Upload
cerise
View
625
Download
2
Embed Size (px)
DESCRIPTION
KONTAK. Theo de Jager bl. 51. Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak. Mosselbaai se posboom. kontak. Dui op kommunikasie tussen mense Daar is verskillende maniere waarop mense mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel. Kontak: Ek kon jou met ‘n selfoon bel - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
KONTAK
Theo de Jager bl. 51
Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak.
Mosselbaai se posboom
kontak
Dui op kommunikasie tussen mense Daar is verskillende maniere waarop mense
mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel.
Kontak:
1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel
2. om te sê dat ek jou baie mis,
3. maar die kaart was gekrap, die batterye pap
4. en die boodskap het in die niet verdamp.
5. Ek het vir jou ‘n brief geskryf
6. en my hart se hoeke daarin uitgewas
7. maar my pen was krom,my vingers te dom
8. om die woorde in die koevert te pas.
9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur
10.sonder skrif of klank, en nou wag ek,
11.hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom
12.met ‘n takkie blare in sy bek.
WOORDVERKLARING
Kontak Om in aanraking te kom met iemand
Kaart SIM kaart
Die batterye pap Sy selfoon moet gelaai word
In die niet verdamp Wegraak; heeltemal verdwyn
Uitgewas Skoongemaak
Koevert Briefomslag waarin jy ‘n brief bêre
Duif dove
In eerste strofe praat spreker van moderne kommunikasie/tegnologie.
Jou – verwys moontlik na geliefde wat hy agter gelaat het. Mis - Hy verlang na geliefde Negatiewe woorde – kon(het dus nie kontak gemaak nie); Maar – dui op teentelling wat gaan volg. 2 praktiese redes hoekom hy nie kon kommunikeer nie – kaart
gekrap (SIM – kaart) en battery pap Tegniese rede – boodskap verdwyn in kuberruimte.(Niet
verdamp) Gebruik woord verdamp om aan te sluit by mis.
1.Ek kon jou met ‘n selfoon bel2.om te sê dat ek jou baie mis,3.maar die kaart was gekrap, die batterye pap4.en die boodskap het in die niet verdamp.
5.Ek het vir jou ‘n brief geskryf6.en my hart se hoeke daarin uitgewas7.maar my pen was krom,my vingers te dom8.om die woorde in die koevert te pas
‘n Hart het nie hoeke nie. Spreker kan nie gevoelens verwoord nie. Haal tog moontlik sy diepste gevoelens uit. Hart se hoeke – metafoor- moeilik om daaroor
te skryf. Pen was krom –letterlik – pen gebreek
figuurlik – kan nie gevoelens uitdruk nie.
Vingers dom – sukkel om te skryf wat hy dink. Koevert – (envelope) – koevert het hoeke
9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur
10. sonder skrif of klank, en nou wag ek,
11. hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom
12. met ‘n takkie blare in sy bek.
Hy het niks saam met die duif gestuur nie.
Nie ‘n nota of enige iets nie.hy verwys na die tyd van Noag.sonder skrif – alliterasiedoen drie goed – wag, bid en hoop.
takkie blare in bek sal beeld wees van hoop en dat sy geliefde hom vergewe het.
Tema kommunikasie, veral hoe moeilik dit soms is om jou gevoelens/emosies aan ander te kommunikeer
METAFOOR:IN strofe twee praat hy van die hoeke van sy hart uitwas. Die koevert het wel hoeke maar nie die hart nie. Dit beteken dat hy sukkel om wat in sy hart is, op papier neer te skryf, die koevert word met sy hart vergelyk
Regressie in gedig.
In plaas dat dinge vorentoe beweeg en moderne dinge die belangrikste word. Beweeg hierdie gedig agteruit en die moderne word vervang met die outydse.
Saamgestel deur : E Cronje
Hoërskool Kampsbaai