21
CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad 11 Wiskunde Geletterdheid: Graad 11 Wiskunde Geletterdheid: Graad 11 Wiskunde Geletterdheid: Graad 11 DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe Getalkonsepte moet gebruik word in die konteks van: Finansies – persoonlike, huishoudelike, besigheid en werksplek finansies. Meting – groter take in bekende konteks van die huishouding en skool. Kaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreld kaarte en planne van minder bekende konteks en/of strukture. Datahantering – data betrekking op die persoonlike lewens van leerlinmge en breër sosiale sake. Waarskynlikheid – speletjies wat munte en dobbelstene gebruik en weervoorspellings, toetse waar daar ‘n kans is vir onnoukeurige resultate en kosmetiese en ander produkte wat verklarings maak aangaande waarskynlikheid. Interpretering van Interpretering van Interpretering van Interpretering van antwoorde antwoorde antwoorde antwoorde Kontroleer die juistheid van antwoorde deur dit te vergelyk met die beraamde oplossing. Verander die oplossing soos verlang nagelang van die konteks. Rond getalle nab o, na onder, af of op afhangende van die vereiste van die konteks. Bepaal die mees geskikste eenheid vir die antwoorde nagelang van die konteks. Herbereken die problem as die aanvanklike voorwaardes verander. Herken dat ‘n fout in meting of afronding ‘n verskil kan maak in

KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Wiskunde Geletterdheid: Graad 11Wiskunde Geletterdheid: Graad 11Wiskunde Geletterdheid: Graad 11Wiskunde Geletterdheid: Graad 11

DEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpeDEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpeDEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpeDEEL 1: Basiese vaardighede onderwerpe

Getalkonsepte moet gebruik word in

die konteks van:

• Finansies – persoonlike,

huishoudelike, besigheid en

werksplek finansies.

• Meting – groter take in bekende

konteks van die huishouding en

skool.

• Kaarte, planne en ander

voorstellings in die fisiese wêreld

→ kaarte en planne van minder

bekende konteks en/of strukture.

• Datahantering – data betrekking

op die persoonlike lewens van

leerlinmge en breër sosiale sake.

• Waarskynlikheid – speletjies wat munte en dobbelstene gebruik en

weervoorspellings, toetse waar

daar ‘n kans is vir onnoukeurige

resultate en kosmetiese en ander

produkte wat verklarings maak

aangaande waarskynlikheid.

Interpretering van Interpretering van Interpretering van Interpretering van

antwoordeantwoordeantwoordeantwoorde • Kontroleer die juistheid van

antwoorde deur dit te vergelyk

met die beraamde oplossing.

• Verander die oplossing soos

verlang nagelang van die konteks.

• Rond getalle nab o, na onder, af of op afhangende van die vereiste

van die konteks.

• Bepaal die mees geskikste eenheid

vir die antwoorde nagelang van

die konteks.

• Herbereken die problem as die

aanvanklike voorwaardes

verander.

• Herken dat ‘n fout in meting of afronding ‘n verskil kan maak in

Page 2: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

antwoorde.

KommunikasieKommunikasieKommunikasieKommunikasie • Bespreek oplossings m.b.v mees

geskikte terminologie, simbole en

eenhede.

• Gee duidelike bewerkings en

metodes wat gebruik kan word

om probleme op te los.

• Regverdig opinies en vergelykings met sakrekenaars of informasie

wat verskaf is, in konteks.

Getalformate en Getalformate en Getalformate en Getalformate en

konfensieskonfensieskonfensieskonfensies

Getalformate:

• Desimale komma en desimale

punt

• Duisende-skeiers

• Positiewe en negatiewe getalle as rigting aanwysers

• Getalle in word format,

insluitende 100 000, 1 000 000,

1000 000 000

Berekeninge met Berekeninge met Berekeninge met Berekeninge met

getalle en getalle en getalle en getalle en

berekenings berekenings berekenings berekenings

vaardighedevaardighedevaardighedevaardighede

Berekening emet getalle as Heelgetalle,

breuke, desimale en persentasies.

