12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 18 MAART 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA WWW.KROONNUUS.MOBI GRATIS Tharine Hurter LEDE van die publiek het nog kans tot die einde van Maart om voorstelle vir die Geïntegreerde Ontwikkelingsprogramme (GOP) vir Moqhaka in te dien. Openbare deelname vir die keuring van GOP-projekte word wetlik voorge- skryf. Op die vergadering wat Woensdag vir belanghebbendes van Kroonstad in die munisipale kantoor aangebied is, is die ontwikkelingsprojekte van die tegniese afdeling en dié van die gemeenskap- en nooddienste-afdeling ter tafel gelê. In die 2011-’12-boekjaar is onder meer die elektrisiteitskringtoevoer met die energie- afdeling, asook die grootmaat-infrastruk- tuur, opgeknap. In die huidige boekjaar word ’n verdere R36 miljoen vir die grootmaat-elektrisi- teitsinfrastruktuur en elektrifisering begroot. GOP-projekte word deur verskillende staatsdepartemente gefinansier. So is die Northleigh-plaas vir die uitbreiding van woonbuurte by Rammulot- si hoog op die lys uitgebreide ontwikke- lingsprogramme van Moqhaka geplaas. Sowat R64 269 800 is deur die departe- ment van samewerkende regering, tradisio- nele sake en huisvesting begroot. Die Vrystaatse wetgewer finansier die meeste van Marabastad se heropbouing en ontwikkeling van strate. ’n Veer in die hoed is die voltooiing van die nuwe pypleiding na die rioolaanleg in Kroonstad. Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit het R9,7 miljoen hiervoor bewillig. Die departement van openbare werke finansier die Zumapark-uitbreiding. Munisipale infrastruktuurprojekte (MIG-projekte) fokus hoofsaaklik op die konstruksie van hoëmasligte, stormwater- stelsels, die bou van strate, ’n nuwe stortingsterrein vir Rammulotsi en ’n watersuiweringsaanleg by al drie die dorpe in Moqhaka. ’n Bron van kommer vir raadslede én lede van die publiek is die swak vakman- skap in veral die bou en/of herstel van strate. Sportgeesdriftiges kan opgewonde raak, omdat voorstelle vir die opknapping van Loubserpark teen nagenoeg R6,1 miljoen in die 2014-’15-boekjaar op die sakelys vir GOP-projekte aandag kry. Dít sluit egter nie herstelwerk aan die tartanbaan in nie. ’n Parkeerterrein by en omheining van die kunsgras-sokkerveld in Maokeng word teen sowat R4,3 miljoen vir die huidige boekjaar beplan. Tenders word vir kapitale uitgawes van byna R7 miljoen vir onder meer bykomen- de voertuie vir padherstelwerk, een bykomende voertuig om in die elektrisi- teitsafdeling werkers te kan ophys, ’n voertuig wat riool kan uitsuig, toerusting om elektrisiteits- en watermeters te kan aanbring en monitor, asook kommunika- sietoerusting vir die tegniese afdeling, ingewag. Verdere voorstelle wat ter tafel gelê is, is onder meer die opknapping van die duikweg, algehele heropbouing en herstel van alle toegangsroetes na Kroonstad, ’n skut en ’n vierrigtingstop by die Kroon- hospitaal in Noordweg. Die GOP-bestuurder is Thekiso Leie. Skriftelike voorstelle kan by hom ingedien word. ) Lees op bl. 3 van die ander projekte wat op die wenslys van die gemeen- skap- en nooddienste-afdelings van die munisipaliteit is. Voorstelle ingewag Publiek kan insette lewer in ontwikkelingsprogramme Sportgeesdriftiges kan opgewonde raak omdat voorstelle vir die opknapping van Loubserpark teen na- genoeg R6,1 miljoen in die 2014-’15-boek- jaar op die sakelys vir MIG-projekte aandag kry. GISTEROGGEND het ’n dik miskombers Kroonstad begroet. Dié monument van Sarel Cilliers is in 1952 deur die Heldedagkomitee opgerig. Dit weeg nagenoeg 5 ton. Op die agtergrond is die Ou Stadsaal wat die amptelike toerismekantoor vir Moqhaka huisves. Foto: Tharine Hurter Toe onder miskombers

Kroonnuuskn 20140318

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140318

Citation preview

  • Kroonnuus

    Kroonnuus

    TEL (056) 212 3171 DINSDAG 18 MAART 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA WWW.KROONNUUS.MOBI GRATIS

    Tharine Hurter

    LEDE van die publiek het nog kans tot die

    einde van Maart om voorstelle vir die

    Gentegreerde Ontwikkelingsprogramme

    (GOP) vir Moqhaka in te dien.

