View
2
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
1
KOSHUISHOKKIE
JAARVERSLAG
2016
2
INHOUDSOPGAWE
VOORSITTERSVERSLAG ...................................................... 2
TROFEË-WENNERS ................................................................... 7
LIGA UITSLAE ........................................................................... 8
TOERNOOI UITSLAE ................................................................ 9
Eerstejaarstoernooi .............................................................. 9
Interkoshuistoernooi .......................................................... 10
5-A-SIDE toernooi ............................................................ 11
Somerligatoernooi .............................................................. 12
OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE ................. 13
FINANSIES .............................................................................. 16
3
STEINHOFF MATIES HOKKIEKLUB
KOSHUISHOKKIE VERSLAG 2016 HOKKIE KOMITEE Tania Bester (Voorsitster)
Ashley-Anne Kriel
Nanuschka Brand
Jacob Kasselman
Daniel Gerhardus Snyman
Scharlize Crafford (Maties Hokkie verteenwoordiger)
KOSHUISHOKKIE VERTEENWOORDIGERS
Koshuis Naam Koshuis Naam
Academia (Dames) Lesha Pretorius Metanoia (Dames)
Donna Brown
Academia (Mans) Hein Wille Danielle Lyners
Aurora Caleb Jooste Minerva
Jessica Bostock
Aristea Tania Bester Sune Raspel
Dagbreek Alex Pagel Monica
Gizela v.d Berg
Eendrag Jacob Kasselman Line Els
Equité Ashley-Anne Kriel Nemesia
Jana Burger
Erica Elmie Odendal Mari Fölscher
Goldfields (Dames) Thandokazi Dlephu Nerina
Jeanette Hofmeyer
Goldfields (Mans) Bingle Kruger Liani Strauss
Harmonie Jeanine van Niekerk Old Boys Matthys Walters
Hanna Kotze Olympus (Dames)
Jack Perrett
Heemstede Margartehe Wiggings Ali Grewar
Helderberg Cornelius Jonker Olympus (Mans) Jason Murray
Helshoogte I Daniël Gerhardus
"Wiera" Snyman Oude Molen Joshua Schenck
Helshoogte II Junré Maraise Oud-Studente Gail Jordaan
Huis Marais Ters van der Merwe Pieke
Cobus Meyer
Huis ten Bosch Deandi vd Vyver Gernes Lamprecht
Huis Visser Gareth Simmonds Serruria
Christine
Colenbrander
Irene Jochire Strauss Danya Marx
ISA Dameskoshuis Anrike du Toit Simonsberg
Marc Knoetze
Libertas Morne Bester
Marc Seegmuller
Sonop Burgitte van der
Merwe
Lydia Judy Mellet Venustia Chante van Zyl
Majuba Neil Dippenaar Vesta Ian Jones
Medies (Mans) Keenan O'shea Wilgenhof Tinus Loots
Medies (Dames) Anke Swart
Metanoia (Mans) Louw Kriel
4
Inleiding
Die 2016 Steinhoff Koshuishokkie seisoen was, nes vorige jare, ‘n uiters suksesvolle een. Ek wil graag vir
Scharlize Crafford bedank vir haar toewyding en harde werk dwarsdeur die seisoen. Baie dankie ook aan
Maties Hokkieklub dat al die Superliga en Uitdaagliga wedstryde op die onderskeie Astro bane kon
plaasvind.
‘n Groot dankie aan Steinhoff vir die borgskap van die Maties Hokkieklub, wat ook deur filter na die
Koshuishokkie. Hierdie jaar het elke deelnemende koshuisspan ‘n unieke kleur hempie van Steinhoff
ontvang wat nie net vir die Somerliga nie, maar ook vir die Winterliga gebruik kon word.
Toernooie
Die 2016 seisoen het afgeskop met die jaarlikse toernooie op 2 opeenvolgende Saterdae in die eerste
kwartaal. Die toernooie was die Eerstejaarstoernooi en die Interkoshuistoernooi.
Dankie aan die Maties hokkie klub komiteelede wat gehelp het met die organisasie van die toernooie
asook aan al die skeidsregters wat die wedstryde geblaas het.
Die toernooie was ‘n positiewe afskop vir die seisoen. Dit het vir spanne die geleentheid geskep om
mekaar te leer ken en om bekend te raak met die Koshuishokkie kultuur. Hierdie toernooie help kweek die
goeie gees van die koshuisliga.
