6
Bergsig Boodskap 3 September 2017 Oorsig: Die “Nuwe Beweging” van Jesus wat die “Tempelmodel” vervul, is radikaal ge- fokus op liefde vir ander mense. Waar die “Tempelmodel” op die self gefokus is, is die nuwe verbond gefokus op die persoon langs jou. Hoe sal hierdie radikale liefde van die naaste lyk as ons Jesus se nuwe beweging van harte sou uitleef? Die liefdesgebod van Je- sus het geen kortpaaie of skuiwergate nie. Dit vat moeite en energie. Is jy nie bly dat Jesus ook nie kortpad gevat het in sy liefde vir jou nie? Hoe sou hierdie tipe liefde lyk in die kruide- nierswinkels, op die paaie of op die sportveld? Die moeilike ding is om prakties te doen wat die liefde elke dag van ons vra. Teks: Matteus 25:40 “En die Koning sal hulle antwoord: Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die gering- ste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.” NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 10 Sept: Kerkraadbevestiging, Oupa-en-Oumadag 16 Sept: Leiersberaad 17 Sept: Brand New Veldtog afsluiting om 9:00 19 Sept: Damesaand 23 Sept: Betesda-mark 26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting 29 Sept: Skole sluit Doofheid beperk ʼn dowe so- danig dat hulle nie oor ’n ge- noegsame woordeskat beskik om enige Bybel te verstaan nie. Lees op bladsy 4 verder. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk Deuroffer: Bediening aan Dowes 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach 3 September 2017, DOOP 3 September 2017, DOOP 3 September 2017, DOOP 3 September 2017, DOOP Brand New Brand New Brand New Brand New 4 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Bediening Melaatses 10:00 Informele diens Ouditorium Arno Mattheus Oupa-en-Oumadag (Saal) 18:00 Aanddiens Arno Mattheus 10 September 2017, 10 September 2017, 10 September 2017, 10 September 2017, Brand New Brand New Brand New Brand New 5 Melaats Melaats Melaats Melaats-Sondag Sondag Sondag Sondag Wat liefde van ons vra LET WEL: SONDAG 17 SEPT. 9:00 VELDTOGAFSLUITING 17 Sept. binne uitreik Moenie die kalender se tyd volg nie. Die tyd verander na 9:00! Dis BRAND NEW se veldtogafsluiting. Die jaar bou ons anders ... ons het na binne gekyk, sodat ons weer vars kan kyk na buite. “As die Here die huis nie bou nie ...” Psalm 127 Die Bergsig huis is deel van God se Koninkryk en ons het gekyk wat dit beteken om aan: “Die kerk te behoort” en die kerk op te bou soos Nehemia se mense die muur help bou het. Nehemia het sonder ophou gebid. Hy het biddend gewerk en al werkend gebid. God se huis bestaan nie net uit leiers en individue nie, maar uit mense wat saam volhard in die geloof en die dienswerk van God. Ook dink ons na oor die nuwe gebod wat ons gekry het: “Julle moet mekaar liefhê ... Daaraan sal almal weet dat julle dissipels van My is” (Joh. 13 : 34-35). Omdat Christus ons vrygemaak het staan ons vas onder die nuwe vry- heid. Ons liefde gaan oor tot dade. EN DIT IS WAT ONS GAAN BELEEF OP 17 Sept. in ons eie kerk, MAAR weet jy ooit wat Bergsig alles doen en waar ons betrokke is?

BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

Bergsig Boodskap 3 September 2017

Oorsig: Die “Nuwe Beweging” van Jesus wat die “Tempelmodel” vervul, is radikaal ge-fokus op liefde vir ander mense. Waar die “Tempelmodel” op die self gefokus is, is die nuwe verbond gefokus op die persoon langs jou. Hoe sal hierdie radikale liefde van die naaste lyk as ons Jesus se nuwe beweging van harte sou uitleef? Die liefdesgebod van Je-sus het geen kortpaaie of skuiwergate nie. Dit vat moeite en energie.

Is jy nie bly dat Jesus ook nie kortpad gevat het in sy liefde vir jou nie? Hoe sou hierdie tipe liefde lyk in die kruide-nierswinkels, op die paaie of op die sportveld? Die moeilike ding is om prakties te doen wat die liefde elke dag van ons vra. Teks: Matteus 25:40 “En die Koning sal hulle antwoord: Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die gering-ste van hierdie broers van My gedoen het, het

julle dit aan My gedoen.”