• Skatting van verwagte oplossings

• Optel, aftrek, maal en deel met

en sonder ‘n sakrekenaar

• Vermenigvuldig en deel met 10,

100 en 1 000 sonder ‘n

sakrekenaar

• Distributiewe en assosiatiewe

eienskappe

• Bepaal die vierkant en derde mag

van getalle met die sakrekenaar

• Bepaal die vierkantswortel met

die sakrekenaar

• Bewerkings met breuke en

omskakeling tussen ekwivalente

vorms van breuke

• Ken en gebruik verskillende

funksies op die sakrekenaar:

1.1.1.1 tot 1.1.1.41.1.1.1 tot 1.1.1.41.1.1.1 tot 1.1.1.41.1.1.1 tot 1.1.1.4

1.1.2.1 tot1.1.2.1 tot1.1.2.1 tot1.1.2.1 tot

1.1.2.31.1.2.31.1.2.31.1.2.3

1.1.3.1 tot1.1.3.1 tot1.1.3.1 tot1.1.3.1 tot

1.1.3.31.1.3.31.1.3.31.1.3.3

1.1.41.1.41.1.41.1.4

1.1.51.1.51.1.51.1.5

1.1.61.1.61.1.61.1.6

1.1.7.11.1.7.11.1.7.11.1.7.1

1.1.7.21.1.7.21.1.7.21.1.7.2

1.1.7.31.1.7.31.1.7.31.1.7.3

1.1.8.11.1.8.11.1.8.11.1.8.1

1.1.91.1.91.1.91.1.9

Page 3: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- + / - / ×/ ÷

- %

- Memory (M+, M-, MRC)

- Clear ( C )

- Clear all (CE)

AfrondingAfrondingAfrondingAfronding Afronding op die volgende wyses:

• Af (na ‘n spesifieke getal,

desimale plek of heelgetal)

• Af tot die naasste 5

• Na bo

• Na onder

1.21.21.21.2

VerwantskapVerwantskapVerwantskapVerwantskap

Voer die volgende berekeninge uit:

• Herlei tussen verskillende forms

van ‘n verhouding

• Bepaal ‘n vermiste getal in ‘n

verhouding

• Deel of verdeel ‘n getal in ‘n

gegewe verhouding

Verstaan dat:

• Verskillende formate bestaan vir

verhoudings (1:50 en/of 50

1)

• Geen eenhede word ingesluit in

verhoudings

• Ekwivalente verhoudings (bv.

1:50 = 2:100)

• Hoe om ‘n verhouding in ‘n

eenheidvorm te skryf (bv. 3:8 =

1:2,667)

1.3.11.3.11.3.11.3.1

1.3.21.3.21.3.21.3.2

1.3.31.3.31.3.31.3.3

EweredigheidEweredigheidEweredigheidEweredigheid

• Direkte eweredigheid

• Indirekte eweredigheid

1.4.1 tot 1.4.51.4.1 tot 1.4.51.4.1 tot 1.4.51.4.1 tot 1.4.5

KoersKoersKoersKoers

• Kostekoerse (bv. prys van

hoender in Rand/kg)

• Verbruikerskoerse (bv. petrol

verbruikerskoste van ‘n motor in liters/km)

• Tydgebaseerde koerse – afstand,

1.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.5

Page 4: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

spoed en tyd

• Meer komplekse koerse (bv.

petrolverbruik uitgedruk in

liters/100km)

PersentasiesPersentasiesPersentasiesPersentasies • Bereken die persentasie van ‘n

waarde (bv 14% afslag op ‘n

bedrag)

• Vermeerde ‘n waarde met ‘n persentasie

• Verminder die waarde met ‘n

persentasie

• Druk ‘n deel uit van ‘n heelgetal as ‘n persentasie

• Bepaal persentasie toename

(vermeerdering) en/of afname

(vermindering)

• Bepaal oorspronklike waarde

wanneer ‘n waarde gegee word

waar persentasie bygetel of

afgetrek word

Bewustheid vir die volgende:

• Die ekwivalensie van die

verskillende formate.

• Hoe om te wissel van breuke na

persentasies.

• Hoe om persentasies te herlei na

desimale met die gebruik van ‘n

sakrekenaar.

