IIQ KONSULTANTE
Betroubare Verskaffer van Landbou-ekonomiese Dienste,
Rekeningkundige en Belasting Dienste asook Finansiële
Adviesdienste .
IIQ strewe om PASMAAK OPLOSSINGS te vind vir Boerdery
Finansiële Uitdagings, Belasting, Risiko Bestuur en Beleggings.
Sukses is n KeuseOckie Olivier 0825646156 [email protected]
Landbou-Ekonomie Rekenkunde en Belasting Finansiële Advies
IIQ KonsultanteBesturende Direkteur: Ockie Olivier
Persoonlike Assistent: Andriesa Nel
IIQ Brokers
Ockie Olivier Annebe Scheepers Annebe ScheepersDiagnose, Beplanning, Kontantvloei,
Bestuur oplossings, Besigheidsplanne
en Finansiële strukturering
Senior Rekenmeester Finansiële beplanner
Fasilitering van Besigheids Vennootskappe : Ockie Olivier
Hatting van Zyl: Klerk
Sukses is n Keuse: Ockie Olivier: 0825646156: [email protected]
Elsabe vd Berg : Rekenmeester
Piet Botma: Rekenmeester MitonOptimalJacky Janse van Rensburg: Rekenmeester Beleggings
Opvolg Beplanning: Ockie Olivier en Annebe Scheepers
• Uitvoerbaarheid Studie: Ockie Olivier 082 56 46 156
• Behuising: Meyer van Tonder 082 55 06 630
• Implementering: Paul de Wet, Hans Willi Wipplinger, ORV Lamb
Ons as groep kan ‘n toepaslike stelsel kwoteer vir u omstandighede
Koördinering: Ockie Olivier
Intensiewe SkaapboerderyStelsels
• Produseer onder alle Klimaats omstandighede
• Ongediertes
• Bestuur en toesig
• Bemarking vee elke maand
• Ontsluit die potensiaal van beide die ooi, die lam en jou veld
• Opbrengs op kapitaal is beter
Dit is moontlik maar gaan gepaard met absolute bestuurs dissipline en koste bestuur
Intensiewe SkaapboerderyHoekom ?
Ekonomie
Plaasgrootte (Ha) 3 800 3 800
Drakrag Ha per GVE 7 7
Ooie nie op veld Dae 0 70
Kve 3 619 4 485
Ramme 79 93
Ooie 2 645 4 475
Lam Interval (Maande) 12 8
Reproduksie Lammers per Ooi per jaar 80% 156%
Verkope per jaar 2 116 Per Jaar 6 981
Maandeliks 582
Ekstensiewe Boerdery: Speenlam Intensiewe Boerdery: (Stoorlam)
Ekonomie
Inkomste R3 743 326 R 13 400 940Wol R110,00 R1 330 718 R110,00 R 2 067 422
Lam R38,00 R2 412 608 R40,00 R 11 333 517
Inkomste Per Ooi R1 415 R 2 995
Uitgawes R Per Ooi R586 807 R Per Ooi R 5 882 451Medisyne R40,00 R105 816 R121,81 R545 089
Scan R4,00 R10 582 R106,41 R476 168
Voer R85,00 R224 859 R828,60 R3 707 944
Skeer R18,72 R49 522 R18,00 R80 549
Ander R74 R196 028 R239,71 R1 072 701
Intensiewe Voerprys R per Ton R 3 588
Uitgawes per Ooi R222 R 1 315
Marge R3 156 519 R 7 518 489
Rente 10% R518 981 10% R1 259 486
Wins voor Oorhoofse Koste R2 637 538 R 6 259 003
Marge per Ooi R997 R 1 399
Marge Per Hektaar R694 R 1 647
Kapitaal Uitleg R29 060 789 R 39 900 046
Kapitaal Uitleg In Grond R6 000 R22 800 000 R6 000 R22 800 000
Kapitaal Uitleg in Vee R2 000 R6 260 789 R2 300 R10 572 046
Kapitaaluitleg Infrastruktuur R0 R1 456 R6 528 000
Opbrengs op Kapitaal 11% 19%
Ekstensiewe Boerdery: Speenlam Intensiewe Boerdery: (Stoorlam)
