15
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 4 6 - 13 Februarie 2015 PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos by Rouxville aanvaar het. Ons wens haar sterkte en voorspoed toe vir die nuwe uitdaging. Die Beheerliggaam gaan nog ‘n leerkrag aanstel om te help met die onderrig van groot klasse in ons skool. Die advertensie vir hierdie pos is by die nuusbrief ingesluit. SKOOLGELD: Aansoeke vir die kwytskelding sal nog op Maandag, 9 Februarie ontvang word. SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER 2015: [AFSKEURSTROKIE] Spelers wat vir die netbal- en rugbytoerspan gekies is, se name word in die nuusbrief bekend gemaak. Elke speler ontvang ‘n toerbrief . Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om te bevestig of u kind gaan toer. Die afskeurstrokies moet op Maandag, 9 Februarie by die klasonderwysers ingehandig word. Kostes: ± R2000,00 per kind. (Kan verander afhangende van borge en donasies.) Leerders wat in die rugby- en netbalspan is, se toerhempie en rugsakkie is by die toerprys ingesluit. Let wel: Ouers moet kennis neem dat enige graad 7- leerder ook mag gaan indien daar nog plek is. Graad 7- leerder wat gaan toer kan ‘n toerhempie (R150) en/of rugsakkie (R150) ekstra bestel. Vul asseblief ook die afskeurstrokie in. REDENAARS: Die onderwerpe vir ons eerste Redenaarskompetisie is as volg: GRAAD 4 EN 5: GRAAD 6 EN 7: 1. Spoke 1. Tafelmaniere 2. Huise 2. Water 3. Vakansietyd 3. Hulpvaardigheid 4. Respek 4. Op vlerke... Hierdie onderwerpe word deur al die leerders van gr 4 – 7 gebruik om mondeling in die klas te praat. SWEMBAD: Die swembad is op die volgende dae gesluit: Saterdag, 7 Februarie vanaf 15:00 tot láát (Privaatfunksie) Sondag, 8 Februarie vir die hele dag. (Dringende onderhoud) Geen toegang vir enige persoon op bogenoemde dae en tye. Afrigters, ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat die chloor “floaters” in die swembad moet bly. Indien u dit móét uithaal, moet u asseblief onthou om dit weer terug te sit. VALENTYNSOKKIE: Die graad 7-klas bied op Donderdag, 12 Februarie ‘n Valentynsokkie in die skoolsaal aan. Die sokkie begin om 18:00 en graad 1 – 7 leerders kan dit bywoon. Daar is baie goeie toesig beskikbaar. Stuur gerus u kind. Toegangsgeld: R3. Verversings sal te koop aangebied word. Graad 1 – 3 kan tot 20:00 sokkie en gr 4 – 7 tot 20:30. Tema: “Die liefde” Leerders trek rooi en wit aan! (Of net een rooi ietsie) Daar gaan pryse wees vir die kinders wat die beste by die tema pas!

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

  • Upload
    vunhu

  • View
    225

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 4 6 - 13 Februarie 2015PERSONEEL:Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos by Rouxville aanvaar het. Ons wens haar sterkte en voorspoed toe vir die nuwe uitdaging.Die Beheerliggaam gaan nog ‘n leerkrag aanstel om te help met die onderrig van groot klasse in ons skool. Die advertensie vir hierdie pos is by die nuusbrief ingesluit.

SKOOLGELD:Aansoeke vir die kwytskelding sal nog op Maandag, 9 Februarie ontvang word.

SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER 2015: [AFSKEURSTROKIE]Spelers wat vir die netbal- en rugbytoerspan gekies is, se name word in die nuusbrief bekend gemaak. Elke speler ontvang ‘n toerbrief . Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om te bevestig of u kind gaan toer. Die afskeurstrokies moet op Maandag, 9 Februarie by die klasonderwysers ingehandig word. Kostes: ± R2000,00 per kind. (Kan verander afhangende van borge en donasies.) Leerders wat in die rugby- en netbalspan is, se toerhempie en rugsakkie is by die toerprys ingesluit.Let wel: Ouers moet kennis neem dat enige graad 7-leerder ook mag gaan indien daar nog plek is. Graad 7- leerder wat gaan toer kan ‘n toerhempie (R150) en/of rugsakkie (R150) ekstra bestel. Vul asseblief ook die afskeurstrokie in.

