11
Uit die kantoor / From the office 1. Probleme As daar iets is wat u pla, skakel my gerus. Ek sal nie daarvan weet as u nie met my skakel nie/Should you as parent/guardian have anything that bothers you, feel free to contact me. I would not know about problems if you do not contact me as principal. 2. Dissipline op die busse / Discipline on buses 2.1 Die veiligheid van ons kinders op die busse is prioriteit nommer een. Die busse is vol en daarom kan ons nie duld dat leerlinge hulle op die busse sleg gedra nie. Leerlinge kan deur hulle gedrag ander leerders se lewens in gevaar stel. Die busdiens is ‘n diens aan ons ouers en kinders. Leerders wat hulself nie kan gedra op die busse nie se busdiens sal opgeskort word. Interstate is baie duidelik daaroor. Daar is geen alternaewe vervoer nie / The safety of learners on buses is our top priority. The buses are very full and we cannot tolerate any misbehavior of any kind. Learners can endanger the lives of other learners through their behavior. The buses is a service to learners and parents. Learn ers who misbehave will no longer be allowed on the buses. Interstate is very clear about this and there is no alternave transport. 3. D6-program Die D6 program speel ’n belangrike rol in die kommunikasie tussen die skool en leerders en hul ouers.. Maandbriewe, belangrike dokumentasie en huiswerk word op die D6 toepassing geplaas. Die sport- en buitemuursprogram verskyn op die D6 en die skool se webblad. 4. Netheid Die beleid van die skool dui baie duidelik daarop dat leerders Maandae, Woensdae en Vrydae akade- miese drag moet dra. Dit is dieselfde leerders wat hulle daaraan skuldig maak om op hierdie dae sportklere te dra. Ons stuur vir ouers‘n SMS om hulle in kennis te stel, maar die gedrag van die leerders verander nie. Ek versoek ouers om saam te werk in hierdie verband. Ons leerders is bevoorreg om sportklere vir twee dae van die week te mag aantrek. 5. Geweld op die skoolgronde Bakleiery op die skoolgronde is ‘n ernsge oortreding(bloukaartoortreding). Leerders wat hulle skuldig maak aan hierdie oortreding word onmiddellik geskors totdat hulle voor die tugkomitee verskyn. Geen uitsondering sal gemaak word nie. 051 433 1613 051 433 2202 Ontvangs: [email protected] / Finansies: [email protected] Gr 8: [email protected] / Gr 9: [email protected] Gr 10: [email protected] / Gr 11: [email protected] Gr 12: [email protected] APRIL / MAY 2019

APRIL / MAY 2019Ouers moet / Parents should: * Die graad 12-oueraand bywoon / Attend the parent evening. Toesien dat u kind se SA en PAT volledig is en betyds ingehandig is / Ensure

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Uit die kantoor / From the office

1. Probleme

As daar iets is wat u pla, skakel my gerus. Ek sal nie daarvan weet as u nie met my skakel nie/Should you as parent/guardian have anything that bothers you, feel free to contact me. I would not know about problems if you do not contact me as principal.

2. Dissipline op die busse / Discipline on buses

2.1 Die veiligheid van ons kinders op die busse is prioriteit nommer een. Die busse is vol en daarom kan ons nie duld dat leerlinge hulle op die busse sleg gedra nie. Leerlinge kan deur hulle gedrag ander leerders se lewens in gevaar stel. Die busdiens is ‘n diens aan ons ouers en kinders. Leerders wat hulself nie kan gedra op die busse nie se busdiens sal opgeskort word. Interstate is baie duidelik daaroor. Daar is geen alternatiewe vervoer nie / The safety of learners on buses is our top priority. The buses are very full and we cannot tolerate any misbehavior of any kind. Learners can endanger the lives of other learners through their behavior. The buses is a service to learners and parents. Learn ers who misbehave will no longer be allowed on the buses. Interstate is very clear about this and there is no alternative transport.

3. D6-program

Die D6 program speel ’n belangrike rol in die kommunikasie tussen die skool en leerders en hul ouers.. Maandbriewe, belangrike dokumentasie en huiswerk word op die D6 toepassing geplaas. Die sport- en buitemuursprogram verskyn op die D6 en die skool se webblad.