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

10 Sept: Kerkraadbevestiging,

Oupa-en-Oumadag

16 Sept: Leiersberaad 17 Sept: Brand New Veldtog

afsluiting om 9:00

19 Sept: Damesaand

23 Sept: Betesda-mark 26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting

29 Sept: Skole sluit

Doofheid beperk ʼn dowe so-

danig dat hulle nie oor ’n ge-

noegsame woordeskat beskik om enige Bybel te verstaan

nie. Lees op bladsy 4 verder.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

Deuroffer: Bediening aan Dowes

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach

3 September 2017, DOOP3 September 2017, DOOP3 September 2017, DOOP3 September 2017, DOOP Brand NewBrand NewBrand NewBrand New4444

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Bediening Melaatses

10:00 Informele diens Ouditorium Arno Mattheus

Oupa-en-Oumadag (Saal)

18:00 Aanddiens Arno Mattheus

10 September 2017, 10 September 2017, 10 September 2017, 10 September 2017, Brand NewBrand NewBrand NewBrand New5555

MelaatsMelaatsMelaatsMelaats----SondagSondagSondagSondag

Wat liefde van ons vra

LET WEL:

SONDAG 17 SEPT.

9:00

VELDTOGAFSLUITING

17 Sept. binne uitreik Moenie die kalender se tyd volg nie. Die tyd verander na 9:00!

Dis BRAND NEW se veldtogafsluiting.

Die jaar bou ons anders ... ons het na binne gekyk, sodat ons weer vars kan kyk na buite.

“As die Here die huis nie bou nie ...” Psalm 127

Die Bergsig huis is deel van God se Koninkryk en ons het gekyk wat dit beteken om aan:

“Die kerk te behoort” en die kerk op te bou soos Nehemia se mense die muur help bou

het. Nehemia het sonder ophou gebid. Hy het biddend gewerk en al werkend gebid. God se huis bestaan nie net uit leiers en individue nie, maar uit mense wat saam volhard in die

geloof en die dienswerk van God. Ook dink ons na oor die nuwe gebod wat ons gekry

het: “Julle moet mekaar liefhê ... Daaraan sal almal weet dat julle dissipels van My is”

(Joh. 13 : 34-35). Omdat Christus ons vrygemaak het staan ons vas onder die nuwe vry-

heid. Ons liefde gaan oor tot dade.

EN DIT IS WAT ONS GAAN BELEEF OP 17 Sept. in ons eie kerk, MAAR weet jy ooit wat

Bergsig alles doen en waar ons betrokke is?

Page 2: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bergsigprojekte oor grense BETESDA-BOEKRAK

Baie dankie vir almal wat die projek/mark so mooi onder-steun! Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie

tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse. Gemeen-

telede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer gereeld jy by

die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou kans om die nuutste fonds op te raap. Die boekrak is te vind in die ver-

trek op pad na die dameskleedkamer.

Boeke kan heelweek gekoop word.

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Vanuit die Uitreikkantoor ...

KOEPONS: Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gema-ak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die diensle-wering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerkkantoor, Aurora Spar of by die Green Grocer.

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap B ladsy 2 Bergs ig Boodskap

Thailand heuningverkope: Bloekomheuning te koop in die uitreikekantoor @ R65/botteltjie. Ten bate van Thailand uitreike, Klasie en Ida van Heerden.

Shiloh naaldwerk

Ons het ’n lieflike naaldwerkprojek by ons twee skole in Wallacedene begin. Daar is goeie opkoms en almal is gretig om te leer om ’n inkomste vir hulleself eendag daaruit te kan maak, maar ons het julle hulp nodig… ons soek materiaal en vra vir voorbidding!!

In dié stadium is enige materiaal wat gemeentelede na ons kant toe kan gooi baie welkom...wol vir brei en hekel ook asb. Groot asb. ons wil nie die outjies se spoed nou breek omrede ons nie fondse vir materiaal het nie…

Delene 072 370 7198

Aandag Projekleiers

Enige projekleiers wat wil deelneem aan 17 September se geleentheid kontak Annamaré sodra moontlik.

House of Grace Ons soek hulp met die aanry van kinders op ’n Sondagaand

na die @6 aanddiens by Bergsig kerk. Bel Leonette as jy

navrae het of kan help: 082 440 5662

Sentrum van Hoop Wat het ons nodig?

Warm sokkies, warm tops, skoene (asb. nie ou skoene sonder maats of skoene wat jou hond al gekou het nie.)