R960
R5000
R1 130
2013 2014 2015 2016 2017 2018 OVolume (292)
1500
2000
2500
3000
3500
4000
Regressie Lyn
Geel Mielies
A-YMAZN (2,185.00, 2,204.00, 2,178.00, 2,197.00, +20.2000)
Intensiewe SkaapboerderyPrys Tendense
Intensiewe SkaapboerderyRiglyne
Roetine Dissipline Stiptelikheid
• Ooie word maandeliks gepaar
• Laminterval: 8 tot 10 maande
• Sinchronisasie – Laproskopie – Prikkelvoeding
• 6 Ooie per ram tydens paring
• Ooie moet aangepas word by intensiewe voer
• Meerling en Eenling ooie word apart gevoer
• Goed gebalanseerde Ooivoer, Kruipvoer en Lamvoer
• Ooie word net 40-50 dae intensief gevoer
• Lammers word op 45 dae gespeen 15 tot 18 Kg
• Lammers word of as stoorlam of as vetlam verkoop
Intensiewe SkaapboerderyDoelwitte
• Scan Persentasie: Beter as 80% - Streef na 95%
• Lampersentasie: Beter as 120% - Streef na 160%
• Groei 0 tot 45 dae: 400 Gram per dag
• Groei vanaf 40 dae tot 34 Kg: 350-400 Gram per dag
• Eenling Ooie: Inname ongeveer 1,5 Kg per dag
• Tweeling Ooie: Inname ongeveer 2,5 Kg per dag
Intensiewe SkaapboerderyReproduksie: Hans Willi
Paar elke 14 dae: Sinchroniseer
Lapa:1.Kondisietelling
2.Prikkelvoeding:tjoklitmielies
(vermy lusern)
3.10 ramme met goeie saad
4. Koggelramme
5. Stiptelikheid
6. Kliniese werksomgewing
7. Goeie kos naby
8. Geen skeer,laai,stres na lapa
9. Opvolgramme 13 dae
10. Scan 42 dae
Intensiewe SkaapboerderyHigiëne: Hans Willi
1. Horkiesvloere
2. Sterilisering
2. Verwyder mis onder hokke en in voerkrale
3.Vliegbeheer
4. Persoonlike higiëne van werkers
5. Geen besoekers
Intensiewe SkaapboerderyBehuising: 2 Ling Kraamsaal
Volle Automaties Voer
Volle Automaties Water
Ligte in nag
Twee werkers voltyds
10 tot 20 dae in hok
Baie goeie Vliegbeheer
Intensiewe SkaapboerderyMedisyne Lammers: Hans Willi
1. Diaree agv Crypto, E coli
2. Longontsteking - Pasteurella
3. Dag 1 tot 7 Halocur:Oraal
1 ml/dag
4. Speen:One shot,Moxiben
Intensiewe SkaapboerderyMedisyne Ooie: Hans Willi
1. Bloednier
2. Pasteurella
3. Blou uier
4. E-coli
5. Baarmoeder ontsteking
Hans Willi
• Rumenbestuur van ooie
• Opstoom 14 dae voorlam
• Tweelinge uithokke!!(klein groepies)
• Laminitis(te veel styselin rantsoen)
• Domsiekte
Paul
Intensiewe SkaapboerderyUitdagings
Intensiewe SkaapboerderyBehuising: Lamhok 1 Ling
• Lam in groepe van 20 Ooie
• Ooie is maksimum 48 dae in kraal
• Baie skaduwee is noodsaaklik
• Minimum Hantering
• VoervoorsieningAutomaties
Inkomste R44,78
Direkte koste R19,80
Voerkoste R14,54
Lamstelsel koste (Paaiement oor 5jaar) R4,28
Rand Per Kg Lewende Massa
Intensiewe SkaapboerderyKoste
Uitvoerbaarheid Studie is absoluut Noodsaaklik
Vraag: Kan dit vir jou Werk ?
• Infasering in jou boerdery
• Kontantvloei – 5 jaar
• Omvang – Aantal ooie
• Tipe stelsel vir jou situasie
Uitdaging: Verkryging van Finansiering vir Ooie en Stelsels
Intensiewe Skaapboerdery