Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
17 Julie 2019WEEKLIKSE
PITKOS
PITKOS
INHOUD
Internasionale landbou- VSA aanplantings vordering vir sojabone en mielies- VSA graankondisie en opkomsverslag- USDA produksie verslag
Lokale landbou- Weeklikse progressiewe produsente lewerings- In-en uitvoere van mielies- Vraag en produksie van sojabone
WeerWeervooruitsigte vir die VSA, Brasilië en Argentinië
PariteiteInvoer en uitvoer pariteite van geelmielies
WisselkoersOorsig van wisselkoers beweging tussen die ZAR en VSA dollar
Prys risiko bestuurMinimum/Maksimum prys risiko strategie
WEER
Tien dae weervooruitsig: Noord-Amerika
Abnormale hoë temperature word voorspel in die
VSA vir die volgende tien dae. Die uitermatige hitte
kan nadelig wees vir die huidige graan groeifases.
Tien dae weervooruitsig: Suid-Amerika
Normale en droë toestande word voorspel vir beide
Brasilië en Argentinië oor die volgende 10-dae, wat
geen impak op huidige graanopbreng momentum in
die lande sal maak nie.
INTERNASIONALE
INVOER EN UITVOER
PARITEITE
Aug-19 Des-19 Mar-20 Jul-20
Invoer pariteit PMB
R3 277 R3 264 R3 320 R3 381
Invoer pariteitKaap
R2 853 R2 933 R2 977 R3 041
SAFEXgeelmielies
R2 863 R2 926 R2 935 R2 680
Uitvoerpariteit
R2 444 R2 488 R2 470 R2 465
INTERNASIONAAL
LANDBOUVSA graan kondisies (Goed/ uitstekend )
2017
= 61%
2018
=69%
5j-gem
= 68%
Huidigeweek
= 54%
2017
= 65%
2018
=75%
5j-gem
= 71%
Huidigeweek
= 57%
LANDBOUVSA graan groeifases
5j-gem
= 42%
14 Jul-19
= 17%
Mielie- Baardvorming Sojabone - Blom
5j-gem
= 49%
14 Jul-19
= 22%
Versk
il =-2
7%
Versk
il =-2
5%
INTERNASIONAAL
LANDBOUUSDA verslag: VSA en Suid-Amerikaanse produksie
INTERNASIONAAL
NASIONALE
LANDBOU
Mielies
Huidige jaar:
Witmielies = 1 809 901 t
Geelmielies = 3 617 113 t
Vorige jaar:
Witmielies = 2 576 832 t
Geelmielies = 3 351 671 t
Huidige jaar:
=1 095 160 t
Vorige jaar:
=1 449 575 t
Huidige jaar:
=549 684 t
Vorige jaar:
=722 105 t
Produsente lewerings soos op 12 Julie
Sojabone Sonneblom
LANDBOUProdusente lewerings - Mielies Produsente lewering - Oliesade
WM YM SOYA SUNS
600 000 200 000
180 000
500 000160 000
400 000140 000
120 000
300 000 100 000
80 000
200 00060 000
100 00040 000
20 000
0 0
NASIONALE
LANDBOU
• Uitvoere =133 412t
• Invoere = 0 tWitmielies
• Uitvoere = 57 119t
• Invoere = 66 308 tGeelmieles
Meeste WM uitvoere: Botswana
Meeste YMuitvoere:Botswana
YM Invoere afkomstig
vanaf Argentinë
NASIONALE
LANDBOU
1 020 802
1 152 212
990 216
1 074 502
1 342 712
1 469 500
0
600 000
1 200 000
1 800 000
14/15 15/16 16/17 17/18 18/19 19/20
Suid Afrikaanse vraag na sojabone
1 017 291tNOK Produksieskatting(lewerings)
505 597tBegin Voorraad en
invoere
1 552 888t TotaleAanbod
2019/20 Produksieskatting
NASIONALE
Die rand het vandag ietwat swakker vertoon teenoor die Amerikaanse dollar weens beter as verwagte kleinhandel verkope in die VSA.
Die rand vertoon steeds goed teenoor die VSA dollar as gevolg van verwagtinge dat die VSA moontlik verdereinvoertariewe op China sal hef, as gevolg van die land wat nie hulle beloftes om meer VSA landbou produkte aan te koop nagekom het nie.
Indien dit wel die geval is, sal die Amerikaanse dollarswakker presteer, wat tot gevolg sal hê dat opkomendemarket se geldeenhede soos die Suid-Afrikaanse rand sal versterk teenoor die Amerikaanse dollar.
