12
Is u n nuwe lidmaat by Garsfontein Gemeente? Ons nooi u hartlik uit na ons Nuwe Lidmate Tee geleentheid op …..26 Augustus 2018 na afloop van die oggend erediens Indien u nog nooit n geleentheid gehad het om so iets by te woon nie en is al lank n lidmaat is u ook welkom om te kom. Ons gasvryheidsbediening sal u ontmoet en u sommer alles van ons gemeente vertel! Ons hoop u gaan sommer baie ge- lukkig wees by die klein gemeente met die GROOT hart. RSVP asb @ 22 Aug 2018 by [email protected] Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Kantoorure: Maandae 11:0013:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00 Week Byeenkomste: Maandag (20 Aug 2018) 09:00 Leraarsbediening 18:00 Diensverhoudinge 19:00 Fondse Dinsdag (21 Aug 2018) 06:00 Gebedsgeleentheid 08:30 Elengos 10:00 Kruisvroue Bybelstudie 18:00 Basaar vergadering 18:30 Floreer Woensdag (22 Aug 2018) 09:00 Bybelstudie 18:30 Kanker Ondersteuners Donderdag (23 Aug 2018) 09:00 Vlytige Hande 18:00 Orkes oefening Groeigroepe Vrydag (24 Aug 2018) 05:30 Mannebediening 14:00 BASAAR EREDIENSTE: Oggend Erediens om 09:00 (RSG opname) Tema: Rus in die geselskap van Jesus Teks: Luk 9:10-13 Prediker: Dr Gavin Meistre Teeskink: Netwerk Diens; Kinder Groepe; Dienswerkers om 10:15 in Konsistorie Aand erediens om 18:00 Prediker: Ds Jaco Barnard Tiener Groepe Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Eredienste & Teeskinkbeurte: Sondag, 26 Aug 2018 09:00 (Nagmaal) & 18:00 Teeskink: Tienerhuis Sondag, 2 Sept 2018 09:00 (Doop) & 18:00 Teeskink: Jaco de Lange

EREDIENSTE - nggars.org.za

  • Upload
    others

  • View
    10

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: EREDIENSTE - nggars.org.za

Is u ’n nuwe lidmaat by Garsfontein Gemeente?

Ons nooi u hartlik uit na ons Nuwe Lidmate Tee geleentheid

op …..26 Augustus 2018 na afloop van die oggend erediens

Indien u nog nooit ‘n geleentheid gehad het om so iets by te

woon nie en is al lank ‘n lidmaat is u ook welkom om te kom.

Ons gasvryheidsbediening sal u ontmoet en u sommer alles

van ons gemeente vertel! Ons hoop u gaan sommer baie ge-

lukkig wees by die klein gemeente met die GROOT hart.

RSVP asb @ 22 Aug 2018 by [email protected]

Telefoon/Faks: 012 361 3618

E-pos Adres: [email protected]

Kantoorure: Maandae 11:00– 13:00

Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00

Week Byeenkomste: Maandag (20 Aug 2018) 09:00 Leraarsbediening 18:00 Diensverhoudinge 19:00 Fondse Dinsdag (21 Aug 2018) 06:00 Gebedsgeleentheid 08:30 Elengos 10:00 Kruisvroue Bybelstudie 18:00 Basaar vergadering 18:30 Floreer Woensdag (22 Aug 2018) 09:00 Bybelstudie 18:30 Kanker Ondersteuners Donderdag (23 Aug 2018) 09:00 Vlytige Hande 18:00 Orkes oefening Groeigroepe

Vrydag (24 Aug 2018) 05:30 Mannebediening

14:00 BASAAR

EREDIENSTE:

Oggend Erediens om 09:00 (RSG opname)

Tema: Rus in die geselskap van Jesus

Teks: Luk 9:10-13

Prediker: Dr Gavin Meistre

Teeskink: Netwerk Diens; Kinder Groepe; Dienswerkers om

10:15 in Konsistorie

Aand erediens om 18:00

Prediker: Ds Jaco Barnard

Tiener Groepe

Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00

: ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)

Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter

Eredienste & Teeskinkbeurte:

Sondag, 26 Aug 2018

09:00 (Nagmaal) & 18:00

Teeskink: Tienerhuis

Sondag, 2 Sept 2018

09:00 (Doop) & 18:00

Teeskink: Jaco de Lange

Page 2: EREDIENSTE - nggars.org.za

Ons verhouding met die Here staan en val rondom Jesus se opstanding. Dit ontsluit ‘n hele wêreld rondom die persoon van Jesus. Ons volg nie bloot ‘n waardestelsel nie, ons is in ‘n werklike lewende verhouding met díé een oor wie alles gaan. Hy is regtig híér!!! Ons kan met Hom praat, Hom hoor, Hom volg …

Ons gaan mekaar hierdie kwartaal help om die meeste te maak van hierdie onbeskryflik moontlikheid. Ons gaan nie bloot oor Hom praat nie, maar saam met hom kuier, genees, rus, leer, dien …net soos die dissipels van ouds …

Ons doen dit aan die hand van ‘n reeks sleutelgebeure van Jesus se bestaan saam met mense vir wie Hy ook werklik is.

Datum Prediker Tema

29 Julie 2018 Ds Jaco Barnard Tema: Saam met en soos Jesus kuier

5 Aug 2018 Dr Gavin Meistre Tema: Saam met en soos Jesus bid

12 Aug 2018 Ds Koos le Roux Tema: Saam met en soos Jesus genees

19 Aug 2018 Dr Gavin Meistre

(RSG Opname) Tema: Saam met en soos Jesus rus

26 Aug 2018 Ds Jaco Barnard Tema: Saam met en soos Jesus leer

2 Sept 2018 Dr Gavin Meistre Tema: Saam met en soos Jesus dien

Page 3: EREDIENSTE - nggars.org.za

Vir enige

ondersteuning aan

Kankerlyers en hul

gesinne kontak asb

vir:

Danie Perold by

073 478 1158

Getuienis

Ons wil graag deel in

jou

getuienis. Stuur jou

getuienis na

Ds Ronnie Stanton by

[email protected]

Het u behoefte dat

iemand saam met u

bid? Persoonlik,

vertroulik en opreg in

geloof.

Ons gebeds-kamer is

24 uur oop vir

versoeke.

Per SMS 078 880 3261

of Epos

[email protected]

Voorbidding: Annelize Coetzee (079 706 6932) gaan 20 Aug vir ‘n heupvervanging by Kloof hospitaal. Bid vir haar asb. Ella van Niekerk het u voorbidding nodig vir haar gesondheid en om die hartseer van Dr Rassie te verwerk. Leon Raubenheimer , Nico Raubenheimer se pa (082 0578370) is gehospitaliseer na ‘n beroerte. Ons bid vir hom en sy familie. Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Bid asb in besonder vir dogters van die Tienerhuis. Aftreeoorde: Bid vir al die kroniese siek / verswakte persone in ons aftree oorde. Kanker Pasiënte: Desiré Coetzee (082 564 0506) herstel tuis. Bid asb vir haar Hannetjie Louw (072 450 5051) Kry chemo behandeling. Bid asb vir haar en Koos. Hennie Behr (082 347 0617) Het ’n operasie ondergaan om ‘n kanker gewas op sy kop te verwyder en sterk tuis aan. Bid asb vir hom en Vicky. Elize van As (084 516 0705) Wag vir verdere behandeling. Bid asb vir haar en Francois. Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker. Ons bid vir Bertus en sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614). Carl Sassenberg (082 478 0352) het kanker en ontvang behandeling. Bid asb vir hom en sy ouers (Wilhelm en Mariëtta). Chris Rademan (072 986 5187) ontvang chemo behandeling.

