10
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 39 28 November 2018 OUERS: KWARTAALPROGRAM / BUITEMUURSE ROOSTER: Die voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster vir 2019 word by die nuusbrief ingesluit. LYS VAN BENODIGDHEDE / FOOIE 2019: ‘n Lys van benodigdhede vir 2019, asook die skool- en koshuisgelde vir 2019 word by die nuusbrief ingesluit. Maak asseblief seker dat u kind in Januarie skool toe kom met alles wat hy/sy nodig het. JKJA – 2019: Ouers wat bereid is om ons op ‘n Donderdagoggend van 7:30 tot 8:00 met die 7 klasse se JKJA te help, kan vir juffrou Elza van Wyk ‘n sms stuur na: 071 687 6477. Ouers wat hierdie jaar met JKJA gehelp het, moet asseblief bevestig of hulle volgende jaar weer beskikbaar is. OUERLEIERKOMITEE: KWARTAAL 1: Klasse kry beurte om donasies te maak, ÓF te kom werk vir funksies wat deur die OLK by die skool aangebied word. Ons doen ‘n beroep op ouers om hierdie komitee 100% te ondersteun met die groot werk wat hulle namens al ons ouers moet doen. Ons het elke ouer se hulp deur die jaar nodig en het baie begrip vir ouers se omstandighede. As u voldag werk, kan u nie altyd help met funksies nie, maar u kan ietsie skenk. Kom ons maak hierdie komitee se hande sterk en hulle las lig! EERSTE PAAR FUNKSIES: 17 Januarie 2019: Kleuratletiek – Hulp en donasies van gr. 1, 2 en 3 ouers. 21 Januarie 2018 – Kleurgala 13:00 – Hulp en donasies van gr. 4 en 5 ouers. Ouerleierkomitee 2019 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers wat behulpsaam gaan wees. Ons wens u ‘n wonderlik gesëende feestyd toe saam met die kosbare mense in julle lewens. VOORSITTERS: Jannie en Maritza du Plooy ONDERVOORSITTERS: Schalk en Marlize Meintjes PROJEKKOÖRDINEERDER: Lucille Bruwer LEERDERDEELNAME: BEAMPTES BY KLEURATLETIEK EN –GALA’S: Ouers wat nog as beamptes by bogenoemde byeenkomste kan optree, kan hulle name aan Adéle deurgee. Sy benodig nog heelwat persone. Sien asseblief die aangehegte lys van name. SWEM: Sterkte aan die volgende Stingray klubswemmers wat op 30 November aan die “Free State Champs” in Bloemfontein deelneem: Rian Steenkamp, Leané van Eeden, Izeldi Jacobs, Elri de Waal, Jannie de Waal en Jaco de Waal. Wessel van Niekerk neem vanaf 11 – 14 Desember aan die SA Swemkampioenskappe in Johannesburg deel. Baie sterkte Wessel! TENNIS: Spelers wat vir die Kloppers tennistoernooi, op 18, 19 en 20 Januarie, wil inskryf moet dit self doen. Sien aangehegte inligtingstuk. SKAAK:

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 39 28 November 2018OUERS:KWARTAALPROGRAM / BUITEMUURSE ROOSTER:Die voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster vir 2019 word by die nuusbrief ingesluit.

LYS VAN BENODIGDHEDE / FOOIE 2019:‘n Lys van benodigdhede vir 2019, asook die skool- en koshuisgelde vir 2019 word by die nuusbrief ingesluit. Maak asseblief seker dat u kind in Januarie skool toe kom met alles wat hy/sy nodig het.

JKJA – 2019:Ouers wat bereid is om ons op ‘n Donderdagoggend van 7:30 tot 8:00 met die 7 klasse se JKJA te help, kan vir juffrou Elza van Wyk ‘n sms stuur na:071 687 6477. Ouers wat hierdie jaar met JKJA gehelp het, moet asseblief bevestig of hulle volgende jaar weer beskikbaar is.

