8
Jaargang 5 #36 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 30 Oktober 2016 Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar herdenking Stigtingsdatum: 30 Oktober 2011

Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

Jaargang 5 #36 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 30 Oktober 2016

Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult5 jaar herdenking

Stigtingsdatum: 30 Oktober 2011

Page 2: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

Weet jy van iemand wat kosnood het?

Ons gemeente het ‘n kosbank waaruit ons mense kan help – veral in ‘n noodgeval. Skakel asb met die kerkkantoor vir meer inligting of voor jy ‘n kospakkie kom afhaal.

11:30 International Service

Rev Fanie CoetzeeTheme: All honour to God

Scripture: Revelations 4:1-11 and 5:11-14 Focus verses: Revelations 4:9-11

2

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Lewe in die magtige teenwoordigheid van die Here

Liefdegawes30 Oktober

Oggend: Venterskroon

Hervormingsdiens by Cachet

6 NovemberOggend: Radio Nuru

Aand: Meelewingsfonds

13 NovemberOggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

19:00 Gesamentlike Hervormingsdiens

Die jaarlikse gesamentlike Hervormings-diens saam met GK Cachet is DV vanaand

om 19:00 in die Ouditorium. Die prediker is Prof. Chris van der Walt.* Die diens sal na Engels getolk word *

Ons is die Here dankbaar vir die vyf jaar van die bestaan van die GK Die Bult!

‘n Mens moet nooit ‘n verjaarsdag laat verbygaan nie. Verjaarsdae is tye van stilstaan sodat jy die liefdestrou van die Here in die verlede kan raaksien. Dit is dae van feesviering vir die lewe in die teenwoordigheid van die Here. Dit is dae van vorentoe-kyk oor ‘n toekoms wat in die hand van ons Here lê. Dit is ook dae van dankie sê aan die Here vir sy mense wat hy in die tyd laat saamlewe en gebruik het en wat hulleself aan Hom, en daarom aan sy kerk en koninkryk, opge-offer het.

Lied 163Lied 169: 1, 2, 3Ps 105-2: 1, 2, 9

Sb 4-7: 2 (Kleuterbegeleiding)

Eksodus 19: 16-19 en 20: 10-21Lied 428: 2, 4

Skriflesing: Eksodus 40Teks: Eksodus 40:34

(Preekbegeleiding)

Sb 18-7: 1, 8Lied 159: 1, 2, 3

Page 3: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

3

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

TERUGBLAAI NA 30 OKTOBER 2011

2011 20160-18 78 12019-25 89 15226-59 222 26060+ 243 245

Totaal 632 777

Preke wat my elke keer herrinner aan die genade

van die Here en hoe ek kan strewe om meer en meer

Sy wil te doen

Statistiek

Wanneer ek aan die vyf jaar van die Bult

gemeente se bestaan dink, dank ek die

Here vir...

Sy groot genade en gawes

Die Geestelike tuiste wat ek hier gevind het!

Die nuwe vriendskappe en geloofsverhoudings wat ek

kon bou.

Ons is baie gelukkig in die gemeente en is saam dankbaar vir die geestelike versorging, die ondersteuning en harmonie in ons

gemeente.

Sy redding en heilige gawes

... dank ek die Here vir elke keer wat die PREDIKING vir

my ‘n BELEWENIS is.

Page 4: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

4

18

Bedanking

Die Kalender vir 2017 is besig om gefi-naliseer te word. Stuur asseblief belang-rike inligting hiervoor aan Fransa by die kerkkantoor. Bv. Datums vir vergaderings, kampe, funksies, ens.

Kalender 2017

Welkom hier!Mia Louise Botha

072 908 6319

Gerhard & Carmen Potgieter071 602 3251 / 076 604 8556

Mareli Booyens084 393 3088

Jezelle du Plessis076 660 0452

5

Verjaarsdae

16

2

3

Vandag, 30 OktoberFaan de Beer 076 189 9360Magdeli Steenekamp 018 294 5685

Maandag, 31 OktoberThinus de Jager 082 347 6004Hanré Smit 082 824 6955

Dinsdag, 1 NovemberBertie Werkman 083 233 4941

Woensdag, 2 NovemberNico (jr) van der Merwe 082 511 0765Magda van der Walt 084 548 4522Erasmus Venter 072 154 9410

