1
rooi rose ALGEMENE KENNIS VIND DIE VERSKILLE Daar is 10 verskille tussen hierdie twee prente, kan jy hulle vind? Aardrykskunde En Reis 1. Wat is die hoofstad van Oman? 2. Wat is die hoofstad van Roemenië? 3. In watter stad is die “Grand Canal” en “Bridge of Sighs”? 4. Watter berg sal jy buite die stad van Tokio, Japan sien? 5. Wie het Britse Eerste Minister geword in 1997? 6. Watter stad het die 2014 Winter Olimpiese Spele aangebied? 7. Woon ysbere in Antarktika of in die Noordpoolsirkel? 8. Wat is die wêreld se derde grootste oseaan? 9. Watter land gebruik die Dong as hul geldeenheid? 10. Wat is die amptelike taal van Iran?

Aardrykskunde En Reis - rooirose.co.za€¦ · Aardrykskunde En Reis 1. Wat is die hoofstad van Oman? 2. Wat is die hoofstad van Roemenië? 3. In watter stad is die “Grand Canal”

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Aardrykskunde En Reis - rooirose.co.za€¦ · Aardrykskunde En Reis 1. Wat is die hoofstad van Oman? 2. Wat is die hoofstad van Roemenië? 3. In watter stad is die “Grand Canal”

r o o i r o s e

A L G E M E N E K E N N I S

V I N D D I E V E R S K I L L E

Daar is 10 verskille tussen hierdie twee prente, kan jy hulle vind?

Aardrykskunde En Reis

1. Wat is die hoofstad van Oman?2. Wat is die hoofstad van Roemenië?3. In watter stad is die “Grand Canal”

en “Bridge of Sighs”?4. Watter berg sal jy buite die stad van

Tokio, Japan sien?5. Wie het Britse Eerste Minister

geword in 1997?

6. Watter stad het die 2014 Winter Olimpiese Spele aangebied?

7. Woon ysbere in Antarktika of in die Noordpoolsirkel?

8. Wat is die wêreld se derde grootste oseaan?

9. Watter land gebruik die Dong as hul geldeenheid?

10. Wat is die amptelike taal van Iran?