    Openbare deelname vir die keuring

    van GOP-projekte word wetlik voorge-

    skryf.

    Op die vergadering wat Woensdag vir

    belanghebbendes van Kroonstad in die

    munisipale kantoor aangebied is, is die

    ontwikkelingsprojekte van die tegniese

    afdeling en di van die gemeenskap- en

    nooddienste-afdeling ter tafel gel.

    In die 2011-12-boekjaar is onder meer die

    elektrisiteitskringtoevoer met die energie-

    afdeling, asook die grootmaat-infrastruk-

    tuur, opgeknap.

    In die huidige boekjaar word n verdere

    R36 miljoen vir die grootmaat-elektrisi-

    teitsinfrastruktuur en elektrifisering

    begroot.

    GOP-projekte word deur verskillende

    staatsdepartemente gefinansier.

    So is die Northleigh-plaas vir die

    uitbreiding van woonbuurte by Rammulot-

    si hoog op die lys uitgebreide ontwikke-

    lingsprogramme van Moqhaka geplaas.

    Sowat R64 269 800 is deur die departe-

    ment van samewerkende regering, tradisio-

    nele sake en huisvesting begroot.

    Die Vrystaatse wetgewer finansier die

    meeste van Marabastad se heropbouing en

    ontwikkeling van strate.

    n Veer in die hoed is die voltooiing van

    die nuwe pypleiding na die rioolaanleg in

    Kroonstad.

    Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit het

    R9,7 miljoen hiervoor bewillig.

    Die departement van openbare werke

    finansier die Zumapark-uitbreiding.

    Munisipale infrastruktuurprojekte

    (MIG-projekte) fokus hoofsaaklik op die

    konstruksie van homasligte, stormwater-

    stelsels, die bou van strate, n nuwe

    stortingsterrein vir Rammulotsi en n

    watersuiweringsaanleg by al drie die dorpe

    in Moqhaka.

    n Bron van kommer vir raadslede n

    lede van die publiek is die swak vakman-

    skap in veral die bou en/of herstel van

    strate.

    Sportgeesdriftiges kan opgewonde raak,

    omdat voorstelle vir die opknapping van

    Loubserpark teen nagenoeg R6,1 miljoen

    in die 2014-15-boekjaar op die sakelys vir

    GOP-projekte aandag kry.

    Dt sluit egter nie herstelwerk aan die

    tartanbaan in nie.

    n Parkeerterrein by en omheining van

    die kunsgras-sokkerveld in Maokeng word

    teen sowat R4,3 miljoen vir die huidige

    boekjaar beplan.

    Tenders word vir kapitale uitgawes van

    byna R7 miljoen vir onder meer bykomen-

    de voertuie vir padherstelwerk, een

    bykomende voertuig om in die elektrisi-

    teitsafdeling werkers te kan ophys, n

    voertuig wat riool kan uitsuig, toerusting

    om elektrisiteits- en watermeters te kan

    aanbring en monitor, asook kommunika-

    sietoerusting vir die tegniese afdeling,

    ingewag.

    Verdere voorstelle wat ter tafel gel is, is

    onder meer die opknapping van die

    duikweg, algehele heropbouing en herstel

    van alle toegangsroetes na Kroonstad, n

    skut en n vierrigtingstop by die Kroon-

    hospitaal in Noordweg.

    Die GOP-bestuurder is Thekiso Leie.

    Skriftelike voorstelle kan by hom

    ingedien word.

    ) Lees op bl. 3 van die ander projekte

    wat op die wenslys van die gemeen-

    skap- en nooddienste-afdelings van die

    munisipaliteit is.

    Voorstelle ingewag

    Publiek kan insette lewer in

    ontwikkelingsprogramme

    Sportgeesdriftiges

    kan opgewonde raak

    omdat voorstelle vir

    die opknapping van

    Loubserpark teen na

    genoeg R6,1 miljoen

    in die 201415boek

    jaar op die sakelys vir

    MIGprojekte aandag

    kry.

    GISTEROGGEND het n dik miskombers Kroonstad begroet. Di monument van Sarel

    Cilliers is in 1952 deur die Heldedagkomitee opgerig. Dit weeg nagenoeg 5 ton. Op die

    agtergrond is die Ou Stadsaal wat die amptelike toerismekantoor vir Moqhaka huisves.

    Foto: Tharine Hurter

    Toe onder miskombers

  • 2 KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014

    DIE sakekern van Kroonstad se

    elektrisiteit sal Sondag tussen 07:00

    en 17:00 af wees.

