12
1 PUNTE: 50 TYD: 1 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. blaai om asb. LEWENSWETENSKAPPE MAART 2020 ASSESSERINGSTOETS 2.1 GRAAD 12 GREY KOLLEGE

ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

1

PUNTE: 50

TYD: 1 UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

blaai om asb.

LEWENSWETENSKAPPE

MAART 2020

ASSESSERINGSTOETS 2.1

GRAAD 12

GREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGEGREY KOLLEGE

Page 2: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

2

blaai om asb.

Page 3: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( A tot D) langs die vraagnommer ( 1.1.1 tot 1.1.3) in jou ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.4 D.

1.1.1 As die basisse AGG, TTA, CCG op ‘n oorspronklike DNA string is, sal die ooreenstemmnde basisse op die templaat …. wees.

A ACC GGA TTCB TAA CCG CCTC TCC ATT GGCD CTT GGT CCT

1.1.2 ‘n Ouer paar het twee seuns en ‘n dogter. Die genetiese samestelling van die dogter is …

A 44 outosome + XYB 46 outosome + XYC 44 outosome + XXD 46 outosome + XX

1.1.3 Die produk van meiose by mans is …

A vier identiese gamete.B vier haploïede gamete.C twee diploïede gamete.D vier diploïede gamete.

(3x2) (6)

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryfslegs die korrekte term langs die vraagnommer ( 1.2.1 tot 1.2.3) in jou ANTWOORDBOEK neer.

1.2.1 Die voorstelling van ‘n persoon se DNA as ‘n reeks ligte en donker bande1.2.2 Die verdeling van sitoplasma tydens die proses van meiose1.2.3 Die proses waar chromosoompare nie skei tydens meiose nie

(3x1) (3)

blaai om asb.

Page 4: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

4

1.3 Dui aan of elk vandie stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B, of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf Slegs A, slegs B, beide A en B, of geeneen langs die vraagnommer (1.31 tot 1.33) in jou ANTWOORDBOEK neer.

TOTAAL AFDELING A : 15

blaai om asb.

Page 5: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

5

AFDELING

VRAAG 2

2.1 Die onderstaande diagram stel ’n fase van meiose voor.

2.1.1 Benoem die dele :

a) A (1) b) B (1)

2.1.2 Identifiseer die fase van meiose wat deur die diagram voorgestel word. (1)

2.1.3 Gee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.2 (1)

2.1.4 Noem EEN meganisme wat vir genetiese variasie verantwoordelik is. (1) (5) 2.2 Tabuleer TWEE verskille tussen mitose en meiose. (5)

TOTAAL VRAAG 2 : 10

blaai om asb.

Page 6: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

6

VRAAG 3

3.1 Navorsing oor manlike vrugbaarheidsvlakke vir die tydperk 1941 tot 1990 het veranderings in die spermtelling van normale mans getoon. Die onderstaande tabel bevat ‘n opsomming van hoë of lae spermtellings oor ‘n tydperk van 50 jaar.

3.1.1 Tydens watter tydperk was :

a) Die persentasie mans met ‘n lae spermtelling die hoogste? (1) b) Die persentasie mans met ‘n hoë spermtelling die laagste ? (1)

3.1.2 Bereken die persentasie toename van mans met 'n lae spermtelling vanaf 1971 tot 1990. (1)

3.1.3 Teken ’n benoemde diagram van ‘n spermsel. (2) (5)

3.2 Beskry hoe ‘n ovum gevorm word. (5)

TOTAAL VRAAG 3: 10 TOTAAL AFDELING B: 20

blaai om asb.

Page 7: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

7

AFDELING C

VRAAG 4

Beskryf die proses van proteïensintese wat in alle lewende menslike selle plaasvind.

Inhoud : (12) Sintese : (3)

NOTA: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloediagramme, tabelle of diagramme nie.

TOTAAL VRAAG 4 : 15 TOTAAL AFDELING C : 15

GROOTTOTAAL: 50

blaai om asb.

Page 8: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

8

blaai om asb.

Page 9: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

9

blaai om asb.

Page 10: ASSESSERINGSTOETS 2.1€¦  · Web view2021. 2. 8. · Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter

10

blaai om asb.