25
Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ Bladsy 1 Uitgawe Jaar 2018Jaargetal 46

Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 1

Uitgawe

Jaar 2018—Jaargetal 46

Page 2: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 2

Wonders uit die natuur

Lees: Psalm 111

Die werke van die Here is groot, almal wat daarin vreugde vind, dink daaroor na. Sy dade is vol

majesteit en luister, sy trou staan vir altyd vas. (Psalm 111:2-3)

In die somer gaan ek elke oggend baie vroeg stap. Tydens hierdie stapsessie probeer ek om ten minste drie wonders raak te sien en God vir hulle te loof

(gewoonlik kry ek meer!). Ná hierdie staptog is ek vol verwondering en blydskap, reg om die dag wat voorlê met ’n glimlag aan te durf – want aanbid ek dan nie die

groot God wat die wonderlike wêreld geskep en dit elke dag onderhou nie? Vir Hom is niks onmoontlik nie – Hy sal my lei deur die dag wat kom en saam met Hom

sal niks vir my te moeilik wees nie.

Om elke dag die wonders om jou raak te sien, is iets wat jy ook kan aanleer. Dit sal jou hele lewe ontsaglik verryk. Leer dus om met verwondering na alles rondom

jou te kyk: In die proses kan jy sommer die wonder van jou sintuie opnuut ontdek. Leer om elkeen van hulle optimaal in te span: Luister na die koer van die tor-

telduiwe in die dennebome, kyk na die volmaakte volmaan wat bokant die berge uitkom, geniet die opgetoë gesiggies van jou kleinkinders as hulle kom kuier en

In hierdie uitgawe

• Spesiale gaste

• NOVS ondersteun Karla

• Kampnuus Kerskamp

• Gesoek en gevind

• Vaaldriehoek nuus

• SAWA Reels

• Jeug se harde werk betaal af

• Winter Toer HOU JUL EPOSSE DOP -

Koos stuur binnekort ‘n kommunikasie uit wat jul dringende aandag

nodig het!!

verluister jou aan hulle kostelike sêgoed,

koester die veiligheid van jou eggenoot se

arms om jou, trek die geur van die eerste

jasmyn van die lente diep in jou longe en

streel oor jou kat se sysagte pels.

God het die wêreld en alles daarin vir jou

gemaak om te geniet – moenie ’n oomblik

laat verbygaan sonder om jou in die werke

van sy hande te verlustig nie.

“Here, ek loof U vir die wonders

wat U gemaak het – dankie dat

ek daarin kan deel. Amen.”

Bron:

Jy is Myn deur Nina Smit

Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

(http://www.cumuitgewers.co.za)

Page 3: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 3

Artikel Bl

Die Woord…………………….. 2

Bestuur & Redaksie………. 3

Uit die Voorsitterpen……. 4

Vaaldriehoek 4

SAWA 5

Kampnuus……………….. 6.-11,

Karla Kriel……….. 7

Huis Kosmos………….. 8

CJ Aircon’s……………..……... 12

Gesoek & Gevind…….. 13

Jeug Betaal Af……….. 14

Jeugblad - Algemeen……. 15

Winter Toer…………... 16

Algemeen

Kopkrappers…………………………… 17-18

Saam braaivleis………………………. 19

Kampwenk…………………………….. 19

Lag ‘n bietjie saam………………… 20

Lief & Leed……………………………. 21

Voogde & Jaar Program……...... 22

Verjaarsdae………………………….…. 23

Ledelys………………………………...… 24

Kontak besonderhede……………. 25

[email protected]

AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES

Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557

H 056 777 2990 Koppies

M [email protected] 9540

Onder Voorsitter Marlize Gray S 082 554 6734 Adam Tas Straat 10

Redaksie M [email protected] Sasolburg

M2 [email protected] 1947

Penningmeester Rita Hattingh S 074 119 5135 Defoe Straat 18

H 016 931 2407` Vanderijlpark

M [email protected] 1900

Sekretaresse Elize Boshoff S 082 455 8591 Posbus 557

H 056 777 2990 Koppies

M [email protected] 9540

Kampkomitee Annika Kilian S 082 807 2671 77 Hatting Straat

Jeug Ouer H 016 971 2685 Vaalpark

M [email protected] 1947

Northwind Traders brings you the world

Kontak Redaksie

Deel jou nuus goed of slegte, vertel ons van jou NOVS ondervinding.

Redaksie e-posse

[email protected]

[email protected]

082 554 6734

Redaksie

Welkom terug, so kom 2018 tot ‘n einde met ‘n “bang”. Die jaar het omtrent verbygevlieg.

Ek kan nou met trots terug raporteer dat al my doelwitte van die laaste uitgawe bereik is.

Facebook: Die blad is aktief en word gebruik, maar lede se aktiewe deelname is nie veel

nie, ek versoek dat ons dit gebruik omdat dit ons blootstellings platform is, en deur meer

plasings kan ons meer lede werf.

SAWA WEB: Ons stronkies word spoedig opgelaai en ‘n ek wil ‘n spesiale dankie aan Ilze

rig vir jou harde werk!!!

Daar is nog heelwat uitstaande bydrae’s vir die stronkie, en graag wil ek almal aanmoedig om

asseblief ons te ondersteun ten bate van die stronkie. Lede is wat ‘n hardekopie verkies bo

‘n elektroniese uitgawe moet my net verwittig en ek sal ‘n drukstuk doen op versoek.

Aangesien dit die laaste uitgawe is vir 2018 wil ek almal ‘n geseende Kersfees

en ‘n Voorspoedige Nuwe jaar toewens.

