10
1 Januarie 2015

18 jan 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bly op hoogte van die week se gebeure

Citation preview

Page 1: 18 jan 2015

1

Januarie 2015

Page 2: 18 jan 2015

2

18 Januarie 2015 Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

Die erediens word gelei deur ds. Dawid Fouché

Skrifgedeelte: 1Kor.13:12 en 2Kor.4:16 Die Deurkollekte vandag:

Huis Meyerton

Vir voorbidding

Ria Groenewald is nog in die hospitaal

Stem vir die voorgestelde wysiging van Artikel 1 (sien addisionele uitdeelstuk)

Arno van Greunen (7) van L/S Voorwaar ts wat verlede Saterdag 45% brandwonde opge-

doen het.

Ben Bouwer gaan Woensdag weer in vir veloorplantings.

Lief en leed Wyk

D6

E1

Blok Diensbeurte

So 18 Jan Blok D / So 25 Jan Blok E Kom ontmoet nuwe vriende oor

‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Kontakno:

071 455 4182

082 921 5942

Page 3: 18 jan 2015

3

Belangrike gebeurtenisse in Januarie

Sondag 18 Januarie

MELAS — 08:00 Voorsang en diensliedere word in plek

gekry vir volgende Sondag se diens.

Kategese inskrywings— 10:00. Ouers en kinders bly in

die kerk agter vir die inskrywings en inligting rakende 2015 se kategese.

Vouebediening—10:15. Annatjie versoek al die dames

om in Kamer 11 bymekaar te kom.

Week van gebed begin—18-22 Januarie.

Vrydag 23 Januarie

FK— 09:00.

Sondag 25 Januarie

Kerkraadsvergadering— 17:00.

Week van gebed—neem kennis

Aangesien ons konsulent, ds. Francois, in dieselfde tyd Olyfdal se week van

gebed hanteer, het die administratiewe span dit goedgedink dat ons ge-

meentelede daar kan inskakel. Sondagaand gaan ‘n informele byeenkoms

wees. Vanaf Maandag – Donderdag sal daar eredienste met sang en

aanbidding wees. Diegene wat dus daar wil gaan saambid vir ons as

gemeente se toekoms, die NG Kerk in die algemeen asook ons omgewing,gemeente se toekoms, die NG Kerk in die algemeen asook ons omgewing,gemeente se toekoms, die NG Kerk in die algemeen asook ons omgewing,gemeente se toekoms, die NG Kerk in die algemeen asook ons omgewing,

is welkom om elke aand vanaf 18:45 by Olyfdal te wees.

Page 4: 18 jan 2015

4

Flippie Potgieter D1 071 216 2268

Geluk elke verjarende!! So 18 —Sa 24 Jan

Ma 19

Corrie Louw C7 082 539 0342

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2015 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Miané Rautenbach C6 072 027 1820

Johan Harding C7 084 305 5887

Kaylin Vermeulen E4 083 617 8723

Di 20 Di 21

Linda Scheepers C7 083 487 6531

Vr 23

Jade Jv Rensburg E4 082 775 2142

Nico v Eeden B5 082 822 0485

Sa 24

Die toekoms gesprekke wat verlede

jaar plaasgevind het was BAIE in-

siggewend! Dink jou in: drie ge-

meentes wat onder een koepel

funksioneer met drie afsonderlike

“kampusse”, elk met sy eie identiteit.

Hierdie maand vind daar weer ‘n

gesprek plaas, hierdie keer by

Olyfdal. Diegene wat dan wil kom

deelneem, is meer as welkom!

Hou dus die afkondigings dop vir

Toekoms gesprek

verdere inligting rakende MOos se

.more.........

Page 5: 18 jan 2015

5

BaiewelkomaanelkekindjieentienerwatvandaghierisommeervanJesus,onsVerlossertekomleer!Wat‘nvoorregisditnievironsasgemeente,omjulleophierdiepadtebegeleinie.

