25
Annexure 9 Combined submission by the Transvaal Local Government Forum and the business community of Pietersburg

Combined submission by the Transvaal Local Government ...wiredspace.wits.ac.za/jspui/bitstream/10539/17988/7/S A MULTI-PART… · voorlegging aan die kommissie vir die afbakening

Embed Size (px)

Citation preview

Annexure 9

Combined submission by the Transvaal Local Government Forum and the business community of Pietersburg

FRANK DE VILLIERS & ASSOSIATE / ASSOCIATESSTADS- & STREEKBEPLANNER TOWN & REGIONAL PLANNERONTWIKKELING3EKONOOM/WAARDEERDER DEVELOPMENT ECONOMIST/VALUER “ 1883 PETERSBURG 0700 SCHOEMANSTR 48» (01521) 914176/7 48 SCHOEMAN ST© (01521) 914961 PIETERSBURG 0700

FIRMA/FIRMA:

FAKS TRANSMISSIE/ FAX TRANSMISSION

P o u te d S t u D i

VIR AANDAG:/FOR ATTENTION: . W * . .

DATUM/DATE: .

AANTAL BLADSYE/NO. OF PAGES: . (HIERDIE BLADSY INGESLUIT/THIS PAGE INCLUDED)

BOODSKAP/MESSAGE:

VOORLEGGING AAN DIE KOMMISSIE VIR DIE AFBAKENING VAN STREKE IN SUID-AFRIKA MET DIE OOG OP DIE IMPLEMENTERING VAN DIE NUWE KONSTITUSIONELE BESTEL

1. INLEIDING

Twee basiese benaderings kan gevolg word by die beredenering van geskikte en doeltreffende streeksindellngs, naamlik:

1. 'n Gegewe streek (soos Streek G) kan as 'n hipotese aanvaar word en dit kan getoets word om te bepaal of dlt voldoen aan die kriteria ter oorweging van funksioneie streekaibakening ai dan nie. Genoemde benadering impllseer dus dat 'n bestaande situasie geevalueer word en dat die bestaande streek aanvaar word of dat aanpassings dlenooreenkomstig gemaak word.

2. 'n Nuwe streek (wat voorheen nog nie bestaan het nie) kan voorgestel word in welke geval die streek met al die belangrike veranderlikes w at deel vorm daarvan, bv.:

sy hulpbronbasis;

bevolkingsamestelling en versprelding;

ekonomiese aktiw iteite;

in8titusionele strukture;

politieke- en administratiewe strukture;

infra8truktuur en toeganklikheid; en

nog ander belangrike faktore

om skryf word en terselfdertyd geevalueer word ten opsigte van die moontllke instelllng van so 'n streek.

In beginsel is die eerste benadering as uitgangspuntdie mees haalbare omdat daar van die gegewe afgewerk word. Die tweede gedagte is gegrond op 'n hipotese stelling w at maklik geplooi kan word om 'n sterk saak ult te maak of om kritiek teen te lewer.

'n Gegewe feit is dat daar alreeds vir die afgelope 10 jaar blnne 'n beplanningstreekkonteks in Suid-Afrika, oorhoofse beplanning in Streek G gedoen is en dat daar vier gebiede onderskei kan word w at basies elk op 'n tweede regeringsvlak geadminlstreer word, naamlik:

Vends (alhoewel dit as 'n internasionale staat beskou word);

Lebowa;

Gazankulu; en

die RSA-gedeelte van Streek G of die Noord-Transvaal w at u it die volflende diatrikte bestaan, naemlik:

Thabazimbi;

Elli8ra8;

Warmbad;

Waterberg;

Potgietersrus;

Pietersburg;

Soutpansberg;

Messina;

Letaba; en

Phalaborwa.

Gepaardgaande met die beoordeling van die de facto situasie soos dit tans in Streek G bestaan, moet die volgende ultgangspunte deurenty

in gedagte gehou word;

1. Die streek moet 'n effektiewe geografiese en demografiese eenheid vorm. Dit is veral in Streek G van belang omdat sekere gebiede soos byvoorbeeld Venda, Lebowa en Gazankulu uit verskillende dele bestaan w at nie geografies aan mekaar gekoppel Is nie maar wat vervleg en geintegreerd in die gebled

voorkom.

2. Dat die gebied oor 'n bepaalde hulpbronbasis moet beskik wat effektie f funksioneer, geadministeer en bestuur kan word om to t die ekonomiese groei van die streek by te dra. Hierdie aspek dui veral op die potensiaal vir volgehoue ekonomiese

groei.

3. D ie b e s ta a n d e g e s k ie d k u n d ig e in d e lin g h e ts y lenddrosdistrik/m agistraatdistrlkgrense of grense van selfregerende nasionale state moet as gegewe aanvaar word en as boustene gesien word by die opbou of beoordeling van 'n streek. In die geval van Streek G, is daar distrikte soos Thabazimbi, wat moontlik as deel van 'n nuwe streeksindeling gesien kan word en wat sal aansluit by Streek J en by Streek G uitgesluit sal word. Die uitgangspunt is dat daar nie op hlerdie stadium 'n verdelina gemaak kan word van 'n landdrosdlstrik om as 'n deel by Streek J ingelyf te word nie en die ander deel aan Streek G oor te laat nie. Daar moet 6f gekyk word na hele distrik of geen disirik nie. Di&trikte vorm dus, vlr hierdie oefenlng, onverdeelbare eenhede,

4. Streek G is uniek in die sin dat dit aan drie kante begrens word deur internasionale grense en gevolglik nie aan die weste-, noorde- of oostekante veranderlik is nie. Dit is slegs veranderlik ten opsigte van die suldelike grens w at dit met Streke F, H en J vorm.

5. Tydens die evaluering van die bestaande streek, moet daar erkennlng gegee word daaraan dat ekonomiese aktiw iteite oor streeksgrense heen maar ook binne streke plaasvind. Enersyds, moet 'n streek oor 'n ekonomiese basis besklk om sy eie groei te genereer en sy eie owerheidsdienste te regverdig en te bekostig. Andersyds, bestaan daar 'n oop ekonomiese stelsel en pleas die ekonomie per s6 nie 'n bepaalde beperking op die vasstelling van 'n grens nie. Die enigste uitgangspunt in hierdie verbend is dat die plaslng van 'n streekgrens nie ekonomiese aktiw iteite moet frenadeel of jflhibesr nie.

