75
Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” Lynnwoodrif Prof Hennie Stander

Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

“Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings”

LynnwoodrifProf Hennie Stander

Page 2: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Tot sover• Hoekom is verantwoordelike Bybeluitleg belangrik?

• Is meer as een uitleg moontlik?• Belangrikheid van agtergrondskennis

• Lees elke teks binne konteks• Allegorie

Page 3: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Gebruik verskillende Bybelvertalings

• Ek sien die man• I see the man• Hoe laat is dit?• How late is it? (VORM)• What is the time (BETEKENIS)

Page 4: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Hy is hoog in die takke• He is high in the branches (VORM)• He is drunk (BETEKENIS)

Page 5: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• 1 Kor 16:20 “Groet mekaar met ‘n heilige kus”

• NAV: Groet mekaar met die soen van Christelike broederskap.

Page 6: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• 1 Pet 1:13 “Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.”

• NAV: Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus.

Page 7: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Rom 12:20 As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee hom iets om te drink, want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop.

• Efes 1:7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade

Page 8: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Jak 4:4 Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ’n vriend van die wêreld wil wees, word ’n vyand van God.

• 4Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie ’n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy ’n vyand van God is.

Page 9: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Verskil tussen vertaling en paraphrase

• Tot hoe ver kan ons gaan?

Page 10: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Die taxibestuurder wat omgegee het• Jesus het eenkeer die gebedsweek op

Louis Trichardt gelei. Net na die diens staan ’n ryk teoloog op. ’n Mens kon sommer sien dat hy baie selfversekerd was en daarop uit was om die Here te probeer vasvra voor die ander. Hy maak eers keel skoon en vra toe met groot vertoon: “Wat sou jy voorstel moet ek doen as ek vir ewig by God wil wees?”

Page 11: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• “Wat lees jy in die Bybel daaroor?” wou Jesus weet.

• Die teoloog antwoord toe: “As ’n mens die Bybel in die oorspronklike Grieks en Hebreeus lees, soos wat ek gelukkig kan doen, sal jy sien dat God wil hê dat jy Hom met jou hele wese moet liefhê, en ook jou naaste soos jouself.”

Page 12: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Toe antwoord Jesus: “Jy is heeltemal reg. Leef dit uit en jy sal in die hiernamaals vir ewig by God wees.”

Page 13: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Maar die teoloog wou wys hoe slim hy is en sê toe: “Maar jy moet darem besef dit is nie so eenvoudig nie. ’n Mens kan sommer sien jy het geen teologiese opleiding nie, want jy besef nie hoe kompleks Bybeluitleg is nie. Daar is immers ’n teologiese probleem in daardie vers opgesluit, want dit definieer nie presies wie my naaste is nie.

Page 14: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Is my naaste net iemand wat aan dieselfde volk of nasie as ek behoort, of bedoel die Bybel dat my naaste ook mense van ander volke of kulture insluit? Jy besef natuurlik dit dat vir ons hier in Suid-Afrika ’n baie netelige kwessie is.”

Page 15: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Toe sê Jesus: “Ek sal vir jou mooi verduidelik wat God bedoel as Hy van jou naaste praat. Kom Ek vertel eers vir jou ’n verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery. Skielik het kapers hom van die pad af gedwing. Hulle het hom kaal uitgetrek en hom geslaan dat hy halfdood bly lê het, en toe met sy BMW weggejaag.

Page 16: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Na ’n rukkie kom ’n Gereformeerde dominee in sy Mercedes daar verby. Die dominee sien die man daar lê, maar hy was haastig op pad na ’n spesiale kerkraadsvergadering en ry verby. Net so het daar ook ’n pastoor van ’n charismatiese kerk met ’n rooi sportmotor by die plek aangekom. Die pastoor was egter besig om na ’n CD oor die ‘gawes van die Gees’ te luister, en hou verby sodat hy sy CD klaar kon luister.

Page 17: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Na ’n rukkie kom daar ’n swart taxi aan. Die bestuurder dra ’n T-hemp van die PAC en was op pad na ’n byeenkoms om Werkersdag te vier, maar hy het nietemin stilgehou. Hy merk die swastika-tipe embleem van die AWB op die man se hemp. Toe die taxibestuurder hom egter daar sien lê, het hy hom baie jammer gekry. Hy het na hom toe gegaan, sy wonde skoongemaak, verbind en pleisters opgeplak.

