Upload
mapstudio
View
565
Download
12
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Die omvattende gids tot die top hengelplekke in Suid-Afrika, Mosambiek en Namibië. Viswaters Toe bevat die beste visvangplekke langs die hele kus van Suid-Afrika en uitgesoekte dele van Mozambique en Namibië asook sekere gewilde binnelandse visvang areas. Presiese GPS koördinasies en geditaleerde kaarte sal verseker dat vissermanne die presiese plekke vind om seker te maak dat hulle die regte vis op die regte tyd van die jaar vang. Addisionele voorstelle vir die regte tipe visvang gerei en aas opsies word ook ingesluit vir spesifieke vis soorte asook aanbevelings vir die beste tyd van die jaar. Om die meer praktiese sy van visvang makliker te maak, sluit die boek verskeie lyste in van winkels waar jy voorraad kan koop met hul kontaknommers. Die verskillende provinsies se reëls en regulasies vir visvang op verskeie plekke work ook ingesluit. Nog iets wat Viswaters Toe laat uistaan tussen ander boeke is die vis identifikasiegids met alles wat jy moet weet plus die SASSI databasis met plaaslike visvang rekords. Hierdie gids is werklik elke visserman se vriend en sal seker maak dat alle hengelaars opgewonde, ingelig en gereed is vir hul volgende uitstappie. Viswaters Toe is ook beskikbaar in Engels onder die titel, Gone Fishing en is altwee beskikbaar in print en eBoek format.
Citation preview
VISWATER
S TOE
A Dek die hele kuslyn van Suid-Afrika, sowel as
uitgesoekte plekke in Mosambiek en Namibië
A Gewilde binnelandse hengelplekke ook gedek
A Al die beste hengelplekke met GPS-koördinate
A Wat en wanneer om te vang
A Watter soort gerei en aas om te kies
A Waar om voorraad te koop
A Belangrike kontaknommers
A Unieke hengelgeleenthede
A Kaarte wat al die plekke aandui
A Hengelreëls en -regulasies
A Visuitkenningsgids
A SASSI-databasis
I S BN 978-1-77026-503-5
9 7 8 1 7 7 0 2 6 5 0 3 5MAC/CPT/0713/NB/GH/TG
ENIGE KOMMENTAAR [email protected] ONS WEBWERF VIR BYWERKINGS, AFLADINGS,
KAARTE, KATALOGUSSE & SPESIALE AANBIEDINGS
MapStudio™ en die MapStudio™-logo is handelsmerke wat aan New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd. behoort.1ste uitgawe © MapStudio™ 2013. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gerepro-duseer, in ‘n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiëring en die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike toestemming van die Kopiereghouer nie.
Die beste hengelplekke aan die kus en binnelands
108
SUID-KWAZULU-NATAL
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Splash Rock is een van die bekendste diepwater- punte aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is ’n
uitstekende plek om trofeevisse soos kabeljou, leervis, koningmakriel en rugbrekende haaie soos skeurtand- en swarttiphaaie, reusesandkruipers en vele ander te teiken. Daar is ook goeie skrapplek vir panvisse soos bruinhottentot noord en suid van die hoofpunt. Splash Rock lewer die meeste vangste van April tot September op – dit val saam met die jaarlikse elf- en sardientjielope.
’n Minder bekende plek, Spiros, het dieselfde vissoorte as Splash Rock, maar baie minder hengelaars gooi hier in; dis ’n goeie plek om van die skares weg te kom. Hier hengel ’n mens die beste in ’n noordoostewind.
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Splash Rock 31°03’00.4”S 30°13’48.7”O
Ligte, middelslag, swaar
Sardyn, bevrore garnaal, tjokka, makriel, lewende aas
Spiros 31°04’01.5”S 30°13’03.8”O
Ligte, middelslag, swaar
Bevrore garnaal, tjokka, lewende aas
Port Edward O
Port Edward spog met ’n winkel in die hoofstraat wat ’n goeie voorraad het: • Tackle Net – tel: +27 (0)39 313 3013.
Voorraad
• NSRI Port Edward – Stasie 32, tel: +27 (0)76 617 5002• Mariene Visdieweryvoorkoming – blitslyn, tel: +27 (0)83 380 6298
Belangrike Kontakte
Vir die ernstige strandhengelaar wat ’n trofee-koning-makriel wil uittrek, is Splash Rock seker dié plek. Die vorige SA senior rekord en die huidige SA junior rekord is albei die afgelope vyf jaar hier behaal. Desember tot Julie is die beste tye om dié vis te teiken. Met die jaarlikse loop tussen Junie en Augustus word hier koorsagtig gehengel, veral in gunstige toestande wanneer klein vissies binne ingooiafstand is. Op see kan jy ’n trofee- koningmakriel inkatrol of die magtige geelstert op die ‘wrak’ uitdaag. Verskeie huurbote vaar uit Port Edward uit - sien www.ufindsouthcoast.co.za
Unieke Geleenthede
Sardientjieloop
Pondoland Mariene Beskermde GebiedGeen diepseehengel word toegelaat in die gebied tussen die mond van die Sikomberivier en die mond van die Mbotyirivier en tot by die 1 000 m-dieptelyn nie. Geen strand- of rotshengel word langs die volgende gedeeltes van die kus toegelaat nie:31°10.3�S; 030°07.5�O tot 31°12.5�S; 030°05.2�O31°15.0�S; 030°02.9�O tot 31°16.8�S; 030°01.2�O31°17.6�S; 030°00.6�O tot 31°19.1�S; 029°58.5�O31°25.4�S; 029°51.2�O tot 31°27.0�S; 029°45.5�OGeen hengel word in die Mtentu- en Msikabariviermonding toegelaat nie.
Trafalgar Mariene Beskermde GebiedSlegs strand- en rotshengel en hengel vir sekere diepseevisse word toegelaat tussen baken N1 suid van Centre Rocks en baken N2 teenoor die suidgrens van die Mpenjati-oord, en tot een seemyl die see in van die hoogwatermerk af.
109
Leisurebaai tot Southbroom O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Ladder Rock (Leisurebaai)
31°01’07.1”S 30°15’16.1”O Swaar brandergerei
Visaas (bv. bonito, geelstert, elf), hele tjokka
High Rock Palm Beach 30°59’30.1”S 30°16’29.6”O
Ligte, middelslag-, swaar brandergerei
Sardyn, rooioogsardien, tjokka, lewende elf
Mpenjatirivermonding 30°58’16.5”S 30°16’53.2”O
Ligte riviermonding-gerei, kunsvlieg
Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas
Trafalgarrif 30°57’11.3”S 30°18’07.9”O
Ligte tot middelslag- brandergerei vir riflewende spesies
Sand-/bevrore garnaal, tjokka, rooioogsardien
Southbroompunt 30°54’43.2”S 30°20’03.7”O
Ligte, middelslag-, swaar brandergerei
Tjokka, harder, makriel, rooioog-sardien
Mbizanariviermonding 30°54’28.5”S 30°19’59.1”O
Ligte riviermonding-gerei, kunsvlieg
Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas
I N D I E S E O S E A A N
Oribi GorgeNatuurreservaat
Munster
Southport
Glenmore Beach
Turton
Shelley Beach
uMzumbe
Mtwalume
Palm Beach
Marburg
RamsgateSouthbroom
Paddock
Sea Park
Hibberdene
uMtentweni
uVongoMargate
Port Edward
Port Shepstone
A
AA
AAA
AA
A
AAA
A
A
A
A
AA
ASplash Rock
Ladder Rock (Leisurebaai)High Rock Palm Beach
MpenjatiriviermondingTrafalgarrif
SouthbroompuntMbizanariviermonding
Shirley Avenue RamsgateMargate-pier
Orange Rocks en Pot Hole
Skibootbasis, Shelley Beach
Port Tweni, OslostrandThe Block
The Sandspit
Sunwhich Port
Stiebelpunt, uMzumbe
Hibberdene
Mtwalume
Spiros
SUIDKUS-TOLPAD
10Km
N
R102
R620
N2
R61
Na Durban
Na
Koks
tad
Port Edward tot Mtwalume
Bygedra deur: Dean Pretorius, Craig Thomassen, Stuart Dunlop & Jason Haxton
Biologie: ’n Torpedovormige vis, silwergrys, maar groen-blou ruglangs, die punt van rug- en anale vinne is wit. Swart kol op kieudeksel. Jonges het ses donkerder strepe. Volwasse teen 50 cm, skiet in die lente en somer kuit in pare aan die kus. Maksimum grootte 1 m en 15 kg. Van Margate noordwaarts en tot in die Indo-Pasifiese Oseaan.Tipiese habitats: Helder water oor koraalriwwe en ook sandbaaie; jonges in riviermondings. Skool bedags, alleen-lewende jagters snags. Swerf.