Dankie vir al u gebede tydens my/ons siekte/operasie/hospitalisasie/toetse:

Corné Welman (0825740954), Esmé Siebert (0123487065), Carlien Vorster (083 564

3785), Stella Olivier (078 880 3261)

Dankie vir u voorbidding. Die Here verhoor ons gebede.

Wie en Wat is Elengos?

In Grieks beteken elengos om “om te gee”. ‘n Omgee

en Ondersteuningsbediening in ons gemeente.

Kontak Besonderhede:

Elengos se Kontak Persoon:

Lynette van Eeden 083 578 2088

Matt 6:19 Waar jou skat

is, daar sal jou hart wees

Ons bid vir al die

matrieks wat Maandag,

20 Aug met Rekord

Eksamen begin!

Page 4: EREDIENSTE - nggars.org.za

Hartlik geluk met nog ‘n lewensjaar

Liewe Vrou van Garsfontein Gemeente,

Liewe Kruisvrou vriendin, Ons het dames nodig om op die Kruis-vroue bestuur te dien. Ons het van die ouer lidmate wat graag wil klaarmaak hierdie jaar, so ons het 'n hele paar plekke oop. Ons is 'n hele paar Mammas wat ook kinders op skool

het, en ons kom mekaar tegemoet. Jou hande en bereidwilligheid sal baie waardeer word. Kontak gerus vir Michelle Raubenheimer 082 057 8370! Wat is die Gawe wat die Here vir jou gegee het?

TOER NA ISRAEL EN EGIPTE 2019

Gavin en Elfriede neem ‘n toergroep na Israel en Egipte vanaf 16 – 24 Junie 2019. Dalk was dit nog altyd jou droom om daar uit te kom. Kom beleef hierdie geestelike reis saam met hulle. Daar is

nog baie tyd om te spaar vir ‘n besondere geeste-like ervaring. Kontak vir Gavin (0820604905) of Elfriede (0798879167) vir meer besonderhede. Epos navrae kan aan [email protected] gestuur word.

Boustene vir Goeie Ouerskap: 1 September 2018 ’n Kursus oor ouerskap word aangebied op 1 September 2018 vanaf

09:30 tot 11:00 in die Jeuglokaal. Die kursus word aangebied deur

Anita Sinosich teen ’n koste van R125 per persoon wat ’n handleiding

insluit. Bespreek asb by Anita jou plek by 012 998 7816 / 072 377 7902 /

[email protected]

Kry antwoorde op jou vrae soos: Hoe implementer jy die boustene vir ‘n goeie verhouding

met jou kind? / Hoe bestuur jy jou kind se onopgeloste woede? / Wat behels dissipline

als? / Ouerskapstyle: Watter een is joune!

