1
10 Paarl Post NUUS NEWS 16 March 2017 PUBLIEKE DEELNAME PROSES DIE VOORGESTELDE UITBEREIDING VAN DRAKENSTEIN KREMATORIUM OP ERF 21890, PAARL Kennis word hiermee gegee vir 'n Proses van Publieke Deelname in terme van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1998 (Wet 107 van 1998) ("NOBW"), soos gewysig, Omgewingsinvloedbepalingsregulasies, 2014. Voorstel en Ligging: Drakenstein Krematorium (DK) bestuur 'n bestaande Krematorium in Paarl in die Wes-Kaap. 'n Voorlopige Atmosferiese Uitlating Lisensie (VAUL) was uitgemaak aan DK maar DK wil die kapasiteit van die krematorium verhoog. Die uitbereiding behels die verhoog van bedryfsure na 24 ure per dag, wat die kremasie kapasiteit sal verhoog na 22 kremasies per dag, DK doen ook aansoek om bedryfsdae te verhoog vanaf 300 dae per jaar na 330 dae per jaar. Uitlatings sal vrygelaat word deur die huidige skoorsteen. Die terrein is geleë in Dal Josafat Industriële area op Erf 21890, Paarl. Aansoeker: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd. In gevolge "NEMA" word daar Omgewingsmagtiging benodig vir die volgende gelyste aktiwiteite: Goewerment Kennisgewing: R983 (Gelyste Kennisgewing 1): 34. Die prosedure vir 'n Basiese Invloedbepaling-proses sal gevolg word. 'n Hersienne Voorlopige Atmosfeer Uitlating Lisensie word benodig in terme van afdeling 46 van die Nasionale Omgewings Bestuurs: Lugkwaliteit Wet, Wet 39 van 2004 vir gelyste aktiwiteite: Staatskennisgewing No. 893, Subkategorie 8.2, "Verassing en Veterinêre Afval Verbranding". Sodra omgewings magtiging toegestaan is sal 'n aansoek vir Atmosfeer Uitlating Lisensie ingedien word. Beskikbaarheid van die Konsep Basiese Invloedbepalingsverslag (BIV): Die Konsep BIV sal vir kommentaar aan die publiek beskikbaar wees vanaf Donderdag, 16 Maart 2017 - Donderdag, 20 April 2017 in die Publieke Biblioteek Paarl vir kommentaar (Meul Straat, Tel: 021 807 4871/4742). Die Konsep BIV sal ook op die maatskappy se webwerf beskikbaar wees: Geleentheid om deel te neem: Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GPe) word uitgenooi om as B&GP te registreer en/of om kommentaar op die voorstel te lewer. Om te registreer of kommentaar te lewer moet B&GPe, hul naam en kontakbesonderhede (posadres, sowel as voorkeur metode van kommunikasie bv. epos, faks, geregistreerde pos, gewone pos, ens.) verskaf en moet ook aanduiding gee van enige direkte besigheid-, finansiële-, persoonlike- of ander belang wat hul in hierdie aansoek mag hê, stuur na besonderhede hieronder. Doug Jeffery Environmental Consultants Aandag: Marais Geldenhuys Posbus 44, Klapmuts, 7625 Tel: 021 875-5272 Faks: 086 660 2635 Epos: [email protected] KOMMENTAAR MOET ONS VOOR/OP 20 APRIL 2017 BEREIK. www.dougjeff.co.za PUBLIC PARTICIPATION PROCESS THE PROPOSED EXPANSION OF DRAKENSTEIN CREMATORIUM ERF 21890, PAARL Notice is hereby given of a Public Participation Process in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) (NEMA), as amended, and the Environmental Impact Assessment Regulations, 2014. Proposal and Location: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd (DC) operates an existing crematorium in Paarl in the Western Cape. A provisional atmospheric emissions license (PAEL) was issued to DC, but DC wishes to increase the capacity of the crematorium. Their expansion plans entail increasing operating hours to 24 hours a day thus increasing their capacity to a total of 22 cremations per day. DC will also be applying to increase the number of operating days per year from 300 day to 330 days. Emissions will be routed through the existing stack. The site is located in Dal Josafat industrial area on Erf 21890, Paarl. Applicant: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd. Environmental Authorization is required in terms of NEMA for the following listed activities: Government Notice: R983 (Listing Notice 1): 34. The procedures for a Basic Assessment Process are being followed. A revised Provisional Atmospheric Emissions License is required in terms Section 46 