Biologie: ’n Groot, langwerpige, silwerige vis, met ’n geboë sylyn. Volwasse teen 60 cm. Skiet meestal in die lente kuit aan KwaZulu-Natal. Kan 2 m lank word en 50 kg weeg. Kom van die oostelike Atlantiese Oseaan en om die kus tot by Maputo voor.Tipiese habitats: Kom in klein skole in die brandersone voor waar hy kleiner visse jag. Migreer in die somer na die Kaapse provinsies en in die winter na KwaZulu-Natal.
210
VISUITKENNINGSGIDS
Leervis Lichia amia
Grootoogkoningvis Caranx sexfasciatus
donker kol op boonste kieudekselrand
geboë sylyn
Engelse name Bigeye kingfish, dusky jack
VoorraadstandKommersiële vangste of verkope verbodeSASSI ROOI
Gerei en aas Word die beste snags aan visaas en ’n verskeidenheid kunsaas gevang.
Rekordvangs SA hengelrekord 7,8 kg
Vangs-/saklimiete Geen minimum grootte; vyf visse
Engelse name Garrick, sand gurnard, river gurnard
VoorraadstandKommersiële vangste of verkope verbodeSASSI ROOI
Gerei en aas
Gewilde sportvis wat maklik lewende aas soos harders of sardientjies sowel as kunsaas neem, maar kwesbaar is vir oorbevissing. Hou by vangslimiete.
Rekordvangs SA hengelrekord 32,2 kgSA spieshengelrekord 31,2 kg
Vangs-/saklimiete Minimum 70 cm; twee visse
Saamgestel deur: Paul Cowley, Justin Lindsay and Georgina Jones
Medewerkers: Mike Bailey, Greg Brett, Paul Cowley, Stuart Dunlop, Bruce Ellender, Guy Ferguson, Jason Haxton, Georgina Jones, Alex Junod, Rob Kyle, Justin Lindsay, Francois Myburgh, Craig Nelson, Andrew Nienaber, Andrew Pautz, Mike Pautz, Dean Pretorius, Timothy Richardson, Chris Schoultz, Geraldine Taylor, Vincent Taylor, Craig Thomassen, Rowan Timmer, Edward Truter, Joerg Walter, David Weaver, Olaf Weyl
Skandeer hierdie QR-kode om die MapStudio-webwerf te sien
Sluit Vis-ID- gids in
SUID-AFRIKA , MOSAMBIEK EN NAMIBIË
VISWATERS
TOEVISWATERS VISWATERS VISWATERS VISWATERS VISWATERS
OMSLAG HOOFFOTO Chris Schoultz
3
INHOUDKitsvinder Hengelplekke Bladsy 4Visname Bladsy 5
Hoe om die boek te gebruik Bladsy 6
Inleiding deur Paul CowleyVoorwoord Bladsy 8Veiligheid eerste Bladsy 8Wateromgewings en visse Bladsy 10Stand van visseryhulpbronne Bladsy 11Visserybeheermaatreëls Bladsy 12Wil jy gaan hengel? Doen eers kennis op Bladsy 13Gerei Bladsy 16Verantwoordelike ontspanningshengel Bladsy 18
Die Weskus deur Vincent Taylor Bladsy 20
Die Wes-Kaap deur Vincent Taylor, Mike Pautz Bladsy 30
Die Oos-Kaap deur Chris Schoultz, Paul Cowley, Andrew Pautz, Greg Brett, Justin Lindsay, Craig Nelson Bladsy 66
Suid-KwaZulu-Natal deur Dean Pretorius, Craig Thomassen, Stuart Dunlop, Jason Haxton Bladsy 108
Noord-KwaZulu-Natal deur Rob Kyle Bladsy 121
Binneland deur Olaf Weyl, Rowan Timmer, Timothy Richardson, Alex Junod, Mike Bailey, Geraldine Taylor, Bruce Ellender, David Weaver, Andrew Nienaber, Edward Truter Bladsy 140
Mosambiek deur Paul Cowley, Francois Myburgh, Guy Ferguson Bladsy 166
Namibië deur Joerg Walter Bladsy 176
Visuitkenningsgids deur Georgina Jones, Justin LindsayHoe om die Visuitkenningsgids te gebruik Bladsy 181SASSI-databasis Bladsy 181Haaie en rôe Bladsy 183Soutwaterbeenvisse Bladsy 189Varswatervisse Bladsy 216
Verwysings Bladsy 223
Erkennings Bladsy 224
6
HOE OM DIE BOEK TE GEBRUIKDié boek is ’n samestelling van die kennis van verskeie ervare hengelaars aan die kuslyn van Suider-Afrika. Al die bekende hengelplekke van die Weskus tot KwaZulu-Natal word gedek, terwyl afsonderlike hoofstukke ’n oorsig van uitgesoekte plekke in Namibië and Mosambiek gee. ’n Keur van varswaterhengelbestemmings word ook in ’n afsonderlike hoofstuk bespreek.
Elke gedeelte van die kuslyn van Suid-Afrika verskaf die volgende inligting:
u Die naam van die gebied
v Die tophengelplekke
w GPS-koördinate van die plek
x Soorte gerei en aas wat gebruik moet word
y ’n Beskrywing van die gebied, insluitende presies waar om te hengel en wat gevang kan word
z Inligting oor waar om voorraad te koop
{ Belangrike kontaknommers
| Verblyf in die gebied
} Enige hengelgeleenthede wat uniek aan die gebied is
~ ’n Kaart wat die hengelplekke se ligging aandui en inligting gee oor Mariene Beskermde Gebiede
Raadpleeg die Visuitkenningsgids op bladsy 181 vir inligting oor die meer algemene visse wat aan die kus en in die binneland gevang word.Raadpleeg die Visuitkenningsgids op bladsy 181 vir inligting oor die meer algemene visse wat aan die kus
113112
SUID-KWAZULU-NATAL
Waar om te hengel en wat jy kan vang:The Sandspit by Port Shepstone wedywer met Port St Johns as die top SA hengelplek vir trofee-kabeljou. Talle visse van meer as 40 kg is aan lewende aas en kunsaas soos groot rukaas en wikkelsterte uitgetrek. Skole leervis kom in die baai en byt dikwels aan die boloper. Omdat meestal in die donker vir kabeljou gehengel word, moet ’n mens nie alleen hengel nie. Moet ook nie jou voertuig onbewaak in die parkeerterrein laat nie; laat iemand jou liewer aflaai en weer oplaai.
