TEL: 058 303 5407 WOENSDAG 5 JUNIE 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Rol nouop webte kryWaardes dalk laer
Lynda Greyling
BEGIN jou van dalk met ’nM en woon jy in Môrelig?Dan is jy baie gelukkig,
want jou eiendom se waardegaan met 10% verminderword.Die Dihlabeng-munisipali-
teit se waardasierol is nouop sy webblad – www.dihla-beng.gov.za – te sien.Sakelui en inwoners van
Bethlehem, Clarens, PaulRoux, Fouriesburg enRosendal wat deel is van dieDihlabeng-munisipaliteit kanna hul waardasies gaan loer.Op Bethlehem is die
gemiddelde verhoging insommige van die woonbuur-te soos volg: Môrelig is 4%terwyl die gemiddeldeverhoging in Panorama 5%en in La Provence tussen6% en 40% is.In Panorama-Oos is daar
onder meer ’n sesslaapka-merhuis met drie motorhuiseteen R876 000 gewaardeer,’n ander een R688 000,terwyl ’n drieslaapkamerhuisin Panorama vir meer asR1,3 miljoen gewaardeer is.Die AHI Bethlehem, wat
verlede Dinsdagaand op ’nspesiale bestuursvergaderingdie waardasierol verwerphet, het intussen samespre-
kings met Raymond Provis,finansiële hoofamptenaar vandie munisipaliteit, gevoer.Johan Voigt, voorsitter, sêhulle het egter niks op skrifontvang nie en hy kan in diestadium geen inligtinghieroor bekend maak nie.Volgens Voigt is dit
duidelik dat daar nie riglyneis om die waarde vaneiendom te bepaal nie, maardat die Dihlabeng-munisipali-teit bereid is om na vertoë teluister.Pensioentrekkers (mense
ouer as 60 jaar) kan by diemunisipaliteit vertoë rig omminder te betaal. Kerke hoefook nie belasting te betaalnie.Voigt moet nog met die
munisipale bestuurder,Thabiso Tsoaeli, samespre-kings voer.Intussen is hy en die res
van die AHI Bethlehem sebestuur besig om dieEiendomswaardasiewet2013, soos in die Staatskoe-rant gepubliseer, na te gaanom vas te stel of die heffingsvan die Dihlabeng-munisipali-teit binne die wet is.Voorstelle kan aan
[email protected],[email protected] [email protected] word.
DIE personeellede van Hattingh en Maraisprokureurs op Bethlehem het vanjaar aan die eerste Tekkie Taxgeldinsamelingsprojek deelgeneem. Hulle het plakkers gekoop om hul gunstelinginstansie te ondersteun en het ook almal tekkieswerk toe gedra. Van regs na agter is Patricia Leotletla, Cathrine Mosikidi, Lina Maduna, Aileen Brummer, Debbie vanGeest, Lali Grobler, Elana Uys, Susan Senekal, Maryke de Vos en Charlene van Zyl.
Klub, huurders moet uitDIE tweede keer die afgelope driejaar het die Saulspoort-ruiterklubkennis gekry om die perseel wat hyby die Dihlabeng-munisipaliteit huurte ontruim.Dít nadat die klub al meer as 30
jaar die perseel huur.Dit beteken van die lede se
perde, ongeveer 20 van hulle, sitsonder blyplek.Johann Siecker, voorsitter van die
Oos-Vrystaatse Ruiterklubvereniging,sê in die stadium “plak" hulle nogop die terrein, aangesien geenmunisipale amptenaar nog totdusver beskikbaar was om methulle te onderhandel nie.“Indien die kontrak nie hernu
word nie, sal ons nie kan voortgaanmet die ontwikkelingsprogram nie.”Siecker en ander lede van die
Saulspoort-ruiterklub bied al dieafgelope paar jaar ruiterkursusse virkinders van die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK) aan. Hier kry viertot agt kinders die geleentheid omte leer perdry. ’n Kursus duur agtweke en ná afloop daarvan wordelkeen wat dit suksesvol voltooi het,met ’n sertifikaat beloon.Intussen is verskeie mense wat
eiendom by die Dihlabeng-munisipa-liteit huur onseker wat van hullegaan word.’n Vrou wat al meer as 50 jaar in
dieselfde huurhuis woon, sê ’nmunisipale amptenaar het vir hullebriewe gebring waarin gesê worddat hul huurkontrak nie hernu gaanword nie en dat hulle na Die Eiketoe moet verhuis.“Pak maar so lank jul goedjies
sodat julle reg is om te trek,” hetdie munisipale amptenaar volgensdie huurders gesê.’n Ander inwoner, wat ook nie sy
naam genoem wil hê nie, sê dieamptenaar het aan hulle gesê dieblyplekke gaan uitgeverf en herstelword. Kort nadat die eerstes verhuishet, het nuwe huurders ingetreksonder dat enige werk gedoen is.Die inwoners sê hul senuwees is
klaar. “Ons eet sleg en ons slaapsleg.”Een het reeds al van haar goed
ingepak en sê sy is reg om te trek.So maklik is dit egter nie, want daaris nie nou by Die Eike plek nie.) Maluti het navrae hieroor aan dieDihlabeng-munisipaliteit gerig, maarteen druktyd nog nie ’n antwoordontvang nie.