of the National Environmental Management: Air Quality Act, Act 39 of 2004 for listed activity: Government Notice No. 893, Subcategory 8.2, "Cremation and Veterinary Waste Incineration". Once environmental authorization has been received an application for Air Emissions license will be submitted. Availability of the Basic Assessment Report (BAR): The Draft BAR will be available for public comment from Thursday, 16 March 2017 - Thursday, 20 April 2017 at the Paarl Public Library (Meul Street, Tel: 021 807 4871/4742). The Draft BAR will also be made available on our company website: Opportunity to participate: Interested and Affected Parties (I&APs) are herby invited to register as I&APs and/or comment with regards to the proposed application. In order to register or submit comment, I&APs must provide their name and contact details (postal address as well as preferred method of communication, e.g. email, fax, registered post, normal post, etc); and must give an indication of any direct business, financial, personal or other interest which they have in the application to the contact details below. Doug Jeffery Environmental Consultants Attention: Marais Geldenhuys P.O. Box 44, Klapmuts, 7625 Tel: 021 875-5272 Fax: 086 660 2635 Email: [email protected] COMMENTS MUST REACH US ON OR BEFORE 20 APRIL 2017. www.dougjeff.co.za 00000000-PL160317 Solms-Delta: Dis weer tyd vir Oesfees Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse tradisionele musiekgroep Ladysmith Black Mambazo gaan op 25 Maart by die tiende ATKV-Oesfees op Solms- Delta naby Franschhoek optree. Ladysmith Black Mambazo, onder leiding van die stigter en leier, Joseph Shabalala, maak al meer as 50 jaar lank musiek. Die legendariese a capella-groep het oor die jare ’n buitengewone musikale produk geskep wat al jare lank gehore oor die wêreld aanraak. Hul musiek het oor die afgelope vyf dekades lof en toekennings van verskeie organisasies en lande ontvang. Hulle is vier keer bekroon met die Grammy-toekenning: in 1988 vir Shaka Zulu; in 2004 vir Raise Your Spirit Higher; in 2009 vir Ilembe en in 2013 vir Singing For Peace Around The World. Ladysmith Black Mambazo toer gereeld in die buiteland en het al met ’n hele rits bekende kunstenaars, onder andere Paul Simon, Stevie Wonder, Dolly Parton, Sarah McLachlan, Josh Groban, Emmylou Harris en Melissa Etheridge saamgewerk. Tuis in Suid-Afrika het hulle ook vele Sama-toekennings gewen. Ladysmith Black Mambazo deel die verhoog by die ATKV-Oesfees met ’n hele rits talentvolle musikante. Die Music van de Caab-groepe en -orkeste (onder leiding van Adriaan Brand) wat vanjaar gaan optree, sluit in: Delta-Langbroeke, Klein Handjies-Kinderkoor, Delta Valley Entertainers, Die Soetstemme en Lekker Lekker Delta. Dan is daar ook optredes deur Die Papier Family Band en die gewilde Hannes Coetzee. Bekende groepe en topmusikante wat vanjaar op die verhoog gaan wees, is die Radio Kalahari Orkes, The Rudimentals, Manouche, Brain Cloete, Hezron Chetty, Churchil Naudé, Die Wasgoedlyn, Akkedis, HemelBesem en Yoma, Les Javan, Riku Lätti, Bacchus Nel, Jackie Lätti, Nick Turner, Tribal Echo en African Jazz Pioneers. Kyk ook uit vir die ATKV- Rieldanskampioene wat elke jaar vastrap dat die stof so staan en die gehoor aan hul voete het. Vanjaar se rieldansoptrede is deur die 2016-wenners in die junior kategorie: Die Betjies van Betjiesfontein, asook vorige wenners Die Nuwe Graskoue Trappers. Tradisionele Kaapse geregte soos waterblommetjiebredie, braaivleis, Kaapse kerrieafval en koeksisters sal op die dag te koop wees, asook ’n verskeidenheid van Solms-Delta se wyne. Kom geniet die dag saam met die hele gesin. Kaartjiepryse tot 24 Maart kos R120 en R150 by die hek op die dag. Kinders, twee tot 12 jaar: R40. Kinders onder twee jaar gratis. Daar is ook ’n spesiale, veilige gebied vir kinders wat deur Cre8tive Kids bestuur word. Ouers kan hul kinders hier inteken en ’n bekwame span sal sorg vir lekker speletjies en ander prettige aktiwiteite. * Koop jou kaartjies hier: Aanlyn: https://plankton.mobi/Events/EventBook ing/a6208ea9-60d5-4782-954d-7acf83be3a5d Kaartjies is te koop by Computicket. Vir meer inligting besoek die webtuiste: www.oesfees.co.za en http://www.solms-delta.co.za/oesfees/ of skakel 021 874 3937. * Twee Paarl Post-lesers kan elk ’n dubbelkaartjie na die fees wen. SMS die naam van die wêreldbekroonde groep wat by die Oesfees optree na 37405 teen Maandag om 14:00. Solms Delta se musikante asook werkers sal die gaste by vanjaar se Oesfees vermaak. Agter van links sit Sanna Malgas bo-op die trekker saam met Jeffrey van der Merwe, Bennie Daniels, Gershwin Daniels, Sarie Pietersen en Angela Julies. Voor wys Estelle van der Merwe en Hendrik Banies hoe lekker die oes gaan smaak, terwyl Marco Lackay die trompet blaas. Foto: Devidean Moses  This Giant Talon bicycle which is valued at R15 000 was stolen in Paarl between 23 and 24 February. The police requests anyone with information to contact the investigating officer, Sergeant Taylia Dixon on 079 894 1706. R15 000 bicycle stolen Selfdood onder die vergrootglas Is jy ’n kenner van depressie en selfdood, ’n ouer of individu wat al persoonlik daardeur geraak is en meen jy jy kan met jou ervaring ander mense help? Die Eugène Marais Stigting in die Paarl soek na individue, professioneel of enigeen wat deur hierdie siekte se trauma geraak is, om deel te neem aan ’n seminaar oor depressie en selfdood. Die dagseminaar hieroor, met ’n terugvoeringsessie die aand wat deur enigeen bygewoon kan word, word beplan vir Woensdag 29 Maart by die Eugène Marais-kampus in Rozenfonteinsteeg 3 in die Paarl. Marais was in 1887 in die geboue op hierdie terrein in matriek en was ’n depressielyer wat homself op 29 Maart 1936 om die lewe gebring het. Hierdie aanbieding vorm deel van die Stigting se doelstellings. Die doelstellings behels onder meer dat, om met verwysing na die nagenoeg 40 temas waarby Marais in sy lewe betrokke was, die gerestoureerde koshuisgebou op die kampus te gebruik om met genooide kundiges openbare tafelgesprekke en seminare te reël en te fasiliteer waar nuwe insigte en perspektiewe ontgin kan word oor aktuele onderwerpe. Hierdie voldag seminaar is ’n eerste proeflopie met selfdood as die tema, met die fokus op skoolverlaters/jongmense. Die dag word geborg deur Drakenstein- munisipaliteit. Dit behels dat 10 deelnemers vanuit verskillende dissiplines aan die interdissiplinêre dagseminaar oor depressie en selfdood sal deelneem. Individuele bydraes sal binne ’n interaktiewe groepdinamika hanteer word. Professor Lizette Rabe van die Universiteit Stellenbosch het ingestem om as inleier op te tree. Indien jy wil deelneem, kontak vir dr. Niel du Toit, koördineerder van die seminaar, by 021 8724634, 082 556 7562 of nieldutoit@eugene- marais.org.za. Do you know where they are? The Department of Social Development Cape Winelands is requesting anyone with information with regards to Tara Lee Davids. It is alleged that her last known whereabouts was in Mbekweni. Contact the social worker Jaydine Adams at 021 862 2841 during office hours (07:30-16:00) and/or email [email protected] or fax: 021 8623648. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling versoek enige persoon met inligting rakende David Rhoda om kontak te maak met die maatskaplike werker. Hy was woonagtig te Chicago, Paarl, sy bewegings is huidiglik onbekend. Kontak: Ricardo September by 021 862 2841 gedurende kantoorure (07:30- 16:00) en/of e-pos [email protected] of faks: 021 862 3648. ’n Verstandelik gestremde man van die Paarl, Ralph Werner (33), is sedert Sondag 12 Februarie vermis. Luidens ’n kennisgewing deur die organisasie, Pink Ladies, is Werner omstreeks 14:00 daardie dag laas by De Oude Renbaan in Suider-Paarl gesien. Hy word beskryf as bonkig gebou met blougroen oë en ’n vol baard. Hy is glo laas met ’n paar jeans aan, ’n pet met ’n Landrover-logo daarop en ’n paar swart inskopskoene gewaar. Mense met meer inligting kan die Paarl- polisiekantoor nader by 021  807 4007. Gestremde man vermis