6. Streek G is uniek in die sin dat dit oor die grootste ve rske idenhe id hom ooeen ge ve s tig d e (geog ra fies) bevolkingsgroepe in die hele Suid-Afrlka beskik. In Streek G kom die Noord-Sotho (Lebowa), Tsangaan (Gazankulu) en Venda (Venda) asook ander bevolkingsgroepe (Blankes, Indiers en Kieurlinge) in een gebied saam voor. Die oorheersende konsentrasies is egter die persone w at in Lebowa, Gazankulu en Venda bly, wat 97 % van die streekbevolklng verteenwoordig. Die streek beskik dus oor 'n 1 homogene verskeidenheid w at sterk belangegroepe vorm. In die PWV- gebied bestaan 'n meer komplekse situasie in die sin dat groot getalle van bevolkingsgroepe daar saam getrek het en 'n kosmopolitaanse bevolkingskarakter geskep het. Daar is dus nie 'n bevolkingsgroep of groepe met so 'n sterk hornQflSflfi differensiasie soos w at in Streek G die geval Is nie. Persone in die PWV-gebied word eerder verenig deur ander belangrike oorwegings soos die politleke party waaraan huile behoort.

In geen ander beplanningstreek in die RSA bestaan dear so 'n groot maar tog verskeidenheid (getalle) bevolkingsgroepe nie. Indian Streak G saam met enige ander beplanningstreak in 'n enkele streak gevoeg word sal hierdie unieke situasie nog verder gekompliseer word.

7. Pietersburg en Seshego word as 'n enkele stad beskou. Seshego is eintlik die slaapdorpgedeelte (of residensiele voorstad) van Pietersburg. Gesamentlik woon daar ongeveer 100 000 persone in die geproklameerde dorpe van Pietersburg en Seshego en indien die plakkergebiede en landbou nedersettings w a t direk deel van Seshego vorm, in ag geneem word, is daar ongeveer 130 000 inwoners in hierdie metropool woonagtig.

8. In 'n ondersoek w at geloods is ten opsigte van die kleinhandelopvanggebied van Pietersburg (dit w il sd, die gebied wat om Pietersburg/Seshego strek en vanwaar persone daagliks pendel om te werk of inkoples te doen) is daar meer as 1 miljoen persone in hierdie gebied woonagtig. Dit slult ook twee ander groot stedelike konsentrasies, te wete dl6 by Lebowakgomo (hoofsetel van Lebowa) asook Mankweng (Universiteit van die Noorde) in. Hierdie stedelike gebiede behoort almal saam met Pietersburg blnne 'n bepaaide s tre e k s s ta d k o n te k s g e s ie n te w o rd . In d ie kleinhandelopvanggebied van Pietersburg/Seshego is daar dus meer as 20 % van die totale inwoners van die huidige Streek G woonagtig. Pietersburg is dan ook in 1992 deur die Administrateur as die enigste stad met grootstadstatus in die Noord-Transvaal verklaar. As deel van die motiverende memorandum is Pietersburg se stadsrol saam met di6 van Seshego aan die Administrateur voorgelfi.

In die lig van die voorafgaande agtergrond S8l die verskillende kriteria w at deur die efbakeningskommissie as krities by die identifisering van nuwe streke in Suid-Afrika beskou word, bespreek word.

2. HISTORIESE GRENSE INGESLUIT PROVINSIALE-, MAGISTRAATS-,LANDDROSDISTRIKSGRENSE ASOOK INFRASTRUKTUUR

Tans, soos reeds voorheen uiteengesit, bestaan Streek G uit Venda, Lebowa, Gazankulu asook 10 landdrosdistrikte in die RSA-gedeelte. Elkeen van die selfregerende gebiede asook Venda is ook verdeel in magistraatsdistrikte, te wete:

Lebowa • 12;

' Gazankulu - 5; en

Venda - 4.

In totaal bestaan Streek G dus uit 31 distrikte.

Hierdie distriksgrense vorm die boublokke van enige streek. Die selfregerende gebiede bestaan al vir baie jare lank en kan histories as afsonderlike entiteite gesien word omrede d»t:

redelik homogeen in terme van bevolking is;

daar baie familie verbintenis in hierdie gebled bestaan;

dit gedeeltelik deur 'n tradisionele stamstelsel bestuur en beheer word In samewerking met die selfregerende staat se regeringsdiens;

'n bepaalde sosiale, institusionele en maatskaplike infrastruktuur daargestel is. Dit was ingestel op die bediening van 'n bepaalde gemeenskap en kan nie sonder meer ult mekaar gemaak word nie; en

bykans al die grond in die gebiede aan die wetgewende owerheid van die bepaalde gebied behoort.

As uitgangspunt word daar dus aanvaar dat die sterk bande w at in Venda, Lebowa en Gazankulu bestaan nie verdeel kan word tussen streke nie en dat die gedeeltes afsonderlik binne of buite 'n bepaalde streek moet val. lngevolge die huidige streekafbakening van Streek G val al drie hierdie gebiede geheel en al binne die streek. Indien die streek by enige van sy huidige bure sou wou aansluit, sal dit noodwendig beteken dat dele van ander selfregerende gebiede of internasionale state soos Kangwane, Kwandebele of Bophuthatswana ook deel moet vorm van hierdie streek. Hierdie opsie is nie wenslik nie onder andere oor die volgende redes:

Bophuthatswana bestaan uit baie dele w at so ver as Bloemfontein in die suide strek en dus nie as geheel by Streek G ingelyf kan word nie;

die Moetsigebied in Kwandebele is van Lebowa geskei na hewige verskille. Die samevoeg van Lebowa en Kwandebele sal net weer hierdie probleme laat opvlam; en

Kangwane w at die Swazis huisves strek to t bykans teen Natal in die suide. Die insluiting van hierdie gebied in een streek sal 'n baie groot streek tot gevolg h§ w at nie oor 'n sentraal geleS of hoogs toeganklike hoofstad vir die streek beskik nie.

Alhoewel daar sterk ekonomiese bande' tanvan Streak G (onderskeidelik die Sakhukhune land Sedeeite aLebowa en die Mapolanang gedeelta van Fbestaan behoort hierdie gebiede aan die Groter Lebowa gedeeltes w at oorwegend binne Streek G geiee is.

