12
GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht

GOUDKORRELS

  • Upload
    fergus

  • View
    113

  • Download
    73

Embed Size (px)

DESCRIPTION

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht. Vandag. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: GOUDKORRELS

GOUDKORRELSwww.nggoudkop.co.za

29 September 2013

Blok E aan diens

Prediker: Wesley Lamprecht

Page 2: GOUDKORRELS

Vandag

• Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Page 3: GOUDKORRELS

Vandag• Deurkollekte gaan vir motorwagte.• Die bydraes in die Sendingbussie gaan

vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening.

• Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is wel vanoggend tee na die diens in die saal.

Page 4: GOUDKORRELS

Lief en Leed• Dink asseblief in u gebede aan die

volgende persone wat in die hospitaal is/was: Deon Lindemann van Rosemarylaan 14, tannie Sannie Olivier, Lulu Lubbe van Monicalaan 4, se ma en Beatrix Minnie van Murraypark 8. Corné Gerber van Suzetlaan 23 se ma is baie siek.

Page 5: GOUDKORRELS

Verjaarsdae vandag en die weekVan Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel

Fourie Chrissie 09/29 E2 Goosenstraat 10 0780617862

Labuschagne Reinhart 09/29 H6 Jasmyn Villas 5 0845908070

Adendorff Trien 09/30 D4a Blok CC 2 0829348142

van Zyl Elsje 09/30 F6 Kenjanipark 7 0824355026

Beytell Marli 10/01 H4 Rothmanstraat 21 0184681883

Dicks Johan 10/01 A3 Smitstraat 66 0844843260

Du Randt Gustie 10/01 H2 Essenhoutstraat 36 0728203744

Van Heerden Lisa 10/01 B5 Jeromelaan 11 0848000043

Van Heerden Lani 10/01 B5 Jeromelaan 11 0848000043

Barnard Lorna-Anne 10/02 F1b Geraldstraat 18 0798986641

Page 6: GOUDKORRELS

Verjaarsdae vandag en die weekVan Naam Verjaar Wyk Adres Tel/sel

Bierman Niel 10/02 E1 Cullinanstraat 3 0824474720

Helm Inke 10/02 D1 Rinalaan 8 0184681795

Swanepoel Charl 10/02 F1a Dorah Temanestr 11 0722968880

Booysen Walter 10/03 G3b Woodpecker Creek 1 0836098776

Redelinghuys Pieter-Jan 10/03 H6 Jasmynstraat 106 0839830279

Van Staden Marja 10/03 D1 Shirleylaan 16 0845828831

Van Wyk Danie 10/03 C1 Hennalaan 5 0833049387

van Zyl Eugene 10/04 B2 Elviralaan 5 0792604138

Visagie Riëtte 10/04 G6 Prinsesrylaan 7 0837536390

Page 7: GOUDKORRELS

Ander sakeDie kleingroep vir ouers met laerskool-kinders kom Maandagaand 18:30 in die konsistorie bymekaar.

NUUT: Daar is ook nou Bybelskool Donderdagaand 19:00 by die kerk.Geen diens by Flamwood Landgoed eerskomende Vrydagoggend. Dienste hervat weer op 4 Oktober 2013.Bidgeleentheid: Ons bid saam op Sondae om 8h00 in die kuierkamer.

Page 8: GOUDKORRELS

GEMEENTEFUNKSIE, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013

" 'n Reis om die Wêreld"

Ons beplan om 'n lekker gesellige gemeentefunksie aan te bied waartydens u sal kennis maak met verskeie lande se tradisionele kultuur en kosse. Tydens die vergadering gehou op 9 September was daar groot opgewondenheid en het gemeentelede reeds na vore getree as organiseerders van stalletjies wat die volgende lande gaan verteenwoordig:

Page 9: GOUDKORRELS

• Nederland – Ds Coenraad – 0827579308• Duitsland - Ezna van Jaarsveld – 0732677732• Mexico - Heinrich Wannenburg – 0722214169• Indië – Selgroep vir jongmense – Ds Schalk –0799806927• Griekeland – Margo de Jager – 0795007678• Kammaland – Lulu Lubbe – 0726665798• Wes-Kaap Wynroete – Kevin Smit, 083458306 en Johan

Ferreira, 0826616438• Mozambiek – Isabel Roets, 0829201557, Susan Roos van

Zyl 0832920876 en Ben Kleinhans 0834476183• Ierland – Ann Ebersohn 0720401695• Bybellande – voorlopig Margo de Jager 0795007678

Page 10: GOUDKORRELS

• Om hierdie funksie moontlik te maak, vra ons hulp met idees, voorstelle, beplanning en voorbereiding. Kom raak asb. betrokke en kontak die organiseerder waar u wil inskakel of bied uself aan met nog ‘n land!!

• Meer inligting sal volg.

• Hoof-organiseerder - Pieter Redelinghuys, Tel. 083 409 5343.

Page 11: GOUDKORRELS

KOSH Hervormingsfees 27 Okt 2013

• Al die KOSH gemeentes word genooi vir ’n spesiale byeenkoms op Sondag 27 Okt om 16h00 by Flimieda  vir ’n gesamentlike Hervormingsfees. Dit gaan ’n fantastiese geleentheid wees! Daar gaan ’n massakoor optree. Die diens gaan die vorm van “woord en lied” wees en gaan die formaat van ’n sangdiens aan-neem. Dit begin met samesang reeds om 15h50.

Page 12: GOUDKORRELS

• Die diens eindig met ’n klimaks waar al die Belydenisklasse ’n verwerking van die Apostoliese Geloofsbelydenis  in ’n spreekkoor gaan voordra. Dit word gevolg met die gemeente wat saam met die massakoor gaan sing.

• Om die massakoor daar te stel word elke gemeente gevra om 4 persone te stuur om deel uit te maak van die massakoor.   As u lief is vir koorsang en graag wil deelneem aan hierdie massakoor, maak asb kontak met ons leraars.