10 Selfdood SolmsDelta: Dis weer tyd vir Oesfees onder

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

10 Paarl  Post NUUS NEWS 16  March  2017

PUBLIEKE DEELNAME PROSES

DIE VOORGESTELDE UITBEREIDING VAN DRAKENSTEIN KREMATORIUMOP ERF 21890, PAARL

Kennis word hiermee gegee vir 'n Proses van Publieke Deelname in terme van die Wet op NasionaleOmgewingsbestuur, 1998 (Wet 107 van 1998) ("NOBW"), soos gewysig,Omgewingsinvloedbepalingsregulasies, 2014.

Voorstel en Ligging: Drakenstein Krematorium (DK) bestuur 'n bestaande Krematorium in Paarl indie Wes-Kaap. 'n Voorlopige Atmosferiese Uitlating Lisensie (VAUL) was uitgemaak aan DK maar DKwil die kapasiteit van die krematorium verhoog. Die uitbereiding behels die verhoog van bedryfsure na24 ure per dag, wat die kremasie kapasiteit sal verhoog na 22 kremasies per dag, DK doen ookaansoek om bedryfsdae te verhoog vanaf 300 dae per jaar na 330 dae per jaar. Uitlatings salvrygelaat word deur die huidige skoorsteen. Die terrein is geleë in Dal Josafat Industriële area op Erf21890, Paarl.

Aansoeker: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd.

In gevolge "NEMA" word daar Omgewingsmagtiging benodig vir die volgende gelysteaktiwiteite: Goewerment Kennisgewing: R983 (Gelyste Kennisgewing 1): 34. Die prosedure vir 'nBasiese Invloedbepaling-proses sal gevolg word.

'n Hersienne Voorlopige Atmosfeer Uitlating Lisensie word benodig in terme van afdeling 46van die Nasionale Omgewings Bestuurs: Lugkwaliteit Wet, Wet 39 van 2004 vir gelysteaktiwiteite: Staatskennisgewing No. 893, Subkategorie 8.2, "Verassing en Veterinêre AfvalVerbranding". Sodra omgewings magtiging toegestaan is sal 'n aansoek vir Atmosfeer UitlatingLisensie ingedien word.

