14
VENNOOTSKAPSREG LESING 1

VENNOOTSKAPSREG

Embed Size (px)

DESCRIPTION

LESING 1. VENNOOTSKAPSREG. BEGRIP VENNOOTSKAP. Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit. BEGRIP VENNOOTSKAP. Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: VENNOOTSKAPSREG

VENNOOTSKAPSREGLESING 1

Page 2: VENNOOTSKAPSREG

BEGRIP VENNOOTSKAP

Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep

Spesifieke regsverhouding wat uit

ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms

spruit

Page 3: VENNOOTSKAPSREG

BEGRIP VENNOOTSKAP

Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet) Bydra Gesamentlike voordeel Wins

Page 4: VENNOOTSKAPSREG

KENMERKE

Getal vennote: 2-20 vennote Nie net een vennoot nie

Doel van vennootskap : Materiële of vermoënsvoordeel Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”

Page 5: VENNOOTSKAPSREG

KENMERKE

Samewerkingselement : affectio societatis = werk op gelyke basis saam om

wins te maak

Geen regspersoonlikheid: Bloot vereniging van persone

Informele oprigting : Geen formaliteite Geen registrasie Mondelings, skriftelik Stilswyend deur gedrag

Page 6: VENNOOTSKAPSREG

GESKIEDENIS

Oudste Teruggespoor Griekse, RR en RHR

Ander vorms ontstaan uit vennootskap

Page 7: VENNOOTSKAPSREG

BRONNE

Wetgewing Geen Wet Ander wette – Wet op Prokureurs Tans geen projek vir kodifikasie nie

  Gemenereg

Gebaseer op RHR Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van

Leeuwen en Voet Appèlhof in Robson v Theron = Pothier

Page 8: VENNOOTSKAPSREG

REGSAARD

Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie

Entiteitsteorie VSA, Nederland en Skotland Vennootskap apart van vennote Eie regte, verpligtinge, bates en laste Party tot regsgeding (eie naam) Vennote steeds aanspreeklik vir skuld

Versamelingsteorie Suid-Afrika Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede Nie bates, laste, regte en verpligtinge Nie party tot regsgeding nie Vennote aanspreeklik vir skuld Ontbind as samestelling verander

Page 9: VENNOOTSKAPSREG

REGSAARD

Teorieë nie konsekwent toegepas nie

Litigasie Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan Individuele vennoot kan nie eis instel nie In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie

name Hofreëls: mag gedagvaar word in die naam van die

vennote, eers vennootskap se bates

Sekwestrasie Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se

boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel

Page 10: VENNOOTSKAPSREG

TIPES

Tipe 1: Universele vennootskap  

Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath   Societas universorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die

vennootskap Bedyfvenootskap

Page 11: VENNOOTSKAPSREG

TIPES

Tipe 2: Buitengewone vennootskap  Aanspreeklikheid beperk Aanspreeklikheid kan opgehef word Moet ‘n gewone vennoot hê Stille vennootskap Vennootskap en commandite

Page 12: VENNOOTSKAPSREG

TIPES

Stille vennootskap : Vennootskap in naam van sommige vennote Neem nie deel bedryf van besigheid Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers Pro rata aanspreeklik vir verliese teenoor vennote

  Vennootskap en commandite

Dieselfde as stille vennootskap Maar geregtig op vaste aandeel in wins Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag

Page 13: VENNOOTSKAPSREG

Ally v Dinath

Page 14: VENNOOTSKAPSREG

Ally v Dinath

V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep?

V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ?

v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?