Frontida nuusbrief te lese by: https://frontidathailand.blogspot.com/2017/08/never-dull-month-august-2017.html

Page 3: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD: 3 September 2017

Biddag vir dowes

Mense hoef nie te hoor om te weet ons bid vir hulle nie!

Veral mense wat regtig doof is, het ons gebede nodig.

Neem vandag tyd en bid saam vir hulle.

Gebedsvuur se woorde Op 28 Augustus het ons by die kerk gebid vir verskeie onderwerpe van belang. Vir die wat nie kon bywoon nie, hier is die woorde. Bid saam met ons asseblief.

GODSDIENS (Die kerk, bedienings en ander gelowe)

• Bid vir die Heilige Gees se salwing op alle kerke, in Dur-banville, ongeag die denominasie.

• Bid vir bedienings wat betrokke is in evangelisasie en dissipelskap insluitend buitelandse sendingaktiwiteite.

• Bid vir alle gelowe en godsdienste dat hulle die waarheid van die Evangelie van Jesus Christus sal raaksien.

• Bid dat Christene met vrymoedigheid sal getuig.

• Bid vir Bergsig.

Bergsig Leiersberaad 16 September Elke jaar beplan Bergsig se leierskap vir die volgende ka-

lenderjaar. Beplanning begin gewoonlik in Julie/Augustus

en die ernstige planne word in September/Oktober gefina-liseer.Ons vra voorbidding sodat Bergsig God se stem kan

hoor. Ons wil God se planne vir ons tot uitvoering bring.

Philip Scholtz De Tygerstraat 17, 083 665 9973 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Hanli Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Joy Laker en kinders Meerenbosch G5, 021 976 3116 Man en pa oorlede Troos en bemoediging

Ria Erasmus Villa Cortona A207, 021 975 0164 Beroerte Herstel en bemoediging

John Beel (062 233 2006 ) Sedgefield (Voorheen Bergsig) Zuna oorlede Troos en bemoediging

Ilonja Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 8426 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 084 592 9595 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Beskerm ons huwelik Here, dankie vir ons huwelik, dankie vir my maat.

Ons bid dat U ons huwelik sal beskerm teen enigiets wat dit kan beskadig of vernietig. Beskerm dit teen ons eie selfsug en ego’s; teen potensieel gevaarlike situasies; teen ander se bose planne en begeertes.

Bewaar ons van die drempel van skeiding waar die werklikheid van egskeiding begin. Gee dat daar geen sweem van egskeiding of ontrouheid in ons gedagtes of toekoms sal wees nie. Help ons om beheers te leef volgens

Mal.2:15&16. Maak ons vry van die verlede, van emosionele pyn van onrealistiese en onredelike verwagtinge van mekaar.

Bewaar ons van invloede soos dobbelary, wellus, pornografie, dwelms, alkohol of obsessies wat ons huwelik kan bedreig. Help ons om ons prioriteite reg te leef dat U altyd eerste sal wees; dat ons gereeld tyd alleen by mekaar sal spandeer om ons huwelik te

voed, koester en verryk. Trek ons steeds nader aan U, want so leef ons ook nader aan mekaar.Ons bid dat ons liefde elke dag sterker sal word; dat ons huwelik ’n nalatenskap sal word van ’n heilige liefdesverbintenis tot eer van God.Dankie dat ons huwelik vir U belangrik en kosbaar is; dat ons dié

gebed kan bid. In Jesus Naam Amen

Page 4: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

Vind en “like” ons

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

HET JY ’n PREEK GEMIS? Ons poog om alle preke op die web beskikbaar te stel vir lidmate om te

luister. Met groot uitsondering ondervind ons soms tegniese probleme en is dit nie moontlik nie. Gaan luister gerus by skakel MEDIA/preke.

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap B ladsy 4 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Ons nooi alle Seniors om deel te wees van die twee-weeklikse Bybelstudie in skool-kwartale. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager. Jul kan enige tyd kom aansluit. Ons groei en kuier saam rondom die Woord, 09:30-10:30.

Die datums vir die tweede semester is:

5 & 19 Sept, 10 & 24 Okt, 7 & 21 Nov, 5 Des.

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel, of kom sommer net!

ZAPPER &

SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snapscan as betaal-

metode geïmplementeer om bankkollektes en dankoffers te betaal.

