Farmakologie van algemene hematologiese middelslearning.ufs.ac.za/INTERNAL_MEDICINE_ON/Resources/3....

Preview:

Citation preview

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 1

1

Farmakologie van algemene hematologiese

middels

MBChBHematologie lesings

MJ Coetzee

2

LEERUITKOMSTE• Aan die einde van hierdie lesing moet die student die

volgende kan doen:

• Verantwoordelik hierdie middels kan voorskryf en monitor op die vlak van ‘n algemene praktisyn.

• Die farmakologie van die middels, wat vir algemene hematologiese toestande deur dokters in ‘n weie spektrum van dissiplines gebruik word, se farmakologie kan verstaan en verduidelik

• Hierdie middles sluit die volgende in:– Die hematinika: yster, folaat, vitamien B12

– Allopurinol & Prednisoon

– Antikoagulante

– Hemostatika

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 2

3

Klasse middels

• “Hemotinika”–Yster– Folaat–Vitamien B12

• Allopurinol• Prednisoon

• Antikoagulante

– Warfarin

– Heparien

– Aspirien

• Hemostatika

– Faktor VIII en IX

– Vitamien K

– Traneksaamsuur

4

“Hemotinika”

= �hemoglobien

konsentrasie van die

bloed

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 3

5

Yster-gebrek anemie

• Diagnoseer oorsaak en spreek dit aan – Draai die kraan toe waardeur die bloed verloor word

• Die doel van yster-aanvulling– Voorsien genoeg Fe om die Hb te normaliseer

• 1-2 g

– Verskaf genoeg Fe om Fe-store aan te vul• 1 g

• Roetes van teodiening– Oraal

– IV

– IM

6

Ystersulfaat-1• Mees algemene, goedkoopste en maklikste vorm van orale Fe– IV Fe duur en gevaarlik

– IM Fe seer en verkleur vel

• ± 200 mg ⇒ 65 mg van elementale yster

• Optimale dosis 200 mg elementale Fe/dag– 1 tab tds

• Patiënte voel beter binne ‘n dag

• Hb begin binne ‘n paar weke steig

• Hou vir 3-6 maande aan

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 4

7

Ystersulfaat-2

• Newe-effekte

– Boonste GI-ongemak: dispepsie, diaree

– Swart verkleuring van stoelgang

• Absorpsie

– Beter op ‘n leë maag, maar hierdie veroorsaak meer irritasie

– Vitamien C bevorder dit, maar nie veel nie

– Fitate in tee, plantprodukte, ens. mag absorpsie verminder

8

Fe absorpsie (Davidson’s)

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 5

9

Ystersulfaat-3• “Compliance”/Konkordansie

– Lig die pasiënt in

– Begin met laer en minder gereelde dosisse

– Pas die dosis aan volgens die patiënt se newe-effekte

– Vra die patiënte oor hulle stoelgang

• Monitor van terapie– VBT

– S-Ferritien as moontlik

• Veiligheid– Fe oxsideer! Desferrioksamien is ‘n cheleerder

– Hou weg van kinders

10

Vitamien B12 & folaat

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 6

11

Folaat-1

• Indikasies– Folaat-gebrek megaloblastiese anemie

– Probeer om van vitamien B12-gebrek te onderskei, anders ↑ senuweeskade

– Nuttig in hemolitiese anemie– Voorkom neuraalbuis defekte

• Absorpsie– Geredelik

• Koste - minimaal

12

Folaat-2• Dosis

– 5 mg/dag po genoeg vir enige situasie

– Hou aan vir ‘n paar maande

• Monitor van terapie– Diarree, ens. stop– Hb normaliseer

• Preparate– 5 mg tablette beskikbaar in Suid-Afrika– Tablette met ‘n kleiner dosis oorsee beskikbaar

• Newe-effekte– Geen

• Veiligheid – geen probleem

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 7

13

Vitamien B12-1

• Indikasies– Pernisieuse anemie (terapeuties)

• Onderskei van folaat-gebrek

– Gastriese reseksie (voorkomend)

• Absorpsie– IM – vinnig in urien uitgeskei, maar genoeg bly om store aan te vul

– Megadosisse geabsorbeer po (compliance!)