Sunwhich Port huisves ’n verskeidenheid rifvisse waaronder redelike groot bruinhottentotte. Daar is ook ’n klein rotspunt waar jy leervis, kabeljou en enkele haaie kan teiken.
By Stiebelpunt, uMzumbe, is die water diep tot naby die strand en kan strandhengelaars diepsee-visse soos die koningmakriel, gespikkelde katonkel, reuse- en swartpuntkoningvis, leervis en kobia teiken. Groot haaie, rôe en reuse-
sandkruiper word ook hier gevang. Dis ’n goeie plek om te hengel wanneer die sardientjies daar is. Wees versigtig wanneer jy in ’n vol see of met springgety hier hengel; rubberstewels is noodsaaklik. Kajak- hengelaars het hier baie sukses met sportvisse.
Hibberedene is perfek vir rifvisse. Daar is ’n paar diepwaterpunte waar ’n mens diepseevisse en ’n menigte kleiner haaie en rôe in die somer kan teiken. Hibberdene het ’n geregistreerde boot- lanseerterrein van waar hengelaars baie goeie plekke vir koningmakriel en geelstert kan bereik.
Die beste stuk by Mtwalume is van die Mnamfu- riviermonding noord tot by die skibootlanseer- terrein. Dié stuk kuslyn is lonender van April tot September. Elf, klipkabeljou en leervis kan ook in die winter- en lentemaande (Mei-September) geteiken word. Vir middelslag- en swaargerei- hengelaars, is reg voor die parkeerterrein (noord van die getypoel) die beste plek om trofeevisse te teiken.
Port Shepstone tot Mtwalume O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
The Sandspit 30°44’09.3”S 30°27’35.3”O
Ligte, middelslag, swaar
Lewende aas (harder, elf en strepie) bolopers, wikkelstert en 17 cm drywende rukaas
Sunwhich Port 30°39’57.2”S 30°30’49.6”O Ligte, middelslag Garnaal, sardyn, tjokka
Stiebelpunt, uMzumbe 30°37’38.1”S 30°32’47.5”O
Ligte, middelslag, swaar
Lewende aas, tjokka, rooioog- sardien; lepels en bolopers
Hibberdene 30°34’43.2”S 30°34’30.7”O
Ligte, middelslag, diepsee
Garnaal, sardyn, tjokka;diepsee vertikale ruk-en-pluk of lewende bonito
Mtwalume 30°29’28.6”S30°37’59.5”O Ligte, middelslag Sardyn, bevrore garnaal, tjokka,
sand- en moddergarnaal
• ucky’s Sports – Port Shepstone, tel: +27 (0)39 682 2368Voorraad
• NSRI Shelley each – Stasie 20, tel: +27 (0)39 315 6973 of +27 (0)82 990 5950• Mariene Visdieweryvoorkoming – blitslyn, tel: +27 (0)83 380 6298
Belangrike Kontakte
Die kanse dat jy jou persoonlike beste kabeljou kan inkatrol is goed as jy bereid is om ure by The Sandspit deur te bring. Tydens die sardientjieloop sal jou arms by Stiebelpunt deur beide diepseesportvisse en reusehaaie ge- rek word. Diepseehengelaars op Hibberdene het al reuse- geelsterte uigetrek; een van meer as 40 kg is moontlik en dié vis is steeds op talle hengelaars se wenslys.
Unieke Geleenthede
evrore aas is beskikbaar by:• Adcan Marine Supplies – Park Rynie, tel: +27 (0)39 976 1907• The ast ast – Park Rynie, tel: +27 (0)39 976 105Visgerei en aas is beskikbaar by: • Mike’s Tackle Den – Scottburgh, tel: +27 (0)39 978 325
Voorraad
• Rockybaai-woonwapark – tel: +27 (0)39 976 0336)• Mac Nicols-woonwapark ( azley) – www.macnicol.co.za• appy anderers-woonwapark (Pennington) – www. happywanderers.co.za Pennington vakansieverblyf – Seeff, tel: +27 (0)39 975 1255.
VerblyfTydens die sardientjieloop teen Junie, kan sportvisse soos koningmakriel van die strand af gevang word. Daar is verskeie skiboothuuroperateurs wat van Rockybaai uitvaar en diepseevaarte vir hengel of plesier verskaf. Sien www.ufindsouthcoast.co.za vir meer inligting. Rockybaai het ook ’n sterk duikgemeenskap en bied haaiduik sowel as skubaduik na Aliwal Shoal vir die meer avontuurlustiges.
Unieke Geleenthede
iFafa tot Rockybaai O
I N D I E S E O S E A A NVernon Crookes
Natuurreservaat
Dududu
Clansthal
uMgababa
Adams Mission
uMbumbulu
Scottburgh
Park Rynie
uMhlanga
Kingsburgh
uMzinto
Clermont
uMkomaas
aManzimtoti
Queensburgh
uMlazi
KwaMashu
WestvilleMpumalanga
DURBAN
A
AAA
AA
AA
A
AA
AAA
AA
AA
A
AAAAAAA
AAA
AA
A
A
Rockybaai
Scottburgh
Clansthal
Widenham
uMkomaas
Mniniriviermonding
uMgababaKarridene
Illovo/Foster Road
WinkelspruitWarner Beach
Chain RocksNyoni Rocks
uMhlanga
Eastmoor CrescentVirginia
uMgeniriviermonding
Vetchstrand
Suidpier en Noordpier
Militêre Basis
GarviesAnstey’s
Brighton BeachTreasure Beach
The Cutting/Cuttings
Beachwood
Twini Ledges
Kings Reef
MzimayiriviermondingUmdonipunt
iFafa
Bazley
Sezela
10Km
N
R603
N2
Na Port Shepstone
Na Tongaat
iFafa tot Durban Noord
Aliwal Shoal Mariene Beskermde GebiedGeen hengel word toegelaat in die Crown-gebied beperkte sone, naby uMkomaas, of om die wrak van die Produce nie.