Wys hul steun vir Tekkie Taxprojek
2 MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013
aucor.com
property|wheels
|movables
Date: Tuesday 11 June 2013 @ 10:30
Enquiries - Simon: 082 444 4066
aucor.com
Fleet & ReposDuly instructed by the Free State Development Corporation, Aucor willsupplement and sell the following by public auction:
Vehicles
,Fur
nitu
re&Ca
tering
Auc
tion
Viewing: Monday10June08:30-16:30
Address: 95/96Mohale Street, 2nd IndustrialArea, Phuthaditjhaba
15x LDV’s, Cars &Trailers• 3x 2003 Mazda 323 130• 2000 Toyota Conquest 130• 2000 & 1997 Nissan 1400• 1999 Toyota Venture 2200• 1998 Toyota Hiux 1800• 1998 Toyota Corolla 160i GLE• 2x 1995 Toyota Hilux 2.4D• 1995 Nissan 1600 1 Tonner• 1994 Mobi-Jack Trailer• 1995 Closed Body Trailer• GMC Fire TruckOffice Furniture / Automation• Assorted steel & wooden office desks & filingcabinets, Counters & reception desks• Assorted Swivel highback, visitors and otheroffice chairs, assorted corner, square & roundtables, book racks, partitions, steel racks• Roland drawing cabinet• Assorted faxes, printers, Copiers, ComputerHousehold Furniture / Appliances• 3 & 4 Piece lounge suites & 2 Seater leathercouches, wooden dining chairs, plastic garden& bar chairs, Dressing tables, head boards,coffee tables, 4 door wardrobes & woodencupboards, pool table
TERMS & CONDITIONS: A refundable registration deposit of R5 000 is payable by bank or bank guaranteed cheque, debit or creditcard or EFT. NO CASHWILL BE ACCEPTED. A documentation fee of R2 000.00 (VAT included) is payable on each vehicle. All offersexclude VAT. Aucor may bid to the reserve price on behalf of the seller. Proof of address and ID Document is needed for FICA-registra-tion. Auctioneer: Jacques van der Linde
Date: Thursday 13 June 2013 @ 10:30Address: 48Oranje Street, Industrial Area,
Botshabelo
Viewing: Wednesday12June08:30-16:30Enquiries - Jakoef: 082 458 9372
• Defy 2 door upright fridge ,Whirlpool chestfreezer, National microwave oven, HooverLogic 800 deluxe front loader washing ma-chine, 4 plate stove, LG 45cmTV, Sansui74cmTV etc.Catering Equipment• Peel-O-Master potato peeler, Scotman icemachine, electric boilers, splash back stainless steel tables & 5 division food warmer,heating unit, 2 door stainless steel underbarfridge, Gemini 6 kgmaximumscale, plastic chairs• Anvil pie warmer & wrappers• Assorted crockery, pots & pansGarage Equipment / Hardware• Air compressor• Roland digital DPX-3600 drafting plotter• Assorted steel & table frames, work benches,electronic safes, assorted wood, 7 divisioniron working bench, assorted lockers, oilcontainers etc.