    Di onderbreking is noodsaaklik

    sodat die munisipaliteit die nuwe

    uitgebreide voerderraam aan die

    huidige substasie kan verbind.

    Dit is om die projek vir die nuwe

    66kV- oorhoofse lyn te voltooi.

    Die werk sal verrig word solank die

    weer dit toelaat.

    In n mediaverklaring van die

    munisipale bestuurder word mense

    gemaan om kragpunte te alle tye as

    lewendig te beskou omdat die

    elektrisiteitstoevoer enige tyd herstel

    kan word.

    Kragtoevoer

    onderbreek

    Tharine Hurter

    AS long as you in business are owed R1

    million and until the money is paid back to

    you, you have a problem. If you owe R1

    million or more, they have a problem.

    It is not what you dont know that gets you

    into trouble, it is what you know for sure

    that just aint so. This was said by Mark

    Twain.

    Siya Mapoko, a motivational speaker in

    South Africa, wrote a book The best advice I

    ever got. He interviewed billionaires in the

    country and got advice on business which he

    then published in the book.

    We need a new way of thinking to

    succeed in business. You must qualify

    yourself with new thinking, says Mapoko.

    He says Africa has the youngest population

    and also a complex economy. Complex

    problems require simple solutions.

    Throughout his research with economists

    the results that businesses use to measure

    success is a very poor way of measuring

    your business. In business we need to

    measure behaviour as an ongoing process.

    Watch out for change in behaviour in your

    clients and adapt to it so that you are not

    surprised. Make vision your coach. Whatever

    you do, make sure it is in line with your

    vision. Vision is the mother of progress,

    says Mapoko.

    On the issue of value, he is a firm believer

    that trust is earned and value earns trust.

    Your client must walk away with value and

    you must show them who you are.

    Always lead with value and ask yourself

    what you can do to add value to your

    business. Mapoko says it is best to do what

    really suits you. He explains this by compa-

    ring a fish who wants to ride a bicycle. This

    is absurd.

    If you are a fish, then you must be in the

    water. If your child is not good at Mathema-

    tics, but excellent in art, promote the area in

    which he/she excels. Confidence gives

    strength. Every opportunity in life comes

    from somebody. Everything you have, comes

    from somebody. Even your own life. Every

    opportunity you have, offers a choice to

    use it.

    The secret is in order for you to create an

    opportunity, you must build bridges.

    It is easy to make friends: Do not talk too

    much about yourself. People love to talk

    about their family. Use this interest to your

    advantage, Mapoko says.

    John Lennon said when he was asked at

    school what he wanted to be, he simply

    answered: Happy.

    Mapoko

    shares his

    wisdom

    RIANA NEL kom sing op Vrydag 9 Mei

    om 18:30 vir 19:00 in die NG kerk Kroon-

    stad-Noord (Klipkerk) ten bate van die

    Sentrale Volkskool.

    Di optrede word deur die gr. 7-klas

    aangebied.

    Riana is n oud-Namibir en het

    bekendheid vir haar gospelmusiek en

    Afrikaanse liedjies soos Die moeite werd,

    Timbaktoe en Dans boer op die trefferlys

    verwerf.

    Die kaartjies kos R100 en kan by die

    Sentrale Volkskool of by Annemarie

    Jordaan by 082-372-7873 of Jeanette Crous

    by 083-669-3699 gekoop word.

    ) Gaan luister gerus na haar gospel-

    treffer Lord you know by www.kroon-

    nuus.co.za.

    Riana sing in kerk

    O

    N

    E

    V

    E

    R

    Y

    T

    H

    I

    N

    G

    T

    H

    I

    N

    G

    DoublePoints

    Valid from21 -23March 2014

    Earn

    Get your voucher at the kiosk in store

    oron the Pick n PayMobile App.

    Terms and Conditions apply.

    **Terms and conditions apply. Visitwww.picknpay.co.za formore information.

    PRICESVALID18-23MARCH2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSONLY

    In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.

    smart shopper points will still apply in Express and Daily stores. www.picknpay.co.za CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.

    Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop

    Pick n Pay endeavours tomeet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts.Please check availability.We strive to ensure all printed

    information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper termsand

    conditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

    Best Customer

    Loyalty Programme2013

    *

    r

    amme2013

    *

    R

    48

    Bulk Oukraal Wors

    Per kg

    R

    59

    Bulk T-Bone and Club

    Steak Mixed Pack

    Per kg

    R

    89

    Toks & Tjops Braai

    Pack Consists of:

    Ultimate Braai

    Master Boerewors,

    Lamb Loin Chops

    and Porterhouse

    Steak Per kg

    17

    90

    Golden Cloud

    Cake Wheat

    Flour 2.5kg

    R

    159

    Huggies Gold Boy or Girl

    Disposable Nappies

    Size 4 - 60s, Size 3 - 72s,

    Size 4+ - 54s or Size 5 - 50s

    Per Pack

    SAVER30

    R

    20

    Tastic Parboiled

    Rice 2kg

    SAVE2.90

    Sunfoil Sunower Oil

    750ml

    13

    50

    Twinsaver Luxury

    2 Ply Toilet

    Tissue Assorted

    9s Per Pack

    38

    90

    SAVER9

    R

    45

    Omo AutoWashing Powder

    2kg, Auto Liquid 1.5 Litre or

    Concentrated Liquid 750ml

    Each

    SAVER20

    B

    I

    R

    T

    H

    D

    A

    Y

    B

    O

    N

    U

    S

    1

    M

    illio

    n

    l

    u

    c

    k

    y

    v

    o

    u

    c

    h

    e

    r

    s

    t

    o

    b

    e

    f

    o

    u

    n

    d

    .

    C

    h

    e

    c

    k

    yo

    u

    r

    t

    i

    l

    l

    s

    l

    i

    p

    .

    s

    m

    a

    r

    t

    s

    h

    o

    p

    p

    e

    r

    s

    o

    n

    l

    y

    .

    Garnish and decor not included

    *

    *

    T

    e

    r

    m

    s

    a

    n

    d

    C

    o

    n

    d

    i

    t

    i

    o

    n

    s

    A

    p

    p

    l

    y

    .

    1184367

    29

    90

    Blossom Canola

    Margarine or

    Medium Fat

    Spread 1kg Tub

    Each

    R

    24

    Fairview Chevin

    Assorted 100g

    Each

    SAVER6

    R

    10

    Dairy Princess

    Creamy Cheese

    Wedges 125g

    SAVER7

    Nescaf

    Classic Dawn

    200g Jar

    49

    90

    SAVER9

    BUY

    BOTH

    FOR

    Mrs H.S. Balls

    Chutney Assorted

    470g and All Gold

    Tomato Sauce 700ml

    32

    90

    SAVE5.30

  • KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014 3

    Tharine Hurter

    DIE Gentegreerde Ontwikkelingsprogram

    (GOP) is groot uitbreidings of ontwikkeling

    wat deur verskeie instansies gefinansier

    word.

    Inwoners het nog kans om voorstelle vir

    projekte, wat deur die gemeenskap geden-

    tifiseer word, ter tafel te l.

    Vir die munisipaliteit se afdeling vir

    gemeenskaps- en nooddienste is die

    skouburg n groot probleem.

    Op die vergadering, wat Woensdag vir

    belanghebbendes in Kroonstad gehou is, is

    dit onder die aandag van die vergadering-

    gangers gebring dat die skouburg se

    lugversorgingstelsel al etlike jare buite

    werking is.

    Boonop is die brandblussers en vuurgor-

    dyn nie versien nie en oud.

    Wat vullisverwydering betref, is kommer

    uitgespreek oor die veiligheidsmaatrels by

    die vullisstortingsterrein, asook die

    vullisdromme wat in die sakekern van

    Kroonstad doelloos met sement opgevul is,

    en n instansie van buite Kroonstad wat

    advertensie-inkomste skep.

    n Brandweerwa word teen sowat R36 000

    per maand gehuur. Dt kom nadat die ou

    stasiegebou op Kroonstad afgebrand het en

    die brandweer nie toegerus was om sulke

    brande te blus nie.

    Blykbaar kos n brandweerwa sowat

    R1,8 miljoen en Thys Vermeulen,

    VF+-raadslid, meen teen die jaarlikse

    huurgeld kan n eie brandweerwa gekoop

    word.

    Wat die biblioteke betref, is n voorstel

    gemaak dat die Sarel Cilliers-museum, wat

    by die Steynstraat-biblioteek gehuisves

    word, na die Ou Stadsaal, die amptelike

    toerismekantoor van Moqhaka, verskuif

    moet word.

    Voordat dit kan gebeur, moet die

    museum eers met n uitbeelding van die

    Sotho-kulture voorsien word.

    Nood-en-rampbestuur verg deeglike

    samewerking van alle belanghebbendes

    wat boere insluit. In di stadium beskik

    Steynsrus en Viljoenskroon nie oor n

    brandweerdiens nie.

    Met n jaarlikse verlies van R4 miljoen

    per jaar bly die opknapping en bemarking

    van Kroonpark n uitdaging.