Beskikbaarheid van die Konsep Basiese Invloedbepalingsverslag (BIV): Die Konsep BIV sal virkommentaar aan die publiek beskikbaar wees vanaf Donderdag, 16 Maart 2017 - Donderdag, 20 April2017 in die Publieke Biblioteek Paarl vir kommentaar (Meul Straat, Tel: 021 807 4871/4742). DieKonsep BIV sal ook op die maatskappy se webwerf beskikbaar wees:

Geleentheid om deel te neem: Belanghebbende en Geaffekteerde Partye (B&GPe) word uitgenooiom as B&GP te registreer en/of om kommentaar op die voorstel te lewer. Om te registreer ofkommentaar te lewer moet B&GPe, hul naam en kontakbesonderhede (posadres, sowel as voorkeurmetode van kommunikasie bv. epos, faks, geregistreerde pos, gewone pos, ens.) verskaf en moet ookaanduiding gee van enige direkte besigheid-, finansiële-, persoonlike- of ander belang wat hul inhierdie aansoek mag hê, stuur na besonderhede hieronder.

Doug Jeffery Environmental ConsultantsAandag: Marais GeldenhuysPosbus 44, Klapmuts, 7625Tel: 021 875-5272 Faks: 086 660 2635 Epos: [email protected]

KOMMENTAAR MOET ONS VOOR/OP 20 APRIL 2017 BEREIK.

www.dougjeff.co.za

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

THE PROPOSED EXPANSION OF DRAKENSTEIN CREMATORIUMERF 21890, PAARL

Notice is hereby given of a Public Participation Process in terms of the National EnvironmentalManagement Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) (NEMA), as amended, and the Environmental ImpactAssessment Regulations, 2014.

Proposal and Location: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd (DC) operates an existing crematoriumin Paarl in the Western Cape. A provisional atmospheric emissions license (PAEL) was issued to DC,but DC wishes to increase the capacity of the crematorium. Their expansion plans entail increasingoperating hours to 24 hours a day thus increasing their capacity to a total of 22 cremations per day.DC will also be applying to increase the number of operating days per year from 300 day to 330days. Emissions will be routed through the existing stack. The site is located in Dal Josafat industrialarea on Erf 21890, Paarl.

Applicant: Drakenstein Crematorium (Pty) Ltd.

Environmental Authorization is required in terms of NEMA for the following listed activities:Government Notice: R983 (Listing Notice 1): 34. The procedures for a Basic Assessment Processare being followed.

A revised Provisional Atmospheric Emissions License is required in terms Section 46 of theNational Environmental Management: Air Quality Act, Act 39 of 2004 for listed activity:Government Notice No. 893, Subcategory 8.2, "Cremation and Veterinary Waste Incineration". Onceenvironmental authorization has been received an application for Air Emissions license will besubmitted.

Availability of the Basic Assessment Report (BAR): The Draft BAR will be available for publiccomment from Thursday, 16 March 2017 - Thursday, 20 April 2017 at the Paarl Public Library (MeulStreet, Tel: 021 807 4871/4742). The Draft BAR will also be made available on our companywebsite:

Opportunity to participate: Interested and Affected Parties (I&APs) are herby invited to register asI&APs and/or comment with regards to the proposed application. In order to register or submitcomment, I&APs must provide their name and contact details (postal address as well as preferredmethod of communication, e.g. email, fax, registered post, normal post, etc); and must give anindication of any direct business, financial, personal or other interest which they have in theapplication to the contact details below.

Doug Jeffery Environmental ConsultantsAttention: Marais GeldenhuysP.O. Box 44, Klapmuts, 7625Tel: 021 875-5272 Fax: 086 660 2635 Email: [email protected]

COMMENTS MUST REACH US ON OR BEFORE 20 APRIL 2017.

www.dougjeff.co.za

00000000-PL160317

Solms­Delta: Dis weer tyd vir OesfeesDie wêreldbekende Suid-Afrikaanse tradisionele musiekgroep Ladysmith Black Mambazo gaan op 25 Maart by die tiende ATKV-Oesfees op Solms-Delta naby Franschhoek optree.