Daar bestaan ook sterk ekonomiese bande tussen die Thabazimbi en Bophuthatswana gebied in die suidwestelike deel van Streek G. I hierdie aeval kan daar as uitsondering moontlik geredeneer word dat ThabazimW moontlik as 'n distrlk bater by 'n s,reekefbaken,ng wat Streek J en Bophuthatswana Insluit, sal inpas. Die ander distrikte die su idw ts te van Streek G te wete Elllsras, Waterberg en W j r r n ^ is aangewese op en interafhanklik van die Lebowa gedeeltes en vertoon buitengewoon sterk bande met die res van Streek G. Opsommend kan gestel word dat alle dele van Lebowa enG a.ankulu deel van Streek G moet vorm en dat slegs die Thabazimbi distnk moontlik by 'n ander streek ingelyf kan word.

ADMINISTRATIEWE OORWEGINGS INGESLUIT DIE BESKJKBAARHEID EN NIE-BESKIKBAARHEID VAN INFRASTRUKTUUR EN DIE NODALE

PUNTE BINNE DIE STREEK

In Streek G kan daar basies vier ordes stedelike gebiede onderskei

word, te wete:

Hip Pgrste QfdR stede en dorDQ w at insluit:

Pietersburg/Seshego (wat in terme van kleinhandel opvanggebied ongeveer 1 miljoen persone bedien);

Tzaneen, Lenyenye, Nkowankowa, Duiwelskloof en Gakgapane as 'n eenheid (wat die tweede grootste konsentrasie verteenwoordig en w at in terme van kleinhandel opvanggebied ongeveer 600 000 persone

bedien).

tweede orde dorpe:

Potgietersrus, Mahwelereng as 'n eenheid,

Louis Trichardt met konsentrasie bevolkings op Tshikota, Elim en ook Madombidza;

Thohoyandou en omgewing;

Phalaborwa, Lulekani, Namakgale;

Giyani en omgewing;

ander belangrike stedellke gebiede In Lebowa.

derde vlak sluit dienspunte in soos:

Bosbokrand;

Burgersfort/Steelpoort;

Nylstroom, Naboomspruit, Messina, Makhado, ens.

vierde orde dorpe verteenwoordig al die dorpe en nedersettings in die streek wat moontlik oor die langtermyn kan ontvolk en nie meer sal voortbestaan nie. In Lebowa alleen is daar 950 nedersettings wat oorwegend oor geen hulpbronbasis beskik en bloot as slaapdorpies vir inwoners dien. Na verwagting sal 'n grootskaalse verstedelikingsproses in die volgende 20 jaar in Streek G plaasvind en sal die hierargie van dorpe gerasionaliseer word to t eersgenoemde drie tipes. Die ander dorpe sal kwyn en uiteindelik plek maak vir ander gebruike soos landbou. Tans is 9 % van die inwoners van Streek G per definisie verstedelik en ongeveer 38 % is funksioneel verstedelik. Hierdie syfers gee 'n aanduiding van die hoe potensiaal vir verstedeliking wat nog bestaan.

Streek G word gekenmerk deur 'n baie sterk padnetwerkstelsel en sewe belangrike hooftoevoerroetes konvergeer op Pietersburg, naamlik:

die N1 vanaf die PWV-gebied;

die N1 vanaf die res van Afrika via Messina;

die hoofroete na die Laeveld oor Tzaneen;

die sekondfire roete na die Laeveld oor Duivelskloof asook na die Noordoostelike Laeveld via Giyani;

alternatiewe roete na Noordwes Transvaal en Zimbabwe via Dendron;

direkte roete na Botswana via Seshego en Groblersbrug in die weste;

die kortste roete na Streek F of die Suidoostelike Laeveld oor Lebowakgomo en Burgersfort in die suidweste; asook

'n aantai minder belangrike roetes.

Andersins is Streek G deur middel van een of op die meeste twee belangrike paaie aan die ander aanliggende streke verbm d. Die hele network van paaie konsentreer dus op Pietersburg. Die bestaan e verkeersvloei dui duidelik daarop dat die streek nie nqt n tussenganger van ekonomiese aktlw iteite is w at hoofsaaklik in n ander gabled figureer nie. Die padnetwerk en gepaardgaande verkeersvloei wat insluit die spoorlyne w at die gebied bedien, dui op die belangrikheid w at die streek aireeds in sy eie reg as 'n ekonomiese entiteit opgebou het asook die belangrike rol wat Pietersburg/Seshego in nierdie verband speel. Tydens 'n kordonopname w at in Novemoer 1991 deur die V e rvoe ringe n ie u rs Jordaan en Joubert gehou is, het d it gebiyk dat 17 % van die totale padverkeer wat Pietersburg daagliks aandoen deurverkeer is en 83 % ritte is van persone w at na en van Pietersburg ry. Die totale verkeer w at Pietersburg in- en uitgegasn het in 'n 12-uur periode, het 47 267 voertuie beloop. Die belangrike diensfunksie of hoofstadfunksie kan aireeds hieruit afgelei word.

'n Groot verskeidenheid administratiewe, sosiale en institusionele infrastruktuur bestaan aireeds In Streek G.

Die vy f belangrikste ekonomiese sektore in Pietersburg/Seshego word vervolgens meer breedvoerig behandel. In Pietersburg word die volgende fesiliteite (om net 'n paar op te noem) aireeds aangetref:

i) Gemeenskans- en sosiale dienste:

Hierdie is die enkele belangrikste bydraer to t die ekonomie van Pietersburg/Seshego en hulle distrikte.

Dear is tans 25 staatsdepartemente w at streekkantore in Pietersburg het en w at verteenwoordig word deur ongeveer 60 afdelings en direktorate, byvoorbeeld:

Kommandement Verre-Noord;

Afdelingskommissaris SAP;

Gevangeniswese;

Departement Hospitaaldienste;

Transvaalse Onderwysdepartement;

Departement Landbou;

Poskantoor;

Transvaalse Provinsiale Administrasie.

