7
On > d e g r i s r t r e e u d n n in O g > > g H n o i s o r p o v a N > A S N A K > r e e h e b r e k n a K Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 en Wêreld-Gesondheidorganisasie (WGO) KANKER REALITEITSOPNAME Jaarliks hoor 12 miljoen mense oor die wêreld die woorde: “Jy het kanker” Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) is hier om te help 90% van kanker word deur omgewingsfaktore, soos rook, veroorsaak Top 5 kankers onder SA Mans en Vroue 1. Prostaat 2. Oorsprong onbekend 3. Long 4. Kolorektale 5. Esofageale/Slukderm 1. Prostaat 2. Oorsprong onbekend 3. Long 4. Kolorektale 5. Esofageale/Slukderm 1. Bors 2. Servikale 3. Oorsprong onbekend 4. Kolorektale 5. Baarmoeder/Uterien Een uit 4 Suid-Afrikaners is deur kanker geraak met diagnose van self, familie of vriende 100 000 Suid-Afrikaners word jaarliks met kanker gediagnoseer Suid-Afrikaanse kankeroorlewingskoers is 6/10 Wêreldwyd maak kanker meer mense dood as TB, Vigs en Malaria gekombineer KANKER TB+VIGS+MALARIA >

“Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

On> de g ri sr tr ee ud nn inO g > > g Hn ois or povaN > ASNAK > reeheb reknaK

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 en Wêreld-Gesondheidorganisasie (WGO)

KANKER REALITEITSOPNAMEJaarliks hoor 12 miljoen mense oor die wêreld die woorde:

“Jy het kanker”Die Kankervereniging van Suid-Afrika

(KANSA) is hier om te help

90%van kanker word deuromgewingsfaktore, soosrook, veroorsaak

Top 5 kankers onder SA Mans en Vroue

1. Prostaat2. Oorsprong onbekend3. Long4. Kolorektale5. Esofageale/Slukderm

1. Prostaat2. Oorsprong onbekend3. Long4. Kolorektale5. Esofageale/Slukderm

1. Bors2. Servikale3. Oorsprong onbekend4. Kolorektale5. Baarmoeder/Uterien

Een uit 4 Suid-Afrikaners is deur kanker geraak metdiagnose van self, familie of vriende

100 000Suid-Afrikaners word jaarliks

met kanker gediagnoseer

Suid-Afrikaanse kankeroorlewingskoers is 6/10

Wêreldwyd maak kanker meer mense dood as TB, Vigs en Malaria gekombineer

KANKER TB+VIGS+MALARIA >

Page 2: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

GNISR

OV

AN

ONDER

RIG

MOBILE UNITMOBILE UNIT

KANSAse unieke

geïntegreerde diens

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Stel jouvoor

‘nwêreld

sonderKANKER KANSA bied ondersteuning in meer as

500 gemeenskappe regoor Suid-Afrika,

met behulp van 5 000 vrywilligers wat

meer as 45 000 mense bereik wat deur kanker geraak word

Ons beveg kanker deur vroeë opsporing, betroubare inligting en onderrig

R6mop navorsing om

JOU, die verbruiker, te beskerm

KANSA se vloot mobiele gesondheidseenhede reis na afgeleë gebiede om siftingstoetse vir kanker te doen

KANSA spandeerjaarliks

Page 3: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

RE RD IN GO

NAVORSING

OND

ERSTEUNING

MOBILE UNITMOBILE UNIT

Kontak ons - skakel tolvry op e-pos of besoek

0800 22 66 22,[email protected] www.cansa.org.za

Stel jouvoor

‘nkanker-

vryewêreld

deur middel vanONDERRIG

1. SonSlim

2. Gebalanseerde Leefstyl

3. Geen-Tabak

4. gesondheid - sowel as Kinder en Jeug-gesondheid

Vroue-en Mans-

5. (kankerveroorsakende stowwe)

Omgewing - vry van karsinogene

Ons stel bekend die FotoFinder – nuutste tegnologie vir

vroeë opsporing van velkanker

One Beveg KankerSiftingstoetse en vroeë diagnose maak meer effektiewe behandeling moontlik

KANSA se Mobiele Gesondheidseenhede reis na

afgeleë gebiede in Suid-Afrikaom siftingstoetse en

voorkomingsprogramme te voorsien

Vroue gesondheid - vroue het toegang tot kliniese borsondersoeke en

Papsmere d.m.v. Mobiele Gesondheidseenhede & KANSA Sorgsentra

Gereelde Papsmere kan jou lewe red (betroubare siftingstoets vir vroeëdiagnose van servikalekanker)