REDENAARS:Die onderwerpe vir ons eerste Redenaarskompetisie is as volg:GRAAD 4 EN 5: GRAAD 6 EN 7:

1. Spoke 1. Tafelmaniere2. Huise 2. Water3. Vakansietyd 3. Hulpvaardigheid4. Respek 4. Op vlerke...

Hierdie onderwerpe word deur al die leerders van gr 4 – 7 gebruik om mondeling in die klas te praat.

SWEMBAD:Die swembad is op die volgende dae gesluit:

Saterdag, 7 Februarie vanaf 15:00 tot láát (Privaatfunksie) Sondag, 8 Februarie vir die hele dag. (Dringende onderhoud)

Geen toegang vir enige persoon op bogenoemde dae en tye.Afrigters, ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat die chloor

“floaters” in die swembad moet bly. Indien u dit móét uithaal, moet u asseblief onthou om dit weer terug te sit.

VALENTYNSOKKIE:Die graad 7-klas bied op Donderdag, 12 Februarie ‘n Valentynsokkie in die skoolsaal aan. Die sokkie begin om 18:00 en graad 1 – 7 leerders kan dit bywoon. Daar is baie goeie toesig beskikbaar. Stuur gerus u kind. Toegangsgeld: R3. Verversings sal te koop aangebied word. Graad 1 – 3 kan tot 20:00 sokkie en gr 4 – 7 tot 20:30.Tema: “Die liefde” Leerders trek rooi en wit aan! (Of net een rooi ietsie) Daar gaan pryse wees vir die kinders wat die beste by die tema pas!

“MIND MOVES”-KURSUS: [AFSKEURSTROKIE]Ouers word uitgenooi om vir die “Mind Moves”-kursus van 25 tot 27 Februarie in te skryf. Kursustye: 12:00 – 14:00 en 15:00 – 17:00. Kostes beloop R150 per afdeling, (5 afdelings). Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur op Maandag, 9 Februarie terug na die klasonderwysers. Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag, 20 Februarie.

KOSHUIS: Op ‘n Ouervergadering wat gehou is op Maandag, 2 Februarie is die volgende besluite geneem:

Elke koshuiskind moet asseblief ‘n flits of ‘n kopliggie koshuis toe bring vir die “loadshedding”-tye.

Elke koshuiskind moet sy/haar eie Bybel/dagstukkieboekie hê. Die koshuis gaan ‘n waterverkoelingstelsel aankoop om

koshuiskinders van genoeg koue drinkwater te voorsien. Die stelsel kos R9500.00. Die komitee het dit goedgedink dat elke koshuiskind R100 daarvoor moet bydra. Hierdie R100 sal op die koshuiskind se rekening gelaai word en ouers kan dit saam met hulle koshuisgeld inbetaal.

Dagskoliere wat in die middae by die koshuis bly, word ook gevra om R100 by die kantoor te kom inbetaal en hulle kan dan ook van die water drink.

Toesigkragte:Maandag: Linda Jansen van Vuuren - 0781307797Dinsdag: Annerine van Heerden - 0612868306Woensdag: Elza van Wyk - 0716876477 Jolandé Noeth - 0826805888Donderdag: Johanna Erasmus - 0823719390Graad 1 – 3 Huiswerk: Christelle Page - 0760662265

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

Ons hartlike dank aan mnr James Oertel vir die bees wat hy vir die koshuis geskenk het. Dit word ongelooflik baie waardeer!

OUERVERENIGING: PANNAR EXTRAVAGANZA: [AFSKEURSTROKIE]Op Donderdag,12 Februarie is ons Ouervereniging verantwoordelik vir die verskaffing van verversings by die Pannar Extravaganza wat ‘n groot insamelingsprojek van ons skool is. Die Ouervereniging benodig ouers om te help vanaf 8:00 tot 17:00. Daar word ook manne benodig om te help braai. Dit vind op Nicky du Plooy se plaas, Soetmelksvlei, (langs Holpan skool) plaas.Vul asselbief die afskeurstrokie in as u hulle op daardie dag kan kom help. Ons het u hulp werklik dringend nodig.Ons maak staat op u ondersteuning! Carla Badenhorst 0793723837

LEERDERDEELNAME:ATLETIEKHEMPIES:Alle atletiekhempies moet asseblief op Maandag, 9 Februarie (skoon) by tannie Maryka ingehandig word. Skryf jou naam op ‘n papiertjie en steek dit aan die hempie vas asseblief.