Page 18: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Hy laai toe die man in sy taxi en neem hom na ’n hotel naby die lughawe. Daar gee hy vir die hoteleienaar R2 000 en sê: ‘Sorg vir hom, en as jy meer onkoste met hom het, sal ek dit kom betaal as terugkom van die Werkersdagbyeenkoms af.’”

Page 19: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Toe vra Jesus vir die teoloog: “As jy nou hierdie verhaal teologies wil ontrafel en volgens jou teologiese kennis, watter een van hierdie drie, sou jy sê, is die AWB-man wat so deur die kapers verniel is, se naaste?”

• Die teoloog antwoord Jesus toe: “Die man wat na die slagoffer uitgereik het.”

• Jesus knik: “Gaan maak jy net soos hierdie swart taxibestuurder.”

Page 20: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Wat kan ons in die toekoms verwag?

Page 21: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Inklusiewe taal• Rom 12:10 LB “Julle moet mekaar liefhê

soos broers”• Gal 2:7 OAV Maar, inteendeel, toe hulle

sien dat aan my die evangelie vir die onbesnedenes toevertrou is, net soos aan Petrus dié vir die besnedenes.

• God as Vader/Moeder

Page 22: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Mense met gebreke• Mt 20:30 Boodskap “Hulle het by twee

blindes verby gestap wat daar langs die pad gesit het.”

• Mt 15:30 LB “Hulle het verlamdes en kreupeles gebring....”

Page 23: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Rassisme• Joh 7:1 NAV “In Judea wou Hy dit nie

doen nie, omdat die Jode daar Hom wou doodmaak.”

Page 24: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Taboewoorde• KJV 1 Sam 25:34 “For in very deed, as

the LORD God of Israel liveth, which hath kept me back from hurting thee, except thou hadst hasted and come to meet me, surely there had not been left unto Nabal by the morning light any that pisseth against the wall.”

• Naam Gad.

Page 25: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Kultuur-historiese agtergrond• Rut 2:10 Toe val sy op haar aangesig en

buig na die aarde toe en sê vir hom: “Waarom het ek genade in u oë gevind?”

• Anakronismes• Hand 5:1-11 Ananias en Saffira• Dawid se slingervel

Page 26: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Beelde:• Prediker 12:5 “En die amandelboom sal in bloei

staan”• “Jou hare sal wit wees soos ‘n amandelboom

se blommetjies”• Antifrase• Job se vrou: “Seën God, en sterf.”• Eufemismes• Lev 18:6 “Niemand van julle mag naby sy

naaste bloedverwant kom om die skaamte te ontbloot nie.”

• Jy mag nie seks hê met iemand wat van jou naby familie is nie.”

Page 27: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 28: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 29: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 30: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 31: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 32: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 33: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• καὶ ἀνοίξας τὸ στόμα αὐτοῦ ἐδίδασκεν αὐτοὺς λέγων· (vers 2)

• OAV: en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê:

• NAV: en Hy het hulle geleer en gesê:• LB: Hy begin hulle toe leer en sê:• GNB: and he began to teach them:

Page 34: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Μακάριοι οἱ πτωχοὶ τῷ πνεύματι,• ὅτι αὐτῶν ἐστιν ἡ βασιλεία τῶν οὐρανῶν. (vers 3)

• OAV: Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

• NAV: Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Page 35: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• LB: Mense wat besef dat hulle niks het om by God mee te spog nie, kan bly wees want hulle besit die nuwe hemelse ryk!

• GNB: Happy are those who know they are spiritually poor; the Kingdom of heaven belongs to them.

Page 36: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• μακάριοι οἱ πενθοῦντες,• ὅτι αὐτοὶ παρακληθήσονται. (vers 4)• OAV: Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.

• NAV: Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word.

• LB: Mense wat nou treur, kan bly wees want God sal hulle vertroos.

• GNB: Happy are those who mourn; God will comfort them.

Page 37: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• μακάριοι οἱ πραεῖς, ὅτι αὐτοὶ κληρονομήσουσιν τὴν γῆν. (Vers 5)

• OAV: Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.

