16
BIODIVERSITEITS STEWARDSHIP Ralph van der Poll

Biodiversiteits Stewardship

  • Upload
    alissa

  • View
    69

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Ralph van der Poll. Biodiversiteits Stewardship . Hoof doelwitte. Fokus op Kritieke Biodiversiteits Areas – Sukkulente Karoo - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

BIODIVERSITEITS STEWARDSHIP

Ralph van der Poll

Hoof doelwitte

Fokus op Kritieke Biodiversiteits Areas – Sukkulente Karoo Die behoefte vir bewaring, restorasie en die volhoubare gebruik

van Kritieke biodiversiteits areas om ekosisteem gebaseerde aanpassing te bewerkstellig

Stewardship poog vir interaksie om te fokus op strategiese venootskappe met gemeenskappe in kritieke biodiversiteits areas

Asook die bemagtiging van hierdie gemeenskappe en die ontwikkeling en gebruik van samewerkende bestuurs modele asook voordele opsies

Die belangrikste benadering om rentmeesterskap te bevorder is om grond volhoubaar te bestuur

Verseker funksionele ekosisteme – die bewaring van waterbronne/vleilande is `n prioriteit

Verminder die kwesbaarheid van grond gebruikers tot klimaatsverandering deur die weerstand van die omgewing te verhoog

Hierdie Kaart dui loods area aan van Kritieke Biodiversiteits aanwys

Sukkelente Karoo

Die benadering tans tot stewardship:

1. Kontrak Natuur ReservateDie goedkeuring om `n kontrak natuur reservaat te stig word saamgestel vorm van `n notariele akte en registreer in die titel akte van die eiendom.`n Bestuursplan moet aangeheg word vir

2. Samewerkings Ooreenkomste3. Bewarings gebiede (Vrywillig)

- gebaseer wees op die bewarings waarde of belangrikheid

Deelname aan al drie opsie is vrywillig Elke opsie word aangepas by elke grond eienaar se besondere

behoeftes By geeneen van hierdie opsies word eienaarsregte sedeer of

oorgedra aan die Noord Kaapse Departement vir Omgewingsake en Natuur Bewaring (DENC)

Hoe demonstreer ons Ekosisteem Gebaseerde Aanpassing

CSA is betrokke by `n inisiatief bekend as die Biodiversiteits en Rooivleis Inisiatief (BRI)

Deur stewardship kan landelike areas se weerstand verhoog word asook die sosio -ekonomiese ontwikkeling verseker word in die toekoms

Hoekom doen ons rentmeesterskap/stewardship in die Kamiesberg

BRI is geleë binne die Drie Pieke Area (volgens die bioregional plan)

Die area is uniek omdat 54 endemiese plant spesies hier gevind word

Hierdie area sluit ook endemiese insek spesies in. Een (1) endemiese en Een (1) byna endemiese veld tipe ( NQL

graniet renosterveld en Kamiesberg graniet fynbos) Dit word geskat dat byna - 95% renosterveld transformeer is Kamiesberg is baie ryk in vleiland area Kamiesberg is die opvangsgebied vir die “Buffels-” , “Spoeg”- en

“Groen” rivier. `n Studie dui aan dat die area bydra tot 18% van die water

Veeboerdery is die hoof ekonomiese aktiwiteit vir beide komunale en privaatboere.

Historiese praktyke wat verdere druk uitoefen op Kritieke biodiversiteits area

Onoordeelkundige brand van veld en vleilande

• Ploeg van endemiese veld tipe• Oorbeweiding van natuurlike

veld • Oorbeweiding van veral

vleilande• Uitheemse bome veral in die

vleilande• Onoordeelkundige roofdier

bestuur (Human wildlife conflict)

Benadering

Hoe maak ons bewaring voordelig vir ons landelike grond gebruikers?

CSA sluit jaarlike ooreenkomste met die BRI assosiasie asook privaat grond eienaars

Grondgebruikers pas bewarings aksies toe inruil vir voordele

Bewarings ooreenkomste kom met `n koste – operasioneel, voordele asook monitering

Monitering is essensieel vir suksesvolle ooreenkomste

Wat behels stewardship vir die gewone boere?• CSA , DENC en venote is in proses om verskeie opvoedkundige programme fasiliteer om

grond gebruikers se kapasiteit te bou (Stewards het basiese ekologiese opleiding ontvang, alternatiewe roofdier bestuur, vleiland bestuur opleiding asook eko-wagter opleiding)

• Die restorasie van vleilande is hoog op die prioriteits lys vir Werk vir Vleilande en werk CSA bou met WFW om belangrike vleilande aan te wys vir restorasie

• In samewerking met NRI, ARC en grond gebruikers bestuurs riglyne is ontwikkel vir boere om toe te pas

• Inruil vir volhoubare bestuurs praktyke (boere ontvang gespesialiseerde opleiding, infrastruktuur ondersteuning)

• Alternatiew roofdier bestuur kom met baie uitdagings en loods CSA tans `n studie naamlik die Eko-wagters studie

• Vyf Eko-Herders is tans in diens van CSA en is deel van `n studie wat kyk na Holistiese benadering tot veebestuur. Eko-wagters is verantwoordelik vir die invordering van data wat aangewend kan word in die daaglikse bestuur en verleen beskerming teen skadedoende diere in die systeem.

• CSA in venootskap met SANPARKE is in die proses om vyf addisionele eko-wagters te ontplooi in die Kamiesberg area (EPWP program support)

Monitering/impak van stewardship

`n Ekologiese Monitering stelsel: Is ontwerp en wil dit twee elemente aanspreuk – monitering van die veld toestand en die monitering van die toestand van die vleilande

Dit sluit in sekere compliance monitering:Drie deeltydse moniterings beamptes gee ondersteuning met monitering en is ook deel van die BRI`n gekombineerde compliance verslag word maandeliks saamgestel  Sosio- ekonomiese moniterings stelsel:Meet die verbetering van die grond gebruikers se welstand

Kommunikasie – meet hoe bewaring as `n grond gebruik onvang word d.m.v. vraelyste asook die “Veepos”.

Uitdagings vir stewardship Kontrak Natuur Reservaat aansoeke vir privaat

grond eienaars tans in proses van departement vir hersienning

Vrywillige bewaria vlak tans die opsie om volhoubare bestuur te bewerkstellig.

Ontwikkeling van gepaste voordele (Incentives) vir die verskillende vlakke van toewyding tot bewaring

Streef na `n gekoördineerde benadering met venote wat insluit (SANBI met programme soos Werk vir Vleilande, SANPARKE, ARC en Departemente met ontw. programme).

Samevatting:

Bewaring as `n grondgebruik is moontlik asook die volhoubare gebruik van kritieke biodiversiteits areas

om funksionele ekosisteme te verseker

wat natuurlike hulbronne voorsien vir voedsel, water en weerstand teen klimaat bewerkstellig vir gesonde gemeenskappe

Dankie/Thank you