View
54
Download
0
Category
Preview:
DESCRIPTION
LESING 1. VENNOOTSKAPSREG. BEGRIP VENNOOTSKAP. Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit. BEGRIP VENNOOTSKAP. Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
VENNOOTSKAPSREGLESING 1
BEGRIP VENNOOTSKAP
Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep
Spesifieke regsverhouding wat uit
ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms
spruit
BEGRIP VENNOOTSKAP
Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) Bydra Gesamentlike voordeel Wins
KENMERKE
Getal vennote: 2-20 vennote Nie net een vennoot nie
Doel van vennootskap : Materiële of vermoënsvoordeel Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”
KENMERKE
Samewerkingselement : affectio societatis = werk op gelyke basis saam om
wins te maak
Geen regspersoonlikheid: Bloot vereniging van persone
Informele oprigting : Geen formaliteite Geen registrasie Mondelings, skriftelik Stilswyend deur gedrag
GESKIEDENIS
Oudste Teruggespoor Griekse, RR en RHR
Ander vorms ontstaan uit vennootskap
BRONNE
Wetgewing Geen Wet Ander wette – Wet op Prokureurs Tans geen projek vir kodifikasie nie
Gemenereg
Gebaseer op RHR Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van
Leeuwen en Voet Appèlhof in Robson v Theron = Pothier
REGSAARD
Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie
Entiteitsteorie VSA, Nederland en Skotland Vennootskap apart van vennote Eie regte, verpligtinge, bates en laste Party tot regsgeding (eie naam) Vennote steeds aanspreeklik vir skuld
Versamelingsteorie Suid-Afrika Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede Nie bates, laste, regte en verpligtinge Nie party tot regsgeding nie Vennote aanspreeklik vir skuld Ontbind as samestelling verander
REGSAARD
Teorieë nie konsekwent toegepas nie
Litigasie Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan Individuele vennoot kan nie eis instel nie In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie
name Hofreëls: mag gedagvaar word in die naam van die
vennote, eers vennootskap se bates
Sekwestrasie Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se
boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel
TIPES
Tipe 1: Universele vennootskap
Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath Societas universorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die
vennootskap Bedyfvenootskap
TIPES
Tipe 2: Buitengewone vennootskap Aanspreeklikheid beperk Aanspreeklikheid kan opgehef word Moet ‘n gewone vennoot hê Stille vennootskap Vennootskap en commandite
TIPES
Stille vennootskap : Vennootskap in naam van sommige vennote Neem nie deel bedryf van besigheid Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers Pro rata aanspreeklik vir verliese teenoor vennote
Vennootskap en commandite
Dieselfde as stille vennootskap Maar geregtig op vaste aandeel in wins Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag
Ally v Dinath
Ally v Dinath
V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep?
V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ?
v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?
Recommended