•18x New Coffins• Textile &ManufacturingEquipment & Accessories
12x Bakkies, Cars &Trailer• 3x 2004 Nissan 1400 Champ• 1999 Volkswagen Citi Chico 1.3• 1997 Toyota Corolla 160i GLE• 1995 Nissan 1600 1 Tonner• 1995 Nissan Sentra 160• 1994 Toyota Camry 200i• Isuzu KB 180• Toyota Hilux• Karet TrailerOffice Furniture / Automation• Assorted visitors chairs, high back chairs,swivel & typist chairs• Computer stands, steel & wooden filingcabinets, L-shape working desks, office desks,assorted partitioning, 3 drawer pedestals• Assorted printers, faxes, copiers, computersHousehold Furniture / Appliances• 2 Seater couches, single mattresses, coffeetable• 4 Plate stoves, 210L Mercury chest freezer,KIC upright freezer, KIC 2 door uprightfreezer, Samsung high focus 74cmTV, etc.
Catering Equipment• Cadbury vending machines• Stainless Steel Urn• Hot & cold water dispensers, 5 Division steelrack, steel tables, canteen chairs,Garage Equipment / Hardware• MAC-AFRIC 12 speed drill presses• Adendorff cut-off machine• Adendorff plate bar and section steel shears• Fragram & other air compressors•Work benches, working bench with vice, toolkits, 3 Phase converters, steel table with steps,lockers, wooden frames & doors, 5 divisiongalvanised racksMiscellaneous• 2x Portable trailers, Cell C/MTN/Vodacom trailer• Assorted air-conditioners• Galvanised chimney, gazebo, 2x Tents(5mx10m), geysers, canopy, carpets• Assorted lables, material & accessories• Basins, electric metre boxes, etc.•4x Assorted Caskets & Coffins• ScrapMetal
17 TOT 28 JUNIE:Primêre gesondheidsorg bied aan dié watnie onlangs hul kinders teen polio enmasels laat inent het nie die geleentheidom dit nou te doen.Enige kliniek, asook dr. Natie Wessels sespreekkamer en die Hoek-apteek, kanbesoek word.22 Junie:Rosendal se jaarlikse plesierrit valvanjaar saam met die NG kerk Rosendalse 100ste bestaansjaarviering.Bel Jaco van der Merwe by 072-591-2348of stuur e-pos na [email protected].
Vir meer nuus enfoto’s besoek
www.malutinews.co.za
DIE ATKVtak het vir sy Jeugdagprojek komberse, mussies en handskoene aan die Boiketlisongdagsorgsentrum geskenk. Hy het ook eetgoed, leesboeke, skryfbehoeftes en tweematte geskenk. Brei en hekelwerk is deur Louise Venter en Ester Olivier van Paul Roux gedoen. Byvan die leerlinge is van links Joyce Tsotetsi, AnnaMokoena, Anna Sotetsi, Martha Tsotetsi (hoof) en Louise Venter.
Ontvang ATKVskenking
DIE jaarlikse Care 4 Karla-pret-stap word op 8 Junie om 09:00 opdie Laerskool Jordania se krieket-
veld ten bate van twee van Path-ways se leerlinge, Zuanique The-ron en Letlotlo Montsitsi, gehou.
Pretstap vir leerlinge gehou
MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 3
Leon Levin (77)ter ruste gelêLEON LEVIN (77) van die plaas Afrikaskop,Kestell, is Donderdagaand oorlede.Levin en sy vrou, Benina, was die enigste
oorlewende Joodse gesin op Kestell.Vroeër jare was daar 15 gesinne.Benina se ma is sowat twee weke gelede
in Johannesburg oorlede.Leon het nog laat Donderdagmiddag
by Johann Ramage gaan kuier waar hy’n ploegskaar, wat hy nog op skool in ’nbraairooster omgeskep het, vir Johanngegee het.Leon is Saterdagoggend in die Joodse
begraafplaas op Bethlehem begrawe.Hy word deur sy vrou, Benina, en twee
kinders, Jackie en Lana, oorleef.
