32
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. MIDDAGSESSIE GRAAD 12 CATN.2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 NOVEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

MIDDAGSESSIE

GRAAD 12

CATN.2

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Page 2: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4.

Hierdie vraestel bestaan uit: AFDELING A (25 punte) AFDELING B (75 punte) AFDELING C (50 punte) Beantwoord AL die vrae. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. 6. 7. 8.

MOENIE in die regterkantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. Laat 'n reël oop na ELKE subvraag. Daar word gewoonlik 'n punt per feit toegeken. Dus sal 'n 2 punt-vraag TWEE feite vereis, ensovoorts. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1: PASITEMS

Kies 'n term/begrip uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–S) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 T.

KOLOM A KOLOM B

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10

Sagteware wat gebruik word om geskandeerde dokumente na 'n formaat om te skakel waar die teks geredigeer kan word 'n Rekenaar wat hulpbronne en/of dienste aan ander rekenaars op 'n netwerk verskaf 'n Hoëverrigting- elektroniese stoortoestel wat dikwels gebruik word om tradisionele hardeskywe te vervang 'n Sigbladfunksie wat die akkuraatheid van 'n bewerking met betrekking tot die getal desimale plekke wat gebruik word, spesifiseer 'n Objek in 'n databasis wat gebruik kan word om soektogte volgens spesifieke kriteria uit te voer Die manipulasie van data na betekenisvolle inligting 'n Studierigting wat daarop gemik is om die uitwerking van HOB ('RSI') op die gebruiker te verminder 'n Eenheid wat gebruik word om 'n toestel se stoorkapasiteit te meet Die tegnologie wat gebruik word om outomatiese opdaterings vanaf webtuistes te ontvang, sonder om elke webtuiste afsonderlik te besoek 'n Klein stukkie sagteware wat spesifieke funksies, soos 'n webblaaier, tot sagteware byvoeg

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S

dienspakket RSS AGB ('AUP') ROUND inpropprogram ('plug-in') bediener greep ('byte') PDF modus kliënt VTA ('SSD') navraag GHz verslag OKH ('OCR') ergonomie verwerking afvoer IF

(10 x 1) [10]

Page 4: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (2.1–2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.11 D.

2.1 Watter EEN van die volgende is 'n sigbladfunksie wat gebruik word om die

totaal van selwaardes in 'n reeks te bereken, slegs as daar aan 'n spesifieke vereiste voldoen word?

A

B C D

IF COUNTIF SUMIF SUM

(1) 2.2 Watter EEN van die volgende drukkers funksioneer deur voorwerpe op te bou

uit materiale soos plastiek?

A

B C D

Stippeldrukker ('Dot matrix printer') 3D-drukker Inkspuitdrukker Kleurlaserdrukker

(1) 2.3 Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van 'n e-handel-webtuiste? A

B C D

www.google.co.za www.kalahari.com www.news24.co.za www.gmail.com

(1) 2.4 Watter EEN van die volgende verwys na sellulêre tegnologie wat vir data-

oordrag gebruik word?

A

B C D

WiMAX Bluetooth Wi-Fi LTE

(1) 2.5 Watter EEN van die volgende toestelle is die beste voorbeeld van

konvergensie?

A

B C D

Slimfoon USB-modem MP3-speler Webkamera

(1)

2.6 Watter EEN van die volgende verwys na 'n situasie waar 'n webgebruiker in 'n strik gelei word om 'n versteekte skakel te selekteer?

A

B C D

Dubbelklik ('Double clicking') Sleutelvaslegging ('Keylogging') Klikkaping ('Click-jacking') Hiperskakeling ('Hyperlinking')

(1)

Page 5: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.7 Watter EEN van die volgende verwys na 'n konsep waar werknemers hul eie

toestelle aan die maatskappy-netwerk kan konnekteer en hul amptelike werk op hierdie toestelle doen?

A

B C D

HOB ('RSI') DoS BTAS ('BIOS') BJET ('BYOD')

(1) 2.8 Watter lêerformaat word gebruik om teks te stoor wat geen formatering, soos

kleure en fontgroottes, het nie?

A

B C D

PDF RTF TXT HTML

(1) 2.9 Watter EEN van die volgende verwys na 'n tegnologie waar die

verwerkingskrag van veelvuldige genetwerkte rekenaars gekombineer word om 'n spesifieke taak te verrig?

A

B C D

Ruitnetrekenarisering ('Grid computing') Groenrekenarisering ('Green computing') Lêerdeling ('File sharing') Mobiele rekenarisering ('Mobile computing')

(1) 2.10 Watter EEN van die volgende is die verandering van 'n e-pos-boskrif sodat dit

lyk asof die e-pos van 'n ander adres gestuur is as die een waarvandaan dit in werklikheid gestuur is?