Heemstede na hulle finaal in die Eerstejaars-toernooi
Uitslae van die onderskeie toernooie:
Toernooi Vroue Mans
Eerstejaarstoernooi Heemstede Medies
Interkoshuistoernooi Aristea Eendrag
5-a-side Toernooi Metanoia Olympus
5
Somerliga
Somerliga is elke jaar n groot toernooi met sterk kompetisie en wedstryde van goeie gehalte wat saans
onder die spreiligte op die astro plaasvind. Hierdie jaar was daar 24 Vroue- en 20 Mansspanne van die US
se koshuise.
Klubspelers mag ook in hierdie toernooi speel vir hulle onderskeie koshuise. Dit sorg natuurlik vir
uitstaaande gehalte hokkie en verskaf ook net verdere rede vir die koshuise om hul onderskeie koshuise te
ondersteun en geesdriftige toeskouers te verseker.
Die finale is weereens in ‘n goeie feestelike atmosfeer gespeel. Hierdie jaar was ‘n herlewing van die 2015
finaal asook die uitslag daarvan. Die vroue spanne was Oud Studente en Aristea, terwyl die mans finaal
uitgeveg was tussen Simonsberg en Libertas.
Wenners van die Somerliga:
Vroue Mans
Oud Studente Libertas
Winterliga
Die formaat van hierdie jaar se liga het bestaan uit 3 ligas, vir beide mans en vroue. LSL, LCL, L2, MSL,
MCL en M2. Beide die Super Ligas en die Uitdaag Ligas het vanaf gras na die astro-bane geskyf. Die
Super-, Uitdaag en L2 ligas het elk 8 spanne bevat. M2 het 7 spanne gehad. Die drie ligas van beide die
mans en vroue, het n rondomtalie rondte gespeel, waarna hierdie ligas in die top 4 en onderste 4 verdeel
het. Binne hierdie verdeling, het die spanne dan in elke liga semi finale gespeel om te sien wie dan in die
finaal speel om sodoende die finale posisies van die spanne in elke liga te bepaal.
Al wedstryde van die Super- en Uitdaag ligas was op astro gewees, alhoewel die wedstryde tot laat in die
aand aangehou het – is ons baie dankbaar dat ons vanaf die gras na die astro-baan kon skuif. Die
skeidsregters was ‘n probleem hierdie jaar, met van die studente wat nie opgedaag het vir hulle wedstryde
nie. Ons sal verseker kyk na ‘n beter oplossing vir volgende jaar. Die onderste ligas se verteenwoordigers
moes self sorg vir n skeidsregter vir hulle wedstryde. Hierdie wedstryde het op die grasvelde by
Welgevallen plaasgevind. Die onderskeie ligas het gesorg vir spannende en baie vermaaklike wedstryde.
Uitslae:
Hierdie jaar se aantal spanne wat deelgeneem het was minder as in die verlede, omdat geen skool spanne
aan die ligas kon deelneem nie. Mans het 23 en vroue het 24 spanne gehad wat in die onderskeie ligas
deelgeneem het.
Die uitslae vir die onderskeie ligas was dan ook as volg:
Vroue
Super Liga Steinhoff Medies
Uitdaag Liga Steinhoff Huis Ten Bosch
L2 Steinhoff Olympus
Mans
Super Liga Steinhoff Dagbreek
Uitdaag Liga Steinhoff Medies
M2 Steinhoff Olympus
Baie geluk aan die onderskeie wenners.
6
5-A-Side Toernooi
Hierdie toernooi is n nuwe toernooi wat in die plek van die Karnavaltoernooi asook die Top 4 Toernooi
aangebied word. Die hele idee van hierdie toernooi is om met die internasionale tendens van “small sided
games” as metode vir oefen en wedstryde in te skakel. Teen druktyd, was die finale nog nie gespeel nie en
resultate dus nog nie beskikbaar gewees nie.
Skeidregters
Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend gestaan het. (meer
besonderhede onder Instituut verslag) Die skeidsregters wat aan die Groep 20 inisiatief behoort het, het
die wedstryde van die Somer- en Winterliga behartig. Hierdie inisiatief het gekom weens die
onbetroubaarheid van die klubspelers. Die ideaal sal wees dat elke koshuis n skeidsregter sal voorstel vir
die groep en die persoon sal die nodige opleiding onvang en sal dan ingedeel word om wedstryde te blaas
deur die seisoen. Die inisiatief was grootendeels suksesvol, ons hoop egter om volgende jaar meer
skeidsregters in hierdie groep te he.
Die wedstryde in die Uitdaagligas is deur klubspelers waarngeneem, en ongelukkig is daar weer bevind
dat die klubspelers nie altyd opdaag vir hulle skeidsregters diens nie. Vir die klubspelers wat wel
opgedaag het, wil ons baie dankie voor se, dit word regtig opreg waardeer.
