17
EENHEID 2: FISIESE KENMERKE

EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

EENHEID 2: FISIESE KENMERKE

Page 2: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad

toe geneem het?

Ons kon kreukels/riwwe sien (dit is berge), sowel as

riviere en onontwikkelde gebiede (areas wat nie deur

mense ontwikkel is nie.

Natuurlike kenmerke is enige iets van berge, bergreekse,

valleie en heuwels, riviere, watervalle, kuslyne, kape en

baaie.

2

Page 3: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Fisiese kaart ‘n Fisiese kaart wys al die

natuurlike/fisiese kenmerke van ‘n land.

Soos berge, riviere, watervalle, baaie en

kuslyne.

3

Page 4: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Fisiese kenmerke

4

Foto Begrip Beskrywing

Baai Inham of duik in die kuslyn

Kaap

‘n Stuk hoë land wat die see

inloop (teenoorgestelde van

baai)

Page 5: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

5

Foto Begrip Beskrywing

Bergreeks ‘n Groep of ketting van

berge

Bergpiek/Bergspits Die hoogste punt van ‘n

berg – heel bo.

Heuwel ‘n Hoër gebied wat nie so

groot soos ‘n berg is nie.

Page 6: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

6

Foto Begrip Beskrywing

Valleie 'n Lae gebied tussen

heuwels of berge.

Page 7: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

7

Ligging van ‘n paar fisiese kenmerke in SA

Die uKhahlamba-Drakensberge is die hoogste bergreeks in SA. uKhahlamba = heining van

assegaaie. Drakensberg = berg van die draak

Die St. Lucia-meer is ‘n vleilandgebied met strande,woude, moerasse en binnelandse mere.

Daar is seekoeie en ander wild.

Page 8: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

8

Die Augrabieswaterval is 60 m hoog. Dit was eers Ankoerebis genoem (Khoikhoi-naam) wat

“plek van groot lawaai” beteken.

Die Blyde Rivier-bergkloof is gevorm terwyl die rivier die rots oor duisende

jare weggebreek het.

Page 9: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

9

Robbeneiland is talle jare lank as ‘n tronk gebruik en is naby die kuslyn van

Kaapstad geleë.

Die Vredefortkoepel is gevorm toe ‘n groot meteoriet uit die ruimte die aarde ongeveer 2000 miljoen jaar gelede getref

het.

Page 10: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

10

Die Lebomboberge vorm deel van die grens tussen SA, Mosambiek en

Swaziland.

Die Golden Gate Nasionale Park se rotsformasies is beroemd weens die

goudkleurige kranse.

Page 11: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Wes-Kaap:

Fisiese kenmerke per provinsie

Tafelberg, Robbeneiland, Kaappunt,

Swartberge, Breërivier,

Saldanhabaai, Valsbaai.

Page 12: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Noord-Kaap: ⪢ Augrabieswaterval

⪢ Gariep-/Oranjerivier

⪢ Kalahariwoestyn

⪢ Namakwalandse kusstreek

⪢ Nuweveldberge

12

Page 13: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Oos-Kaap: Algoabaai

Addo-Olifant Nasionale Park

Vallei van Verlatenheid

Groot Visrivier

Tsitsikamma Nasionale Park

13

Page 14: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

uKhahlamba-

Drakensbergreeks

St. Lucia-meer

uThukelarivier

Mfolozi-rivier

Lebomboberge

KwaZulu-Natal: o Limpoporivier

o Waterbergreeks

o Letabarivier

o Lebomboberge

14

Limpopo:

Page 15: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Noordwes Vredefortkoepel

Magaliesbergreeks

Pilanesberg Nasionale Park

15

Page 16: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

Gauteng Vaaldam

Witwatersrand

-kom

(goudneerslae)

Blyde Rivier-

bergkloof

Nasionale

Kruger Wildtuin

Elandsrivier-

waterval

Golden Gate Nasionale Park

Gariepdam

Bloemhofdam

Caledonrivier

16

Mpumalanga Vrystaat

Page 17: EENHEID 2: FISIESE KENMERKE · 2020. 4. 25. · Wat is fisiese kenmerke? Onthou julle toe ons laasweek ‘n virtuele vlug Kaapstad toe geneem het? Ons kon kreukels/riwwe sien (dit

17

Voltooi asseblief die aktiwiteit (Word dokument)