• Koste– Minimaal

14

Vitamien B12-2

• Dosis– 1 mg IM elke vir 1 week– 1 mg IM elke week vir 1 maand– 1 mg IM maandeliks x 4– 1mg IM elke 3 maande lewenslank

• Monitor terapie– “Gesond voel”– Hb normaliseer

• Preparate– 10 mg ampules

• Newe-effekte– Geen

• Veiligheid – geen probleem nie

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 8

15

16

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 9

17

Warfarin-1• Meganisme

– Affekteer karbosilasie van stollingsfaktore II, VII, IX en X

– Vitamien K-antagonis

• Indikasies

– Antistol waar bloedvloei stadig is

– Veneuse trombose

– Hartklep-patologie

– Lang-termyn antistol in geselekteerde toestande, bv. atriale fibrillasie

18

Warfarin-2

• Absorpsie– Word deur kos, middels, vitamiene, antibiotika beïnvloed

– Drink altyd op die selfde tyd van die dag (sodat jou dieet omtrent konstant is, bv. ontbyt)

• Distribusie– Bind aan albumien

– Baie interaksies met middels

• Ekskresie– Lewer

• Halfleeftyd: 40 uur

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 10

19

Warfarin-3

• Dosis

– Begin met nie meer as 10 mg/dag nie• Induseer velnekrose

– Warfarin het slegs ‘n terapeutiese effek na 3 dae

• Monitor van INR

– 40 uur t½ ⇒ monitor ± weekliks

• Pas totale weeklikse dosis aan

– Sprei die totale dosis uit oor die week

– Moenie die dosis te vinnig aanpas nie, naders wipplank die INR. Probeer net weekliks aanpas.

20

Warfarin dosis-aanpassingsIdiaal = 3.5 (kunsklep); 1 tab = 5 mg

Day M T W D V S S

INR=4

Dosis:

10 tabs/week

1 2 1 2 1 2

INR

1

Aangepaste dosis:

8.5/week1.5 1 1.5 1 1.5 1 1

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 11

21

Warfarin-4• Newe-effekte

– Bloeding– Geringe INR-vermeerdering: 1-2 mg po vit. K (6 h)– Noemenwaardige bloeding

• FFP (groot volumes, geen inaktivering)• Faktor IX konsentraat (klein volumes, virus inaktivering) bevat alle vitamien K-afhanklike faktore

• Veiligheid– Hou weg van kinders– Swangerskap

• Gebruik eers na 1ste trimester• Plaas oor op heparien peri-partum

22

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 12

23

Warfarin-5

• Middel-interaksies

– Baie!

• NB:

– NSAIDs, antibiotika, aspirien

• Praktiese benadering

– Liefs net parasetamol vir analgesie

– Gaan die INR ‘n week of wat na, nadat medikasie verander is

– Vertel altyd jou dokter/tandartsdat jy op warfarin is

– Dra ‘n MedicAlert-bandjie

24

Superwarfarins

• Vitamin K antagoniste is effektiewe rot-giwwe

• Chemies gemodifiseerd warfarin nodig om warfarin-bestandheid in rotte te oorkom

• Superwarfarins (bv. Finale) het ‘n halfleeftyd van maande

• Rx: Vitamin K vir maande tot die superwarfarin gemetaboliseer is

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 13

25

26

Heparien-1

• Indikasies– akute antistol

• veneus of arterieel

– Profilakse: DVT veral

• Adminstrasie– IV lyne (konstante infusies)

– Subkutaan

• Monitor– Slegs vir ongefraknioseerde heparien

– PTT omtrent 6 h na toediening

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 14

27

LMW heparien

28

Ongefraksioneerde heparien

• Mengsel van baie grootes heparien– Minder akkurate dosis-repons korrelasie

– Gebruik waar LMW heparien nie beskikbaar is nie

• Newe-effekte

– Bloeding, osteopenie met lang Rx,

– KATASTROFIES: heparien geïnduseerde trombositopenie

• Probleme

– Moet gedurig dosis titreer

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 15

29

LMW heparien-1

• Slegs die kleiner molekulêre massa fraksies word versamel

• Standaard heparien: komponente van 4000-30,000 D met ‘n gemiddelde van 16,000 dalton

• Meer spesifieke effek op antitrombien

• Meer spesifieke effek op faktor X

• Subkut. elke 12-24 h

• Geen kliniese indikasie vir monitor van anti-FX effek nie

• Beïnvloed nie PTT

30

LMW heparien-2

• Baie verskillende preparate

– Algemeen in SA: enoksiparien

– Heelwat variante & sintetiese analoë

• Verskillende dosisse

– DVT profilakse: gewoonlik 12 h pre-op (40 mg bd)

