8
Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM

AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AARDRYKSKUNDE VS1

NOVEMBER 2006

ADDENDUM

Page 2: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2

Page 3: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3

FIGUUR 1.6

MAANDAG JULIE 17, 2:26 NM Golwe teister die suidkus van die Java-eiland nadat 'n tsunami-waarskuwing Maandag uitgereik is.

Page 4: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

TABEL 2.1

Ouderdom Soort organisme Era Huidig Jongste vorms van lewe

Baie voëls en soogdiere Sonosoïes

65 miljoen jaar gelede Middelste vorms van lewe Die tydperk van die dinosourusse Mesosoïes

225 miljoen jaar gelede Antieke vorms van lewe Eerste visse, amfibieë, reptiele en see-organismes met skulpe

Paleosoïes

600 miljoen jaar gelede Alles voor die Paleosoïese era Net organismes met sagte liggame Prekambries

3,3 biljoen jaar gelede Oudste bekende fossiel 3,9 biljoen jaar gelede Oudste bekende aardrots 4,6 bitjoen jaar gelede Beraamde ouderdom van die aarde Die Eras en Periodes van Geologiese Tyd

Ouderdom Era Periode Duur Huidig Senosoïes Kwaternêr

Tersiêr 65 miljoen jaar

65 miljoen jaar gelede Mesosoïes

Kretasies Jurassies Traissies

160 miljoen jaar

225 miljoen jaar gelede

Palesoïes

Permies Koolstofhoudend Pennsilvaans Mississippiaans Devoniaans Siluriaans Ordovikiaans Kambries

375 miljoen jaar

600 miljoen jaar gelede Prekambries 4 biljoen jaar 4,6 biljoen jaar gelede Ontstaan v.d. aarde

FIGUUR 2.4

Hoo

gte

bo s

eevl

ak

termosfeer mesopouse

mesofeer stratopouse

osoonlaag stratosfeer tropopouse

troposfeer

Page 5: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5

Page 6: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6

TABEL 3.2

Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers van Natuur-

like groei (1% p.j.) AFRIKA Ethiopië Uganda Suid-Afrika

50 45 38

25 14 10

2,5

2,8

ASIË Iran Japan Taiwan Viëtnam

44 15 25 41

14 6 5

18

3,0 0,9 2,0 2,3

NOORD-AMERIKA Kanada V.S.A.

15 16

7 9

0,8 0,7

SUID-AMERIKA Brasilië Ecuador Argentinië

36 42 26

8

10 9

2,8 3,2 1,7

EUROPA V.K. Frankryk Nederland Wes-Duitsland

12 14 13 9

12 10 8

12

0,0

0,5 -0,3

WÊRELD 28 11 1,7 ONTWIKKELDE LANDE 16 8 0,8 ONTWIKKELENDE LANDE 32 12 2,0

FIGUUR 3.3 Die 'Treatment Action Campaign (TAC)' van Suid-Afrika Die 'Treatment Action Campaign (TAC)' is 'n vrywillige organisasie wat baklei om bekostigbare behandeling van mense met MIV en Vigs. Op 10 Desember 1998 het ongeveer 15 mense op die trappe van die St George Katedraal in Kaapstad betoog om aandag op die onnodige lyding van mense wat Vigs het, te vestig. Teen die einde van die dag het hulle 'n 1 000 handteke-ninge gehad wat 'n beroep op die regering gedoen het om 'n aksieplan vir die behandeling in te stel en so het die 'Treatment Action Campaign' tot stand gekom. Mense kon nie die duur medisyne in die behandeling van MIV bekostig nie. Die TAC het dus gehelp deur druk op die regering te plaas om hul beleid in verband met die behandeling van MIV en Vigs in Suid-Afrika, te verander. Die regering het dus nou hulle benadering verander en in 2003 oor-eengekom om goedkoper medisyne beskikbaar te stel. Die TAC het ook druk op die groot aptekersmaatskappye geplaas om die koste van hulle medisyne te verlaag. Maatskappye het daartoe ingestem. Die TAC word deur skenkings deur ander organisasies soos Oxfam, Dokters Sonder Grense en die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsfonds gefinansier. Hulle aanvaar nie skenkings van die regering en aptekersmaatskappye af nie. Die TAC het takke regoor Suid-Afrika en spreek die aangeleentheid landwyd aan.