Die professionals dienssektor maak deel uit van hierdie sektor en Pietersburg beskik oor 'n groot getal professionele persona wat nie net aan Pietersburg en omgewing, 'n diens lewer nie, maar dwarsdeur die streek 'n aktiewe rol speel. Huidiglik beskik Pietersburg oor 102 geneeshere, waarvan 25 mediese spesialiste is, 62 prokureurs, 21 argitekte, 65 ingenieurs, 16 bourekenaars, 9 stadsbeplanners, 4 landmeters, 15 ouditeure en 10 geoloe asook andere soos waardeerders, paramedici, ens. Die bydrae tot die BGP in Pietersburg deur hierdie sektor bedra R145,2 miljoen w at 61,3 % van die streek se produksie verteenwoordig. Die funksie is dus ai voldoende ontw ikkel om Streek G te ondersteun.

ii) Handel:

Die bydrae van die handelsektor to t die BGP van Pietersburg het (in 1986) R96,4 miljoen beloop. Daar is meer as 1 500 sake ondernemings in Pietersburg en Seshego gesamentlik. In die kleinhandelopvanggebied woon daar meer as 1 miljoen persone.

'n Verdere komponent van die handelsektor is toerisme. Alhoewel Pietersburg oor 3 hotelle met 276 kamers beskik is daar ook oornagverblyf w at 'n addisionele 240 beddens voorsien. Die feit dat Pietersburg sentraal gelee is in streekverband, bring mee dat veral handelsreisigers en ander sakemanne hierdie oornagfasiliteite besoek en dit het oor die algemeen 'n bogemiddelde ho8 bedbesetting to t gevolg.

iii) Finansieel:

Die finansiSle sektor dra R79,8 miljoen (1986) by to t die produksie van Pietersburg w at aanduidend is van die belangrike rol w at dit vervul. Alle nesionale handelsbanke, b o u v e r e n i g i n g s , v e r s e k e r a a r s , m a k e l a a r s en finansieringsmaatskappye Is reeds in Pietersburg gevestig vanwaar die hele streek bedien word. Die meeste flnanslfile instellings se streekkantore is in Pietersburg gesetel. Na verwagting sal hierdie sektor in die toekoms steeds 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die streek vervul. Daar Is tans 19 banke en finansiSle instellings en 49 versekeringsmaatskappyeen makelasrsin Pietersburg gevestig.

iv) Vervoerdienste:

Die belangrikheid van vervoerverskaffing ter ondersteuning van die ander bedryfstakke soos die landbou, vervaardiging, klein- en groothandei word veral in die Streek G situasie as bale belangrlk beskou. Hierdie bedryf is ingestel op kommersiele aktiw iteite soos opberging, verpakking en verspreiding en dit speel 'n belangrike rol in die totale ekonomiese aktiw ite ite in Pietersburg en bedien veral die hele streek.

v) Nvwerheid:

Die vervaardigingsektor in Pietersburg se bydrae het in 1986 R59,1 miljoen beloop wat 66,2 % van die totale produksie in die Pietersburg substreek verteenwoordig. In die onderstaande tabel word die tipe ondernemings w at in die nywerheidsektor in Pietersburg en Seshego aangetref word, uiteengesit:

Vervaardiging 90

Diensnywerhede 125

Kommersieel 164

Ander 51

TOTAAL 430

Die totaie getal ondernemings verteenwoordig ongeveer 50 % van die totale getal ondernemings In die streek.

Hierdie sektor is onontbeerlikten opsigte van die diens w at dit aan die ander sektore lewer en maak dus van Pietersburg/Seshego die beiangrikste dienspunt in Streek G.

4. BEHOEFTE OM BESTAANDE STREEKSTRUKTURE TE RAS10NALISEER

Soos alreeds bespreek, bestaan daar vier regerings wat breedweg op die volgende basis geografies die gebied edministreer en beheer;

1. Die mees noordelike gebied bestaan uit Venda en word deur die Venda Regering bestuur.

2. Die noordoostelike gebied (suid van Venda) word deur die Gazankulu Regering geadministreer.

3. Die suidelike en noordwestelike gedeeltes word deur Lebowa beslaan en deur die Lebowa Regering geadministreer.

Hierdie drie gebiede word geintegreer deur die RSA landdrosdistrikte wat daarmee vervleg is en gesamentlik 'n eenheid vorm. Die RSA gedeelte bestaan uit 10 landdrosdistrikte en integreer eintlik hierdie - vier gebiede. Die RSA gedeelte kom verspreid voor tussen Lebowa, Venda en Gazankulu. In die Streek G konteks vorm hierdie vier gebiede 'n geheel. Indien die streek groter gemaak word, sal die toegevoegde gebiede die balans versteur in die sin dat die bestaande gebiede van Venda, Lebowa en Gazankulu nie 'n streek sal vorm nie maar in die een helfte van 'n nuwe streak geleii sal wees. Hoe groter die streek dus, hoe moeiliker sal dit wees om effektie f adminlstrasie in die streek te doen. Daar is alreeds 'n mate van 'n wanverspreiding van die bevolking in Streek G in die sin dat ongeveer 70 % van die bevolking in die noordelike helfte van die streek woonagtig is. In die aanliggende streke, te wete Stroke F en H is daar nie groot konsentrasies van bevolkings direk teenaan Streek G gelee nie. Deur Streek G met een van hierdie streke te verenig, sal dit to t 'n groter wanverspreiding van bevolklngskonsentrasies aanleiding gee.

5. NOODSAAKLIKHEID OM FINANSI8LE EN ANDER KOSTES TE SNY

Tans is daar vier regeringsdienste w at op streekvlak administratiewe- en bestuursfunksies in Streek G lewer. Die uitgangspunt is dat;

'n goeie diens aan die bevolking gelewer moet word; en

dat sodanige diens koste effektief gelewer kan word,

Die ho§ intensiteit van regeringsdienste in Streek G bied al klaar 'n platvorm vanwaar goeie dienste gelewer kan word. Dit reflekteer ook in die BGP syfers van Streek G waarin die owerheidsektor 'n buitengewoon groot rol speel. Die ekonomiese sektor van Gemeenskaps- en sosiale dienste se bydrae to t die BGP was R1223,2 miljoen of 25 % (1986) van die totaal. Hierdie bydree dui daarop dat die diens gerasionaliseer en verklein kan word, maar sonder dat effektiewe dienslewerlng prys gegee word. Dit vorm nie deel van hierdie memorandum om verdere toeligting oor hierdie onderwerp te gee anders as om te stel dat Indien Streek G as 'n streek aanvaar word, 'n groot potensiaal bestaan om koste besparend ten opsigte van dienslewering aan die gemeenskap op te tree. Sekere aksies in hierdie verband is alreeds geimplementeer In die sin dat die Departement van Gesondheid sy dienste op 'n streekgrondslag (Streek G) bedryf. Op hierdie wyse word 'n meer effektiewe diens in die streek gelewer.