WISSELKOERS
R/$NASIONALE
NASIONALE EN INTERNASIONALE
NUUS
Droë en warm weerstoestandegepaardgaande met hittegolwe oor die hoofproduksiegebiede in die VSA dreigom die opbrengste van die aanplantings in Amerika te beinvloed. Flukturende Lae temperature in die oggendure en warm temperature in die middag plaas hewige druk op die graan mark en sal heel waarskynlik die goed tot uitstekende vlakke in die USDA verslag negatief laat aanpas ensodoende ook die opbrengste enproduksie van mielies en sojaboneverlaag.Meer kan gelees word by:
https://www.farmersweekly.co.za/
agri-news/world/us-farmers-brace-
themselves-for-further-crop-
damage/
Die Amerikaanse mieliemark lyk tans of dit positief wil bly (Bullish) as gevolgvan swak weerstoestande wat voorspelis vir die volgende twee weke. Dit salondersteuning bied vir die die lokalemielieprys indien faktore soos‘n sterker rand of VSA dollar uit die vergelyking gehaal word. Julie maand speel ‘n groot rol in die bestuiwing van sojabone en met die weerstoestandewat sleg lyk, behoort dié prys ookopwaarts te beweeg en hoër op CBOTasook op SAFEX te handel.
Meer kan gelees word by:http://www.agtag.co.za/category/ 1/post/23546
Die rand het Woensdag (17 Julie 2019)ietwat verswak teenoor die Amerikaansedollar weens beter as verwagte kleinhandel verkope in die VSA. Pres D Trump van die VSA het weer met invoertarief heffings op China gedreig, omdat die land nie meer VSA landbou produkte in die termyn aangekoophet soos daar beloof was nie.
Meer kan gelees word by:
https://www.businesslive.co.za/bd
/markets/2019-07-17-rand-hovers-
under-r14-amid-us-china-trade-
jitters/
Ongewenste weertoestande in VSA dreig graan oeste.
Grain market outlooks.Suid Afrikaanse Rand hang
onder die R14.00/$ vlak.
• Koue oggend temperature gevolg deur warm dag temprature in die VSA plaas hewige druk op aanplantings. Die kondisies sal defenitiefopbrengste in USDA verslag negatief laat aanpasen produksie opbrengste vir beidie mielies ensojabone verlaag.
• Die SAFEX handel tans op Kaap invoer pariteit, maar in die verder maande gaan die SAFEX vlakke verder afwaarts beweeg, weg van die invoer pariteit.
• Groter as verwagte mielieproduksie in die VSA het pryse onder druk geplaas, maar dit blyk wel nie of markspelers die syfers glo nie. Die mark verhandel sterker as wat die verslae oorspronklikaantoon.
• Witmielie lewering het gestyg in die laaste week terwyl geelmielies steeds teen laer tot konstante vlakker gelewer word.
• Die swakker rand het vandag verliese op die mark beperk en terselfdertyd gepoog om die mark positief te swaai. Die rand het wel steeds sterk presteer teenoor die VSA dollar.
OPSOMMING
Minimum/Maksimum prys:
Hoe werk dit?
‘n 'Put’ opsie word aangekoop namens die kliënt om ‘n minimum vlak vas te stel.
‘n ‘Call' opsie word verkoop terselfdertyd as wat die maksimum prys vir die kliënt
vasgestel word om kostes te verminder.
Indien die maksimum vlak ('call' opsie) van die markprys bereik word, ontvang die kliënt ‘n kort “future” opsie wat hom/haar dwing om teen diévlak die produk te lewer.
Indien die minimum vlak (lang 'put' opsie) van die markprys bereik word is die
kliënt verseker dat produk teen die minimum vlak gelewer kan word, maak
nie saak hoe verdie markprys onder die vlak daal nie.
Veronderstel die kliënt voer ‘n min/maks prys opsie uit soos op die grafiek
aangetoon:
Boer koop ‘put' opsie @ R2760 (minimum vlak) teen ‘n koste van R272/t
Boer verkoop 'call’ opsie @ R3000 (maksimum vlak) teen ‘n premie van
R192/t
Die boer kan dus nou ‘n minimum van R2 760/t en 'n maksimum van R3 000/t
vir sy graan ontvang.
Die strategie gaan die boer effektiewelik R272 (put) – R192(call) =R80/t kos.
PRYS
RISIKO BESTUUR
-400
-300
-200
-100
0
100
200
300
2200 2300 2400 2500 2600 2700 2800 2900 3000 3100 3200 3300 3400 3500 3600
Min/Maks prys
RGE Engineering CC established in 2005, we offer quality work and commitment to build your dream.
We provide professional and friendly service to our clients.
Precision and speed are the aim for each repair and project to grow your dream into reality.
Hannes Roux 073 908 9943 / 078 696 6330 E Mail: [email protected] Middelburg Mpumalanga
* On site/ farm repairs
* Farm implement repair
* Design & Manufacture farm equipment
* Design & Manufacturing
* Building Maintenance
* Steel Construction
* Warehouses
* Workshops
* General Engineering
* General Boiler Making
* Trailer Repair
* Machining
* Line Boring
Tel: +27 (0) 13 243 1166E-pos: [email protected] Web: www.randagri.co.za Adres: 24 Samora Machel Straat,
Middelburg, Mpumalanga
KONTAK ONS“The price of success is hardwork, dedication to do the
job at hand, and the determination that whether we
win or lose, we have applied the best of ourselves to the
task at hand”
– Vince Lombardi