u
y
z
~
~
{} |
v w x
30
DIE WES-KAAP
Parow
Valsbaai
Tafelbaai
A T L A N T I E S E O S E A A N
Robbeneiland
Kaap die Goeie Hoop
Kaappunt
Hottentots-HollandNatuurreservaat
TafelbergNasionale Park
KaapstadInternasionale
Lughawe
Noordhoek
Scarborough
Faure
Kommetjie
Pringlebaai
Rooiels
Llandudno
Gordonsbaai
Firgrove
Bloubergstrand
Vishoek
Muizenberg
Houtbaai
Kuilsrivier
Simonstad
Somerset-Wes
Strand
Durbanville
Stellenbosch
Milnerton
Bellville
KAAPSTAD
A
A
AAA A A A A A
AA
A
A
A
A AA
A
A
Bloubergstrand
Bouldersstrand
Melkbaai
Harmony
Miller’s Point
Llandudno
Kommetjie
Diazrotse
Rooikrans
Bordjiesdrif
Gifkommetjie
12
34
5 6 7 8 9
1 Kalkbaaihawemuur
2 Bailey’s Cottage
3 Muizenberghoek
4 Strandfontein
5 Beespens
6 Mnandi
7 Swartklip
8 Macassar
9 Broken Road
R44
R304
R310
N2
N1
N
10Km
Na Malmesbury
Na Caledon
Blouberg tot Strand
Tafelberg Nasionale Park Mariene Beskermde GebiedGeen hengel word in die volgende beperkte sones toegelaat nie:
St James Beperkte Sone: tussen die getypoel by St James en die getypoel by Kalkbaai. Presiese grenskoördinate is:34°07.123 S; 018°27.568�O34°07.567 S; 018°27.050�O34°07.567 S; 018°27.568�O
Boulders Beperkte Sone: in die gebied tussen die oostekant van Simon-stadhawe en Oatlands. Presiese grenskoördinate is:34°11.567 S; 018°26.762�O34°12.705 S; 018°27.781�O34°10.581 S; 018°27.196�O34°10.581 S; 018°27.781�O
Castle Rock Beperkte Sone: tussen baken VB1 by Miller’s Point en baken VB2 by Partridge Point, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskoördinate is:34°15.480�S; 018°28.344�O34°14.100�S; 018°28.508�O34°14.100�S; 018°29.300�O34°15.480�S; 018°29.300�O
Paulsberg Beperkte Sone: tussen Smitswinkelpunt en Venus Pool, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskoördinate is:34°17.744�S; 018°28.020�O34°16.549�S; 018°28.464�O34°16.549�S; 018°29.000�O34°17.744�S; 018°29.000�O33°58.757�S; 018°17.797�O
Kaap die Goeie Hoop Beperkte Sone: tussen Hoek van die Bobbejaan en die heining by Scarborough, en tot ongeveer een seemyl die see in. Presiese grenskoördinate is:34°12.271�S; 018°22.194�O34°18.393�S; 018°24.258�O34°16.490�S; 018°22.194�O
Karbonkelberg Beperkte Sone: tussen die Sentinel by Houtbaai en Oudekraal, en tot ongeveer 3,3 seemyl die see in by die breedste punt. Presiese grenskoördinate is:34°03.660�S; 018°20.252�O33°58.757�S; 018°21.847�O34°03.660�S; 018°17.797�O
Bydraes deur: Vincent Taylor & Mike Pautz
31
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Bloubergstrand spog met meer as net die klassieke uitsig op Kaapstad en Tafelberg. In die winter wanneer die noordwestestorms die see omgewoel het en nuwe sloepe oopgemaak het, stroom hengelaars hierheen om galjoen te teiken, wat in groot getalle voorkom en aan witmossel sal byt. Dis onmoontlik om die beste plekke te lys, want die sloepformasies verander voortdurend. Hengelaars word aangeraai om strandlangs te ry en moontlike plekke te soek, of ’n gesoute hengelaar te vra. In die vroeë somer kan kabeljou met sardyn gevang word, en af en toe sal ’n witstompneus ook byt.
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Bloubergstrand 33°47’39.1”S 18°27’40.1”O Middelslag Witmossel, sardyn
Bloubergstrand O
Uitsig van Bloubergstrand af
Witmossels kan op die strand by Melkbos versamel word.Gerei is verkrygbaar by: • Alpha Pro ishing – rackenfell, tel: +27 (0)21 981 18 0• The ishing Specialist – Maitland, tel: +27 (0)21 591 4240
Voorraad
• NSRI Tafelbaai – Stasie 3, tel: +27 (0)82 990 5963• D V-voldoeningskantoor – aapstad, tel: +27 (0)82 779 3670, faks: +27 (0)21 02 3113
Belangrike Kontakte
32
DIE WES-KAAP
Waar om te hengel en wat jy kan vang:In dié gebied kan hengelaars koers kry na Bouldersstrand, ’n baai met ronde rotse suid van Kampsbaai (nie te verwar met Boulders naby Simonstad nie), om galjoen tydens die winter-storms te teiken, of na Llandudno om die rotse in die winter vir galjoen en moontlik kabeljou in die somer aan te durf.
Diepseehengelaars kan met huurbote van Houtbaaihawe af uitvaar om tuna, geelstert en snoek aan die hoek te probeer kry. Bote vaar ook uit van Kommetjie af om te hengel en, in die seisoen, kreef uit te haal. Die kus van Kommetjie af Kaap-punt toe is grotendeels rotsagtig met ’n paar baaie, en hengelaars kry gewoonlik koers na die Tafelberg Nasionale Park waar goeie vangste van galjoen op plekke soos Gifkommetjie moontlik is. Diazrotse is soos Rooikranz, ’n spinnerman se plek vir geelstert.
Kaapse Atlantiese Seekus O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Bouldersstrand 34°11’47.7”S 18°27’05.0”O Middelslag Rooiaas (ontbinde), witmossel
Llandudno 3 00’36.2 S 18°20’30.0”O Middelslag Witmossel
Kommetjie 34°08’27.2”S 18°19’32.2”O Middelslag Rooiaas (ontbinde), witmossel
Gifkommetjie 34°20’13.2”S 18°27’10.2”O Middelslag Rooiaas (ontbinde), witmossel
Diazrotse 34°21’23.2”S 18°29’43.0”O Swaar epels ( spinners’)
Snoek
Witsandstrand is goed om witmossels te versamel.Aas en gerei is verkrygbaar by: • out ay oatyard – tel: +27 (0)21 790 562
Voorraad
• NSRI akoven – Stasie 2, tel: +27 (0)82 990 5962• NSRI outbaai – Stasie 8, tel: +27 (0)82 372 8792• NSRI ommetjie – Stasie 26, tel: +27 (0)82 990 5979• D V-voeldoeningskantoor – outbaai, tel: +27 (0)82 371 6268, faks: +27 (0)21 790 1792• D V-voldoeningskantoor – ommetjie, tel: +27 (0)82 829 3922, faks: +27 (0)21 783 5853
Belangrike Kontakte
angs die hele kus kan vir kreef geduik word.Unieke Geleenthede
33
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Die kranswande aan die Tafelberg Nasionale Park se skouspelagtige ooskus bied bedrewe hengelaars die kans om geelstert van Rooikrans se rotslyste af te vang. Bordjiesdrif is ’n goeie plek om die hele jaar deur ’n hottentot en roman uit te trek. Die geelstert maak ook hier sy verskyning.
Buffelsbaai se bootlanseerterrein stel hengelaars in staat om hengel- en spieshengelplekke soos Bellows Rock en Rocky Banks te bereik. Hier kry jy skole geelstert wanneer hulle loop, sowel as af en toe ’n geelvin- of langvintuna. Dié visse word ook by Deep Canyons geteiken deur diepseehuur-bote wat van Simonstad af uitvaar. Dis ook ’n plek vir diepseevisse soos geelbek, pensstreeptuna, snoek en dorade. Spieshengelaars jag graag witsteenbras, kabeljou of elf in die see naby Miller’s Point. Kalkbaaihawemuur is net ’n besoek werd as jy tjokka soek. Interessanter, ná ’n suidooster in die somer, is Bailey’s Cottage die plek waar jy kabeljou en elf kan inkatrol.
Westelike Valsbaai O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Rooikrans 34°20’50.3”S 18°29’11.9”O Swaar Lepels (‘spinners‘)
Bordjiesdrif 34°19’00.0”S 18°27’47.2”O Swaar
Witmossel, tjokka, seekat en lepels
Miller’s Point 34°13’57.2”S 18°28’23.3”O Middelslag tot swaar Tjokka, sardyn, kunsaas
Kalkbaaihawemuur 34°07’42.9”S 18°26’58.5”O Ligte Tjokka-aas (‘jigs’)
Bailey’s Cottage 34°06’48.0”S 18°27’56.7”O Middelslag Sardyn, tjokka, bloedwurms
Geelstert
VoorraadTjokka kan by die Kalkbaaihawemuur gevang word.Gerei is verkrygbaar by:• alse ay Tackle Shop – in die Valsbaaiseiljagklub, Simonstad, tel: +27 (0)21 786 5513 • Jimmy’s Sports – Vishoek, tel: +27 (0)21 782 3360• Tuckers Tackle – Dieprivier, tel: +27 (0)21 715 5626
Belangrike Kontakte
• NSRI Simonstad – Stasie 10, tel: +27 (0)82 990 5965 • D V-voldoeningskantoor – alkbaai, tel: +27 (0)82 829 3919, faks: +27 (0)21 788 1038
Af en toe word ’n tuna by Rooikrans gevang, ’n plek van verstommende vangste in die verlede: ’n groot geelstertloop in 1953 het tot gevolg gehad dat meer as 350 geelsterte van gemiddeld meer as 10 kg gevang is. Dié kus het ook die grootste geelstert in Valsbaai, ’n monster van 25 kg opgelewer.