– DVT Rx: 1 mg/kg bd 5-10 dae

– Unstable angina

• Buitepasiënt Rx vir eenvoudige DVT

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 16

31

Aspirien-1• Meganisme

– Onomkeerbare inaktivering van siklo-oksigenase

– ↓TA2 (↓plaatjieklomping)

• Indikasies– Verminder tromboses in hoë-vloei areas

• Arteries• Omtrent geen effek op veneuse sirkulasie nie

– Voorkoming of sekondêre voorkoming van kardiovaskulêre insidente

32

aspirien

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 17

33

Aspirien-2

• Farmakokinetika

– Word maklik geabsorbeer (enteriese bedekking maak sluk makliker)

– Kort plasma t½

–Bind COX onomkeerbaar – effek hou vir dae aan

• Dosis

–75-100 mg/d genoeg vir KVS-effek

34

Aspirien-3

• Newe-effekte– GI irritasie, bloeding

– Allergie (meestal met atopie)

• Interaksies– NSAIDs bind omkeerbaar en kompeteer tydelik met aspirien om COX te bind

• Probleme– Nie ‘n soortgelyke effek in elkeen nie

– “aspirien bestandheid”

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 18

35

Hemofilie

36

Faktor VIII

• Indikasies– Hemofilie A met akute bloedings

– Profilakse in die toekoms in SA?

– Bevat ook Von Willebrand-faktor

• NB– Duur

– Behandel vroeg!

– Stop bloeding voor dit gevaarlik word

– Tuis terapie: pasiënte spuit self

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 19

37

Faktor VIII

• Dosis– 1 E/kg toegedien ⇒ verhoog 2 E/kg in patient

– Ligte bloedings: 25 E/kg

– Erge bloedings (kop, ileopsoas): 50 E/kg 12 uurliks IV

– Konsulteer jou naaste Hemofilie Sentrum

• Veiligheid– Virus-geïnaktiveer

• Von Willebrand: 25 u/kg daily

38

Faktor IX

• Indikasies

– Faktor IX gebrek (Hemofilie B)

– Bloeding vanweë warfarin

• Dosis

– 1 E/kg/dag IV

– 30 E/kg in ligte bloedings

– 50 U/kg in erge bloedings

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 20

39

Vitamien K

• Indikasies– Verhoogde INR a.g.v. warfarin

– Neonate (lae vitamien K store)

• Preparate– 10 mg tablette

• kan warfarin-kontrole moelik maak

– Konakion MM – 2 mg po/IM/IV• Twee orale dosisse vir neonate

• Effektief om warfarin om te keer

40

Traneksaamsuur

• Antifibrinolities

• Indikasies– Bloedings van slymvliese

– Herstel na torakale chirurgie

• Kontraindikasies– UT bleeds

– DIC

• Dosis po: 500 mg tds

• Newe-effekte: trombose

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 21

41

Allopurinol• Xantienoksidase inhibeerder

– verminder uriensuur vorming

• Leukemië en limfome– Groot aantal of neoplastiese selle (tumormassa)

• Massas purien nukleotiede vrygestel uit kankerselle– Tumorlise sindroom met uriensuur nefropatie

• Allopurinol tot 900 mg/day & +++vloeistowwe vir die eerste paar dae voor chemoterapie

• Algemeenste newe-effek: pruritis

42

• Indikasies

– Outoimmuun toestande bv.

• ITP

• Outoimmuun hemolitiese anemi

– Leukemië en limfome: hoë dosisse

– Verpakking: 5 mg tablette (+++ goedkoop)

– Newe-effekte: Die van glukokortikosteroïede

– Metaboliseer tot aktiewe prednisoloon in lewer

Prednisoon

Gebruik tot 100 mg daagliks om die proses te stop, ‘taper’ stadig oor maande

Farmakologie van algemene hematologiesel middels 08/06/2011

MBChB V Hematology rotasie 22

43

Newe-effekte van prednisoon• Elektroliete

– Hipertensie, vog retensie

– Glaukoom

• Gastriese erosie

• Immuunonderdrukking

• Cushingoïede voorkoms, atrofiese vel

• �Aptyt, diabetes,

• Osteopenie

• Idiopaties: insomnia, aggressie, psigose

• Kan deur die plasenta dring en in borsmelk uitgeskei word

Recommended