• NAV: Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang.

Page 38: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

LB:Mense wat gewillig is om die minste te wees, kan bly wees want die hele aarde sal hul erfenis wees.

• GNB: Happy are those who are humble; they will receive what God has promised.

Page 39: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• μακάριοι οἱ πεινῶντες καὶ διψῶντες τὴν δικαιοσύνην, ὅτι αὐτοὶ χορτασθήσονται. (V 6)

• OAV: Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.

• NAV: Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.

Page 40: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

LB: Mense wat 'n brandende begeerte het om te doen wat God wil hê, kan bly wees want God sal daardie begeerte bevredig.

• GNB: Happy are those whose greatest desire is to do what God requires; God will satisfy them fully.

Page 41: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

“Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings”

LynnwoodrifProf Hennie Stander

Page 42: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• The islanders slaughtered the rangers

Page 43: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Antjie Krog:

Buite op straathet mense die een na die anderuit die brandende gebou gevalen soos waterbommelangs homop die sypaadjie ontplof.

Page 44: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Die reddingswerkers het stukkies fyn glasingeasemwat hul kele stukkend gesny het.die reuk van bloed,stofen puinhet hulle ingetrek.

Page 45: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Die Burger, April 1996

“Op die eerste dag na ‘n paar uur van getuienis het die aartsbiskop gehuil. Hy het sy grys kop op die lang tafel vol papiere en protokol geplaas en gehuil.”

Page 46: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• The islanders slaughtered the rangers

Page 47: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Buite op straathet mense die een na die anderuit die brandende gebou gevalen soos waterbommelangs homop die sypaadjie ontplof.

Nie Antjie Krog, maar Beeld Woensdag 10 Jul 2002

Page 48: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Buite op straat het mense die een na die ander uit die brandende gebou geval en soos waterbomme langs hom op die sypaadjie ontplof. Die reddingswerkers het stukkies fyn glas ingeasem wat hul kele stukkend gesny het. Die reuk van bloed, stof en puin het hulle ingetrek.

Page 49: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

“Op die eerste dag na ‘n paar uur van getuienis het die aartsbiskop gehuil. Hy het sy grys kop op die lang tafel vol papiere en protokol geplaas en gehuil.”

Nie Die Burger, April 1996 nie, maar Joan Hambidge se vertaling van ‘n gedig in Ingrid de Kok se bundel Terrestrial Things.

Page 50: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• “Ons versoek u teenwoordigheid by Kerkstraat 221, Pretoria op 15 Maart 2007

Page 51: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• “NUWE TESTAMENT• Briewe• Wonderverhale• Gesprekke• Toesprake• Liedere• Gebede• Belydenisse• Groetwoorde

Page 52: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Seënspreuke• Biografie • Geskiedenis• Geslagsregisters• Apokalips

Page 53: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Ou Testament• Poësie• Geskiedenisboeke• Profetiese boeke• Wysheidsliteratuur

Page 54: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Toepassings• Die boek Hebreërs• 1 Sam 2:8 “Aan die Here behoort die

pilare van die aarde; Hy het die aarde daarop gegrondves.

• Skeppingsverhale in Genesis 1-3.• Opstanding van Jesus

Page 55: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

DIE HANTERING VAN WONDERVERHALE IN DIE

EVANGELIES

• Moenie dit vergeestelik nie• Nie net lys van wonderwerke• Nie om te sê dat Hy God is nie• Boodskap rakende die koninkryk van God

Page 56: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Wonderverhale lei ook ‘n gesprek oor ‘n tema in• Vermeerdering van brood (Joh 6:14,26 en 30)• Chr is brood van lewe (Joh. 6:35)• Genees ‘n man wat blind gebore is (teken: Joh

9:16)• Jesus is die lig van die wêreld (Joh. 9:5)• Jesus wek Lasarus op uit dood (teken: Joh.

11:47)• Joh. 11:25 “Ek is die opstanding en die lewe.

Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook.”

Page 57: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Wonderverhaal is nooit ‘n blote beriggie in ‘n koue geskiedenisboek nie

Page 58: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Mt 15: Die Kanaänitiese vrou• 21Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon toe vertrek.”