    Mariette Pittaway, DA-koukusleier, wil

    weet waarom die Kroonpark-komitee nie

    meer funksioneer nie. n Voorstel om die

    oord te privatiseer is ook gemaak.

    Die parke-afdeling is verheug oor die

    Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit se

    skenking om by Viljoenskroon onder meer

    n buitelug-gimnasium en bykomende

    parke te finansier.

    Piet Cordier, voorsitter van Kroonstad-

    besigheid-en-toerisme (KB&T), glo sakelui

    kan bydra om die estetika van die dorp op

    te hef deur verkeersirkels en eilande aan

    te neem en te verfraai.

    Hiervoor word terugvoering en die wyse

    waarop advertensieborde opgerig kan word

    gevra.

    Vir die verkeersafdeling is n padmerk-

    masjien aangekoop en internskappe vir

    aspirant-verkeersbeamptes word hier

    gehanteer.

    n Bron van kommer bly die instansie

    wat die verkeersbeamptes moet oplei wat

    nie geakkrediteer is om die beamptes van

    die nodige kwalifikasies te voorsien en dit

    toe te ken nie.

    Ongelukkig kan die Moqhaka-verkeers-

    beamptes nie voertuie wat oorlaai is,

    beboet nie, omdat dit buite die juris-

    diksie van die munisipale verkeers-

    beamptes val.

    Samewerking met die provinsiale

    verkeersafdeling beloof veldtogte om

    veral voertuie wat oorlaai is en die

    parkering van swaar voertuie n 22:00

    stop te sit.

    Inwoners se

    bydraes gevra

    DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Bloed-

    diens (SANBD) in Kroonstad se perso-

    neellede en gereelde skenkers het die

    jaarlikse Shavathon in samewerking

    met Kansa aangebied.

    Mense kon hier hul hare laat skeer of

    met kleurige spuitverf versier en

    daarmee saam n bydrae tot Kansa se

    kankernavorsing lewer.

    In samewerking met die Estetica Nail,

    Hair, Body & Slimming Clinic het die

    SANBD altesaam R1 043,10 vir mense

    met kanker ingesamel en 26 eenhede

    bloed is ontvang, s Bronwyn Petersen,

    skakelpraktisyn van die SANBD.

    Dit is baie belangrik om betrokke te

    wees by projekte wat n verskil in die

    gemeenskap kan maak.

    Dit is belangrik om ook te noem 27%

    van bloed word vir mediese gevalle,

    byvoorbeeld kankerbehandeling,

    gebruik. Kansa l ons dus baie na aan

    die hart.

    Die SANBD bedank graag die

    gemeenskap van Kroonstad vir hul

    ondersteuning.

    Besoek www.cansa.org.za vir meer

    inligting.

    Betrokkenheid tel

    PERSONEELLEDE van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) in n ligte

    luim op die jaarlikse Kansa-Shavaton wat op 1 Maart aangebied is. Van links is sr. Magda

    Stoltz, Leticha Nel, Phillemon Mogashoa en Anneke Britz. Foto: Bronwyn Petersen

  • 4 KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014

    Inwoners

    mt hul s s

    OM na die groot syfers met baie

    nulle op die verslae vir die Gente-

    greerde Ontwikkelingsprogram

    (GOP) te kyk laat n mens wonder

    of di groot bedrae wel in Moqhaka

    bestee word.

    Die feit is geld is beskikbaar om

    n dorp op te bou en uit te brei. Die

    estetika van n dorp en die eerste

    blik wek n blywende indruk by be-

    soekers en potensile beleggers.

    Dit gons in die binnekringe van

    Kroonstadse sakelui oor groot in-

    stansies wat groener weivelde in

    ander dorpe en stede gaan soek.

    Die N1-hoofweg tussen Kroonstad

    enVentersburgword binnekort ver-

    breed.

    Gerugte doen die ronde die in-

    stansie wat die konstruksiewerk

    van die hoofweg gaan doen, sal

    Reitzstraat, Cross-straat en Suid-

    weg oorbou.

    Dit is egter nognie deur kontrakte

    of enige amptelike aankondigings

    gerugsteun nie.

    Sakelui en ander belanghebben-

    des skitter in hul afwesigheid op be-

    langrike vergaderings om die dorp

    se toekoms en ontwikkeling te be-

    spreek.

    Wat egter kommerwekkend is, is

    die GOP-vergadering in Steynsrus

    waar raadslede van die DA voor

    dooiemansdeur in Matwangtlang

    moes staan.

    Woensdag se GOP-vergadering in

    Kroonstad was die ideale geleent-

    heid om bydraes oor die ontwikke-

    ling van die dorp te lewer.