4. Netheid

Die beleid van die skool dui baie duidelik daarop dat leerders Maandae, Woensdae en Vrydae akade-

miese drag moet dra. Dit is dieselfde leerders wat hulle daaraan skuldig maak om op hierdie dae

sportklere te dra. Ons stuur vir ouers‘n SMS om hulle in kennis te stel, maar die gedrag van die leerders

verander nie. Ek versoek ouers om saam te werk in hierdie verband. Ons leerders is bevoorreg om

sportklere vir twee dae van die week te mag aantrek.

5. Geweld op die skoolgronde

Bakleiery op die skoolgronde is ‘n ernstige oortreding(bloukaartoortreding). Leerders wat hulle

skuldig maak aan hierdie oortreding word onmiddellik geskors totdat hulle voor die tugkomitee

verskyn. Geen uitsondering sal gemaak word nie.

051 433 1613

051 433 2202

Ontvangs: [email protected] / Finansies: [email protected]

Gr 8: [email protected] / Gr 9: [email protected]

Gr 10: [email protected] / Gr 11: [email protected]

Gr 12: [email protected]

APRIL / MAY 2019

6. Learners who are ill / Siek leerders

Learners who are ill should not be sent to school.

Indien‘n leerder siek word by die skool sal siek word, sal mev. Matthee die ouer bel. NO learner

will be allowed to leave the school grounds without permission from his/her parents.

Ons ervaar te veel dat leerders skool toe gestuur word terwyl hul siek is. Hou asseblief u kind tuis

tot hy/sy gesond is. Dit verhoed dat u elke dag gebel word om u kind te kom haal en keer ook dat

onderwysers en mede-leerders aangesteek word.

7. Graad 12- eksamen

Die graad 12-leerders het nog net 12 akademiese weke oor.

Ouers moet / Parents should:

* Die graad 12-oueraand bywoon / Attend the parent evening.

Toesien dat u kind se SBA en PAT volledig is en betyds ingehandig is / Ensure that all SBA and PAT

have been completed.

Dat u kind skool gereeld bywoon. U kind sy/haar huiswerk doen. Kontroleer hulle boeke gereeld /

Make sure that learners attend school regularly and do homework.

Afsprake sal met ouers gemaak word om vordering te bespreek/Appointments will be made with

parents to discuss learner progress.

8. New learners

Applications for 2020 can be done NOW. Closing date is 30 Augustus 2019.

Preference will be given to the following learners:

a) Learners who live within the school’s feeder area or parents who work in the school’s feeder area.

The feeder area is available at the office.

b) Learners who have/had brothers or sisters in the school.

c) Learners from Bloemfontein Primary School and Visser Primary School. (Afrikaans)

9. Tugkomitee

Graag bring ek die volgende onder die aandag van die ouers betreffende die tugprosedure van die skool.

a) Die gedragskode van die skool is beskikbaar by die skool. Leerders word aangekla vir die oortreding van die

gedragskode.

b) Ouers ontvang ten minste 7 dae vooraf ‘n kennisgewing van die tugvergadering. Daar word ook ‘n SMS

gestuur.

c) Ouers het ook die reg om te appelleer teen die straf. Die saak word dan verwys na die beheerliggaam.

Ouers moet appelleer voordat die straf inwerking tree.

d) Ouers word skriftelik in kennis gestel van die beslissing van die tugkomitee. Die brief word gepos na die

adres soos verskyn op die SASAMS-stelsel.

10. Selfone / Cell phones

Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir selfone wat verlore gaan nie. Ouers en

leerders moet dit nie eers by die kantoor rapporteer nie / The school does not take any respon-

sibility for any lost/stolen phones. Parents and learners should not even report it at the office as

there is nothing that the school can do to help.

---------JIK----------

April was 'n goeie maand vir JIK gewees. Ons JIK-week het plaasgevind vanaf 15-17 April in oploop tot die

paasnaweek. Met paasnaweek in gedagte was ons tema: "it is finished" Ons het gepraat oor hoe God al

die werk vir ons kom doen het en hoe ons nie meer hoef reëls na te kom om in verhouding met God te

wees nie. In hierdie week het ons elke dag pouse bymekaargekom om te praat oor hierdie tema Daar

was gemiddeld elke dag 200-300 leerders teenwoordig wat hierdie boodskap gehoor het. Hulle het ook

baie pret gehad en het speletjies gespeel , asook die “praise en worship” was baie inspirerend. Daar

word ’n JIK worship aand in die kwartaal beplan waar 'n musiekspan van verskillende kerke in Bloemfon-

tein betrokke is.