Ek wil net weer van nie geleentheid gebruik maak om vir die Maties Hokkie klub dankie te se vir als
waarmee hull eons gehelp en aangebied het.
Finansies
Die klub word hoofsaaklik gefinansier deur Affiliasie en Registrasiefooie. Met die registrasie gelde wat
hierdie jaar verminder was, moes daar ‘n paar veranderinge plaasgevind het om die te kort te kan bestuur.
Baie dankie aan die verteenwoordigers wat seker gemaak het dat die vorms ingevul word en ingegee
word. Sonder dit sal die koshuishokkie nie kan funksioneer nie.
Boetes maak ook ‘n deel uit van die inkomste. Dit het wel onder ons aandag gekom dat hierdie sisteem nie
werk nie en ons volgende jaar die boetes sal verwyder.
Baie dankie ook vir die spanne en verteenwoordigers wat die reëls so mooi nakom en dinge reg doen, dit
word weerspieël in die boetes.
Samevatting
2016 was ‘n baie suksesvolle jaar vir Koshuishokkie. Baie dankie aan Scharlize, elke komiteelid en ook
elke koshuisverteenwoordiger. Julle bygedra het gelei tot nog ‘n gesonde jaar van Koshuishokkie.
Dankie ook vir die spelers wat elke wedstryd in goeie gees gespeel het, sonder julle en julle liefde vir die
sport is die klub niks. Ons hoop ons kan jaarliks groei en dat volgende jaar selfs n beter jaar sal wees en
dat die veranderinge wat saam met die jaar kom, tot beter wedstryde sal lei.
Tania Bester KOSHUISHOKKIE VOORSITSTER 2016
7
Trofeë-Wenners 2016
Neels van Niekerk- trofeë
Wenners Mans Eerstejaarstoernooi Medies
Botha- trofeë
Wenners Vroue Eerstejaarstoernooi Heemstede
Rein Kelder- trofeë
Wenners Mans Interkoshuistoernooi Eendrag
Prestige- trofeë
Wenners Vroue Interkoshuistoernooi Aristea
Wenners Vroue Somerliga Oud Studente
Wenners Mans Somerliga Libertas
Wenners Vroue Superliga Medies
Wenners Mans Superliga Dagbreek
Wenners Vroue Uitdaagliga Huis Ten Bosch
Wenners Mans Uitdaagliga Medies
Wenners Vroue Tweedeliga Olympus
Wenners Mans Tweedeliga Olympus
Besonderse prestasie Olympus
Besonderse bydrae deur die jaar Cornelius Jonker
8
KOSHUISHOKKIE FINALE 2016
MANS LIGAS
SUPERLIGA
UITDAAGLIGA
2DE LIGA
1 Dagbreek I
1 Medies
1 Olympus
2 Simonsberg
2 Huis Marais I
2 Helderberg II
3 Majuba I
3 Wilgenhof
3 Eendrag II
4 Eendrag I
4 Libertas
4 Majuba II
5 Helshoogte I
5 Metanoia
5 Huis Marais II
6 Vesta
6 Pieke
6 Majuba II
7 Helderberg I
7 Huis Visser II
7 Eendrag III
8 Old Boys
8 Dagbreek II
DAMES LIGAS
SUPERLIGA
UITDAAGLIGA
2DE LIGA
1 Medies I
1 Huis Ten Bosch
1 Olympus
2 Aristea I
2 Metanoia
2 Nemesia
3 Heemstede
3 Serruria
3 Equite I
4 Oud Studente
3 Irene
4 ISA Dameskoshuis
5 Lydia
5 Erica
5 Venustia
6 Minerva I
6 Nerina
6 Equite II
7 Goldfields
7 Aristea II
7 Harmonie
8 Sonop
8 Medies II
8 Monica
9
EERSTEJAARSTOERNOOI 2016
TOP 10 FINALE UITSLAE
POS DAMES POS MANS
1 Heemstede 1 Medies
2 Equite 2 Wilgenhof
3 Olympus 3 Eendrag
4 Monica 4 Dagbreek
5 Irene 5 Helshoogte
6 Minerva 6 Majuba
7 Aristea I 7 Huis Visser
8 Metanoia 8 Helderberg
9 Medies 9 Olympus
10 Aristea II 10 Simonsberg
10
INTERKOSHUISTOERNOOI 2016
TOP 10 FINALE UITSLAE
POS DAMES POS MANS
1 Aristea II 1 Eendrag
2 Monica 2 Olympus
3 Medies 3 Medies
4 Aristea I 4 Vesta
5 Huis ten Bosch 5 Dagbreek
6 Venustia 6 Pieke
7 Goldfields 7 Helderberg
8 Harmonie 8 Helshoogte I