    Hier het JihadMohapi, die uitvoe-

    rende burgemeester, en al die direk-

    teure van die onderskeie afdelings

    ook nie opgedaag nie. Thekiso Leie,

    die GOP-bestuurder, is glo siek.

    Boonop het die vergadering 45mi-

    nute laat begin.

    Gelukkig het amptenare wat nog

    al die jare diewadeur die drif getrek

    het vir belanghebbendes die syfers

    en die vordering van projekte mooi

    uiteengesit.

    Dit bly inwoners se reg om bydra-

    es te lewer.

    Die kwessie is egter inwoners wat

    nie meer in die omgewing waarin

    hul woon, werk en ontspan belang

    stel nie.

    Mre is daar nog kans om in Vil-

    joenskroon, Vierfontein, die Rehau-

    etswe- en Tshepahalo-skole en die

    Northleigh-saal voorstelle te lewer.

    Moenie skroom om

    euwels te

    openbaar nie

    JEAN HATTINGH, Kroonstad:

    DANKIE aanFelicity Combrinkwat in haar

    brief in Kroonnuus van 11 Maart die moed ge-

    toon het om skokkende gevalle van die on-

    menslike behandeling van pasinte in die Boi-

    tumelo-hospitaal onder die mense se aandag

    te bring.

    Dit laat n mens dink aan wat Victor Frankl

    in sy boekMans search for meaning ges het:

    Dit gaan sleg met die mens wanneer die

    werklikheid waarin hy hom bevind, erger as

    die slegste nagmerrie is wat hy nog gehad

    het.

    Dit het lankal tyd geword dat swak diens in

    die openbaar aan die groot klok gehang word

    met stawende bewyse en name van die mens

    of mense wat na bewering sy of haar plig ver-

    suim het.

    Of n instansie, in die geval n hospitaal,

    waarvan die toerusting buitewerking is of nie

    op peil is nie.

    Dit moet elkeen se plig wees om eendragtig

    saam te staan om laksheid en ander euwels

    uit te roei deur ongesiens des persoons of in-

    stansie nie te skroom om dit wat verkeerd is

    openbaar te maak nie.

    Tree ons nie daadwerklik op nie, vat die in-

    druk pos dienslewering is op peil swak diens

    word (bly) dan die norm.

    Kroonnuus

    Posbus 309, Kroonstad, 9459

    HOOFARTIKEL

    Loop n meer as n eeu steeds oor van genade

    DIJZELDRIFT sowat 10 km buite Kroonstad. Die keerwal is meer as 100 jaar gelede al gebou. Lieflike ren het

    die afgelope maand in die omgewing uitgesak. Dit bring verligting vir boere en veral wat somergewasse en weiding

    betref. Boere word gemaan om betyds brandbane in die kampe en langs die paaie te sny. Foto: Tharine Hurter

    WEENS die vakansiedag

    Vrydag sal adverteerders n

    dag vroer hul advertensies in

    Kroonnuus moet bespreek.

    Kontak Annetjie Cloete,

    Eliane Herbst of Bongiwe

    Sethole hieromtrent by

    056-212-3171.

    Bespreek advertensies vroer

  • KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014 5

    R100R100

    R100R100

    1010

    CLASSESCLASSES

    LEARNERS LICENCELEARNERS LICENCE

    As From 1 February 2014As From 1 February 2014

    SPECIALSPECIALSPECIALSPECIAL

    DRIVING CLASSES

    WE DO

    COMPUTERIZED

    LEARNER LICENCES

    WE DO

    COMPUTERIZED

    LEARNER LICENCES

    SA DRIVING SCHOOL

    C/o Hill & Oranje Street, Kroonstad

    Tel: 056 213 4220

    Gerry Couvaras

    083 726 6123

  • 6 KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014

    care truth dignity passion participation

    www.humanjobs.co.za Human Communications 107582

    To find out more about Netcare, please visit

    Care, truth, dignity, passion and participation:

    The foundations on which Netcare is built

    As the largest private hospital network in South Africa and the biggest

    trainer of healthcare workers, we are well placed to offer the best-quality

    care to patients and the best working environment for employees.

    Netcare Kroon Hospital

    Debtors/Bank Clerk

    Key performance areas:

    Process debtors payments while adhering to all relevant policies and

    procedures

    Prepare invoices, issue receipts and statements, and control payments

    being received

    Deal with customer account-related enquiries

    Control Hospital supply orders and allocate order numbers

    Prepare debtors reconciliation on a monthly basis

    Process all EFT payments.