April was a good month for JIK. In April our theme was "it is finished" and we held our annual JIK week

from 15-17 April here, building up to Easter, we focused on the completed work of Jesus on the Cross.

We spoke about how Jesus finished all the work that we were supposed to do to get to God. In this week

we gathered daily in the hall to speak about this theme. There were an average of 200-300 learners pre-

sent every day and they all heard the message whilst playing some fun games and getting into a bit of

praise and worship. For the rest of the term we are planning a JIK worship evening and a music group

compiled of musicians from around Bloem.

#Bloemiespreadthelove

We are planning on visiting Tswellang School for learners with special needs. Most of the learners are from extremely poor

homes and are physically disabled. They are so determined to succeed academically that they inspire us to do better.

They require toiletries especially toiletries for female use.

We also plan to visit Sunflower House at National Hospital. This babies and toddlers here are extremely ill and need full time

care. They request the following:

Baby toiletries

Blankets

Baby clothes

Toys

Bring all donations to Mrs Jabaar’s class

NB!!! With 5 donations you qualify for a certificate at the prize giving function.

GRAAD 9 – Oueraand/ Parents evening

On 15 May 2019 at 18:00 there is a parents evening for all grade 9 parents in the school

hall. The aim of the meeting is to share information about subject choices in grade 10.

There will be an opportunity to speak to teachers teaching grade 10 subjects. Please

bring a pen.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------

SPORT

CHESS:

The chess league is well underway and the teams have played two games. All the teams won their first

games. The second round did not go so well and one game was drawn and the rest we unfortunately

lost. Our next game for this term will be on Wednesday 15 May. We wish the players good luck for

their respective games.

NETBAL / NETBALL

Baie geluk aan Khumo Morwe 0/17 en Kgalalelo Morwe 0/18 wat vir die Vrystaat A-spanne gekies is en

ook aan Keamogetswe Moswoasi 0/17 wat vir die Vrystaat B-span gekies is.

Met die netbal liga gaan dit goed en gemengde welslae word deur die onderskeie ouderdomsgroepe

behaal. Daar is al teen vier van die vyf skole in die B-poel gespeel en die eerste netbalspan is steeds

onoorwonne. Baie geluk aan die meisies en sterkte vir die wedstryde wat nog voorle.

RUGBY

The rugby league is also well underway and the boys are training hard and playing good rugby. The

first team has lost against Sand Du Plessis and Zastron unfortunately, but they played good matches.

The U/16 team won their match against Zastron. Well done boys. The U/15 team has unfortunately

also lost their match. Best of luck to all the rugby boys for the remainder of the league.

SOCCER

The soccer teams are still waiting for the final league fixtures form SAFFA , but the first team beat Breb-

ner in a friendly match. We are proud of our soccer and we know they will do well in the league.

HOKKIE / HOCKEY

The hockey league is also underway and the hockey teams are doing quite well. The teams have had

mixed success in the league thus far, but we wish them well for the rest of the season. The first boys’

team won their match against Jim Fouche 5 – 0.

SAMO wiskunde olimpiade / Mathematics Olympiad

Fourteen of our leaners took part in the SAMO mathematics Olympiad. Daar het 6 leerders deurgedring

tot die volgende ronde:

Vusumzi Magqibelo - Gr 11

Riandre Nel - Gr 10

Retshepile Likhoele - Gr 10

Phenyo Mokhobo - Gr 9

Leseli Selisa - Gr 9

Muso Motaung - Gr 8

Congratulations to these learners, we hold thumbs for the next round planned for May 15th. Sterkte met

jul voorbereiding.

Hand sanitizer en siek leerders

Siektes steek aan en kan verhoed word met goeie higiene. Maak seker u kind het hand sanitizer

byderhand om te voorkom dat siektes versprei.