1.6.1 tot 1.6.71.6.1 tot 1.6.71.6.1 tot 1.6.71.6.1 tot 1.6.7

Patrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellingsPatrone, verwantskappe en voorstellings

Page 5: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Patrone, verwantskappe en voorstellings

van verwantskappe is beperk tot die

konteks betreffende:

• Konstante, lineêre eweredigheid,

eksponensiaal (saamgestelde)

groei) en ander nie-lineêre verhoudings wat geskik is in die

konteks wat gespesifiseer is in die

Onderwerpe Finansies, Meting,

Kaarte, planne en ander

voorstellings in die fisiese wêreld, Datahantering en Waarskynlikheid.

• Twee verhoudings in ‘n tabel of ‘n assestelsel.

Verstaan grafiekeVerstaan grafiekeVerstaan grafiekeVerstaan grafieke

wat ‘n wat ‘n wat ‘n wat ‘n

storie storie storie storie

vertelvertelvertelvertel

Werk met ‘n verskeidenheid grafieke in

verskeie hulpbronne.

Herken en beskryf verskillende punte op

die grafieke:

• Die ounte waar die grafieke die

vertikale en horisontale asse kruis.

• Maksimum en minimum punte

op die grafiek

• Die opunte waar verskillende

grafieke kruis.

Page 6: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Patrone en Patrone en Patrone en Patrone en

verwantskappeverwantskappeverwantskappeverwantskappe

Tipes formele verwantskappe wat

gevind word in beide getalle en

meetkundige vorme:

• ‘n konstante of vaste

verwantskap

• Verwantskappe waar daar ‘n

konstante verskil is.

• Verwantskappe waar ‘n

omgekeerde eweredigheid is

tussen die terme in die

verwantskap.

• Verwantskappe waar ‘n konstante

verhouding is tussen die terme in

die patron.

• Verwantskappe wat ‘n

kombinasie van die boonste

insluit.

• Verwantskappe waarvoor daar

geen duidelike patron, of waar

geen formule beskikbaar is nie.

GewoneGewoneGewoneGewone

Wiskunde:Wiskunde:Wiskunde:Wiskunde:

4.1.3.34.1.3.34.1.3.34.1.3.3

4.1.3.74.1.3.74.1.3.74.1.3.7

5.6.1.15.6.1.15.6.1.15.6.1.1

Voorstellings van Voorstellings van Voorstellings van Voorstellings van

verwantskappe in verwantskappe in verwantskappe in verwantskappe in

tabelle, vetabelle, vetabelle, vetabelle, vergelykings rgelykings rgelykings rgelykings

en grafiekeen grafiekeen grafiekeen grafieke

Tabelle, grafieke en formules kan

gebruik word:

• Voltooi waardes in tabelle deur

waardes aft e lees uit grafieke

• Stipping van ‘n grafiek vanaf

waardes in ‘n tabel

• Gebruik gegewe formule en/of

beskrywings van verwantskappe

om ‘n tabel met waardes op te

stel

• Pas formules/vergelykings by

grafieke/tabelle vanaf waarde van

verwantskappe gebaseer op

neigings en/of eienskappe

Identifiseer of onderskei tussen:

• Afhanklike en onafhanklike re

waardes

• Diskrete en/of continue

veranderlikes

Identifiseer:

2.22.22.22.2

2.32.32.32.3

2.12.12.12.1

2.4.12.4.12.4.12.4.1

2.4.22.4.22.4.22.4.2

Page 7: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Afhanklike veranderlike waardes vir gegewe onveranderlike

veranderlike waardes

• Onafhanklike veranderlike

waardes vir gegewe afhanklike

veranderlike waardes

Identifiseer onafhanklike veranderlike

waardes:

• Nul waardes

• Maksimum/minimum waardes

Bepaal formules en/of vergelykings wat

verwantskappe beskryf in tabelle en/of

grafieke:

• Konstante (vaste) verwantskappe

• Lineêre verwantskappe

• Inverse eweredigheid

verwantskappe

Bewerkings:

• Substitusie

• Probeerslae en vordering

• Eenvoudige algebraïese manupilasie

Teken grafieke van twee verwantskappe

op dieselfde assestelsel deur:

• Stipping van punte vanaf ‘n tabel

• Konstrueer asse met ‘n geskikte

skaal vir beide die vertikale en

horisontale asse

• Benoem die asse

Interpreteer die grafieke:

• Afhanklike veranderlikes vir

onafhanklike veranderde waardes

• Onafhanklike veranderlikes waardes vir gegewe afhanklike

waardes

• Onafhanklike veranderlike

waardes vir intervalle waar

afhanklike veranderlikes

vermeerder/verminder

• Belangrikheid van die vorm van

Page 8: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

die grafiek in verhouding tot die

veranderliks en scenarios wat

verteenwoordi word in die

grafiek

• Identifiseer die onafhanklike

veranderlike waardes waarvoor

twee verwantskappe dieselfde

afhamklike veranderlike waarde

het.