OUERLEIERKOMITEE:KWARTAAL 1:Klasse kry beurte om donasies te maak, ÓF te kom werk vir funksies wat deur die OLK by die skool aangebied word. Ons doen ‘n beroep op ouers om hierdie komitee 100% te ondersteun met die groot werk wat hulle namens al ons ouers moet doen. Ons het elke ouer se hulp deur die jaar nodig en het baie begrip vir ouers se omstandighede. As u voldag werk, kan u nie altyd help met funksies nie, maar u kan ietsie skenk. Kom ons maak hierdie komitee se hande sterk en hulle las lig!EERSTE PAAR FUNKSIES:

17 Januarie 2019: Kleuratletiek – Hulp en donasies van gr. 1, 2 en 3 ouers. 21 Januarie 2018 – Kleurgala 13:00 – Hulp en donasies van gr. 4 en 5 ouers.Ouerleierkomitee 2019 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers wat behulpsaam gaan wees. Ons wens u ‘n wonderlik gesëende feestyd toe saam met die kosbare mense in julle lewens.

VOORSITTERS: Jannie en Maritza du PlooyONDERVOORSITTERS: Schalk en Marlize MeintjesPROJEKKOÖRDINEERDER: Lucille Bruwer

LEERDERDEELNAME:BEAMPTES BY KLEURATLETIEK EN –GALA’S:Ouers wat nog as beamptes by bogenoemde byeenkomste kan optree, kan hulle name aan Adéle deurgee. Sy benodig nog heelwat persone. Sien asseblief die aangehegte lys van name.

SWEM:Sterkte aan die volgende Stingray klubswemmers wat op 30 November aan die “Free State Champs” in Bloemfontein deelneem:Rian Steenkamp, Leané van Eeden, Izeldi Jacobs, Elri de Waal, Jannie de Waal en Jaco de Waal.Wessel van Niekerk neem vanaf 11 – 14 Desember aan die SA Swemkampioenskappe in Johannesburg deel. Baie sterkte Wessel!

TENNIS:Spelers wat vir die Kloppers tennistoernooi, op 18, 19 en 20 Januarie, wil inskryf moet dit self doen. Sien aangehegte inligtingstuk.

SKAAK:Sterkte aan Rian Steenkamp wat die Vrystaat skaakspan vanaf 15 – 24 Desember in Boksburg by die SA Kampioenskappe verteenwoordig.

TENTPEGGING:JC Lübbe verteenwoordig die 0/14 Noordkaapspan vanaf 11 – 13 Desember by die SA Tentpegging kampioenskappe (Bethlehem). Sterkte JC!

ALGEMEEN:ALLE EER AAN ONS SKEPPER vir ‘n pragtige, voorspoedige en geseënde jaar met mooi gesindhede en talle voorregte. Ons glo dat Hy ‘n spesiale plan het met ons as Jakkies.Dankie aan elke borg, ouer, leerder en personeellid wat betrokke was, positiewe insette gelewer het en getrou was in die nakom van hulle verskeie verantwoordelikhede.

Mag u ‘n geseënde Christusfees en ‘n rustige vakansie saam met u kinders ervaar en mag ‘n blink 2019 op u wag.

DIE SKOOL HEROPEN OP 9 JANUARIE 2019 OM 8:00.

Leerders kom daardie dag met volledige skoolklere skool toe. Geen sportklere!

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

Die hoof- en onderhoofleiers van die skool moet op daardie dag hulle uitgaandrag aanhê! Hulle moet om 7:45 by die Skoolhoof aanmeld.

................................PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Abi Greyling (hospitaal)

Rozanne Meyer (ouma oorlede)Ons boere wat oes

Die veilige bewaring van ons personeel, ouers en kinders deur die vakansie.

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

Koekies: 1kg – R115 / pakkies van 500g – R50Caramel popcorn: R5 ‘n pakkieFudge: R5 per blokkie

Kontak Joline Krüger vir bestellings071 434 8889

Hierdie verlore klere is die afgelope tydop die terrein opgetel. Meeste daarvan

is nie gemerk nie. Ouers het tot 14 Desembertyd om dit te kom opeis. Daarna word dit na die

tweedehandse klerebank geskuif en aan behoeftigeleerders beskikbaar gestel.