9 Equite 9 Helshoogte II
10 Minerva 10 Libertas
11
5-A-SIDE TOERNOOI 2016
FINALE UITSLAE
POS DAMES POS MANS
1 Metanoia I 1 Olympus
2 Oud Studente 2 Helshoogte
3 Equite 3 Helderberg I
4 Aristea 4 Metanoia
5 Metanoia II 5 Pieke
6 Venustia 6 Helderberg II
7 Nemesia 7 Huis Visser
8 Olympus 8 Huis Marais
9 Harmonie
12
SOMERLIGA TOERNOOI 2016
FINALE UITSLAE
POS DAMES POS MANS
1 Oud Studente III 1 Libertas
2 Aristea I 2 Simonsberg
3 Huis Ten Bosch 3 Dagbreek
4 Oud Studente I 4 Olympus
5 Medies 5 Eendrag I
6 Oud Studente II 6 Helshoogte
7 Academia 7 Majuba
8 Olympus 8 Medies
9 Aristea II 9 Pieke
10 Minerva 10 Wilgenhof
11 Metanoia 11 Helderberg
12 Heemstede 12 Huis Visser
13 Sonop 13 Vesta
14 Irene 14 Academia
15 Nemesia
15 Metanoia
16 Venustia
16 Eendrag II
17 ISA Dameskoshuis
17 Old Boys
18 Serruria
18 Huis Marais
19 Equite
19 Goldfields
20 Lydia
20 Huis Marais II
21 Nerina
22 Goldfields
23 Erica
24 Equite II
13
OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE
Somerliga Eerstejaars toernooi Interkoshuis toernooi
Mans Dames Mans Dames Mans Dames
2005 Simonsberg Serruria Simonsberg Nemesia Eendrag Nerina
2006 Simonsberg Heemstede Eendrag Nerina Wilgenhof Nerina
2007 Simonsberg Heemstede Simonsberg Nemesia Helderberg Nerina
2008 Wilgenhof Heemstede Simonsberg Nemesia Helderberg Medies l
2009 PSO lll Heemstede Simonsberg Heemstede Helderberg Nerina
2010 Club Mix Nemesia Medies Heemstede Helderberg Erica
2011 Wilgenhof Erica Simonsberg Minerva Eendrag Medies l
2012 Paul Roos Aristea l Libertas Nerina Vesta Aristea
2013 Simonsberg Bloemhof
Old Girls Helderberg Nemesia Libertas Aristea
2014 Helderberg Bloemhof Eendrag Aristea Dagbreek Heemstede
2015 Libertas Oud
Studente Helshoogte Medies Eendrag Aristea
2016 Libertas Oud
Studente Medies Heemstede Eendrag Aristea
14
Winterliga - Mans
MSL MCL M2 M3
2005 Helshoogte l Huis Visser l Elsenburg l
2006 Medies l PSO l Goldfields
2007 PSO l Elsenburg l Metanoia l
2008 Medies l Simonsberg l Helderberg ll
2009 Eendrag l Huis Marais l Helderberg ll
2010 Helshoogte l Goldfields l Academia l
2011 Dagbreek l Metanoia l Libertas
2012 Medies l Huis Marais l Vesta Helshoogte ll
2013 Helshoogte l Simonsberg l Majuba Olympus
2014 Dagbreek l Majuba Wilgenhof Oude Molen
2015 Simonsberg Vesta Huis Visser
2016 Dagbreek Medies Olympus
15
Winterliga - Dames
LSL LCL L2 L3 L4
2005 Rhenish l Nemesia l Serruria l Heemstede lll Minerva ll
2006 Bloemhof l Medies l Monica l Academia Elsenburg l
2007 Bloemhof l Aristea l Aristea ll Nerina ll
2008 Rhenish l Nemesia l Lydia l HS Strand l
2009 Bloemhof l HS Stellenbosch HS Strand Equite
2010 Medies l Minerva l HS Strand Goldfields l
2011 Medies l Sonop l Goldfields l Huis ten Bosch Bloemhof ll
2012 Medies l Nerina l Harmonie l Rhenish ll
2013 Medies l Goldfields l HS Strand Rhenish ll
2014 Rhenish l HS Strand l Rhenish U/16 A Venustia
2015 Medies I Sonop Metanoia
2016 Medies I Huis Ten Bosch Olympus
16
FINANSIES
Jaarverslag opsomming
Inkomste 97 800
Uitgawes 106 000
Administrasie 54 000
AGM 4 400
Skeidsregters 19 500
Astro Huur 28100
Profit / Loss - 8200
**some player registration is still outstanding. Also, registration went down to
from R400 to R150.
Recommended