12
Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Kantoorure: Maandae 11:0013:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00 Week Byeenkomste: Maandag (13 Aug 2018) 09:00 Leraarsbediening Dinsdag (14 Aug 2018) 06:00 Gebedsgeleentheid 08:30 Elengos 10:00 Kruisvroue Bybelstudie 18:30 Floreer Woensdag (15 Aug 2018) 09:00 Bybelstudie 18:30 Kanker Ondersteuners Donderdag (16 Aug 2018) 09:00 Vlytige Hande 18:00 Orkes oefening Groeigroepe Vrydag (17 Aug 2018) 05:30 Mannebediening Belydenisklas Uitreik Daar sal WEL kategese wees op Sondag 19 Aug 2018 EREDIENSTE: Oggend Erediens om 09:00 Tema: Saam met en soos Jesus genees Teks: Joh 11:33-44 Prediker: Ds Koos le Roux Teeskink: Elengos GEEN aand erediens (Langnaweek) Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Eredienste & Teeskinkbeurte: Sondag, 19 Aug 2018 09:00 & 18:00 Teeskink: Tienerhuis Sondag, 26 Aug 2018 09:00 (Nagmaal) & 18:00 Teeskink: Isabella Carstens Is u n nuwe lidmaat by Garsfontein Gemeente? Ons nooi u hartlik uit na ons Nuwe Lidmate Tee geleentheid op …..26 Augustus 2018 na afloop van die oggend erediens Indien u nog nooit n geleentheid gehad het om so iets by te woon nie en is al lank n lidmaat is u ook welkom om te kom. Ons gasvryheidsbediening sal u ontmoet en u sommer alles van ons gemeente vertel! Ons hoop u gaan sommer baie gelukkig wees by die klein ge- meente met die GROOT hart. RSVP asb @ 22 Aug 2018 by [email protected]

EREDIENSTE - nggars.org.zanggars.org.za/wp-content/uploads/2018/08/12-Aug-2018.pdf · De Klerk Rita 3617183 Meyer Neil 0818027217 Schoeman Ilana 0822172092 Smit Eduard 9935005

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Telefoon/Faks: 012 361 3618

    E-pos Adres: [email protected]

    Kantoorure: Maandae 11:00– 13:00

    Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00

    Week Byeenkomste: Maandag (13 Aug 2018) 09:00 Leraarsbediening Dinsdag (14 Aug 2018) 06:00 Gebedsgeleentheid 08:30 Elengos 10:00 Kruisvroue Bybelstudie 18:30 Floreer Woensdag (15 Aug 2018) 09:00 Bybelstudie 18:30 Kanker Ondersteuners Donderdag (16 Aug 2018) 09:00 Vlytige Hande 18:00 Orkes oefening Groeigroepe

    Vrydag (17 Aug 2018) 05:30 Mannebediening Belydenisklas Uitreik

    Daar sal WEL kategese wees

    op Sondag 19 Aug 2018

    EREDIENSTE: Oggend Erediens om 09:00

    Tema: Saam met en soos Jesus genees

    Teks: Joh 11:33-44

    Prediker: Ds Koos le Roux

    Teeskink: Elengos

    GEEN aand erediens (Langnaweek)

    Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00

    : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

    Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)

    Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter

    Eredienste & Teeskinkbeurte:

    Sondag, 19 Aug 2018

    09:00 & 18:00

    Teeskink: Tienerhuis

    Sondag, 26 Aug 2018

    09:00 (Nagmaal) & 18:00

    Teeskink: Isabella Carstens

    Is u ’n nuwe lidmaat by Garsfontein Gemeente?

    Ons nooi u hartlik uit na ons Nuwe Lidmate Tee

    geleentheid op …..26 Augustus 2018 na afloop van die oggend erediens

    Indien u nog nooit ‘n geleentheid gehad het om so iets by te woon

    nie en is al lank ‘n lidmaat is u ook welkom om te kom. Ons

    gasvryheidsbediening sal u ontmoet en u sommer alles van ons

    gemeente vertel!

    Ons hoop u gaan sommer baie gelukkig wees by die klein ge-

    meente met die GROOT hart.

