5
Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang nuus en gebeure. Welkom aan al die nuwe lede wat ons bygekry het na die Vaskap episodes op ETv. So kom en geniet die nuusbrief en kontak ons gerus as julle vir ons bietjie nuwe idees kan gee wat julle in die nuusbrief wil sien om te lees. Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groei mooi en ons getalle raak elke week meer. Ons het die ou nommers nou almal skoon gemaak en gebruik hulle vir die nuwe lede om die lys weer van vooraf vol te kry…. Ons het hierdie maand die 200 lede merk gehaal so baie dankie aan julle…. Onthou dat ons die 3de van elke maand afsluit so maak seker julle gelde is voor die 3de betaal van elke maand.Ons debiet order stelsel is nou aan die gang so aangeheg sal julle ook die debiet order vorm kry. Vul net in teken hom en stuur terug na [email protected] Ons vra weer dat julle asb julle Lid nommers moet gebruik vir die betalings. Die lede word nou meer en dit vat baie lank om elkeen se naam te gaan soek en te kyk of dit die regte persoon is. Met die lid nommers gaan dit net soveel makliker en vinniger. ASB julle daar is nog baie betalings wat nie lid nommers by het nie! Stuur asb vir ons idees wat julle het oor die klub en wat julle nog sal wil he in die klub…. Ons bied nou vir die vaskap lede hul eie vaskap e-pos adres wat ons vir julle kan skep sodat alle vaskap nuus ens na die adres gestuur kan word. So van die van julle wat ook nie ‘n e-pos het nie kan nou n vaskap e-pos kry. Stuur asb jou besonderhede na [email protected] of 0721590989 as jy so e-pos adres wil hê dan maak ons vir jou een en stuur ook die instruksies hoe om dit op te stel vir julle. Die e-pos adres sal jou lid nommer wees en dan e-pos bv: [email protected] Onthou om te gaan registreer op Anglers Mall by www.anglersmall.com. Die aanlyn koop blad is aan die gang en ons het al van die Vaskap lede opgelaai. Stuur vir ons n e-pos na [email protected] as jy wil hê ons moet jou laai daar as ‘n Vaskap lid. Maak asb net seker jy het klaar daar geregistreer. Ons nuwe aanlyn winkel vir die Vaskap produkte is reg gaan besoek gerus www.vaskaptv.co.za…… Die NW Dames span hou n Muddie Bonanza by Olifantsnekdam die 24st Sep. Daar gaan penne gesteek word en 2 hengelaars per pen word toegelaat. Lekker pryse om te wen vir die dag. Kom ondersteun asb die dag……

Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang …storage.cloversites.com/afrikaansesateliettelevisie/... · 2015-09-10 · Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang nuus en gebeure. Welkom aan al die nuwelede wat ons bygekry het na die Vaskap episodes op ETv. So kom en geniet die nuusbrief en kontak

ons gerus as julle vir ons bietjie nuwe idees kan gee wat julle in die nuusbrief wil sien om te lees.

Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groei mooi en ons getalle raakelke week meer.

Ons het die ou nommers nou almal skoon gemaak en gebruik hulle vir die nuwe lede om die lys weer vanvooraf vol te kry…. Ons het hierdie maand die 200 lede merk gehaal so baie dankie aan julle….

Onthou dat ons die 3de van elke maand afsluit so maak seker julle gelde is voor die 3de betaal van elkemaand.Ons debiet order stelsel is nou aan die gang so aangeheg sal julle ook die debiet order vorm kry. Vulnet in teken hom en stuur terug na [email protected]

Ons vra weer dat julle asb julle Lid nommers moet gebruik vir die betalings. Die lede word nou meer en ditvat baie lank om elkeen se naam te gaan soek en te kyk of dit die regte persoon is. Met die lid nommersgaan dit net soveel makliker en vinniger. ASB julle daar is nog baie betalings wat nie lid nommers by het nie!

Stuur asb vir ons idees wat julle het oor die klub en wat julle nog sal wil he in dieklub….

Ons bied nou vir die vaskap lede hul eie vaskap e-pos adres wat ons vir julle kan skep sodat alle vaskapnuus ens na die adres gestuur kan word. So van die van julle wat ook nie ‘n e-pos het nie kan nou n vaskape-pos kry. Stuur asb jou besonderhede na [email protected] of 0721590989 as jy so e-pos adres wil hêdan maak ons vir jou een en stuur ook die instruksies hoe om dit op te stel vir julle.