Die grootste deel van Streek G se inwoners verdien 'n lae per capita inkomste en beskik nie oor privaatvervoergeriewe nie. Hierdie inworters is grootliks op openbare vervoer en taxis aangewese. Ten einde effektief 'n diens te kan gebruik moet al die orde groottes van 'n bepaalde diens binne redelike bereik (tyd en koste gewys) van al die inwoners van 'n streek gelee wees- In die geval van Streek G bestaan hierdie situasie alreeds en is 'n groot verskeidenheid hoe orde funksies in Pietersburg gevestig. Voorbeelde hiervan sluit onder meer die volgende in; hospitale, spesialis medici en ander professionele pcrscne, rcgeringsdibnste, universiteite, ens.

6. BEHOEFTE OM DIE GERIEF VIR DIE INWONERS TE MAKSIMAUSEER

Hoe groter 'n streek hoe minder gerieflik is dit vir al die inwoners om van al die dienste daarin gebruik te rnuak. In die geval van die huidige Streek G waar bykans 70 % van die bevolking in die noordelike helfte gekonsentreer is, is dit belangrik dat die hoofstad van 'n streek ook so na as moontiik aan die grootste bevolkingskonsentrasies gelee sal wees. Gepaardgaande hiermee, is daar ook vervoerdienste, wat gp.grnnrl np vraag en aanhnH, gevofitig hot en bedryf word om 'n gerieflike en koste effektiewe diens aan die inwoners te lewer. Daar is elreeds vergkeie bus- en te *i opereteurs wat ingestel is op persons w at gebruik maak van dienste soos dit in die Streek G kcmteks geplaas is. Indien die streek met 'n ander streek saamgevoeg sou word, sal dit aanleiding gee to t die vestiging van ho8 orde dienste in 'n streekhoofstad wat 6f vir die inwoners van die ander slreek 6f vir die inwoners van die bestaande streek uiters ongunstig gelee sal wees.

7. DIE BEHOEFTE OM NIE DIE VOORSIENING VAN DIENSTE TE ONTWRIG NIE

Die voorsiening van dienste gaan ook gepaard met die voorsiening van toerusting, kantore en personeel wat hierdie dienste beman en voorsien. In die jongste verlede is daar met die rasionalisasie van die Lugmag en die sluiting van byvoorbeeld die Pletersburg Lugmagbasis gesien watter tipe ontwrigting 'n verskulwing van funksies vir die betrokke amptenare asook die bree gemeenskap to t gevolg het.

Dit behels onder meer 'n tweeledige situasie wat insluit die verkoop van behuising In een plek (met die gepaardgaandeoorstroming van die behuisingsmark deur vakante huise); die dallng van huispryse; die aanbod wat die vraag oorskry met die gevolglike leegstaan faktor en verlies aan inkomste; en by die plek van vestiging die omgekeerde situasie waar behuising nie beskikbaar is nie en ongewone ho§ pryse dan gevra word.

Hlermee gepaardgaande vind daar grootskaalse ontwrigting in gesinsverband plans Dit brei ook na riio gameanRkap uit en hot nie net 'n materlalistiese effek tot gevolg nie maar ook dikwels groot sosiale en ander maatskaplike newe-effekte. Die totstandbring van nuwe streke kan baie maklik lei to t die grootskaalse verskulwing van bestaande personeel. Soos reeds genoem, is dit 'n baie onwenslike situasie wat net versag kan word deur 'n langsame implementering van die proses. In die geval van streekindeling gaan dit ook gepaard met die vestiging van streekregerings. Ingevolge die huidige konstitusionele onderhandelingsproses sal dit op 'n dringende en prloriteltsbasls afgehandel moet word.

Binne die Streek G konteks sal daar as 'n langtermyn doelw it na die rasionalisering van dienste moontlik op 'n substreek basis gekyk moet word. Hierdie rasionalisering van dienste kan oor 'n baie langer termyn Ingefaseer word en gepaardgaande hiermee kan die ontwrigting wat dit in gemeenskappe to t gevolg het, vermy word.

Die identifisering van 'n streek en daarna 'n streekhoofstad het 'n groot persepsionele invloed op sake- en verbruikersvertroue. Indien Streek G saam met enige ander streek gevoeg word, sal dit onmiddellik aanleiding to t grootskaalse spekulasie oor 'n moontlike streekhoofstad gee (omrede die Pietersburg/Seshego kompleks dan nie meer outomaties as die streekhoofstad van hierdie streek beskou kan word nie). In die ondertussen sal dit die swak sake toestande wat tans heers en wat bykans op breekpunt is, 'n verdere knou gee.

Indien daar dus op 'n streeklndeling besluit word w at wesentllk anders is as die bestaande nege beplanningstreke sal daar gelyktydig of so gou moontlik daarna ook 'n besluit geneem moet word oor die nuwe streekhoofstede. Hlerdie tipe onsekerheid wat die sltuasie to t gevolg kan hd sal ook negatief op die sake vertroue in die streek as geheel inwerk en die uiteindelike sukses van die streek om as 'n eenheid te groei en te oorleef, benadeel.

Indien die bestaande situasie aanvaar word, bestaan die voordeel dat die huidige geboue (wat onderhewlg is aan langtermyn huurkontrakte), toerusting en meubels net sc gsbruik ksr* word “ !r voorxsenlng van die dlens. Indien die stretJk.shuufH8i.bl rnuol voiakuif sal dit egter to t gevolg h6 dat 'n groot verskuiwing in die e iendom sm ark sal on tstaan asook die gepaardgaande verskuiwingskoste en die tydperk wat dit personeel neem om weer 'n nuut ingerigte kantoor operasioneel te verkry. Sodanige verskuiwingskoste kan miljoene rand beloop; iets w at die Suid- AfrikoonGQ okonomio nio op dio oomblik kan bekoetig nie.

