40
WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME ENERGIE EN VERANDERING GRAAD 4 Ons verwelkom die wye gebruik van hierdie materiaal. Gee asb. erkenning aan PSP. ©PSP 2002 ’n Voorbeeld van ’n kort leerprogram in die Natuurwetenskappe en Tegnologie Aktiwiteit 1: Ons gebruik energie vir alles wat ons doen Aktiwiteit 2: Ons kry energie uit kos Aktiwiteit 3: Kosenergiestories Aktiwiteit 4: Waarvandaan kom die energie in ons huise? Aktiwiteit 5: Die gebruik van energie toe en nou Aktiwiteit 6: Die maak van elektriese stroombane Aktiwiteit 7: Projek: Maak jou eie flitslig

Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME

ENERGIE ENVERANDERING

GRAAD 4

Ons verwelkom die wye gebruik van hierdie materiaal. Gee asb. erkenning aan PSP. ©PSP 2002

’n Voorbeeld van ’n kort leerprogram in dieNatuurwetenskappe en Tegnologie

Aktiwiteit 1: Ons gebruik energie vir alles wat ons doen

Aktiwiteit 2: Ons kry energie uit kos

Aktiwiteit 3: Kosenergiestories

Aktiwiteit 4: Waarvandaan kom die energie in ons huise?

Aktiwiteit 5: Die gebruik van energie – toe en nou

Aktiwiteit 6: Die maak van elektriese stroombane

Aktiwiteit 7: Projek: Maak jou eie flitslig

Page 2: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

Ontwikkel deur die Western Cape Primary Science Programme-spanHierdie leerprogram is daarop gerig om die volgende uitkomste in die Natuurwetenskappe te bereik:

K LU 1: Wetenskaplike OndersoekDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer en om verhoudings en probleme binne die konteks vanwetenskap, tegnologie en die omgewing te ondersoek en op te los.

K LU 2: Konstruksie van WetenskapkennisDie leerder ken en is in staat om wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis te interpreteer en toe te pas.

K LU 3: Wetenskap, die Samelewing en die OmgewingDie leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Kursus aangebied deur Rose Thomas, Shane Nzwane en Sandra Mahote

Boekie ontwerp deur Welma Odendaal, geïllustreer deur Janet Ranson en Nicci Cairns en vertaal deur Ronél Gouws

Western Cape Primary Science Programme

Edith Stephens-Vleilandpark

Lansdowneweg

Philippi

Posbus 529

Howard Place7450Tel: 021 691-9039 Faks: 021 691-6350

e-pos: [email protected]: www.psp.org.za

Page 3: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

Inhoud• Hierdie boekie illustreer ’n voorbeeld van ’n kort leerprogram vir graad 4.• Dit ontwikkel begrippe, vaardighede, houdings en taal stapsgewys.• Dit sluit die volgende in: aktiwiteite en take vir leerders, take vir onderwysers,

steunmateriaal en voorstelle vir assessering.

2 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 1 – Ons gebruik energie vir alles wat ons doen

4 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 2 – Ons kry energie uit kos

6 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 3 – Kosenergiestories

8 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 4 – Waarvandaan kom die energie in ons huise?

10 . . . . . . . . .Aktiwiteit 5 – Die gebruik van energie – toe en nou

14 . . . . . . . . .Aktiwiteit 6 – Die maak van elektriese stroombane

17 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7 – Hoe om ’n flitslig te maak

21 . . . . . . . . .Voorgestelde werkskema

21–24 . . . . . .Assesseringsblaaie

25 . . . . . . . . .Kodes vir assessering

Leerdertaakkaarte

26 . . . . . . . . .Aktiwiteit 2 – Kos gee ons energie

30 . . . . . . . . .Aktiwiteit 4 – Energie in ons huis

31 . . . . . . . . .Aktiwiteit 5 – Energie wat aan mense beskikbaar is

36 . . . . . . . . .Aktiwiteit 6 – Laat ‘n gloeilamp brand

40 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7 – My flitslig

Steunmateriaal

42 . . . . . . . . .Hoe gloeilampe werk

42 . . . . . . . . .Agtergrondinligting oor batterye

43 . . . . . . . . .Selle an batterye

Buiteblad . .‘n Kopkaart oor Energie en Verandering

Page 4: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

Ons gebruik energie vir alles wat onsdoen

1. Maak ’n kopkaart op die bord om uit te vind wat die leerders reedsvan energie weet.

2. Maak flitskaarte met aksiewoorde en laat die leerders dit lees en dieonderstaande doen.

Gebruik energie deur aksiesLees en doena spring

a hardloop op die plek

a maak ’n windmeul met jou arms

a skreeu jou naam

a vryf jou hande saam om dit warm te maak.