Donderdag, 3 NovemberImke de Kock 079 496 1169Jan de Kock 082 888 2003Elmari Fouché 082 532 3118Koos Schoeman 082 433 8222Albert van der Merwe 018 297 3669Adelheid van Vuuren 082 083 2454

Vrydag, 4 NovemberAns Geertsema 073 192 8976Sielie Laubscher 018 293 1230Akudzwe Mushayabasa 076 860 0669JC Potgieter 079 525 2507

Saterdag, 5 NovemberViljoen Pretorius 083 507 7782

Elsa Jansen van Rensburg (083 370 1230) is terug uit Pretoria na ‘n geslaagde rugoperasie. Sterkte vir die hersteltyd.Ons is dankbaar dat Hester Spoelstra (083 641 9725) se heupvervangingsoperasie goed ver-loop het. Ons dink in ons gebede aan oom Pieter du Plessis (072 145 7010) wat vroeër lidmaat hier was en wie se gesondheid weens kanker baie agteruitgaan.

So na die afsterwe van ons seun, Ben van den Berg, wil ons graag groot dankie sê aan ds Fanie en ons ouderling prof Ben de Klerk vir hulle vertroostende besoeke en gebede. Baie dankie ook vir die pragtige ruiker blomme wat ons ontvang het wat getuig van u meelewing. Dan ook vir bemoedigende oproepe, en/of smse van gemeentelede en vriende. Dit is vir ons ‘n groot troos in hierdie moeilike tyd.Hendrien & Bert Venter

Page 5: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

5

“BIBLE STORY TELLING” SEMINAAR

‘n Gemeenskap se waardes word hoofsaak-lik deur deur stories van geslag tot geslag oorgedra. (Deuteronomium 6:6-9)Hoe dra ek God se Woord oor ?ONTDEK:Hoe om stories te leer en te vertel. Hoe om Bybelstories aan ander te vertel. Fasiliteer By-belstudie deur middel van Bybelstories. Ge-bruik Bybelstories in die bediening van die EvangelieFasiliteerder: Malcolm Barker (Wycliffe Advo-cate and Board Member Australia Bible Story Telling Coordinator)Datum: 2 - 4 Desember 2016 Vrydag 17:00 – 21:00 Saterdag 08:30 – 19:30 Sondag 12:00 – 18:00Plek: GK Bult KerksaalKoste: R 300-00 pp ( Registrasie voor 20 Nov 2016 = R270)Ingesluit is: Handleiding, Middag- en aandetes, Tee & koffie Registrasie: Sluit 23 November 2016(Kontak die kerkkantoor vir meer inligting of die registrasievorm.)Navrae: Engela van der Walt082 556 7806 / [email protected] Liza Lemmer074 588 8693 / [email protected]

Ontstaan van ’n nuwe gemeente uit die voormalige Gereformeerde kerke Potchefstroom-Noord en Noordbrug

Die stigting van ‘n nuwe gemeente op die Bult is voorafgegaan deur samesprekings van ‘n gesamentlike kommissie van die twee ge-meentes. Die hoofoorwegings van die kom-missie het gesentreer om die uitbeweeg van gesinne op die Bult en hoe die bedieningswerk in die omgewing beter uitgevoer kan word. Op Sondag 24 Julie 2011 was dit vir beide gemeentes reeds duidelik dat dit wenslik sal wees dat die twee gemeentes ontbind en ‘n nuwe gemeente gevorm word.Die lidmate van beide gemeentes is teen die einde van Julie 2011 oor die wenslikheid in-gelig en op 21 Augustus 2011 is besluit om met die proses voort te gaan. ‘n Kommissie bestaande uit die twee skribas onder leiding van ds. Fanie Coetzee het lyste van al die kommissies in die twee gemeentes opgestel sodat die kommissies onderling kon uitmaak hoe die verskillende dienste in die nuwe ge-meente voortgesit moet word.Op Sondag 30 Oktober 2011 het die gedenk-waardige dag aangebreek en is onder leiding van die Konsulent, dr. Francois Muller die aktes van ontbinding en die konstituering van die nuwe gemeente onderteken.Hy het ook die losmaking en bevestiging van ouderlinge en diakens sowel as die bevestig-ing van ds Fanie Coetzee as predikant van die nuwe gemeente waargeneem.Die ontstaan van die nuwe gemeente was vir my die beantwoording van gebede en daarom ‘n vreugdevolle gebeurtenis. Ons is almal vandag blye getuies van die ryke seë-ninge wat die Here die afgelope vyf jaar oor Sy gemeente, Potchefstroom Die Bult uit-gestort het.