19 Aug 2018

Agenbacht Luan 9931619

Fourie Maryna

Human Annagreth 3617544

Lubbe Ria 722417740

Luderitz Adolf 9988337

Marais Jacques 084 600 4114

Pieterse Koos 9935859

Pullen Herman Geen nr

Serfontein Jolene Geen nr

Smit Alwyn 9985355

Steyn Marie 9972662

Visser Floris Geen nr

20 Aug 2018

Brink Michael 0834536413

Henegan Quentin 3488810

Heuschen Frans 3613158

Kleinhans Luané 9984627

Kriek Denise Geen nr

Lamprecht Chris 3483973

21 Aug 2018

Badenhorst Zoë 3482803

Du Plooy Dup 0844016218

Klopper Mieke 0822944897

Laäs Eugene 9971599

Rossouw Ros 9912426

Van Zyl Laureen 3487485

22 Aug 2018

Basson Kobus 9985828

De Wet Hugo 9971180

Fourie Christelle Geen nr

Liebenberg Baby 9933319

Swanevelder Bets 9970977

Van der Merwe Louize 9934030

Wehmeyer Alexander Geen nr

23 Aug 2018

Boshoff Nadine 0823438300

Breytenbach Ansa 9986500

Meyer Emke 0833576158

Van Staden Truida 0826373796

Werner Cindy 8111247

24 Aug 2018

Claassen Alexander 0828569212

Els Corrie 9933490

Jacobs Jaco 3615466

Louw Hannatjie 0781735094

Rautenbach Ronel 3616370

Van Niekerk Alisha 9972299

25 Aug 2018

Botha Iske 0827265678

Dicks Gawain 3481667

Graham Adrian Geen nr

Grobler Sarel 0828855412

Koch Elmar 9933337

Nel Ria 9988078

Theron Chanel 9977389

Van Tonder Helena 0833146332

Page 5: EREDIENSTE - nggars.org.za

NG Pretoria-Garsfontein

24 Aug 2018 vanaf 14:00

Hierdie tradisionele Basaar bied vir u heerlike eetgoed

van Skaap op die spit, Hamburgers, Worsbroodjies, Vetkoek,

Kerrie & Rys, Nagereg, Pannekoek, Koek, Ingelegde produkte,

Vrugte en Groente, Lekkergoed, Teetuin waar u pragtige blomme

kan koop en nog vele meer….

Pragtige geskenke by

snuffelmark, baba

boutique, boeke, CD’s en

handwerk

Vermaak vir oud en jonk..

Plaasdiere & Ponieritte (tot 17:00)

Vermaaklikheidsverhoog,

Tombola, Bungee, Kaskar,

Trompoppies, Paintball

285 Emmie Hartmannstr,

Garsfontein - 012 361 3618

Page 6: EREDIENSTE - nggars.org.za

Wat benodig ons nog?

Bestanddele benodig :

Koektafel Benodig: Souse Nagereg

Stork Bak Margarien 15kg Blatjang 13kg Vla (bv.ultramel) 20liter

Eiers 500 Teetuin Ingelegde koejawels 3 blikke groot

Cappucino Ingelegde Pere 3 blikke groot

Lekkergoed tafel Hot Chocolate Ingelegde Perskes 3 blikke groot

ENIGE lekkergoed Ingelegde Pynappel stukkies 3 blikke groot

ENIGE geur blikkies koeldrank Malva Poeding

Klaar

Gaar

gemaak

Pannekoek Jan Ellis

Eiers 1200 Sagopoeding

Trifle Vleis

Heel Hoenders 20 Sjokolade poeding

Appeltert

BAIE BAIE DANKIE aan elkeen wat laas Sondag bestanddele vir die

basaar gebring het. Ons het verskriklik baie goed gekry en is uit ons

harte uit dankbaar. Hier onder is ‘n baie korter lysie van goed wat

ons nog benodig of u kan ‘n kontant bydrae gee sodat aankope

gedoen kan word. Vars bestanddele soos die 1600 eiers wat ons

benodig, koop ons nader aan die tyd aan.

Ons is BAIE dankbaar vir u!

Ander stalletjies benodig nog:

Kinderboeke

Baba klere & baba speelgoed

Gekookte konfyte

Ingelegde produkte

CD tafel benodig asb leë skoenbokse en CD’s

Items vir Tombola tafel

Items vir Wit Olifant tafel

Leë skoon 2 liter koeldrank bottels

Onthou asb om jou

pilhouertjie vol R5de te

maak en ook saam te bring

BAIE BAIE DANKIE ONS HET

REEDS BORGE VIR AL DIE

KINDERS GEKRY. U HARTE IS SO

GROOT EN WORD OPREG

WAARDEER Kinderbederf by die Basaar!

DANKIE DANKIE DANKIE!!!!!!!

Page 7: EREDIENSTE - nggars.org.za

Werksgeleenthede!!

Skeurstrokie:

Naam & Van : ……………...……………..…………………… Sel nr: ……………………………………

Epos adres: ……………………………………………………………………………………………………….