ATLETIEK: FICHARDTPARK EN MOTHEO/XHARIEP: [AFSKEURSTROKIE]Baie geluk aan die atlete wat tydens die Sone-byeenkoms mooi presteer het. Baie dankie aan al ons ouers wat hulle kinders kom ondersteun het. Dit was lekker om u daar te sien! Ons sluit die amptelike uitslae by die nuusbrief in vir u kennisname. Atlete wat op die lys verskyn, kwalifiseer om op Saterdag, 21 Februarie aan die Motheo/Xhariep Kampioenskappe deel te neem. Hierdie atlete word ook uitgenooi na die Fichardtpark Uitnodigingsbyeenkoms wat op Saterdag, 14 Februarie in Bloemfontein plaasvind.Ouers word gevra om die afskeurstrokie in te vul om te bevestig of u kind aan een of albei van bogenoemde byeenkomste gaan deelneem. U moet ook bevestig wat u vervoerreëlings gaan wees. Atlete sal inligtingsbriewe en programme ontvang.

KLEURGALA:Graag wil ons die volgende regstelling maak:Jannes Krause het die 0/7 25m Vlinderslag rekord gebreek en Brinkie Bruwer die 0/9 100m Borsslag. Baie geluk julle twee en jammer vir die fout wat ingesluip het!

INTERSKOLE GALA: [AFSKEURSTROKIE]Die Interskolegala vind op Maandag, 9 Februarie plaas en ses ander skole kom teen ons deelneem. Slegs 25m items gaan plaasvind.Swemmers wat eerste en tweede in die 50m items was, is vir die Interskole gala ingeskryf (ook 0/7 en 0/8 swemmers. ) Ouers moet kennis neem dat swemmers in ons amptelike skoolswemdrag deelneem: Swart/groen swembroek met ‘n geel Jakkie swempet. Geen ander kleure! Beamptes wat met die Kleurgala diens gedoen het, moet asseblief weer vir ons help. Kontak mnr Alfred Hodgson indien u ‘n probleem het. Die swemspan en beamptelys word by die nuusbrief ingesluit.NB: Dit is die beurt van die graad 2-ouers om met verversings te help tydens die Interskole Gala. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur dit op Maandag, 9 Februarie terug na die klasonderwyser. Indien dit vir u onmoontlik is om te werk, kan u ‘n bydrae van koekmeel, eiers of kookolie maak. Ons maak staat op hierdie klassie se ouers om hulle hulp aan te bied. (Pa’s moet asseblief help braai.)

TWEEKAMP: [AFSKEURSTROKIE]Tweekampatlete kan vir die Suid-Vrystaat Tweekampkampioenskappe inskryf wat op Dinsdag, 24 Februarie in Bloemfontein plaasvind. Die hardloopitems vind om 14:00 by Pelliespark (UV gronde) plaas en die swemitems by die Kovsieswembad. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur op Maandag, 9 Februarie saam met jou inskrywingsgeld van R60 na die klasonderwysers. Busgeld van R50 is vooraf betaalbaar. Sluitingsdatum vir inskrywings: 10 Februarie. Geen laatinskrywings gaan aanvaar word nie. Sterkte aan CJ Marx wat op Saterdag, 7 Februarie aan ‘n Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn gaan deelneem.

SKAAK:Sterkte aan Fransien en Rian Steenkamp wat die naweek weer aan ‘n kwalifiserende Skaaktoernooi in Bloemfontein gaan deelneem.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Baie dankie aan ons graad 7-mamma’s wat heerlike eetgoed en kontant gestuur het. Die klas het ‘n pragtige bedrag van R2020,40 ingesamel.

VALENTYNSGESKENKIES: [AFSKEURSTROKIE]Die Opwaarts Sentrum verkoop op Vrydag, 13 Februarie allerhande Valentynsgeskenkies vir “Die liefde in jou lewe”. Bring asseblief ‘n geldjie

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

om hulle te ondersteun. ‘n Spesiale Sjokoladeverrassing @ R10 elk kan vooraf per afskeurstrokie bestel word. Stuur dit asseblief op Maandag, 9 Februarie, saam met die kontant, na tannie Maryka.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Danél du Toit

AFSKEURSTROKIE: PANNAR EXTRAVAGANZA

NAAM EN VAN: _____________________________________

EK/ONS KAN MET DIE PANNAR EXTRAVAGANZA OP DONDERDAG, 12 FEBRUARIE BY DIE STALLETJIE HELP.