Werk metWerk metWerk metWerk met

twee twee twee twee

verwantskappeverwantskappeverwantskappeverwantskappe

In situasies wat betrekking het op die

voorstelling van twee verwantskappe op

dieselfde assestelsel:

• Identifiseer die waardes van die

afhanklike en onafhanklike

veranderlikes waarvan twee

verwantskappe gelyk is.

Los finansiële en ander probleme op:

• Vergelyk verskillende tarief

stelsels

• Bepaling van gelykbreek-punte

• Vergelyk verskillende bank opsies

Fokus op:

• Verskille in koers verandering tussen die afhanklike en

onafhanklike veranderlikes

• Verskille in die helling van

grafieke

• Verskille in konstante waardes in

vergelykings en grafieke

• Gebruik van die volgende terme

in verhouding tot spesifieke

afhanklike/onafhanklike

veranderlike waardes:

- minder as

Page 9: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- gelyk aan

- groter as

- meer as

- tussen

• Neem besluite gebaseer op die

vergelyking tussen die

voorstellings en verduideliking

van die oplossings

Deel 2: ToepassingsDeel 2: ToepassingsDeel 2: ToepassingsDeel 2: Toepassings

FinansiesFinansiesFinansiesFinansies

Konteks is beperk tot die wat te doen

het met persoonlike, huishoudelike,

werksplek en besigheid finansies.

Voorbeelde:

• Klein tuisnywerhede (bv.

broodbak besigheid)

• Klein besigheid (bv. snoepwinkel,

straat verkoper, vlooimark

stalletjie, selfoon-houer besigheid,

tuindienste, verf besigheid,

karwas, spysenierings besigheid,

kleuterskool)

• Bestaans-boerdery

• Uitreik programme of nie-profyt

organisasies

• Besigheid bankwese

FinansiFinansiFinansiFinansiële ële ële ële

dokumentedokumentedokumentedokumente Dokumente wat verband hou met

persoonlike en/of huishoudelike

finansies, insluited:

• Huishoudelike rekeninge (bv.

elektrsiteit, water, telefoon,

selfoon)

• Inkopie dokumente (bv.

kasregister strokies, rekeningstate)

• Bank dokumente (bv. bankstate

en fooie)

• Huishoudelike begrotings

Dokumente wat verband hou met die

3.1.1.13.1.1.13.1.1.13.1.1.1

3.1.1.23.1.1.23.1.1.23.1.1.2

Page 10: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

werksplek en klein besigheid finansies,

insluitend:

Betaal strokies, begrotings, kwotasies,

fakture, kwitansies, reis toelae,/eis

vorms, bank dokumente

Tarief stelselTarief stelselTarief stelselTarief stelsel

Werk met die volgende tarief stelsels:

• Munisipale tariewe (bv.

elektrisiteit, water, riool)

• Telefoon tariewe (bv. selfoon en landline)

• Vervoer tariewe (bv. busse, taxi

en trein tariewe)

• Bank fooie In Graad 11: Ondersoek twee

verskillende opsies deur:

• Berekeninge uit te voer.

• Grafieke te teken wat die verskillende opsies voorstel en

interpreteer die snypunt(e) en

ander gebiede op die grafieke.