NOVS

Bankbesonderhede

Bank: FNB

Rekening Naam: SAWA NOVS

Tak: Vaal Mall

Rekening No: 51290039010

Tak Kode: 250945

Tipe Rekening: Tjekrekening

Elize : [email protected]

Rita: [email protected]

Alle deposito’s na die SAWA NOVS

rekening moet gepaard gaan met

volledige beskrywing op die verwysing

gedeelte van die deposito strokie.

(Lid No, Van & Kamp naam)

Indien moontlik faks of e-pos deposito

strokie aan die

Penningmeester of Sekretaresse

Page 4: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 4

Goeie dag NOVSIES en Vriende van NOVS

Hier is ons alweer aan die einde van nog ‘n jaar, en kan ons met dankbaarheid te-

rugkyk na die afgelope jaar.

Ons was die afgelope naweek, bevoorreg om die kinders van huis Kosmos (Jabes

Stigting) te kon bederf met ons gasvryheid. So met die verloop van die dag, en die

geselsies met die kinders en ook met Johan en Ronel Riekert, het ek besef, dat dit

waaroor ek kla, einlik nie noemenswaardig is nie. Ek wil dan sommer nou, uit die

staanspoor, elkeen, en in die besonder vir Cindy en Jacques, hartlik bedank vir die

spontane manier waarop jull hierdie kinders ontvang en bederf het.

Ons was ook in die gelukkige posisie om ook te kon deel in die oorhandiging van ‘n

paar groot tjeks aan Karla Kriel vanaf die Karla Foundation. Ons moet asb nie

ophou bid vir hierdie dapper kanker lyertjie nie, maar moet ook asb nie haar ouers

vergeet nie.

Wanneer julle die nuusbrief ontvang, gaan baie van julle reeds by julle vakansie

bestemmings wees, reeds op verlof wees, of soos sommige van ons nog werk en

die ekonomie aan die gang hou. Wat ookal die die geval is, ek hoop almal is veilig

waar hulle ookal moet wees.

Ek wil dan ook langs hierdie weg dankie sê aan my vrou en kinders, en elkeen van

my SAWA familie wat die jaar saam met my gestap het. Dankie vir al die woorde

van bemoediging en ondersteuning. Julle maak alles die moeite werd.

Ek wil julle almal ‘n geseënde Christus Fees toebid vir hierdie Kersfees. Mag elkeen

van julle, Christus opnuut in julle lewens ervaar.

2019 lê voor vir ons. Ek wens julle alle voorspoed toe vir die jaar met sy onbekende

uitdagings. Kom ons vat weer hande en stap saam die onbekende in.

Groete

Koos Boshoff

Dit is met groot opgewondenheid dat Gebied Vaaldriehoek goedkeuring

verkry het om 'n Gebiedskamp te reel. Soos ons bespreek het tydens die

afgelope Gebiedsvergadering van 7 November, is ons van voorneme om

hierdie kamp by Tava Lingwe, Parys, te hou. Om hierdie rede moes ons dit

alreeds in 2019 se beplanning insluit vir goedkeuring tydens die afgelope

NUB vergadering.

Ons versoek dat alle streke wat in Maart 2019 'n kamp reel dit so sal reel dat

dit op die lang naweek van 21 tot 23 Maart 2019 gehou sal word. Hierdie is

die datum wat vanaf die NUB goedgekeur is vir ons Gebiedskamp.

Ons is alreeds met besprekings besig met Tava Lingwe, om 'n baie goeie na-

week tarief te beding. In die lig hiervan wil ons graag ten minste 50

woonwaens vir die naweek bespreek. Hoe meer woonwaens ons kan betrek,

hoe beter die naweek tarief.

Hierdie kamp sal ook deel uitmaak van SAWA se 50ste bestaansjaar vieringe.

Mag ek versoek dat hierdie aangleentheid met julle

besture en lede bespreek word en terugvoering

gegee word teen die einde van November 2018.

Groete

Reney Connoway

Gebiedsvoorsitter Vaaldriehoek.

VAALDRIEHOEK

GEBIEDSKAMP

21– 23 Maart 2019

Page 5: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 5

Suid-Afrikaanse Woonwa-Assosiasie

EREKODE

Hiermee verbind ek myself en my gesin tot die Grondwet, asook tot die Reëls en

Gedragskode van die Suid-Afrikaanse Woonwa-Assosiasie

Verder verbind ek myself tot die volgende:

1. Ek sal strewe om die Christelike grondslag van SAWA te bewaar en uit te

lewe;

2. Ek sal SAWA dien sover ek kan en alles in my vermoë doen om ons Asso-

siasie uit te brei;

3. Ek sal ons geliefde land se natuurskoon en sy fauna en flora beskerm en

bewaar;

4. Ek sal poog om alle openbare geriewe en fasiliteite tot my beskikking so te

benut dat ander gaste dit sonder ongerief kan gebruik;

5. Ek sal poog om in alle opsigte hoflik te wees, beleefd op te tree en

bedagsaam te handel teenoor alle padgebruikers;

6. Ek sal daarop let om nie deur my gedrag die eer van SAWA te skend nie,

maar sal poog om die agting van almal met wie ek in aanraking kom, af te

dwing.

Christenskap

Lojaliteit

Respek

Integriteit

Eerlikheid

Diensbaarheid

Verdraagsaamheid

Verantwoordelikheid

SAWA

ONDERSKRYF DIE

VOLGENDE

WAARDES:

Om:

• vir Afrikaans-georiënteerde kampeerders

‘n tuiste te bied waar hulle

• binne ‘n Christelike konteks hul beginsels

en kultuur kan uitleef;

• vir kampeerders die geleentheid te bied

om saam met geesgenote so

• bekostigbaar as moontlik te kampeer;

• die belange van SAWA-lede te bevorder

deur onderhandeling en

• samewerking met ander instansies;

• die balans tussen die belange van die

mens en die natuur te handhaaf;

• in alles die hand van die Skepper te sien

en Hom daarvoor te huldig.