Ladysmith Black Mambazo, onder leiding van die stigter en leier, Joseph Shabalala, maak al meer as 50 jaar lank musiek.

Die legendariese a capella-groep het oor die jare ’n buitengewone musikale produk geskep wat al jare lank gehore oor die wêreld aanraak. Hul musiek het oor die afgelope vyf dekades lof en toekennings van verskeie organisasies en lande ontvang. Hulle is vier keer bekroon met die Grammy-toekenning: in 1988 vir Shaka Zulu; in 2004 vir Raise Your Spirit Higher; in 2009 vir Ilembe en in 2013 vir Singing For Peace Around The World.

Ladysmith Black Mambazo toer gereeldin die buiteland en het al met ’n hele rits bekende kunstenaars, onder andere Paul Simon, Stevie Wonder, Dolly Parton, Sarah McLachlan, Josh Groban, Emmylou Harris en Melissa Etheridge saamgewerk. Tuis in Suid-Afrika het hulle ook vele Sama-toekennings gewen.

Ladysmith Black Mambazo deel die verhoog by die ATKV-Oesfees met ’n hele rits talentvolle musikante. Die Music van de Caab-groepe en -orkeste (onder leiding van Adriaan Brand) wat vanjaar gaan optree, sluit in: Delta-Langbroeke, Klein Handjies-Kinderkoor, Delta Valley Entertainers, Die Soetstemme en Lekker Lekker Delta. Dan is daar ook optredes deur Die Papier Family Band en die gewilde Hannes Coetzee. Bekende groepe en topmusikante wat vanjaar op die verhoog gaan wees, is die Radio Kalahari Orkes, The Rudimentals, Manouche, Brain Cloete, Hezron Chetty, Churchil Naudé, Die Wasgoedlyn, Akkedis, HemelBesem en Yoma, Les Javan, Riku

Lätti, Bacchus Nel, Jackie Lätti, Nick Turner, Tribal Echo en African Jazz Pioneers.

Kyk ook uit vir die ATKV-Rieldanskampioene wat elke jaar vastrap dat die stof so staan en die gehoor aan hul voete het. Vanjaar se rieldansoptrede is deur die 2016-wenners in die junior kategorie: Die Betjies van Betjiesfontein, asook vorige wenners Die Nuwe Graskoue Trappers.

Tradisionele Kaapse geregte soos waterblommetjiebredie, braaivleis, Kaapse kerrieafval en koeksisters sal op die dag te koop wees, asook ’n verskeidenheid van Solms-Delta se wyne.

Kom geniet die dag saam met die helegesin.

Kaartjiepryse tot 24 Maart kos R120 enR150 by die hek op die dag.

Kinders, twee tot 12 jaar: R40. Kinders

onder twee jaar gratis. Daar is ook ’n spesiale, veilige gebied

vir kinders wat deur Cre8tive Kids bestuur word. Ouers kan hul kinders hier inteken en ’n bekwame span sal sorg vir lekker speletjies en ander prettige aktiwiteite.

* Koop jou kaartjies hier:Aanlyn:

https://plankton.mobi/Events/EventBooking/a6208ea9-60d5-4782-954d-7acf83be3a5d

Kaartjies is te koop by Computicket. Vir meer inligting besoek die

webtuiste: www.oesfees.co.za en http://www.solms-delta.co.za/oesfees/ of skakel 021 874 3937.* Twee Paarl Post-lesers kan elk ’n dubbelkaartjie na die fees wen. SMS die naam van die wêreldbekroonde groep wat by die Oesfees optree na 37405 teen Maandag om 14:00.