3.1.2.13.1.2.13.1.2.13.1.2.1

3.1.2.23.1.2.23.1.2.23.1.2.2

Inkomste, Inkomste, Inkomste, Inkomste,

uitgawes, uitgawes, uitgawes, uitgawes,

wins/verlies, wins/verlies, wins/verlies, wins/verlies,

inkomsteinkomsteinkomsteinkomste----enenenen----uitgawe uitgawe uitgawe uitgawe

state en state en state en state en

begrotingsbegrotingsbegrotingsbegrotings

Persoonlike inkomstes:

• Salarisse, lone, kommissie

• Geskenke en sakgeld

• Beurese en lenings

• Spaar

• Rente

• Erfporsie Besigheid en/of werksplek inkomste:

• Inkomste van verkope en/of

dienste gelewer

• Donasies en/of skenkings

• Rente op geld in rekeninge en/of

beleggings

Persoonlike uitgawes:

• Leef uitgawes (bv. kos, klere, vermaak)

• Rekeninge (bv. eletrisiteit en

water)

3.3.13.3.13.3.13.3.1

3.3.23.3.23.3.23.3.2

Page 11: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Telefoon

• Fooie (bv. skool fooie, bank

fooie)

• Versekering (bv, motor,

huishoudelike en mediese fonds)

• Persoonlike belasting

• Lening terugbetalings (bv. winkel

rekeninge)

• Spaar

Besigheid en/of werksplek uitgawes:

• Salarisse, lone en kommissie

• Lopende uitgawes (bv. dienste,

telefoon, huur)

• Beleggings en spaar

• Belasting

Kosprys en Kosprys en Kosprys en Kosprys en

verkoopprysverkoopprysverkoopprysverkoopprys • Produksiekoste en/of kosprys van

‘n item /diens bepaal, maar

verstaan dat daar ‘n verskil tussen

die kostes is

• Besluit op ‘n geskikte

verkoopprys van ‘n item en/of

diens gebaseer op ‘n verwagte

persentasie profyt

GelykbreekGelykbreekGelykbreekGelykbreek----puntpuntpuntpunt Metodes vir gelykbreek waardes:

• Teken twee grafieke op een

assestelsel en lees snypunte op die

grafiek af.

• Probeer en verbeter deur

substitusie

Komponente van gelykbreek-punt:

• Die gelykbreekpunt bestaan uit

twee waardes

• Die relevansie van die gelykbreek-

punt

RenteRenteRenteRente

Ondersoek die volgende:

• Lening ooreenkomste tussen

familielede waar terugbetaling

3.4.13.4.13.4.13.4.1

3.4.23.4.23.4.23.4.2

Page 12: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

slegs eenkeer aan die einde van

die lening gedoen word.

• Beleggings op vaste deposito

rekenings waar geld slegs een

maal in die rekening gedeponeer

word.

• Bank rekenings met veranderende

balans.

Bankwese,Bankwese,Bankwese,Bankwese, lenings lenings lenings lenings

en en en en

beleggings beleggings beleggings beleggings

Tipes bankrekenings:

• Spaarrekening

• Tjek/lopende rekening

• Vaste deposito rekening

• Krediet rekening (met

kredietkaart) en ‘n debiet

rekening (met ‘n debiet kaart)

Vergelyk bankkostes:

• Tarief tabelle

• Gegewe formules

• Trek grafieke om die geskikte

beraming van die verskillende

rekeninge te kry vir individuele

behoeftes.

Voordele en nadele vir verskillende

rekening tipes:

• Bankkostes

• Rentekoerse

Implikasies vir laat betaling op

kredietkaart rekeninge.

Verskillende manier waarop rente

oorbetaal kan word.

Tipes lenings:

• Informele lenings tussen

familielede

• Beleggings in vaste deposito

rekeninge

• Huurkoop ooreenkomste

InflasieInflasieInflasieInflasie Ondersoek veranderinge in die prys van

goedere en/of dienste

Herken dat:

Page 13: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Inflasie ‘n maatstaf van die verandering van koopkrag van

geld oor tyd.

• Inflasie verteenwoordig

gemiddelde styging in die prys

van goedere en dienste

Impak van inflasie op:

• Koopkrag

• Waarde van ‘n item oor tyd

• Waarde van geld in die bank

BelastingBelastingBelastingBelasting Werk met WVF (UIF) in die konteks

van salaris strokies.

3.5.13.5.13.5.13.5.1

WisselkoerseWisselkoerseWisselkoerseWisselkoerse • Werk met wisselkoers tabelle wat

voorkom in koerante.

• Waarde van betaalmiddel i.t.v.

ander geldeenhede.

• Betekenis van “sterk” en “swak”

m.b.t. verwantskap tussen twee

geldeenhede.