Jaap Verhoef

Baie dankie!

30 OktoberKG 1: Anna Fick 073 682 3751

Wyk 1: Rhodé Vorster 076 8754 132

6 NovemberKG 27: Fransa Vorster 076 391 7578

Wyk 4: Albertje Fouché 083 235 7346

Teeskinkbeurte

maar nee, ons sál oorwinnaars bly deur Hom vir wie ons leef en ly.sb

5-4

Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan aflaai? Gaan na www.gkpotchbult.co.za,

kies Afrikaanse Bediening en dan “Preke & Nuusbriewe”.

Page 6: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

6

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

vormpiegaan

Dankoff ers – 2017/18 Ons Dankoffers gaan ten diepste oor ons verhouding met die Here en ons eienaarskap van die gemeente se Roeping. Daarom val die klem op elke lidmaat se behoefte om met entoesiasme vir die Here te gee: “Kinders van die Here bring graag ‘n offer met ‘n liefl ike geur” ( Fil 4:18b). Die nodige dokumentasie vir u dankoffers is by u ouderlinge en die kerkkantoor beskikbaar. U kan ook die inligting op elektroniese formaat van die Kerkkantoor verkry en dit dan of vir u ouderling besorg wie die inligting oor die betrokke wyk of kleingroep dan aan die kassier stuur sodat ons die begroting vir 2017/18 betyds kan opstel. Ons sal dit baie waardeer as ons hierdie inligting nie later nie as 15 Desember 2016 kan ontvang. Ons pleit by al ons lidmate vir volle samewerking hierin want dit gee groter sekerheid vir hoe ons ons bedieningsmikpunte kan bereik vir die 2017/18. Skakel gerus met Paul Delicado (082 574 2204) of Lou van Wyk (084 520 1086) vir verdere inligting.

Baie dankie vir die donasies wat reeds begin inkom het vir die Martie Geertsema Mediese Hulpfonds. Klein en groot maak alles ‘n verskil tot lewenskwaliteit.

Martie Geertsema Mediese Hulpfonds

MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096

Vir meer inligting kan die kerkkantoor (018 297 4843) of die voorsitter van die diakonie,

Elsa Els (082 460 0939) gekontak word.

Meds4Martie Meds4MartieAlle susters word genooi na ‘n gesellige koffi e-drink op Saterdagoggend, 5 November by Roots koffi ewinkel. Ons kom almal 10uur daar bymekaar en bestel ietsie om te drink. Die kinders kan dan ook in die speelarea speel, sodat ons jong mammas ook kan saamkuier. Teken asb. die datum aan en kom sluit die jaar af met ‘n heerlike saamkuier.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge:

André Hattingh & Marthiens HeymansDiaken: Peet Duvenage Moet dit nie misloop nie!

Page 7: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

7

Kuierkombuis 2016Baie hartlik dank aan almal wat gedurende Aardklop by die Kuierkombuis en by Hartklop julleself gegee het.Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie.

Ons het dus anders begin kyk na verskaffers van produkte deur byvoorbeeld koeke aan te koop van iemand wat die fondse nodig gehad het. Daar is werksgeleenthede geskep vir studente om hulle met hulle lewenskostes te dra. (R7600)‘n Paar mense is op ‘n voltydse basis in diens geneem om te help met skottelgoedwas en afdek van tafels. (R3000)Die Dienssentrum vir bejaardes het aan ons die kos verskaf. Buiten die wins wat hulle daarop ontvang het, is die totale wins van die middagetes ook aan hulle oorbetaal. (Die totale oor-betaling sonder hulle kostes was R38 000)Hartklop se uitgawes, en etes aan die studente wat vir die week hier was is vanuit die Kuierkombuis gedra. (R 3500) Ons is die Here dankbaar dat buiten dit wat tydens die week kon plaasvind, ons nou ook die volgende uit die projek kon gee.

