26

Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide
Page 2: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Waarom ons almal kanker moet voorkom

• Daar word beraam dat die voorkoms van kanker gaan verdubbel teen 2030

• Die voorkoming van kanker is van uiterste belang gegewe dat 1 uit elke 4

Suid-Afrikaners gedurende hul leeftyd deur kanker geaffekteer sal word

• Daar is verskeie maniere om jou risiko vir kanker te verlaag en jy behoort

jouself tyd te gun om ingeligde besluite te neem

Page 3: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Sien om na jou liggaam

• Eet elke dag ten minste vyf (5) porsies vars

vrugte en groente

• Kies ‘n verskeidenheid van vrugte en groente

van verskillende kleure om sodoende

genoegsame voedingstowwe, vitamienes,

minerale en anti-oksidante in te neem

• Eet meer vesel, byvoorbeeld eet vrugte en

groente met skil en al

• Eet meer heelgraankosse soos Bokomo

Weet-Bix en Bokomo Oats (albei

CANSA Smart Choices), mieliepap,

bruin rys en sorghum

Page 4: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Sien om na jou liggaam

• Vermy kosse wat vetterig, versuiker of

souterige is soos aartappelskyfies,

lekkergeod en kitskos

• Beperk jou vleis inname en eet eerder meer

vis, boontjies, lensies en sojaprodukte

• Beperk inname van geprosesseerde,

gepekelde en gerookte kos soos biltong,

spek, polonie, ham, russians en weense

worsies (word gekoppel aan kolonkanker)

• Vermy suikerkoeldranke, lekkers en vetterige

kos wat ‘n toename in vetsug veroorsaak,

wat jou risiko van kanker verhoog. Water is

beter

Page 5: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Sien om na jou liggaam

• Kies laevet melk en hormoonvrye

suiwelprodukte soos Fair Cape se Free Range

Rooibos Jogurt (‘n CANSA Smart Choice)

• Gebruik Canola olie met ‘n hoë rookpunt van

230°C vir alle kosvoorbereiding. Dit is ryk in

Omega-3 en het die beste verhouding (2:1) van

Omega-6 tot Omega-3. Be Well en Continental

Canola Olie is albei CANSA Smart Choices

• Kies Canola margarienprodukte (Blossom

Canola Margarien is ‘n CANSA Smart Choice)

en het ook die beste verhouding van Omega-6

tot Omega-3 en is transvetvry

Page 6: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Sien om na jou liggaam

Page 7: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Kookwenke

• Eet rou vrugte en groente elke dag

• Berei jou kos voor deur dit te bak of te stoom in ‘n

Russell Hobbs stomer (‘n CANSA Smart Choice)

• Verminder gebakte en gebraaide disse / verkoolde vleis

• Moenie gebrande vleis eet nie (word aan

kolonkanker gekoppel)

• Kookolie moenie hergebruik word nie

• Sny sigbare vet van die vleis af

en verwyder die vel van die hoender

Page 8: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Kookwenke

• Stoor kos met sorg - gebruik kleefplastiek wat vry is van

skadelike plastiseerders, bv. Inhuis produkte van

Checkers, Pick n Pay, Shoprite en Spar sowel as die

handelsmerkproduk GLAD Wrap (‘n CANSA Smart

Choice)

• Beperk die inname van sout tot nie meer as 2 gms (1 tsp)

Natrium per dag nie - gebruik liewer vars kruie en

speserye in plaas van sout

• Roerbraai groente deur gebruik te maak van Canola olie

wat ryk is aan Omega-3 en wat ook die regte verhouding

(2:1) van Omega-6 tot Omega-3 bevat

• Streef daarna om ten minste een vegetariese ete per

week te eet

Page 9: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Drinkwenke

• Drink elke dag 30ml vloeistof per kg liggaamsgewig

waarvan 60% water behoort te wees

• Beperk alkoholinname tot een standaard sopie per dag vir

dames en twee standaard sopies per dag vir mans.

