8
1 “Soek julle krag in die Here en in sy groot mag . . . .(Ef. 6:10) 2015-10-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 GEGROET EN BAIE WELKOM IN DIE NAAM VAN JESUS CHRISTUS! VREUGDEVOLLE EREDIENSTE IN DIE NABY TEENWOORDIGHEID VAN DIE LEWENDE HERE! MOOI WEEK. MOOI DINK. MOOI DOEN. MOOI GELEENTHEDE EN OOMBLIKKE. MAG DIE GENADE VAN ONS HERE, JESUS CHRISTUS EN DIE LIEFDE VAN ONS VADER EN NABYWEES VAN DIE HEILIGE GEES JÓÚ DEEL WEES. “Verder het ek in hierdie wêreld gesien: dit is nie die vinnigstes wat die reisies wen nie . . . . .” (Prediker 9:11) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld”

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

1

“Soek julle krag in die Here

en in sy groot mag . . . .” (Ef. 6:10)

2015-10-25

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 16 NOMMER 47 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30

GEGROET EN BAIE WELKOM IN DIE NAAM

VAN JESUS CHRISTUS!

VREUGDEVOLLE EREDIENSTE IN DIE NABY

TEENWOORDIGHEID VAN DIE LEWENDE HERE!

MOOI WEEK.

MOOI DINK.

MOOI DOEN.

MOOI GELEENTHEDE EN OOMBLIKKE.

MAG DIE GENADE VAN ONS HERE, JESUS CHRISTUS EN DIE LIEFDE VAN

ONS VADER EN NABYWEES VAN DIE HEILIGE GEES JÓÚ DEEL WEES.

“Verder het ek in hierdie wêreld gesien:

dit is nie die vinnigstes wat die

reisies wen nie . . . . .” (Prediker 9:11)

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort

“Dinamies kerk in die wêreld”

Page 2: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

2

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING:

OGGENDEREDIENS – 08H00 AANDEREDIENS – 18H30

Liturg: Dr. Pieter Heystek (Geen aanderediens vir Montanapoort nie) Orrelis: Huib Verhoef

ONTMOETINGSDIENS

Votum en groetseën

Lofsang: Skrifb. 11-2:1 en Skrifb. 14-2

Geloofsbelydenis

Sing: Lied 159:1

VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS

Wet van die Here

Sing: Lied 159:2

WOORDDIENS

Gebed van die gemeente

Skriflesing: Filippense 4:4-13

Preekteks: Prediker 9:11a

Preektema: Die reisies (van die lewe) en die

werklike wenners . . . . . . . .

DOOPDIENS

Formulier

Psalm 119:4 (voor doop)

Psalm 100:2,4 (na doop)

DANKDIENS

Liefdegawes

Sing: Lied 308:1 en Skrifb. 14-1

Seën van die Here

Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

MAAK ‘N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD)

VAN DIE VOLGENDE:

OFFERGAWES:

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid.

BY DIE KERKDEURE: 25 OKTOBER : Oggend : GKSA Sustentasie Aand : ARSO Lesmateriaal 1 NOVEMBER : Oggend : Evangelisering Aand : Kerkblad 8 NOVEMBER : Oggend : Sangbord Aand : Hulp in Kerkverband

(T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING)

KOFFIE/TEE VANOGGEND NA DIE

EREDIENS. ONS SÊ DANKIE AAN ELNA

PRETORIUS EN HAAR HELPERS.

ONTHOU DIE KERKRAAD SE BESLUIT: (TYDENS DIE EREDIENS MET NAGMAAL) Dankoffer met elke Nagmaalsondag:

Soos dit ons gebruik is word daar met Nagmaal twee kollektes onder die erediens gehou: Dankoffer: Vir die instandhouding van die erediens en die aanvul van fondse vir

diens in die Koninkryk. (Direk na die preek) Kollekte vir diens van barmhartigheid: Vir mense in nood (Soos gewoonlik)

HERVORMINGSDAG EREDIENS: Die Gereformeerde Kerk Kameeldrift nooi u almal hartlik uit om deel te wees van die gesamentlike diens van ons klassis om die Hervorming in die 16e eeu te gedenk. Dit vind Sondagaand (vanaand) plaas in die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Annlin om 18:30 Ons gaan ’n erediens hou en direk daarna ’n kort stemmingsprogram. Daar is Skriflesing, vertolking, samesang en sang deur Henry van Dyk ingewerk in die program. Ons nooi almal ook hartlik uit om direk na afloop van die program in die saal saam heerlike versnapperinge te geniet!