    Core qualification and experience requirements:

    A Grade 12 (with Accounting HG)

    2 years administrative debtors experience in a hospital environment

    Computer literacy, including working knowledge of Excel and SAP

    The capacity to identify and respond to the needs of internal and external

    customers

    The ability to make decisions timeously and take responsibility for the

    consequences.

    NETCARE IS AN EQUAL OPPORTUNITY EMPLOYER

    The Companys approved Employment Equity plan and targets will

    be considered part of the recruitment process. Netcare actively

    supports the recruitment of people with disabilities.

    Netcare has been certified as the best employer in the

    South African Healthcare category. Should our vision

    of excellence resonate with you and you meet the

    above criteria, please forward your CV to Leandre Bouwer

    at [email protected] or fax to (056) 213-2626 by

    no later than 25 March 2014.

    Tharine Hurter

    BRENTPARK het n krisiskomi-

    tee begin om dwelmmisbruik in

    die woonbuurt uit te roei.

    Die gemeenskap word genooi

    om op Vrydag 21 Maart om 10:00

    saam die strate te pak. Dit begin

    by die gemeenskapsentrum. Bel

    Gladys Louw by 078-991-7769.

    Stap teen dwelms in Brentpark

    Anne-Lize Jansen van Vuuren

    n ONDERWYSER van my op skool was

    vir my s n inspirasie dat ek ook vir

    kinders wil beteken wat sy vir my beteken

    het, s Tanya Green, n onderwyser aan

    die Horskool Kroonstad (Blouskool).

    Sy het onlangs op die Noordwes-universi-

    teit se herfsgradeplegtigheid die graad BEd

    intermedir en senior ontvang. Haar vakke

    is Engels en wiskunde.

    Sy s sy het hoofsaaklik in Villiers

    grootgeword en het aan die Horskool

    Wilgerivier in Frankfort gematrikuleer. Op

    skool het sy aan atletiek en netbal deelge-

    neem en meisiekrieket gespeel. Sy het ook

    aan revue deelgeneem.

    Ek wil meer vir kinders beteken as om

    net skool te hou. Dit is vir my belangrik om

    passie en deursettingsvermo by hulle tuis

    te bring. Ek hou van sport en die afrigting

    daarvan en dit was vir my nog n oorweging

    om onderwys my beroep te maak, s di

    enigste kind van Lize en Terence Green.

    Leerkragwil jonges inspireer

    TANYA GREEN

    op haar grade-

    plegtigheid.

    Anne-Liz Jansen

    van Vuuren

    DIE onderwys is nie

    vir my n beroep nie,

    dit is vir my n roe-

    ping, s Andrew

    Coetzee, n onderwy-

    ser in meganiese teg-

    nologie aan die Hor-

    skool Kroonstad

    (Blouskool).

    Hy het in Bethle-

    hem grootgeword en

    aan die Horskool

    Witteberg gematriku-

    leer.

    My pa is oorlede

    toe ek 11 jaar oud was

    en daar was net nie

    geld om verder te stu-

    deer nie.

    Ek is boonop die

    oudste kind en moes

    n skool noodgedwon-

    ge gaan werk.

    Vier jaar lank was

    ek n vuil, ghriesbe-

    smeerde appie wat

    teen R1 000 n maand

    gewerk het.

    Die geluk by die

    ongeluk was toe ek by

    die werk seergekry

    het en n rukkie buite

    aksie was.

    Dit was die keer-

    punt en ek het besef

    ek kan nie die res van

    my lewe so voortgaan

    nie.

    Ek het om beurse

    aansoek gedoen en be-

    sluit ek gaan my

    droom nastreef en n

    onderwyser word, s

    di jong man met die

    skaam glimlag.

    Hy erken dit was

    soms moeilik en dat

    hy meer as een keer

    wou moed opgee,

    maar hy het deurge-

    druk en het op die

    Noordwes-universi-

    teit se herfsgradepleg-

    tigheid sy BEd graad

    (tegnika) in senior en

    verdere onderwys en

    opleiding met lof ont-

    vang.

    Syhardewerk is be-

    loon enhy is in 2013 as

    diuniversiteit se top-

    student in meganiese

    tegnologie aangewys.

    Die lewe is goed

    vir my ek wys leer-

    linge hoe n mens teo-

    rie in die praktyk toe-

    pas enekhoubaievan

    my werk.

    Boonop is ek ver-

    loof aan die liefde van

    my lewe, Jeanne-Ma-

    rie Paul, n onderwy-

    ser aan die Voor-

    waarts-skool.

    Ek sal enigiemand

    aanraai om te onthou

    dit is nooit te laat om

    jou droom te verwe-

    sentlik nie.

    Moet nooit moed

    opgee nie, s Coet-

    zee.