A

B C D

Bcc Krakery ('Cracking') Flousery ('Spoofing') Kuberkrakery ('Hacking')

(1) [10]

Page 6: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (3.1–3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e) om die stellings WAAR te maak. (Jy mag nie net die woord 'NIE' gebruik om jou stelling te verander nie.)

Voorbeelde: VRAAG: ANTWOORD: 'n Stilus kan vir meer akkurate toevoer op sekere raakskerms gebruik word.

Waar

Die Wêreldwye Web word gekenmerk deur ongelyke toegang tot IKT deur verskillende groepe mense.

Onwaar Digitale kloof

3.1 3.2 3.3

'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste wat gebruikers toelaat om saam te werk om die inhoud daarvan met behulp van 'n webblaaier te verander. 'n Klanklêer, soos 'n nuusprogram of 'n onderhoud wat vanaf die Internet afgelaai kan word, word 'n regstelling ('patch') genoem.

(1) (1) (1)

3.4 3.5

'n QR-kode word gebruik om teks, soos 'n URL, visueel voor te stel. 'n Navraag kan in 'n sigblad gebruik word om spesifieke inligting uit 'n groot stel data te onttrek.

(1) (1) [5]

TOTAAL AFDELING A: 25

Page 7: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1 Die meeste moderne webblaaiers het 'n eienskap wat webblaai met gebruik van

oortjies ('tabbed web browsing') genoem word. Noem TWEE voordele van webblaai met gebruik van oortjies ('tabbed web browsing').

(2) 4.2 Gee TWEE redes waarom biometriese toevoer veiliger kan wees as om

tradisionele maatreëls soos wagwoorde te gebruik.

(2) 4.3 Dit kan soms baie moeilik wees om 'n rekenaar te koop omdat daar so baie

hardeware-opsies is om te oorweeg.

4.3.1 Noem TWEE van die hoofkomponente op 'n rekenaar wat 'n

betekenisvolle invloed op die algehele verwerkingsprestasie van die stelsel sou hê.

(2) 4.3.2 Verduidelik wat 'n raakpaneel ('trackpad/touch pad') is en noem EEN

nadeel van die gebruik van 'n raakpaneel in plaas van 'n gewone muis.

(2) 4.3.3 LED-monitors het beeldbuis ('CRT') -monitors vervang.

Noem TWEE voordele van LED-monitors.

(2) 4.3.4 Noem EEN moontlike nadeel om 'n ingeboude monitor in 'n rekenaar

soos 'n skootrekenaar te hê.

(1) 4.4 'n Onderneming moet besluit watter drukker hulle moet aankoop om groot

hoeveelhede pamflette te druk.

4.4.1 Beveel 'n tipe drukker vir hul behoeftes aan EN gee 'n rede om jou

aanbeveling te ondersteun.

(2) 4.4.2 Noem TWEE nuwe tegnologieë of addisionele eienskappe wat in

moderne drukkers voorkom.

(2) 4.5 Die oopmaak van programme op 'n rekenaar kan soms oor 'n tydperk stadiger

raak.

4.5.1 'n Ondersteuningstegnikus stel voor dat die hardeskyf gefragmenteer mag

wees. Hy beveel aan dat die hardeskyf gedefragmenteer moet word. Beskryf kortliks wat tydens die defragmenteringsproses gebeur.

(2) 4.5.2 Identifiseer TWEE ander sagteware-verwante probleme wat die spoed

van 'n rekenaar kan verminder, behalwe fragmentasie. Skryf 'n moontlike oplossing neer vir ELK van die probleme wat jy identifiseer (dit kan in die vorm van 'n tabel gedoen word).

(4) 4.6 Verduidelik wat 'n zombie in 'n IKT-konteks is. (2) 4.7 Wat is die funksie van 'n netskans ('firewall')? (2) [25]

Page 8: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1 Hoekom sou die Internet as 'n WAN geklassifiseer word? (1) 5.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van 'n netwerk. (2) 5.3 Vergelyk die funksionaliteit van 'n skakel ('switch') en 'n roeteerder ('router') in

'n netwerk.

(2) 5.4 Noem 'n voordeel van die gebruik van veseloptiese kabels in plaas van

koperdraad as 'n kommunikasiemedium.

(1) 5.5 'n Aantal hardeware-kwessies, soos die tipe toerusting, beïnvloed die spoed

en stabiliteit van 'n Wi-Fi-sein. Noem DRIE faktore, behalwe hardeware-kwessies, wat 'n invloed op 'n Wi-Fi-sein kan hê.

(3) 5.6 Gee 'n voorbeeld van waarvoor NVK (naby-veld-kommunikasie) ('NFC/near

field communication') gebruik kan word.