Unieke Geleenthede
34
DIE WES-KAAP
Muizenberg tot Strand O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Muizenberghoek 34°05’52.0”S 18°29’20.3”O Middelslag
Sardyn, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal
Strandfontein 3 05’07.6 S 18°33’10.3”O Middelslag, swaar Sardyn, harder, tjokka
Beespens 34°04’39.9”S 18 36’00.5 O Middelslag, swaar Sardyn, harder, tjokka
Mnandi 34°04’18.4”S 18 39’06. O Middelslag, swaar Sardyn, harder, tjokka
Swartklip 34°04’29.1”S 18°41’10.3”O Middelslag, swaar
Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal
Broken Road 34°04’53.9”S 18°45’51.3”O Middelslag, swaar
Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal
Macassar 34°04’35.1”S 18°44’23.4”O Middelslag, swaar
Sardyn, harder, tjokka, bloedwurms, sandgarnaal, rooiaas (ontbinde)
Melkbaai 3 06’36. S 18 9’06.5 O Middelslag Tjokka, sardyn
Harmony 34°08’28.1”S 18°50’48.4”O Middelslag
Sandgarnaal, sardyn, makriel, tjokka, kunsaas
Beespens
35
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Die lang kuslyn tussen Muizenberg en Gordonsbaai bied baie hengelmoontlikhede. Wit steenbras word dikwels heel in die hoek by Muizenberg aan bloed-wurms gevang. In die somer, tussen Muizenberg-hoek en Macassar, kan hengelaars ’n witsteenbras, kabeljou, koperhaai, remvlinderrog en elf teiken. Dié gebied is egter berug vir aanvalle, veral op hengelaars wat snags of vroeg soggens bedrywig is. Dis veiliger om nie alleen te wees nie. Galjoen en dassie word in die winter gevang.
Strandfontein is sowat 7 km lank en jy sal plaas-likes moet raadpleeg om goeie plekke te ontdek. Hengelaars kan hier gelukkig wees en ’n groot kabeljou met hoogwater in vlak water uittrek. Verder oos is die Beespens-gebied sowel as Mnandi baie goed vir kabeljou en elf. Al langs dié kus, van die kranse tot by die voëlreservaat by Eerstebaai, sal jy kabeljou en elf en, as jy die regte aas aan die hoek het, ook witsteenbras kan inkatrol.
Swartklip is ook bekend vir somervangste van kabeljou. Die beste toestande in dié streek is ná ’n sterk suidoostewind op die eerste dag van ’n noordwestewind. Gooi by die sloepe in vir die beste resultate. As jy in die winter met laagwater in die water waad, kan jy op die riwwe digby die strand ingooi om galjoen aan die hoek te kry.
Die Macassar-omgewing, beginnende by die belangrike hengelplek Broken Road, is bekend vir vangste van galjoen, witsteenbras, elf en kabeljou. Witsteenbras en kabeljou byt gewoonlik snags in die somer. Galjoen kan in die winter gevang word en af en toe kan baardman-lope voorkom. Hengel word nie tussen die Lourens- en die Eersterivier toegelaat nie.
Die Strand se bekende Melkbaai is ’n goeie plek vir kabeljou, terwyl Harmony met laagwater die beste vir kabeljou en witsteenbras is, wanneer hengelaars van die plat rotse langs die strand af kan ingooi. Die rotse is uitstekend om elf met lepels (‘spinners’) te teiken. Groot skole leervis kan ook hul verskyning maak en word gereeld deur kunsvlieghengelaars geteiken. Kajakhengel het hier uiters gewild geword en hengelaars stroom ná werk hierheen om laatmiddag lyn nat te maak.
Die Strand is een van die beste gebiede vir soutwaterkuns- vlieghengel aan die kus. anneer die suidooster waai, kan jy saam met die wind lyngooi sodat jy verder kan ingooi.
Unieke Geleenthede
loedwurms kan langs die Muizenbergkus gepomp word. arnale kan in die twee swempoele by Strandfontein en
Monwabizi gepomp word. Pomp vir garnale en bloed-wurms is verbode in die Strandgebied.Gerei is verkrygbaar by: • Strand Sport – tel: +27 (0)21 853 7015 • Somerset Sport – tel: +27 (0)21 982 1877
• NSRI Strandfontein – Stasie 16, tel: +27 (0)82 990 6753• NSRI ordonsbaai – Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81• D V-voldoeningskantoor – ordonsbaai, tel: +27 (0)83 255 9991, faks: +27 (0)21 856 5222
Voorraad
Belangrike Kontakte
36
DIE WES-KAAP
Gordonsbaai tot Rooiels O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Platbank 34°09’40.2”S 18°51’57.5”O Swaar Sardyn, tjokka, bloedwurms
Vogelsteen 34°09’57.3”S 18°51’28.4”O Swaar Sardyn, tjokka, bloedwurms
Boei 3 34°10’42.2”S 18°49’42.9”O Swaar Sardyn, tjokka
Guns 34°11’04.1”S 18°49’17.9”O Swaar Sardyn, tjokka
Boskloof 34°13’00.1”S 18°49’47.3”O Swaar Sardyn, tjokka
Koeëlbaai 3 1 ’23.6 S 18°51’07.3”O Middelslag
Rooiaas (ontbinde), witmossel, sandgarnaal, bloedwurms
Ledges 34°17’27.1”S 18 9’16.2 O Swaar Sardyn, tjokka
West Point 34°17’29.0”S 18°49’14.8”O Swaar Sardyn, tjokka
Valsbaai
Walkerbaai
Theewaterskloof-dam
Botrivier VleiKaappunt
TafelbergNasionale Park
Cape TownInternational
Elgin
BettysbaaiPringlebaai
Onrus
Houhoek
Rooiels
Faure
Gansbaai
SirLowryspas
Firgrove
Hermanus
Kleinmond
Botrivier
Grabouw
Hawston
Vishoek
Caledon
Muizenberg
Gordonsbaai
Simonstad
Somerset-Wes
Strand
AAA
AA
A
A
A
A
A
A
AA
AAAA
AAA
AAA
APlatbank
Vogelsteen
Boei 3
Guns
Boskloof
Koeëlbaai
Ledges
West Point
Visbaai
Aasbank
Ospunt
Koppiepiering
Doringpunt
Tom se Klip
Walvisstasie
Die Been
Verwoerdstrand
David se Kraal
Jock se Baai
Sandownpunt
Nuwe Hawe
Die Gang
Kwaaiwater
Holbaai
N2
10Km
N
R310
R44
Na Riviersonderend
Gordonsbaai tot Hermanus
Helderberg Mariene Beskermde GebiedGeen hengel word toegelaat tussen die mond van die Eersterivier en die mond van die Lourensrivier in Valsbaai, en tot ongeveer 500 m die see in van die hoogwatermerk af nie.
