16
Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Jy

kan

ook o

p o

ns

voorb

lad a

dve

rtee

r! K

on

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Page 2: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

2

2

BEGROTING

Neem asseblief kennis van ʼn algemene oueraand wat gehou sal word op 3 November 2015 om 18:30

Tydens die oueraand sal die begroting vir 2016 aan die ouers voorgehou word vir goedkeuring.

U word hartlik uitgenooi na bogenoemde vergadering.

Die Beheerliggaam verskaf graag aan u die skoolfonds vir 2016 soos goedgekeur tydens ʼn Beheerliggaamvergadering

SKOOLFONDS 2016

Gr. RRR

Skoolfonds vir 2016 beloop R18800 per jaar dit is ʼn verhoging van slegs 6,25%

Ouers wat voor einde Februarie hulle skoolfonds betaal, ontvang ʼn korting van R750

Gr. RR - 7

Die skoolfonds se bedrag word vasgestel op R17 000 per jaar. Dit is ʼn verhoging van slegs 7,25%

Ouers wat voor einde Februarie hulle skoolfonds betaal, ontvang ʼn korting van R750

Naskool - Gr. RRR-7

Die naskoolgeld word verhoog na R9500 per jaar. Dit is ʼn verhoging van slegs 6%

Ouers wat voor Februarie 2016 betaal ontvang ʼn korting van R450

Danksy groeiende getalle en goeie finansiële bestuur is die verhoging uiters redelik en is ons oortuig dat ouers uitstekende waarde vir hulle geld ontvang.

ʼn Uittreksel van die begroting sal beskikbaar wees by ontvangs vanaf 20 Oktober.

Page 3: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

3

3

Vakature: Gr RR • ‘n Vakature vir Gr RR-onderwyseres is beskikbaar vanaf 11 Januarie

2016

• Kandidate moet oor ‘n geskikte onderwyskwalifikasie beskik.

• Ervaring van Pre-primêre onderrig sal as aanbeveling dien.

• CV’s kan gestuur word na [email protected]

• Sluitingsdatum vir CV’s is Woensdag, 28 Oktober 2015.

Gr. 7Y SURVIVOR SOKKIE

Baie baie dankie aan elke ouer en kind vir julle bydrae,

ondersteuning en hulp

om ons Survivor sokkie onvergeetlik lekker te maak !

Page 4: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

4

4

EKSAMEN: NOVEMBER 2015

Die vakafbakening vir Gr. 4 tot 7 volg eersdaags. Maak asb. seker dat u kind vroegtydig begin leer!

Die eksamentye vanaf Donderdag, 13 Nov. tot Dinsdag, 25 Nov. is soos volg: 07:25 - 07:40 Amfi 07:40 - 08:30 Leersessie

08:30 - 08:45 Pouse

08:45 - 11:00 Eksamensessie

11:00 - 11:20 Pouse

11:20 - 12:00 Leersessie

• Vanaf Dinsdag, 1 Desember, sal daar ‘n spesiale rooster gevolg word, waartydens alle vraestelle uitgedeel, behandel en gekontroleer sal word. Dit is baie opvoedkundig om nasorg te doen... en ons finale kontrole dat alle punte reg is. Ons versoek u dus vriendelik, dog dringend, dat u kind wél teenwoordig sal wees.

• Alle vraestelle sal tydens die eksamensessie geskryf word. • Leerders skryf in geallokeerde eksamenlokale - Gr. 4 en 6 en Gr. 5 en 7-

leerders tesame. • Géén storieboeke, rekenaarspeletjies of ipods word toegelaat nie! • Leerders moet konstruktief besig wees met eksamenvoorbereiding. • Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring sodat hulle in

die eerste sessie vir die dag se vraestel kan voorberei. • ‘n Wagklas is vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar vir leerders wat nié vroeër

afgehaal kan word nie.