(1) 5.7 Verduidelik die funksie van 'n hiperskakel. (1) 5.8 Noem EEN tipe konneksie tot die Internet, behalwe 'n landlyn. (1) 5.9 Al hoe meer mense verkies om aanlyn-, webgebaseerde e-posfasiliteite te

gebruik.

5.9.1 Gee EEN voorbeeld van 'n gewilde webgebaseerde e-posdiens. (1) 5.9.2 Noem EEN moontlike voordeel van die gebruik van 'n

webgebaseerde e-posstelsel in vergelyking met die gebruik van 'n plaaslike e-posstelsel soos Microsoft Outlook.

(1) 5.9.3 Watter e-posveld sou gebruik word om die adres van 'n ontvanger

wat 'n kopie van dieselfde e-pos kry, weg te steek?

(1) [15]

Page 9: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR 6.1 Noem TWEE moontlike tipes bronne wat gebruik kan word om persoonlike

menings, sonder die gebruik van die Internet, in te samel wanneer navorsing gedoen word.

(2) 6.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van vrae wat 'n vaste stel moontlike

antwoorde het (geslote vrae) wanneer 'n elektroniese vorm gebruik word.

(2) 6.3 Noem TWEE maniere om die betroubaarheid of akkuraatheid van inligting in

'n Internetbron vas te stel.

(2) 6.4 Die grafiek hieronder stel 'n vergelyking van die gemiddelde maandelikse

temperatuur vanaf Januarie ('Jan') tot Desember ('Dec') voor.

6.4.1 Noem 'n meer gepaste tipe grafiek om hierdie inligting voor te stel. (1) 6.4.2 Stel DRIE verbeteringe aan die grafiek hierbo voor, behalwe om

die tipe grafiek te verander.

(3) [10]

Page 10: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 Groenrekenarisering word 'n kwessie van toenemende belang in IKT ('ICT'). 7.1.1 Noem EEN manier waarop 'n mens 'n ou skootrekenaarbattery op

'n verantwoordelike manier kan weggooi.

(1) 7.1.2 Noem TWEE maniere waarop rekenaartegnologie gebruik kan

word om die omgewing te beskerm.

(2) 7.1.3 Gee EEN voorbeeld van die gebruik van rekenaartegnologie wat

'n negatiewe uitwerking op die omgewing het, behalwe die weggooi van batterye.

(1)

7.2 Gee die term vir die praktyk waar iemand, byvoorbeeld, 'n Facebook-

rekening oopmaak deur iemand anders se besonderhede te gebruik.

(1) 7.3 Strikroof ('Phishing') is 'n wêreldwye probleem. 7.3.1 Noem TWEE maniere waarop 'n moontlike strikroofaanval

('phishing attack') geïdentifiseer kan word.

(2) 7.3.2 Stel TWEE moontlike maniere voor waarop strikroof ('phishing')

voorkom of bekamp kan word wanneer so 'n e-pos ontvang word.

(2) 7.4 Gee EEN voorbeeld van hoe die aflaai van materiaal met kopiereg sonder

toestemming, die eienaars of skeppers van die materiaal kan beïnvloed.

(1) [10]

Page 11: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING 8.1 Jy het webbladontwikkeling in jou RTT-kursus bestudeer. 8.1.1 Wat is die naam van die taal wat merkers en attribute gebruik om

webblaaie te skep?

(1) 8.1.2 Wat is die verskil in funksie tussen die merkers <ul> en <ol> wat in

die kode van 'n webblad gebruik word?

(2) 8.1.3 Gee TWEE moontlike redes waarom 'n prentjie wat jy op 'n HTML-

webblad bygevoeg het, nie vertoon wanneer die webblad in 'n webblaaier bekyk word nie.

(2) 8.2 Besighede gebruik gereeld databasisse. 8.2.1 Die name van verskeie skole word in 'n veld in 'n databasistabel

gelys. Watter kriteria sou jy in 'n navraag insleutel om die name van al die skole wat die woord 'besigheid' op enige plek in hul naam bevat, te onttrek?

(2) 8.2.2 Noem TWEE voordele van/redes vir die gebruik van kodes in

plaas van die 'volle teks' in 'n databasis, byvoorbeeld 0847 in plaas van die teks 'Besigheidstudies'.

(2) 8.3 Sigblaaie word algemeen gebruik om data te ontleed. 8.3.1 Noem 'n eienskap van 'n sigbladprogram wat gebruik kan word om

selle outomaties uit te lig ('highlight') indien hulle spesifieke waardes bevat.

(1) 8.3.2 Die funksie hieronder is in 'n sigblad gebruik om die getal selle in

die reeks A1:A10 wat waardes van 50 of hoër bevat, te tel.

=COUNTIF(A1:A10,<50) Gee TWEE redes waarom hierdie funksie NIE korrek sal werk NIE.

(2) 8.3.3 Watter eienskap in 'n sigbladprogram kan gebruik word om

woorde direk onder mekaar binne dieselfde sel te vertoon?