Pasiënte weensbrand verskuifPASIËNTE moes verlede Dinsdagoggend in-derhaas na veiligheid verskuif word nadat ’nbrand vroegoggend in die kombuis van dieDihlabeng-streekhospitaal uitgebreek het.Dit het sowat ’n halfuur geduur om die 103
pasiënte van die eerste verdieping na dieongevalle-afdeling op die vierde verdieping teverskuif.Die verskuiwing is gedoen as voorsorg-
maatreël indien die brand verder sou versprei.Niemand is in die brand beseer nie.Die brandweer het die brand geblus voordat
dit verder kon versprei. Net kombuistoerustingis beskadig.’n Noodplan is in werking gestel om kos vir
pasiënte in die kombuis van die nabygeleëPhekolong-hospitaal te maak.Die oorsaak van die brand is nog nie bekend
nie.Die hospitaal het sy verskoning vir die onge-
rief aan pasiënte aangebied.Teen druktyd is die kombuis nog nie opge-
ruim en herstel nie.
LEERLINGE van die Hoërskool Voortrekker het swart sakke vol bruikbare artikels aan die GoldenGatewayhospice se winkelprojek geskenk. Hulle het ook aan die Tekkie Taxprojek deelgeneemwaar geld gegee is om die welsynorganisasie van hul keuse te ondersteun.
Help minderbevoorregtes met insameling
TJHETANE MOFOKENG(links), uitvoerende burgemeester van die Dihlabengmunisipaliteit, het verledeDinsdagoggend die nuwegemeenskapsentrum vanR24 miljoen in Bohlokonggeopen. Dít nadat die jeugsorgsentrum byna twee jaargelede op dieselfde terreingeopen het. Die gemeenskapsentrum is net ná dietweede sirkel in Bohlokonggeleë. By Mofokeng is David Lengoabala, speaker.
TaxidriversmeetTRANSPORTING people alwaysleads to various issues, as thepeople of Bethlehem saw last weekwhen taxi drivers with legal permitswent on strike for a day.Issues such as these were dis-
cussed at the provincial generalmeeting of the Taxi Association inthe Dihlabeng Town Hall.The hall was packed with mem-
bers from all over the Fezile Dha-bi, Lejweleputswa, Motheo,Thabo Mofutsanyana and GariepDistricts.According to Malbho Molotsane,
general secretary of the organisation,permits to operate taxis are issuedby the Free State Operating Licens-ing Board.For nearly eight years there has
been a moratorium on the issuing oflicences.The result has been a lot of pirate
taxis.“We identified a need for legal
taxis in Villiers, Senekal, Bultfonteinand even Bethlehem.”They are busy with discussions on
the moratorium with the Free StateLicensing Board.The importance of a relation-
ship between government andthe industry, as well as variousissues and discrepancies regardingthe scrapping process, were dis-cussed.
Open gemeenskapsentrum in Bohlokong
4 MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013
Oosthuysen wil glimlagge skepINCREDIBLE SMILES is nienet daar vir elkeen om ’n mooiglimlag en wit, gesonde tandete hê nie. Vir dr. Dawie Oost-huysen is die doelwit om ’n te-vrede pasiënt te hê.Vandat hy kon onthou, wou
Oosthuysen vir homself werk.As ’n kreatiewe mense-menshet hy op tandheelkunde be-sluit – en hywas nog nooit spytnie. Inteendeel, hy beskouhomself as die ewige student,want hy studeer steeds omhom beter te bekwaam sodathy net die beste diens aan sypasiënte kan lewer.Oosthuysen het ná sy aan-
vanklike studie vir vier jaar in’n praktyk in Pretoria gewerk.Hier het hy ’n nagraadse diplo-ma in ortodonsie verwerf.Hy en sy vrou, Thea, is al by-
kans vier jaar op Bethlehemnadat hy dr. Nollie Uitenweer-de se praktyk in die MedieseSentrum oorgeneem het.Hy het in die Sandton- este-
tiese kliniek ’n beginners- engevorderde Botox-kursus ge-volg. Sy Botox-werk bied aanhom afwisseling in sy daaglik-se roetine.Hy doen nou aan dieUniver-
siteit vanPretoria (UP) ’n twee-jaar-implaatkursus om implan-tate te kan doen.Oosthuysen glo daaraanom
’n kalm, rustige atmosfeer teskep wanneer hy werk, wanthy is terdeë daarvan bewus
dat baie mense vir ’n tandartsbang is.“Ek probeer om mense op
hul gemak te hou sodat dit virhulle lekker is om my te be-soek.“Daarby word produkte van
net die beste gehalte gebruikom te verseker dat ek op allevlakke net die beste diens le-wer.”Oosthuysen is “mal” oor kin-
ders en hy sal hulp aanbiedwaar hy kan. Hy help met kin-ders van die Charlotte Theron-kinderhuis se ortodonsie.Hy sê agter elke suksesvolle
man is ’n vrou. In sy geval isdit sy vrou, Thea, wat die prak-
tyk vir hom bestuur.Vir albei van hulle is hul
Christenskap belangrik.Hulle hou van die natuur.