• Begrip van “koopkrag” van ‘n

geldeenheid in ‘n spesifieke land.

MetingMetingMetingMeting

Meting konsepte is beperk tot scenarios

wat beplanning en voltooiing van groter

projekte in die bekende konteks van die

huishouding, skool en breër gemeenskap

aanbetref.

Voorbeeld:

• Verf van mure

• Uitleg van sportgronde

• Omheining en koste daarvan

• Lê van matte

• Maak en kalibreer ‘n reënmeter

• Daaglikse waterverbruik van ‘n

huishouding, en neem in ag die

volumes water wat gebruik word

Page 14: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

in ‘n stort, bad, wasbak en ander

plekke.

HerleidingsHerleidingsHerleidingsHerleidings Herleiding van eenhede van meting deur

geheue vir:

Metrieke stelselMetrieke stelselMetrieke stelselMetrieke stelsel:

• mm – cm – m – km

• ml – l

• g - kg – ton TydTydTydTyd:

• Sek – min – ure – dae

Bak herleidings:

• Lepels – ml

• Koppies – ml

Tussen verskillende stelsels, insluitend:

• Metrieke na imperiale eenhede

VasteVasteVasteVaste---- na vloeistof na vloeistof na vloeistof na vloeistof herleidings:

• g en/of kg na ml en/of liters

• cm2 en m2 na liters

• mm3, cm3 en m3 na ml en liters

Temperature:Temperature:Temperature:Temperature:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

4.4.14.4.14.4.14.4.1

4.4.44.4.44.4.44.4.4

Meet vanMeet vanMeet vanMeet van

lengte enlengte enlengte enlengte en

afstande afstande afstande afstande

Metodes:

• Praktiese metodes

• Liniaal, maatband, meterwieletjie

• Skale

Konteks:

Lengtes en/of meting van lengtes van

objekte om take te voltooi.

Afstande en/of meting van afstande

tussen voorwerpe/posisies in ruimte deur

gebruik making van kaarte en skale.

1.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.51.5.1 tot 1.5.5

MetingMetingMetingMeting

in in in in

massa (gewig)massa (gewig)massa (gewig)massa (gewig)

Meetinstrumente:

• badkamerskale

• kombuis skale

• elektroniese skale

Konteks:

4.4.44.4.44.4.44.4.4

4.4.14.4.14.4.14.4.1

Page 15: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Take in die huishouding( bak / kook)

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide kebende en onbekende konteks

Meting Meting Meting Meting

van van van van

volumevolumevolumevolume

Meetinstrumente:

• Maatlepels en koppies

• Bekers, bottels en/of blikke

• Emmers en kruiwaens

Konteks:

• Eenvoudige take in die

huishouding

• Groter projekte in die skool en/of

breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

kebende en onbekende konteks

4.3.44.3.44.3.44.3.4

Meting Meting Meting Meting

van van van van

temperatuurtemperatuurtemperatuurtemperatuur

Meetinstrumente:

• Termometer

• Temperatuur wysers en

aanwysings (bv. op ‘n stoof)

• Weerberigte Konteks:

• Eenvoudige take in die

huishouding

• Groter projekte in die skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte in beide

bekende en onbekende konteks

Herleidings:

• °F = (1.8 × °C) + 32°

• °C = (°F – 32°) ÷ 1.8

Bereken Bereken Bereken Bereken

omtrek,omtrek,omtrek,omtrek,

oppervlakteoppervlakteoppervlakteoppervlakte

enenenen

volume volume volume volume

Bereken / meet die omtrek, oppervlakte

(insluitend die buite-oppervlakte) en/of

volume van voorwerpe deur:

• Direkte meting

• Berekeninge van die volgende:

4.2.14.2.14.2.14.2.1

4.2.24.2.24.2.24.2.2

Page 16: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

- reghoeke,

- driehoeke

- sirkels

- reghoekige prismas en silinders

deur bekende formules

TydTydTydTyd • Tyd waardes uitgedruk en/of

aangeteken op horlosies en stop

horlosies

• Formate: - tyd van die dag (bv. 8 uur,

8:00 vm)

- tyd aangeteken format (bv. 1 u 12

min 20 sek)

• Herlei tussen verskillende

eenhede van tyd.