Bettysbaai Mariene Beskermde GebiedSlegs strandhengel word toegelaat tussen baken B1 by Stoney Point en baken B4, oos van Jock se Baai, en tot ongeveer twee seemyl die see in van die hoogwatermerk af. 34°22.450�S; 018°53.765�O34°21.357�S; 018°56.240�O34°24.450�S; 018°53.765�O34°24.450�S; 018°56.240�O
37
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Gordonsbaai is erg oorbevis en hengelaars moet hulle na die ruwe rotskus in Rooiels se rigting begewe. Maar, pas op, want dié stuk kuslyn is berug vir fratsgolwe en kruise dui die plekke aan waar onbehoedsame hengelaars van die rotse geslaan is en verdrink het. Tot op hede het om en by die 80 hengelaars hul lewe in dié gebied verloor. In die somer kan bote wat van Gordonsbaai en Harbour Island se hawens uitvaar, roman en hottentot soek. Saans kan heelwat kabeljoue aan die Harmony-kus gevang word.
Rotshengel begin by Platbank en Vogelsteen, wat saam bekend is as die ‘Near-Mountain’ en ná die eerste winterstorms in April uitstekend vir groot kabeljoue en witsteenbrasse is. Die hele somer deur sal dié plekke ook elf oplewer.
Boei 3, Guns en Boskloof is diepwaterplekke wat geelbek, geelstert en af en toe ’n kabeljou kan oplewer. Weer eens is hengeltoestande die beste wanneer die see redelik onstuimig is ná ’n koue front verbygetrek het.
Koeëlbaai-strand en die ronde klippe noord daarvan is in die winter uitstekend vir galjoen, en in die somer, veral saans, kan ’n groot witsteenbras hier aan die hoek kom.
Ledges en West Point is waarskynlik die diepste plekke aan dié deel van die kus en het vroeër jare selfs groot rooisteenbrasse opgelewer. Deesdae kan geelbek en geelstert egter gevang word, en af en toe sal ’n roman en hottentot ook byt. Al die plekke is uitstekend as jy haaie, veral koper- en hondhaaie wil teiken.
• ordon’s ay Tackle – tel: +27 (0)21 856 5919 • Pringlebaai Mini-Mart – tel: +27 (0)28 273 8331
• NSRI ordonsbaai – Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81• D V-voldoeningskantoor – ordonsbaai, tel: +27 (0)83 255 9991, faks: +27 (0)21 856 5222
VoorraadBelangrike Kontakte
Gordonsbaai tot Rooiels
38
DIE WES-KAAP
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Die gebied om Valsbaai se dramatiese oostelike krans, Hangklip, is onhengelbaar weens die dik kelpbeddings en hengelaars sit gewoonlik af na Maasbaai en hengel dan, van wes na oos gesien, by Ospunt, Koppiepiering en Visbaai. Hulle teiken hoofsaaklik geelbek in die somer en veral tydens ’n stormsterk suidooster. In die somer kan kabeljou ook aan die hoek kom. In die winter verskuif die fokus na galjoen en witsteenbras. Visbaai word dan ’n brandpunt wanneer die gety stoot. Dassies
is vroeër hier gevang, maar is nou skaars. Bote kan van Maasbaai af uitvaar en oor die diep riwwe kan jy die grootste gedeelte van die jaar goeie romans en hottentotte uittrek.
In die somer, ná ’n paar dae van ’n sterk suidooster, word geelbek binne-in die kelpbeddings gevang. Skole snoek is ook ’n moontlikheid, veral in Holbaai. In Holbaai is Doringpunt beroemd vir geelbek. Aasbank is ’n goeie kol vir galjoen. Aan die ooste- kant van Silwersandstrand is Tom se Klip, ewe bekend vir galjoen. Dis ook goed vir witsteenbras. Bote wat van Maasbaai na die oop see uitvaar, moet versigtig wees vir die vlak kelpbeddings wat dikwels na die oppervlak kom as daar ’n groot deining is.
Hangklip O
Rooiaas kan van die rotse in Maasbaai en by Aasbank gesny word. Gerei is verkrygbaar by:• Penguin Place ontreiwinkel – ettysbaai, tel: +27 (0)28 272 9257 • Pringlebaai Mini-Mart – tel: +27 (0)28 273 8331
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Ospunt 3 22’50.6 S 18°49’58.1”O Middelslag tot swaar Sardyn
Koppiepiering 34°22’42.8”S 18°50’09.2”O Middelslag tot swaar Sardyn
Visbaai 34°22’41.8”S 18°49’30.0”O Middelslag Sandgarnaal, witmossel
Holbaai 34°23’12.0”S 18°51’44.1”O Middelslag tot swaar Sardyn
Doringpunt 34°22’48.2”S 18°51’24.7”O Swaar Sardyn
Aasbank 34°22’29.4”S 18°49’44.5”O Middelslag Rooiaas (ontbinde), witmossel
Tom se Klip 34°22’14.9”S 18°52’40.8”O Middelslag Rooiaas (ontbinde), witmossel
Voorraad
• NSRI ordonsbaai – Stasie 9, tel: +27 (0)83 625 0 81• NSRI ermanus – Stasie 17, tel: +27 (0)82 990 5967• D V-voldoeningskantoor – leinmond, tel: +27 (0)73 308 9507, faks: +27 (0)28 271 769
Belangrike Kontakte
Hangklipvuurtoring
39
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Dié stuk kus het baie kelp en lae rotse met sandbaaie tussenin. Die Walvisstasie waar die pikkewyne is, is ’n goeie plek vir geelbek en kabeljou. Tussen die Walvisstasie en Die Been is daar baie sloepe as jy galjoen wil teiken. Die sloepe verander met seetoestande en die getye, dus moet die hengelaar met die kus langs loop om die beste plek te soek. Kelp kan egter ’n probleem wees.
Die Been is ’n goeie plek as jy agter geelbek, witsteenbras en galjoen aan is. Verwoerdstrand is ’n sandstrand van ongeveer ’n kilometer, wat in die somer kabeljou en in die winter galjoen en wit- steenbras kan oplewer. David se Kraal is ’n in die
winter ’n lonende plek vir witsteenbras en galjoen en in die somer vir boerkabeljou en witsteenbras. Die beste tyd hier is tydens ’n stootgety.
Jock se Baai is ’n bietjie verder langs die kus af en is bekend vir kabeljou en geelbek. In Kleinmond is Sandownpunt ’n uitstekende plek vir witsteenbras en galjoen. Oor die hele gebied sal hottentot die hele jaar deur by die dieper punte byt. Reuseskole sewekieuhaaie kan op plekke soos Verwoerdstrand, die Walvisstasie en Jock se Baai teëgekom word.
Bettysbaai O
Dié gebied is grotendeels ’n M . S E S strandhengel word toegelaat tussen baken 1 by Stoneypunt en baken
, oos van Jock se aai, en tot ongeveer twee seemyle die see in van die hoogwatermerk af. een waterponies word in dié gebied toegelaat nie. oothengel en aasversameling is verbode. Aas en gerei is verkrygbaar by: • Penguin Place ontreiwinkel – ettysbaai, tel +27 (0)28 272 9257
• NSRI ermanus – Stasie 17, tel: (0)82 990 5967• apeNature-bestuursgesag – tel: +27 (0)28 271 5138
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Walvisstasie 34°22’32.1”S 18°53’33.2”O Swaar Sardyn, tjokka
Die Been 34°21’54.1”S 18°54’08.0”O Swaar Sardyn, tjokka
Verwoerdstrand 34°21’25.4”S 18°55’09.4”O Middelslag Sardyn, tjokka
David se Kraal 34°21’25.7”S 18°55’15.4”O Middelslag
Garnaal, witmossel, rooiaas (ontbinde)
Jock se Baai 34°21’15.9”S 18 56’06.0 O Swaar Sardyn, tjokka
Sandownpunt 3 20’36.9 S 19°02’12.8”O Middelslag arnaal, rooiaas (ontbinde)
Voorraad
Belangrike Kontakte
Gestreepte galjoen
ier kan die gelukkige hengelaar by enige van die diep punte op ’n skool geelsterte afkom.