SAWA SE MISSIE:

KENTEKENS (SAWA EMBLEEM)

Elke nuwe lid wat aansluit, ontvang ‘n koevert met onder andere die erekode en ‘n SAWA embleem. Die

plasing van die embleem is nêrens in die SAWA reels duidelik uitgewys nie, maar die vraag “waar hy

geplaas moet word” was gerig op ‘n oop NUB. Die standaard is dat dit regs bo agter op die wa gemonteer

word, om maklik uitkenbaar is op die pad. Daar was ook voorgestel dat nog ‘n embleem links voor op die

wa gesit kan word vir maklike identifiserings deur die oord se ontvangs. Elke streek het sy eie embleem

(snor) vir identifiseerings redes, wat dan onder die SAWA embleem agter op die wag gemonteer word.

Dis is aangenaam om aan te

kondig dat Andrè Swanepoel

aangewys is as NOVS se voog

van Dagbestuur se kant af, ons

het al ‘n paar kampe saam hulle

gehad, en ons verwelkom hulle met ope

arms in ons familie.

SAWA DAGBESTUUR VOOG

SAWA is die leier in

woonwa-kampering

SAWA SE VISIE

Page 6: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 6

Donderdag

En so kon meeste van

ons NOVSIES nie meer

wag vir die jaarlikse

Kerskamp nie en het sommer vroegdag op Donderdag al begin

waens reg trek. Ons plekkie was bietjie beknop en ‘n paar outjies

moes langsaan inklim. Kersprogramme is uitgedeel en die vure is

aangesteek. Woonwaens is versierlik opgemaak met liggies en

kersfees goedjies om almal in die Kers gevoel mee te snoer.

Bestellings vir die

“’n verskeidenheid

houtgoedjies” kan

geplaas word

McIntire Straat 10

064 755 8944

-Andre De Jong

So deur die loop van vrydag het die waens begin inkom en almal

was rats om hul waens op te slaan, en reg te maak vir die groot

KUIER.

Geluk aan

Wink Jnr en

Rita met hul

nuwe Waens!

Die Wa-geskenke was baie spesiaal hierdie jaar. ‘n Sout en Peper

houer wat kan draai (Lazy Susan style) met elke Novsie se naam

op gegraveer. Ons bedank vir Andre De Jong vir die maak van die

wa-geskenke.

Vrydag aand -

het die jeug vir ons die Kersboom versier. Die Kersboom

het so paar keer omgeval en van die kersliggies is per

ongeluk stukkend getrap, maar gelukkig is niemand

beseer nie. Kids het ook met “starlights” gespeel

en neon armbande gemaak. Boekevat is deur

Beannika aangebied…. sjoe maar sy kan vinnig

lees, ons moes net by hou voor dit donker word.

Na opening deur Beannika het almal hul vleisies

gaan haal en gesellig om die vure vergader, en weer

opgevang van die laaste kuier saam. ‘n Paar het tot

laat gekuier en die wat ‘n woeste

tyd gehad het, het vroeg in die bed

gaan kruip.

Klipdraai, Meyerton

30 November � 2 Desember 2018

Andrè & Vinkie

Swanepoel

Tjaart en Annette

Greef Lawrence en

Karien Thysse

Corrie Topham &

Burget Turnbull

Jeug wat hard gewerk het

om alles mooi te maak

Elize Boshoff

Page 7: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 7

Indien enige

iemand dalk

‘n donasie

aan Karla

wil maak,

kontak

gerus

Jenny Louw

082 448 3710

Saterdag het ons vroeg aanstaltes hek se

kant toe gemaak vir die oorhandiging

van klein Karla se fondsinsameling geld

wat deur Desiree Stalman en Jenny Louw

se Tree Wrapping initiatief in Augustus

2018 begin is in die Vaaldriekhoek. Die

hele gemeenskap het gehelp deur lap te

koop en R100 000 kon oorhandig word. Radio Jacaranda Good Morning Angels se R200 000 en ‘n huur

voertuig is ook oorhandig. Klein Karla is op die ouderdom van 3 gediagnoseer met Nierkanker, was toe

vir 5 jaar in remissie, maar het einde 2017 gehoor die kanker is terug. Sy kry op die stadium Rigver

behandeling wat uit Mexico en Rusland kom, wat nie deur die mediese fonds gedek word nie. Alle fondse

wat ingesamel is gaan dus aan haar gesin om kostes te delg en word aangewend vir die behandeling.

Desiree Stalman en Jenny Louw Kriel Familie

Page 8: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 8

Neem kennis dat geen gesig foto’s gepubliseer mag word nie. Hierdie eregaste se identiteite moet te alle tye beskerm word. Indien persoonlike

foto’s geneem was, MOET ASB DIT NERENS op sosiale webwerf geplaas word nie.

Saterdag 11:00

Huis Kosmos se kinders het vir ons kom kuier en het heel Saterdag gespeel en baljaar

saam met ons klein Novsies. SAWA NOVS het dan ook gebruik gemaak van die geleen-

theid om ‘n tjek te oorhandig

ter waarde van R1500 wat

deur ons Kerkdiens kollektes

ingesamel is.

“The Jabes Foundation seeks to provide

a home where children of all ages can

grow up in a family environment and

strives to make a positive difference in

the lives of these children.”

Die Jabes Foundation se Kosmos

huis is in Vanderbijlpark en word

bestuur deur Ronel en Johan Riekert.