    RSVP asb @ 22 Aug 2018 by [email protected]

  • Ons verhouding met die Here staan en val rondom Jesus se opstanding. Dit ontsluit ‘n hele wêreld rondom die persoon van Jesus. Ons volg nie bloot ‘n waardestelsel nie, ons is in ‘n werklike lewende verhouding met díé een oor wie alles gaan. Hy is regtig híér!!! Ons kan met Hom praat, Hom hoor, Hom volg …

    Ons gaan mekaar hierdie kwartaal help om die meeste te maak van hierdie onbeskryflik moontlikheid. Ons gaan nie bloot oor Hom praat nie, maar saam met hom kuier, genees, rus, leer, dien …net soos die dissipels van ouds …

    Ons doen dit aan die hand van ‘n reeks sleutelgebeure van Jesus se bestaan saam met mense vir wie Hy ook werklik is.

    Datum Prediker Tema

    29 Julie 2018 Ds Jaco Barnard Tema: Saam met en soos Jesus kuier

    5 Aug 2018 Dr Gavin Meistre Tema: Saam met en soos Jesus bid

    12 Aug 2018 Ds Koos le Roux Tema: Saam met en soos Jesus genees

    19 Aug 2018 Dr Gavin Meistre

    (RSG Opname) Tema: Saam met en soos Jesus rus

    26 Aug 2018 Ds Jaco Barnard Tema: Saam met en soos Jesus leer

    2 Sept 2018 Dr Gavin Meistre Tema: Saam met en soos Jesus dien

  • Vir enige

    ondersteuning aan

    Kankerlyers en hul

    gesinne kontak asb

    vir:

    Danie Perold by

    073 478 1158

    Getuienis

    Ons wil graag deel in

    jou

    getuienis. Stuur jou

    getuienis na

    Ds Ronnie Stanton by

    [email protected]

    Het u behoefte dat

    iemand saam met u

    bid? Persoonlik,

    vertroulik en opreg in

    geloof.

    Ons gebeds-kamer is

    24 uur oop vir

    versoeke.

    Per SMS 078 880 3261

    of Epos

    [email protected]

    Voorbidding: Corné Welman (0825740954) het ʼn voetoperasie aan albei haar voete ondergaan en herstel tuis. Bid vir haar en haar gesin. Esmé Siebert (0123487065) sterk tuis aan na ʼn rug operasie. Carlien Vorster (083 564 3785) herstel tuis na ‘n knie vervanging. Bid vir haar asb. Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Bid asb in besonder vir dogters van die Tienerhuis. Stella Olivier (078 880 3261) was vir ʼn groot brein operasie en herstel tuis. Ons bid vir haar en Ockie. Aftreeoorde: Bid vir al die kroniese siek / verswakte persone in ons aftree oorde. Kanker Pasiënte: Desiré Coetzee (082 564 0506) herstel tuis. Bid asb vir haar Hannetjie Louw (072 450 5051) Kry chemo behandeling. Bid asb vir haar en Koos. Hennie Behr (082 347 0617) Het ’n operasie ondergaan om ‘n kanker gewas op sy kop te verwyder en sterk tuis aan. Bid asb vir hom en Vicky. Elize van As (084 516 0705) Wag vir verdere behandeling. Bid asb vir haar en Francois. Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker. Ons bid vir Bertus en sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614). Carl Sassenberg (082 478 0352) het kanker en ontvang behandeling. Bid asb vir hom en sy ouers (Wilhelm en Mariëtta).

    Oorlede:

    Dr Rassie van Niekerk is verlede Sondag (5 Aug) oorlede. Sy gedenkdiens was 8 Aug. Ons bid vir Ella (082 873 1866) en hulle kinders in hierdie hartseer tyd.

    Dankie vir al u gebede tydens my/ons siekte/operasie/hospitalisasie/toetse:

    Ds Johan van Rooyen (oud leraar) & Saartjie Koen (0832988003)

    Dankie vir u voorbidding. Die Here verhoor ons gebede.

    Wie en Wat is Elengos?

    In Grieks beteken elengos om “om te gee”. ‘n Omgee

    en Ondersteuningsbediening in ons gemeente.