8. DEMOGRAFIESE OORWEGINGS

Ongeveer 5 miljoen persone of 12 % van die totale RSA bevolking woon tans in Streek G. As 'n persentasie beteken dit dat 'n agste of ongeveer 'n gelyke proporsionele gedeelte van die RSA bevolking aireeds in Streek G woonagtig is. Dit is algemeen bekend dat Streek G sc inwoncrs oor die laagste per capita inkomste beskik en dit word ook as die mees hulpbehoewende streek beskou. Deur die samevoeging van Streek G met enige ander streek sal dit lei to t die skepping van nie net die armste streek nie masr ook terselfdertyd die grootste armste streek. Tans is Streek G ten minstens nie die grootste streek ook nie. Dit sal slegs die probleem vererger en vanuit 'n demografiese oogpunt sal dit buitengewoon groot pogings verg om sekere tendense soos:

die hoS aanwaskoers;

die hoe afhanklikheidslas;

die buitengewoon hoe verhouding van vroue to t mans;

die feit dat meer as 50 % van die bevolking jonger as 15 jaaris; en

nog bale ander demografiese tendense te verander.

Om hierdie situasie reg te stel, sal die sentrale regering (indien Streek G se grense uitgebrei word) 'n buitengcwoon hod persentaBie inkomste (in vergelyking met die ander streke) in die streek m oct bestee. Dit is altyd moeilik om nngewone hoe persentasie toedelings van die sentrale staatskas (na die streek) te motiveer en te handhaat

9. EKONOMIESE WENSLIKHEID

Die regverdiging van 'n streek in terme van ekonomiese groei is gegrorid op die qroQtte van die hulpbronbasls; die stabiliteit v en ekonomiese groei (met ander woorde, in watter mate dit sensitief is vir eksterne faktore wat buite die streek geie§ is, bv. die vrasg op die wfireldmarkte); ssook die diversiteit van die ekonomiese hulpbronbasis.

In 1986 is daar bereken dat die totale Bruto Geografiese Produk van Streek G R4 782 miljoen beloop het en dus 3,8 % van die totale BGP van die RSA, naamlik R124 963 miljoen verteenwoordig. Hierdie syfer dui op die agtergeblewendheid van die streek in soverre dit 12 % van die bevolking huisves rnaar ruindur as 4 % van die produksie lewer.

In Tabelle 1 en 2 is die bydrae van die verskillende tipes ekonomiese aktiw iteite ten opsigte van die BGP teen huidige faktorkoste, 1986, aangetoon. Hiervolgens is dit duidelik dat die belangrikste produkslesektore in Streek G in volgorde van belangrikheid, soos volgis:

mynbou (31,4 %);

gemeenskaps- en sosiale dienste (25,6 %);

landbou (12,1 %); en

(gesamentlik) handel en vervoersektore (13,2 %).

Laasgenoemde twee sektore, alhoewel individueel klein, word gesamentlik as belangrik geag omrede dit in 'n groot mate die resultaat is van die posisie van Streek G in die Suider Afrika konteks. Pietersburg is die voorposstad van die streek en Streek G vorm die poort na Afrika. Groot volume vervoeraktiw iteite word dus van na die streek bedryf. Streek G dien as afspringplek vir handelsaktiwiteite wat veral gerig is op die mynbou- en landbousektore van Botswana asook die gehele ekonomie van lande soos Zimbabwe en in 'n mindere mate Zambie. Daar is geen direkte handelsbande tussen Streek G en Mosambiek nie synde hierdie verbinding deur Komatipoort geskied. Daar bestaan ook 'n groot potensiaal vir toerisme ontw ikkeling (wat deel is van die handelsektor).

SUB- REGION 1 IRm)

SUB­REGION 2 {Rm}

SUB-REGION 3 (Rm)

SUB-REGION 4 IRm)

SUB-REGION 5 (Rm)

SUB-REGION 6 (Rml

TOTAL REGION G (Rm)

Agriculture 190,3 39,7 165,4 52,6 105,2 24,0 577,2

Mining 1 142,2 1 1.7 103,1 207,8 11.2 26,9 1 502,9

Manufacturing 132,3 89,3 35.5 3,7 33.9 27,6 322,3

Electricity 27,9 11,0 9,6 6,4 11,8 2,1 68,8----------------------------------

Construction 60,5 38,3 25,1 6,3 45.6 28.2 204,0

Commerce 88,9 111.2 72.1 13,8 68,8 20.0 374,8

Transport 58,1 91,6 45,7 14,1 29,4 16,9 255,8

Finance 63,5 100.4 28.7 7,6 40,6 11,7 252,2

Community and social services

374,4 318,3 111,5 35.8 203,8 179,4 1 223,2

TOTAL 2 138.1 811.5 596,7 348,1 550,3 336,8 4 781,5

SUB- REGION 1

SUB-REGION 2

SUB-REGION 3

SUB-REGION 4

SUB-REGION 5

SUB­REGION 6

TOTALREGION G j

Agriculture 8,9 4.9 27,7 15,1 19,1 7,1 12,1

Mining 53,4 1.4 17,3 59,7 2,0 8,0 31,4

| Manufacturing 6,2 11.0 5,9 1,1 6,2 8,2 6,7

B EfectricitY 1,3 1.4 1.6 1.8 2,1 0,6 1,4

| Construction 2,8 4,7 4,2 1,7 8,3 8,4 4,3

| Commerce 4,2 13,7 12.1 4.0 12,5 5,9 7,8

y Transport 2,7 11.3 7.7 4,1 5.3 5,0 5,4

| Finance 3,0 12,4 4,8 2.2 7,4 3,5 5,3

I Community and social 1 services

17,5 39,2 18.7 10,3 37,0 53,3 25,6

1 TOTAL 100 100 100 100 100 100 100

Genoemde sektore, te wete handel en vervoer is dus in 'n groot mate “ k van d.e interafhanklikheid ? t die omliggende mtarnas10na ^ state Gesamentlik beskou, beteken dtt dus dat die Streek ekonomie redelik gediversifiseerd is in die sin dat vy f vani J ekomiese sektore 82,3 % van die totale produksie bydra. Die streek sa groei berus dus nie op 'n enkele belangrike sektor n,e, maar op

verskiliende sektore.