Julle is welkom om vir Ronel te ska-

kel op 082 254 4611 vir enige

donasies. 01 Desember 2018

Johan en Ronel Riekert

Een Duisend Vyf Honderd Rand 1 500.001 500.001 500.001 500.00

Huis Kosmos

Koos Boshoff

Mense, dis ongelooflik hoe mense se harte oopgaan en vir ander soveel kan beteken. Na al

die offisiele verrigting was die kinders almal na die Jeug Wa gelei en lekkergoed pakkies

was versprei aan elke kind.

Jenny Louw het ook ‘n donasie van R2

Jacques en Cindy van CJ Aircons het ook

Page 9: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 9

Terwyl Gazibo’s en koeldranke uitgepak word en Gavin en Bennie die vuur gestook

vir die worsbroodjies, het ons met ‘n groot gejuig die nuwe opblaas glybaan ingewy.

Koos het die eerste gly gevat en het amper anderkant uitgewip! (foto’s op jeugblad)

Die Vrugte geveg het terselfde tyd afgeskop met oud en jonk wat deurgeloop het. Pitte

en souse het orals van soet lywe afgedrup. Gelukkig kon almal afspoel op die glybaan

wat bedrup was met meeste van die karavane se skottelgoedseep… “SEEPGLAD” is

voorwaar bewys as ‘n spog Afrikaanse woord.

Baie dankie aan al die NOVSIES se ondersteuning met die boerewors

rolle verkope!

Ons het ‘n magdom van 85 rolle verkoop!

Kerskamp 2018 vervolg

Laat middag het Kersvader aopgedaag met die oord se treintjie en het so paar

kinders deur die oord geneem. Kersvader het vir elke kindjie ‘n persentjie uitge-

deel. ‘n Groot dankie aan Jenny Louw en haar helpers wat die Kersgeskenke van

Huis Kosmos gekoop en toegedraai het. En bo dit nog ‘n R2000 donasie geggee

het. Hulle harte is so groot!!

Cindy en Jacques ons geborg met heerlike yskoue roomyse waaraan almal

van oud tot jonk smul lekker gelek het om die warm hitte af te weer.

Page 10: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 10

Na die uitdeling van die geskenke is al die kinders genooi na CJ Aircon’s se

wa waar daar nog geskenke gelê en wag het vir hulle van Jaques en Cindy.

Die gesiggies wat opgehelder het met NOG geskenke het ons almal se harte

aan die klop gehad en die hoedervleis was volop!!! ‘n Baie spesiale dankie

aan Jaques en Cindy vir die pragtige geskenke en die liefde wat dit mee

uitgedeel was!!!

Intussen was daar ‘n sjokalade fontuin en marshmellows, waar-

aan elkeen gesmul het, nie dat hulle nie genoeg suiker vir dag in

het nie.

Na ‘n vreeslike opwindende dag het huis Kosmos vertrek. Al die

Novsies het hulle sangbundels geneem en vergader vir die aand

diens.

Boekevat is opgekikker deur kersies met doelies en

Kers liedere. Bybel boekhou merkies was ook uitgedeel

deur die Jeug en almal sal die spesiale aand onthou.

Page 11: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 11

Die pragtige geviersierde Kersfees tafels en waens was deur Cindy

beoordeel. Dit was moeilik om net 1 wenner te kies, maar Marlize,

Gerty en Rita se koper Kerstafel het weggestap met die prys.

Sondag oggend kon almal bietjie inlê

voor ons 10h00 met die Voorsitterstee

begin het. Ronel was die pryswenner

met die Jeug Looitjie en Marlize het

die prys ontvang van die tafel ver-

sierings. Ons wil ook graag vreeslik

dankie se aan almal wat looitjies gekoop het, ons het R450

ingesamel, net genoeg om die laaste paar rand te betaal op die

glybaan!

Die erediens is behartig deur Ds Piet Fourie van NG Tuinedal in Sasolburg wat ook n

kranige kamper is, en is summier gevra om saam ons te kom kamp met die volgende

kamp.

Almal het met lof gepraat en bedank vir die heerlike Kerskamp! Met 20 waens en 70

mense altesaam was dit voorwaar ‘n Fees!

Groete

Bennie, Annika, Beannika, en Annetjie.

Kamp Kommedante vir die naweek

saam met Jacques en Cindy

Nuwe aansluiting

Loodjie

Ds Piet Fourie van NG

Tuinedal

Boekevat aanbiedding

vir die naweek

Page 12: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 12

• Caravan Air Conditioner InstallationsCaravan Air Conditioner InstallationsCaravan Air Conditioner InstallationsCaravan Air Conditioner Installations

• PowrTouch Evolution Movers InstallationPowrTouch Evolution Movers InstallationPowrTouch Evolution Movers InstallationPowrTouch Evolution Movers Installation

• Spare Wheel Bracket and Pressure valve installationSpare Wheel Bracket and Pressure valve installationSpare Wheel Bracket and Pressure valve installationSpare Wheel Bracket and Pressure valve installation

• Over 16 years’ experienceOver 16 years’ experienceOver 16 years’ experienceOver 16 years’ experience

• Excellent References from Campword dealersExcellent References from Campword dealersExcellent References from Campword dealersExcellent References from Campword dealers

• On Site InstallationsOn Site InstallationsOn Site InstallationsOn Site Installations

Insta l lat ions, Maintenance & Repair Serv ices for Caravans, Homes & Businesses

072 413 3899 - Jacques

076 296 7873 - Cindy

[email protected]

Www.cj-aircons.co.za

Page 13: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 13

Driekie beskryf hulle ondervinding:

So besluit Wink en ek om hierdie Shosoloza trein aan te pak saam met Roelf en He�a. Nodeloos om te se pakplek was een grooooot

uitdaging vir ons want daar moet speelgoed en lekkergoed gepak word vir die honger kinders en kleinkinders in die Kaap.

