5
EDEN SPORT COUNCIL P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, 6620 Email: [email protected] Website: www.edensc.co.za Tel: 044-2720196 __________________________________________________________________________________ _________________ GLINSTER GELEENTHEID VIR EDEN SPORTSTERRE Die EDEN Sportraad, die Departement van Kultuursake en Sport en die Munisipaliteit van George, het saamgespan om EDEN se sportlui vir hulle prestasies in 2015 te vereer. Hierdie prestige geleentheid het plaasgevind in die Burgersentrum in George op Vrydagaand, 6 November 2015. Meer prestige is aan die glansgeleentheid verleen met die teenwoordigheid van geleentheid gaan Adv Lyndon Bouah, Hoofdirekteur Sport van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport en Bennett Bailey, Adjunk-Direkteur Sport. Die Adjunk Uitvoerende Burgermeester van George, Daniël Maritz, het alle gaste in George welkom geheet en verduidelik waarom George Munisiplaiteit so baie doen om sport te bevorder. Teenwoordig was ook die Waarnemende Burgemeester van Eden Distrik munisiplaitiet, Lionel Esau en die kampushoof van NMMU op George, Prof Quinton Johnson, en Goliath Munro, President van die Weskaapse Sportkonfederasie. Elana Meyer, gasspreker en ‘n boorling uit die Eden distrik en ou bekende in die sportwêreld, het haar lewe as motivering gebruik om te wys dat die platteland ook wêreldklas sportlui kan oplei – as voorbeeld het sy verwys na Louis Oosthuizen wat saam met haar op Albertinia skoolgegaan het. Die President Toekenning het vanjaar gegaan na Christel Johannes van vir haar ongelooflike opheffings- en ontwikkelikingswerk onder die gemeenskap in Kannaland. Die ETA Sportkollege van George het ook die Akkolade ontvang vir hulle vrywilligerswerk wat hulle onder die sportgemeenskappe van Eden doen. Die EDEN Sportraad wil ook graag net hulle innige dank uitspreek aan die hoofborge, Departement van Kultuursake & Sport, die George Munisipaliteit en die sekondêre borge, Corporate Identity Apparel en Coca-Cola. _______________________________________________________________________________________________________ _____________________ CHAIRPERSON: DESMOND SPEELMAN 083-5212821 [email protected] SECRETARY: DAVE VAN DER WALT 082-7734901 [email protected] TREASURER: SUNETTE MARAIS 082-4490925 [email protected]

EDEN SPORT COUNCIL - edensc.co.za - UITSLAE 9 nov 2015.docx  · Web viewSportprestasies tussen 16 Oktober 2014 en 30 September 2015 word in ag geneem. Die wenners in die meeste kategorië

  • Upload
    hakhanh

  • View
    215

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: EDEN SPORT COUNCIL - edensc.co.za - UITSLAE 9 nov 2015.docx  · Web viewSportprestasies tussen 16 Oktober 2014 en 30 September 2015 word in ag geneem. Die wenners in die meeste kategorië

EDEN SPORT COUNCIL P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, 6620 Email: [email protected] Website: www.edensc.co.za Tel: 044-2720196___________________________________________________________________________________________________

GLINSTER GELEENTHEID VIR EDEN SPORTSTERREDie EDEN Sportraad, die Departement van Kultuursake en Sport en die Munisipaliteit van George, het saamgespan om EDEN se sportlui vir hulle prestasies in 2015 te vereer. Hierdie prestige geleentheid het plaasgevind in die Burgersentrum in George op Vrydagaand, 6 November 2015.

Meer prestige is aan die glansgeleentheid verleen met die teenwoordigheid van geleentheid gaan Adv Lyndon Bouah, Hoofdirekteur Sport van die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport en Bennett Bailey, Adjunk-Direkteur Sport. Die Adjunk Uitvoerende Burgermeester van George, Daniël Maritz, het alle gaste in George welkom geheet en verduidelik waarom George Munisiplaiteit so baie doen om sport te bevorder. Teenwoordig was ook die Waarnemende Burgemeester van Eden Distrik munisiplaitiet, Lionel Esau en die kampushoof van NMMU op George, Prof Quinton Johnson, en Goliath Munro, President van die Weskaapse Sportkonfederasie. Elana Meyer, gasspreker en ‘n boorling uit die Eden distrik en ou bekende in die sportwêreld, het haar lewe as motivering gebruik om te wys dat die platteland ook wêreldklas sportlui kan oplei – as voorbeeld het sy verwys na Louis Oosthuizen wat saam met haar op Albertinia skoolgegaan het. Die President Toekenning het vanjaar gegaan na Christel Johannes van vir haar ongelooflike opheffings- en ontwikkelikingswerk onder die gemeenskap in Kannaland. Die ETA Sportkollege van George het ook die Akkolade ontvang vir hulle vrywilligerswerk wat hulle onder die sportgemeenskappe van Eden doen.

Die EDEN Sportraad wil ook graag net hulle innige dank uitspreek aan die hoofborge, Departement van Kultuursake & Sport, die George Munisipaliteit en die sekondêre borge, Corporate Identity Apparel en Coca-Cola.