Die gemeenskap- en sosiale dienste sektor verteenwoordig 25,6 % van die totale bydrae to t die BGP. Dit is buitengewoon hoog, maar dien in 'n groot n.ate as 'n belangrike instrument om a.e opheffingstaak w at in elk geval in hierdie streek verng moet word, te onderneem. Indien Streek G met enige ander streek saamgevoeg sou word en die hoofsetel (hoogste orde) van streekregeringsakt.w. eite nie in die streek gesetel is nie (soos dit tans gevestig is me) sa die direkte impak van hierdie sektor afneem en sal dit kontra-produktief in die opheffingsaksie van die streek wees. Dit is dus van wesentl.ke belang dat hierdie sektor voortaan nog 'n belangrike rol in die streek self sal speel. Dit is 'n sektor wat baie werkgeleenthede skep en ook 'n groot bydrae maak om 'n Swart middelklas in die streek te vestig.

Die feit dat die hoofsetels van die tweede vlak regeringsdienste, soos dit tans daar uitsien, in die streek gevestig is, hou ook groot sekondGre voordele vir die ekonomie van die streek in. Die aankoop, onderhoud en herstel van motorvoertuie, toerusting, meubeis, en so meer word in die streek gedoen en lewer dus 'n groot bydrae to t die groei in die handel- en vervaardigingsektor.

Die streek se ekonomie is ook gefundeer op die mynbousektor (wat geografies verspreid oor die hele gebied is) met groterkon5entras.es in sckere gebiede. In hierdie vcrband word daar spesifiek verwys na die mynbou aktiw ite ite in die Thabazimbi gebied wat in terme van n inkomstebasis groot voordele vir die streek inhou. Daarom is dit le uitgangspunt van hierdie voorlegglng dat Thabazimbi in Streek G

ingeslult moet bly.

Die landbousektor w at baie gediferensieerd is en 'n groot verskeidenheid landbou aktiw iteite verteenwoordig (wat wlssej^van ekstensiewe veeboerdery to t subtropiese vrugte verbouing) spee. ook 'n groot rol in die streek se ekonomiese groei. Die grootste subtropiese vrugte verbouing en groente boerdery aktiw ite ite ,n die RSA, kom in die Noord-oostelike Laeveld van die Transvaal voor en alhoewel fluktuasies in hierdie sektor as gevolg van droogte toestande ontstaan, bly dit desnieteenstaande een van die grootste produksiesektore in die streek. Hierdie sektor bied ook d-e meeste werkgeleenthede van al die sektore.

Gogowo dio divorcitoit van die ekonomiese basi6, kan 'n streskregering met sukses hier gevestifl word met Inagneming van die belastingbasis w at deur die ekonomie daargestel word. Die stabilite it van hierdie inkomste basis kan moontllk gemeet word aan die beyrotlriys van die Streekdlynsiyrado wai In Sueek Q gelww is. Hierdie begroiings reflekieer ekonomiese aktiw ite it van al die sektore omdat dit 'n persentasie inkomste weerspieel w at gegrond is op die omset van alle tipes ondernemings (ingesluit boerdery ondernemings) wat in die RSA gedeelte van die streek teenwoordig is. Hierdie bron van inkomste van die Noord-Transvaal SDR het gedurende die afgelope 5 Jaar soos volg toegeneem:

1987/1988 R 785 192,631988/1989 R10 943 177,001989/1990 R14 368 844,001990/1991 R16 722 314,001991/1992 R18 301 546,00

Die inkomste van die Noord-Transvaal SDR het dus met 87,7 % per ja8r gedurende die afgelope 5 jaar gestyg. In teenstelling hiermee, was die gemiddelde tarief verhoging slegs 17,3 % per jaar,

Die stabiliteit van die ekonomiese basis van die streek word dus deur hierdie syfers weerspieel.

Daar bestaan 'n ontwikkelingspotensiaal in a] die sektore van die ekonomie van Streek Q. Daar kan dus verwag word dat die streek oor die longtermyn ckonomic3 nog oon von dio Gtorkor ctroko in dio RSA konteks sal word.

Annexure 10

Pienaarsrivier/Radium Farmer’s Association

HEXAAKSIMVIEK/TAIHIIAl i l iH ‘ i ,( !V ( ) r ( ( n ] j | i iH | /F < ir m ( ! r 's A k s o c I h I I i i i i

® RADIUM (01B333) 122 RHDIUM 0483

■. oorsitter : ..nr ..ru^er S-ikrstsris : .Inr .jC vsn cer Sluis

21 Junie 1993

(C c sc r e k met Dr rertus c's \ I l l i e r s n0.2'. en i.nr Fiichsrd r.untreys

vs n Jonsr.r.esburg j .

Lerr.orgndun inseke s t r e e k i n d e l i n g v i r nuv.:e s t a e t k u n d ig e b e c e l i n g

vsn d ie K e p u b l ie K vsn Su ic- Air ik s .

D ie boere vsn die Radium wyk vsn h i e r d i e r o e r s v e r e n i ^ i n g le grsag

die \ol ende c snbe velir.g es . d ie ;ko. . . ic £ ie voor .

Or.s c ord e el cet .Verinbsd g: s tr e s ts d is t r i ic ) wet in die h u i c i g e

Cntwik.- :elin^sgebied s t r e e k G (I'.ocrd Ir r r .s v e e l ) i n g e d e e l i s , in ’ n

toe;-:or.:si'-e L e d e l i n g in d i e s e i f d e s t r e e k ss P r e t o r ia i n t d i e l be- ii c - v _ c *. ■ or c •

vr.s r i _ . ' .lirdle versoe*; oir.det or.s clo cct c i t b e t e r ssl b esntvo ord

fen die kr i i e r i s vir- ir .d e i in g : ( h i s t o r : ; s e .rtr .se , sti s Li-.onciwe

e:*4 : - c.- •„ _ . . t £ r . : l L .::±-de , . a e en o n ^ t k k e l i n 's - l s r e n s v e t -

b e s r h e i c , k u l t u r e l e w e r k l i k h e d e en a c m in is t r e t i e w e c o r w e g i n g s ) .

1 C e o ^ r e f i e s e H r ; i n f : ‘>Vf raced :rens s e n die S u ic e k s n t sen

Fr e to r is en is g elee 1 0 0 km venef P r e to r ia m iddested tot V.’srm-

bsc d o r p , Pr-etorie en 7/e rnbe d word verbir.d rr.et 1 n d ub b elb sen snel-

v:eg v;et geen problerr.e oclev.-er n i e , ascck s p o o r n e t .