    Kontak Besonderhede:

    Elengos se Kontak Persoon:

    Lynette van Eeden 083 578 2088

    Psalm 34:5 - Ek het die Here aangeroep en Hy het my

    geantwoord. Hy het my gered uit alle doodsgevare

  • Hartlik geluk met nog ‘n lewensjaar

    Liewe Vrou van Garsfontein Gemeente,

    Liewe Kruisvrou vriendin, Ons het dames nodig om op die Kruisvroue bestuur te dien. Ons het van die ouer lidmate wat graag wil klaarmaak hierdie jaar, so ons het 'n hele paar plekke

    oop. Ons is 'n hele paar Mammas wat ook kinders op skool het, en ons kom mekaar tegemoet. Jou hande en bereidwilligheid sal baie waardeer word. Kontak gerus vir Michelle Raubenheimer 082 057 8370! Wat is die Gawe wat die Here vir jou gegee het?

    12 Aug 2018

    De Villiers Melanie 0832793890

    Diedericks Peet 9960401

    Keun Ian 9931461

    Potgieter Anene 3613393

    13 Aug 2018

    Breytenbach Wynand 9986500

    Coetzee Gerrit 0714076490

    De Beer Lize 0832587497

    De Klerk Rita 3617183

    Meyer Neil 0818027217

    Schoeman Ilana 0822172092

    Smit Eduard 9935005

    Smit Handre 9935005

    Van Der Merwe Hannetjie 9933204

    Vorster Roné 3487925

    14 Aug 2018

    Britz Joanell 9931906

    Coetzee Jenny 824592929

    Nel Jaco

    VD Merwe Gert 9933068

    V d Westhuizen Lynette 9985693

    Van Deventer Vinice 0829254810

    15 Aug 2018

    De Villiers Magda 3615025

    Dekker Daniel Geen nr

    Joubert Stephen 0820850282

    Kriek Hanru geen huis nr

    Kruger Mario 0606862839

    Loubser Annetjie 9982513

    Mong Berna Geen nr

    Moraal Arjan Geen nr

    Pretorius Corra 0828399920

    Somers Oscar 9933242

    Van Wijk Lucindy 0828210846

    16 Aug 2018

    Boshoff Jacques 0823438300

    Buurman Johan 3487023

    Portwig Marizelle 0828927079

    Pretorius Maryna 9931219

    Steyn Celesté 3611658

    17 Aug 2018

    De Beer Hernand 0834098647

    Du Toit James 3614634

    Klopper Henri 0822944897

    Pieterse Jurien 0794968019

    Van Gass Sorine 9985965

    Van Oosten Nandie 3614676

    Venter Sonette 0823206611

    18 Aug 2018

    Bredenhann Danelle 0828700496

    TOER NA ISRAEL EN EGIPTE 2019

    Gavin en Elfriede neem ‘n toergroep na Israel en Egipte vanaf 16 – 24 Junie 2019. Dalk was dit nog altyd jou droom om daar uit te kom. Kom beleef hierdie

    geestelike reis saam met hulle. Daar is nog baie tyd om te spaar vir ‘n besondere geestelike ervaring. Kontak vir Gavin (0820604905) of Elfriede (0798879167) vir meer besonderhede. Epos navrae kan aan [email protected] gestuur word.

    Boustene vir Goeie Ouerskap: 1 September 2018 ’n Kursus oor ouerskap word aangebied op 1 September 2018 vanaf

    09:30 tot 11:00 in die Jeuglokaal. Die kursus word aangebied deur

    Anita Sinosich teen ’n koste van R125 per persoon wat ’n handleiding

    insluit. Bespreek asb by Anita jou plek by 012 998 7816 / 072 377 7902 /

    [email protected]

    Kry antwoorde op jou vrae soos: Hoe implementer jy die boustene vir ‘n goeie verhouding

    met jou kind? / Hoe bestuur jy jou kind se onopgeloste woede? / Wat behels dissipline

    als? / Ouerskapstyle: Watter een is joune!

  • NG Pretoria-Garsfontein

    24 Aug 2018 vanaf 14:00

    Hierdie tradisionele Basaar bied vir u heerlike eetgoed

    van Skaap op die spit, Hamburgers, Worsbroodjies, Vetkoek,

    Kerrie & Rys, Nagereg, Pannekoek, Koek, Ingelegde produkte,

    Vrugte en Groente, Lekkergoed, Teetuin waar u pragtige blomme

    kan koop en nog vele meer….