Alkohol word gekoppel aan verskeie kankers (mond, keel,

strottehoof, slukderm, lewer, bors, prostaat, kolon en

rektum)

• Swanger vroue en mense onder 18 jaar oud moet alkohol

vermy

• Vermy versoete gaskoeldranke

• Drink onversoete suiwer vrugtesappe en verdun dit met

water

• Drink rooibos tee wat baie anti-oksidante en min tannien

bevat en kafeïenvry is

Page 10: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Lewenstyl Keuses

• Neem deel aan middelmatige tot meer veeleisende fisiese aktiwiteite op 5 of

meer dae per week

• Kinders en tieners behoort ten minste 5 dae per week vir ten minste 60 minute

aan middelmatige tot meer veeleisende fisiese aktiwiteite deel te neem

• Handhaaf ‘n gesonde liggaamsgewig. Probeeer so skraal as moontlik te wees

binne die normale perke van jou liggaamsbou

• KANSA beveel ‘n Liggaamsmassa Indeks (BMI) van 18.5 to 24.9 aan

• Liggaamsmassa Indeks (BMI) word bereken as liggaamsgewig in kilogram

gedeel deur lengte in meters2

• Tabak maak dood. Moenie tabakprodukte gebruik nie. Indien jy wel rook,

oorweeg dit om op te hou

• Kontak KANSA se e-KickButt program om jou te help om op te hou rook –

Skakel KANSA tolvry by 0800 22 66 22 of besoek www.cansa.org.za

Page 11: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Lewenstyl Keuses

• Beskerm jouself teen die son

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n

sambreel

• Dra beskermende klere; wye rand hoede en UV-beskermende klere/swemklere

• Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400

• Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangend

van jou veltipe (SPF 20-50)

• Vermy sonbeddens en sonlampe

Page 12: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Lewenstyl Keuses

• Gebruik selgs breëspektrum sonskerm met

‘n Sonbeskermingsfaktor (SPF) van

minstens 20 en nie hoër as 50 nie

• Wend sonskerm gereeld aan – ten minste

elke twee ure

• Wend vryelik aan – insluitend die agterkant

van die nek, punte van ore, arms, voete en

hande

• Die gebruik van sonkerm is nie ‘n lisensie

tot lang ure in die son nie

• Vermy sonbeddens en sonlampe

• Babas en kleuters moet nie blootgestel word

aan oormatige son nie

Page 13: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Lewenstyl Keuses

• Vermy gedrag wat jou kan blootstel aan infeksie

wat, op sy beurt, risikos kan verhoog en tot

kanker kan ly

• Om risiko te verminder, beoefen veilige seks en

moenie naalde met ander deel nie

• Wees ernstig oor gereelde siftingstoetse

• Doen gereelde selfondersoeke en gaan vir

professionele siftingstoetse soos vel, kolon,

prostaat, serviks en borste

Page 14: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Lewenstyl Keuses

• Kry inenting – infeksie soos Hepatitis B, C

en Menslike Papilloom-Virus (MPV)

veroorsaak 20% van kankers

• Word ‘n eko-vegter – besoedeling van die

omgewing deur die lug, water en grond

met kankergewende chemikalieë

veroorsaak tot ±15% van alle kankers

Page 15: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Eet reg - ‘n Slim Keuse

Die KANSA Seël van Erkenning - Beskerm jou, die

Gebruiker

KANSA het sy Seël van Erkenning, sy Slim Keuse Seël en die SunSmart Seël

ingestel om gebruikers bewus daarvan te maak om produketikette te lees en om

hulle by te staan om ingeligte besluite te neem

Gebruikersprodukte moet streng Suid-Afrikaanse Nasionale Standaarde (SANS)

en/of Internasionale Standaarde Toetse slaag om vir die betrokke KANSA Seël op

enige produk of sy verpakking te kwalifiseer

Page 16: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Omega Caro-E – KANSA Smart Choice Aanvulling Seël

• Omega Caro-E is - 'n voedsel aanvulling wat die CANSA Smart Choice

Aanvulling Seël van Erkenning dra

• Bestaan uit koue water vetterige vis olie, 11 verskillende vorme van karotene en

5 verskillende vorme van vitamien E

• Navorsing het getoon dat vetterige vis olie, karotene en die tocotrienols in

Vitamien E anti-inflammatoriese eienskappe het en speel 'n belangrike rol in die

stryd teen verskeie siektes

• Omega Caro-E is bekostigbaar teen R97.00

(BTW ingesluit) vir ‘n maand se voorraad (60 kapsules)

Page 17: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Kolorektale Kanker

• Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein

groeisel van weefsel wat ontstaan in die voering en later versprei tot in die middel

van die kolon of rektum.

• Dokters kan poliepe tydens ‘n kolonoskopie prosedure verwyder.

