15

n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

9781431605859.indd 19781431605859.indd 1 2012/09/13 09:06:28 AM2012/09/13 09:06:28 AM

Page 2: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

9781431605859.indd 39781431605859.indd 3 2012/09/13 09:06:28 AM2012/09/13 09:06:28 AM

Page 3: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

9781431605859.indd 49781431605859.indd 4 2012/09/13 09:06:28 AM2012/09/13 09:06:28 AM

Uitgegee deur Christelike UitgewersmaatskappyPosbus 1599, Vereeniging, 1930

© 2012Eerste uitgawe 2012

Buiteblad ontwerp deur Christelike Uitgewersmaatskappy

Foto’s/Grafi ka gelisensieer deur Shutterstock.com

Skrifaanhalings uit die Bybel Nuwe Lewende Vertaling© 2006, 2011 Christelike Uitgewersmaatskappy

Posbus 1599, Vereeniging, 1930, tensy anders vermeld

ISBN 978-1-4316-0402-9e-ISBN 978-1-4316-0585-9

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies,

insluitende laserskyf- of bandopnames en fotokopiëring, sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie,

behalwe redelike aanhalings vir navorsings- en resensiedoeleindes.

Page 4: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

Sien Jesus se vars spore elke dag raak en word ’n Hooptimis

’n (Christen Speur Insigburo)-jaar saam met Openbaring

Opgedra aan die liefdes van my lewe –

Beatrix, my soulmate,

Ewald en Liani, my twee kinders.

Dankie vir julle ondersteuning, gebede en begrip

tydens my Openbaring-reis.

nnnnnn CSI

9781431605859.indd 59781431605859.indd 5 2012/09/13 09:06:28 AM2012/09/13 09:06:28 AM

Page 5: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

Inhoudsopgawe

Januarie

Februarie

Maart

April

Mei

Junie

Julie

Augustus

September

Oktober

November

Desember

9781431605859.indd 69781431605859.indd 6 2012/09/13 09:06:29 AM2012/09/13 09:06:29 AM

Voorwoord

Page 6: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

Voorwoord

Jesus het my uit my gemaksone laat beweeg en op ’n opwindende lewensreis geneem. Ek was fi sies en geestelik drie dae op Johannes se Patmos in Mei 2011 én van Oktober 2011 tot Januarie 2012 in Johannes se Openbaring – dinge sal net nooit weer dieselfde vir my wees nie.

Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier-die jaar vers vir vers deur Openbaring lees. Om dit reg te kry, gaan jy lid word van CSI (Christen Speur Insigburo). Ons as Jesusvolgelinge gaan saam soos goeie speurders die speurleidra de van Openbaring ontrafel sodat dit ons Christelike verbeelding kan aangryp nes dit destyds die lesers daarvan aangegryp het.

Dan kan ons (geloofs-)oë oopgaan om elke dag die vars spore van God in ’n soms deurmekaar wêreld raak te sien. So kan ons as Jesus-volgelinge hooptimiste word en die wêreld om ons positief beïnvloed.

Die Bybel begin in Genesis met “Lank, lank gelede” en eindig in Openbaring met “En hulle het vir ewig gelukkig saamgeleef”. Maar ons sukkel om ewig gelukkig te snap omdat ons nie Openba ring lees nie.

My gebed is dat dié dagboek sal help dat jy jou vrees vir Open-baring sal verloor en só sal ervaar dat God vandag daardeur met jou praat omdat Johannes en die mense op wie Openbaring gerig was, so real is soos jy. Dan sal jy besef geloof is ancient-future – dis ouer as al die gisters, gee hoop vir alle môres, laat jou in die hier en nou God se vars spore raaksien én so geïnspireerd lewe.

Omdat Openbaring soveel leidrade het wat eers ontrafel moet word sodat vandag se leser die wonderboodskap daaragter kan snap, gaan elke dag ’n paar rubrieke hê wat só lyk:

9781431605859.indd 79781431605859.indd 7 2012/09/13 09:06:29 AM2012/09/13 09:06:29 AM

Page 7: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

C(hristen)S(peur)I(nsigburo)-saak: Teksvers(-e) uit Openbaring vir die dag.