DAG DATUM VAK GRAAD

Woensdag 18 Nov. EBW

Donderdag 19 Nov. Tegnologie Gr. 7

Vrydag 20 Nov. Sosiale Wetenskap Gr. 4-7

Maandag 23 Nov. Afrikaans Gr. 4-7

Dinsdag 24 Nov. LV/LO Gr. 4-7

Woensdag 25 Nov. NW & Teg Gr. 4-6

Natuurwetenskap Gr. 7

Donderdag 26 Nov. Kuns & Kultuur Gr. 4-7

Vrydag 27 Nov. Wiskunde Gr. 4-7

Maandag 30 Nov. Engels Gr. 4-7

Gr. 7

Page 5: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

5

5

SKOOLTYE:

18 NOVEMBER TOT 9 DESEMBER

• Die skool sal vanaf Woensdag, 18 November tot Dinsdag, 8 Desember om

12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit.

• Die skool sal op Woensdag, 9 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die

Naskool sluit op Dinsdag, 8 Desember om 17:30 vir die duur van die

Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 11 Januarie 2016 om

07:15.

• Die Naskool is vanaf 18 Nov. tot 9 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30.

• Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met

studie-reëlings tydens die eksamen.

• ‘n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en

Intersenfase vir die tydperk van 18 November tot 8 Desember vanaf 12:00 tot

13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband.

• Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is.

..........................................................SKEURBRIEFIE..............................................

Ek, ouer van

Gr.

Gee toestemming en bevestig dat my kind(ers) vanaf Woensdag, 18 Nov.

2015 tot Dinsdag, 8 Desember om 12:00 by die skool afgehaal sal word en

tuis onder behoorlike toesig sal wees.

Reël asb. dat my kind(ers) die wagklas bywoon vanaf 18 November tot

8 Desember.

My kind(ers) gaan die Naskool bywoon.

Ouerhandtekening Kontaknommer

Page 6: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

6

6

Akademiese meriete-trofees

Die trofees wat aan die einde van verlede jaar aan die leerders

toegeken is, moet so gou as moontlik terugbesorg word aan die skool.

Plaas die trofee(s) in ʼn sakkie, duidelik gemerk met leerder se naam.

Gee asb. persoonlik aan me. Anne-Marie Lubbe in die Mediasentrum.

SKOOLDAGBOEK 2016

Me. Yvonne Neethling is besig om die skooldagboek vir 2016 saam te stel.

Dit sal waardeer word indien u alle aktiwiteite wat u in die dagboek wil

plaas, aan haar sal deurgee.

Kontak haar gerus by [email protected]

MA’S WAT OMGEE

Wees altyd bly. Bid gedurig. “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” (1 Thes. 5:16-18)

“Rejoice evermore. Pray without ceasing. In every thing give thanks: for this is the will of God in Christ Jesus concerning you.” (1 Tess 5:16-18)

Page 7: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

7

7

KULTUURUITSLAE Alle kultuuruitslae MOET op die laatste teen Do. 29 Oktober 2015 by

juf. Marián Bakkes (K. 30) ingehandig wees. Inhandiging is noodsaaklik om in aanmerking vir die Kultuurmeriete-aand op 12

Oktober te kom.

BACK TO BASICS MET PRACMATHS GR 4 EN 5

Graag bedank ons die borg, Audi, wat bogenoemde boeke gratis

geskenk het vir ons Gr. 4-leerders.

Hierdie boeke is ʼn gróót aanwins vir ons leerders!

OUERAAND Graad 4 tot 7 : Woensdag, 21 Oktober 2015

ʼn Oop oueraand sal vanaf 17:30 tot 18:30 op Woensdag, 21 Oktober plaasvind.

ʼn Kort 5 minute afspraak sal per ouer toegestaan word ten einde die vorderingsverslae te bespreek wat die leerders op Vrydag, 16 Oktober in ontvangs sal neem.

Sekere ouers het reeds ʼn formele uitnodiging ontvang om hierdie oueraand by te woon.

U samewerking in dié verband sal opreg waardeer word.