Asr; d ie Doorcekent grens Wermbed f s n Kylstroom rr.et d ie Vv'sterberre

-et van Dos ns V.'es 1 n n s t u u r l ik e ske id ir .^sg rens tussen hoord en

Su id vorrr.. .r iet =rsbi;r_ , d ie e n ig s t e stsa ns c.ie '..oorde, 1& 20 0 kn

veref Y.'ermted met . . .essine die r.ees 1‘o o r d e l ik e grensdorp 4^0ior. venef

V<rrmbed, verb ind rr.et ' n en k e l p e d v e r b i n d i n g wet ' n geveer l ike nofe

verkeer o r e .

In 'n toeicorr.stlge s u b - i n d e l i n g vsn P r e t o r ia en o n ge w ing ^ n ds er

goec£i:iKS ' n s u b s t r e e k i .oordeliKe r r e t o r i e , v:et Wermbed i n s l u i t ,

_esxep v:ord.

2 D+.oncmiese ontv.-j *r.e _ in ; s lev.-er.s vs tbe e r h e id : Y.ermbed is v ir

b e ie jere d ie Su id e i i * :e g r e n s c c r : ven i.oord ' irsnsveel en het

.usser. die or. Lv;i.:.-:eiin^ ve r. cie ebi-;'_e L i n d ie . .oordeKfnt ven die

i z r c e r we , . ; lctr :c . . ' . er. ' .crder , e^onc:. . . £ e. _ t e r ^ e b l y . Hic-r /s. n &s

v j c . t c c ld d i e n cet r...c.c.d \z:\ . Le l s s s t e __eb:\£de \;cs v;st z .z~

s.0!. .-:ra; wticry . .e t . £.<• *:ecr.Jirr.c ..ir.^£ or.tri.-iuel tr:r<_ in .vErnbsd

ctels c:...‘ et sy . oorJeli.-ie e.:or.o:v.iise vo^.dir. £':ror. deur d ie 1-oorde-

lirie b u u r c i s t r i k t e e f ' e s n y v;ord. Asn die Suice :cent Ex s K e l eKor.o-

r/.iese or.tv ;i/..:elir.j by r r e t o r i e f e n . Dit is tot 'r. " roo t r,e te nog

die r e a d i n g ven die e^icr.or: iese b e d r y v i ^ h e d e in V.'srnibfd e:. cm; n i n r .

(\ ere 1 t o e r is r .e ) .

2 . .ed iese en 'esor.d.-.e i d s : ler.s te : V.'srr.bsd is f e i t l i k " e h e e l en e l

:Fr. ev:ese c : . r e t o r i e v ir ; csor.d.-.ei: s- er. r .ediise d icr .ste . Aan

scs

n E X A A m v i E i r / i t A i H i i . t t

!tm?r()V(!r(4U(|inj|/Fiirim‘.r's Association“S * RftDIUM (015333) O 122 RADIUM 0483

Aan die .’oorce.ifnt ven d ie . .sterber :_e is ruim nediese en resond-

heidsd ienste in cie v.rctcr -c;\c en verai i-i•:terccur^ cesxiikbear .-Jit is ir .it rir.bg £ f e it i i jc ouite bereiic.

4 Or.cerwys : Wat onder-.vys sanbetrei s*ce£ei './rrmfcsd e i n t l ik or- £?nies by rretoris sen eerder es by die Moores like Oor ie v;r rr

.r.ders cox- bonder .e kilo:, eters vir sport en kuleurele b e d r y " i L- kede et skocli urse vervcer roet word. Ens verwjs cok h icr ns ole

_ eve le i _e vs rkeer oor 3 m: el ps ' ' c vst ■ csvrrrlik cie verkecr .-jr. c re .

-i j io .• k _ torele ws r k 1 ikkece : Die inv;oners van i-ls rr.bed isAhierdie ver­

bs nd e e n : evese o ; iretorir- ret sy s tr rt stes ter en telle sneer openbsre kulturele tedrywiTnede ssook sport, ontspanning ens. Dit

is to£ oncenkbfer cat die invoners vsn V»srr.bed vir ^root -_el--ent- bede ns die koordelike stcd rie tersbor; s s l r e i s terwyl liulle die

’ el cntke de r.eebskiks en j e r i s f l i k in -re tor is /.en byvoon.

D ie re it dst .is nr.be d 1 n wroot se.ntsl koorc-Sotho en i sv;s:: a Ler.se

ir-sluit .-sn . .ex b i i s t . r s l e oor . en..c;: s t e , in sever - it onderwys c rn-

s n , ~ e r e £ 1 w o r d . V o c r b e e l c e niervsr. is o n d e r w y s r e c l in ^s cor die

h u i d i g e * r o vir. c isle rer.se k e e n .

6 >.d;..ikls xrs v xev;e c : r . ' S ' l n s : aot op os turn is b s ie vsn d i e steet.

sd: .ir.ie tr^ s ie v s n u i t i~2 . ^lstroor . (bv Dept . . s n k s k r s ^ , -rovin-

s i s l e Adm) of v s n u it d i e t e r s b u r g b e h s r t i g . D i t net ^root o n g e r ie f

vir d ie inwoners vsn V.'srrbed me e rebr in£ or.det h u l l e , u it d ie serd

van d i e s e e k , op ssice g e b i e d , bo£r onderwys , ^esondbeid- en r.ediese

d i e n s t e ens op r r e t o r i s ssngevys i s .

7 etoof-; v ir i n s k s k e l i n r : '-ns is ev;us d s srvsn dst deer r.cont-

1 ik v s n u it h i e r d i e cele ook v o o r s t e l l e r.sg korn vir i n s k e k e l i n g

by r n d e r s t r s e k i r . d e l i n ^ s . drs i s e Lter o o r tu i _ dr ervsr. dst c ie ecr-

. rote r. e r d e r h e i d ven is riv.bed t e inv; oners v e r k ie s on seam rr.et

- retcr ie in , ' i e s e l f d e s t r e e k i n ; e d e e l te w ord .

r_er. s l o t t e v:il cr.s . r s e g e l d ie rr.ee e w e T r i e r s vir 'r. r e c v e r o ig e steet-

kundige b e c e l i n g , cox -.vet s t r e e k in d e l ir .r c e n b e t r e f , v/ysheic. en die

se£r. vsn c i e kere t c e b i d .

vsn cer S lu is

S e kr e t e r i s

G O V E H T P U B U C A I1 0 .1