Gelukkig ry ons met die Amarok tot in Potchefstroom, en ons kon op die perron stop met ons 3 tasse, 2 coolers, 2 toiletsakkies, persente

en nog 'n bak vol kleinkoekies. Die trein vertrek 'n hele uur en half later, maar ons kry toe gelukkig ons eie kompartement wat baie

skoon en netjies was.

Ons kon nie wag om die klik-klik te hoor soos die trein op sy rit na die Kaap sou gaan nie. - Wat 'n teleurstelling!!Wat 'n teleurstelling!!Wat 'n teleurstelling!!Wat 'n teleurstelling!!

Al die spoorlyne is gesweis om diefstal te vermy. So die spoorlyn kan nie meer uitsit en

inkrimp nie, wat veroorsaak dat die waens dan hier en dan daar op die spoor rond dans sodat

mens soos 'n dronkie loop soos op 'n skip. Die nuwe omgewing maak gou op vir die geskom-

mel en Roelf en He�a se vrolike geselskap van toeka tot nou maak die middag gou-gou vol.

Aandete was bedien in die koswa wat weereens baie skoon was. Die kos was reg,g baie lekker.

Omdat die sinjale nie meer werk nie moet die trein stop voor elke stasie, en eers telefonies toestemming kry om verder te kon ry. Dit stel ons gerus dat ons

nie sommer sal bots met 'n ander trein nie. So af en toe voel dit of die trein iets stamp, maar dis wanneer die grond onder die spore nie onderhou word nie.

Skoon beddegoed word ook voorsien teen 'n koste. Onwetend dat dat daar storte is om te gebruik, was ons toe sommer in die wasbakkie in ons kompartement voordat ons gaan slaap. Die bed is

groot genoeg vir my en Wink om lekker te kon lepelle. Die trein kronkel deur baie mooi dele van ons land, veral die Hexriviervallei by Touwsrivier was prag,g. So klim ons na 5 ure na ons bestemde tyd

af op Wellington waar ons kinders vir ons wag….JIPPEEEE

Die kuier en verjaarsdag partytjies was heerlik en 7 dae later pak ons die terugtog aanDie kuier en verjaarsdag partytjies was heerlik en 7 dae later pak ons die terugtog aanDie kuier en verjaarsdag partytjies was heerlik en 7 dae later pak ons die terugtog aanDie kuier en verjaarsdag partytjies was heerlik en 7 dae later pak ons die terugtog aan.

Hierdie keer was daar meer mense op die trein, maar weer was dit baie skoon en netjies. Diè keer stort ons te lekker, en kuier en eet ons “uit” te lekker! Baie dankie Roelf en

He�a om dit saam met julle te kon deel!! Vir my was dit ontspannend maar vir Wink was dit baie senutergend want hy wou in beheer wees indien die onvoorsiene sou gebeur!!

He�a beskryf hulle ondervinding:

Ja ek moet saamstem met Driekie dit was ons 4de keer op die Shosoloza en weereens baie lekker. Van ‘n mens opklim, al is die

trein laat, begin jou vakansie. Jy sit net agteroor en geniet die natuur buite. Jy sien plekke wat jy andersins met ‘n voertuig nie

sou sien nie. Die bome, blomme, mooi ou Karoo skapies ens. Dit was hierdie keer besonders lekker aangesien ons met twee ou

pelle, Wink en Driekie dit kon meemaak.

Ons het baie lekker gekuier, geeet en geslaap. Die trein waarmee ons Wellington toe is het ‘n aparte kroeg wa gehad, baie mooi met lekker

gestofeerde stoele. Die een waarmee ons teruggekom het het ongelukkig nie ‘n kroeg wa gehad nie.

Ek wil ook net vir Wink en Driekie sê baie dankie vir ‘n awesome tydjie saam met julle dit was voorwaar baie lekker.

Groete Roelf, Hetta, Driekie en Wink. Fotos ingedien deur He�a en DriekieFotos ingedien deur He�a en DriekieFotos ingedien deur He�a en DriekieFotos ingedien deur He�a en Driekie

November 2018

Shosoloza Trein Ri t Vers lag

Page 14: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 14

Aan al die NOVSIES, groot en klein, oud en jonk, ‘n geweldige

groot dankie van NOVS Jeug! Vanaf November 2016, samel

ons geld in om vir die jeug ‘n “slip a slide” aan te koop.

Van die hoogte punte gedurende die fonds insameling was:

• Donasie van handgemaakte kwilt deur Bernina.

• Kinderlooitjies 50/50 wenners en ander donasies deur lede

gedurende kampe

• Water Ballon Baba verkope gedurende Presidente

• Visvang Kompetisie

• Springkasteel verhurings

Na ‘n lang gewag het ons uiteindelik hierdie jaar genoeg

bymekaar gemaak en in samewerking met Andre van Pletzen

wat vir ons groot afslag gereel het, kon ons die “slip a slide”

aankoop by Rainbow Inflatables vir R6 900!

Die inwyding van ons nuwe bate is dan ook met ‘n groot gejuig

gevier gedurende die afgelope naweek se NOVS Kerskamp. Almal

het ‘n beurtjie geneem. Ou Dillan het gesorg dat ons die

fabriekswaarborg toets… van bo tot onder deur het hy gegly, ‘n

bewys dat die nuwe speelding sy hammering kan vat.

Ek wil dan ook vir almal uitnooi om gebruik te maak van die

spesiale verhurings Sien Jeugblad 2 vir tariewe. Alle huurinkomste

gaan in die Jeugfonds.

“Wat allerly items geskenk

het om die loodjies moont-

lik te gemaak het......”