Ek kan help by die volgende stalletjie: Vanaf (tyd):

…………………………………………………………… ………………..…….. tot …………………………..

Funksie Naam & Van Kontak nr

Baba Boutique Janet Homan

Magdaleen

084 254 3905 083 269 2453

Boeke Hendrik Wolmarans 084 549 3478

Groente & Vrugte André Leonard 082 445 5022

Hamburgers Corné & Estelle Meyer 063 684 3059

Handwerk Rina Compion 083 258 3901

Kerrie & Rys Salome & André Vosloo 084 556 6607

Koeke Lizette Wichmann 072 417 4811

Koeldrank, CD’s Allen & Lydia van Deventer 071 532 1225

Lekkergoed Alicia Howell 083 275 3630

Nagereg Leonie vd Heever 082 321 1908

Pannekoek Ds Ronnie Stanton 082 771 1535

Pannekoek (Gevul) Isabella Carstens

Yolandé Jordaan

083 657 9923 084 575 8839

Pap & Wors

Worsbroodjies

Wynand Breytenbach 082 900 5889

Plaasmark

(kaas,botter,melk,gemmerbier

Amanda Pretorius 074 167 1030

Speletjies & Kinders Erika Barnard 071 363 8719

Teetuin Dalene Leonard 082 456 4685

Tombola Tirsa Barnard 082 268 9600

Vetkoek Chris & Glenda le Grange 083 254 7983

Vleis (Skaap op spit) Charl Bester 082 5671075

Wit Olifant Susie Vorster 074 428 8888

Page 8: EREDIENSTE - nggars.org.za

NG Gemeente Garsfontein

Vakature: Bedryfsbestuurder

Persoonlike vereistes:

Die posbekleër moet oor die volgende beskik:

• ʼn Deurleefde verhouding met die Here • Begrip vir die visie, waardes, kultuur en etos van die gemeente

• Bewese personeel-, finansiële- en bestuurservaring, koördinerings- en rekenaar-

vaardighede.

• Goeie kommunikasievermoë en vaardigheid om konflik op ʼn geestelik volwasse

wyse te hanteer.

• Vermoë om eie inisiatief te gebruik, selfbestuur toe te pas en taakgedrewe die

gemeentevisie na te volg.

• Visioenêr en strategies kan dink en idees kan genereer.

• Die vaardigheid om binne spanverband te werk en ook, waar nodig, met energie en

entoesiasme leiding te gee.

• Goeie netwerker en menseverhoudinge.

Pligte: Vervul algemene funksies en take soos uiteengesit in die Gemeente se

Beleid: Gemeente – Administrasie en Bestuur. (Verkrygbaar op aanvraag)

Benewens bogenoemde algemene funksies, is daar die volgende spesifieke

fokusareas:

Fasiliteite en batebestuur:

1. Verseker effektiewe batebestuur en die instandhouding van geboue en terrein in samewerking met die Bate Instandhoudingsdiensgroep. 2. Behartig die verhuring van eiendom van die gemeente. 3. Behartig die oop- en toesluit van Gemeentesentrum gedurende kantoorure en weeksaande. 4. Behartig klanksisteem tydens dienste op weeksdae.

Administratiewe funksies en koördinering van bedieninge:

5. Dien as skakel tussen die leraars en gemeente en woon die weeklikse leraarsvergadering by. 6. Koördineer en ondersteun die onderskeie bedieningsnetwerke, diensgroepe, aksies en programme van die gemeente, insluitende die fondsinsamelingsprojekte. 7. Sekretariaat van die Gemeenteraad, Diensverhoudinge- en Fondsediensgroepe en Dagbestuur. 8. Verseker dat alle Gemeenteraadsbesluite uitgevoer word. 9. Byhou van die Gemeenteraad Besluiteregister en byhou en liassering van alle

notules. 10. Woon vergaderings van die ander bedieninge en diensgroepe op uitnodiging by en

vervul veral ʼn sleutelrol by Netwerk: Steun en Diensgroep: Bate-Instandhouding. Let asb. daarop dat vergaderings hoofsaaklik na-ure geskied.