Speurleidrade: Wat beteken die teksvers(-e)? Watter verwy-sings is daar na die Ou Testament en hoekom? Asook ander

agtergrond- inligting wat jou die vers(-e) help verstaan. Hier vind die ontrafeling plaas.

CSI-oplossing: Wat sê dit vir ons? Hoe maak dit ons oë oop om God se vars spore in die wêreld raak te sien sodat ons

hooptimiste kan word?

Vars spore: Om te doen of te oordink wat jy geleer het.Mag jou lewe nooit weer dieselfde wees nie omdat jy dit

gewaag het om saam met Jesus deur Openbaring te reis.

Ewald van Rensburg

9781431605859.indd 89781431605859.indd 8 2012/09/13 09:06:29 AM2012/09/13 09:06:29 AM

Page 8: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

Januarie

9781431605859.indd 99781431605859.indd 9 2012/09/13 09:06:29 AM2012/09/13 09:06:29 AM

Page 9: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

1 Januarie

Telefoontjie

Dit is ’n openbaring wat van Jesus Christus af kom. God het dit aan Hom gegee om aan sy diensknegte bekend te maak wat binne -kort moet gebeur. Hy het dit toe aan sy dienskneg Johannes ge gee deur sy engel na hom toe te stuur. (Openbaring 1:1)

Speurleidrade: Ek en jy moet soos goeie CSI-speurders wak-ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan

ons uit hierdie reis deur Openbaring kry. Het jy die belangrike lei-draad in vers 1 raakgelees – “van Jesus Christus”? Aan die begin word alles duidelik gemaak dit is nie Johannes se openbaring nie, maar dis iets wat van én deur Jesus self gegee is.

CSI-oplossing: Openbaring se begin klink amper soos die spele tjie telefoontjie ... God die Vader het vir God die Seun,

Jesus, die hele Openbaring gesê wat dit weer op sy beurt vir die engel gesê het. Dié engel het dit aan Johannes, die skrywer, oor-gedra. Van Johannes is dit geneem na die Jesusvolgelinge, wat ook ons vandag insluit, en die Jesusvolgelinge het dit verder geneem. Geen won der die boodskappe oor Openbaring kan dikwels so ver-warrend wees soos telefoontjie nie!

Hoekom? Want iewers hou ons op met fyn luister, én doen dan ons eie ding.

Met die eerste vers leer ons dus ’n belangrike lewensles. Dis goed om altyd te onthou die Bybel kom van God – dis sy woorde vir my en jou. Ons doel is om fyn te luister na God se fl uisterstem ter wyl ons sy Woord lees, want dan sal ons geHOORsaam rea geer. Wat beteken geHOORsaam? Ons moet hoor, luister én doen wat God wil.

Vars spore: Ons word dít wat ons met ons aandag doen. Is my en jou aandag ingestel om God (se boodskap) in die

raserige wêreld te hoor én dan te maak soos Hy sê?

9781431605859.indd 109781431605859.indd 10 2012/09/13 09:06:29 AM2012/09/13 09:06:29 AM

Page 10: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

2 Januarie

Dis sy storie

Johannes het getuienis gelewer van alles wat hy gesien het: wat God gesê het en wat Jesus getuig het.

John told eve rything he saw: God’s Word – the witness of Jesus Christ! (Th e Message) (Openbaring 1:2)

Speurleidrade: Die woord “openbaring” is in Grieks apoka-lupsis. Apo beteken “weg van” en kalupsis beteken “’n sluier/

gordyn”. Apokalupsis beteken dus die “sluier afhaal” of “die gordyn ooptrek”. Die gordyn is vir Johannes oopgetrek en hy gee net deur wat hy gesien het – God se tydlose woorde vir die hier en nou. Jo-hannes is net iemand wat sê: “So sê die Here.”