Oosthuysen hou daarvan omte skubaduik, perd te ry en opsypaseplaas indieWaterbergte help om die wild uit te dun.“Daar is darem niks lekker-
der nie as ’n stukkie biltong ofdroëwors nie.”Die Oosthuysens se eerste-
ling word een van die dae ver-wag en hy kan nie wag datklein Carmen-Mari haar op-wagting maak nie.“Bethlehem is goed vir ons
en ek sien daarna uit om mykind hier groot te maak.”
DR. DAWIE OOSTHUYSEN
Reuse-pryse op spelHET jy ’n stem wat netwag om ontdek te word?Dan moet jy jou beslis
vir Bethlehem se Spon-taan 2013-kompetisieinskryf.
Die oudisie vir diesangkompetisie vind opDonderdag 6 Junie om14:00 in die Frontier Innand Casino (Coachman’sSaloon) plaas.PRYSEDie volgende groot pryse
kan in vanjaar se Spon-taan-kompetisie gewenword:) SpecSavers: AgtInfinity-sonbrille en agtkoopbewyse van R250 elk.Die gesamentlike waarde isR5 200.) Z PR Communicationsand Public RelationsConsultants: ’n Publisiteits-en bemarkingskontrak vanR5 000 vir elke finalis,
insluitend ’n konsultasie metdie Z PR-span, ’n professio-nele CV, die ontwerp van ’nCD-omslag en besigheids-kaartjies, die ontwerp enskryf van ’n professioneleprofiel, die skep van ’nFacebook-profiel en vyfnuusverklarings.Die algehele waarde vir
al die finaliste is R40 000.) PwC: gee vir die wennerR1 000 kontant, naaswen-ner R700 kontant enderdeplekwenner R300kontant – gesamentlikeprysgeld van R2 000.) Atlantis-gastehuis:Verblyf van R4 100. Diewenner, naaswenner enderdeplekwenner kry elkeendrie nagte se verblyf virtwee mense, ontbyt inge-
sluit.) PCB Productions: ’nFotografiesessie vir diewenner, naaswenner enderdeplekwenner vanR2 100.) Absa: ’n Geskenkpakvan R500 vir elke finalis.
Reëls vir deelname aan SpontaanDIE reëls vir Spontaan 2013:* Jy moet op 1 Julie 16 jaarof ouer wees om deel te kanneem.* Vir die streekkompetisies inBloemfontein, Welkom enKimberley en op Kuruman,Kroonstad en Bethlehemmoet deelnemers enige liedjievan hul keuse sing.* Slegs kunstenaars wat kon-temporêre musiek sing, sal inaanmerking geneem word.* Jy moet jouself begelei.* Slegs soliste.
* Jy moet self die klankbane(backtracks) en ander toerus-ting vir die streek-oudisies ver-skaf. Spontaan verskaf dieklank vir die eindronde.* Die wenner van elke streek-kompetisie sal net ná die uit-dunronde aangekondig word.* Die beoordelaars behou diereg om nie ’n streekwenner tekies nie indien ’n gepaste kan-didaat nie vir die streek be-skikbaar is nie.* Indien jy as streekwenneraangewysword,moet jy vir die
eindronde in Bloemfontein vyfliedjies gereed kry.* Jy moet jou eie klankbane ofbegeleiding vir die eindrondeverskaf.* Die eindronde is op Sater-dag 13 Julie in Bloemfonteinen indien jy een van die finalis-te is, moet jy jou eie vervoeren verblyf (indien nodig) reël.* Registrasie vooraf is nie no-dig nie.Daag net by die oudisie op
en registreer jou daar deurR20 te betaal.
MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 5
§
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
1178600B_390x260_Eng
Please Recyclewww.picknpay.co.za
TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
CUSTOMER CARE
PLUSEARNPOINTS
PLUSEARNPOINTS
PRICES VALID 6 - 9 JUNE 2013ATALLPICKNPAYSUPERMARKETS, FAMILYSTORES,MINIMARKETSANDHYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.
WEEKENDWINNERS
MostTrustedRetailer 2012
MostReputableRetailer 2013
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.
Product has been styledfor photograpy
1679SunlightDishwashingLiquid 750ml
Each 3199ArielHand WashingPowder 2kg
1449ExcellaMayonnaise,Salad Cream 750gor Lite Salad Cream780g
Each
BUYANY2 FOR
R19Danone NutridaySmooth YoghurtAssorted 6s
3999Bulk StewingBeef (Bone in)
per kg
Sedgwick’sOld Brown Sherry750ml
2299SAVE 7.00N
OW
ON
LY
Jack Daniel’sTennesseeWhiskey 750ml
16999SAVE 19.96N
OW
ON
LY
579KOO Baked Beansin Tomato Sauce410g
Each
PnP SaltedButter 500g
1999SAVE 10.00N
OW
ON
LY
Rainbow FrozenMixed ChickenPortions 1.8kg
2999SAVE 10.00N
OW
ON
LY
6 MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013
ALLES het om ’n kombuistafel begin en vandagis Almal se Winkel ’n bekende besigheid opBethlehem.Johan Nel van Almal se Winkel sê hy en sy
gesin het regtig om die kombuistafel gesit en ge-sels toe die idee om veilings oor die internet tehou posgevat en hy daarmee begin het.Hierna het ’n winkeltjie op die hoek van Com-
missioner- en Pretoriusstraat gevolg waarin nu-we en antieke ware verkoop word.Gou was die winkelruimte te klein en moes
hulle na ’n groter perseel verskuif. Hulle het dieGeloftefeessaal bekomwaar besluit is om ’n vei-lingslokaal te begin waar Nel self as geregi-streerde afslaer die veilings behartig het.
Sedert Almal se Winkel na Gorman se tuin-sentrum net buite die dorp op die Paul Roux-padverskuif het, is verskeie suksesvolle veilings, on-der meer vir die Kleingraaninstituut, gehou.Die besigheid is in ’n pakhuis aan die agter-
kant van die kwekery geleë.Deesdae is hier pragtige antieke ware en
meubels namens kliënt te koop aangebied – Jo-
han se passie is om antieke meubels te bewaar.Almal se Winkel het intussen nog ’n verande-
ring ondergaan.Johan en Adele Nel het pas ’n nuwe winkel
langs Cycleworld in Malanstraat geopen. Hierword sitkamer- en slaapkamerstelle, wasmasjie-ne, elektriese ware en dies meer verkoop. KoosGericke is hier aan die stuur van sake.By ASW Auctioneers is ’n verskeidenheid an-
tieke meubels te koop.VolgensNel houhulle veral veilings vir bejaar-
des wat hul huisraad verkoop om na ’n aftree-oord te gaan.“Ons beskerm ons kliënte se belange en ver-
seker dat hulle die beste prys vir hulmeubels kry.“Mense kan hul goedere na ons bring om te
verkoop.“Om sake te vergemaklik hou ASW Auctione-
ers ook veilings van kliënte se persele.“Vir ons is die besigheid ’n passie.“Dit is ’n eerlike, opregte besigheid en ons
streef om die kliënte se belange te beskerm.Hierdie is die Here se besigheid.”
Almal seWinkelADELE EN JOHAN NEL en Madelein Theunissen van Almal se Winkel.
MALUTI, WOENSDAG 5 JUNIE 2013 7
ELKE jaar kry meisies die geleentheid omsaam met professionele mense werk toe tegaan.
’n Bekende selfoonmaatskappy se Neem ’nMeisie Saam Werk Toe-veldtog is een van diegrootste vrywilligersprojekte in Suid-Afrika.
Vanjaar is die elfde jaar dat Suid-Afrikanersdie verantwoordelikheid én die voorreg het ombetrokke te raak.