Vakature

Page 9: EREDIENSTE - nggars.org.za

Algemene menslike hulpbronbestuur:

11. Ondersteun en bestuur die personeel wat in diens van die kerk is, ondermeer die Administratiewe Beampte, Finansiële Beampte, Naweekkoster, Skoonmaker en Tuinhulp om te verseker dat die kerkkantoor en daaglikse operasionele bedrywighede van die gemeente optimaal funksioneer. 12. Bestuur die kontraktuele sake tussen die Gemeenteraad en personeel.

13. Genereer nuwe idees, neem deel aan strategiese bestuursaktiwiteite en die implementering van die strategiese plan.

Kwalifikasies en ondervinding:

14.Ten minste drie jaar bewese bestuurservaring.

15. Ervaring in ʼn menslike hulpbronbestuuromgewing, finansiële bestuur en/of ervaring

in Gemeenteverband, sal ʼn aanbeveling wees.

16. Ten minste Gr 12 . ʼn Toepaslike tersiêre kwalifikasie is ʼn aanbeveling.

Vergoeding: Onderhandelbaar.

AANSOEKE:

Aansoeke word ingedien aan die hand van die nodige aansoekvorm (verkrygbaar by ons

Bedryfsbestuurder). Kandidate moet beskikbaar wees vir psigometriese evaluering en ‘n

onderhoud.

Aansoeke moet per e-pos gerig word aan: Die Bedryfsbestuurder, NG Garsfontein,

[email protected].

NAVRAE: Org van Heerden, Bedryfsbestuurder: 012 – 361 3618. SLUITINGSDATUM: 26 Augustus 2018 DIENSAANVAARDING: So gou as moontlik.

16 September 2018 Lentesangdiens om 09:00 & Kategese Kwartaal afsluiting om 18:00

(fliekvertoning) & Kerrie & Rys verkope deur Diamante 7-12 Oktober 2018 - Diamante toer

11 November 2018 - Kategese jaarafsluiting 18 November 2018 - Kategese Prysuitdeling

25 November 2018 - Kerssangdiens om 19:00 25 Desember 2018 - Kersdag erediens om 09:00

31 Desember 2018 - Oujaarsdiens om 18:00

Page 10: EREDIENSTE - nggars.org.za

Gebedsgeleenthede:

Dinsdae om 06:00 in Beradingskamer

Stuur gebedsversoeke na [email protected]

Bybelstudie Geleenthede:

Dinsdae om 10:00 vir Vroue in Beradingskamer

Woensdae om 09:00 vir Diamante in Konsistorie

Groeigroepe:

Indien jy graag by ʼn Groeigroep wil inskakel – kontak

gerus vir Marina le Grange by 082 903 9248. U is ook

welkom om op die volgende datums te kom kennis

maak en sodoende aan te sluit by ʼn groeigroep.

Groeigroep vir Werknemers

Ons benodig werknemers om hierdie groepie te kan

bywoon en so verryk te word. Hierdie groepie kom op

Donderdae Middae vanaf 16:00 - 17:00 in die

Beradingskamer bymekaar. Enige navrae kan gerig

word aan: Marina le Grange (082 903 9248) of

Sarie de Villiers (083 414 2952)

Groeigroep Donderdag aande in Konsistorie om

18:30 Die Mannebedieningsgroep en hul vroue en

kinders kom in die konsistorie bymekaar. Enige

iemand, selfs enkellopendes is welkom. Kontak gerus

vir Henk (082 448 7777) of Joep (083 581 7354)

WoordSTERK

ʼn Bediening vir alle 20-45 jariges wat wil groei in hul

kennis van GOD se Woord.