Koninkrykstyd en kerk finansies

Die totale Inkomste vir die jaar word vooruitgeskat op R130,000 laer as begroting, maar word gebalansseer met geskatte Bedryfskostes wat ook R92,000 laer is as be-groting.

Dus voorsien ons ‘n feitlik gelykbreek situasie vir Bedryfs-inkomste teenoor bedryfsuitgawes.

Die tekort op Bedienige vir die jaar word geskat op R125,000.

Baie dankie Bergsig dat julle getrou is met jul dankoffers.

Mag God deur ons bydraes werk tot eer van Sy Koninkryk.

Deuroffer vir Bediening aan Dowes

Vervolg van voorblad ...

Daarom kan hulle as godsdienstig gestremd beskou word.

Dowes word tans as predikante en pastore opgelei om die

meer as 400 000 moeilik bereikbare Dowes in Suid-Afrika met die Woord te bedien.

‘n Kollekte vir die Bediening aan Dowes is ons opdrag om

die Woord van die Here aan die Dowes te bring.

“En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het

nie?” (Rom 10:14).

Page 5: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

BABA- EN

KLEUTER-

FASILITEITE Naby die damesbadkamer onder die galery is ’n lo-kaal ingerig vir pasgebore babas tot 1 jaar oud en hul ouers. (Doekomruilstasie beskikbaar in dames-badkamer)

Ons tweede moeders-kamer is agter die litur-giese ruimte vir 1-2 jariges. ’n Familiebadkamer is daar beskikbaar met ’n doekom-ruilstasie. Beide lokale het klank en beeld. Gebedskamer onder trap vir ma’s wat voed.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Kaartjies by 3 Claasensstr kontant / kaart

Nuwe Kerk-raadslede:

Op ’n vergadering van die

kerkraad gehou op 21 Augustus is die volgende

lidmate verkies as kerk-raadslede:

Paul Louw

Danie Tolken

Pieter Truter

Amelia Potgieter

Indien u enige besware het, kontak die gemeentebe-

stuurder

Uit die Beek

Bestellings vir Uit die Beek 2018 – Prys R175 kan nou geskied. Vir elke bestelling van 5 kry die gemeente een gratis en kan die afslag aan u deurgegee word.

Die skrywer is Dr. Barend Vos. Hy is ’n bekende Christen-skrywer en predikant. Hy is onlangs met ’n ATKV-veertjie vir een van sy Lig-stories bekroon. Hy is die skrywer van verskeie boeke, van dagstukkies tot fiksie en romans met Bybelverhale as agtergrond. Plaas u bestelling by Elize (021 976 4106)

Bergsigvroue

Ons damesaand is die jaar op 19 Sep-

tember 18:30 vir 19:00. Skryf solank in

jou dagboek. Bring jou vriendinne!

Dis is die week Nasionale Huweliksweek

www.sahuweliksweek.co.za

Page 6: BB 3 Sept 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Wanneer die polisievroue saam met ons kom kuier Dit is dan wanneer ’n klomp

interessante goed gebeur.

Eerstens, sien mens hulle is

net gewone vroue wat baie hard werk in ’n baie moeilike

omgewing.

Tweedens, sien mens dat

hulle lekker kan lag, wanneer

hul mag!

Die Vlytige Vrydag Vroue

bied al jare lank dié ontspan-

dag aan en ek dink die wete

dat hulle elke jaar daarna kan uitsien gee klaar hoop aan

oorlaaide werkers.

Wat maak die uitreikprojek

werk? Dalk die feit dat dit her-

haaldelik aangebied word. Dis nie ’n tref-en-trap sus jou

gewete projek nie.

Daar is verhoudings gebou.

Daar word gelag en ontspan.

Dit bring vreugde.

Ons sien dat konsekwente

eenvoud ’n groot sukses-resep is vir ’n projek.

Bea Pretorius getuig:

“Die voorbereiding om die

projek moontlik te maak is

partykeer baie spanningsvol,

omdat ons nooit weet of die

SAPD vroue van ons tema gaan hou nie.

Tog wanneer ons sien dat al

die verskillende kulture en

gelowe lekker saam kuier en

bande gebou word onderling en met ons, weet ons dit is

die moeite werd.”

Die junior jeug span vir 2 tot 3

jariges onder leiding van Ilse

Lammers het ’n lekker besige

pret– en leerprogram. Dit is

vir ons vreugdevol dat Berg-

sig se dankoffers help om die

kinders in God se Woord te

onderrig. Dankie, Bergsig!