Die seisoen is besig om vining te verander. Many learners get sick with this change of season. Ons vra

dat ouers asb. nie siek leerders skool toe moet stuur nie. Many parents send a sick learner to school and

8 o’clock we must get hold of the parent to come and fetch the learner. Neem eerder die kind dokter /

kliniek toe, kry die regte medisyne en u kind is vinniger terug by die skool. We know that learners miss

out on school work, arrange with classmates / teacher to catch up on work.

Klere wat nie meer gedra word / Clothing not used anymore

Winter is here and we ask learners to donate their “old” school clothes

to the school for learners in need. As u enige skoolklere het wat te klein

is of nie meer gebruik word nie, stuur dit asb. skool toe, daar is heelwat

leerders wat dit kan gebruik. Leerders kan dit by mev. R Nel of Mej Engel-

brecht in die kantoor afgee.

Akademie / Academics

Leerders wat nie SBA take ingee en so maklike punte verloor is ‘n groot rede tot kommer. We ask you

as parents to help learners to submit all SBA tasks. Leerders moet elke dag huiswerk doen en hul

deeglik voorberei op toetse. Ask learners to show you their books so that you can check on their per-

formance.

Middagklasse / Afternoon classes

Tyd is beperk en die werk is baie. Learners must attend afternoon classes to ensure that all the work is covered be-

fore the examinations. Leerders daag eenvoudig nie op nie en ongelukkig gaan onderwysers aan met nuwe werk. U

kind sukkel om self die werk baas te raak. Teachers are prepared and needs the time to finish the work in time.

Gr 9 Oueraand / Parents evening

Die gr 9 oueraand vind plaas op Woensdag 15 Mei at 18:00. Learners were evaluated by HPM (Human Progress

Management) on their interest and will receive the results that evening. U kind sal inligting rakende die vakke en

vereistes ontvang. Kundiges in die verskillende vakke sal u vrae kan beantwoord. Learners must attend the evening

with their parents. Bring a pen to take notes.

Opvoedkundige Toer

Ons jaarlikse opvoedkundige toer vertrek op 16 Junie na Kaapstad vir ‘n tien dae lange toer. Hulle gaan onder an-

dere Tafelberg, waterfront, Kasteel en ook die Weskus besoek. Leerders gaan deur Sanparke se opleidingspan oor

die seelewe en natuurlewe ingelig word. Hul gaan op ‘n boot ry en die akwarium word ook besoek. May every

learner enjoy it and come back with knowledge.

Noodhulp

Baie dankie aan die noodhulpspan wat getrou by wedstryde diens doen. Ons waardeer jul opofferings en wens jul

alle sterkte toe met die res van die kwartaal se werksaamhede.

Kleredrag: Winter

Dogters

Wit kort of langmou das hemp White tie-shirt

Skooldas School tie

Grys / Navy langbroek Long grey /navy pants

Grys skoolsokkies / Navy broekiekouse Grey socks / Navy tights

Swart skoolskoene Black school shoes

Sweetpakbaadjie / Navy blazer Tracksuit top/ Navy blazer

Slegs ‘n navy serp en handskoene Only navy scarf’s and gloves allowed

Navy pullover / navy trui Navy pullover / navy trui

Boys / Seuns

Wit kort of langmou das hemp White tie-shirt

Skooldas School tie

Grys langbroek Long grey pants

Grys skoolsokkies Grey socks

Swart skoolskoene Black school shoes

Gewone swart belt Black belt with a normal size buckle and no designs

Sweetpakbaadjie / Navy blazer Tracksuit top/ Navy blazer

Slegs ‘n navy serp en handskoene Only navy scarf’s and gloves allowed

Navy pullover / navy trui Navy pullover / navy trui

Omgee is die pad na ware geluk Maatje Ellis

Hier by Hoërskool Bloemfontein bespreek ons elke kwartaal ‘n waarde. Ons fokus nou

op omgee. Onselfsugtige besorgdheid oor ander is vandag seldsaam. Hoewel almal ge-

bore word met die vermoë om lief te hê, kan iemand besluit dat dit die beste is om net

na sy eie belange om te sien. Ons moet regtig hard probeer om nie so op onssself te

fokus nie en om op ander se belange te fokus. Sit neer jou foon en skakel die televisie

af. Help die mense jou huis en kweek die behoefte by jou kinders om ander se nood

raak te sien. Wanneer ‘n behoefte geidentifiseer word, gaan oor in aksie en help. Ons

is almal met geleende tyd op hierdie aarde, kom ons gee vir mekaar om terwyl ons hier

is.