Hierdie bediening kom elke TWEEDE Dinsdagaand

vanaf 18:30-20:00 bymekaar. Alhoewel hierdie

bediening gerig is op 20-45jariges is familie/vriende/

geliefdes meer as welkom om saam te kom. Reël

solank ʼn kinderoppasser, nooi jou vriende en kollegas,

en kom word deel van WoordSTERK. Kontak Ds Jaco

Barnard (082 302 9807) vir meer inligting.

Floreer

Voel jy asof jy vasgeval het in jou geestelike lewe?

Soek jy na meer? Is daar baie vrae waaroor jy wonder

in jou innerlike lewe? Kom reis saam met

Dr Gavin in 2018 na ʼn dieper lewe saam met God en

ontdek die wonder van God se lewende waters in jou.

Hierdie groep kom weekliks op ʼn Dinsdagaand vanaf

18:30 - 20:00 (vakansies en langnaweke uitgesluit)

bymekaar. Dr Gavin 082 060 4905

Kanker Ondersteuners:

Hierdie ondersteuningsgroep kom elke Woensdagaand

om 18:30 in die Konsistorie bymekaar! Kankerlyers en

gesinne is welkom. Danie Perold kan vir u meer

inligting gee by 012 993 3271 / 073 478 1158.

Vlytige Hande:

Kom geniet heerlike geselskap terwyl jy jou kreatiewe

passie uitleef. Kom sluit by ons aan elke Donderdag

vanaf 09:00 tot 12:00. Kontak gerus vir Rina Compion

(0832583901) as jy meer wil uitvind.

Elengos:

Hierdie bediening ondersteun fisies, psigies, geestelik

en finansieel. Ons nooi enige persoon wat in nood is

uit om ons te kontak. Ons kan onder andere help met

kos en klere. Alle sake word konfidensieel hanteer.

Kontak vir Lynette van Eeden by 083 578 2088.

Getuienis

Deel jou geestelike ervarings met ons gemeente!

As jy wil deel word van hierdie groot geleentheid skakel

Ds Ronnie Stanton of epos hom by

[email protected]

Groeigeleentheid:

Vrydae: 05:30 – 06:30 Mannebediening

Die mens is van nature skrikkerig vir enige iets wat hy

nie ken of verstaan nie. Moet asb. nie dat dit jou

weghou van die Mannnebedieing byeenkomste nie!

Julle ken ons almal en ons hou ons net met Bybelse

sake besig! Ons weet dit is nou koud en dis nog

donker so vroeg, maar kom kyk vir jouself en ervaar ‘n

ongelooflike groei geleentheid! Ons het laas week

begin om die boek van Romeine te bestudeer en dit

beloof om ‘n ongelooflike ervaring te wees. Dis regtig

so lekker om ‘n bietjie dieper in die Bybel in te delf en

dit beter te verstaan!

Net om te keer dat ons nie te eendimensioneel raak nie, wissel ons elke tweede week af met ‘n persoonlike belydenis en dit verskaf weer elke keer ‘n totale ander dimensie aan die gesprek.

Daar is nooit ‘n vervelige oomblik by die manne nie!

El-Pida Pretoria Oos Dienssentrum

www.el-pida.org.za / [email protected]

Judy Bovey 083 325 2102

Lidmaatskap R200/p/jaar

Kantoorure:

Ma—Vry vanaf 09:00-12:00

U is welkom om enige tyd betrokke te raak.

Kontak gerus die Kerkkantoor of die

kontakpersone soos hier bo genoem.