• Ons gebruik energie vir alles wat ons doen, byvoorbeeld om te beweeg, om geluide te maak en om kos gaar te maak.

Aktiwiteit 11

Sleutelbegrip

Onderwysertaak

Leerdertaak

ENERGIE

skoonmaak

amandlakook

sebetsa

kou

dans

skryf

vrugte en groen

te

hardloop

2

Page 5: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

3

Verduidelik aan die leerders dat hulle energie gebruik om al hierdie dingete doen.

Voltooi hierdie sinne – byvoorbeeld:

Ons gebruik energie om te spring.

1. Ons gebruik energie om fiets te ry.

2. Ons gebruik energie om ons arms te swaai.

3. Ons gebruik energie om te skryf.

4. Ons gebruik energie om te dans.

5. Ons gebruik energie om te speel.

Onderwysertaak

Leerdertaak

Page 6: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

4

Ons kry energie uit kos

1. Fotostateer die volgende vir die leerders: a die byskrifte op bladsy 26a die prent van aktiewe kinders op bladsy 28,29.

2. Deel byskrifte en prente vir die leerders uit.

1. Kyk aandagtig na die prent en pas elke byskrif by ’n aksie.2. Vertel jou groep van elke aksie in die prent.3. Jy kan so begin:

Die meisie gebruik energie om te spring …

• Kos gee ons energie sodat ons kan lewe.

Aktiwiteit 22

Sleutelbegrip

Onderwysertaak

Leerdertaak

Page 7: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

5

1. Wys na iemand op die prent wat moeg lyk.2. Bespreek die volgende met die leerders:

(a) Waarom is hierdie persoon so moeg?(b) Hoe kan hierdie mens nog energie kry om aan te gaan met haar of

sy taak?(c) Wat kan sy of hy doen om meer energie te hê?

Leerdertaakkaart:

Kos gee ons energie 1. Soek mense wat eet en drink op die prent.2. Kyk na die prent en sê watter soorte kos vir elke mens die energie gee

om hom of haar aktief te hou.3. Voltooi die paragraaf hieronder oor kos as ’n energiebron vir ons

liggaam.

Kos gee vir ons energie

Ons kry energie van kos. Die meisie koop ’n worsbroodjie.

Die seun gaan springmielies en ’n worsbroodjie eet.

Die kos sal vir hulle energie gee om vanmiddag sport te speel.

Ek hou daarvan om soggens pap te eet, want dit gee my energie om al my take by die skool te doen.

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

Taakkaart virfotostatering op

bladsy 27.

Onderwysertaak

Page 8: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

6

Waarvandaan kom die energie in ons kos?

Wys aan die leerders hoe energie in ’n sekere volgorde van een lewendeding na ’n ander oorgedra word en lei die begrip van ’n energiestorie(voedselketting) in.Voorbeeld:a Die meisie kry energie uit die brood wat van koring gemaak is.a Die koringplante kry energie van die son.

1. Pas die sinne by die prente en sit dit in die regte volgorde om ’n helekosenergiestorie te maak. Onthou, al die stories moet met die soneindig.

a Thembi kan baie vinnig hardloop, want sy kry energie deur brood teeet.

a Die brood word van koring gemaak. Dit bêre die energie van diekoring.

a Die koringplante kry energie om te groei van die son.a Die son gee hitte- en ligenergie.

a Die melk, wat vir my energie gee, kom van die koei.a Die koei kry energie van gras.a Die gras kry energie van die son.a Die son gee hitte- en ligenergie.

• Die energie in ons kos kom van die son.• Energie word in iets wat ’n energiestorie of voedselketting

genoem word, oorgedra.

Aktiwiteit 33

Sleutelbegrippe

Onderwysertaak

Leerdertaak

1 2 3 4

1 2 3 4

Page 9: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

7

2. Teken nog energiestories en skryf sinne waarin jy die energiestorievertel. Elke storie moet met die son eindig.Idees:a Die energiestorie van ’n atleeta Die energiestorie van ’n sokkerspelera Die energiestorie van ’n voël wat vliega Die energiestorie van ’n kat wat ’n muis vang.

Kosenergiestories

Wat ons wil assesseer Wat ons van die leerders verwag

Pas prente by sinne a Elke sin moet by die regte prentjie gepas word.

a Die sinne en die prente wat daarby pas, moet in die korrekte volgorde wees om ’n energiestorie te vertel.

a Die volgorde moet dus wees: dier R groen plant R son.

