17
BASIESE BEGINSELS VAN NETWERKE

Basiese beginsels van netwerke

  • Upload
    ekram

  • View
    136

  • Download
    1

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Basiese beginsels van netwerke. Inhoud. Wat is ‘n netwerk? Wat is nodig vir ’n netwerk? Maniere om te konnekteer Tipes klein netwerke Toets en verbeter jou kennis Module-aktiwiteite. Wat is ‘n netwerk?. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Basiese  beginsels  van netwerke

BASIESE BEGINSELS VAN

NETWERKE

Page 2: Basiese  beginsels  van netwerke

Inhoud Wat is ‘n netwerk? Wat is nodig vir ’n netwerk? Maniere om te konnekteer Tipes klein netwerke Toets en verbeter jou kennis Module-aktiwiteite

Page 3: Basiese  beginsels  van netwerke

Wat is ‘n netwerk?Wanneer 2 of meer rekenaars aan mekaar gekoppel is dmv ‘n kommunikasiemedium (kabels of kabelloos) met die doel om gebruikers toe te laat om apparatuur, programmatuur, data en inligting te deel.

Page 4: Basiese  beginsels  van netwerke

Voordele van netwerke Deel hardeware Deel data en inligting Deel programmatuur Gesentraliseerde programmatuurbestuur Kommunikasiemedium Datasekuriteit en –bestuur Kostebesparings

Page 5: Basiese  beginsels  van netwerke

Nadele van netwerke Duur om te installeer Risiko van datakorrupsie ‘n bediener kan faal Virus-infeksies

Page 6: Basiese  beginsels  van netwerke

Wat is nodig vir ’n netwerk?

APPARATUUR• Rekenaars• Selfone• Drukkers• Skandeerders

Hardeware

Page 7: Basiese  beginsels  van netwerke

Ethernet network card

UTP (Unshielded Twisted Pair)

NETWERKKOPPELVLAKBEHEERDER• Op elke toestel• Netwerkkabel word by NIC ingeprop• Op die moederbord van alle rekenaars ingebou

Hardeware

Page 8: Basiese  beginsels  van netwerke

hub

A switch, performs all of the same basic tasks as a hub. The difference is that when a PC on the network needs to communicate with another PC, the switch uses a set of internal logic circuits to establish a dedicated, logical path between the two PCs.

switch

SWITCH• Koppel toestelle in netwerk

Hardeware

Page 9: Basiese  beginsels  van netwerke

router

MODEM / MODEM ROUTER• Laat koordlose kommunikasie toe• Internet koppeling deur middel van Telkomlyn

Hardeware

Page 10: Basiese  beginsels  van netwerke

Netwerkbedryfstelsel

Beheer die kommunikasie en sekuriteitsaspekte

Sagteware

UNIX

Page 11: Basiese  beginsels  van netwerke

Maniere om te konnekteerMet kabels Sonder kabels

Elke netwerk benodig ’n netwerkbedryfstelsel om al die kommunikasie en sekerheidsmaatreëls te beheer.Ingebou by meeste bedryfstelsels.

Page 12: Basiese  beginsels  van netwerke

Tipes klein netwerkePersoonlike areanetwerk

’n Persoonlike areanetwerk (Personal Area Network of PAN) ’n individu, wat net oor ’n paar meter strek.

Kort uitruilings van data

Drukwerk

Leêrs aflaai van selfoon

Leêrs uiruil met ander toestel wat naby is

Konnekteer met ander netwerk, soos die Internet

Page 13: Basiese  beginsels  van netwerke

Tipes klein netwerkePersoonlike areanetwerk (PAN)

Voordele Daar kan op ’n skootrekenaar rugsteun van lêers op ’n

selfoon of slimfoon gemaak word, en anders om n Gebruiker kan e-posdienste gebruik en op die Internet

browse terwyl hy reis. Klein lêers kan maklik tussen toestelle oorgedra word..

Nadele Die grootste nadeel van ’n PAN is sy beperkte reikafstand.

Page 14: Basiese  beginsels  van netwerke

Tipes klein netwerkeHuis-areanetwerk (HAN)

’n Huis-areanetwerk (Home Area Network of HAN) is ’n klein netwerk binne iemand se blyplek.

Met of sonder kabelsWerk sonder kabels , van enige kamer in die huis

n Internetkonneksie (telefoonlyn), gedeel deur al die

rekenaars op die netwerk.

Sekuriteitsstelsels vir huise, sproeierstelsels vir tuine en

beligtingsstelsels verbind met HAN en beheer oor ’n afstand.

Page 15: Basiese  beginsels  van netwerke

Tipes klein netwerkeHuis-areanetwerk (HAN)

Voordele Doeltreffende kommunikasie tussen toestelle Gebruikers deel almal hulpbronne Data maklik gedeel en oorgedra

Nadele Sonder kabels - sekuriteitskwessies

Speletjies saam speel deur netwerk te gebruik

Die mense wat die HAN opstel, het dalk nie die regte kennis

en tegniese vaardighede om ’n effektiewe HAN te ontwerp nie

Page 16: Basiese  beginsels  van netwerke

Toets en verbeter jou kennisOorsig van module

Tipes kleiner

netwerkies

PAN

Nodig vir ’n

netwerk

Apparatuur

Rekenaars, slimfone, drukkers

NIC

Modem-router/ modem/Switch

Metode om te koppel

Kabel: UTP

Koordlose tegnologie

Netwerkbedryfstelsel

HAN

Page 17: Basiese  beginsels  van netwerke

Toets en verbeter jou kennis

Huis area-netwerk (HAN)

Modem-router

Netwerkbedryfstelsel

Netwerkkoppelvlakbeheerder (NIC)

Persoonlike areanetwerk (PAN)

Switch

UTP-kabel

Belangrike terme en konsepte