(1) 8.4 Gee TWEE voordele van die gebruik van die veranderingspoor-eienskap

('Track Changes feature') van 'n woordverwerkingsprogram.

(2) [15]

TOTAAL AFDELING B:

75

Page 12: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING C VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

SCENARIO Jou skool het onlangs 'n fotografieklub begin. As die tegniese assistent sal jy klublede met enige rekenaarverwante probleme help. Lede word aangemoedig om enige toestel wat foto's kan neem, soos digitale kameras, slimfone en tablette, saam te bring.

9.1 Die skoolhoof wil graag in 'n nuwe digitale kamera belê.

9.1.1 Noem enige TWEE kamera-spesifikasies wat 'n invloed op die

gehalte van 'n foto sal hê.

(2) 9.1.2 Die sagteware op die digitale kamera het 'n fout ('bug').

Hoe sou jy 'n sagtewarefout ('software bug') herstel sonder om die toestel te vervang of dit na die winkel terug te neem?

(1) 9.1.3 Bestudeer die spesifikasies hieronder en beantwoord die vrae wat

volg.

(a) Die spesifikasies dui op 'n 'HDMI'-poort.

Noem EEN afvoertoestel wat tipies aan die 'HDMI'-poort van

die kamera gekoppel sou word.

(1) (b) Wat is die grootte van die kamera se skerm (beeld/'display')? (1)

• 20 MP • 4" LED-raakskerm • 26x optiese zoem • Mikro-'HDMI'- en USB-poort • 4 GG ('GB') -SD-kaart ingesluit

Page 13: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.2 Die algemeenste manier om foto's vanaf 'n digitale kamera na 'n rekenaar

oor te dra, sou wees om 'n USB-kabel te gebruik.

9.2.1 Tydens die koppeling van die kamera aan die rekenaar se

USB-poort kom jy agter dat 'n toesteldrywer ('device driver') outomaties geïnstalleer word. Wat is die funksie van 'n toesteldrywer ('device driver')?

(1) 9.2.2 Die toesteldrywer ('device driver') is geïnstalleer sonder dat 'n

stoormedium soos 'n CD gebruik is. Van watter plek af kon die toesteldrywer ('device driver') geïnstalleer gewees het?

(1) 9.2.3 Noem TWEE ander maniere, behalwe om 'n USB-kabel te gebruik,

waarop foto's vanaf 'n digitale kamera na 'n rekenaar oorgedra kan word.

(2) 9.3 Die sekretaresse probeer om 'n foto as 'n aanhegsel per e-pos na die

plaaslike koerant te stuur. Die e-pos is verwerp omdat die aanhegsel die maksimum limiet vir grootte van 15 MB oorskry. Noem TWEE moontlike maniere waarop die foto se grootte verklein kan word.

(2) 9.4 Een van die lede het 'n skootrekenaar met 'n ingeboude webkamera ontvang.

Noem TWEE funksies van 'n webkamera indien dit saam met die Internet gebruik word.

(2) 9.5 Die lede van die fotografieklub is baie bekommerd dat hulle die foto's wat

hulle op hul rekenaars afgelaai het, kan verloor. Jy stel voor dat hulle 'n doeltreffende rugsteunbeleid moet hê om die verlies van data te voorkom indien hul rekenaars gesteel of beskadig sou word.

9.5.1 Noem TWEE praktiese riglyne of strategieë wat hulle in hul

rugsteunbeleid kan insluit.

(2) 9.5.2 Die skoolhoof noem dat hy wolkberging ('cloud storage') gebruik

om die foto's wat hy met sy slimfoon neem, te stoor.

(a) Noem TWEE moontlike nadele van die gebruik van

wolkberging vir hierdie doel.

(2) (b) Die skoolhoof maak seker dat die sinkronisering ('synching')

-opsie op sy selfoon geaktiveer is. Watter voordeel bied sinkronisering ('synching') in hierdie

konteks?

(1)

Page 14: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9.6 Een van die lede het 'n kamera wat die opsie het om GPS-inligting van 'n foto

te stoor.

9.6.1 Hoe werk GPS-tegnologie? (2) 9.6.2 Bespreek EEN rede om GPS-inligting by 'n foto te voeg. (1) 9.7 Noem TWEE voordele van die gebruik van raakskerms op draagbare

toestelle soos 'n digitale kamera of slimfoon.

(2) 9.8 Die klub benodig breëband- Internettoegang. 9.8.1 Verduidelik wat die term breëband beteken. (1) 9.8.2 Noem DRIE tegniese kriteria of kwessies, behalwe koste, wat

oorweeg moet word wanneer die tipe breëband- Internetkonneksie gekies word.

