LewenswetenskappeHormonale beheer van menstruele siklus
• Menstruasie die afwerping van die endometrium wat sigbaar is as die vloei van bloed, water en mukus uit die vagina en duur ongeveer 5 dae.
• Menstruasie vind plaas wanneer die volwasse eiersel wat vrygestel word nie bevrug word nie.
MENSTRUASIE:
•Afgeskei deur die pituïtêre klier• Stimuleer die ontwikkeling van
die follikels in die ovarium tot ‘n volwasse Graafse follikel.
FUNKSIES VAN FSH:
• Afgeskei deur die pituïtêre klier• Stimuleer die ovulasie in die ovarium
wanneer die volwasse Graafse follikel oopbars.
• Stimuleer die vorming van die corpus luteum.
FUNKSIES VAN LH:
•Herstel en bou endometrium op na menstuasie.•Hoë vlakke van estrogeen stimuleer die afskeiding van LH.
FUNKSIES VAN ESTROGEEN:
•Bevorder verdere verdikking van die endometrium.•Berei die endometrium voor vir
inplanting.
•Hou die endometrium in stand tydens swangerskap.
FUNKSIES VAN PROGESTEROON:
MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)
• Dag 0 - 11• Die pituïtêre klier skei FSH
af wat ontwikkeling van die follikels in die ovarium stimuleer.
MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)
• Dag 11 - 17• LH en FSH vlakke is op dag
14 die hoogste.• LH stimuleer ovulasie• LH lei tot vorming van
corpus luteum
MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)
• Dag 17 - 28• LH vlakke daal en bly dan
konstant om die corpus luteum in stand te hou.
MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM
• Dag 0 - 11• Follikel ontwikkel tot 'n Graafse follikel wat ‘n eiersel
bevat onder die invloed van FSH.
MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM
• Dag 11 - 17• Ongeveer dag 14 vind ovulasie plaas waar die Graafse
follikel oop bars onder die invloed van LH.• LH stimuleer die vorming van die corpus luteum
MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM
• Dag 17 - 28• Die corpus luteum produseer progesteroon• Corpus luteum disintegreer indien bevrugting nie plaas
vind nie.
MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE
• Dag 0 - 11• Estrogeenvlakke styg namate die hormoon deur die
ontwikkelende follikels geproduseer word.
MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE
• Dag 11 - 17• Estrogeenvlakke bereik by dag 13 ‘n maksimum.• Hoë vlakke van estrogeen stimuleer die afskeiding van LH
MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE
• Dag 17 - 28• Progesteroonvlakke styg a.g.v. die vorming van die corpus luteum.• Indien bevrugting nie plaasvind nie – daal die progesteroonvlakke
omdat die corpus luteum dan disintegreer.
MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 0 - 11• Menstruasie vind plaas van dag 0 – 5.• Dikte van die endometrium neem toe vanaf dag 7 a.g.v. toename in
estrogeen afskeiding van die ontwikkelende follikel
MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 11 - 17• Dikte van die endometrium neem verder toe a.g.v. toename in estrogeen
afskeiding van die Graafse follikel wat ontwikkel.
MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 17 - 28• Corpus luteum skei hoë vlakke van progesteroon af wat die endometrium
voorberei vir inplanting.• Endometrium word meer klierryk en meer bloedvatryk.
MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM
Hoe word menstruasie deur hormone beheer
'n Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en luteïniseringshormoon (LH) in 'n vrou se urien. 'n Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum gereed is om bevrug te word.Die grafiek langsaan verskyn op die inligtingsblad wat saam met die vrugbaarheidsmonitor verskaf word.
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
1. Noem die klier wat LH afskei.2. Verduidelik waarom die
vrugbaarheidsmonitor die konsentrasie van LH meet.
3. Verduidelik waarom sommige vroue 'n vrugbaarheidsmonitor sal gebruik.
4. Watter bewys in die grafiek dui aan dat 'n gesonde follikel besig is om tydens die eerste helfte van die siklus in die ovarium te ontwikkel?
5.
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
5 Indien 'n vrou wat die vrugbaarheidsmonitor gebruik, vind dat haar LH-vlak op dag 17 die hoogste is, tussen watter dae sal sy die 'hoogste vrugbaarheid’ ondervind?
6. Verduidelik waarom die vrugbaarheidsmonitor nie die progesteroonvlak in die bloed meet om vrugbare dae te voorspel nie.
1. Pituïtêre klier/Hipofise2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te
voorkom/om die kanse om swanger te raak te verhoog4. - Estrogeen vlakke styg5. Tussen 16 en186. - Progesteroon styg slegs na ovulasie
- Dit toon dat die vrugbaarheidsperiode alreeds verby is/wanneer vrugbaarheid laag is
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
1. Identifiseer:(a) Hormoon A(b) Hormoon B
2. Watter invloed het hormoon A op die endometrium?
3. Ovulasie word op die grafiek aangedui.(a) Definieer ovulasie.(b) Op watter dag het ovulasie
plaasgevind?(c) Watter hormoon wat deur
die pituïtêre klier vrygestel word, stimuleer ovulasie?
TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL
5. Verduidelik waarom hoë vlakke van hormoon B die ontwikkeling van nuwe follikels voorkom.
6. Verduidelik bewyse in die grafiek, wat aandui dat geen bevrugting tydens die menstruele siklus hierbo getoon, plaasgevind het nie.
TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE
1. (a) Estrogeen(b) Progesteroon
2. - Dit vermeerder die dikte van die endometrium/die bloedvate in die endometrium/die hoeveelheid klierweefsel in die endometrium
3. Vrystelling van 'n ovum vanuit die ovarium/Graaf-follikel4. Dag 145. LH/Luteïneringshormoon
BEVRUGTING EN ONTWIKKELING VAN DIE SIGOOT TOT ‘N BLASTOSIST