Die e-pos adres sal jou lid nommer wees en dan e-pos bv: [email protected]

Onthou om te gaan registreer op Anglers Mall by www.anglersmall.com.

Die aanlyn koop blad is aan die gang en ons het al van die Vaskap ledeopgelaai. Stuur vir ons n e-pos na [email protected] as jy wilhê ons moet jou laai daar as ‘n Vaskap lid. Maak asb net seker jy hetklaar daar geregistreer.

Ons nuwe aanlyn winkel vir die Vaskap produkte is reg gaan besoekgerus www.vaskaptv.co.za……

Die NW Dames span hou n Muddie Bonanza by Olifantsnekdam die 24st Sep.Daar gaan penne gesteek word en 2 hengelaars per pen word toegelaat.Lekker pryse om te wen vir die dag.Kom ondersteun asb die dag……

Krugers by Vaaldam is ‘n oord wat ek laat Desember 2014 vir die eerste keer gehengel het enis een van die oewers in Vaaldam wat soms heeltemal anders kan wees a.g.v die diepte vandie water. Veral die diepte regs-af op die oewer.

Om suksesvol te wees in hierdie tipe water in Vaaldam is dit baie belangrik om baie akkuraatop ‘n kol te kan hengel. Ek kon sien dat daar vlak baie jong vis was, maar wou nie vir jong vishengel nie en aangesien ons ‘n program geskiet het wou ek die groter vis teiken en hetbesluit om op omtrent 130 meter te hengel.

My gerei vir die dag was my Shimano 12ft Forcemaster stokke en my 8000 XTRBbaitrunners, 5lb DoubleX Hi-Vis en 18lb DoubleX Hi-Vis leaders. Soos altyd ‘n M0 gly rietvlei-strop, no 10 - 7102 VMC hoekies met 7lb Extreme Abrasion lyn as hoeklyne. ’n "Soft GarlicSignature Series float" met ‘n degie op die onderste hoek en ‘n degie op die boonste hoekwas my linker stok se aas, T-Rex en Caramel Plus is op die bol gegooi en 130 meter was mymerk. Stok no 2 het ook ‘n Signature Series Float op gekry, ‘n HKGK "float" met ‘n groterigedegie en bo weer net ‘n skoon soet wit degie. Tokkelossie en Lodewyk is saam op die bolgesit, iets waarmee jy oral in Vaaldam kan hengel en veral "muddies" hou hiervan in dievlakker water, maar in dieper water hou die karpe baie daarvan.

Die stok land ook op 130 meter en die koffie word geskink.Gewoonlik wag jy ‘n bietjie langervir ‘n byt in die dieper water maar die vis is amper altyd groter. Na sowat 25 minute trek myregter stok se lyn stok styf en die katrol begin stadig loop. My eerste karp, ‘n "Fully scaledmirror" van omtrent 5kg land op die mat na sowat 10 minute se gespook. Nadat die foto'sgeneem is begin ek weer op-aas toe die Tokkelossie en Lodewyk stok ook wegtrek. Hierdiekeer weeg die karp omtrent 3kg. Weereens word dieselfde asies opgesit asook doopsouseen die stokke land weer op 130 meter.Albei my stokke se lyne is gemerk met ‘n permanentmarker op 130 meter wat my instaat stel om my afstand te beheer en om akkuraat te hengel.

Hierdie keer lê die stokke 20 minute voor albei byt. Een karp as T-Rex en Caramel Plus en ‘n"muddie" van omtrent 700 gram op die Lodewyk en Tokkelossie land op die mat. Die T-Rexen Caramel Plus bly karpe oplewer terwyl die "muddies" in "zoom" op die Tokkelossie enLodewyk. Na sowat 5 "muddies" besluit ek om ‘n verandering te maak op die Tokkelossie enLodewyk stok. Die hoekaas word na 2 degies verander en op die bol gooi ek Kiana en Paintuit die Conoflex Signature Series Reeks. Die "paint" word so minuut gegee voor ek dit ook op130 meter gooi. Hierdie stok byt om die 15 minute en ek vang ‘n hele klomp 3-5kg karpe metdie aas kombinasie.

