DIE GODELIKE PLAN VIR

  • Upload
    umeko

  • View
    53

  • Download
    16

Embed Size (px)

DESCRIPTION

DIE GODELIKE PLAN VIR. wereldevangelisasie. Hand1:8 “ Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom , en julle sal my getuies wees . . .”. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. IS “die Godelike plan vir wereldevangelisasie ”. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Slide 1

DIE GODELIKE PLAN VIRwereldevangelisasieHand1:8Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees. . .IS die Godelike plan vir wereldevangelisasie. die werk van die kerk in hierdie eeuDewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

DIE PERSONE WAT GOD GEKIES HETWie kies die Here om sy getuies te wees?NIE engele nie, maar gewone mense om Sy getuies te wees.Getuienislewering is die natuurlike gevolg van die geredde siel. Is jou lewe n bewys en n getuienis dat die evangelie se krag n siel kom red (Rom1:16)Of moet ons vir iets anders soek as bewys van die evangelie se krag?Ons moet getuies wees dat die evangelie die krag van God tot redding is (Rom 1:16).

DIE

GODELIKE

PLAN

VIR

WERELD-EVANGELISASIEDewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

DIE PLAN WAT GOD HET DIE

GODELIKE

PLAN

VIR

WERELD-EVANGELISASIEWat is n getuie en sy primere funksie?... Nie wat jy dink, veronderstel of gehoor...Maar wat jy weet a.g.v ondervindings of wedervarings.

...Voorwaar, voorwaar Ek se vir jou, ons spreuk wat ons weet en ons getuig van wat ons gesien het. . . (Joh. 3:11).

Getuie is niks buite god se woord(Hand 2:22).

Effektiewe getuienis is gesentreerd op Christus: julle sal My getuies wees.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

DIE PLEK WAT GOD AANDUI DIE

GODELIKE

PLAN

VIR

WERELD-EVANGELISASIEJulle sal my getuies wees in Jerusalem... Juda en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde (Hand. 1:8).

Waar begin ons?Gaan na jou huis na jou mense toe, en vertel hulle watter groot dinge die Here aan jou gedoen het. . . (Mark. 5:19).

Andreas het . . . Eers sy eie broer Simon Gekry). . . (Joh. 1:42).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

DIE KRAG WAT GOD VOORSIEN DIE

GODELIKE

PLAN

VIR

WERELD-EVANGELISASIEJulle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees...

Nie net vir uitgesoeke persone...

En julle is almal vervul met die Heilige Gees. . . (Hand. 2:4), want Die belofte (van die doping met die Heilige Gees-krag), kom julle toe en julle kinders. . . (Hand 2:39).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

SLOT DIE

GODELIKE

PLAN

VIR

WERELD-EVANGELISASIEGOD se opdrag aan elkeen van ons is: Laat die Gees julle vervul. . . (Ef. 5:18).

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com