• Manlike leeftyd risiko in Suid-Afrika is 1 in 98*

• Vroulike leeftyd risiko in Suid-Afrika is 1 in 150*

• Die risiko van kolonkanker verhoog met ouderdom (50+)

SA Statistics as per National Cancer Registry (NCR) 2004 *

Page 18: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Kolorektale Kanker

Tekens en simptome (baie mense ervaar geen simptome nie)

• Verandering van die reaksie van die derm, insluitend diarree/hardlywigheid

• Rektale bloeding of bloed in die stoelgang

• Aanhoudende abdominale ongemak (krampe, gas of pyn)

• ‘n Gevoel dat die derm nie heeltemal geledig word nie

• Swakheid of moegheid

• Onverklaarbare gewigsverlies

Page 19: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Kolorektale Kanker

Lewenstyl faktore wat bydra tot

verhoogde risiko

• Gebrek aan gereelde oefening

• Lae inname van groente en vrugte

• Te min vesel en te veel vet in die dieet

• Oorgewig (obesiteit)

• Gebruik van alkohol

• Gebruik van tabak

• Inflammatoriese dermsiekte

• Persoonlike of familie geskiedenis van

kolorektale poliepe of kolorektake kanker

Page 20: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Spiritualiteit

• Godsdienstige en spirituele waardes is

belangrik

• Spiritualiteit word gedefinieer as ‘n persoon

se gevoel van vrede, doelmatigheid en

verbintenis met andere sowel as geloof in

die betekenis van die lewe

• Spiritualiteit kan deur geörganiseerde

godsdiens of op ander maniere ondervind

word

• Navorsing toon dat persone wat ‘n sterk

spiritualiteit beoefen, siekte, stres en die

dood beter hanteer

Page 21: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Emosionele- en

Geestesgesondheid

• Bou jou selfvertroue op

• Maak tyd vir familie en vriende

• Verleen en aanvaar ondersteuning

• Bestuur jou stres

• Leer om in vrede met jouself te leef

• Word ‘n KANSA Vrywilliger. Deur in jou

gemeenskap betrokke te wees verskaf

doelgerigdheid en bevrediging wat nie altyd deur

betaalde arbeid gebied word nie

Page 22: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Gaan vir gereelde

ondersoeke KANSA bied siftingstoetse landswyd aan by

ons KANSA Sorgsentra & Mobiele

Gesondsheidseenhede:

• FotoFinder - baanbrekers opsporings-

tegnologie vir velkanker

• Prostaat kanker - Prostaat Spesifieke

Antigeen (PSA) toetse – bloed-toetse vir

PSA vlakke. Hoë vlakke mag verwysing vir

verdere toetse soos ‘n Digitale Rektale

Ondersoek deur jou dokter vereis

• Leiding oor Teskilulêre - en bors

selfondersoeke

Page 23: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Gaan vir gereelde

ondersoeke • SureTouch - die nuutste tegnologie vir

veilige bosondersoek. Indien nodig, mag jy

na jou dokter verwys word vir ‘n

mammogram

• Servikale kanker - gaan ten minste elke 2

tot 3 jaar vir Papsmere vanaf die

ouderdom van 30

• Lewenstyl risiko beraming

Page 24: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Life is Beautiful

• KANSA se publikasie met die titel ‘Life is

Beautiful’ was daargestel vir die doel om

belangrike navorsingsinligting te verwerk en aan

die publiek beskikbaar te stel.

• Die publikasie bestaan uit 65 volkleur bladsye

propvol belangrike onderwerpe soos ‘n

gebalanseerde lewenstyl, gesonde leefwyse,

voeding (waar die ‘goeie, slegte en lelike’ in ons

kombuise onder die kollig geplaas word), fisiese

aktiwiteit, karsinogene en die geskiedenis van

beide kanker en KANSA.

• Dit bevat ook ‘n voorwoord deur Dr. Aaron

Motsoaledi, Minister van Gesondheid sowel as

resepte deur bekendes soos Evita en radio-

persoonlikheid en kankeroorwinnaar, Jeremy

Mansfield.

• Die boek is te koop by alle KANSA Sorgsentrums.

Kry joune nou!

NET R79.80

Page 25: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide

Gebalanseerde Leefstyl Feite Blad

Besoek www.cansa.org.za en

volg die skakels om meer te lees

oor ‘n gebalanseerde leefstyl

Page 26: Waarom ons almal kanker moet voorkom - cansa.org.za · prostaat, serviks en borste . ... •Die meeste voorvalle van kolorektale kanker ontstaan as ‘n poliep, ‘n klein ... Slide