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

AANKONDIGER:________________________

BAANITEMS:

VELDITEMS:

AANKONDIGER:_______________________

NOODHULP:______________________

AANKONDIGER:__________________

NOODHULP:______________________

Kleuratletiek: Donderdag, 17 Januarie Kleurgala: Maandag, 21 Januarie Interskolegala: Maandag, 4 Februarie

Vul asb. u naam in die blokkies waar u van hulp kan wees. Indien u kan help as afkondiger, dui asb. aan by watter byeenkoms of al drie ! In hakkies is die hoeveelheid beamptes wat ons benodig vir elke byeenkoms. U hulp word opreg waardeer! Byvoorbaat dankie!

Uitvangers: (8) KORT 4 Wilna RoelofseIrene WilkinsonKarlien de WaalMaritza de Wet

Tydhouers: (8) KORT 6Riaan Jacobs Albertus de Wet

Verspring Put A: (3) KORT 1Ben GreylingRenita Greyling

Verspring Put B: (3) KORT 3

Hoogspring Put A: (3) KORT 3

Hoogspring Put B: (3) KORT 3

Gewigstoot Put A: (3) KORT 1Dirk CoetzeeLinda Jansen

Gewigstoot Put B: (3) KORT 1Wikus SnymanClaudine Snyman

Spiesgooi: (3) KORT 2Broer de Waal

Slingerbal: KORT 2

Noodhulp: Jeanette Engelbrecht

BEAMPTELYS: KLEURATLETIEK BEAMPTELYS: KLEURGALA

Tydhouers: (14)Wilna Roelofse Irene Wilkinson Karlien de WaalBroer de Waal Hanlie Cloete Ben GreylingRenita Greyling Jurie Swart Linda JansenClarence Combrink Beryl Combrink

BEAMPTELYS: INTERSKOLE GALA

Tydhouers: (14) Wilna Roelofse Irene Wilkinson Karlien de WaalBroer de Waal Jurie Swart

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

LYS VAN BENODIGDHEDE:

GRAAD 4 - 7:Tas met ten minste 4 afdelingsPennesakkie of “Spacecase”Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, lang liniaal, Pritt, uitveërSakrekenaar en inkleurpotlode2 x goeie blou penne2 x 2H potlode Hardebandboek vir huiswerk (nie kleiner as A5)(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25 elk)3 Gekleurde penne/verskillende kleure (Helderkleurig en met droë ink/ géén neonkleure of jel penne. Dit moet kleure wees wat nie deur onderwysers gebruik word nie, d.w.s. nié rooi/swart/groen nie) 20bl Flipfile vir werksvelle, nuusbriewe en korrespondensieMeetkundestel (Slegs gr 6 en 7)Tweetalige woordeboek. (Pharos word aanbeveel!)Springtou en‘n tennisbal (moet gemerk wees)

Aanbeveling vir graad 4 tot 7 leerders: Sterk materiaalsakkies om ‘n vak se boeke bymekaar te hou. Nie plastiek nie. Beskikbaar by ons skool se Klerewinkel @ R25 elk. (Keer dat boeke verniel)

LYS VAN BENODIGDHEDE:

KOSHUISBENODIGDHEDE:

Bybel of dagstukkieboek vir stiltetyd (verpligtend!Beddegoed: Verkieslik ‘n duvet, paslaken, kussing en sloop.Beker (vir eie gebruik), 2 stelle slotte en sleutels

(een gemerkte stel na koshuismoeder)Toiletbenodigdhede, Toiletpapier, SkoenpolitoerWasgoedsak, kam of borsel (ook die seuns!)NB: Gemerkte 2L roomysbak met basiese medisyne soos:Pleisters, hoesgoed, keelseerpille, kopseer-, maag- en naarmedisyne. Ou handdoek of mop om badkamervloere mee op te droog. Een besem en skoppie.Dogters moet ‘n kamerjas aanhê as hulle studiesaal toe gaan.

SWEMDRAG:

Kleur- en Interskole-gala: Swart swembroek vir seuns en dogters met geel “Jakkies”

swempet.Vrystaatkampioenskappe: Spesiale swemdrag

word aangekoop vir swemmers in span.LO - Woensdae: (Somer)

Swart swembroeke vir seuns en dogters. Slegs die dogters moet swempette hê.

MERK VAN KLERE:Alle skool- en sportklere, tasse en ander toerusting moet duidelik gemerk wees.

