12
INTERSKOLESKEDULE, 2014 INTERSCHOOLS SCHEDULE, 2014 (soos op 22 Julie, 12:00) Rooi is nog onseker

INTERSKOLESKEDULE, 2014 INTERSCHOOLS SCHEDULE, 2014 … · 2016. 4. 26. · INTERSKOLESKEDULE, 2014 INTERSCHOOLS SCHEDULE, 2014 (soos op 22 Julie, 12:00) Rooi is nog onseker

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • INTERSKOLESKEDULE, 2014

    INTERSCHOOLS SCHEDULE, 2014

    (soos op 22 Julie, 12:00)

    Rooi is nog onseker

  • AKTIWITEIT

    DATUM &

    TYD

    BEHEER

    TOESIG

    BESONDERHEDE

    Prefekte en

    Geeskomitee Dinsdag

    22 Julie

    W. Nel Bib, eerste pouse

    Sing-songs

    sonder band Dinsdag

    22 Julie

    W. Nel Saal, tweede pouse

    Onderhoude

    Radio

    Tygerberg:

    Hokkie- en

    rugbykapteins

    en skoolhoof

    Woensdag

    23 Julie

    S. Davies 12:00

    Praise-en-

    Worship-aand Woensdag

    23 Julie

    A. Meintjes

    19:00 – 21:30

    La Rochelle

    en HMS moet

    uitgenooi

    word na sing

    songs + brag

    Sing-songs

    met band Donderdag

    24 Julie

    W. Nel Saal, tweede pouse

    Sop-en-Sopie Donderdag

    24 Julie

    GHS Brugstraat 18:30

    (Verpligtend)

    Stigtersdag Vrydag

    25 Julie

    12:00 saal toe

    Foto’s vir

    Paarl Post-

    bylae:

    rugbykaptein,

    rosettemeisies

    + skoolhoofde

    Vrydag

    25 Julie

    M. Steinmetz 10:00 Faurestraat

    NOG NIE

    BEVESTIG NIE

    Hokkie vs

    Bishops Vrydag

    Saterdag

    25/26 Julie

    C. McFarlane Bishops

    Rugby vs

    Bishops Saterdag

    26 Julie

    E. Wolfaardt Brugstraat

    Gholf + skaak:

    pette-

    seremonie

    Maandag

    28 Julie

    Saal

    Gholf

    Interskole Maandag

    28 Julie

    1e span 12:00

    2e + 3e spanne 15:00

  • PSS: Skaak en

    Hokkie: Brag

    1e hokkie- en

    skaakspanne

    na PSS, met ’n

    dirigent.

    Maandag

    28 Julie

    C. McFarlane,

    C. du Toit

    08:30 – 10:15

    PSS Skoolsaal

    Staff hockey Maandag

    28 Julie

    GHS 17:30

    Singsongs, te

    Brugstraat met

    ‘band’

    Leerders dra

    skooldrag of

    HJS –

    sweetpak

    Dieselfde geld

    La Rochelle

    en HMS.

    Maandag

    28 Julie

    W Nel Mnr. Nel reël,

    asook elke liewe

    persoon aan

    diens in die

    koshuise, soos

    volg:

    Monte Bello:

    A. Blom,

    Werda:

    C. Zondagh,

    Bellevue:

    E. Bester

    Imhoff:

    K. Conradie

    18:15 – 19:30;

    Elke koshuis se

    leerders eet om

    17:45, tree as ‘n

    groep aan om 18:00,

    en sit by Brugstraat

    om 18:15. Om 19:30

    tree elke koshuis by

    sy toesig¬houers aan

    op die rugbyveld, in

    die volgorde soos

    links genoem, en

    beweeg terug

    koshuis toe.

    Koshuisstudie begin

    20:00

    Hokkie-ete:

    Eerstespan Maandag

    28 Julie

    C. McFarlane Hokkie-

    personeel,

    mnr. Swart,

    R.Visagie

    Brugstraat-klubhuis

    19:00

    Samekoms

    met huidige

    oudstudente

    op

    Stellenbosch.

    Bussie vir

    personeel.

    Maandag

    28 Julie

    Divan Kleynhans

    E. Wolfaardt

    Tollies

    19:00 vir 19:30.

    Verpligtend vir

    manspersoneel.

    Sing-songs

    met ‘band’. Dinsdag

    29 Julie

    W. Nel n.v.t Saal, tweede pouse

    PSS + HMS

    Laerskool

    Hokkie

    Dinsdag

    29 Julie

    GHS 13:15 – 17:25

  • Vroeë Brag:

    Sing-songs, in

    saal met band.