    Pragtige geskenke by

    snuffelmark, baba

    boutique, boeke, CD’s en

    handwerk

    Vermaak vir oud en jonk..

    Plaasdiere & Ponieritte (tot 17:00)

    Vermaaklikheidsverhoog,

    Tombola, Bungee, Kaskar,

    Trompoppies, Paintball

    285 Emmie Hartmannstr,

    Garsfontein - 012 361 3618

  • Wat benodig ons nog?

    Bestanddele benodig :

    Koektafel Benodig: Souse Nagereg

    Stork Bak Margarien 15kg Blatjang 13kg Vla (bv.ultramel) 20liter

    Eiers 500 Teetuin Ingelegde koejawels 3 blikke groot

    Cappucino Ingelegde Pere 3 blikke groot

    Lekkergoed tafel Hot Chocolate Ingelegde Perskes 3 blikke groot

    ENIGE lekkergoed Ingelegde Pynappel stukkies 3 blikke groot

    ENIGE geur blikkies koeldrank Malva Poeding

    Klaar

    Gaar

    gemaak

    Pannekoek Jan Ellis

    Eiers 1200 Sagopoeding

    Trifle Vleis

    Heel Hoenders 30 Sjokolade poeding

    Appeltert

    BAIE BAIE DANKIE aan elkeen wat laas Sondag bestanddele vir die

    basaar gebring het. Ons het verskriklik baie goed gekry en is uit ons

    harte uit dankbaar. Hier onder is ‘n baie korter lysie van goed wat

    ons nog benodig of u kan ‘n kontant bydrae gee sodat aankope

    gedoen kan word. Vars bestanddele soos die 1600 eiers wat ons

    benodig, koop ons nader aan die tyd aan.

    Ons is BAIE dankbaar vir u!

    Ander stalletjies benodig nog:

    Kinderboeke

    Baba klere & baba speelgoed

    Gekookte konfyte

    Ingelegde produkte

    CD tafel benodig asb leë skoenbokse en CD’s

    Items vir Tombola tafel

    Items vir Wit Olifant tafel

    Onthou asb om jou

    pilhouertjie vol R5de te

    maak en ook saam te bring

    BAIE BAIE DANKIE ONS HET

    REEDS BORGE VIR AL DIE

    KINDERS GEKRY. U HARTE IS SO

    GROOT EN WORD OPREG

    WAARDEER Kinderbederf by die Basaar!

    DANKIE DANKIE DANKIE!!!!!!!

  • Werksgeleenthede!!

    Skeurstrokie:

    Naam & Van : ……………...……………..…………………… Sel nr: ……………………………………

    Epos adres: ……………………………………………………………………………………………………….

    Ek kan help by die volgende stalletjie: Vanaf (tyd):

    …………………………………………………………… ………………..…….. tot …………………………..

    Funksie Naam & Van Kontak nr

    Baba Boutique Janet Homan

    Magdaleen

    084 254 3905 083 269 2453

    Boeke Hendrik Wolmarans 084 549 3478

    Groente & Vrugte André Leonard 082 445 5022

    Hamburgers Corné & Estelle Meyer 063 684 3059

    Handwerk Rina Compion 083 258 3901

    Kerrie & Rys Salome & André Vosloo 084 556 6607

    Koeke Lizette Wichmann 072 417 4811

    Koeldrank, CD’s Allen & Lydia van Deventer 071 532 1225

    Lekkergoed Alicia Howell 083 275 3630

    Nagereg Leonie vd Heever 082 321 1908

    Pannekoek Ds Ronnie Stanton 082 771 1535

    Pannekoek (Gevul) Isabella Carstens

    Yolandé Jordaan

    083 657 9923 084 575 8839

    Pap & Wors

    Worsbroodjies

    Wynand Breytenbach 082 900 5889

    Plaasmark

    (kaas,botter,melk,gemmerbier

    Amanda Pretorius 074 167 1030

    Speletjies & Kinders Erika Barnard 071 363 8719

    Teetuin Dalene Leonard 082 456 4685

    Tombola Tirsa Barnard 082 268 9600

    Vetkoek Chris & Glenda le Grange 083 254 7983

    Vleis (Skaap op spit) Charl Bester 082 5671075

    Wit Olifant Susie Vorster 074 428 8888

  • NG Gemeente Garsfontein

    Vakature: Bedryfsbestuurder

    Persoonlike vereistes:

    Die posbekleër moet oor die volgende beskik:

    ‘n Deurleefde verhouding met die Here.