Page 8: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

8

8

Page 9: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

9

9

FOTODAG: 4 November 2015

Die fotodag vir hierdie kwartaal vind op Woensdag, 4 November 2015 plaas. Die volgende foto’s word geneem. Let asseblief op die korrekte kleredrag wat leerders moet saambring skool toe.

Na afloop van die fotodag sal u geleentheid kry om die foto’s te bestel. Hou asseblief die nuusbrief dop vir meer inligting. Die provinsiale en SA kleure foto’s sal op ‘n ander geleentheid geneem word,

aangesien ons nog wag vir van die uitslae om bekend gemaak te word.

Foto’s Kleredrag

Muurbal: Seuns Muurbaldrag, kouse en tekkies

Muurbal: Dogters Muurbaldrag, kouse en tekkies

Swem: Juniors Netjiese skooldrag (somer)

Swem: Senior A-span Netjiese skooldrag (somer)

Swem: Senior B-span Netjiese skooldrag (somer)

Noord-Gauteng Perdry Netjiese skooldrag (somer)

Gholf: A-span Gholfdrag

Gholf: B-span Gholfdrag

Graad 7-groep Netjiese skooldrag (somer)

Radikale redenaars Netjiese skooldrag (somer)

Leerderraad Netjiese skooldrag (somer)

Musieksentrum Seniors en Juniors Netjiese skooldrag (somer)

Wouwtjie-kunstefees Gala-aand Junior en

Senior

Netjiese skooldrag (somer)

Alle nuwe leerders in die skool of leerders

wat met die vorige individuele fotodag

afwesig was

Netjiese skooldrag (somer)

Provinsiale en SA Kleure Netjiese skooldrag (somer)

Page 10: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

10

10

Herwinning

Glasherwinning: Hier is die uitslae vir Augustus se glasherwinning:

Baie geluk Wouwtjies ons was eerste in Gauteng! Kom Wouwtjies hou aan om ons te help om glas te herwin. Ink-kassette herwinning: Baie dankie vir al die Wouwtjies wat so gereeld leë ink-kassette bring. Greenoffice het vir ons ‘n boom geskenk om dankie te sê dat ons so baie herwin. Interessante feite: Plastiek: • Die afgelope 10 jaar het ons meer plastiek vervaardig as die eerste half eeu. • 50% van die plastiek wat ons gebruik, gebruik ons net een keer en gooi dit dan weg.

• Genoeg plastiek word jaarliks weggegooi om die aarde 4 keer te omsirkel. • Slegs 5% van die plastiek wat ons gebruik word herwin. • Die gemiddelde Amerikaner gooi jaarliks 185 pond plastiek weg. • 500 biljoen plastieksakke word wêreldwyd gebruik. • Een miljoene sakke word in ‘n minuut gebruik. • Dit neem 500 tot ‘n duisend jaar vir plastiek om te ontbind. • Een miljoen seevoëls word doodgemaak as gevolg van plastiek in die see. Envirouwgroete

Juf. Anè Friedrich Riana

0825619389 0828823366

[email protected]

Place GAUTENG Volume (kg)

1st Laerskool Anton van Wouw

4991

2nd St Stithians College 3155

3rd St Paulus Primary School 2870

4th Jet Nteo Secondary School 1680

5th Lodirille Secondary School 1129

Page 11: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

11

11

Anton van Wouw Pre-primêr Afri-Tee Mark

23 Oktober, 8h00 – 13h00

Alle ouers welkom!

Ideale geleentheid vir vroeë kersinkopies, geskenke of iets lekker om aan te smul!

Geskenke, juwele, speelgoed, kunswerke, dekor, tafel-versierings, eetgerei, biltong, neute, droë vrugte, pesto’s,

spesialiteitskase, koek, beskuit, terte ens.