    Alle leerders

    in skooldrag.

    Spanne word

    voorgestel:

    Rugby:

    o.15B,C,

    o.16B,C,D,

    o.19D,E,F.

    Hokkie: o.16B

    Aangekondig

    deur

    hoofdirigent.

    Sing ‘n liedjie

    na elke ouder-

    domsgroep.

    Dinsdag

    29 Julie

    W. Nel Mnr. Nel reël. Saal 18:15 – 19:30.

    Elke koshuis se

    leerders eet om

    17:45.

    Gala-aand:

    dinee Dinsdag

    29 Julie

    R. Visagie 19:00

    Brugstraat

    Old Boys’

    Hockey Dinsdag

    29 Julie

    C. McFarlane 20:00

    GHS

    o.19B-rugby

    laat bote te

    water t.b.v.

    KANSA

    Woensdag

    30 Julie

    R. Visagie

    N. de Vries

    E. Cronje

    Bergrivier

    09:00

    Fotodag: alle

    wintersport Woensdag

    30 Julie

    S. v Hansen Skoolsaal

    PSS Rugby:

    Klein Brag,

    band en

    dirigent

    Woensdag

    30 Julie

    E. Wolfaardt

    S. Erasmus

    09:00 – 11:00

    Old Boys’

    Rugby:

    Sing-songs vir

    seuns met

    band

    Woensdag

    30 Julie

    Conradie Burger

    W. Nel

    Busse:

    E. Wolfaardt

    18:00

    Gimnasium

    Toegang R20

    Skaapwolle

    vir mans Woensdag

    30 Julie

    R. Visagie 19:00

    Brugstraat-klubhuis

    Dames-

    geselligheid Woensdag

    30 Julie

    N. de Jongh 19:00

    HMS

    Prefekte-saal

    Rugby- en

    hokkie 1e

    spanne na

    Donderdag

    31 Julie

    Mnr. Strauss,

    hoofseun en

    onderhoofseun

    ??

  • HMS se saal.

    Skaak Donderdag

    31 Julie

    C. du Toit 08:00 – 12:00

    Biblioteek

    Prefektesaal *

    Donderdag

    31 Julie

    * 12:00 Sien

    program hieronder

    Mini-Brag * Donderdag

    31 Julie

    Geeskomitee Saal * sien program

    hieronder

    Primêre

    Seunskool

    rugby

    Donderdag

    31 Julie

    Faurestraat.

    Hoofwedstryd:

    16:30

    OSU-gholfdag Donderdag

    31 Julie

    Francina

    van Rhyn

    Boschenmeer

    Koshuisouers-

    kuier Donderdag

    31 Julie

    Rossouw Cillie n.v.t 19:00 – 23:00

    Bellevue-eetsaal

    Formele ete

    van eerste-

    rugbyspan &

    manspersoneel

    Donderdag

    31 Julie

    E. Wolfaardt

    S. Erasmus

    20:00

    Brugstraat

    Rugby-

    wedstryde Vrydag

    1 Augustus

    Brugstraat

    14:00 – 17:30

    Groot Brag * Vrydag

    1 Augustus

    R. Visagie Saal * sien program

    hieronder

    OSU

    Groot Brag &

    Ladies’ Brag

    Vrydag

    1 Augustus

    OSU

    P. Sadie +

    komitee

    Stadsaal +

    Rhebokskloof

    Opmaak v.

    pawiljoene

    Saterdag

    2 Augustus

    W. Nel,

    K. Bezuidenhout

    proefstudente en

    verfraaiings-

    komitee.

    K. Conradie,

    proefstudente en

    verfraaiings-

    komitee

    05:00

    Faurestraat

    05:00

    GHS

    Hokkie- en

    rugby-

    wedstryde

    Saterdag

    2 Augustus

    Hokkie: GHS

    08:00 – 11:30

    Rugby: Faurestraat

    Hekke open 10:00

    o.15A speel 11:35

    Hokkie-

    seremonie* *HMS: sien onder

    vir besonderhede

    Rugby-

    seremonie * Saterdag

    2 Augustus

    *Faurestraat: sien

    onder vir

  • Opruim en

    skoonmaak

    besonderhede

    Gr 8’s, prefekte en

    graad 8-

    klasonderwysers

    * sien program

    hieronder

    Krymekaar Saterdag

    2 Augustus

    S. Davies Skoolsaal na afloop

    van 1e span

    wedstryd

    VROEË BRAG: VOORSTELLING VAN SPANNE: SAAL, DINSDAG, 29 JULIE

    1. Alle spelers in skooldrag 2. ’n Volle ouderdomsgroep word voorgestel, vanaf die laagste tot die hoogste. (bv. o.15C,

    dan o.15B).