SureTouch - Pionier van die nuutste tegnologie vir veilige borsondersoeke

Mansgesondheid - ProstaatSpesifieke Antigeen (PSA) eenvoudige bloedtoets om

prostaatkanker op te spoor

KANSAGesondheidsveldtogte

Kolonkanker siftingstoets vir okkulte (verborge) bloed in die stoelgang

Ons gee onderrig oor die simptome, risiko'sen waarskuwingstekens van alle kankers asook die belangrikheid

van vroeë diagnose

KANSAse unieke

geïntegreerde diens

Page 4: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

ON

DE

RR

IG

ON

DE

RS

TE

UN

ING

LEWER- KANKER

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

RSO INV GA

N

BPAFREE SMART CHOICE

Stel jouvoor ‘n

kanker-vrye

wêreld

deurmiddel van

NAVORSING

Ons het gehelp met die befondsing om 'n geen-mutasie te

ontdek wat kolonkanker veroorsaak, asook die ontwikkeling

van 'n vroeë diagnostiese toets vir kolonkanker

word elke jaar op navorsing spandeer

±R6m

Dit het gelei tot die ontwikkeling van 'n entstof wat aan alle Suid-Afrikaanse kinders sedert 1996 gegee word om lewerkanker te voorkom

Ons ondersteun tans meer as 30 projekte by universiteite, bied beurse aan nagraadse studente en help om navorsingsinisiatiewe te befonds

Ons het gehelp met die befondsing van die

ontwikkeling van 'n moontlike entstof teen die Menslike

Papilloomvirus, wat servikale kanker veroorsaak

± R200 000 word elke jaar spandeer op gefokusde omgewingskarsinogeen (kanker veroorsakende- stowwe) navorsings- projekte

SlimKeuseskan help om kanker te voorkom

ROOIBOS

Ons het ontdek dat Rooibostee anti-oksidante in die liggaam verhoog en daardeur help om die risiko van kanker te verminder

Bevordering van korrekte voedseletikettering en beperking van transvette – in 2011 het KANSA se pogings bygedratot wetgewing wat transvette beperk tot 2%

Het 'n beroep gedoen op die publiek en die regering om

kinders teen BFA ('n skadelike chemikalie) in

speelgoed en bababottels te beskerm - lei tot die verbanning van

polikarbonaat bababottels in Suid-Afrika in 2011

Beskermingvan jou, die verbruiker

Die KANSA Seël van Erkenning moedig jou aan om produk-etikette te lees en ingeligte keuses te maak

KANSAse unieke

geïntegreerde diens

Ons het gehelp om navorsing te befonds wat die skakel tussen die hepatitis B-virus en lewerkankerontdek het

Page 5: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

TES UR NE IND GN

O

NA

VO

RSIN

G

ON

DE

RR

IG

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Stel jouvoor

'n kanker-

vrye wêreld

deur behandeling,

sorg enONDER-

STEUNING

KANSA biedondersteuningin meer as

500

Ons KANSA Sorgsentra & Klinieke spreek die behoeftes van kanker-oorwinnaars en hul families aan

KANSA bied sorg en ondersteuning

aan meer as 45 000mense - insluitend individuele emosionele ondersteuningsprogramme& ondersteuningsgroepe

Tuis-weg-van-die-huis akkommodasie by ons 11 KANSA Sorgtuistes & Theunis Fichardt Hospitium

Gratis vervoer na en van die kanker-behandeling sentra

Gratis voedsame maaltye

Ons verhuur mediese toerusting om mense te help om kanker beter te hanteer (bv. pruike, borsprosteses & rolstoele)

5 000gemeenskappe met behulp van

vrywilligers aan kankerpasiënte en hul families

Ons het 8 stoma sorgeenhede wat die mees bekostigbare en omvattende

stoma produkte bied

Ons bied raad en doenspesialisversorging van wonde

Limfedeembehandeling: ons help om die simptome van

pasiënte met limfedeem te verlig

Die KankerSorg Hanteringsgids bied inligting en praktiesewenke om jou en jou geliefdes te help om kanker te kan hanteer

Gratis verblyf vir ouersby ons KANSA TLC Tuistes (Pretoria en Polokwane) wie se kinders kanker-behandeling ondergaan

CancerSure - bekostigbare versekeringspolis wat ontwerp is om diegene wat deur kanker geraak is, te help

KANSA biedsorg en ondersteuning

KANSAse unieke

geïntegreerde diens

Page 6: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Ons reis begin hier

STEL

JOU VOOR 'N

KANKER-VRYE

MÔRE

80Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kankergeraak is

Die storie van KANSA het in 1931 begin toe 75 afgevaardigdes die eerste Nasionale Kanker-konferensie gehou het