    Begrip vir die visie, waardes, kultuur en etos van die gemeente.

    Bewese personeel-, finansiële- en bestuurservaring, koördinerings- en rekenaar-vaardighede.

    Goeie kommunikasievermoë en vaardigheid om konflik op ʼn geestelik volwasse wyse te

    hanteer.

    Vermoë om eie inisiatief te gebruik, selfbestuur toe te pas en taakgedrewe die gemeentevisie

    na te volg.

    Visioenêr en strategies kan dink en idees kan genereer.

    Die vaardigheid om binne spanverband te werk en ook, waar nodig, met energie en

    entoesiasme leiding te gee.

    Goeie netwerker en menseverhoudinge.

    Pligte: Vervul algemene funksies en take soos uiteengesit in die Gemeente se Beleid: Gemeente – Administrasie en Bestuur. (Verkrygbaar op aanvraag)

    Benewens bogenoemde algemene funksies, is daar die volgende spesifieke fokusareas:

    Fasiliteite en batebestuur.

    Administratiewe funksies en koördinering van bedieninge.

    Algemene menslike hulpbron- en finansiëlebestuur.

    Ondervinding en kwalifikasies: 3 jaar bewese bestuurservaring, minimum Gr 12; toepaslike tersiêre kwalifikasie sal aanbeveling wees.

    Vergoeding: Onderhandelbaar.

    AANSOEKE: Aansoeke word ingedien aan die hand van die nodige aansoekvorm (verkrygbaar by ons Bedryfsbestuurder of elektronies). Kandidate moet beskikbaar wees vir psigometriese evaluering en ‘n onderhoud. Aansoeke moet per e-pos gerig word aan: Die Bedryfsbestuurder, NG Garsfontein, [email protected].

    NAVRAE: Org van Heerden, Bedryfsbestuurder: 012 – 361 3618.

    SLUITINGSDATUM: 26 Augustus 2018

    DIENSAANVAARDING: So gou as moontlik.

    mailto:[email protected]

  • Gebedsgeleenthede:

    Dinsdae om 06:00 in Beradingskamer

    Stuur gebedsversoeke na [email protected]

    Bybelstudie Geleenthede:

    Dinsdae om 10:00 vir Vroue in Beradingskamer

    Woensdae om 09:00 vir Diamante in Konsistorie

    Groeigroepe:

    Indien jy graag by ʼn Groeigroep wil inskakel – kontak

    gerus vir Marina le Grange by 082 903 9248. U is ook

    welkom om op die volgende datums te kom kennis

    maak en sodoende aan te sluit by ʼn groeigroep.

    Groeigroep vir Werknemers

    Ons benodig werknemers om hierdie groepie te kan

    bywoon en so verryk te word. Hierdie groepie kom op

    Donderdae Middae vanaf 16:00 - 17:00 in die

    Beradingskamer bymekaar. Enige navrae kan gerig

    word aan: Marina le Grange (082 903 9248) of

    Sarie de Villiers (083 414 2952)

    Groeigroep Donderdag aande in Konsistorie om

    18:30 Die Mannebedieningsgroep en hul vroue en

    kinders kom in die konsistorie bymekaar. Enige

    iemand, selfs enkellopendes is welkom. Kontak gerus

    vir Henk (082 448 7777) of Joep (083 581 7354)

    WoordSTERK

    ʼn Bediening vir alle 20-45 jariges wat wil groei in hul

    kennis van GOD se Woord.

    Hierdie bediening kom elke TWEEDE Dinsdagaand

    vanaf 18:30-20:00 bymekaar. Alhoewel hierdie

    bediening gerig is op 20-45jariges is familie/vriende/

    geliefdes meer as welkom om saam te kom. Reël

    solank ʼn kinderoppasser, nooi jou vriende en kollegas,

    en kom word deel van WoordSTERK. Kontak Ds Jaco

    Barnard (082 302 9807) vir meer inligting.