Page 7: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7

FIGUUR 3.4

EU se storting van suiker is onwettig Danksy die ingryping van Oxfam en WWF ('World Wildlife Fund'), het die WTO ('World Trade Organisation') in 2004 besluit dat die Europese Unie onwettig miljoene tonne gesubsidieerde suiker op wêreldmarkte gestort het en daardeur die lewensaar van baie arm boere vernietig het. Suikerboere in Europa word meer as 60 euros per ton deur die EU betaal (gefinansier deur die Europese belastingbetalers) vir hulle suiker. Dit is vyf maal hoër as die wêreldprys. Hierdie hoë pryse het tot die oorproduksie van suiker in Europa gelei en die oorskot suiker word op wêreldmarkte teen 'n geweldige verlies gestort. Suikerproduseerders in arm lande, soos Mosambiek, kan dit nie bekostig om hulle pryse te verlaag om met die lae pryse van die EU-suiker te kan meeding nie. Intussen verkies die verbruiker in arm lande dit om die goedkoper suiker te koop wat meebring dat die plaaslike produseerders bankrot gaan. 'Die EU se subsidie op die suiker sny dus die lewensaar van die arm boer af en so kry hulle nie kans om armoede af te skud nie,' volgens Jo Leadbeater van Oxfam se hoofkantoor in België. Oxfam word deur die WWF ondersteun wat ook oor die skade van die omgewing deur die EU-boere wat meer en meer suiker plant, bekommerd is.

FIGUUR 4.2

Singapoer se nuwe bevolkingsbeleid Meer as 18 jaar gelede, in Maart 1987, het die Adjunk Eerste Minister die slagspreuk van 'kry drie of meer (kinders) as jy dit kan bekostig', aangekondig. Die beleid verskil drasties van die vorige beleid sedert die middel van die 1960's, naamlik 'stop by twee'. Die 'stop by twee'-beleid het meegebring dat die bevolking verouder het en 'n drastiese af-name in die verhouding van die jongmense en volwassenes wat werk gebring. Dit sal negatie-we gevolge vir die toekomstige ekonomiese ontwikkeling van die land hê. Die nuwe beleid beoog om enkellopende persone aan te moedig om te trou en getroude paartjies wat dit kan bekostig moet groter gesinne van drie of meer kinders hê. 'n Aantal aansporingsmaatreëls is ingestel om die 'drie of meer'-beleid te ondersteun, onder andere die volgende:

1. 2. 3.

Belastingkorting vir die derde en vierde kind Kindersorgsubsidies, korting op bediendetoelaes, kinderversorgingsverlof en deeltydse werk in die openbare sektor Prioriteit in die toekennig van behuisings- en laerskoolregistrasie vir families met drie in plaas van twee kinders

In 1995 het die regering maatreëls vir jong getroude pare ingestel om behuising te huur of te koop en so gou moontlik met 'n gesin te begin. Die maatreëls sluit in:

1. 2.

Laer huurbedrag en 'n korter waglys vir kopers wat vir die eerste maal huis koop, terwyl hulle wag vir hulle huise om gebou te word Voorsiening van 'n huistoelaag van R100 000 om te help om 'n woonstel te koop

Die nuwe bevolkingsbeleid het gehelp om jaarlikse geboortes te laat styg. Daar was ook 'n styging in die geboortes van die derde en vierde kind sedert 1987.

Page 8: AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 ADDENDUM VS1...Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS ADDENDUM Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 6 TABEL 3.2 Lande Geboortekoers Sterftekoers Koers

Aardrykskunde/VS1 DoE/November 2006 NSS

ADDENDUM

Kopiereg voorbehou

8