EK/ONS KAN IN DIE VOLGENDE TYDGLEUF HELP:

________ TOT _______

HANDTEKENING: _____________________

KONTAKNOMMER: ___________________

AFSKEURSTROKIE: INTERSKOLE GALA (Slegs gr 2 ouers)

NAAM EN VAN: _____________________________________

EK/ONS KAN MET DIE INTERSKOLE GALA OP MAANDAG, 9 FEBRUARIE BY DIE VERVERSINGS HELP.

EK/ONS KAN NIE MET DIE GALA HELP NIE, MAAR SKENK DIE VOLGENDE:

EIERS KOEKMEEL KOOKOLIE

HANDTEKENING: _____________________

KONTAKNOMMER: ___________________

Ons benodig pa’s wat kan help braai asseblief!

AFSKEURSTROKIE: FICHARDPARK / MOTHEO/XHARIEP ATLETIEK (14/2) (21/2)

NAAM VAN OUER: _________________________________________

NAAM VAN ATLEET: _____________________________________

SKRYF IN VIR DIE FICHARDPARK BYEENKOMS

EK VERVOER SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

SKRYF IN VIR DIE MOTHEO/XHARIEP KAMPIOENSKAPPE

EK VERVOER SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

BUSGELD VAN R50 VIR ELKE BYEENKOMS IS VOORAF BETAALBAAR

JA / NEE

JA / NEE

AFSKEURSTROKIE: “MIND MOVES” 25 – 27 FEBRUARIE

EK: ___________________________________________ WIL GRAAG VIR

DIE “MIND MOVES” KURSUS INSKRYF.

KONTAKNOMMER: _________________________

EPOS ADRES: _______________________________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

AFSKEURSTROKIE: SV TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE

NAAM VAN OUER: _________________________________________

NAAM VAN ATLEET: _____________________________________

GEBOORTEDATUM: ________________________

WIL INSKRYF VIR DIE SUID-VRYSTAAT TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE

OP DINSDAG, 24 FEBRUARIE.

INSKRYWINGSGELD VAN R _______ HIERBY INGESLUIT.

EK VERVOER SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

BUSGELD VAN R50 VOORAF BETAALBAAR

AFSKEURSTROKIE: TOER - 2015

NAAM VAN OUER: ____________________________________

NAAM VAN RUGBY-/NETBALSPELER: (Speler wat in die rugby of netbal toerspan is.)

______________________________________________

NAAM VAN GRAAD 7-LEERDER: (Nié ‘n gr 7-leerder wat reeds in die toerspan is nie.)

______________________________________________

BEVESTIG HIERMEE DAT MY KIND KAN GAAN TOER.

ONDERNEEM OM DIE KOSTES DAARAAN VERBONDE TE DRA.

EK WIL DIE VOLGENDE EKSTRA BESTEL:

TOERHEMPIE @ R150

RUGSAKKIE @ R120

OUER SE HANDTEKENING: __________________________

DIT

GAAN ‘N

FEES WEES!!!

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

NETBAL- EN RUGBY TOERSPAN 2015:

NETBAL: RUGBY:1 Ané Joubert 1 Jan-Hendrik Esterhuisen 16 CJ Marx2 Elisma du Plooy 2 Lodewyk du Toit 17 James Cox3 Jómari Lübbe 3 Andrew Nolan 18 Bryan Da Camara4 Bonolo Julies 4 Louis van der Westhuizen 19 Marnus Hibbers5 Imke Marx 5 Hugh-John Knipe 20 Faan van Wyk6 Michela Steenkamp 6 Bartus van der Merwe 21 Julian Range7 Angelique Ford 7 Danie Botha 22 Jacques du Plooy8 Anri Meades 8 Ruhan Vermeulen9 Lianca Geldenhuys 9 Stiaan Heyman

10 Evita Kock 10 Wico Oberholzer11 Juané Ludwick 11 Jason Schutte12 Tiffany Joubert 12 Jonathan Schutte13 Verien Hills 13 Abrie Schutte14 Mabel Coetzee 14 Pieter Grobbelaar15 Maroeschka van Zyl 15 Hanré Ollewagen16 Cathrene van Heerden