Teken nog energiestories a Die tekening moet duidelik wees.en skryf sinne daaroor a Die sinne moet by die regte prente

pas.a Die tekeninge en die sinne wat daarby

pas, moet in die korrekte volgorde wees om ’n energiestorie te vertel.

a Die volgorde moet dus wees: dier R groen plant R son.

AktiwiteitAAsssseesssseerriinngg33

Leerdertaak(vervolg)

Page 10: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

8

Waarvandaan kom die energie in onshuise?

Bespreek met die leerders watter soort energie ons gebruik om kos tekook en verduidelik dit aan hulle.

Leerdertaakkaart:

Energie in ons huis 1 Kyk na elkeen van hierdie prente en skryf

onder elkeen waarvandaan die hitte-energieom te kook, kom.

2. Waarvandaan kom die hitte-energie in elkeen van hierdie prente?

• Hitte-energie in ons huis kom van bronne soos paraffien, gas, hout en elektrisiteit.

Aktiwiteit 44

Sleutelbegrip

Onderwysertaak

Leerdertaak

INDIVIDUEEL Taakkaart virfotostatering opbladsy 30–31.

1 2 3 4

2. Kyk na die prent van die gesin in die kombuis en voltooi die tabel op die volgende bladsy.

elektrisiteit hout gas paraffien

Page 11: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

9

Wie of wat gebruik Waarvandaan kom Wat doen die energie?energie? die energie?

die ketel gas laat die water kook

die strykyster hout laat die yster warm word

die lamp paraffien laat die lamp brand

die radio batterye laat die radio speel

die vuur hout brand en laat die vuur brand en maak die seun se hande warm

3. Voltooi die sinne hieronder soos die eerste een.a. Die ketel kry energie van gas om die water te laat kook.

b. Die strykyster kry energie van hout om dit warm te laat word.

c. Die lamp kry energie van paraffien om die kamer lig te maak.

d. Die radio kry energie van batterye om musiek te speel.

e. Die vuur kry energie van brandende hout om die seun se hande warm te maak.

Wat ons wil assesseer Wat ons van die leerders verwag

Bronne van hitte-energie Die leerders moet die volgende kan doen:a Identifiseer die korrekte hittebron op

elke prent.

Die voltooiing van die tabel Die tabel moet voltooi word met:a die korrekte energiebron vir elke

energiegebruiker en die korrekte inligting oor wat die energie doen.

Sinne Die sinne moet sê:a waarvandaan die energie koma wat die energie doen.

AktiwiteitAAsssseesssseerriinngg44 Waarvandaan kom die energie in ons huise?

Page 12: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

10

Die gebruik van energie – toe en nou

Deel die prente van toestelle wat mense gebruik, uit – bladsy 32.

Kyk na die prente en bespreek die volgende:a. Watter toestelle is lank gelede gebruik?b. Watter toestelle word deesdae die meeste gebruik?

• Mense maak reeds van lank gelede op energie staat om dinge te doen.• Mense maak nog steeds op energie staat om dinge te doen.• Mense gebruik energiebronne wat toeganklik vir hulle is.

Aktiwiteit 55

Sleutelbegrippe

Onderwysertaak

Leerdertaak

GROEP

Page 13: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

11

1. Deel die prente van die twee gesinne uit – bladsy 34 en 35.2. Lei ’n bespreking van hoe hierdie gesinne energie gebruik. (Verwys na

die vrae op die Leerdertaakkaart op bladsy 33.)3. Skryf die nodige woordeskat op die bord sodat die leerders die tabel

kan voltooi. (Verwys na die woordeskattabel op bladsy 12.)

Onderwysertaak

Prent 1

Prent 2

Page 14: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

12

Leerdertaakkaart:

Energie wat aan mense beskikbaar is Taakkaart vir fotostatering vir leerders op bladsy 33.Kyk na die prente van gesinne en voltooi die tabel hieronder.

Leerdertaak

GROEP

Vrae Prent 1 Gebruik dit elektrisiteit?

1. Wat gebruik hulle om kos Hulle brand hout om ’n vuur te maak om Nee.te kook? te kook.

2. Wat gebruik hulle om lig Vuur. Nee.te maak?

3. Wat gebruik hulle om hul Hulle brand hout om vuur te maak. Nee.huis warm te hou?

4. Wat gebruik hulle om Hulle sing, klap hande, vertel stories en dans. Nee. hulself te vermaak?

5. Wat gebruik hulle om te Hulle eet droë kos en hou kos in koeler dele Nee.keer dat hul kos sleg word? van die huis.

6. Wat gebruik hulle om van Hulle stap lang afstande. Nee.plek tot plek te kom?

7. Wat gebruik hulle om klere Hulle sny dierevelle en berei dit voor vir klere. Nee.te maak en dit op te pas?

Vrae Prent 2 Gebruik dit elektrisiteit?