    3. Die seremoniemeester kondig elke span aan, dan applous. 4. Na elke ouderdomsgroep word ’n liedjie gesing. 5. Die aand word afgesluit met die o.19D-span se aankondiging. 6. Die kapteins lees bloot hul span voor en verlaat dan weer die verhoog. 7. Voorstelling begin om 18:30. 8. Die proses loop soos volg:

    18:25: Die seremoniemeester (mnr. W. Nel) roep o.16B en o.19C-hokkiespanne om

    agter hom aan te tree.

    - Spanne word voorgestel met applous tussen-in en afgesluit met ’n liedjie - o.15C- en o.15B-rugbyspanne word uitgeroep en op dieselfde wyse voorgestel - o.16D- tot o.16B-rugbyspanne word uitgeroep en op dieselfde wyse voorgestel - o.19F- tot o.19D-rugbyspanne word uitgeroep en op dieselfde wyse voorgestel

    Die aand word afgesluit.

    PREFEKTESAAL : DONDERDAG 31 JULIE, 12:00: PROGRAM

    (1) Gewone register en skooldag (2) Pouse

    Personeel op Galery

    (3) Opening – Prefekte (4) Voorstelling : La Rochelle hoofdogter lewer boodskap. HMS-kaptein van eerste netbalspan stel hul span voor.

    HMS-kaptein van eerste hokkiespan stel hul span voor.

    (5) Boodskap: HMS-hoofdogter

    (6) Boodskap: HJS-hoofseun

    (7) Die meisies verlaat die saal en word deur prefekte na hul skole vergesel.

  • (8) Uitslae van die naweek word gelees.

    (9) Prefekte- / Geeskomitee-opvoering

    (10) Interskole-video: voorskou

    (11) Skoollied

    MINI-BRAG: DONDERDAGAAND, 31 JULIE: PROGRAM

    Seremoniemeester: Ruan Britz reel dit met ???

    (1) 18:15 Verwelkoming: Seremoniemeester verduidelik aand se verloop (2) Kapteins stel hul spanne voor. Elkeen het ‘n liedjie van 30 sekondes wat voor die tyd vir

    mnr. Van Hansen op CD gegee is. Hy sny ‘n CD daarvan.

    Hokkie: o.16A

    o.19B

    o.19A

    Rugby: o.15A

    o.16A

    o.19C

    o.19B

    o.19A

    (3) HMS-meisies gee geskenke aan o.19A-rugby- en hokkiespelers (4) Seremoniemeester sluit af. (5) Geeskomiteevideo

    GROOT BRAG: VRYDAG 1 AUGUSTUS: PROGRAM

    (1) Ouers arriveer vanaf 07:00 en koffie en ontbyt is te koop (2) Verrigtinge begin om 09:00. (3) Graad 8 & 9 wat nie geakkommodeer kan word nie, sit op ou saalstoele in vierkant met

    luidspreker buite – mev. Davies reël (o.14A sit binne).

    (4) PROGRAM IN DIE SAAL: 09:00

    Seremoniemeester: Richard Visagie (lees deurlopend boodskappe)

    1. Verwelkoming

    2. Opening deur ds. Bekker Nieuwoudt

    3. Telegramme / Boodskappe

    4. o.16A-hokkiespan beweeg na verhoog met dirigent; skool sing liedjie; kaptein stel span voor.

    o.19B-hokkiespan: Do. (Een liedjie tussen elke voorstelling)

    5. Oorhandiging van pette aan o.19A-hokkiespan; beweeg na verhoog met dirigent; skool sing liedjie; kaptein stel span voor; “capping”

  • 6. o.15A-rugbyspan: beweeg na verhoog met dirigent; skool sing liedjie; kaptein stel span voor.

    o.16A-rugbyspan Do.

    o.19B-rugbyspan Do. (Een liedjie tussen elke voorstelling)

    7. Oorhandiging van pette aan o.19A-rugbyspan: beweeg na verhoog met dirigent; skool sing liedjie; kaptein stel span voor; “capping”

    8. Boodskap: Vodacom / G Connect: Lanie Visser

    9. Boodskap: President van OSU: Danie Malan

    10. Boodskap: ????

    10. Gasspreker: Gavin Cowley

    11. Skoolhoof: DA Swart

    12. Skoollied en kreet

    13. Interskole DVD

    Op die verhoog sit: Ds. Nieuwoudt, mnr. Swart, mnr Bester, mnr. Malan, mnr. Visagie, mej

    Visser, mnr. van der Merwe, mnr. Gerber.