Unieke Geleenthede
40
DIE WES-KAAP
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Hermanus was vroeër bekend vir wonderlike vangste van verskeie vissoorte, maar is so erg oorbevis dat die hengelaar nie eintlik iets noemenswaardig hier sal teëkom nie. Bote vaar van die Nuwe Hawe af uit om in die seisoen kreef en die hele jaar deur tjokka te soek, maar vergeleke met die res van die kus, is diepseehengel se opbrengs hier maar power. Die enigste twee
noemenswaardige plekke is Die Gang en Kwaai-water waar kabeljou steeds aan die hoek sal kom wanneer die suidooster drie dae lank gewaai het en die water sjokoladebruin word.
Hermanus O
Gerei is verkrygbaar by:• ermanus ish Shoppe – tel: +27 (0)28 312 1819
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Nuwe Hawe 3 26’07.1 S 19 13’3 .6 O Middelslag tot swaar Sardyn, tjokka
Die Gang 34°24’45.5”S 19 15’36.5 O Swaar Sardyn, tjokka
Kwaaiwater 34°24’33.5”S 19 16’08.0 O Swaar Sardyn, tjokka
Voorraad
• NSRI ermanus – Stasie 17, tel: +27 (0)82 990 5967• D V-voldoeningskantoor – ermanus, tel: +27 (0)82 771 8895, faks: +27 (0)28 313 0502
Belangrike Kontakte
Hermanushawe
Daar is af en toe ’n snoekloop in Augustus September en kan van die Nuwe awe af uitvaar. Ook, tydens die seldsame tye wanneer die monding na die see toe oop is, kan hengelaars leervis en witsteenbras uittrek.
Unieke Geleenthede
41
Gansbaai O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Die Plaat 34°31’42.0”S 19°22’37.0”O Middelslag loedwurms, sandgarnaal
Polle 3 25’ 6.8 S 19 18’36.0 O Middelslag
Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms
Galjoenbank 3 32’2 .6 S 19°22’38.7”O Middelslag loedwurms, sandgarnaal
Voorste Klip 34°31’08.1”S 19 18’36.0 O Middelslag
Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms
Haaiklip 3 36’3 .5 S 19°23’50.7”O Middelslag Sardyn, tjokka
Vermeulen se Klip 3 36’25.7 S 19°24’17.7”O Middelslag
Rooiaas, sandgarnaal, bloedwurms, witmossel
Uilkraalplaat 3 36’30.0 S 19°24’53.0”O Middelslag loedwurms, sandgarnaal
Groot Gruis 34°39’02.0”S 19 26’55.0 O Middelslag loedwurms, sandgarnaal, rooiaas
Pearly Beach, kampeer-terreinrif
34°40’21.0”S 19°31’27.0”O Middelslag
Sandgarnaal, bloedwurms, rooiaas, witmossel
Soetfontein 34°42’25.0”S 19°33’29.0”O Middelslag Sardyn, tjokka
Die Dam 34°41’58.0”S 20°09’21.0”O Swaar, middelslag
Sandgarnaal, bloedwurms, rooiaas, witmossel, sardyn, tjokka
Hermanushawe
Walkerbaai Kaap Infanta
De HoopNatuurreservaatSalmonsdam
Natuurreservaat
AgulhasNasionale
Park
De MondNatuurreservaat
Elim
Wydgeleë
Pearly Beach
Oukraal
Vermaaklikheid
Arniston
Malgas
Infanta
Witsand
Die Dam
Puntjie
StruisbaaiL'Agulhas
Skipskop
Gansbaai
Riviersonderend
Hawston
Stanford
Hermanus
BotrivierGrabouw
Napier
Kleinmond
Bredasdorp
Caledon
Gordonsbaai
AAAA
AA
A
A
AA
AA A
AA
AA
AA
AAA
AA
AAA
AA
AA
BrandfonteinVarswater
Die Walle Bloubaai
Vlei se Bank
Whale Bone
Die Punt
Die Brood
Kraaines
Skulpiesbaai
Die Las
Die PlaatDe Mond
Die Mas
PuntjieWitsand/Duiwenhoksrivier-monding
OesterbankValknes
Otterbaai
Waenhuiskrans
Polle
Galjoenbank
HaaiklipVermeulen
se Klip
Uilkraalplaat
Groot Gruis
Pearly Beach,kampeerterreinrif
Soetfontein
Die Dam
Die Plaat
Voorste Klip
10Km
N
N2
R316
R319
R317R326
R43
Gansbaai tot WitsandNa Swellendam
De Hoop Mariene Beskermde GebiedGeen hengel word toegelaat tussen baken DH1 by Stilbaaipunt en baken DH2 tussen Ryspunt en Skipskop, en tot ongeveer drie seemyl die see in van die hoogwatermerk af nie.
VISWATER
S TOE
A Dek die hele kuslyn van Suid-Afrika, sowel as
uitgesoekte plekke in Mosambiek en Namibië
A Gewilde binnelandse hengelplekke ook gedek
A Al die beste hengelplekke met GPS-koördinate
A Wat en wanneer om te vang
A Watter soort gerei en aas om te kies
A Waar om voorraad te koop
A Belangrike kontaknommers
A Unieke hengelgeleenthede
A Kaarte wat al die plekke aandui
A Hengelreëls en -regulasies
A Visuitkenningsgids
A SASSI-databasis
I S BN 978-1-77026-503-5
9 7 8 1 7 7 0 2 6 5 0 3 5MAC/CPT/0713/NB/GH/TG
ENIGE KOMMENTAAR [email protected] ONS WEBWERF VIR BYWERKINGS, AFLADINGS,
KAARTE, KATALOGUSSE & SPESIALE AANBIEDINGS
MapStudio™ en die MapStudio™-logo is handelsmerke wat aan New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd. behoort.1ste uitgawe © MapStudio™ 2013. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gerepro-duseer, in ‘n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiëring en die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike toestemming van die Kopiereghouer nie.
Die beste hengelplekke aan die kus en binnelands
108
SUID-KWAZULU-NATAL
Waar om te hengel en wat jy kan vang:Splash Rock is een van die bekendste diepwater- punte aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en is ’n
uitstekende plek om trofeevisse soos kabeljou, leervis, koningmakriel en rugbrekende haaie soos skeurtand- en swarttiphaaie, reusesandkruipers en vele ander te teiken. Daar is ook goeie skrapplek vir panvisse soos bruinhottentot noord en suid van die hoofpunt. Splash Rock lewer die meeste vangste van April tot September op – dit val saam met die jaarlikse elf- en sardientjielope.
’n Minder bekende plek, Spiros, het dieselfde vissoorte as Splash Rock, maar baie minder hengelaars gooi hier in; dis ’n goeie plek om van die skares weg te kom. Hier hengel ’n mens die beste in ’n noordoostewind.
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Splash Rock 31°03’00.4”S 30°13’48.7”O
Ligte, middelslag, swaar
Sardyn, bevrore garnaal, tjokka, makriel, lewende aas
Spiros 31°04’01.5”S 30°13’03.8”O
Ligte, middelslag, swaar
Bevrore garnaal, tjokka, lewende aas
Port Edward O
Port Edward spog met ’n winkel in die hoofstraat wat ’n goeie voorraad het: • Tackle Net – tel: +27 (0)39 313 3013.