Page 12: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

12

12

RUITERSPORT

NASIONALE KAMPIOENSKAPPE

KLAS RUITER PLEK

ENDURANCE

VLAK 1 Leah Venter 3

WESTERN RIDING

VLAK I PLEASURE HORSE Jani Olivier 3

VLAK 1 WESTERN DRESSAGE Jani Olivier 1

CORE LEAGUE

VLAK 1 DRESSAGE Jani Olivier 31

VLAK 1 DRESSAGE Lucia Pretorious 23

VLAK 1 PRIX CAPRELLI Mila de Muelenaere 18

VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Mila de Muelenaere

34

VLAK 2 EQUITATION Claure5e Oosthuizen 21

VLAK 3 WORKING HUNTER Nina Stone 10

VLAK 5 DRESSAGE Claure5e Oosthuizen 5

VLAK 5 DRESSAGE Claure5e Oosthuizen 5

VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 4

VLAK 5 PERFORMANCE RID-ING Amory Smith

4

VLAK 5 WORKING RIDING Claure5e Oosthuizen 4

VLAK 6 DRESSAGE Amory Smith 4

VLAK 6 DRESSAGE Amory Smith 1

VLAK 7 PERFORMANCE RID-ING Nina Stone

7

VLAK 7 WORKING RIDING Nina Stone 2

VLAK 7 WORKING RIDING Victor Harding 6

NEWCOMERS CHALLENGE

VLAK 0 DRESSAGE Leandry Smith 2

VLAK 0 DRESSAGE Leandry Smith 4

Page 13: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

13

13

MUURBAL

Baie sterkte aan die volgende leerders wat volgende week aan die Muurballiga by Tuks deelneem:

⇒ Ryno de Beer ⇒ Emil Greyling

⇒ Keagan Mcintosh

⇒ Kadie Mcintosh

⇒ Cailin Krige

⇒ Ben-Johan Laubsher ⇒ Damian McDonald

⇒ Udore Barwise

LANDLOOP

Twee Wouwtjies het die afgelope vakansie, op 2 en 3 Oktober 2015 as deel van die Gautengspan in Oos-Londen aan die Suid-Afrikaanse Skole Landloop Kampioenskappe deelgeneem.

Marco Roos was individueel 9de, sy span was 3de in die o.10 seunsafdeling en het ‘n brons span-medalje gekry.

Leshan Curlewis was individueel 4e, haar span het die SA Kampioenskappe in die o.13 dogters-afdeling gewen en ‘n goue span-

medalje gekry.

Page 14: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

14

14

Page 15: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

15

15

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected]

www.abacusdivisions.co.za

Jy kan ook in ons Wouwtjienuus adverteer!

Kontak: [email protected] [email protected] Tel: (012) 460 6181

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

‘Dry walling’ & Plafonne

Teelwerk & verfwerk

3D program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Kom leer lekker lees by Juffrou Marlé Kotzé.

Opgelei deur Marita Prinsloo. Ek maak gebruik van Marita se

ge-ïntegreerde leesprogram vir jong lesers in my super sessies. Vir

navrae, kontak Juf Marlé by

0832911130

Woonstel te huur Desember - Hibberdene � Beskikbaar van Nov tot 18 Desember 2015 � Tweeslaapkamer seewoonstel . Hoor en sien die

branders breek � Slegs 50m van hoogwatermerk, swembad, DSTV,

tuin, kommunale braaiplek en swembad

� Slaap maksimum 4 volwassenes en 2 kinders. (2

enkel en 1 dubbelbed, 2 matrasse)

� Volledig toegeruste kombuis

2015: R650 per nag

Salomé le Roux Prokureurs Sedert 1998

Spesialiste in Beserings-

eise, Aktevervaardigers en

Notarisse, Egskeidings, Kontrakte

“Ons streef na uitnemendheid”

H.v. Thomas Edisonstraat en 13de

Straat, Thomas Edisonstraat 81, Menlo

Park.

Tel: (012) 346 5227/5606

Epos: [email protected] Epos: [email protected]

Page 16: Nuusbrief 34 - 2015wouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2015/01/Nuusbrief-34...Nuusbrief 34 Vrydag, 16 Oktober 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

16

16