    Floreer

    Voel jy asof jy vasgeval het in jou geestelike lewe?

    Soek jy na meer? Is daar baie vrae waaroor jy wonder

    in jou innerlike lewe? Kom reis saam met

    Dr Gavin in 2018 na ʼn dieper lewe saam met God en

    ontdek die wonder van God se lewende waters in jou.

    Hierdie groep kom weekliks op ʼn Dinsdagaand vanaf

    18:30 - 20:00 (vakansies en langnaweke uitgesluit)

    bymekaar. Dr Gavin 082 060 4905

    Kanker Ondersteuners:

    Hierdie ondersteuningsgroep kom elke Woensdagaand

    om 18:30 in die Konsistorie bymekaar! Kankerlyers en

    gesinne is welkom. Danie Perold kan vir u meer

    inligting gee by 012 993 3271 / 073 478 1158.

    Vlytige Hande:

    Kom geniet heerlike geselskap terwyl jy jou kreatiewe

    passie uitleef. Kom sluit by ons aan elke Donderdag

    vanaf 09:00 tot 12:00. Kontak gerus vir Rina Compion

    (0832583901) as jy meer wil uitvind.

    Elengos:

    Hierdie bediening ondersteun fisies, psigies, geestelik

    en finansieel. Ons nooi enige persoon wat in nood is

    uit om ons te kontak. Ons kan onder andere help met

    kos en klere. Alle sake word konfidensieel hanteer.

    Kontak vir Lynette van Eeden by 083 578 2088.

    Getuienis

    Deel jou geestelike ervarings met ons gemeente!

    As jy wil deel word van hierdie groot geleentheid skakel

    Ds Ronnie Stanton of epos hom by

    [email protected]

    Groeigeleentheid:

    Vrydae: 05:30 – 06:30 Mannebediening

    Die mens is van nature skrikkerig vir enige iets wat hy

    nie ken of verstaan nie. Moet asb. nie dat dit jou

    weghou van die Mannnebedieing byeenkomste nie!

    Julle ken ons almal en ons hou ons net met Bybelse

    sake besig! Ons weet dit is nou koud en dis nog

    donker so vroeg, maar kom kyk vir jouself en ervaar ‘n

    ongelooflike groei geleentheid! Ons het laas week

    begin om die boek van Romeine te bestudeer en dit

    beloof om ‘n ongelooflike ervaring te wees. Dis regtig

    so lekker om ‘n bietjie dieper in die Bybel in te delf en

    dit beter te verstaan!

    Net om te keer dat ons nie te eendimensioneel raak nie, wissel ons elke tweede week af met ‘n persoonlike belydenis en dit verskaf weer elke keer ‘n totale ander dimensie aan die gesprek.

    Daar is nooit ‘n vervelige oomblik by die manne nie!

    El-Pida Pretoria Oos Dienssentrum

    www.el-pida.org.za / [email protected]

    Judy Bovey 083 325 2102

    Lidmaatskap R200/p/jaar

    Kantoorure:

    Ma—Vry vanaf 09:00-12:00

    U is welkom om enige tyd betrokke te raak.

    Kontak gerus die Kerkkantoor of die

    kontakpersone soos hier bo genoem.

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • Telefoon/Faks: 012 361 3618 / E-pos Adres: [email protected]/ Webwerf: www.nggars.org.za

    Kontakpersoon: Huis nr: Sel nr: Epos adres:

    Leier: Mike Minty 083 414 5938 [email protected]; Eredienshulp: Frans van Niekerk 012 993 1338 072 371 9899 [email protected]

    Gebed: Wimpie Barnard 012 998 3736 082 881 2885 [email protected] Musiek Oggend: Maryke vd Hoven 083 459 1936 [email protected]

    Musiek Aand: Erika Barnard 071 363 8719 [email protected] Multi-Media: John Taylor 012 993 2598 082 415 0802 [email protected]

    Leier / Groeigroepe /

    Bybelstudiegroepe: Marina le Grange 012 361 2977 082 903 9248 [email protected]

    Rondom 30’s: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

    Voorsitter / Manne: Henk le Roux 082 448 7777 [email protected]

    Vroue: Michelle Raubenheimer 082 057 8370 [email protected]

