14
JESUS, DIE EINDE EN DIE BEGIN! Joh. 19:17-20, 23- 24,28-34

25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

JESUS, DIE EINDE

EN DIE BEGIN!

Joh. 19:17-20, 23-24,28-34

Page 2: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Dit is volbring!1 Petrus 1:18-20

...omdat julle weet dat julle nie deur verganklike ..... losgekoop is uit

julle ydele lewenswandel ..... maar deur die kosbare bloed van

Christus, .... wat wel vooruit geken is voor die grondlegging van die wêreld, maar in hierdie laaste tye

geopenbaar is om julle ontwil,

Page 3: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Matteus 26:28 Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir

baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.

Page 4: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Jesus die einde ....- Van die verbond tussen God en

AbramGenesis 12:3

En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou

vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën

word. Jesus die einde...

Page 5: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

- Van die wetsverbondDeuteronomium 4:12-13

En die HERE het met julle uit die vuur gespreek .... Toe het Hy aan julle sy verbond verkondig wat Hy

julle beveel het om te doen, die tien woorde, en dit op twee

kliptafels geskrywe.

Jesus die einde...

Page 6: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Deuteronomium 5:32-33 Sorg dan dat julle doen soos die HERE julle God julle beveel het; julle mag nie regs of links afwyk nie. In al die weë wat die HERE

julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit

met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat

julle in besit sal neem. Jesus die einde...

Page 7: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Jesus, die begin ...- Van ’n ander besnydenis

Kolossense 2:9-11 Want in Hom woon al die volheid van

die Godheid liggaamlik; ... en julle het die volheid in Hom .... in wie julle ook

besny is met ‘n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die

liggaam van die sondige vlees af te lê in die besnydenis van Christus,

Jesus die begin...

Page 8: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

- Van ’n ander wetGalasiërs 4:4-5

Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun

uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat

onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot

kinders kan ontvang.Jesus die begin...

Page 9: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Romeine 7:4 So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ‘n ander te behoort, naamlik aan

Hom wat uit die dode opgewek is, sodat ons tot eer van God vrugte

kan dra.

Jesus die begin...

Page 10: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Hebreërs 8:10 Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in

hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle ‘n God wees,

en hulle sal vir My ‘n volk wees. Hebreërs 7:12

Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook

verandering van wet; Jesus die begin...

Page 11: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Galasiërs 5:16, 18 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees

volbring nie; Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle

nie onder die wet nie.

Jesus die begin...

Page 12: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!

Jesus, die einde en die beginHagar en Sarai

Galasiërs 4:28-31 Maar ons, broeders, is soos Isak, kinders

van die belofte; maar soos destyds hy wat na die vlees gebore is, hom wat na die

Gees was, vervolg het, so is dit nou ook. Maar wat sê die Skrif? Werp die slavin en

haar seun uit, want nooit mag die seun van die slavin saam met die seun van die vrye erwe nie. Daarom, broeders, ons is nie kinders van die slavin nie, maar van die

vrye.

Page 13: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
Page 14: 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!