Page 3: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

3

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 25 OKTOBER : Oggend : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser : Aand : MP2 - Oudl. Marten van Heerden en Diak. Wimpie Le Roux 1 NOVEMBER : Oggend : MT - Oudl. Martin Untiedt en Diak. Adri Wyma : Aand : P1 - Oudl. Eben le Roux en Diak. Theo-Willem Ligthelm 8 NOVEMBER : Oggend : P2 - Oudl. Rassie Swanepoel en Diak. Vakant : Aand : P3 - Oudl. Raymond Kruger en Diak. Kevin Dobson

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Verdaag direk na die klassies toe. Ons sê dankie: Op 8 November 2015 tydens die oggenderediens: Elke katkisant wat gedurende 2015 90% en hoër klasbywoning gehandhaaf het, word vereer met ‘n blyk van waardering. HOE DINK JY? IS JY DALK EEN WAT IN AANMERKING KOM? Hulpkategete: Gee name van kinders vir dr. Pieter (so gou as moontlik)

Gr. 8 – 10 : Ons afsluiting vir 2015. ALMAL kom Woensdag 18h30 in die saal bymekaar. Bring koeldrank eniets om te eet! (Net wat jy wil) Ons sal 19h30 huis toe gaan.

GR 5 OUERS EN KINDERS: Ontmoet D’Vida van der Merwe na katkisasie onder boom vir so 5 minute. Wil net gou iets met julle reël.

GELOOFSBELYDENIS: Dink in jou gebede aan Xander Keyser wat DV 8 November 2015 belydenis van geloof aflê.

BELANGRIKE DATUMS: Voorbereiding : 8 November 2015 Nagmaal : 15 November 2015 Kerssangdiens olv Pta-Magalieskruin : 22 November 2015

NAGMAALSFORMULIER: In voorbereidingstyd seker te maak dat jy veral die gedeelte wat juis oor ons voorbereiding handel, aandagtig en biddend lees en te oordink. Kyk agter in jou psalmboek.

ALMANAK 2016: Indien jy bestel en betaal het sal jou Almanak DV laat November 2015 beskikbaar wees. Hou die Poortpos dop! Daar is nog net vanoggend kans om te bestel. Skryf jou naam op die lys teen die kennisgewingbord en betaal by die Admin Beampe. Koste: R70/kopie.

EERVOLLE LOSMAKING: Ouderling: Leon J.v. Rensburg Diakens: Frans Willemse, Marnus van Heerden, Riaan du Plessis Bid dat die Here ampsdraers vir die gemeente sal voorsien.

EREDIENS UITSENDING: RSG – NOV/DES 2015

Dr. Pieter is genooi om deel te neem aan: Opname van ‘n erediens in ons kerkgebou DV 22 November vir uitsending 6 Desember om 09h00.

Ateljee (aand)diens wat DV 29 November 2015 om 18h30 uitgesaai sal word. Aand-gedagtes: Vir uitsending DV 30 Nov en 5 Desember om 19:05. Vroegoggend-gedagtes: Vir uitsending DV 1,2,3 en 5 Desember om 05:55

Bid dat die Here die geleenthede tot Sy eer bruikbaar sal laat wees.

TOIBO NUUS: Gaan lees die berig op die kennisgewingbord.

Page 4: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

4

HOEVEEL MOET ‘N CHRISTEN VIR DIE HERE GEE? Soveel hoofde, soveel opinies!!

Wat sê die Ou Testament?

Wat sê die Nuwe Testament?

WAT Sê JY?

Hou die Poortpos dop en jou/julle ouderling het opdrag

om met jou/julle oor die genadeseën van die Here te

gesels wanneer hy huisbesoek doen.

Huisbesoektema: Bereidwilligheid, vrywilligheid en

blymoedigheid.

CD’S VAN PREKE:

Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel?

In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek.

Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD.

ONS WEBWERF:

Besoek ons werf by www.montanapoort.co.za Indien jy nie op ‘n Sondag by die erediens kan wees nie die Poortpos op die webtuiste te lees t.w.v. die info en meelewing.