    VERFRAAIINGSKOMITEE EN TAKE

    Foto’s: Mej. Redelinghuys

    Hoofpawiljoen: Geeskomitee

    Brugstraat-pawiljoen: Mnr. Cloete, mnr. Nel, geeskomitee (net tear drops)

    Ballonne: Mnr. Blom, mnr. Bezuidenhout, Werda,

    geeskomitee en graad 8’s

    Opmaak van dorp: Mnr. Cloete, mnr. Nel, geeskomitee (11C)

    Opmaak van skool: Mnr. Cloete, mnr. Nel, mnr. Human, mnr. Conradie,

    proefstudente

    Optog: Drumline

    Pawiljoene: skoonmaak na die tyd: Mnr. Nel + prefekte

    HMS-astro: Mej. Cloete, prefekte (Vrydagaand, mnr. Conradie)

  • Klank: Mnr. Nel

    Portrette: Mnr. Nel en helpers

    Vlae / Baniere: Mnr. Nel

    Koshuise: Mnr. Conradie

    Dames- proefstudente help

    MAANDAG:

    Tydens saal: opmaak van skool: Mnr. Human, mnr. Conradie en (dames)

    proefstudente

    Opmaak van dorp: (Mans) proefstudente, geeskomitee en

    graad 11C (skool) 8F dorp (Begin 07:30 by N1)

    tydens saal

    Auretstraat: Mnr Nel, mnr Human, mnr. Cloete en graad 8’s

    Kontrole in Hoofstraat: 13:30 Mnr Nel, mnr. Cloete

    Benodigdhede vir skool: Materiaal - mnr. Human

    Staple Gun - mnr. Human

    Binddraad – mnr. Conradie

    Benodigdhede vir dorp: Plastiek – mnr. Cloete

    Staple gun – mnr. Cloete

    Tape (baie rolle) – mnr. Cloete

    Leer – mnr. Nel

    Bussie – mnr. Cloete

    DINSDAG:

    Op“touch” van versierings indien dit reën.

    WOENSDAG:

    DONDERDAG:

    Brugstaat sportterrrein - mnr. Cloete

    VRYDAG:

    HMS-velde – Geeskomitee (tear drops

    Faurestraat – mnr. Nel, proefstudente en geeskomitee

  • SATERDAG:

    Ballonne: Mnre. Blom en Bezuidenhout en Werda. Mnr. Conradie begin 13:00 en

    Mnr. Blom-hulle ná die o.15A-wedstryd.

    Benodigdhede: Ballonne - Mnr. Nel

    Helium - Mnr. Nel

    HJS-trui – Mnr. Nel

    NB: ALMAL 09:00 BY FAURESTRAAT VIR FINALE VERSTELLINGS.

    SEREMONIE VOOR EERSTESPAN- HOKKIEWEDSTRYD: Gasheer: HJS

    10:45: Beide spanne neem plek in by die’dug-out’.

    10:05: Spanne stap oor die veld en neem stelling in voor die pawiljoen.

    10:10: HJS se kaptein stel mnr. Bateman voor aan sy span, gevolg deur Gim se

    kaptein wat mnr. Swart voorstel aan sy span.

    10:13: Gim sing hul skoollied en kreet, gevolg deur HJS.

    10:30: Afslaan

    SEREMONIE VOOR EERSTESPAN- RUGBYWEDSTRYD: Gasheer: HJS

    Prosedure op veld 11:30 o.15A * Gereed onder pawiljoen HJS sing eerste (Eng.)

    * Dirigent 1 lei hulle op die veld.

    * Dirigent gaan staan voor sy pawiljoen.

    Gim tweede

    * Sing skoollied en doen kreet.

    11:35 o.15A Afskop

    12:40 o.16A * Gereed onder pawiljoen: Gim sing eerste.

    * Dirigent 2 lei hul op die veld; HJS tweede (Afr.).

    * Staan voor pawiljoen.

    * Sing skoollied en doen kreet.