Fransien Steenkamp (Mediese sertifikaat) Toerlede het toerbriewe ontvang

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

INTERSKOLEGALA: 2015 JAKKIES!  Eerste en tweede plekke in 50m's behaal tydens Kleurgala       Swemmer 1 Swemmer 2NR.: OUDERDOM: ITEM: NAAM EN VAN: NAAM EN VAN:1 Dogters 0/10 4  X  25m   IM    2 Seuns     0/10 4  X  25m   IM Rian Steenkamp JC Lübbe3 Dogters 0/11 4  X  25m   IM    4 Seuns     0/11 4  X  25m   IM    5 Dogters 0/12 4  X  25m   IM    6 Seuns    0/12 4  X  25m   IM Roux Delport  7 Dogters 0/13 4  X  25m   IM    8 Seuns     0/13 4  X  25m   IM    9 Dogters   0/7 25m  Rugslag    10 Seuns       0/7 25m  Rugslag Riko Swart Luther Bruwer11 Dogters   0/8 25m  Rugslag Leané van Eeden  Izeldi Jacobs12 Seuns       0/8 25m  Rugslag Ewan Burger JW Roelofse13 Dogters   0/9 25m  Rugslag Lené Lavarack Zoé-Lee Zondagh14 Seuns       0/9 25m  Rugslag De Wet du Plooy Franco Wiid15 Dogters 0/10 25m  Rugslag Kayla van der Linden Cayla Da Camara16 Seuns     0/10 25m  Rugslag Wessel van Niekerk Rian Steenkamp17 Dogters 0/11 25m  Rugslag Miandi Steenkamp Chrisna Roelofse18 Seuns     0/11 25m  Rugslag Wynand Botha  Junior van Niekerk19 Dogters 0/12 25m  Rugslag Michela Steenkamp Anri Meades20 Seuns    0/12 25m  Rugslag CJ Marx Julian Range21 Dogters 0/13 25m  Rugslag Tharina Roelofse Mabel Coetzee22 Seuns    0/13 25m  Rugslag Danie Botha  23 Dogters   0/7 25m  Borsslag    24 Seuns       0/7 25m  Borsslag Riko Swart Jannes Krause25 Dogters   0/8 25m  Borsslag Izeldi Jacobs Leané van Eeden26 Seuns       0/8 25m  Borsslag Ewan Burger Tiaan le Roux27 Dogters   0/9 25m  Borsslag Lené Lavarack Zoé-Lee Zondagh28 Seuns       0/9 25m  Borsslag Hanru Krause Brinkie Bruwer29 Dogters 0/10 25m  Borsslag Elza van Graan Anneline de Wet30 Seuns     0/10 25m  Borsslag Wessel van Niekerk Rian Steenkamp31 Dogters 0/11 25m  Borsslag Elana le Roux Miandi Steenkamp32 Seuns     0/11 25m  Borsslag Theunie van der Merwe Wynand Botha33 Dogters 0/12 25m  Borsslag Michela Steenkamp Anri Meades34 Seuns    0/12 25m  Borsslag Roux Delport CJ Marx35 Dogters 0/13 25m  Borsslag Mabel Coetzee Tharina Roelofse36 Seuns    0/13 25m  Borsslag Danie Botha  37 Dogters   0/7 25m  Vlinderslag    38 Seuns       0/7 25m  Vlinderslag Jannes Krause Riko Swart39 Dogters   0/8 25m  Vlinderslag Izeldi Jacobs Sandri van Niekerk40 Seuns       0/8 25m  Vlinderslag Ewan Burger  41 Dogters   0/9 25m  Vlinderslag Lené Lavarack Suzanne le Roux42 Seuns       0/9 25m  Vlinderslag De Wet du Plooy Hanru Krause43 Dogters 0/10 25m  Vlinderslag Cayla Da Camara Kayla van der Linden44 Seuns     0/10 25m  Vlinderslag Wessel van Niekerk JC Lübbe45 Dogters 0/11 25m  Vlinderslag Miandi Steenkamp Elana le Roux