DIENSGROEPNUUS:

BYBELSTUDIE: Ons vergader DV 28 Oktober om 08h45 in die kerksaal. Studiestuk 16. Jy is meer as welkom

GEREFORMEERDE VRIENDEKING: Skryf DV 10 November 2015 op. Ons eet by Deo Gloria. 11h30 vir 12h00 Koste: R140 pp (voor- hoof- en nagereg van jou keuse) Laat weet asb vir Neels Steenkamp (082 800 8002) of Mariki Oosthuizen (072 980 9287) as jy wil saamgaan.

Page 5: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

5

DOPPERDUIMPIES

Dit is weer daai tyd van die jaar .....

AFSLUITING!!!!

Jy word uitgenooi om die dag saam met ons as diensgroep na

Pretoria Dieretuin te gaan.

Datum: 31 Oktober 2015

Dag: Saterdag

Tyd: 07:30 – 8:00

Ons vertrek as groep vanaf die Kerk om 8:00.

Toegang: GRATIS!!!!

Mamma en Pappa julle betaal R35,00 p/p (Ons verkies dat u as ouers

saam met ons die dag kan kom geniet, indien u nie kan nie kom praat asb met ons).

Wat om te onthou:

Bring ‘n kospakkie saam!

Daar wag ‘n verrassing vir elke maatjie.

RSVP: 28 Oktober 2015

Tannie Carina by 082 324 2648

JEUG VAN GISTER: Neem asseblief kennis dat die uitnodigings vir die Kersete by die hoof ingang uitgedeel word. Kom haal joune asseblief en antwoord voor 15 November 2015. Ons ontvang julle graag by die ete. DIENSGROEP VIR JEUG VAN GISTER

TERLOOPS MIDWEEK Baie dankie vir almal wat laat weet het dat hul nie die midweek kry nie. Ons gee aandag daaraan. Moenie ophou om te laat weet as jy dit steeds nie kry nie. Indien jy altyd die midweek gekry het en nou nie meer kry nie laat weet die admin beampte by [email protected]

DOPPERDUIMPIES:

Page 6: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

6

VROUE VIR CHRISTUS (VVC): 2015 Skooltassie Projek Laerskool Voortrekker Eeufees se Graad 1 kindertjies word hierdie jaar ondersteun. Elke kindjie word voorsien van ‘n skooltassie. Jou bydrae of hulp vir hierdie projek sal baie waardeer word op verskeie maniere:

1. Koop skryfbehoeftes aan volgens ‘n lys vir een Graad 1 kindjie. Die lys is teen die kennisgewingbord in die kerk se portaal beskikbaar.

2. Een lys se skryfbehoeftes is vir een Graad 1 kindjie vir die hele 2016. 3. Skenk geld – dan koop ons die nodige skryfbehoeftes namens jou aan. 4. Gee van jou tyd en kom help pak die skooltassies of help om die skryfbehoeftes aan te koop teen die

einde van November 2015. Die datum sal bevestig word. 5. Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig

word. Baie dankie vir die skenkings wat ons reeds ontvang het. Skakel asb vir Lizbé vir enige verdere navrae by 082 754 1621. Groete van die Vroue vir Christus Diensgroep

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG

“Gelukkig is dié mense wat weet

hoe nodig hulle God het . . . . . .” (Matt. 5:3)

KERKVERBAND: Beroepe:

Ontvang Proponent GP Meijer [Gerben] na Vryburg.

Ds HV Venter [Henning] van Pinetown na Middelburg-Noord. Aanvaar Ds D Kotzee [Dirk] van Gobabis na Pretoria-Alkantrant.

GEMEENTEVERBAND:

ATTESTATE: MET ATTES AANGEKOM VANAF: GK Senekal: Mathys Nicolaas en Elsie Sophia Maria de Beer (081 269 4748. GK Wonderboompoort: Stephanus Johannes Mirthinus en Elizabeth Alida Swanepoel (071 258 7779). GK Port Elizabeth: Jacques en Jenny Swart (072 885 4408.