    Leier: Leonie van den Heever 082 321 1908 [email protected]

    Elengos / Jakob se Put Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

    Kanker Ondersteuners: Danie Perold 012 993 3271 073 478 1158 [email protected]

    Enkelouers: Christa van Kerken 012 348 1775 083 531 7145 [email protected]

    Voorsitter / Diamante: Amanda Pretorius 074 167 1030 [email protected]

    Leier: Vakant

    Jeugwerker / Kleuters /

    Studente &

    Jong Volwassenes

    Erika Barnard 071 363 8719 [email protected]

    Gesinsbediening: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

    Teologiese Studente: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

    Leier: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Vlytige Hande: Rina Compion 012 993 3640 083 258 3901

    Gasvryheid & Gawes: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected] Tuine: Saartjie Koen 012 998 7224 083 298 8003 [email protected]

    Blomme: Lulu Nel 012 998 7811 072 070 0487 Estetika: Carla Hattingh 060 970 9665 [email protected]

    Begrafnisse Teeskink: Lynette van Eeden 012 361 7541 083 578 2088 [email protected]

    Leier: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] LIG Kinderbediening: Louise Rossouw 012 361 5248 082 863 6977 [email protected]

    Garsfontein Echo Huis: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected] Dawid Mouton 082 565 8376 [email protected]

    Reënboogprojekte: Gerda Joubert 012 998 7998 072 414 0304 [email protected]

    Sendelinge: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected] Spesiale Uitreike: Ben Vorster 012 348 7925 082 451 4873 [email protected]

    Swaziland/VIGS projek: Otto Ueckermann 012 348 0351 071 352 7598 [email protected]

    Leier: Richard Jordaan 072 171 2873 [email protected]

    Voorsitter: Botha vd Vyver 078 095 6894 [email protected]

    Diensverhoudinge: Magda Stander 012 348 7864 082 776 1257 [email protected]

    Fondse: Herman van Zyl 082 458 0475 [email protected];

    Toerusting: Isabella Carstens 083 657 9923 [email protected]

    Bate-instandhouding: Faan vd Merwe 012 998 9978 072 386 9833 [email protected]

    Informasie Tegnologie: Allen van Deventer 084 750 3333 [email protected]

    Kommunikasie: Anton Koekemoer 082 578 3834 [email protected]

    Bedryfsbestuurder: Org v Heerden 012 991 0047 083 378 2467 [email protected]

    Kategese in Kwartaaltyd

    Peuters & Kleuters in Jeuglokaal van 09:00 - 10:00 & Gr R

    tot Gr 6 in Gemeentesentrum en Tent van 09:00 - 10:00

    Peuters, Kleuters en Gr R tot Gr 6 woon eers die erediens

    vir ‘n paar minute by voor hul na hul klassies verdaag.

    Gemeenteraadslede:

    Voorsitter: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 [email protected]

    Skriba: Magda Stander 082 776 1257 [email protected]

    Leraars: Ds Jaco Barnard 082 302 9807 [email protected]

    Lede met Portefeulje (Besonderhede hier bo)

    Isabella Carstens; Marina le Grange; Richard Jordaan; Leonie vd Heever; Anton

    Koekemoer; Ben Vorster; Herman van Zyl, Mike Minty

    Ander Lede sonder Protefeulje:

    Janwick Hattingh 079 502 8181 [email protected]

    James Welman 082 782 7906 [email protected]

    Leraars: Dr Gavin Meistre 082 060 4905 / [email protected] Ds Jaco Barnard 082 302 9807 / [email protected] Kapelaan: Ds Ronnie Stanton 082 771 1535 / [email protected]

    Bedryfsbestuurder: Org van Heerden 082 378 2467 / [email protected]

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • 16 September 2018 Lentesangdiens om 09:00

    Kategese Kwartaal afsluiting om 18:00 (fliekvertoning) Kerrie & Rys verkope deur Diamante

    7-12 Oktober 2018

    Diamante toer

    11 November 2018 Kategese jaarafsluiting

    18 November 2018

    Kategese Prysuitdeling

    25 November 2018 Kerssangdiens om 19:00

    25 Desember 2018

    Kersdag erediens om 09:00

    31 Desember 2018 Oujaarsdiens om 18:00