(3) 9.8.3 Toegang tot die Internet beteken dat die klublede VoIP-tegnologie,

soos Skype, kan gebruik. Wat is die grootste voordeel van die gebruik van VoIP vir oproepe in plaas van normale telefoonoproepe?

(1) 9.9 Die klublede sal Internettoegang op al die rekenaars benodig. Dit beteken dat

'n netwerk geïnstalleer moet word.

9.9.1 Noem TWEE voordele van die installasie van 'n kabellose LAN

(WLAN) in plaas van 'n gekabelde LAN.

(2) 9.9.2 Wat sou die funksie van 'n NKK (netwerkkoppelvlakkaart) ('NIC') in

'n netwerk wees?

(1) 9.10 Die klub wil graag hul foto's op sosialenetwerk-webtuistes op die Internet laai

sodat hul ouers dit kan sien.

9.10.1 Noem TWEE voordele van die pos van die foto's op 'n

sosialenetwerk-webtuiste.

(2) 9.10.2 Noem TWEE etiese riglyne wat die klublede moet oorweeg

wanneer hulle foto's op die Internet pos.

(2)

Page 15: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

9.11 Die fotografieklub wil graag 'n nuwe rekenaar aankoop wat gebruik sal word

om foto's te redigeer. Beskou die spesifikasies van 'n moontlike nuwe rekenaar soos hieronder getoon.

9.11.1 Watter noodsaaklike afvoertoestel verskyn NIE in die spesifikasies

hierbo NIE?

(1) 9.11.2 Noem TWEE voordele van die installasie of byvoeging van 'n

geheuekaartleser op die rekenaar.

(2) 9.11.3 Die spesifikasies sluit 'n Bluetooth-sleutelbord en -muis in.

Noem TWEE moontlike nadele van die gebruik van Bluetooth-toestelle.

(2) 9.11.4 4 GG ('GB') ETG ('RAM') word gespesifiseer.

Wat is die hooffunksie van ETG ('RAM') in 'n rekenaar?

(1) 9.11.5 Hoekom sou die vermeerdering van ETG ('RAM') die rekenaar se

werkverrigting verbeter?

(1) 9.12 Die klublede benodig sagteware om hul foto's te redigeer. Hulle wil gratis en

oopbronsagteware ('FOSS') gebruik. Wat is die grootste voordeel van die gebruik van 'FOSS' in hierdie situasie, behalwe vir die feit dat dit gratis is?

(1) 9.13 Noem TWEE maniere waarop die fotografieklub groenrekenarisering ('green

computing') kan toepas met betrekking tot ELK van die volgende kwessies:

9.13.1 Papiergebruik (2) 9.13.2 Elektrisiteitsverbruik (2) 9.14 Die klub sal 'n databasis gebruik om rekord te hou van lede se

besonderhede. Noem DRIE databasis-veldeienskappe wat gebruik kan word om te verseker dat geldige en akkurate data in die databasis ingevoer word.

(3)

TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL:

50 150

• Core i5 2.4 GHz • 4 GG ('GB') ETG ('RAM') • 1 TB HDD • 2 GG ('GB') toegewyde grafikakaart • Bluetooth-sleutelbord en -muis • Windows 8 Pro

Page 16: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste
Page 17: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste
Page 18: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 15 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

9.11 The photography club wishes to buy a new computer that will be used for

photo editing. Consider the specifications of a possible new computer as shown below.

9.11.1 Which essential output device does NOT appear in the

specifications above?

(1) 9.11.2 State TWO advantages of installing or adding a memory card

reader to the computer.

(2) 9.11.3 The specifications include a Bluetooth keyboard and mouse.

State TWO potential disadvantages of using Bluetooth devices.

(2) 9.11.4 4 GB RAM is specified.

What is the main function of RAM in a computer?

(1) 9.11.5 Why would increasing the amount of RAM increase the

performance of a computer?

(1) 9.12 The club members need software to edit their photographs. They want to use

free and open-source software (FOSS). What is the main advantage of using FOSS in this situation, besides the fact that it is free?

(1) 9.13 State TWO ways in which the photography club can practise green

computing in terms of EACH of the following issues:

9.13.1 Paper usage (2) 9.13.2 Electricity consumption (2) 9.14 The club will use a database to keep track of member details.

Name THREE database field properties that can be used to ensure that valid and accurate data is entered into the database.

(3)

TOTAL SECTION C: GRAND TOTAL:

50 150

• Core i5 2.4 GHz • 4 GB RAM • 1 TB HDD • 2 GB dedicated graphics card • Bluetooth keyboard and mouse • Windows 8 Pro

Page 19: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 14 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

9.6 One of the members has a camera with the option of saving GPS information

to a photograph.

9.6.1 How does GPS technology work? (2) 9.6.2 Discuss ONE reason for adding GPS information to a photograph. (1) 9.7 State TWO advantages of using touch screens on mobile devices such as a

digital camera or smartphone.

