28
Lewenswetenskappe Hormonale beheer van menstruele siklus

Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

LewenswetenskappeHormonale beheer van menstruele siklus

Page 2: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

• Menstruasie die afwerping van die endometrium wat sigbaar is as die vloei van bloed, water en mukus uit die vagina en duur ongeveer 5 dae.

• Menstruasie vind plaas wanneer die volwasse eiersel wat vrygestel word nie bevrug word nie.

MENSTRUASIE:

Page 3: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

•Afgeskei deur die pituïtêre klier• Stimuleer die ontwikkeling van

die follikels in die ovarium tot ‘n volwasse Graafse follikel.

FUNKSIES VAN FSH:

Page 4: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

• Afgeskei deur die pituïtêre klier• Stimuleer die ovulasie in die ovarium

wanneer die volwasse Graafse follikel oopbars.

• Stimuleer die vorming van die corpus luteum.

FUNKSIES VAN LH:

Page 5: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

•Herstel en bou endometrium op na menstuasie.•Hoë vlakke van estrogeen stimuleer die afskeiding van LH.

FUNKSIES VAN ESTROGEEN:

Page 6: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

•Bevorder verdere verdikking van die endometrium.•Berei die endometrium voor vir

inplanting.

•Hou die endometrium in stand tydens swangerskap.

FUNKSIES VAN PROGESTEROON:

Page 7: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)

• Dag 0 - 11• Die pituïtêre klier skei FSH

af wat ontwikkeling van die follikels in die ovarium stimuleer.

Page 8: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)

• Dag 11 - 17• LH en FSH vlakke is op dag

14 die hoogste.• LH stimuleer ovulasie• LH lei tot vorming van

corpus luteum

Page 9: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: FOLLIKELSTIMULERENDE HORMOON (FSH)

• Dag 17 - 28• LH vlakke daal en bly dan

konstant om die corpus luteum in stand te hou.

Page 10: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM

• Dag 0 - 11• Follikel ontwikkel tot 'n Graafse follikel wat ‘n eiersel

bevat onder die invloed van FSH.

Page 11: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM

• Dag 11 - 17• Ongeveer dag 14 vind ovulasie plaas waar die Graafse

follikel oop bars onder die invloed van LH.• LH stimuleer die vorming van die corpus luteum

Page 12: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: GEBEURE IN DIE OVARIUM

• Dag 17 - 28• Die corpus luteum produseer progesteroon• Corpus luteum disintegreer indien bevrugting nie plaas

vind nie.

Page 13: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE

• Dag 0 - 11• Estrogeenvlakke styg namate die hormoon deur die

ontwikkelende follikels geproduseer word.

Page 14: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE

• Dag 11 - 17• Estrogeenvlakke bereik by dag 13 ‘n maksimum.• Hoë vlakke van estrogeen stimuleer die afskeiding van LH

Page 15: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: OVARIALE HORMOONVLAKKE

• Dag 17 - 28• Progesteroonvlakke styg a.g.v. die vorming van die corpus luteum.• Indien bevrugting nie plaasvind nie – daal die progesteroonvlakke

omdat die corpus luteum dan disintegreer.

Page 16: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 0 - 11• Menstruasie vind plaas van dag 0 – 5.• Dikte van die endometrium neem toe vanaf dag 7 a.g.v. toename in

estrogeen afskeiding van die ontwikkelende follikel

Page 17: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 11 - 17• Dikte van die endometrium neem verder toe a.g.v. toename in estrogeen

afskeiding van die Graafse follikel wat ontwikkel.

Page 18: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM• Dag 17 - 28• Corpus luteum skei hoë vlakke van progesteroon af wat die endometrium

voorberei vir inplanting.• Endometrium word meer klierryk en meer bloedvatryk.

Page 19: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

MENSTRUASIE: DIKTE VAN DIE ENDOMETRIUM

Hoe word menstruasie deur hormone beheer

Page 20: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

'n Vrugbaarheidsmonitor meet die konsentrasie van estrogeen en luteïniseringshormoon (LH) in 'n vrou se urien. 'n Vrugbaarheidsperiode is die tyd wanneer die ovum gereed is om bevrug te word.Die grafiek langsaan verskyn op die inligtingsblad wat saam met die vrugbaarheidsmonitor verskaf word.

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

Page 21: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

1. Noem die klier wat LH afskei.2. Verduidelik waarom die

vrugbaarheidsmonitor die konsentrasie van LH meet.

3. Verduidelik waarom sommige vroue 'n vrugbaarheidsmonitor sal gebruik.

4. Watter bewys in die grafiek dui aan dat 'n gesonde follikel besig is om tydens die eerste helfte van die siklus in die ovarium te ontwikkel?

5.

Page 22: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

5 Indien 'n vrou wat die vrugbaarheidsmonitor gebruik, vind dat haar LH-vlak op dag 17 die hoogste is, tussen watter dae sal sy die 'hoogste vrugbaarheid’ ondervind?

6. Verduidelik waarom die vrugbaarheidsmonitor nie die progesteroonvlak in die bloed meet om vrugbare dae te voorspel nie.

Page 23: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

1. Pituïtêre klier/Hipofise2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te

voorkom/om die kanse om swanger te raak te verhoog4. - Estrogeen vlakke styg5. Tussen 16 en186. - Progesteroon styg slegs na ovulasie

- Dit toon dat die vrugbaarheidsperiode alreeds verby is/wanneer vrugbaarheid laag is

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

Page 24: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE

Page 25: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

1. Identifiseer:(a) Hormoon A(b) Hormoon B

2. Watter invloed het hormoon A op die endometrium?

3. Ovulasie word op die grafiek aangedui.(a) Definieer ovulasie.(b) Op watter dag het ovulasie

plaasgevind?(c) Watter hormoon wat deur

die pituïtêre klier vrygestel word, stimuleer ovulasie?

Page 26: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

TOEPASSING MANLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

5. Verduidelik waarom hoë vlakke van hormoon B die ontwikkeling van nuwe follikels voorkom.

6. Verduidelik bewyse in die grafiek, wat aandui dat geen bevrugting tydens die menstruele siklus hierbo getoon, plaasgevind het nie.

Page 27: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

TOEPASSING VAN VOORTPLANTINGSTELSEL:MENSTRUASIE

1. (a) Estrogeen(b) Progesteroon

2. - Dit vermeerder die dikte van die endometrium/die bloedvate in die endometrium/die hoeveelheid klierweefsel in die endometrium

3. Vrystelling van 'n ovum vanuit die ovarium/Graaf-follikel4. Dag 145. LH/Luteïneringshormoon

Page 28: Lewenswetenskappe...1. Pituïtêre klier/Hipofise 2. - Hoë vlakke van LH stimuleer ovulasie 3. - Om hulle vrugbaarheidsperiode te monitor om swangerskap te voorkom/om die kanse om

BEVRUGTING EN ONTWIKKELING VAN DIE SIGOOT TOT ‘N BLASTOSIST