- Wink van der Westhuizen

“Donasie van handgemaakte

kwilt ter waarde van meer as

R2000”

- Driekie van der Westhuizen

Page 15: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 15

Ons kastele is te huur, alle fondse wat deur verhuring inkom is ten bate van die jeugfonds.

Die springkasteel word verhuur vir R100 vir lede en R350 vir nie lede.

Die Glybaan word verhuur vir R150 vir lede, en R400 vir nie lede

Kategese Klasse

“Die Jeug gaan 2019 weer afskop met Kategese klassies gedurende die Kerkdiens. Ons sien vreeslik uit om Jesus se boodskap met julle te deel.

Bywonings strokies sal gegee word vir die bywoners. Vir nog meer motivering hou rekord van die jaar se bywoning, en ‘n pry-sie sal gegee word vir die hoogste bywon-ings getal!!!

Page 16: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 16

Binne seisoen – 15 Aantal Afstand Per Nag

Per

Persoon

Aantal

Persone

Aantal

Nagte Totale Tarief

* Junie

Vaal Mall 15 M D W D F S S

Marula Oase (4/stand) 15 + 16 244 460.00 2 2 R920.00 1 2

Boma In die Bos (4/

stand) 17 186 220.00 2 1 R220.00 3 4 5 6 7 8 9

Tshipise Forever Resort 18 – 25 193 235.00 80.00 2 8 R3,160.00 10 11 12 13 14 15 16

Boma In die Bos (4/

stand) 26 181 220.00 2 1 R220.00 17 18 19 20 21 22 23

Weesgerus (4/stand) 27+28+29 167 165.00 2 3 R495.00 24 25 26 27 28 29 30

Tolhek fooie heen en

weer 260 600.00 1 R600.00

Totale Toer Koste 1231 R5,615.00 *

Buite seisoen – 12 Julie Aantal Afstand Per Nag

Per

Persoon

Aantal

Persone

Aantal

Nagte Totale Tarief

* Julie

Vaal Mall 15 M D W D F S S

Marula Oase (4/stand) 12 + 13 244 240.00 2 2 R480.00 1 2 3 4 5 6 7

Boma In die Bos (4/

stand) 14 181 220.00 2 1 R220.00 8 9 10 11 12 13 14

Tshipise Forever Resort 15 – 23 193 170.00 75.00 2 9 R2,880.00 15 16 17 18 19 20 21

Boma In die Bos 24 186 220.00 2 1 R220.00 22 23 24 25 26 27 28

Weesgerus (4/stand) 25+26+27 167 165.00 2 3 R495.00 29 30 31

Tolhek fooie heen en

weer 260 600.00 1 R600.00

Totale Toer Koste 1231 R4,895.00 *

Besoek gerus hierdie webtuises om meer te verken van die oorde wat ons beplan om te besoek

Marula Oase http://www.marulaoase.co.za/6.Contact_Us.htm Boma in the Bush http://www.bomainthebush.co.za

Tshipise Forever Resort http://www.forevertshipise.co.za/ Weesgerus http://weesgerus.co.za/af/Verblyf/#caravanpark

Kom ons vlug van die area se winter koue, ons het dit goed gedink om ’n toer Tshipese toe aan te pak, ons het ons versoek voorgelê aan die

NUB, en hulle het dit goedgekeur. Ons het ‘n 15 dae toer beplan, daar is kapsie gemaak dat dit te lank is, en dat dit in die skool vakansie beplan

was. Daar is ‘n tweede opsie opgetrek en dus die 2 tabelle met 2 verskillende datums.

Gavin en Marlize is die toer leiers. Die belangrikste punt is dat ‘n toer nie kan realiseer met minder as 5 waens nie. Ons lê dit voor aan julle, kon-

tak Marlize gerus om jul belangstelling te toon, dui ook aan watter datums en aantal dae aanvaarbaar is. Ons kan in enige van die toer datums

inval, dus sal die meerderheid gekies word.

Ons beplan om van die Vaal Mall af te vertrek tot by Marula Oase in Limpopo, daar oor te staan vir 2 nagte, van daar af 1 nag oorstaan in Boma

in the Bush, nie eers afhak nie, en vroeg die volgende oggend die pas aan te pak

na Tshipese toe, tussen 5 en 7 nagte oornag in Tshipese, terugkom weer Boma

in the Bush net 1 nag, en dan Weesgerus toe. (let wel dat ons SAWA afslag kry

by Weesgerus deurdat Jakaranda die oord bespreek het vir die vakansie tyd), 3

nagte by Weesgerus en dan die pad terug huistoe.

Die kelkulasies is gedoen vir 2 persone, en slegs Tshipese het tariewe wat die

waarde kan impak. Let op die afstand kolom van die 1 punt na die ander. Ek het

ook die tolgelde ingewerk soontoe en terug.

Daar is ‘n verskil van R720 tussen binne seisoen en buite. Die rede vir binne

seisoen is die aktiwiteits roosters by Tshipe en Weesgerus. Albei oorder het

spesiale programme vir die periode.

Ek hoop van harte dat ons ‘n hele paar mense kan kry om saam ons die toer aan

te pak.

Page 17: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 17

Dankie aan Terien & Karien

vir julle deelname!!

Dit maak die opstel nog lek‐

kerder!!!

Sudoku Puzzle

Maak die bloke vol

met nommers van 1 -

9. Elke 3 x 3 blok,

elkee ry en elke

koom mag slegs en

getal tusse 1 - 9 in hê

Page 18: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 18

Page 19: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 19

Blomkoolslaai

Hierdie slaai is maklik,

gesond en vullend.

GENOEG VIR 6 MENSE

Bereiding: 15 min

½ komkommer, oorlangs gesny

4 sprietuie

2 tamaAes

2 hande vol pietersielie, gekap

’n hand vol kruisementblare, gekap sap van 1 suurle-

moen

125 ml (½ k) olyfolie

sout en vars gemaalde peper

1. Rasper al die blomkool in ’n groot bak. Ontsaad die

komkommer en sny in skywe.