Hoe kan jy omgee?

Jy kan nooit op ’n afstand bly nie – anders is jou omgee net ’n gevoel of sus jy jou gewete. Jy

moet op een of ander manier uitreik om te help.

Ons kan dit natuurlik op baie maniere doen. Ons kan ander finansieel bystaan. Ons kan van ons

goed weggee vir iemand wat dit nodig het. Tyd is soms die grootste geskenk – deur net na

iemand te luister, kan jy haar hele dag opkikker.

Ons grootste taak is soms om vir iemand te bid en te smeek dat hulle omstandighede sal ver-

beter, maar dit mag nie daar ophou nie.

Jy moet betrokke raak en selfs ’n bietjie vuil of ongemaklik word in dié proses.

Dit is ook nooit net ’n verbygaande moment nie. Omgee het ʼn soort lanseer-energie. Die uit-

werking van so ’n aksie bly nie net by een mens nie, maar kring uit na die gemeenskap en

selfs na die wêreld. Die kleinste daad kry dikwels vlerke en kan nie gekeer word nie.

Omgee is aansteeklik. Dit inspireer ander om ook maniere te vind om te help. Moet nooit dink

jou hulp is niks werd nie. Sien dit as die saad wat dalk ’n wêreldboom kan word!

GRADE 12 WINTER SCHOOL AT THE UFS SOUTH CAMPUS

The Winter School will be presented from 17 - 21 June 2019. During this sessions , there

will be focusing on the most problematic aspects of the assessment syllabus in each sub-

ject. Every day, there will be a double session for Mathematics.

The teachers who committed themselves to this program are some of the most out-

standing in the Province. Learning material will be provided.

The official registration form is available from our school’s Winter School Captain,

Hildeguard Windwaai. You are advised to make payment as soon as possible, since it is

a first- come-first-serve basis. Closing date for registration is 4 June 2019.

May 2019

SUNDAY MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY

1 Workers Day

Werkersdag

2 3 Birthday Me

Kieser verjaar 4

5 6

Bloedskenk

Blood donation

7 8 9 Birthday Me

Ferreira ver-

jaar

Rugby:

Dewetsdorp

10 SBA:

Tale

Gr 8 – 12 SBA: Languages

11 Inter Aliwal

12 13 14 Birthday

Me Gloak ver-

jaar

15 Parents

evening Gr 9

oueraand

16 17 18

Rugby: Brand-

fort

Open day Gr

8 Opedag

18:00

Rugby: Pres

Steyn

19 20 21 22 Sivie

day :KANSA

Gewone klere:

KANSA

23 Examina-

tion start

Eksamen begin

24 25 Birthday

Me Van

Heerden ver-

jaar

26 27 28 29 30 31 Birthday

Mnr Williams

verjaar

Afrikaans Huistaal Opvoerings

Gr 12 A1 en 12 A2 het die geleentheid om opvoerings van hul drama en roman by te

woon op Vrydag 17 Mei by Hoërskool Sand du Plessis 12:00 tot 13:20. R85. Leerders sal

deur die skool vervoer word.

Eksamen / Examination

Starts on 23 May for all learners. Busses will depart at 13:00 every day. Leerders skryf op

sommige dae twee vraestelle. Learners must write a paper on the specific day as it is De-

partmental papers.

Kleredrag

Leerders mag vanaf 23 Mei tot einde 3de kwartaal elke dag sweetpakke aantrek skool toe.

June 2019 SUNDAY MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SATURDAY

1

2 3 4 5 6 7 8 Birthday

Me Swa-

nepoel ver-

jaar

9 10 11 12 Birthday

Me van der

Walt verjaar

13 14 School

closes

Skole sluit

15

16

Toer ver-

trek

Tour depart

17 18 Birthday

Me Bester

verjaar

19 20 21 Birthday

Me Ellis &

Mnr Botes

verjaar

22

23 24 25 26 27

Toer kom

terug

Tour return

28 29

30