(2) 9.8 The club needs broadband Internet access. 9.8.1 Explain what the term broadband means. (1) 9.8.2 Name THREE technical criteria or issues, besides the cost, that

should be considered when choosing the type of broadband Internet connection.

(3) 9.8.3 Access to the Internet means that the club members can use VoIP

technology such as Skype. What is the main advantage of using VoIP to make calls instead of normal telephone calls?

(1) 9.9 The club members will need Internet access on all the computers. This

means a network will have to be installed.

9.9.1 State TWO advantages of installing a wireless LAN (WLAN)

instead of a cabled LAN.

(2) 9.9.2 What would the function of a NIC (network interface card) be on a

network?

(1) 9.10 The club would like to upload their photographs to social networking websites

on the Internet for their parents to see.

9.10.1 State TWO advantages of posting the photographs on a social

networking website.

(2) 9.10.2 State TWO ethical guidelines for the club members to consider

when posting pictures on the Internet.

(2)

Page 20: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 13 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

9.2 The most common way to transfer photographs from a digital camera to a

computer would be to use a USB cable.

9.2.1 When connecting the camera to a USB port on the computer, you

notice that a device driver is being automatically installed. What is the function of a device driver?

(1) 9.2.2 The device driver was installed without inserting a storage medium

such as a CD. From which location could the device driver have been installed?

(1) 9.2.3 Name TWO other ways, besides using a USB cable, in which

photographs can be transferred from a digital camera to a computer.

(2) 9.3 The secretary has been trying to send a picture as an e-mail attachment to

the local newspaper. The e-mail was rejected as the attachment exceeded the maximum size limit of 15 MB. Name TWO possible ways in which to reduce the size of the picture.

(2) 9.4 One of the members received a laptop with a built-in webcam.

Name TWO functions of a webcam if it is used with the Internet.

(2) 9.5 A major concern for the members of the photography club is losing the

photographs they have downloaded onto their computers. You recommend that they have an effective backup policy to prevent the loss of data if their computers are stolen or damaged.

9.5.1 Name TWO practical guidelines or strategies they can include in

their backup policy.

(2) 9.5.2 The school principal stated that he uses cloud storage to store the

photographs he takes with his smartphone.

(a) State TWO possible disadvantages of using cloud storage for

this purpose.

(2) (b) The school principal made sure that the synchronisation

('synching') option on his smartphone has been enabled. What advantage does 'synchronisation' ('synching') offer in

this context?

(1)

Page 21: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 12 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

SECTION C QUESTION 9: INTEGRATED SCENARIO

SCENARIO Your school recently started a photography club. As the technical assistant you will be helping club members with any computer-related problems. Members are encouraged to bring along any device capable of taking photographs, such as digital cameras, smartphones and tablets.

9.1 The school principal would like to invest in a new digital camera.

9.1.1 Name any TWO camera specifications that will have an impact on

the quality of a photograph.

(2) 9.1.2 The software on the digital camera has a bug.

How would you fix a software bug without replacing the device or taking it back to the shop?

(1) 9.1.3 Study the specifications below and answer the questions that

follow.

(a) The specifications indicate an HDMI port.

Name ONE output device that would be typically connected to the HDMI port of the camera.

(1) (b) What is the size of the camera's display (screen)? (1)

• 20 MP • 4" LED touch screen • 26x optical zoom • Micro HDMI and USB port • 4 GB SD card included

Page 22: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 11 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 8: SOLUTION DEVELOPMENT 8.1 You have studied web page development in your CAT course. 8.1.1 What is the name of the language that uses tags and attributes to

create web pages?

(1) 8.1.2 What is the difference in function between the <ul> and <ol> tags

used in the code for a web page?

(2) 8.1.3 Give TWO possible reasons why an image you added on an

HTML web page does not display when viewed in a web browser.

(2) 8.2 Businesses regularly use databases. 8.2.1 The names of various schools are listed in a field in a database

table. Which criteria would you enter in a query to extract the names of all the schools that have the word 'business' anywhere in their name?

(2) 8.2.2 State TWO advantages of/reasons for using codes instead of the

'full text' in a database, for example 0847 instead of the text 'Business Studies'.

(2) 8.3 Spreadsheets are commonly used to analyse data. 8.3.1 Name a feature of a spreadsheet program that can be used to

automatically highlight cells if they contain specific values.

(1) 8.3.2 The function below was used in a spreadsheet to count the

number of cells in the range A1:A10 that contain values of 50 or higher.

=COUNTIF(A1:A10,<50) Give TWO reasons why this function will NOT work correctly.

(2) 8.3.3 Which feature within a spreadsheet program can be used to

display words underneath one other within the same cell?

(1) 8.4 State TWO advantages of using the 'Track Changes' feature of a word

processing program.