CSI-oplossing: Daar staan in vers 2 die woorde “wat Je sus getuig”. Wat is die getuienis van Jesus; sy storie?

Joseph Mallord Turner, ’n Engelse skilder, het Charles Kings-ley na sy ateljee genooi. Daar het Charles sy skildery van ’n storm op see gesien en uitgeroep: “It’s wonderful! It’s so realistic! How did you do it?”

Joseph het geantwoord: “I went to the coast of Holland. A fi sher-man took me out on his boat in the storm. I asked him to bind me to the mast. Not only did I see the storm, I felt it! It blew into me until I became a part of it. Then I returned to my studio and painted the picture.”

Dis presies wat Jesus gedoen het – Hy het mens geword, geloop waar mense geloop het en ervaar wat mense ervaar het – dis sy storie. Nou kan ons weet Hy verstaan ons, want Hy was hier.

Vars spore: Jy kan elke dag soek vir Jesus se spore, want Hy is 24/7 hier teenwoordig. By dié wat Hom soek. En Hy

is heel spesiaal by mense wat Hom nie meer kan vind nie.

9781431605859.indd 119781431605859.indd 11 2012/09/13 09:06:30 AM2012/09/13 09:06:30 AM

Page 11: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

Uit jou sokkies geseën

Geseënd is dié een wat die woorde van dié profesie lees, asook dié wat dit hoor en gehoorsaam wat daarin geskryf staan, want die tyd van beslissing is naby. (Openbaring 1:3)

Speurleidrade: Die meeste mense in die ou dae kon nie lees nie en daar was in elk geval nie genoeg kopieë van Open -

baring vir elkeen beskikbaar nie, want elke kopie is met die hand geskryf. Daarom is daar ’n seën vir die een wat die boek in die ge-meente voorgelees het sowel as dié wat dit gehoor het. “Hoor” beteken om reg te luister na God en reg op te tree.

CSI-oplossing: Die doel van die Bybel is om ons betrok ke te maak by én in God (se werk)! Om so hand aan hand met

God te leef, beteken jy wil net doen wat God sê. Só ’n leefwyse sit nie net ’n glimlag op God se gesig nie, maar maak jou gelukkig en geseënd, sê Openbaring.

Eendag is aan Robert Chapman, ’n Walliese predikant, gevra hoe hy voel. Sy antwoord was: “I’m burdened this morning!” Maar die vreugde wat by hom uitgestraal het, het nie geklop met sy woorde nie.

Daarom het die man verras gevra: “Are you really burdened, Reverend Chapman?” Chapman se wonderlike antwoord was: “Yes, but it’s a wonderful burden – it’s an overabundance of blessings for which I cannot fi nd enough time or words to express my gratitude!”

Dis die soort seën waarvan Openbaring hier praat. Dis iets wat ek en jy as Jesusvolgelinge elke dag kan beleef.

Vars spore: Vers 3 beklemtoon as ek en jy een van hulle is wat Hom dien, is Openbaring vir ons bedoel. Al lyk die

inhoud eers irrelevant, roep dit ons op om aan te hou lees sodat ons die seën kan ontvang wat belowe word.

3 Januarie

9781431605859.indd 129781431605859.indd 12 2012/09/13 09:06:30 AM2012/09/13 09:06:30 AM

Page 12: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

God is ...

Hierdie brief kom van Johannes en is gerig aan die sewe ge meen-tes wat in die provinsie Asië geleë is. Genade en vrede aan julle, van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is. (Openbaring 1:4)

Speurleidrade: Openbaring se 404 verse het 518 verwy-sings na die Ou Testament. Johannes haal nooit direk aan nie,

maar sy tekste skakel met die Ou Testament. Openbaring se beelde wat die Gees aan Johannes gee, kom uit dié Bybel wat hy meer as net goed geken het, maar geleef het. Dis belangrike inligting wat ons Open baring beter sal laat verstaan.