25 Oktober 2015 Elna Pretorius Suzette van Niekerk Carin Ischner Monique Myburgh Charlene Dobson

072 132 3611 083 983 1886 082 573 2271 072 679 3664 083 229 2663

1 November 2015 Lizbé Venter Fiona Pelser Rikie van Jaarsveld Annemarie le Roux Emma Kruger

082 754 1621 072 651 4898 082 560 2870 082 558 3324 084 890 0064

8 November 2015 – Geen tee - Magalieskruin Nagmaal

15 November 2015 – Geen tee - Montanapoort Nagmaal

22 November 2015 tot Januarie 2016 geen tee a.g.v. eksamen en skoolvakansie.

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

TEESKINKBEURTE:

Page 7: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

7

VERJAARSDAE: Aan almal wat in dié week verjaar: HARTLIK GELUK EN VREUGDEVOLLE DAE VIR DAG EN DAE.

OKTOBER 25 Kobus Labuschagne (083 709 1524). 27 Pieter van Jaarsveld (072 873 1808). 28 Anru Retief (082 489 9034 - ma); Sarie van der Walt (082 857 4901). 29 Hettie Yssel (072 892 1246). 31 Cobie Els (083 324 1716).

GELUK: Cees en Tineke Vierbergen wat verlede Dinsdag 53 jaar getroud was. Pieter en Yolandi Smith (083 564 4886) met die doop van hulle seuntjie. Geluk ook aan die

grootouers aan vader en moederskant.

LIDMATE WAT SIEK IS: Lulles de Villiers (082 328 2870); Flip de Bruin (0825368216) (sorgsentrum Ebenhaeser); Sarie

Malan (073 553 5124) sterk tuis aan; Hettie Horn (083 565 2724) in Meulmed; Neels Horn (083 565 2724) sterk tuis aan; Willie Lewis ICU Unitas (083 546 1289); Johan Pieters tuis; Corrie van der Walt sterk tuis aan; Rika J. van Vuuren se pa word tuid verpleeg.

ONS DINK AAN: Al ons studente wat aan Kampusonrus blootgestel word. Bid vir rektore en elke visekanselier asook

vir die minister van Hoër Onderwys.

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings.

In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142).

Ons bedien u graag.

26 Oktober : Huisbesoek dr. Pieter : Diakonie Dagbestuur 19h00

27 Oktober : UK Sonitus dr. Pieter

29 Oktober : Diakonie Vergadering 19h00

1 November : Gesamentlike huisbstoek: Wyk BE1 Oudl Willem en Diaken Adelene Lubbe 12h00

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die

kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Geref Vriendekring se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Page 8: (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 47 docs/Poortpos 2015...Kom saam op die eerste skooldag van 2016 om die tassies te oorhandig. Die datum sal bevestig word. Baie dankie

8

Dit waaroor ons nog droom, is skielik binne bereik

As ek ’n boek sou skryf oor ons gesin se belewenis van 2011 af, sal ek dit “Dankbaarheid”noem. Die afgelope paar jaar was ‘n “rollercoaster” van emosies en aktiwiteite, maarons het nou genoeg stories om eendag ons kleinkinders mee te vermaak.Elke avontuur begin by ’n droom. My en Dick se droom was om eendag by die see te bly.Ja, ek weet Koos Kombuis sing “almal wil ’n huisie by die see hê”, maar ek dink vir onswas dit meer as net ’n wens. Dit was vir ons ’n vereniging met ons enigste seun, Divan.

Toe beland daar ’n meevallertjie in ons skoot. Dick is in die bemarking afdeling in Telkomen hy skuif oor na Groothandel Verkope op 1 Augustus 2015. Die verplasing wasonverwags, en skielik begin die Telkom werknemers aansoek doen vir pakkette en die rolin Kaapstad raak vakant. Dick moet skuif en gou!So breek ons reis aan. Ons dank ons Liewe Vader vir Sy Genade en Seëninge wat onselke dag uit sy Hand ontvang.

Ons wil daarom dan ook ons dank uitspreek aan elke Montanapoorter wat ‘n rol in onslewens gespeel het sedert ons opname in die gemeente in Mei 2003. Ek dink sommeraan kuiers in die motors terwyl die seuns by katkisasie is, gemeentekampe, WET kampe,groepshuisbesoeke by ons huis, ondersteuning met Herman se afsterwe, mannekampeen dan die sondag oggend kuiers onder die bome. Ons groet julle en nooi julle uit om tekom groet wanneer u in Kaapstad ‘n draai maak. Liefde groete Dick en Susan Dauth