(2) [15] TOTAL SECTION B: 75

Page 23: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 10 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 7: SOCIAL IMPLICATIONS 7.1 Green computing is becoming an increasingly important issue in ICT. 7.1.1 State ONE way in which one can responsibly dispose of an old

laptop battery.

(1) 7.1.2 State TWO ways in which computer technology can be used to

protect the environment.

(2) 7.1.3 Give ONE example of the use of computer technology that has a

negative effect on the environment, other than the disposal of batteries.

(1)

7.2 Give the term for the practice when somebody, for example, opens a

Facebook account using another person's details.

(1) 7.3 Phishing is a world-wide problem. 7.3.1 State TWO ways of identifying a possible phishing attack. (2) 7.3.2 Suggest TWO possible ways in which to prevent or combat

phishing on receipt of such an e-mail.

(2) 7.4 Give ONE example of how downloading copyrighted material without

permission could affect the owners or creators of the material.

(1) [10]

Page 24: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 9 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 6: INFORMATION MANAGEMENT 6.1 Name TWO possible types of sources used to collect personal opinions

without the use of the Internet when doing research.

(2) 6.2 State TWO advantages of using questions that have a fixed set of possible

answers (closed questions) when using an electronic form.

(2) 6.3 State TWO ways in which to check the reliability or accuracy of information

from an Internet source.

(2) 6.4 The graph/chart below represents a comparison of the average temperatures

per month from January (Jan) to December (Dec).

6.4.1 Name a more suitable type of graph/chart to represent this

information.

(1) 6.4.2 Recommend THREE improvements to the above graph/chart other

than changing the type of graph.

(3) [10]

Page 25: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 8 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 5: INTERNET AND NETWORK TECHNOLOGIES 5.1 Why would the Internet be classified as a WAN? (1) 5.2 State TWO advantages of using a network. (2) 5.3 Compare the functionality of a switch and a router in a network. (2) 5.4 State an advantage of using fibre-optic cables instead of copper wires as a

communication medium.

(1) 5.5 A number of hardware issues, such as the type of equipment, affect the

performance and stability of a Wi-Fi signal. State THREE factors, besides hardware issues, that can have an influence on a Wi-Fi signal.

(3) 5.6 Give an example of what NFC (near field communication) can be used for. (1) 5.7 Explain the function of a hyperlink. (1) 5.8 Name ONE type of connection to the Internet, besides a landline. (1) 5.9 More and more people choose to use online, web-based e-mail systems. 5.9.1 Give ONE example of a popular web-based e-mail service. (1) 5.9.2 State ONE possible advantage of using a web-based e-mail

system compared to using a local e-mail system such as Microsoft Outlook.

(1) 5.9.3 Which e-mail field will be used to hide the address of a recipient

who gets a copy of the same e-mail?

(1) [15]

Page 26: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 7 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

SECTION B QUESTION 4: SYSTEMS TECHNOLOGIES

4.1 Most modern web browsers have a feature called tabbed web browsing.

State TWO advantages of tabbed web browsing.

(2) 4.2 Give TWO reasons why biometric input can be more secure than using

traditional measures such as passwords.

(2) 4.3 Buying a computer can sometimes be very difficult because there are so

many hardware options to consider.

4.3.1 Name TWO of the main components on a computer that have a

significant effect on the overall processing performance of the system.

(2) 4.3.2 Explain what a trackpad/touch pad is and state ONE disadvantage

of using a trackpad/touch pad instead of a normal mouse.

(2) 4.3.3 LED monitors have replaced CRT monitors.

State TWO advantages of LED monitors.

(2) 4.3.4 State ONE possible disadvantage of having a built-in monitor on a

computer such as a notebook computer.

(1) 4.4 A business has to decide which printer they should purchase to print

pamphlets in large volumes.

4.4.1 Recommend a type of printer for their needs AND give a reason to

support your recommendation.

(2) 4.4.2 Name TWO new technologies or additional features that appear in

modern printers.

(2) 4.5 The opening of programs on a computer sometimes becomes slower over a

period of time.

4.5.1 A support technician suggests that the hard drive might be

fragmented. He recommends defragmenting the hard drive. Briefly describe what occurs during the defragmentation process.

(2) 4.5.2 Identify TWO other software-related problems that could reduce the

speed of a computer, besides fragmentation. Write down a potential solution for EACH of the problems you identify (it could be done in the form of a table).

(4) 4.6 Explain what a zombie is in an ICT context. (2) 4.7 What is the function of a firewall? (2) [25]

Page 27: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 6 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 3: TRUE/FALSE ITEMS Indicate whether the following statements are TRUE or FALSE. Choose the answer and write 'true' or 'false' next to the question number (3.1–3.5) in the ANSWER BOOK. Correct the statement if it is FALSE. Change the underlined word(s) to make the statements TRUE. (You may not simply use the word 'NOT' to change the statement.)