• Bereken tydsverloop tussen

verskillende tyd formate

• Kalenders wat dae, weke en

maande aandui

• Tydtabelle (bv. les/eksamen

tydroosters)

Konteks:

• Eenvoudige take in bekende

konteks van di huishouding

• Groter projekte in die bekende

konteks van die huishouding en

skool en/of breër gemeenskap

• Komplekse projekte

• Geskikte kaarte

Beplan toere:

• Benadering van reis tye

• Bepaling van reis kostes

• Bepaal geskikte stop plekke met inagneming van die petrol

verbruik en moegheid

• Bereken spoed i.t.v. tyd

4.4.54.4.54.4.54.4.5

Kaarte, planne en ander voorstelliKaarte, planne en ander voorstelliKaarte, planne en ander voorstelliKaarte, planne en ander voorstellings in die fisiese wêreldngs in die fisiese wêreldngs in die fisiese wêreldngs in die fisiese wêreld

Page 17: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Kaarte en planne van minder bekende

konteks en/of structure (bv kantoor

spasie) en modelle van verpakkings

houers.

Kaarte en planne van minder bekende

konteks en/of structure.

SkaleSkaleSkaleSkale • Numeriese skale uitgedruk in die

vorm 1 : 500

• Grafiese skale uitgedruk in die

vorm

0m 10m 20m

• Verstaan die voordele en nadele van elke tipe skaal.

• Bereken werklike lengtes en

afstand wanneer metings bekend

is.

• Bereken kaart en/of plan metings

wanneer werklike lengtes en

afstande bekend is deur gebruik

te maak van ‘n gegewe skaal

• Bepaal die mees geskikte skaal om ‘n tekening/konstruksie van ‘n

kaart, plan en/of model te maak

4.5.14.5.14.5.14.5.1

4.5.24.5.24.5.24.5.2

KaarteKaarteKaarteKaarte Soort kaarte:

• Sitplek uitleg en /of uitleg van ‘n

klaskamer

• Uitleg van ‘n gebou en/of

sportgronde by ‘n skool

• Uitleg van ‘n winkel

• Sitplekke in ‘n bioskoop en / of

sport stadium

• Straat kaarte met ruitverwysings

• Nasionale en provinsiale paaie en

spoorweg kaarte

• Strook kaarte wat afstande van ‘n

Page 18: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

gedeelte van ‘n pad aandui

• Bo-aansig kaarte

• Woning of landgoed kaarte

PlannePlannePlannePlanne Instruksie/monterings diagramme:

• Kragproppe

• Plastiese modelle

• Ongemonteerde hout meubel eenhede

• Selfone (bv. installasie van ‘n

battery en sim kaart)

• Kinderspeelgoed insluitend LEGO Soorte planne:

• Ruwe en skaal aansig planne

(voor, agter en sy) wat ‘n sy-

aansig wys

• Ruwe en skaal ontwerp tekeninge

van items wat vervaardig moet

word (bv. klere, meubels)

ModelleModelleModelleModelle Bou 3D skaal modelle van verpakkings

houers om die metode van verpakking

te ondersoek.

Klas aktiwiteitKlas aktiwiteitKlas aktiwiteitKlas aktiwiteit

DatahanteringDatahanteringDatahanteringDatahantering

Versameling Versameling Versameling Versameling

vanvanvanvan

data data data data

Die tipe data waaarmee gewerk word is

primer (maar nie uitsluitend) aan data

wat insluit:

• Twee stelle data met

meervoudige kategorieë.

• Waardes wat direk afgelees word

van grafieke en/of tabelle sonder

noodsaaklikheid van benadering.

• Data wat verbvand hou met die

breër gemeenskap en meer

komplekse sosiale kwessies wat

minder bekend is aan leerlinge.

Opstel Opstel Opstel Opstel

van van van van

vraevraevraevrae

Ontwikkel vrae of stel vrae op wat twee

stelle data vereis.

Herken die inpak van die wyse waarop

vrae opgetsel word op bevindings.