Page 59: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery
Page 60: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Mt. 11:21“Ellende wag vir jou, Gorasin! Ellende wag vir jou, Betsaida! As in Tirus en Sidon die wonderdade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het. 22Maar Ek sê vir julle: Vir Tirus en Sidon sal dit in die oordeelsdag draagliker wees as vir julle.

Page 61: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• 22’n Kanaänitiese vrou wat in daardie gebied gewoon het, het onverwags by Hom aangekom. Sy het aanhoudend geroep: “Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is in die mag van ’n bose gees, en dit gaan sleg.”

Page 62: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• 23Maar Hy het haar niks geantwoord nie.• Sy dissipels kom toe by Hom en vra:

“Stuur haar weg, want sy hou aan met skreeu hier agter ons.”

• 24Jesus antwoord: “Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.”

• 25Maar die vrou kom kniel voor Hom en sê: “Here, help my!”

• 26Hy sê vir haar: “Dit is nie mooi om die kinders se brood te vat en vir die hondjies te gooi nie.”

Page 63: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• 27“Dit is waar, Here,” sê sy, “maar die hondjies eet darem van die krummels wat van hulle base se tafels afval.”

• 28“Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.”

• Van daardie oomblik af was die dogter gesond.

Page 64: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

GELYKENISSE

• Markus 4:13 Hy sê toe vir hulle: “Julle begryp nie eens hierdie gelykenis nie. Hoe sal julle dan al die ander gelykenisse kan verstaan?

Page 65: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Lukas 8:10• Hy het geantwoord: “Aan julle is dit gegee

om die geheime van die koninkryk van God te ken, maar vir die ander bly dit by gelykenisse sodat hulle kyk sonder om te sien en hoor sonder om te verstaan.”

Page 66: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

GELYKENISSE

• Moenie dit allegories uitlê nie• Verkry genoeg agtergrondskennis• Soos grappie – een punt• Luister asof na ‘n gewone storie• Meer as storie• Vir wie word die gelykenis vertel

Page 67: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Onthou dat die gelykenis moes grondvat in die alledagse lewe van die hoorders

• Kyk mooi na direkte/indirekte rede• Kyk waaraan word die meeste ruimte

afgestaan• Kyk mooi na die einde van die gelykenis

Page 68: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Luke 18:9-14• 9 Met die oog op mense wat seker was

dat hulle eie saak met God reg is en wat op ander neergesien het, het Jesus hierdie gelykenis vertel: 10 “Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was ’n Fariseër en die ander een ’n tollenaar.

Page 69: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

11 Die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: ‘O God, ek dank U dat ek nie soos ander mense is nie: diewe, bedrieërs, egbrekers, en ook nie soos hierdie tollenaar nie. 12 Ek vas twee keer in die week en ek gee ’n tiende van my hele inkomste.’

Page 70: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

13 “Maar die tollenaar het daar ver bly staan en wou selfs nie na die hemel opkyk nie. Hy het bedroef op sy bors geslaan en gesê: ‘O God, wees my, sondaar, genadig.’

Page 71: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

14 “Ek sê vir julle: Hierdie man, en nie die ander een nie, het huis toe gegaan as iemand wie se saak met God reg is. Elkeen wat hoogmoedig is, sal verneder word; en hy wat nederig is, sal verhoog word.”

Page 72: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Wie is ek?• Wie het verkeerd gedoen?• Wie is die een wie se saak met God reg

is?• Besef dat jy sleg is

Page 73: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

• Ons het nie die gelykenis allegories uitgelê nie

• Agtergrondskennis• Nes grappie: een punt• Nie net ‘n gewone storie – maar vertel van

God se koninkryk• Vir wie is dit vertel?• Reaksie van hoorders

Page 74: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Tot sover• Hoekom is verantwoordelike Bybeluitleg belangrik?

• Is meer as een uitleg moontlik?• Belangrikheid van agtergrondskennis

• Lees elke teks binne konteks• Allegorie

Page 75: Beginsels vir goeie Bybeluitleg, met praktiese toepassings” · verhaaltjie: ’n Man wat lid was van die AWB, het eendag met sy BMW op die N1 van Pretoria Johannesburg toe gery

Tot sover• Gebruik verskillende Bybelvertalings

• Erken die genre waarmee jy werk

• Wonderverhale• Gelykenisse