Voorraad
• NSRI Port Edward – Stasie 32, tel: +27 (0)76 617 5002• Mariene Visdieweryvoorkoming – blitslyn, tel: +27 (0)83 380 6298
Belangrike Kontakte
Vir die ernstige strandhengelaar wat ’n trofee-koning-makriel wil uittrek, is Splash Rock seker dié plek. Die vorige SA senior rekord en die huidige SA junior rekord is albei die afgelope vyf jaar hier behaal. Desember tot Julie is die beste tye om dié vis te teiken. Met die jaarlikse loop tussen Junie en Augustus word hier koorsagtig gehengel, veral in gunstige toestande wanneer klein vissies binne ingooiafstand is. Op see kan jy ’n trofee- koningmakriel inkatrol of die magtige geelstert op die ‘wrak’ uitdaag. Verskeie huurbote vaar uit Port Edward uit - sien www.ufindsouthcoast.co.za
Unieke Geleenthede
Sardientjieloop
Pondoland Mariene Beskermde GebiedGeen diepseehengel word toegelaat in die gebied tussen die mond van die Sikomberivier en die mond van die Mbotyirivier en tot by die 1 000 m-dieptelyn nie. Geen strand- of rotshengel word langs die volgende gedeeltes van die kus toegelaat nie:31°10.3′S; 030°07.5′O tot 31°12.5′S; 030°05.2′O31°15.0′S; 030°02.9′O tot 31°16.8′S; 030°01.2′O31°17.6′S; 030°00.6′O tot 31°19.1′S; 029°58.5′O31°25.4′S; 029°51.2′O tot 31°27.0′S; 029°45.5′OGeen hengel word in die Mtentu- en Msikabariviermonding toegelaat nie.
Trafalgar Mariene Beskermde GebiedSlegs strand- en rotshengel en hengel vir sekere diepseevisse word toegelaat tussen baken N1 suid van Centre Rocks en baken N2 teenoor die suidgrens van die Mpenjati-oord, en tot een seemyl die see in van die hoogwatermerk af.
109
Leisurebaai tot Southbroom O
A Plek GPS-koördinate Soort gerei Aas
Ladder Rock (Leisurebaai)
31°01’07.1”S 30°15’16.1”O Swaar brandergerei
Visaas (bv. bonito, geelstert, elf), hele tjokka
High Rock Palm Beach 30°59’30.1”S 30°16’29.6”O
Ligte, middelslag-, swaar brandergerei
Sardyn, rooioogsardien, tjokka, lewende elf
Mpenjatirivermonding 30°58’16.5”S 30°16’53.2”O
Ligte riviermonding-gerei, kunsvlieg
Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas
Trafalgarrif 30°57’11.3”S 30°18’07.9”O
Ligte tot middelslag- brandergerei vir riflewende spesies
Sand-/bevrore garnaal, tjokka, rooioogsardien
Southbroompunt 30°54’43.2”S 30°20’03.7”O
Ligte, middelslag-, swaar brandergerei
Tjokka, harder, makriel, rooioog-sardien
Mbizanariviermonding 30°54’28.5”S 30°19’59.1”O
Ligte riviermonding-gerei, kunsvlieg
Sandgarnaal, sardyn, klein lewende aas, loodkoppe met sagte plastiekaas, kunsaas
I N D I E S E O S E A A N
Oribi GorgeNatuurreservaat
Munster
Southport
Glenmore Beach
Turton
Shelley Beach
uMzumbe
Mtwalume
Palm Beach
Marburg
RamsgateSouthbroom
Paddock
Sea Park
Hibberdene
uMtentweni
uVongoMargate
Port Edward
Port Shepstone
A
AA
AAAAAA
AAA
A
A
A
A
AA
ASplash Rock
Ladder Rock (Leisurebaai)High Rock Palm Beach
MpenjatiriviermondingTrafalgarrif
SouthbroompuntMbizanariviermonding
Shirley Avenue RamsgateMargate-pier
Orange Rocks en Pot Hole
Skibootbasis, Shelley Beach
Port Tweni, OslostrandThe Block
The Sandspit
Sunwhich Port
Stiebelpunt, uMzumbe
Hibberdene
Mtwalume
Spiros
SUIDKUS-TOLPAD
10Km
N
R102
R620
N2
R61
Na Durban
Na
Koks
tad
Port Edward tot Mtwalume
Bygedra deur: Dean Pretorius, Craig Thomassen, Stuart Dunlop & Jason Haxton
Biologie: ’n Torpedovormige vis, silwergrys, maar groen-blou ruglangs, die punt van rug- en anale vinne is wit. Swart kol op kieudeksel. Jonges het ses donkerder strepe. Volwasse teen 50 cm, skiet in die lente en somer kuit in pare aan die kus. Maksimum grootte 1 m en 15 kg. Van Margate noordwaarts en tot in die Indo-Pasifiese Oseaan.Tipiese habitats: Helder water oor koraalriwwe en ook sandbaaie; jonges in riviermondings. Skool bedags, alleen-lewende jagters snags. Swerf.
Biologie: ’n Groot, langwerpige, silwerige vis, met ’n geboë sylyn. Volwasse teen 60 cm. Skiet meestal in die lente kuit aan KwaZulu-Natal. Kan 2 m lank word en 50 kg weeg. Kom van die oostelike Atlantiese Oseaan en om die kus tot by Maputo voor.Tipiese habitats: Kom in klein skole in die brandersone voor waar hy kleiner visse jag. Migreer in die somer na die Kaapse provinsies en in die winter na KwaZulu-Natal.
210
VISUITKENNINGSGIDS
Leervis Lichia amia
Grootoogkoningvis Caranx sexfasciatus
donker kol op boonste kieudekselrand
geboë sylyn
Engelse name Bigeye kingfish, dusky jack
VoorraadstandKommersiële vangste of verkope verbodeSASSI ROOI
Gerei en aas Word die beste snags aan visaas en ’n verskeidenheid kunsaas gevang.
Rekordvangs SA hengelrekord 7,8 kg
Vangs-/saklimiete Geen minimum grootte; vyf visse
Engelse name Garrick, sand gurnard, river gurnard
VoorraadstandKommersiële vangste of verkope verbodeSASSI ROOI
Gerei en aas
Gewilde sportvis wat maklik lewende aas soos harders of sardientjies sowel as kunsaas neem, maar kwesbaar is vir oorbevissing. Hou by vangslimiete.
Rekordvangs SA hengelrekord 32,2 kgSA spieshengelrekord 31,2 kg
Vangs-/saklimiete Minimum 70 cm; twee visse
Saamgestel deur: Paul Cowley, Justin Lindsay and Georgina Jones
Medewerkers: Mike Bailey, Greg Brett, Paul Cowley, Stuart Dunlop, Bruce Ellender, Guy Ferguson, Jason Haxton, Georgina Jones, Alex Junod, Rob Kyle, Justin Lindsay, Francois Myburgh, Craig Nelson, Andrew Nienaber, Andrew Pautz, Mike Pautz, Dean Pretorius, Timothy Richardson, Chris Schoultz, Geraldine Taylor, Vincent Taylor, Craig Thomassen, Rowan Timmer, Edward Truter, Joerg Walter, David Weaver, Olaf Weyl
Skandeer hierdie QR-kode om die MapStudio-webwerf te sien
Sluit Vis-ID- gids in
SUID-AFRIKA , MOSAMBIEK EN NAMIBIË
VISWATERS
TOE
OMSLAG HOOFFOTO Chris Schoultz