37
WELKOM! Handelinge 2:42-47 “onderlinge verbondenheid”

Handelinge 2:42 47

Embed Size (px)

Citation preview

WELKOM!Handelinge 2:42-47

“onderlinge verbondenheid”

Lied 169 - sit

1. Heilig, heilig, heilig,Heer, God almagtig,groot is u troon,U is steeds met lof omring!Heilig, heilig, heilig,liefderyk, genadigu troon is steedsmet lig en lof omring!

2. Heilig, heilig, heilig,Heerser vir ewig;groot is u NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, ons eer U,met u hele skepping.U wat in liefde God regverdig is.

3. Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is u guns,want U buig U tot ons neer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sál vir ewig wees.

VLAM 21 - sit

1. In die hemel is die Heeren sy glans is soos kristal.Hy’s die Heilige van Goden Hy heers oor die heelal.

Refrein

Daar is mag in Sy woord!Soos die waters druis sy stem.Soos die son op die see se blou,so die rykdom van sy trou.Want aan U is die mag en die heerlikheid en krag.En aan U is die eer en die lof, want U regeer.

2. Miljoene in gereedheid,is die eng’le om sy troon.Verbysterend sy sieraad en die weelde van sy kroon.

Refrein

Daar is mag in Sy woord!Soos die waters druis sy stem.Soos die son op die see se blou,so die rykdom van sy trou.Want aan U is die mag en die heerlikheid en krag.En aan U is die eer en die lof, want U regeer.

3. Driemaal heilig is die Heer,Hy wat was en is en kom.Hy’s die Alfa en Omega,almagtig en verhewe.

Refrein

Daar is mag in Sy woord!Soos die waters druis sy stem.Soos die son op die see se blou,so die rykdom van sy trou.Want aan U is die mag en die heerlikheid en krag.En aan U is die eer en die lof, want U regeer.

4. Aan Hom wat op die troon sit,en aan die Lam,die heerlikheid en lofvan nou af en vir ewig.

Refrein

Daar is mag in Sy woord!Soos die waters druis sy stem.Soos die son op die see se blou,so die rykdom van sy trou.Want aan U is die mag en die heerlikheid en krag.En aan U is die eer en die lof, want U regeer.

Lied 209 (x2) - staan

Heer, met my hele hartkom sing ek ’n lofsang,kom ek van u magtige wonders vertelen van al u reddingsdade.Heer, met my hele hartkom sing ek ’n lofsang.Ek wil oor U altyd bly en vrolik wees,ek wil u Naam besing.Ek wil oor U altyd bly en vrolik wees.Halleluja!

Kindertyd

Welkom Annelet!

VLAM 104 - sit

Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel?Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel?Weet jy nie, weet jy nie, jy’s ‘n tempel?Jy is ‘n tempel van die Heil’ge Gees.

Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde,Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde,Vol van lof, vol van krag, vol van vreugde,Jy is ‘n tempel van die Heil’ge Gees.

Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel.Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel.Ja ek weet, ja ek weet, ek’s ‘n tempel.Ek is ‘n tempel van die Heil’ge Gees

Handelinge 2:42-47

41Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg.

42Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

43Die apostels het baie wonders en tekens gedoen, en dit het almal met diep ontsag vervul. 44Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. 45Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. 46Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, 47en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.

Hulle het hulle heelhartig toegelê

Onderrig Onderlinge verbondenheid Breek van die brood Gebed Tempel Van huis tot huis

’n Mens sou dink dié gemeente sou floreer

Ananias en Saffira Griekse weduwees verwaarloos Petrus in Antiogië Joodse besnydenis

Op ander plekke het dit beter gegaan

Seserea Antiogië Filippi Efese

Barnabas en Silas Timoteus en Titus

En ons gemeente?

Bybel Onderlinge verbondenheid Moet nog meer vriende oor grense maak

Ons het kruis-groep vriendskappe nodig

Ons houdings verander as ons gedrag verander

Ons moet geleenthede bied waar mense vriende oor grense heen kan word

Ek sien ’n kerk waar almal welkom is

“nie meer Jood of Griek, nie meer slaaf of vryman, nie meer man of vrou nie, maar almal één is in Christus Jesus”

“en kyk, daar was ’n baie groot skare wat niemand kon tel nie. Hulle was afkomstig uit elke nasie en stam en volk en taal en het voor die troon gestaan en voor die Lam ... Hulle het met ’n harde stem uitgeroep: ‘Die verlossing kom van ons God wat op die troon sit en van die Lam!’ ... Al die engele ... het God aanbid en gesê: ‘Amen! die lof, die heerlikheid en die wysheid, die dank en die eer, die krag en die sterkte, kom ons God toe vir ewig en ewig. Amen!’”

Lied 443 - staan

1. Wind kan jy nie sien nie -niemand sien dit raak;maar wanneer ons luister,hóór ons hoe dit maak.

2. Wie kan God se Gees sien?Niemand kan Hom sien!Maar wanneer ons luister,leer Hy ons Hom dien.

3. Wind kan soveel doen, ditdryf die wolke heen;dit beweeg die seëen dit bring die reën.

4. God se Gees doen soveel -leer ons God vertrou;leer ons om te luisteren op Hom te bou.

5. Kom ons sê vir elkeen:bid tot God die Heer,dat Hy ons sy Gees gee,dat Hy ons sal leer.

Respons – Lied 443:5 - staan

Kom ons sê vir elkeen:bid tot God die Heer,dat Hy ons sy Gees gee,dat Hy ons sal leer.