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

46 Seuns     0/11 25m  Vlinderslag Junior van Niekerk Dirk le Roux47 Dogters 0/12 25m  Vlinderslag Michela Steenkamp Jomari Lübbe48 Seuns    0/12 25m  Vlinderslag CJ Marx Kobus Hugo49 Dogters 0/13 25m  Vlinderslag    50 Seuns    0/13 25m  Vlinderslag    51 Dogters   0/7 25m  Vryslag    52 Seuns       0/7 25m  Vryslag Riko Swart Luther Bruwer53 Dogters   0/8 25m  Vryslag Leané van Eeden  Izeldi Jacobs54 Seuns       0/8 25m  Vryslag Ewan Burger JW Roelofse55 Dogters   0/9 25m  Vryslag Lené Lavarack Zoé-Lee Zondagh56 Seuns       0/9 25m  Vryslag De Wet du Plooy Hanru Krause57 Dogters 0/10 25m  Vryslag Elza van Graan Cayla Da Camara58 Seuns     0/10 25m  Vryslag Wessel van Niekerk Rian Steenkamp59 Dogters 0/11 25m  Vryslag Elana le Roux Miandi Steenkamp60 Seuns     0/11 25m  Vryslag Wynand Botha  Junior van Niekerk61 Dogters 0/12 25m  Vryslag Michela Steenkamp Jomari Lübbe62 Seuns    0/12 25m  Vryslag Roux Delport CJ Marx63 Dogters 0/13 25m  Vryslag Tharina Roelofse Melandi Klindt64 Seuns    0/13 25m  Vryslag Danie Botha  

65 Dogters leeraflos 0/8   tot  0/13  Leané , Lené, Elza, Elana, Michela en Tharina

66 Seuns leeraflos 0/8   tot   0/13 Ewan, De Wet, Wessel, Wynand, Roux en Danie

BEAMPTELYS: INTERSKOLE GALA 2015

Page 8: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

Afsitter: Mnr Pieter Tait / Lida BothaBaanplasing: Karin PageSkeidsregters: Lanie Steenkamp & Adelé LübbeNoodhulp: Lizette KrauseSpanbestuurder: Madeleine Koorzen (Jakkies)Rekenaar: Tersia Mostert

Rehetta Schoeman

TYDHOUERS: Hoof: Riaan JacobsTydkoördineerder: Marisan JacobsBaan 1: Peet Steenkamp / Elza van WykTydaantekenaar: Anéle HugoBaan 2: Maritha vd Merwe / Delene Da CamaraTydaantekenaar: Lydia Coetzee / Eldrin de KokerBaan 3: Francois Wiid / Stella MeadesTydaantekenaar: Jolize WiidBaan 4: Cheryl Lavarack / Rika OberholzerTydaantekenaar: Sonja van NiekerkBaan 5: Vanita Coetzee / Danie DelportTydaantekenaar: Naomi van EckBaan 6: Wilna Roelofse / Maryna ScholtzTydaantekenaar: Elisna Neethling

Verversings: Rina van Zyl & KindersMedaljes: Schalk Meintjes & Maryka van StraatenAankondiger: Tjoppie BothaOrganiseerder: Alfred Hodgson (0823236675 )

Kontak asseblief vir Lanie Steenkamp indien u nie ‘n beampte kan wees nie.0836333316

Page 9: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

AFSKEURSTROKIE: SJOKOLADEVERRASSING

NAAM VAN LEERDER: _____________________________________ GRAAD: _______

WIL GRAAG ‘N SJOKOLADEVERRASSING @ R10 BESTEL

AANTAL: __________ TOTALE BEDRAG INGESLUIT: R __________

HANDTEKENING VAN OUER: _____________________ (Handig bestelling by tannie Maryka in asb.)

Page 10: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

Jacobsdal Primêre SkoolGRAAD 6 ONDERWYSPOS

Vakke:AFRIKAANS, ENGELS, NATUURWETENSKAP &

TEGNOLOGIE, SOSIALE WETENSKAPPE EN

LEWENSVAARDIGHEDE

Aanvangsdatum:

13 APRIL 2015

Salaris:R10 000,00 PER MAAND

Sluitingsdatum vir aansoeke:

VRYDAG, 27 FEBRUARIE 2015

Rig volledige CV en aansoekbrief aan die Beheerliggaam

en stuur na:[email protected]: 053 5910103

Posbus 107 Jacobsdal 8710

Page 11: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 15.docx · Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 4. 6 - 13 Februarie 2015. PERSONEEL: Ons groet vir Yolanda Qunta wat ons gaan verlaat en ‘n pos

Navrae: Mnr PW Tait053 5910039