Solms  Delta  se  musikante  asook  werkers  sal  die  gaste  by  vanjaar  se  Oesfees  vermaak.  Agter  van links  sit  Sanna  Malgas  bo­op  die  trekker  saam  met  Jeffrey  van  der  Merwe,  Bennie  Daniels,  Gershwin Daniels,  Sarie  Pietersen  en  Angela  Julies.  Voor  wys  Estelle  van  der  Merwe  en  Hendrik  Banies  hoe lekker  die  oes  gaan  smaak,  terwyl  Marco  Lackay  die  trompet  blaas.  Foto:  Devidean  Moses   

This  Giant  Talon  bicycle which  is  valued  at  R15 000  was  stolen  in  Paarl between  23  and  24 February.  The  police requests  anyone  with information  to  contact  the investigating  officer, Sergeant  Taylia  Dixon  on 079  894  1706. 

R15 000 bicycle stolen

Selfdood onder die vergrootglasIs jy ’n kenner van depressie en selfdood, ’n ouer of individu wat al persoonlik daardeur geraak is en meen jy jy kan met jou ervaring ander mense help?

Die Eugène Marais Stigting in diePaarl soek na individue, professioneel of enigeen wat deur hierdie siekte se trauma geraak is, om deel te neem aan ’n seminaar oor depressie en selfdood.

Die dagseminaar hieroor, met ’nterugvoeringsessie die aand wat deur enigeen bygewoon kan word, word beplan vir Woensdag 29 Maart by die Eugène Marais-kampus in Rozenfonteinsteeg 3 in die Paarl. Marais was in 1887 in die geboue op hierdie terrein in matriek en was ’n depressielyer wat homself op 29 Maart 1936 om die lewe gebring het.

Hierdie aanbieding vorm deel vandie Stigting se doelstellings. Die doelstellings behels onder meer dat, om met verwysing na die nagenoeg 40 temas waarby Marais in sy lewe betrokke was, die gerestoureerde koshuisgebou op die kampus te gebruik om met genooide kundiges openbare tafelgesprekke en seminare te reël en te fasiliteer waar nuwe insigte en perspektiewe ontgin kan word oor aktuele onderwerpe.

Hierdie voldag seminaar is ’n eerste proeflopie met selfdood as die tema, met die fokus op skoolverlaters/jongmense. Die dag word geborg deur Drakenstein-munisipaliteit.

Dit behels dat 10 deelnemers vanuit verskillende dissiplines aan die interdissiplinêre dagseminaar oor depressie en selfdood sal deelneem. Individuele bydraes sal binne ’n interaktiewe groepdinamika hanteer word. Professor Lizette Rabe van die Universiteit Stellenbosch het ingestem om as inleier op te tree.

Indien jy wil deelneem, kontak vir dr. Niel du Toit, koördineerder van die seminaar, by 021 8724634, 082 556 7562 of [email protected].

Do you know where they are?

The Department of Social Development Cape Winelands is requesting anyone with information with regards to Tara Lee Davids. It is alleged that her last known whereabouts was in Mbekweni.

Contact the social worker Jaydine Adams at 021 862 2841 during office hours (07:30-16:00) and/or email [email protected] or fax: 021 8623648.

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling versoek enige persoon met inligting rakende David Rhoda om kontak te maak met die maatskaplike werker. Hy was woonagtig te Chicago, Paarl, sy bewegings is huidiglik onbekend. Kontak: Ricardo September by 021 862 2841 gedurende kantoorure (07:30-16:00) en/of e-pos [email protected] of faks: 021 862 3648.

’n  Verstandelik  gestremde  man  van  die  Paarl, Ralph  Werner  (33),  is  sedert  Sondag  12 Februarie  vermis.  Luidens  ’n  kennisgewing deur  die  organisasie,  Pink  Ladies,  is  Werner omstreeks  14:00  daardie  dag  laas  by  De  OudeRenbaan  in  Suider­Paarl  gesien.  Hy  word beskryf  as  bonkig  gebou  met  blougroen  oë  en ’n  vol  baard.  Hy  is  glo  laas  met  ’n  paar  jeans aan,  ’n  pet  met  ’n  Landrover­logo  daarop  en ’n  paar  swart  inskopskoene  gewaar.  Mense met  meer  inligting  kan  die  Paarl­polisiekantoor  nader  by  021  807 4007. 

Gestremde man vermis