Page 19: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

Kollekteer Kollekteer Kollekteer Kollekteer

datadatadatadata

Instrument vir kollektering:

• Waarneming

• Onderhoud

• Vraeslys of opnames

Klassifiseer en Klassifiseer en Klassifiseer en Klassifiseer en

organisering organisering organisering organisering

van datavan datavan datavan data

Klassifiseer gekollekteerde data as:

• Kategoriese data

• Numeriese data Sorteer gekollekteerde numeriese data

vir twee kategorieë.

Gebruik intervalle vir data gekollekteer

van ‘n groep.

Organiseer gekollekteerde data:

• Telmerkies

• Frekwensietabelle

6.1.16.1.16.1.16.1.1

6.1.26.1.26.1.26.1.2

6.2.16.2.16.2.16.2.1

Opsomming Opsomming Opsomming Opsomming

van van van van

datadatadatadata

Maatstawwe van sentrale tendens en

verspreiding:

• Gemiddeld

• Median

• Modus

• Omvang

Begrip vir die volgende:

• Die funksie/doel van die maatstawwe van sentrale

tendense en verspreiding.

• Die meting van sentrale tendense,

verwys na die term “gemiddeld”.

• Rol en impak van uitskieters.

• Die sterkte en beperking van elke

tipe maatstaf van die sentrale

tendense en verspreiding en die

situasie waarin dit gemeet word.

Analiseer berekende en/of gegewe

meetings van die sentrale tenden en/of

verspreiding.

6.3.16.3.16.3.16.3.1

6.3.26.3.26.3.26.3.2

6.4.16.4.16.4.16.4.1

6.4.26.4.26.4.26.4.2

Voorstelling Voorstelling Voorstelling Voorstelling

van van van van

datadatadatadata

Verteenwoordig twee stele

gekollekteerde data deur:

• Sirkel diagramme

6.6.16.6.16.6.16.6.1

6.6.26.6.26.6.26.6.2

6.6.36.6.36.6.36.6.3

6.6.46.6.46.6.46.6.4

Page 20: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

• Histogramme

• Enkelstaaf grafieke

• Lyn en gebroke lyn grafieke

• Saamgestelde staafgrafieke en

saamgestelde/vertikale staple

grafieke

• Spreidingsgrafieke

InterpreteringInterpreteringInterpreteringInterpretering en en en en

analisering analisering analisering analisering

van van van van

datadatadatadata

Lees en kies data voorstellings data wat antwoorde op vrae kan verskaf.

Identifiseer en beskryf tendens/patrone

in data in tabelle/grafieke.

Ondersoek hoe die keuse van die

voorstelling van data ‘n impak het op

die indruk wat geskep word.

Moet weet hoe om vre te vra oor:

• Grootte van die steekproef

• Verteenwoordiging in die steekproef

• Metodes van kollektering van

data

• Onpartydigheid tydens kollektering

• Data ‘n feit of opinie

• Wyse van sortering en/of

groepering

• Grootte van groepe in groepering

van data

• Tipe van maatstawwe om die

gemiddeld te bepaal

• Verspreiding(omvang) van data

WaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheidWaarskynlikheid

Uitdrukkings Uitdrukkings Uitdrukkings Uitdrukkings

van van van van

waarskynlikheidwaarskynlikheidwaarskynlikheidwaarskynlikheid

VoorspellingVoorspellingVoorspellingVoorspelling

Voorstelling vir Voorstelling vir Voorstelling vir Voorstelling vir

bepalingbepalingbepalingbepaling

van moontlike van moontlike van moontlike van moontlike

Ondersoek Waarskynlikheid in scenarios

wat betref:

• Speletjies met muntstukke en

dobbelstene

• Weervoospellings

• Toetse waar daar ‘n kans is van

onakkurate resultate

• Kosmetiese en ander produkte

7.1.17.1.17.1.17.1.1

7.1.27.1.27.1.27.1.2

7.1.37.1.37.1.37.1.3

7.1.47.1.47.1.47.1.4

Page 21: KABV Wiskunde Geletterdheid Gr 11 - camiweb.comcamiweb.com/CAPS/Afrikaans/2013/KABV Wiskunde Geletterdheid Gr … · CAMI Wiskunde Geletterdheid KABV Wiskunde Geletterdheid: Graad

CAMI Wiskunde Geletterdheid

KABV

uitkomsteuitkomsteuitkomsteuitkomste wat uitlatings maak aangaande

Waarskynlikheid