Leerders neem self verantwoordlikheid vir hulle besittings. Personeel van die skool en koshuis

neem geen verantwoordelikheid vir verlore goedere nie.

GRAAD 1 & 2 :Tas met ten minste 4 afdelings (Nié ‘n klein tassie nie!)

Pennesakkie (nié “Spacecase” nie)Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, liniaal, Pritt, uitveër3 x HB potlode per kwartaal (Staedtler)2L Roomysbak + 1 x A4 Plastiekkoevert1 x Flipfile (20 bl)1 x A4 Gelinieërde hardebandboek vir huiswerkWaterverfstelletjie met kwassieSpringtou en tennisbal (gemerk met u kind se naam, hoef nie nuut te wees nie)4 x Dun plastiese lêers, deurskynende voorblad met knippie (Manilla)

* SLEGS VIR GRAAD 1:Stel uitdraaikryte / Inkleurpotlode vir kw 3&4Lekker dik inkleurboek Potloodgreep, by die kantoor te koop @ R4 elk

* SLEGS VIR GRAAD 2:Slegs inkleurpotlode (Nie uitdraaikryte nie)1 x Flipfile (30 bladsye)

GRAAD 3:Tas met ten minste 4 afdelings Pennesakkie – 30cm (nie ‘n “Space case” nie)Metaal potloodskerpmaker met ‘n klein blikkie soos bv. bakpoeier- of koeksodablikkieSkêr, liniaal, Pritt, uitveër12 x 2H potlode (vir die jaar)Tweetalige woordeboek 30 Plastiese slopies1 x Flipfile (50 bladsye)1 x A4 Gelinieërde hardebandboek om huiswerk in te doen. (188 bladsye)1 x A4 deurskynende plastiekkoevert met knippie

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL: SKOOL- EN KOSHUISGELDE - 2019

SKOOLGELDE: ENB 52561347174 1 LEERDER 2 LEERDERS 3 LEERDERS 4 LEERDERS

PER JAAR: [R885 oor 11 maande] R9 735.00 R19 470.00 R29 205.00 R38 940.00PER KWARTAAL: Kwartaal 1 R2 655.00 R5 310.00 R7 965.00 R10 620.00

Kwartaal 2 R2 655.00 R5 310.00 R7 965.00 R10 620.00 Kwartaal 3 R2 655.00 R5 310.00 R7 965.00 R10 620.00 Kwartaal 4 R1 770.00 R3 540.00 R5 310.00 R7 080.00

PER MAAND (R885 oor 11 maande) R 885.00 R1 770.00 R2 655.00 R3 540.00

Skoolgeld streng vooruitbetaalbaar op die eerste skooldag van elke kwartaal, daarna voor of op die 7de van elke maand. (1 Jan tot 1 Nov) Aansoek om kwytskelding van skoolgeld geskied volgens Departementele beleid en moet by die Beheerliggaam ingehandig word voor

7 Februarie 2019. (Met die nodige dokumentasie) Navrae: Finansiële Assistent

KAREEHOF KOSHUIS: ENB 52560006664 1 LEERDER 2 LEERDERS 3 LEERDERS 4 LEERDERSKoshuisgelde per mnd afbetaal: Slegs met skriftelike aansoek & toestemming van die Beheerliggaam

PER KWARTAAL Kwartaal 1 R4 200.00 R8 400.00 R12 600.00 R16 800.00

Kwartaal 2 R4 200.00 R8 400.00 R12 600.00 R16 800.00

Kwartaal 3 R4 200.00 R8 400.00 R12 600.00 R16 800.00

Kwartaal 4 R2 800.00 R5 600.00 R8 400.00 R11 200.00

PER MAAND (R1400 oor 11 maande) R1 400.00 R2 800.00 R4 200.00 R5 600.00Koshuisgelde vir die kwartaal moet vooruitbetaal word op die eerste skooldag van elke kwartaal.

Streng vooruitbetaalbaar op die 1ste maandeliks (1 Jan tot 1 Nov)

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view(Huiswerkboeke, met alle vakke vir elke dag klaar ingeskryf, word kwartaalliks by die skool te koop aangebied vir graad 4 – 6 leerders @ R25