CSI-oplossing: Johannes het Openbaring van God gekry – eintlik werk die hele Bybel so – dis van God aan my en jou.

Maar nou kom verduidelik hy, God is ... 1. Die Een wat was. Hy is al lank hier betrokke.2. Die Een wat is. Dit roep ons op om die volgende te doen: Laat God

God wees ... in jou. Laat God God wees ... in jou familie. Laat God God wees ... in jou buurt. Laat God God wees ... in jou wêreld.

3. Die Een wat kom. Leef ons soos mense wat weet Jesus kom terug? Volg WH Griffi th Thomas se raad, want dit is van toepassing op almal wat iets wil doen vir God. “Dink jouself leeg. Lees jouself vol. Skryf jouself duidelik. Bid

jouself entoesiasties. Gaan dan die wêreld in. En laat jouself gaan!”Ja, laat mense sien dat God God is in elke aspek van my en jou

lewe ...

Vars spore: “Sewe Geeste” is ’n ander term vir die Hei-lige Gees. Sewe is die simbool vir volmaaktheid. Die Gees

oor laai ons daarom met oneindige goedheid (genade) en vrede.

4 Januarie

9781431605859.indd 139781431605859.indd 13 2012/09/13 09:06:31 AM2012/09/13 09:06:31 AM

Page 13: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

30 000 Jode is gekruisig

... en van Jesus Christus, die betroubare getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het en wat heers oor die konings van die aar de. (Openbaring 1:5)

Speurleidrade: Met die woorde “betroubare getuie” ver wys Johannes indirek na Psalm 89:28, 36-38. So wil Johannes be-

klemtoon dat jy Jesus met jou hele lewe kan vertrou. “Despite our efforts to keep Him out, God intrudes. Jesus entered our world through a door marked, ‘No Entrance’ and left through a door marked ‘No Exit’” (Peter Larson).

CSI-oplossing: Dr Harry Rimmer het klas gegee by ’n kol-lege. ’n Jong Joodse man het gevra: “Wat het Jesus gedoen wat

niemand anders ooit gedoen het nie?” Rimmer het geantwoord: “Meneer, jy is ’n Jood. Ek neem aan jy ken

die vroeër geskiedenis van jou mense en jy weet dat Titus en Pilatus en die ou Romeinse keisers meer as 30 000 jong Jode gekruisig het.” (Die student het instemmend sy kop geknik.) “Ek sal die naam van een van daardie Jode gee en jy gee vir my die naam van ’n ander. Ek noem Jesus. Nou kan jy een van die ander 30 000 gekruisigdes noem.”

Die jong man het geantwoord: “Ek ken nie ’n ander naam nie.”Hoekom onthou ons Jesus se Naam en kan nie die ander 29 999

se name noem nie? Want Jesus was die enigste Een wat uit die dood opgewek is! Jesus is ons Redder – die Koning van die heelal!

Vars spore: Akteur Jim Carrey het gesê: “I think every-body should get rich and famous and do everything they

ever dreamed of so they can see it’s not the answer to life.” Ja, Chris-tus het gekom dat ons ’n vol lewe kan lewe – vol liefde, vrygemaak van sonde, gevul met ’n groter Doel as onsself – om soos Jesus te lewe.

5 Januarie

9781431605859.indd 149781431605859.indd 14 2012/09/13 09:06:31 AM2012/09/13 09:06:31 AM

Page 14: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

Paaslam se bloed

Aan Hom wat ons liefhet en ons deur sy bloed van ons sondes verlos het ...

Glory and strength to Christ, who loves us, who blood-washed our sins from our lives ... (Th e Message) (Openbaring 1:5)

Speurleidrade: Met die woorde “ons deur sy bloed van ons son des verlos het” gebruik Johannes ’n beeld wat almal des-

tyds sou gesnap het. Eksodus 12 vertel van die paaslam se bloed wat aan elke Jood se deurkosyn in Egipte gesmeer is en so het die laaste plaag hulle nie getref nie. Jesus is ons Paaslam wie se bloed op Gol-gota ge vloei het, en al sukkel ons nog daarmee is ons as Jesus volge-linge vir ewig bevry van die sonde.

CSI-oplossing: Watchman Nee vertel van ’n nuwe Chris -ten wat hoogs ontsteld na hom toe gekom het. “Maak nie saak

hoe hard ek bid nie, maak nie saak hoe hard ek probeer nie, ek kan net nie getrou bly aan Jesus nie. Ek dink dis verby met my!”

Watchman Nee het gesê: “Sien jy hierdie hond van my? Hy mors nooit in die huis nie, hy is gehoorsaam aan my en is een groot vreugde! Maar in die kombuis het ek ’n babaseun. Hy maak ’n gemors, gooi sy kos rond, maak sy klere vuil. Maar wie is my erfgenaam? Nie my hond nie, maar my seun. Jy is Jesus se erfgenaam omdat Hy vir jou gesterf het.”

Die geskiedenis leer vir ons dat ons God se erfgename is, nie deur ons volmaaktheid nie, maar as gevolg sy liefde. Niks wat ons doen, kan maak dat God ons minder of meer liefhet nie.

Vars spore: Jy het nie betaal vir jou kaartjie hemel toe nie – Jesus het! Daarom doen jy nie goeie goed sodat jy

hemel toe gaan nie, maar omdat jy hemel toe gaan. Jou goeie dade is jou daaglikse dankies vir Jesus omdat Hy vir jou so goed was, is en nog gaan wees.

6 Januarie

9781431605859.indd 159781431605859.indd 15 2012/09/13 09:06:31 AM2012/09/13 09:06:31 AM

Page 15: n Nuwe hemel en n nuwe aarde...Jesus gaan jou ook nou op ’n opwindende reis neem. Jy gaan hier- ... ker wees vir leidrade, want hoe skerper ons is, hoe meer gaan ons uit hierdie

CSI

God se reps

... en ons laat deel in sy koninklike regering, aan Hom wat ons priesters vir God, sy Vader gemaak het, aan Hom behoort die heerlikheid en die krag vir ewig en altyd. Amen.

Who made us a Kingdom, Priests for his Father, forever – and yes, he’s on his way! (Th e Message) (Openbaring 1:6)

Speurleidrade: Die gedagte van priesters laat Johannes dink aan Eksodus 19:6 waar God die volk “’n koninkryk van

priesters” noem. Daardeur het God aangedui dat almal heilig is – anders is – sy UITstaanmense is. In Openbaring wil Johannes kom sê God kyk met Jesus se bril na ons én sien ons as sy UITstaanmense.

CSI-oplossing: Priesters tree soos hulle Vader op. Hoe tree Hy op? Die volgende twee dinge gaan my en jou help om dit

te verstaan. Martin Niemoller, ’n Duitse predikant wat deur die Nazi’s in die

tronk gegooi is, se woorde gee vir jou ’n idee oor die hart van priester-wees: “God is nie die vyand van my vyande nie. God is nie eens die vyand van sý vyande nie!”

Daar was ’n gelowige soldaat wat van verraad aangekla is omdat hy geen vyande doodgeskiet het nie. Toe hulle hom vra na die rede vir sy optrede was sy antwoord: “Elke keer as ek in ’n soldaat van die ander weermag se oë gekyk het, het ek geen vyand raakgesien nie, net nog ’n medemens wat na die beeld van God gemaak is.”

Dis presies hoe God optree en dis hoe Hy wil hê sy kinders moet optree. Is dit waar van my én jou?

Vars spore: The Word on the Street vertaal vers 6 só: “Ma-king us immigrants into His New Nation of God’s reps to

work for God the Father.” As priesters is ons God se reps – sy ver-teen woordigers. Kan mense in ons woorde en dade sien ons verteen-woordig God?

7 Januarie

9781431605859.indd 169781431605859.indd 16 2012/09/13 09:06:32 AM2012/09/13 09:06:32 AM