Romeinse KunsRomeinse Kuns
Graad 10Graad 10
‘‘n Dag in antieke Romen Dag in antieke Rome
• Staat het die mag
• Wat noem ‘n mens die Ideologiese sisteem?
• Neem Griekse gode en geloof oor.
• Gee nuwe name
• Verslaan verskeie beskawings
GodsdiensGodsdiens
• Keiser is die hoof
• Tempels nie die belangrikste
• Openbare geboue
Romeinse BoukunsRomeinse Boukuns
• Hoogtepunt
• Tussen 31 V.C. en 14 N.C.
• Vitruvius
• Tien boeke
• De Architectura
• Brei uit op Griekse teorie
Romeinse BoukunsRomeinse Boukuns
• Word “Bybel” vir argitektuur
• Renaissance argitekte
• Reflekteer mag en status
• Hou steeds Griekse pilare
• Kan julle onthou wat dit is?
• Nuwe strukturele oplossings
Bydrae van Romeinse KunsBydrae van Romeinse Kuns
• Nuwe strukture ontwikkel• Om aan behoeftes te voldoen• Akwadukte moes water na die publieke
baddens, latrines en geboue vervoer • Insula wat 'n soort woonstelgebou • Paaie ontwikkel• Forum = hart van die stad• Die koepelgewelf
Romeinse Argitektuur- MaterialeRomeinse Argitektuur- Materiale
• Nuwe geboue = nuwe boutegnieke• Italië verskeidenheid van materiale• Pozzolana • ‘n skoon, sanderige grond wat in dik
gesteentelaag gevind is • Meng met kalk• As dit droog word= beton• Bindlae gebruik
MaterialeMateriale
• Noord Italie, die Etrutriers
• Leer boogkonstruksie
• Ontwikkel tot tonnelgewelf
• Die tipe konstruksie= groter spanwydtes
• Sonder baie pilare
• Kruisgewelf
KruisgewelfKruisgewelf
• Groter spanwydtes
• Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan
• Beton is uitgevind= nuwe boumetodes
• Pozzola (vulkaniese stof)
Publieke AdministrasiePublieke Administrasie
• Grootste prestasies
• Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte
ForumForum
• Sentrale plein
• Mense het handel gedryf en vergader
• Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.
AkwadukteAkwadukte
AkwadukteAkwadukte
• Waterleiding
• Water van die berg af na Rome
• Huishoudelike gebruike
• Kanaal met boë
• Elf akwadukte het daagliks ongeveer 16 00 megaliters water aan Rome verskaf.
BaddensBaddens
• Ontspanning
• Versorging
• NB!
• Die baddens was eintlik 'n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was.
• Daar was selfs stoombaddens
Basilika van MaxentusBasilika van Maxentus
Die Basilikas (Basilika van Die Basilikas (Basilika van Maxentus)Maxentus)
• Een van die belangrikste staatsgeboue• Dit moes as hofsaal, sake kamer en
vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien • Voltooi tydens Alexander die Grote• Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe
bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was
BasilikaBasilika
• Doel= funksioneel
• Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf
• Ruimte vir vensters aan die kante
• Vensters= meer lig
• Ingang=middel
• Apsis= westekant
AmfiteatersAmfiteaters
Amphi = rondom, theatron = teaterAmphi = rondom, theatron = teater
Die ColosseumDie Colosseum
Die ColosseumDie Colosseum
• Vermaak
• Nie ons idee van vermaak nie
• Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste
• 50 000 mense
• Diere geslag
• Onderkant is van sand
• Hoekom?
Die ColosseumDie Colosseum
• Dak kon toetrek
• Was ook waterdig
BUITE AANSiG
BINNE AANSIG
Buite-aansig:Buite-aansig:
• Bestaan uit 4 verdiepings.• Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile
tussenin.• Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van
die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)• By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:
– Iste Verdieping: Dories– 2e Verdieping: lonies– 3e Verdieping: Korintiese
• Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met Korintiese
• Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.• Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
Binne-aansig:Binne-aansig:
• Ellipsvormige arena. • Rondom die arena vind ons verskillende
kamers/hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg.
• Sitplekke volgens klasse rangskik • Aan die een kant kom die seil voor wat die
colosseum beskerm teen die son.• Die Keiser saam met all die belangrike mense
het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.