Hierdie projek is daarop gemik om meisiesbloot te stel aan die wêreld van werk met posi-tiewe rolmodelle en die geleentheid om ingelig-te loopbaanbesluite te neem;
Om hulle te inspireer om hul doelstellings enambisies na te streef en om ’n platform te ver-skaf vir dialoog rondom hul behoeftes en rolle.
As deel van Kinderbeskermingsweek hetleerlinge van sewe verskillende hoërskole opBethlehem Donderdagoggend die polisie se
kantoor by die Sederhofgebou op uitnodigingvan brig. Jan Tsotetsi besoek.
Die meisies het ná ’n verwelkoming na ’n vi-deo oor die verskillende aspekte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gekyk, waarna ver-skeie polisielede hulle meer oor die polisie ver-tel het.
Die hoogtepunt was brig. Jan Tsotetsi sepraatjie en waar gewys is hoe hulle uit ’n be-paalde maand se misdaadstatistieke kan sienwaar die kwelpunte is waaraan aandag gegeemoet word.
Jozé Diamond, hoofmeisie van die Maluti-Hooglandskool, sê sy sou graag ’n sekretares-se in die polisiediens wou word terwyl NomvulaVilakazi graag ’n regsrigting wil volg. Haar pais self ’n polisieman en wie weet, as daar een-dag vir haar werk in ’n regsrigting is, sal sy ditoorweeg.
Meisies leer meer vanberoepe in polisiediens
MEISIES van verskillende hoërskole wat aan die polisie besoek het as deel van die Neem ’nMeisie Saam Werk Toeveldtog het elk ná die dag se verrigtinge ’n sertifikaat ontvang. Van linksis, voor: Thandi Xhaba (GlenAsh), KellyMohlakoana (Caritaskollege), ShaniceReddy (Voortrekker), brig. Jan Tsotetsi en Bohumelo Moloi (Tiisetsang); agter: Jozé Diamond (MalutiHooglandskool), DaisyMotsoeneng (GekombineerdeSkool Bethlehem),MalikabisoMofokeng (ThaboThokoza), Paballo Kolokoto (Caritaskollege), Masentle Mofokeng (MalutiHooglandskool), ElricaHeymans (Voortrekker), AnnaMarie Pottas (Voortrekker), Ntshidiseng Ramaele (Tiisetsang),lt.kol. Nthenjwa Kheswa en Nomvula Vilakazi (Ntsu).
LEERLINGE van dieMalutiHooglandskoolhet ’n drama met dietema, Ek is spesiaal,as deel van Kinderbeskermingsweek opgevoer. Van links is,voor: Willem Wille watdie rol van Pikenosivertolk het, AmoréMarx en MatthewCherry; agter: Thabang Khanya, HarlieLiebenberg, Rikus Labuschagne, MildredMzimba, WashingtonMatle en René Ackerman.
DIE weermag opBethlehem het ’n opedag vir skole gehou.Hulle het aan leerlinge verduidelik hoe dieweermag ledewerf enwatter geleenthededaar vir hulle is. Vandie leerlinge kon inRatels ry en anderkon skiet nadat kapt.Hendrik du Plessisdie plaaslike ingenieursafdeling bekend gestel het. Hieris Rebecca Mosia(18) en Ivy Mbhele(19) vandieGekombineerde Skool GlenAsh. Leerlinge vandie GekombineerdeSkool Bethlehem hetdit ook bygewoon. Foto: Marguerite Vermeulen
Voerdrama op
For all tombstones andrepairs to damagedtombstones, as well asepitaphs, etc. Pleasephone 058 303 4840.
TAFELDOEKEKandelareEetgereiPeto OdendaalLombardstr. 7. 058 303 2392.
Flower Fun Kwekery:Kry jou tuin reg vir diewinter.Wintersaailinge,uieplantjies en vars blommebeskikbaar vir alle geleent-hede.(058 303 8423.Cambrigestr. 58. By silo's.Oop Ma. - Sa.
Dringend op soek na `n2 of 3-slk-w/s of meenthuisin middedorp. Moet sonnigen netjies wees, op die
grondvlak, betaalkragbokshê. Huur: R3 600 p.m. Skakel
082 263 2945.
Op soek na werk asskoonmaker, kombuis(kook) enige algemenewerk. Skakel: Joyce076 073 6717.