Sportprestasies tussen 16 Oktober 2014 en 30 September 2015 word in ag geneem. Die wenners in die meeste kategorië word outomatiese finaliste vir die Wes-Kaap Sporttoekennings wat in Maart 2016 Kaapstad sal plaasvind. ‘n Rekordgetal van meer as 160 nominasies is ontvang. Baie geluk aan die volgende wenners:

____________________________________________________________________________________________________________________________CHAIRPERSON: DESMOND SPEELMAN 083-5212821 [email protected] SECRETARY: DAVE VAN DER WALT 082-7734901 [email protected] TREASURER: SUNETTE MARAIS 082-4490925 [email protected]

Page 2: EDEN SPORT COUNCIL - edensc.co.za - UITSLAE 9 nov 2015.docx  · Web viewSportprestasies tussen 16 Oktober 2014 en 30 September 2015 word in ag geneem. Die wenners in die meeste kategorië

EDEN SPORT COUNCIL P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, 6620 Email: [email protected] Website: www.edensc.co.za Tel: 044-2720196___________________________________________________________________________________________________

Foto’s van die wenners word aangeheg____________________________________________________________________________________________________________________________CHAIRPERSON: DESMOND SPEELMAN 083-5212821 [email protected] SECRETARY: DAVE VAN DER WALT 082-7734901 [email protected] TREASURER: SUNETTE MARAIS 082-4490925 [email protected]

KATEGORIEË & WENNERS

1 ADMINISTRATEUR VAN DIE JAAR: Corné Bence [EDEN Fietsry],2 AFRIGTER VAN DIE JAAR: Lardus Potgieter [ASWD].3 PLAASWERKER SPORTTOEKENNING VAN DIE JAAR: Marchell Kleynhans [Uniondale]4 NUWELING SPORTPERSOON VAN DIE JAAR: Shannique Loggenberg [EDEN Fietsry],5 ERKENNING VIR TEGNIESE UITNEMENDHEID: Corné Botha [EDEN Fietsry],6 FEDERASIE VAN DIE JAAR: SWD Krieket.7 SPAN VAN DIE JAAR: EDEN Seilvaart [Team Clemengold - ]8 INHEEMSE SPORTSTER VAN DIE JAAR: Sinethemba Sikotshi [Intonga]9 LAERSKOOL SPORTMAN VAN DIE JAAR [veelsydigheid]: Matthew Golden [LS Park]10 LAERSKOLE SPORTVROU VAN DIE JAAR [veelsydigheid]: Kirsten Barbour

[Glenwood].11 HOËRSKOLE SPORTMAN VAN DIE JAAR: Jordan Duminy [LS Milkwood/Gholf]12 HOËRSKOLE SPORTVROU VAN DIE JAAR: Jo-Ané van Dyk [HS Outeniqua /Atletiek]13 SPORTVROU MET GESTREMDHEID VAN DIE JAAR: Vicky Scheepers [EDEN Fietsry]14 SPORTMAN MET GESTREMDHEID VAN DIE JAAR: Gerrit Hendricks [Klein Karoo Sport

vir Gestremdes/Atletiek]15 RIAAN LOOTS SPORTTOEKENNING [bydrae tot bekamping van geweld in sport]:

Super Stars RFC.16 JUNIOR SPORTVROU VAN DIE JAAR [0/23]: Jessica Gerber [EDEN Fietsry]17 JUNIOR SPORTMAN VAN DIE JAAR [0/23]: Jevon Rebula [SC Gholf]18 SPORTVROU VAN DIE JAAR: Elma Davis [EDEN Rolbal]19 SPORTMAN VAN DIE JAAR: Blaine Dodds [EDEN Seilvaart]20 VRYWILLIGER VAN DIE JAAR: Claudio Miller [EDEN Lewensredding],21 SKOOL SPORTSPAN VAN DIE JAAR [alle vlakke]: Struisies Trompoppies [HS

Oudtshoorn]22 ONTWIKKELINGS SKOOL SPORTSPAN VAN DIE JAAR: Gerrit du Plessis 0/15

Skaakspan.23 SPORT GEMEENSKAPSBOUER VAN DIE JAAR: Piet Gunguluza [Mosselbaai]24 LIFETIME ACHIEVER: Johann Strauss [EDEN Kushengel]

25 LEGENDE TOEKENNINGS: Gert Rademeyer [EDEN Snoeker], Jakob Karelse [ASWD], Lars Nayler [ASWD], Manie Olivier [SWD Skolesport], Ronnie van’t Hof [EDEN Tennis], Evelyn Osborne [EDEN Seilvaart], Koos Louw [EDEN Rolbal].

26 EREROL: David Groenewaldt [Krieket], Eugene Piedt [Krieket], Jimmy van Wyk [Krieket], John April [Krieket], Richard Africa [Krieket], Stephanus Swigelaar [Krieket], Jafta Muwaja [Tweekamp], Sumare Prinsloo [Hokkie], Johan de Reuck [Atletiek], Chris Stemmet [Rugby], Kobus van Wyk [Rugby], David Smith [Atletiek, Rugby]

27 SPORTJOERNALIS VAN DIE JAAR: André Stander [George Herald

28 SPORTFOTOGRAAF VAN DIE JAAR: Hugo Redelinghuys [George Herald]

29 AKKOLADE: ETA Sport College

30 PRESIDENT TOEKENNING: Christel Johannes.

Page 3: EDEN SPORT COUNCIL - edensc.co.za - UITSLAE 9 nov 2015.docx  · Web viewSportprestasies tussen 16 Oktober 2014 en 30 September 2015 word in ag geneem. Die wenners in die meeste kategorië

EDEN SPORT COUNCIL P.O.Box 1131, OUDTSHOORN, 6620 Email: [email protected] Website: www.edensc.co.za Tel: 044-2720196___________________________________________________________________________________________________

Dave van der WaltSekretaris082-7734901

____________________________________________________________________________________________________________________________CHAIRPERSON: DESMOND SPEELMAN 083-5212821 [email protected] SECRETARY: DAVE VAN DER WALT 082-7734901 [email protected] TREASURER: SUNETTE MARAIS 082-4490925 [email protected]