2. Kap die uie en tamaAes en meng met die pieter-

sielie en kruisement.

3. Voeg die suurlemoensap, olyfolie, sout en vars ge-

maalde peper by. Meng goed, proe en pas geursel en

olyfolie aan. Sit voor.

SAAM BRAAIVLEIS

WATERPAS JOU KARAVAAN OP DIE TERREIN

Eerstens, trek jou wa op die terrain waar jy wil staan, sonder om te af te hak,

gebruik ‘n waterpas, plaas dit op die soomlyn van die wa agter en langs die

kant. Daardeur bepaal jy voor die tyd waar hy gesak of gelig moet word met

min of meer met hoeveel.

Indien die terrein baie ongelyk is gebruik ‘n 3 trap oprit, en plaas dit aan die

kant wat die meeste opgetel moet word, stoot die wa met die voertuig op

(makliker as om te stoot), hersien weer die vlak. Die wa behoor nou dwarsoor

gelyk te wees.

As jy tevrede is, hak die wa af. Gebruik die neuswiel slinger om die neus te sak

of te lig soos nodig, gebruik die waterpas weereens teen die soomlyn buite tot

die wa waterpas van agter tot voor is. (dit is nie nodig om ‘n waterpas binne

die wa te sit nie, hoeveel van julle spring in en uit die wa om die borreltjie

binne die wa in die middle te kry nie?) Makliker buite.

Sodra die wa gelyk staan, sak die wa se hoek stabiliseerders, jy sal vind dat die

wa reeds waterpas staan, indien nie heeltemal gelyk nie, gebruik die neuswiel

slinger of ‘n ligte draai op die stabiliseerder van toepassing om reg te stel. Die

grootste fout wat meeste mense doen is om die hoek stabiliseerders te ge-

bruik om die wa gelyk te kry, die doel van die voete is net soos die woord se,

stabiliseering — hulle is NIE ontwerp om die wa op te tel en gelyk te maak nie,

dis net daar vir ondersteunings doeleindes, ernsAge skade kan opgedoen word

aan die onderstel of stabiliseerders as dit nie reg gebruik word nie.

Lekker kamp!!!!

KAMP WENK

Bron: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Wenresepte/

Bron

https://www.kennis.co.za/

Page 20: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 20

Gamat: " Hello, en hoe gaan dit met Antie? "Gamat: " Hello, en hoe gaan dit met Antie? "Gamat: " Hello, en hoe gaan dit met Antie? "Gamat: " Hello, en hoe gaan dit met Antie? "

Antie Meraai: " Nee, my kind, nie te goed nie.. Ek Antie Meraai: " Nee, my kind, nie te goed nie.. Ek Antie Meraai: " Nee, my kind, nie te goed nie.. Ek Antie Meraai: " Nee, my kind, nie te goed nie.. Ek

het mos water en dan het ek mos ook nou suiker."het mos water en dan het ek mos ook nou suiker."het mos water en dan het ek mos ook nou suiker."het mos water en dan het ek mos ook nou suiker."

Gamat: " Ag shame, al wat Antie nou nog kort is n Gamat: " Ag shame, al wat Antie nou nog kort is n Gamat: " Ag shame, al wat Antie nou nog kort is n Gamat: " Ag shame, al wat Antie nou nog kort is n

Teabag. "..Teabag. "..Teabag. "..Teabag. "..�

Watse vraag kan iemand die hele dag vra, elke antwoord sal elke keer anders wees, maar tog sal elkeen reg wees?

Antwoord: TYDTYDTYDTYD

P�O-��P

A � ‘ �i�da� �l���� ��� va�….

S" #$% j'( )$n�+r “ Ma/0 �� o'% ‘ h/l3 u5% w/78+%, d� ma/0 'n ;�e=�� >5i a� ?�� k�n�”

……. HCDE� s/� G�� rH+% G��!!!!!

LK78+% Sla�L

Page 21: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 21

Baie geluk aan Koos en Elize met hul dogter

Madri en Anton se troue, ons bid die seën toe

op hulle huwelik.

Gert Koekemoer het geval en ‘n ribbetjie

seergemaak, ons bid vir ‘n spoedige herstel

Izak Lessing se operasie was ‘n reuse sukses, en ons dank die

Vader vir ons gebede wat verhoor was.

Annette Greef het borsluiskoors gehad, sy sterk ook goed aan

na behandeling.

Gerty Roos het weer ‘n val gehad, was spoedig opgeneem in

die hospitaal, medikasie was aangepas, en sy moet volgende

jaar gaan vir verdere toetse. Ons bid dat hulle die problem sal

optel, en dat sy van daar af kan heeltemal herstel.

Anton en Madri Sinden

Micheal Myburgh

Ons innige simpatie vir Terien vir die afster-

we van haar beste Micheal Myburgh, hy was

nog so jonk en vooruitsigte was groot. Is bid

vir jou en sy familie deur hierdie moeilike tyd.

