8
6 Augustus 2014 rd stil saam met Berg

6 Augustus 2014

  • Upload
    penda

  • View
    38

  • Download
    2

Embed Size (px)

DESCRIPTION

6 Augustus 2014. Word stil saam met Bergsig. Luister na God se Woord. Lectio. Psalm 25 1. Tot U, Here rig ek my, my God op U vertrou ek. 3. Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie. 4. Maak my U wil bekend, Here, leer my U paaie. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

PowerPoint Presentation

6 Augustus 2014Word stil saam met Bergsig

Luister na God se WoordLectio

Psalm 25

1.Tot U, Here rig ek my,my God op U vertrou ek.3. Niemand wat sy verwagting in U stel,sal beskaam word nie.4. Maak my U wil bekend, Here,leer my U paaie.

5. Laat U waarheid my lei en onderrig my daarin,want U is God, my Redder.In U stel ek elke dag my verwagting.

Oordink God se Woord

* Wat is die fondamente van jou lewe?* Watter rigting gaan jou lewenspad?* Is jy oorgegee aan God se wil?

Meditatio

OratioBring jou lewe in gebed in oorgawe voor die Here?

Stel God in beheer van:* Jou lewe en gesondheid* Jou verhoudinge = gesin-familie-vriende* Jou ambisies en drome

Bid vir elke lidmaat in die gemeente om oorgegee te wees aan God in die wreld elke dag sodat elkeen se lewenspad in pas sal wees met God se wil.Intersessie

Psalm 118Loof die Here want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie!DoxaAll that thrills my soul in JesusPraise ClassicsInstrumental, track 102002Religious230231.8