Page 11: EREDIENSTE - nggars.org.za

Telefoon/Faks: 012 361 3618 / E-pos Adres: [email protected]/ Webwerf: www.nggars.org.za

Kontakpersoon: Huis nr: Sel nr: Epos adres:

Leier: Mike Minty 083 414 5938 [email protected];

Eredienshulp: Frans van Niekerk 012 993 1338 072 371 9899 [email protected]

Gebed: Wimpie Barnard 012 998 3736 082 881 2885 [email protected] Musiek Oggend: Maryke vd Hoven 083 459 1936 [email protected]

Musiek Aand: Erika Barnard 071 363 8719 [email protected] Multi-Media: John Taylor 012 993 2598 082 415 0802 [email protected]

Leier / Groeigroepe /

Bybelstudiegroepe: Marina le Grange 012 361 2977 082 903 9248 [email protected]

Rondom 30’s: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Voorsitter / Manne: Henk le Roux 082 448 7777 [email protected]

Vroue: Michelle Raubenheimer 082 057 8370 [email protected]

Leier: Leonie van den Heever 082 321 1908 [email protected]

Elengos / Jakob se Put Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

Kanker Ondersteuners: Danie Perold 012 993 3271 073 478 1158 [email protected]

Enkelouers: Christa van Kerken 012 348 1775 083 531 7145 [email protected]

Voorsitter / Diamante: Amanda Pretorius 074 167 1030 [email protected]

Leier: Vakant

Jeugwerker / Kleuters /

Studente &

Jong Volwassenes

Erika Barnard 071 363 8719 [email protected]

Gesinsbediening: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Teologiese Studente: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

Leier: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Vlytige Hande: Rina Compion 012 993 3640 083 258 3901

Gasvryheid & Gawes: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Tuine: Saartjie Koen 012 998 7224 083 298 8003 [email protected]

Blomme: Lulu Nel 012 998 7811 072 070 0487 Estetika: Carla Hattingh 060 970 9665 [email protected]

Begrafnisse Teeskink: Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

Leier: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] LIG Kinderbediening: Louise Rossouw 012 361 5248 082 863 6977 [email protected]

Garsfontein Echo Huis: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected] Dawid Mouton 082 565 8376 [email protected]

Reënboogprojekte: Gerda Joubert 012 998 7998 072 414 0304 [email protected]

Sendelinge: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] Spesiale Uitreike: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected]

Swaziland/VIGS projek: Otto Ueckermann 012 348 0351 071 352 7598 [email protected]

Leier: Richard Jordaan 072 171 2873 [email protected]

Voorsitter: Botha vd Vyver 078 095 6894 [email protected]

Diensverhoudinge: Magda Stander 012 348 7864 082 776 1257 [email protected]

Fondse: Herman van Zyl 082 458 0475 [email protected];

Toerusting: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected]

Bate-instandhouding: Faan vd Merwe 012 998 9978 072 386 9833 [email protected]

Informasie Tegnologie: Allen van Deventer 084 750 3333 [email protected]

Kommunikasie: Anton Koekemoer 082 578 3834 [email protected]

Bedryfsbestuurder: Org v Heerden 012 991 0047 083 378 2467 [email protected]

Kategese in Kwartaaltyd

Peuters & Kleuters in Jeuglokaal van 09:00 - 10:00 & Gr R

tot Gr 6 in Gemeentesentrum en Tent van 09:00 - 10:00

Peuters, Kleuters en Gr R tot Gr 6 woon eers die erediens

vir ‘n paar minute by voor hul na hul klassies verdaag.

Gemeenteraadslede:

Voorsitter: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

Skriba: Magda Stander 082 776 1257 [email protected]

Leraars: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

Lede met Portefeulje (Besonderhede hier bo)

Isabella Carstens; Marina le Grange; Richard Jordaan; Leonie vd Heever; Anton

Koekemoer; Ben Vorster; Herman van Zyl, Mike Minty

Ander Lede sonder Protefeulje:

Janwick Hattingh 079 502 8181 [email protected]

James Welman 082 782 7906 [email protected]

Leraars: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 / [email protected] Ds Jaco Barnard 082 302 9807 / [email protected] Kapelaan: Ds Ronnie Stanton 082 771 1535 / [email protected]

Bedryfsbestuurder: Org van Heerden 082 378 2467 / [email protected]

Page 12: EREDIENSTE - nggars.org.za