Page 22: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 22

Oord Provinsie Datum Maand Kommedante

Umfula Vrystaat -

Parys 25-27 Jan Januarie Corrie en Burgie

Westvaal Vrystaat -

Parys 15-17 Febr Februarie Roef en HeMa

Tava Lingwe

Gebiedskamp

Vrystaat -

Parys 20-24 Mrt Maart Rita & Marlize

PRESIDENTE Gauteng -

Meyerton 19-22 Apr April Dagbestuur

OUTDOOR X Gauteng -

Vereeniging 31 Mei-2 Jun Mei Annika en Wink

Weesgerus Limpopo -

Modimolle 14-16 Jun Junie Bennie en Andre

Limpopo Toer Limpopo -

Polokwane

Moet nog

bevesAg

word

Junie/Jule Gavin en Marlize

AJV - River Side

Beach Club

Vrystaat -

Sasolburg 8-11 Aug Augustus Bestuur

Nasionaal Vaaldriehoek -

TBC 20-22 Sept September Dagbestuur

Soetdoring Gauteng -

Vereeniging 18-20 Okt Oktober Koos & Elize

Kongres Moet nog

bekend gema-

ak word

12 Okt Oktober Dagbestuur

Kerskamp

Bloekompoort

Gauteng -

Vereeniging 29 Nov-1 Des November Bestuur

Rita Annika

Thysse Lawrence Karien Turnbull Burgert

Koekemoer Gert Rina Van der Westhuizen Wink Driekie

Topham Corrie Johnette Van der Westhuizen Wink Jnr Samantha

Harmse Roelf Hetta A van Pletsen Andre Ronel

Greeff Tjaart Annette R Louw Robbie Imarie

Van den Berg Johan Joke N van Tonder Nico Nicoleen

Marx Wynand Diana

Lessing Izak Henda

Elize Marlize

Laubscher Mike Annemere Swanepoel Anton Heleen

Groenelwald Nico Nooi Van der Berg JP Chiquitta

Du Toit Awie Madelene Swanepoel Jan Esme

M Joubert Martin Dezi Delport JH Sas

Matthysen Marnus Elizma De Swardt Jaco Laurika

De Beer Johan Magda Roos Nick Gerty

Loots Susan Terrien Van Schalkwyk Piet Jes

Pretorius Arend Nelie

Page 23: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 23

Mag jy soos ‘n kameelperd

Met jou kop in die wolde loop

Mag jy al die lekkerster blaartjies

Bykom wat die lewe

Die moeite werd maak

Mag jy die son eerste sien opkom

Mag alles wat mooi is

Jou pad gelyk maak en

Mag onse Heer se liefde en genade

Jou regdeur die dag seen

13-Des Esme Swanepoel

15-Des Nico Van Tonder

19-Des Susan Loots

22-Des Izak Lessing

26-Des Bennie Kilian

27-Des Rina Koekemoer

28-Des Burget Turnbull

28-Des Martin Joubert

11-Des Sakkie van der Westhuizen

01-Jan Henda Lessing

02-Jan Awie Du Toit

10-Jan Zelmene De Swardt

13-Jan Miaah Van Tonder

19-Jan Gerty Roos

21-Jan Dezi Joubert

22-Jan Chamari Lessing

Page 24: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 24

Lid NoLid NoLid NoLid No VanVanVanVan NameNameNameName Lid NoLid NoLid NoLid No VanVanVanVan NameNameNameName

8996 Barnard, WH Bill & Irene 12792 Matthysen, MC Marnus & Elizma

11941 Boshoff, JN Koos & Elize 2766 Pretorius, AJ Arend & Nelie

12586 De Beer, J Johan & Magda 9741 Roos, NJ Nick & Gerty

12719 De Swardt, GJ Jaco & Laurika 10626 Sgaminni, P Pino & Hester

12823 Delport, JH Sas 9595 Swanepoel, AC Anton & Heleen

8706 Du Toit, AHJ Awie & Madelene 3907 Swanepoel, JP Jan & Esme

12230 Gothe, SK Sean & Monica 11190 Thysse, L Lawrence & Karien

12756 Gray, G Gavin & Marlize 6015 Topham, C Corrie & Johnette

10175 Greeff, TN Tjaart & Annette 6027 Turnbull, B Burget &

12262 Groenelwald, N Nico & Nooi 10923 Van den Berg, JPJ Johan & Joke

5688 Harmse, RHJ Roelf & Hetta 9596 Van der Berg, JP JP & Chiquitta

12896 Hattingh, K Karel & Rita 4245 Van der Walt, GC Lieb & Martie

13007 Joubert , Martin & Dezi 6014 Van der Westhuizen, W Wink & Driekie

12842 Kilian, RS Bennie & Annika 13103 Van der Westhuizen, W Wink (Jnr) & Samantha

9919 Koekemoer, G Gert & Rina 13021 Van Pletzen, A Andre & Ronel

9353 Laubscher, MC Mike & Annemere 12784 Van Rooyen, SHA

12244 Lessing, I Izak & Henda 13072 Van Schalkwyk, PJ Piet & Jes

12612 Loots, S Susan & Terrien 13001 Van Tonder, N Nico & Nicoleen

13094 Louw, Rob & Imarie 9673 Van Wyk, AD

10671 Marx, W Wynand & Diana 10427 Viljoen, CJ Christo & Elmarie

Page 25: Jaargetal 46 - SAWA · 2018. 12. 11. · AMP NAAM & VAN KONTAK BESONDERHEDE ADRES Voorsitter Koos Boshoff S 082 335 5359 Posbus 557 H 056 777 2990 Koppies M koos.boshoff@draglobal.com

Die Stronkie word uitgegee deur die SAWA-NOVS streek, let dat nie alles in die Stronkie SAWA impliseer nie.— Besoek SAWA web werf vir meer inligting oor SAWA: http://www.sawa.org.za/ B l a d s y 25

Kontak ons:

NOVS Redaksie - Marlize 082 554 6734, [email protected] / [email protected]

NOVS Sekretaress - Elize , 082 455 8591, [email protected]

NOVS Jeug / Kampkommitee - Annika, 082 807 2671, [email protected]

NOVS Penningmeester - Rita, 074 119 5135, [email protected]

Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699

Of [email protected]

Onthou om al julle kampvuur stories vir ons aan te stuur.