1. Wat gebruik hulle om kos Hulle gebruik ’n elektriese stoof. Ja.te kook?

2. Wat gebruik hulle om lig Hulle gebruik elektriese lampe. Ja.te maak?

3. Wat gebruik hulle om hul Hulle gebruik ’n olieverwarmer. Ja.huis warm te hou?

4. Wat gebruik hulle om Hulle kyk TV en gaan fliek. Ja.hulself te vermaak?

5. Wat gebruik hulle om te Hulle gebruik ’n yskas en ’n vrieskas. Ja.keer dat hul kos sleg word?

6. Wat gebruik hulle om van Hulle gebruik motors, treine en vliegtuie. Ja.plek tot plek te kom?

7. Wat gebruik hulle om klere Hulle gebruik ’n elektriese naaimasjien en ’n Ja.te maak en dit op te pas? strykyster.

Page 15: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

13

1. Bespreek die idees oor die twee gesinne met die leerders en wys opdie volgende:a Baie jare gelede was die energie van mense se eie liggame die

enigste energie wat hulle kon gebruik om werk te doen.a Mettertyd het mense vuur ontdek. Hulle het ontdek dat as hulle hout

verbrand, die vuur se hitte en lig nuttig kan wees.a Mense het ook begin om diere as vervoer te gebruik en om hulle te

help om swaar werk wat baie energie vereis, te doen.a Vandag gebruik baie mense masjiene en elektriese toestelle. Dit

gebruik baie energie in die vorm van elektrisiteit.a Mense gebruik nog steeds energiebronne wat lank gelede gebruik

is, want dit is wat beskikbaar is.

Skryf ’n gevolgtrekking oor hoe mense energie gebruik. Jy kan só begin:

Mense gebruik die energie wat hulle maklik kan kryVandag het ek geleer dat mense lank gelede hout en olielampe gebrandhet om lig in hul huise te kry. Vandag gebruik mense egter paraffien enelektriese lampe om lig te kry.

Nog iets wat ek geleer het, is dat mense lang afstande geloop het om te kom waar hulle wou wees. Vandag gebruik ons egter motors, busse en vliegtuie wat brandstof en elektrisiteit gebruik..Ek het ook geleer dat mense lank gelede rondom die vuur vergaderhet om liedere te sing, stories te vertel en hande te klap om hulselfte vermaak. Vandag gaan mense egter fliek en kyk televisie om hulself te vermaak.Ten slotte het ek geleer dat mense deesdae elektrisiteit vir energiegebruik. Maar mense gebruik ook nog energiebronne en hulpbronnewat lank gelede gebruik was, want dit is wat vir hulle beskikbaar is.

Die gebruik van energie – toe en nou

Wat ons wil assesseer Wat ons van die leerders verwag

Die voltooiing van die tabel Die leerders moet die volgende skryf:a gepaste antwoorde oor elke prenta of elektrisiteit gebruik word of nie.

Die skryf van ’n paragraaf oor Die sinne moetdie energiebronne en hulp- a sinvol weesbronne wat mense gebruik a noem watter energiebronne en

-hulpbronne beskikbaar vir mense is.

Onderwysertaak

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

AktiwiteitAAsssseesssseerriinngg55

Page 16: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

14

Die maak van elektriese stroombane

1. Stel die apparaat bekend: sel, draad, gloeilamp. Skryf die name op diebord.

2. Gee aan elke groep leerders ’n sel, twee stukke draad en ’n gloeilamp.

Leerdertaakkaart A:

Laat ’n gloeilamp brand1. Gebruik die apparaat om die gloeilamp te laat brand.2. Teken ’n diagram met byskrifte om te wys hoe jy die gloeilamp laat

brand het.

3. Skryf ’n paragraaf om te verduidelik hoe jy die gloeilamp laat brandhet. Onthou, jou paragraaf moet ’n opskrif hê.

Hoe ek die gloeilamp laat brand hetVandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoenhet:

Eers het ek die een punt van die een stuk draad aan die sel se eenpunt gekonnekteer.Toe het ek die ander punt van die stuk draad aan die metaaldeel vandie gloeilamp gekonnekteer.

Daarna het ek die een punt van die tweede stuk draad aan die metaalpunt onderaan die gloeilamp gekonnekteer.Laastens het ek die ander punt van die tweede stuk draad aan die ander pool van die sel gekonnekteer.

• Elektrisiteit beweeg langs ’n roete of pad.• Die pad of roete waarlangs elektrisiteit beweeg, is ’n stroombaan.• Elektrisiteit kan net beweeg as die pad waarlangs dit moet

beweeg, nie gebreek of afgesluit is nie.

Aktiwiteit 66

Sleutelbegrippe

Onderwysertaak

Leerdertaak

GROEP

Taakkaart virfotostatering opbladsy 36–37.

gloeilamp

sel

elektrisiteitsvloei

draad

Page 17: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

15

Inset deur onderwyser1. Verduidelik aan die leerders hoe ’n gloeilamp werk. (Verwys na

steunmateriaal op bladsy 42.)2. Stel sleutelwoorde en begrippe bekend: elektriese stroombaan,

elektrisiteit vloei wanneer die pad nie gebreek of afgesluit is nie.

Gee aan elke groep leerders een gloeilamp, twee stukke draad, ’nbatterye en ’n taakkaart om te voltooi.

Leerdertaakkaart B:

Ander eenvoudige elektriese stroombane

Gebruik die apparaat in elke diagram en kyk watter elektriese stroombanewerk en watter nie werk nie.

1. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent.Het dit gebrand?

Ja Nee

2. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

3. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

4. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

5. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent.Het dit gebrand?

Ja Nee

Onderwysertaak

Leerdertaak

GROEP

Taakkaart virfotostatering op

bladsy 38.

+–

+–

+–

+–

1

2

3

4

5

+–+–

¸

¸

¸

¸

¸

Page 18: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

16

6. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

7. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

8. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?

Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?

Ja Nee

Wat ons wil assesseer Wat ons van die leerders verwag

Laat ’n gloeilamp brand Die leerders moet daarin slaag om die gloeilamp te laat brand.

Tekening van ’n stroombaan Die tekening moet:

a duidelik weesa die korrekte byskrifte hêa ’n geslote stroombaan illustreer.

Paragraaf om te verduidelik hoe Die skryfwerk moet:hulle die gloeilamp laat brand het a ’n gepaste opskrif hê

a logies weesa noem hoe hulle die gloeilamp laat brand heta begrippe korrek gebruik, byvoorbeeld elektrisiteit vloei deur

die draad, konnekteer, gloeilamp, sel, ens.

Die voltooiing van die tabel oor Die tabel moet wys watter stroombane gewerk het en watter elektriese stroombane nie gewerk het nie, byvoorbeeld stroombaan 2, 4, 5 en 8 het

gewerk, maar stroombaan 1, 3, 6 en 7 het nie gewerk nie.

AktiwiteitAAsssseesssseerriinngg66 Die maak van elektriese stroombane

Leerdertaak(vervolg)

6

7

8

+–

+–

+– +–

+ –

+ –

¸

¸

¸

Page 19: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

17

Hoe om ’n flitslig te maak

1. Wys die diagram van die flitslig op die bord.2. Haal ’n flitslig uitmekaar en verwys na die diagram soos wat jy die

verskillende dele aan die leerders wys.3. Maak seker die leerders ken die verskillende dele van die flitslig,

byvoorbeeld skakelaar en sel. Verwys na die steunmateriaal.4. Gee aan elke groep leerders ’n gloeilamp, twee stukke draad en ’n

battery om hul eie flitslig te maak. Leerders kan self verdere materiaalvind.

• Elektrisiteit kan net deur ’n flitslig vloei as die elektrisiteit se pad nie gebreek of afgesluit is nie.

• Elektrisiteit in ’n flitslig vloei deur die draad (filament) in die gloeilamp en word na lig verander.

Aktiwiteit 77

Sleutelbegrippe

Onderwysertaak

batteryhouer skakelaar

gloeilamphouer

gloeilamp

weerkaatser

eindstuk

glas wat gloeilamp

beskerm

batterye

veerkonneksie vir battery

basis

Page 20: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

18

Projektaakkaart

My flitslig 1. Gebruik die stukke draad, die gloeilamp en die battery en nog enige

ander gepaste materiaal om jou eie flitslig te maak.

2. Bied jou flitslig vir die groep aan.

3. Kan dit brand?

4. Maak ’n tekening met byskrifte van jou flitslig.

5. Voltooi die stappe hieronder om aan iemand te vertel hoe jy jou flitsliggemaak het.

Hoe ek ’n flitslig gemaak hetWat ek gebruik het:

’n gloeilamp, ’n toiletpapierkarton, tinfoelie, deurskynende plastiek,

batterye, stukke draad, kleeflint, wondergom en ’n papierbekertjie

Wat ek gedoen het:

Eers het ek die boonste deel van die papierbekertjie afgesny en die

res met tinfoelie uitgevoer om ’n weerkaatser te maak. Toe het ek

dit met deurskynende plastiek verseël.

Toe

het ek die bodem van die papierbekertjie afgesny en die gloeilamp

daarin gesit.

Daarna

het ek twee batterye se teenoorgestelde pole verbind en die draad

aan die een punt gekonnekteer.

Taakkaart virfotostatering op

bladsy 40.

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

Vervolg op bladsy 19

Page 21: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

19

Volgende

het ek die batterye met die draad in die batteryhouer van

toiletpapierkarton ingedruk.

Toe

het ek die los punt van die draad aan die kant van die gloeilamp

vasgemaak en die gloeilamp se metaalpunt aan die batterye

gekonnekteer.Laastens

het ek alles met kleeflint in posisie geplak sodat my flitslig kon

brand.

Hoe om ’n flitslig te maak

Wat ons wil assesseer Wat ons van die leerders verwag

Diagram van ’n flitslig Die diagram moet die korrekte byskrifte hê.

Model van ’n flitslig Die model moet ’n werkende model wees – dit moet kan brand.

Tekening van eie flitslig Die tekening moet duidelik wees.Die byskrifte moet reg wees en na die korrekte dele van die flitslig wys.

Die skryf van die prosedure Die skryfwerk moet die volgende doen:om ’n flitslig te maak a beskryf die nodige apparaat om ’n

flitslig te maaka verduidelik die nodige stappe om ’n

flitslig te maaka die stappe moet duidelik weesa die stappe moet logies wees.

AktiwiteitAAsssseesssseerriinngg77

Page 22: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

20

PERIODE 1

Aktiwiteit 1

• Vorige kennis oor energie

• Leerders gebruik energiedeur aksies

• Voltooiing van sinne(50 min)

PERIODE 2

Aktiwiteit 2

• Leerders pas aksies bybyskrifte en geselsdaaroor (15 min)

• Bespreking van wat virons energie gee

• Skryf oor kos asenergiebron (35 min)

PERIODE 3

Aktiwiteit 3

• Lei voedselkettings in

• Pas sinne by prente omenergiestories te maak(30 min)

• Teken en skryf anderenergiestories (20 min)

PERIODE 4

Aktiwiteit 4

• Bespreking van diegebruik van hitte-energievir kos kook

• Skryf oor bronne vanhitte- en ligenergie in onshuise (50 min)

PERIODE 5

Aktiwiteit 5

• Bespreking van hoegesinne energie gebruik.

• Voltooiing van tabel oorenergie beskikbaar virmense (50 min)

Periode 6

Aktiwiteit 5 (verv)

• Bespreking van dieresultate en inset deuronderwyser (30 min)

• Skryf oor energiebronneen -hulpbronnebeskikbaar vir mense (20 min)

PERIODE 7

Aktiwiteit 6

• Lei komponente van ’nstroombaan in (5 min)

• Voltooiing van taakkaartoor hoe om ’n gloeilampte laat brand (45 min)

PERIODE 8

Aktiwiteit 6 (verv)

• Voltooiing van taakkaartoor hoe om ’n gloeilampte laat brand (50 min)

PERIODE 9

Aktiwiteit 6 (verv)

• Inset deur onderwyser oorhoe ’n gloeilamp werk

• Lei sleutelwoorde in ver-band met stroombane in (50 min)

PERIODE 10

Aktiwiteit 6 (verv)

• Voltooiing van taakkaartoor ander eenvoudigestroombane (50 min)

PERIODE 11

Aktiwiteit 7

• Haal flitslig uitmekaar enbenoem die verskillendedele daarvan (10 min)

• Leerders voorsien hulflitsligdiagram vanbyskrifte (40 min)

PERIODE 12

Aktiwiteit 7 (verv)

• Leerders begin die projekoor die maak van ’nflitsligmodel (maak ’nwerkende model van ’nflitslig) (50 min)

VOORGESTELDE WERKSKEMA VIR DIE LEERPROGRAMENERGIE EN VERANDERING – GRAAD 4

PERIODE 13

Aktiwiteit 7 (verv)

• Die projek word voortgesit(tekening en skryfwerk ooreie flitslig) (50 min)

PERIODE 14

Aktiwiteit 7 (verv)

• Die projek eindig(aanbieding en inleweringvan projek)

Totale tyd om die aktiwiteite in hierdie leerprogram te voltooi = 14 lesse van50 min. elk = 11,6 uur. Dit is 3 weke se werk.

(Aanbevole tyd per week vir Natuurwetenskappe en Tegnologie = 4 uur)

Page 23: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

26

skreeu skreeu skreeu

spring spring spring

gooi gooi gooi

hardloop hardloop hardloop

praat praat praat

lag lag lag

maak ’n lawaai maak ’n lawaai maak ’n lawaai

sing sing sing

skiet skiet skiet

TaakkaarteFotostateer vir leerders

Aktiwiteit 2 Kos gee vir ons energie

Byskrifte

Page 24: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

27

Aktiwiteit 2

Leerdertaakkaart

Kos gee vir ons energieKyk na die prente van aktiewe leerders op bladsy 28, 29.1. Soek mense wat eet en drink op die prent.2. Kyk na die prent en sê watter soorte kos vir elke mens die energie gee

om hom of haar aktief te hou.3. Voltooi die paragraaf hieronder oor kos as ’n energiebron vir ons

liggaam.

Kos gee vir ons energieOns kry energie van kos. Die meisie koop ——————————————

——————————————————————————————————

Die seun gaan ———————————————————————— eet.

Die kos sal vir hulle energie gee om vanmiddag sport te speel.

Ek hou daarvan om soggens ——————————————— te eet,

want dit gee my ————————— om al my take by die skool te doen.

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

Page 25: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

28

Aktiwiteit 2: Aktiewe kinders

Page 26: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

29

Page 27: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

30

Aktiwiteit 4

Leerdertaakkaart

Energie in ons huis 1 Kyk na elkeen van hierdie prente en skryf onder elkeen waarvandaan

die hitte-energie om te kook, kom.

Waarvandaan kom die hitte-energie in elkeen van hierdie prente?

1. —————————————————————

2. —————————————————————

3 .—————————————————————

4. —————————————————————

2. Kyk na die prent van die gesin in die kombuis en voltooi die tabel.

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

Wie of wat gebruik Waarvandaan kom Wat doen die energie?energie? die energie?

die ketel

die strykyster

die lamp

die radio

die vuur

1 2 3 4

Page 28: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

31

3. Voltooi die sinne hieronder soos die eerste een.

a. Die ketel kry energie van gas om die water te laat kook.

b. Die strykyster - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

c. Die lamp - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

d. Die radio - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

e. Die vuur - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Page 29: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

32

Aktiwiteit 5

Energie beskikbaar vir mense

Leerdertaakkaart:

Toestelle – toe en nou

Page 30: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

33

Aktiwiteit 5

Leerdertaakkaart: Energie wat aan mense beskikbaar is

Kyk na die prente van gesinne en voltooi die tabel hieronder.

Vrae Prent 1 Gebruik dit elektrisiteit?

1. Wat gebruik hulle om kos te kook?

2. Wat gebruik hulle om lig te maak?

3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou?

4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak?

5. Wat gebruik hulle om te keer dat hulle kos sleg word?

6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom?

7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas?

Vrae Prent 2 Gebruik dit elektrisiteit?

1. Wat gebruik hulle om kos te kook?

2. Wat gebruik hulle om lig te maak?

3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou?

4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak?

5. Wat gebruik hulle om te keer dat hulle kos sleg word?

6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom?

7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas?

Page 31: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

34

Aktiwiteit 5

Energie beskikbaar vir mense

Prent 1

Page 32: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

35

Aktiwiteit 5

Leerdertaakkaart: Energie beskikbaar vir mense

Prent 2

Page 33: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

36

Aktiwiteit 6

Leerdertaakkaart A: Laat ’n gloeilamp brand1. Gebruik die apparaat om die gloeilamp te laat brand.2. Teken ’n diagram met byskrifte om te wys hoe jy die gloeilamp laat

brand.

Diagram

Leerdertaak

GROEP

Page 34: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

37

Leerdertaakkaart (vervolg)

3. Skryf ’n paragraaf om te verduidelik hoe jy die gloeilamp laat brand. Onthou, jou paragraaf moet ’n opskrif hê.

Hoe ek die gloeilamp laat brand hetVandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoen het:

Eers het - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Toe - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Daarna - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Laastens - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Page 35: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

38

Ander eenvoudige elektriese stroombane Gebruik die apparaat in elke diagram en kyk watter elektriesestroombane werk en watter nie werk nie.

1. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent.Het dit gebrand? Ja Nee

2. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

3. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

4. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

5. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent.Het dit gebrand? Ja Nee

6. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

7. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

8. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee

(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee

Aktiwiteit 6

Leerdertaakkaart B

+–

+–

+–

+–

1

2

3

4

5

6

7

8

+–

+–+–

+–

+– +–

+ –

+ –

Page 36: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

39

Aktiwiteit 7

Page 37: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

40

Aktiwiteit 7

Projektaakkaart: My flitslig 1. Gebruik die stukke draad, die gloeilamp en die battery en nog enige

ander gepaste materiaal om jou eie flitslig te maak.2. Bied jou flitslig vir die groep aan.3. Kan dit brand?4. Maak ’n tekening met byskrifte van jou flitslig.

Diagram

Leerdertaak

INDIVIDUEEL

Page 38: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

41

Aktiwiteit 7

Leerdertaakkaart (vervolg)5. Skryf om aan iemand te vertel hoe jy ’n flitslig gemaak het.

Hoe ek ’n flitslig gemaak het

Vandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoen het.

Wat ek gebruik het: - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Wat ek gedoen het: - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Eers - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Toe - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Daarna - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Volgende - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Toe - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Laastens - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Page 39: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

42

Ondersteuning vir onderwysersHoe gloeilampe werk

’n Gloeilamp brand wanneer daar ’n

pad is waardeur die elektrisiteit kan

vloei.

Die elektrisiteit moet van die

battery se een punt (pool) deur

die elektriese drade, deur die

filament (dun draadjie) in die

gloeilamp en dan terug na die

battery se ander punt (pool) vloei.

Wanneer jy ’n gloeilamp konnekteer,

moet jy seker maak dat daar een

konneksie met die metaalpunt

onderaan die gloeilamp is en nog een

na die metaalomhulsel om die basis

van die gloeilamp.

Elektrisiteit kies altyd die kortste en

maklikste roete langs geleiers. As die

maklikste roete dus nie deur die filament

gaan nie, sal die gloeilamp nie brand nie.

Agtergrondinligting oor batterye’n Flitsligbattery word ook soms ’n elektriese sel genoem. Die

algemeenste battery wat ons gebruik, is ’n droëselbattery met

chemikalieë wat in ’n omhulsel verseël is.

Die chemikalieë in die battery reageer saam. Die chemiese reaksie

wek elektrisiteit op wat gebruik kan word wanneer die battery aan ’n

stroombaan gekoppel word. Wanneer die batterye se chemikalieë klaar

gereageer het, hou dit op met werk en kan dit nie herlaai word nie.

Ons gebruik baie klein droëselbatterye om krag aan digitale

horlosies en sakrekenaars te verskaf. Hierdie batterye het ander

chemikalieë daarin.

Ander batterye kan met elektrisiteit herlaai word en weer gebruik

word. ’n Motorbattery bestaan uit verskeie loodsuurselle wat herlaai

kan word.

Dit is hoe ’n gloeilamp van binne lyk.

glasgloeilamp

wolframfilament

metaalomhulsel

plastiekpen

metaalpen

Page 40: Energie en Verandinge [Graad 4 Afrikaans]

Droëselbattery

Die gewonedroëselbatteryverskaf krag van 1,5volt. Die sink vormdie battery seomhulsel. Diebatterysuur isammoniumchloriedin die vorm van ’nklam pasta.

Loodsuurbattery

Loodsuurbatterye word in motors gebruik. Dit wordsó genoem omdat dit elektrodes het wat van loodgemaak is en omdat die batterysuur swaelsuur is.

Die battery bestaan uit ses stelle selle wat elk tweevolt verskaf, dus ’n totaal van 12 volt.

43

Selle en batterye

Kwikbattery

Hierdie soort battery word gebruik om kragaan digitale horlosies en sakrekenaars teverskaf. Dit is ’n kwikbattery.

Batterysuur is ’n vloeistof of klam stof watelektrisiteit gelei, byvoorbeeld suurlemoensap,soutwater en ammoniumchloriedpasta.

vernikkelde staalomhulsel

batterysuur

sinkpoeier

kwikoksied en grafiet

koolstofpen (positief)

ammoniumchloriedpasta

klemskroef

klemskroef

volmaakdeksel

sel

omhulsel

loodplate

negatiewe plaat

positiewe plaat

sinkomhulsel (negatief)