Met ‘n eenvoudige gooi-tegniek is dit maklik om op ‘n kol en ook op goeie afstand te hengel.Later in die Vaskap-reeks gaan ons spesifiek kyk na gooitegnieke en kol-hengel. Moet dusnie Vaskap op Sondae 11:00 op ASTV en die 5 heruitsendings op OpenviewHD op ASTV,kanaal 151 misloop nie. Krugers het ons goed behandel en ons het ‘n hele klomp mooi karpeen "muddies" gevang en dis definitief ‘n plek wat ek weer sal besoek.

Groete

Loutjie Louwies

Hookit and Bookit is n “log” systeem waar jy jou vangste kan gaan neerlê en vir jouself ‘n data basisopbou…..

So, wat is die voordele van die app:

1. Alle data word op n server gesit en dit word ge-backup. As jy jou foon verloor kan ons jou data terug sit op jou foon.

2. Statistieke is beskikbaar per dam en per sessie

3. Die gesamentlike informasie kan gebruik word om te bepaal wat sal werk waar, watter tyd van die jaar sowel as in watter weers omstandighede.

4. Die weer, tyd en plek word automaties met elke vangs genoteer en gestoor vir jou eie gebruik in die toekoms as jy beter vangste will bereik jaar op jaar.

5. Jy kan dit gebruik vir enige fasset van visvang. Vlieg hengel, oewerhengel , bass ens.

6. Jy kan jou vriende nooi om saam met jou te deel of jou vangste privaat hou.

7. Jy het ook die opsie om jou vangste met die sosiale netwerke te deel as dit is wat jy graag will doen.

8. Jy kan in die feinste detail elke vangs log, en so vir jouself ‘n persoonlikke lys opbou om enigetyd na te gaan kyk.

1 - Vul die mengbakkie net-net met warm of lou water.Voeg dan 'n halwe teelepel suiker by die water en roerdeeglik todat al die suiker op gelos het. Die suiker helpom die degie taaier te maak asook om die deeg 'nverm tekstuur te gee.

5 - Rol nou die deeg vinnig tussen jou palms todat jy 'nglade tekstuur het. Jy kan die deeg ook met jouvingers deur werk tot jy die verlangde gladde tekstuurhet.

Indien jy 'n geursel wil by sit soos Heuning, Knoffel,Aarbei ens. is nou die regte tyd om dit by tegooi. Mengdie suiker water en die geursel behoorlik deur sodatalles mooi meng.

2 - Sodra die water af gekoel het voeg jy een teelepelkoekmeel by die water en meng die mengsel goeddeur.

3 - Voeg dan baie stadig koekmeel by die mengselterwyl jy dit bly roer sodat die degie al stywer word. Asjy te veel koekmeel by gooi dan gaan die degie hardword en nie meer werk vir wat jy dit wil gebruik nie.

4 - Maak seker dat die koekmeel behoorlik in die deegin gewerk word. Die degie is reg sodra jy dit met jouhande kan hanteer en dit net net aan jou vingers vasklou. As dit te veel bly klou voeg net baie stadig nogmeel by. As dit te droog is voeg dan baie min water by.

6 - Nou is dit nodig om jou degie te bere sodat dit nie uitdroog nie. Gebruik 'nbakkie wat goed kan sëel maar ook groot genoeg is om die deeg weer uit te krywanneer jy dit nodig het of ‘n bank sakkie…..

BANK BESONDERHEDEVaskap Hengel

FNB Tjek rekening62411539664

Takkode – 250655Stuur bewys van betaling na:

[email protected] 648 6351

Gebruik asb jou lidnommer as verwysing

loutjie

Ons klere winkel kom nou mooi aan die gang en ons het n hele paar nuwe produkte vir julle. Gaan bestelgerus op die webblad - www.vaskaptv.co.za vir julle… ons probeer om 2 keur n maand te bestel van onsverskaffer af…. Aflewering tussen 2 en 4 weke asb. Die aanlyn winkel is aktief so julle kan aanlyn bestel..

Weereens baie dankie vir elkeen van julle wat deel is van die klub.. Hengel groete

Hier is ons Vaskap Kas en Staander.Die Kas se koste beloop R1400leeg en

R2000 uitgelê soos op die webblad.Dan ons staander kos R1700 wat n dra sak insluit enmet die bestelling van die kas en staander moet jy as

koper self vir aflewering sorg asb.

Die Kas en Staander kan op die webblad bestel word

Nuwe video’s is gelaai - gaan kyk gou!!