Examples: QUESTION: ANSWER: A stylus can be used for more accurate input on some touch screens.

True

The World Wide Web is characterised by unequal access to ICT by different groups of people.

False Digital divide

3.1 3.2 3.3

A document with a PDF file extension can be used to prevent users from changing its contents. A blog is a website that allows users to work together on changing its content using a web browser. An audio file, such as a news programme or an interview that can be downloaded from the Internet, is called a patch.

(1) (1) (1)

3.4 3.5

A QR-code is used to visually represent text such as a URL. A query can be used in a spreadsheet to extract specific information from a large set of data.

(1) (1) [5]

TOTAL SECTION A: 25

Page 28: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 5 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

2.7 Which ONE of the following refers to a concept where employees can connect

their own devices to the company network and do their official work on these devices?

A

B C D

RSI DoS BIOS BYOD

(1) 2.8 Which file format is used to save text without containing any formatting such

as colours and font sizes?

A

B C D

PDF RTF TXT HTML

(1) 2.9 Which ONE of the following refers to a technology where the processing

power of multiple networked computers is combined to perform a specific task?

A

B C D

Grid computing Green computing File sharing Mobile computing

(1) 2.10 Which ONE of the following is the changing of an e-mail header so that it

appears as if the e-mail was sent from an address other than the one from which it was actually sent?

A

B C D

Bcc Cracking Spoofing Hacking

(1) [10]

Page 29: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 4 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

QUESTION 2: MULTIPLE-CHOICE QUESTIONS Various options are given as possible answers to the following questions. Choose the answer and write only the letter (A–D) next to the question number (2.1–2.10) in the ANSWER BOOK, for example 2.11 D.

2.1 Which ONE of the following is a spreadsheet function that is used to find the

total for cell values in a range only if a specific condition is met?

A

B C D

IF COUNTIF SUMIF SUM

(1) 2.2 Which ONE of the following printers works by constructing objects from

materials such as plastic?

A

B C D

Dot matrix printer 3D printer Inkjet printer Colour laser printer

(1) 2.3 Which ONE of the following is an example of an e-commerce website? A

B C D

www.google.co.za www.kalahari.com www.news24.co.za www.gmail.com

(1) 2.4 Which ONE of the following refers to cellular technology used for data

transfer?

A

B C D

WiMAX Bluetooth Wi-Fi LTE

(1) 2.5 Which ONE of the following devices is the best example of convergence? A

B C D

Smartphone USB modem MP3 player Webcam

(1)

2.6 Which ONE of the following refers to a situation where a web user is tricked into selecting a hidden link?

A

B C D

Double clicking Keylogging Click-jacking Hyperlinking

(1)

Page 30: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 3 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please-turn-over

SECTION A QUESTION 1: MATCHING ITEMS

Choose a term/concept from COLUMN B that matches a description in COLUMN A. Write only the letter (A–S) next to the question number (1.1–1.10) in the ANSWER BOOK, for example 1.11 T.

COLUMN A COLUMN B

1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10

Software used to convert scanned documents to a format where the text can be edited A computer that provides resources and/or services to other computers on a network A high-performance electronic storage device, often used to replace traditional hard drives A spreadsheet function that specifies the accuracy of a calculation in terms of the number of decimal places used An object in a database that can be used to perform searches based on specified criteria The manipulation of data into meaningful information A field of study aimed at reducing the effects of RSI for the user A unit used for measuring the storage capacity of a device The technology used to receive automatic content updates from websites without having to visit each website separately A small piece of software that adds specific functionality to software, such as a web browser

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S

service pack RSS AUP ROUND plug-in server byte PDF mode client SSD query GHz report OCR ergonomics processing output IF

(10 x 1) [10]

Page 31: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Computer Applications Technology/P2 2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4.

This question paper consists of: SECTION A (25 marks) SECTION B (75 marks) SECTION C (50 marks) Answer ALL the questions. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper. Start EACH question on a NEW page.

5. 6. 7. 8.

Do NOT write in the right-hand margin of the ANSWER BOOK. Leave a line after EACH subquestion. In general, a mark is allocated per fact. A 2-mark question would therefore require TWO facts, et cetera. Write neatly and legibly.

Page 32: CAT Practical Test 1 – Grade 12 · 3.2 . 3.3 'n Dokument met 'n PDF-lêeruitbreiding kan gebruik word om te voorkom dat gebruikers die inhoud daarvan verander. 'n Blog is 'n webtuiste

Copyright reserved Please turn over

MARKS: 150 TIME: 3 hours

This question paper consists of 15 pages.

AFTERNOON SESSION

GRADE 12

CATN.2

COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P2

NOVEMBER 2014

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE