38
Intensiewe Skaapboerdery Sukses is n Keuse

Intensiewe Skaapboerdery - Oranjeriviervoere

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    3

Embed Size (px)

Citation preview

Intensiewe Skaapboerdery

Sukses is n Keuse

IIQ KONSULTANTE

Betroubare Verskaffer van Landbou-ekonomiese Dienste,

Rekeningkundige en Belasting Dienste asook Finansiële

Adviesdienste .

IIQ strewe om PASMAAK OPLOSSINGS te vind vir Boerdery

Finansiële Uitdagings, Belasting, Risiko Bestuur en Beleggings.

Sukses is n KeuseOckie Olivier 0825646156 [email protected]

Landbou-Ekonomie Rekenkunde en Belasting Finansiële Advies

IIQ KonsultanteBesturende Direkteur: Ockie Olivier

Persoonlike Assistent: Andriesa Nel

IIQ Brokers

Ockie Olivier Annebe Scheepers Annebe ScheepersDiagnose, Beplanning, Kontantvloei,

Bestuur oplossings, Besigheidsplanne

en Finansiële strukturering

Senior Rekenmeester Finansiële beplanner

Fasilitering van Besigheids Vennootskappe : Ockie Olivier

Hatting van Zyl: Klerk

Sukses is n Keuse: Ockie Olivier: 0825646156: [email protected]

Elsabe vd Berg : Rekenmeester

Piet Botma: Rekenmeester MitonOptimalJacky Janse van Rensburg: Rekenmeester Beleggings

Opvolg Beplanning: Ockie Olivier en Annebe Scheepers

• Uitvoerbaarheid Studie: Ockie Olivier 082 56 46 156

• Behuising: Meyer van Tonder 082 55 06 630

• Implementering: Paul de Wet, Hans Willi Wipplinger, ORV Lamb

Ons as groep kan ‘n toepaslike stelsel kwoteer vir u omstandighede

Koördinering: Ockie Olivier

Intensiewe SkaapboerderyStelsels

• Produseer onder alle Klimaats omstandighede

• Ongediertes

• Bestuur en toesig

• Bemarking vee elke maand

• Ontsluit die potensiaal van beide die ooi, die lam en jou veld

• Opbrengs op kapitaal is beter

Dit is moontlik maar gaan gepaard met absolute bestuurs dissipline en koste bestuur

Intensiewe SkaapboerderyHoekom ?

Ekonomie

Plaasgrootte (Ha) 3 800 3 800

Drakrag Ha per GVE 7 7

Ooie nie op veld Dae 0 70

Kve 3 619 4 485

Ramme 79 93

Ooie 2 645 4 475

Lam Interval (Maande) 12 8

Reproduksie Lammers per Ooi per jaar 80% 156%

Verkope per jaar 2 116 Per Jaar 6 981

Maandeliks 582

Ekstensiewe Boerdery: Speenlam Intensiewe Boerdery: (Stoorlam)

Ekonomie

Inkomste R3 743 326 R 13 400 940Wol R110,00 R1 330 718 R110,00 R 2 067 422

Lam R38,00 R2 412 608 R40,00 R 11 333 517

Inkomste Per Ooi R1 415 R 2 995

Uitgawes R Per Ooi R586 807 R Per Ooi R 5 882 451Medisyne R40,00 R105 816 R121,81 R545 089

Scan R4,00 R10 582 R106,41 R476 168

Voer R85,00 R224 859 R828,60 R3 707 944

Skeer R18,72 R49 522 R18,00 R80 549

Ander R74 R196 028 R239,71 R1 072 701

Intensiewe Voerprys R per Ton R 3 588

Uitgawes per Ooi R222 R 1 315

Marge R3 156 519 R 7 518 489

Rente 10% R518 981 10% R1 259 486

Wins voor Oorhoofse Koste R2 637 538 R 6 259 003

Marge per Ooi R997 R 1 399

Marge Per Hektaar R694 R 1 647

Kapitaal Uitleg R29 060 789 R 39 900 046

Kapitaal Uitleg In Grond R6 000 R22 800 000 R6 000 R22 800 000

Kapitaal Uitleg in Vee R2 000 R6 260 789 R2 300 R10 572 046

Kapitaaluitleg Infrastruktuur R0 R1 456 R6 528 000

Opbrengs op Kapitaal 11% 19%

Ekstensiewe Boerdery: Speenlam Intensiewe Boerdery: (Stoorlam)

R960

R5000

R1 130

Intensiewe SkaapboerderyPrys Tendense

2013 2014 2015 2016 2017 2018 OVolume (292)

1500

2000

2500

3000

3500

4000

Regressie Lyn

Geel Mielies

A-YMAZN (2,185.00, 2,204.00, 2,178.00, 2,197.00, +20.2000)

Intensiewe SkaapboerderyPrys Tendense

Intensiewe SkaapboerderyRiglyne

Roetine Dissipline Stiptelikheid

• Ooie word maandeliks gepaar

• Laminterval: 8 tot 10 maande

• Sinchronisasie – Laproskopie – Prikkelvoeding

• 6 Ooie per ram tydens paring

• Ooie moet aangepas word by intensiewe voer

• Meerling en Eenling ooie word apart gevoer

• Goed gebalanseerde Ooivoer, Kruipvoer en Lamvoer

• Ooie word net 40-50 dae intensief gevoer

• Lammers word op 45 dae gespeen 15 tot 18 Kg

• Lammers word of as stoorlam of as vetlam verkoop

Intensiewe SkaapboerderyDoelwitte

• Scan Persentasie: Beter as 80% - Streef na 95%

• Lampersentasie: Beter as 120% - Streef na 160%

• Groei 0 tot 45 dae: 400 Gram per dag

• Groei vanaf 40 dae tot 34 Kg: 350-400 Gram per dag

• Eenling Ooie: Inname ongeveer 1,5 Kg per dag

• Tweeling Ooie: Inname ongeveer 2,5 Kg per dag

Intensiewe SkaapboerderyReproduksie: Paul

Paar elke 60 dae: Sinchroniseer

Intensiewe SkaapboerderyReproduksie: Hans Willi

Paar elke 14 dae: Sinchroniseer

Lapa:1.Kondisietelling

2.Prikkelvoeding:tjoklitmielies

(vermy lusern)

3.10 ramme met goeie saad

4. Koggelramme

5. Stiptelikheid

6. Kliniese werksomgewing

7. Goeie kos naby

8. Geen skeer,laai,stres na lapa

9. Opvolgramme 13 dae

10. Scan 42 dae

Intensiewe SkaapboerderyVoer: Paul

Intensiewe SkaapboerderyVoer: Paul de Wet

Intensiewe SkaapboerderyVoer: Paul de Wet

Intensiewe SkaapboerderyVoer: Paul de Wet

Intensiewe SkaapboerderyKruipvoer

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Lamhok 2 Ling

Intensiewe SkaapboerderyHigiëne: Hans Willi

1. Horkiesvloere

2. Sterilisering

2. Verwyder mis onder hokke en in voerkrale

3.Vliegbeheer

4. Persoonlike higiëne van werkers

5. Geen besoekers

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: 2 Ling Kraamsaal

Volle Automaties Voer

Volle Automaties Water

Ligte in nag

Twee werkers voltyds

10 tot 20 dae in hok

Baie goeie Vliegbeheer

Intensiewe SkaapboerderyMedisyne Lammers: Hans Willi

1. Diaree agv Crypto, E coli

2. Longontsteking - Pasteurella

3. Dag 1 tot 7 Halocur:Oraal

1 ml/dag

4. Speen:One shot,Moxiben

Intensiewe SkaapboerderyMedisyne Ooie: Hans Willi

1. Bloednier

2. Pasteurella

3. Blou uier

4. E-coli

5. Baarmoeder ontsteking

Hans Willi

• Rumenbestuur van ooie

• Opstoom 14 dae voorlam

• Tweelinge uithokke!!(klein groepies)

• Laminitis(te veel styselin rantsoen)

• Domsiekte

Paul

Intensiewe SkaapboerderyUitdagings

Intensiewe Skaapboerdery Behuising: Hans Willi Kompleks

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Paul

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: 2 Ling Kraamsaal Hans Willi

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Hans Willi Kraamsaal

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: 2 Ling Paul

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Lamhok 1 Ling

• Lam in groepe van 20 Ooie

• Ooie is maksimum 48 dae in kraal

• Baie skaduwee is noodsaaklik

• Minimum Hantering

• VoervoorsieningAutomaties

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Automatiese Voeding

Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Voerkraal

Intensiewe SkaapboerderyPaul Lammers

Intensiewe SkaapboerderyOntwerp

Inkomste R44,78

Direkte koste R19,80

Voerkoste R14,54

Lamstelsel koste (Paaiement oor 5jaar) R4,28

Rand Per Kg Lewende Massa

Intensiewe SkaapboerderyKoste

Uitvoerbaarheid Studie is absoluut Noodsaaklik

Vraag: Kan dit vir jou Werk ?

• Infasering in jou boerdery

• Kontantvloei – 5 jaar

• Omvang – Aantal ooie

• Tipe stelsel vir jou situasie

Uitdaging: Verkryging van Finansiering vir Ooie en Stelsels

Intensiewe Skaapboerdery

Baie Dankie

Hans Willi, Paul en Ockie

Sukses is n Keuse