Die eerste KANSA Sorgtuiste vir kankerpasiënte is in die60s in Pretoria geopen

Gedurende die 70s & 80s is gemeenskapdiens uitgebrei & totale sorgprogrammeontwikkel om kankerpasiënte en hul families te help

Toktokkie as ons bewusmakingsikoon, is in die 70s gebore. Nou ook bekend as Tap-Tap (in Engels), leer ons kinders oor die voorkoming van kanker

KANSA se Seël van Erkenning is geloods om die publiek in te lig aangaande goedgekeurde SlimKeuses & SonSlim-produkte

Die eerste ‘Relay For Life’ byeenkoms is in 2005 in SA gehou

Die eerste Shavathon is gehou in 2004

Vanaf 2009 is KANSA suksesvol geposisioneer as 'n erkende leier in kankerbeheer deur middel van ons 3-vlak geïntegreerde unieke diens:Navorsing, Onderrig en Ondersteuning

Gebaseer op gesonde bestuur, word KANSA vandag gerespekteer as 'n internasionale leier in die stryd teen kanker en 'n bekroonde NWO*

Die 2009 Wêreld Geen-Tabak-dag Prestasie Toekenning deur die WGO*

KANSA se aktiwiteite help om die publieke mening te verander,die stryd teen kanker as 'n top prioriteit onder beleidmakers te vestig en ook wetgewing te bëinvloed

KANSA word al vir 80 jaar beskou as ‘n mees betroubare bron

van kankerinligting in SA

Ons onlangse nasionaletoekennings sluit in:Die 2010 Suid-Afrikaanse NRO*Web-toekenning deur SANGONeT*

Aangewys as Suid-Afrika se 3de mees-betroubare en geadmireerde NRO* deur 'ASK AFRIKA Trust Barometer' in 2011 (in 2010 was ons 4de)

Wenner van die 2011 Geoktrooieerde Sekretarisse Suider-Afrika Jaarlikse verslag: NRO* Kategorie

#1

* NWO = Nie-Winsgewende Organisasie NRO = Nie-Regeringsorganisasie SANGONet = South African NGO Network WGO = Wêreld-Gesondheidsorganisasie

Page 7: “Jy het kanker”Tolvry 0800 22 66 22 Ons reis begin hier KANKER-VRYE JOU VOOR 'N STEL MÔRE 80 Jaar gelede is 'n organisasie gebore uit deernis vir mense wie se lewens deur kanker

/20112KYK WAT KANSA GEDOEN HET IN

Tolvry0800 22 66 22www.cansa.org.za

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

Syfers gebaseer op finansiële jaar - 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

14 930ondersteun deur

ondersteuningsgroepe en

2 600 opgeleide sorg- en ondersteunings-

vrywilligers

kankerpasiënte word

174 670 000

inligtings- en opleidingspamflette en

8 300 plakkate is versprei in

4 tale

4 332 pasiënte is verwelkom by ons

totale pasiënt-etes = 159 000) teen 'n

gemiddelde 6-week verblyf per pasiënt11 KANSA Sorgtuistes.

(

het mediese toerusting

in die jaar ontvangmeer as

persone4 370

14 894Papsmere vir vroeë

opsporing van servikale kanker &

8 825in vennootskap

met DVG*

7 063PSA-toetse om prostaat-

kanker op te spoor &

2 215velondersoeke en

19 074borsondersoeke en

3 400in vennootskap met DVG*

Kankersiftinggedoen:

13 500pasiënte het tuissorg

in die laaste jaar ontvang

269in vennootskap

met DVG*

124in vennootskap

met DVG*

224FotoFinder

velondersoeke

972Leefstyl risikobepalings

‘n gemiddeld van 1 445

mense maandeliks

beraad

+

1

26 27 28 29 30

2524232221

2019

2221

23 24 25 26 27

28 29

SONDAGMAANDAG

DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5 6

8 9 10 11 12 13 14

15 16 17 18 19 20 21

22 23 24 25 26 27 28

29 30 31

* DVG = Departement Van Gesondheid

MOBILE UNITMOBILE UNIT

Maandeliks ontvang ‘n gemiddeld van6 400 pasiënte gespesialiseerde ondersteuning

by KANSA Sorgsentra en Onkologie-eenhede

spesialisversorging aan meer as5 000 stoma pasiënte per jaar

sorg aan ‘n gemiddeld van 47 limfedeem pasiënte

maandeliks

+

+