    12:45 o.16A Afskop

    14:00 o.19B * Gereed onder pawiljoen. HJS sing eerste (Eng.)

    * Dirigent 3 lei hul op die veld. Gim tweede.

    * Staan voor pawiljoen.

    * Sing skoollied en doen kreet.

    14:05 o.19B Afskop

    15:15 Vertoning op veld

    * Dirigent 4 lei span op veld. Gim sing eerste. Agter hulle die twee hoofde: HJS tweede (Afr.)

    2 rosettemeisies

    Posisie in middel van veld:

    2 hoofde in middel

    Rosettemeisies weerskante van hoofde

    Dirigente aan weerskante, aan buitekant van rosettemeisies

    Prosedure in middel van veld: Gasheer: HJS

    HJS-dirigent neem kussing by HJS-rosettemeisie en sy steek rosette aan vir Gim-hoof en Gim-dirigent.

  • Gim-dirigent neem kussing by sy rosettemeisie en sy steek aan vir die HJS-hoof en HJS-dirigent.

    Die twee rosettemeisies en dirigente bly staan in die middel van die veld, terwyl die hoofde die spanne ontmoet.

    HJS se kaptein kom haal die twee hoofde en stel hulle aan sy span voor. Daarna kom haal Gim se kaptein die twee hoofde en stel hulle aan sy span voor.

    Hierna neem die Gim-kaptein die hoofde terug na die middel van die veld waar die twee hoofde hul plekke inneem tussen die rosettemeisies.

    Die twee hoofdirigente stap nou na hul onderskeie spanne. (Die Gim-kaptein stap saam met sy dirigent terug na sy span ná die terugbring van die twee hoofde.)

    Die twee dirigente neem stelling in voor hul pawiljoene en Gim sing hul skoollied en voer die kreet uit. HJS-dirigent laat sing die skoollied en voer die kreet uit.

    Die twee hoofde, gevolg deur die rosettemeisies, begin stap om die veld te verlaat terwyl die dirigente agter die rosettemeisies by hul aansluit en van die veld stap.

    15:30 : o.19A-afskop

    Skoonmaak na die tyd:

    Mev Marie J. V. Rensburg reël Elke registeronderwyser neem plaas voor die pawiljoen met ’n rolletjie swart sakke.

    Die spesifieke gr 8-klas en twee aangewese prefekte kry dan ’n pawiljoenseksie, soos aangewys deur mnr Cloete en ruim op.

    Mev Davies kom verby met ’n bakkie en te alle swart sakke op.

    Baie voorspoed!

    Life's battles don't always go to the stronger or faster man;

    But sooner or later the man who wins is the one who thinks he can. - Anonymous

    DEREK SWART

    Hockey: Inter schools practice & game schedule for 28 July – 2 August

    MONDAY 28 TUESDAY 29 WEDNESDAY 30 THURSDAY 31 FRIDAY 01 SATURDAY 02

    FUN

    CTI

    ON

    PPS Hockey Brag (1st) 08:30 First team dinner 19:00

    Winter sport photo day Big Brag 08:00 (Firsts, Seccies,u.16A) Men’s Brag Ladies’ Brag

    GA

    MES

    Staff hockey match 17:30

    Primary school matches (12:00-18:00) Old Boys’ game 19:30

    GAMES 14:30 (GRASS) u.14B 14:30 (ASTRO) u.16B 15:30 (ASTRO) u.18C 16:30 (ASTRO) u.14A

    HMS Games HMS games GAMES 08:00 Seccies 09:00 u.16A 10:00-10h30 Ceremony 10:30 FIRSTS

    PR

    AC

    TIC

    ES

    @ HMS 18:30 u.14B/u.16B 19:30 u.19B/u.19C

    @ Maties 15:30 u.14A/ Firsts 16:30 u.16A/ Firsts

  • RUGBY: SATERDAG 2 Augustus

    o.15A 11:35

    o.16A 12:45

    o.19B 14:05

    OPTOG 15:15

    o.19A 15:30

    VRYDAG 1 Augustus

    SPAN TYD VELD SKEIDSREGTER

    o.19D 14:00 A

    o.14A 15:10 A

    o.19C 16:15 A

    o.14B 14:00 D

    o.14C 15:00 D

    o.16B 14:00 B

    o.15B 16:00 E

    o.15C 15:00 E

    o.19F 16:20 B

    o.14D 16:00 D

    o.16C 16:20 C

    o.16D 15:10 C

    o.19E 15:10 B