TannieJulandaPretoriusgaannadiediensjulleinjulklasseindeelmetbehulpvanaldieballonnewatjullevoorindiekerksien.Elkeenvan5—10jaargaanook’nBybelseTydlynboekiekry.Hierdieboekiemoetjymooibêreenelkekeerasjyjouplakker9s)kryvirdieSondagwatjybydiekategeseis,gaaninplak.DanmoetjullevirMammaenPappavraofjullenieassebliefdaardiestukkieiewersindieweektydenshuisgodsdienskanbespreekniesodatjullebietjiemeeroordiekaraktersengebeurekanuitvind.IndienMammaofPappaietsmettannieJulandawilbespreek,kanhulle

haargerusskakel:0827980938.Dieouerkindershoefniebekommerdteweesnie,onshetvanjulleonthou!Daargaangekykwordna‘nprysuitdelingaanop

8Novemberwaaronderanderedievolgendeuitgedeelgaanword:

∗ Gelamineerdekaatjiesvirkinderswateredienstebywoon.

∗ Sertifikatevirkinderswatminderassewekeerafwesigis.

∗ Meerassewekeerafwesigkryniks–nievantoepassingopgebrokegesinnenie(alternatieweSondae).

∗ Kindersmet100%besoekkry’nsertifikaatenkleinbeker/trofee.

∗ Dieoutjiemet100%bywoningenmeestegetroueerediensbywoning(kaartjies),kry’ngrootwisseltrofee.

∗ Elkeklashet’nkleinerwisseltrofeevirdiekindwat100%bywoninghet,eredienstegereeldbywoonenmeesmeelewend/betrokke/behulpsaamisbykerkfunksies.

Danisdaarnogverskeiemoontlikhedewatasaanmoedigingtedien,soosbyvoorbeeldSterKinekorkaartjies,datavirselfone,en-sovoorts.Indieprosesgroeielkeeninsy/haargeloofinenkennis

Kategese inskrywings

Page 6: 18 jan 2015

6

vanJesus!Sokanjymettrotseningeligtheidanderkindersbyjouskoolantwoordwanneerdaar‘ngesprekoorverskillendegelowegevoerword:“Ekis’nChristen,want.......”

Onsissteedsopsoeknahulpmetonskategese.Buitenkategete,benodigonshulpomdievolgendefunksiesteverrig:

Ω Kosvirkinders(onthou,hullegaanniemeerindiesaalsaammetdievolwassenesietsvirdiekeelkangenietnie)

Ω Vervoer(veralvirdiegenewaardieouersdalkdiebetrokkeSondaghulleniebydieeredienskankrynie)

Ω Fisiesebystand(besoekedoen–jeugouderling/diaken)

Ω Jeugraad(metiemandinbeheer/leier)

Ω Sosialefunksies(gasvryheidleier)

GeeassebliefjounaambydieI-toonbankopindiendieHereditopjouhartlêombyhierdieuitersbelangrikevoorregwatonshet,betrokketeraak!

Kategese inskrywings (verv.)

Page 7: 18 jan 2015

7

Voorwaarts voedselskema

Iets te ete (toebroodjies,

geroosterde broodjies, warm-

brakke, pasteie, ens) vir on-

geveer 50 kinders moet

Woensdae oggende 10h00 by

die skoolkantoor afgegee

word.

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my

asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie

. Moenie stilbly en nie iets neem nie,

want dan moet ek binne minute sorg

vir iets te ete wanneer die skool

laat weet daar is niks afgegee nie.

Dankie vir u bydrae,

dit word werklik waardeer.

As die kerk van Christus

nie omgee nie,

wie sal dan omgee?

SorgAksie

SorgAksie is ons barmhar-

tigheidsdiens aan ons gemeentelede

en gemeenskap.