Nadat al bogenoemde verreken is en die kostes afgetrek is, was daar steeds ‘n bedrag van R 83 000 wat ons in staat stel om soos volg te kan gee:

Klopper gesin – die voorsiening van een jaar se koste vir ekstra versorgers wat na Zeruja se afsterwe nodig was; (R 30 000)Fondse vir mediese koste van Martie Geertsema (R 40 000)Bydrae tot oprigting vir ‘n SAP Satellietstasie op die Bult (R10 000)Woordkafee (R 3 000)

•••

Mag die woorde van Paulus in 2 Korintiërs 9:13 ook hiervan waar wees: “Deur hierdie bewys van julle bereidheid om te dien sal daar baie wees wat God eer toebring.”(Volledige fi nansiële state is beskikbaar by Malan le Roux indien u meer besonderhede wil hê.)

Verlede jaar het ons gemeente geskenkpakkies vir weeskinders in Ikageng gemaak en dis deur die Youth with a mission uitreikspan onder leiding van Wikus Vorster uitgedeel en met groot vreugde ontvang, Hierdie jaar wil ons weer so maak deur 26 pakkies te maak. Daar is kinders van 1 tot 18 jaar oud in die huise. Daarom wil ons graag hierdie jaar vir jou die naam en ouderdom van ‘n kind gee vir wie jy die pakkie maak. Indien jy net ‘n nuwe Engelse Bybel wil gee, daar is 10 wat kan lees. Die pakkies kan by my afgegee word of in die groot houer in die westelike portaal van die kerkgebou teen 27 November gelaat word. Skakel asseblief met my of sms of e-pos as jy by hierdie projek wil betrokke raak. Annatjie Verhoef 072 391 2552 of 018 294 6502 of e-pos: [email protected].

die naam en ouderdom van ‘n kind gee vir wie jy die pakkie maak. Indien jy net ‘n nuwe Engelse Bybel wil gee, daar is 10 wat kan lees. Die pakkies kan by my afgegee word of in die groot houer in die westelike portaal van die kerkgebou teen 27 November gelaat word.

Geskenkpakkies vir weeskinders in Ikageng

Page 8: Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 5 jaar ... · Ons het vanaf verlede jaar begin om TYDENS Aardklop te begin gee en nie net na die tyd nie. Ons het dus anders begin kyk na

8

Wil jy graag ’n advertensie in die Lantern plaas? Skakel gerus met die Kerkkantoor vir meer inligting.

Tuinwoonstel te huur. 1 slaapkamer, afdak vir kar. R2500 water en ligte ingesluit. Wasgoed en skoonmaak van woonstel 2x ‘n week ingesluit. Vanaf 1 Desember beskikbaar. 072 519 3986

Goeie en betroubare verwer - vir enige verfwerk Abraham, 072 324 4944. (Vir verwysing, kontak Lusilda Schutte by [email protected])

VAN JESUS GEPRAAT – Willemien van Heyningen - ‘n Bundel van 23 kort sketse / verhale rondom Jesus. Geskik vir leesgenot, vermeerdering van kennis, innerlike verryking en bybelstudie. Tot einde Nov 2016 ter insae / beskikbaar teen R100 by Willemien (083 560 6730) Huis Eikelaan S-53 of die kerkkantoor.

Die Potchefstroomse Mannekoor bied hul Kersfeesprogram aan op Donderdag 10 November. Dit sal om 19:00 begin by NG Kerk Vyfhoek. Toegang is gratis, maar donasies sal welkom wees.

DIE HONDESALON ... op– en aflaaiLea 072-713-0745

Jaap Helberg se selfoonnr is 076 832 4372. (Vorige week was die Kerkkantoor se fout, jammer!)

OnderOnsiehou jou

op datum

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Ons gemeente se bankbesonderhede Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: 082-326-6207Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Die Studiesentrum is oop! Maak seker jy kom geniet die perfekte leer atmosfeer en ‘n lekker koppie koffie om jou aan die gang te hou. Wanneer: Weeksdae 08:00 - 23:00, Saterdae 08:00 - 16:00 Waar: Die kerksaal, langs G5.

Advertensies