Die voorsitter van SorgAksie, Johan

Groenewald, wil elkeen innig bedank

vir die skenkings wat gedurende 2014

ontvang is. Dit was ‘n geweldig aantal

gesinne wat met hierdie skenkings

gehelp kon word. Ten spyte van ‘n

klomp kruideniersware wat gedurende

verlede week by die kantoor afgelaai

is, is die behoefte steeds baie groot.

Indien moontlik, word elke gesin ver-

soek om elke Sondag net een geblikte

produk / persoonlike higiëniese

produk / skoonmaakmiddel te bring.

Dit kan in die mandjie in die voor-

portaal geplaas word.

Elke Donderdag vanaf

11:00—12:30 word kospakkies

uitgegee en klere verkoop (indien

meer as drie stelle benodig word).

Johan & Ria Groenewald is in beheer

van die kospakkies, terwyl Michelle

Harding die klere stoor beman.

Maandeliks word sowat 20-plus

gesinne met kos gehelp.

Page 8: 18 jan 2015

8

Nuwe manier van dankoffer gee / aankope doen by funksies

Ons nuwe betaalstelsel is hier! Met dank aan die tegnologie.

Soos tydens die kerkraadsvergadering van 9 November goedgekeur, is die aansoek om SnapScan gedoen en is die pakket uiteindelik

beskikbaar.

Dit werk heel eenvoudig:

⇒ Gebruik jou foon se QR scanner en skandeer die kode op die kaartjie ⇒ Indien jy nog nie SnapScan op jou foon (of tablet) het nie, word jy versoek

om dit af te laai. ⇒ Maak die SnapScan app. oop en volg die aanwysings met die nodige in-

ligting. ⇒ ‘n Kode sal na jou foon gestuur word om te bevestig dit is wel jou foon ⇒ Wanneer daar versoek word dat die kredietkaart geskandeer word, moet

die hele kredietkaart in die groen raampie pas. ⇒ ‘n Epos vanaf SnapScan sal gestuur word na jou epos adres om dit te

verifieer. ⇒ Meer as een kaart kan geskandeer word. ⇒ Daar is verskeie opsies wat gekies kan word waarvoor jy fondse oordra:

∗ Oesfees ∗ 10de maand ∗ Dankoffer ∗ Liggies/Paastuin

⇒ Die opsie van toepassing kan gekies word en die fondse sal onmiddellik in NG Meyerton-Oos se bankrekening oorgedra word.

⇒ Bevestiging van die transaksie sal aan jou gestuur word via e-pos vir jou rekords.

Skakel my gerus indien daar probleme ondervind

word: Louise 082 821 7493

Page 9: 18 jan 2015

9

Op die Kerkraadsvergadering gehou op Sondag 09 November 2014 is verkies tot die kerkraad:

As blokleier: Johan Louw

Bevestiging van hierdie lid vind DV plaas op 25 Januarie 2015

Die Woord se vereistes:

1Timoteus 3:2-12 & Tit 1:6-11

Elke lidmaat IS betrokke in die

verkiesing van kerkraadslede:

Die rede waarom die name aan die ge-meente deurgegee word, is sodat hierdie verkose lede se leer en lew-enswandel geweeg en deurbid kan word deur die lidmate van die ge-meente. Hierdie verkose lede is dikwels bekend buite om die kerklike lewe.

Daarom moet gelowiges saam voor die Here gaan stil word, om te hoor

of die kerkraad die regte keuse gemaak het.

HOE is lidmate betrokke?

Kyk na die verkose persone se lewenswandel —lééf hul werklik en opreg hul geloof in Jesus uit.

Johan

Verkiesing van Kerkraadslede

Werksgeleentheid

Prosec Sekuriteit het versoek dat ons lidmate in kennis

stel van poste (die aantal is nie bekend gemaak nie) by

Prosec se reaksie-eenheid.

Indien jy dus belangstel of kennis

dra van iemand , kan Rudi

geskakel word by 016 364

0788

Page 10: 18 jan 2015

10