    Droom

    waar

    n jare

    se

    vasbyt

    ANDREW COETZEE

    spog met sy graad in

    onderwys. Foto: Anne-Li-

    z Jansen van Vuuren

    VEILINGS

  • KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014 7

    Tharine Hurter

    KOPPIES. Die jaarlikse

    Paaskonferensie van die NG

    kerk Koppies Weltevrede vind

    van Vrydag 18 tot Sondag 20

    April by die kerk plaas.

    Vanjaar se tema is Die Kruis

    en die Heilige Gees. Plekbespre-

    king is voor 4 April noodsaaklik.

    Bel Hannetjie Prinsloo van 08:00

    tot 12:00 by 056-777-1762.

    Paaskonferensie weer gehou

    Martin Venter

    SEDERT verlede jaar

    dat Kroonstad die

    kroon van die

    Cheetah-uitdaagreeks

    dra en dus onoor-

    wonne in die liga

    was, het hy sy

    onoorwonne status

    prysgegee toe hy di

    Saterdag deur

    Collegians van

    Bloemfontein op sy

    tuisveld naelskraap

    met 19-21 geklop is.

    In teenstelling met

    die eerste twee

    rondes het die

    tuisspan van

    Kroonstad hom teen

    n taaier aanslag van

    die besoekers

    vasgeloop en gou

    agtergekom die

    wedstryd kan nie so

    maklik gewen word

    as die vorige

    kragmetings nie.

    Die besoekers het

    dadelik n paar

    krake in die tuis-

    span se verdediging

    uitgewys met die

    manier waarop hulle

    die bal gedra en

    beskerm het. N

    sowat 13 minute se

    spel, wat hoofsaaklik

    tussen Kroonstad se

    halfgebied en

    kwartlyn plaasge-

    vind het, het die

    besoekers eerste

    punte aangeteken

    deur n strafskop

    wat deur die

    tuisspan binne

    trefafstand afgestaan

    is, tussen die pale

    deur te jaag. Die

    telling het toe op 0-3

    in die besoekers se

    guns gestaan.

    Kroonstad het wel

    vinnig teruggeslaan

    en die besoekers in

    hul gebied gedwing

    en hier n strafskop

    gekry.

    Tiaan van Wyk

    het weer soos die

    vorige naweek sy

    skopskoen aangehad

    en n 17 minute die

    telbord op 3 punte

    elk gelyk laat trek.

    Die spel het van

    daar af heeltyd

    wipplank gery. Tien

    minute later het die

    tuisspan weer in die

    gebied van die

    besoekers n straf-

    skop gekry wat Van

    Wyk weer sekuur

    deur die pale gejaag

    het om die tuisspan

    die eerste keer in die

    wedstryd met 6-3 te

    laat voorloop. Teen

    lemoentyd het

    Kroonstad nog n

    strafskop afgestaan

    waarmee die

    besoekers die telbord

    op 6 punte elk gelyk

    kon laat trek.

    Collegians het

    vroeg in die twee

    helfte met n groot

    aanslag vorendag

    gekom en verder die

    krake in Kroonstad

    se verdediging laat

    wys. Die tuisspan

    kon nie so baljaar

    soos in die vorige

    wedstryde nie,

    aangesien die span

    hom meer gelyke

    kompetisie gebied

    het.

    Kroonstad kom die

    naweek om 16:00 in

    Bloemfontein teen

    Bloemfontein-Polisie

    te staan.

    Op Vrydag 11

    April begin die

    Griffonsliga wanneer

    Kroonstad om 20:15

    op sy tuisveld teen

    Welkom-Polisie sal

    uitdraf.

    Punte en puntema-

    kers: Kroonstad 19

    (6) Drie: Lucas

    Boucher. Doelskop:

    Tiaan van Wyk.

    Strafskoppe: Van

    Wyk (4). Collegians

    21 (6).

    Kroonstad kou harde bene

  • 8 KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014

    AVB KROONNUUS 1

    Kroonstad Tak

    Hillstraat 18

    Kroonstad

    Tel: (056) 212 4129

    Welkom Tak

    Muizenstraat 38

    Welkom

    Tel: (057) 352 2307

    Die lewe mag wel oor

    die reis gaan...

    ...maar dit gaan ook oor hoe jy

    klaar maak.

    Met bykans 100 jaar ondervinding in begrafnis-

    versekering en begrafnisdiens, verseker AVBOB

    dat daar goed na jou en jou geliefdes omgesien

    sal word.

    KRY TOT R4000 KORTING OP N

    BEGRAFNIS

    Alle lewens wat deur n AVBOB-polis verseker is kwalifiseer vir

    gratis vervoer van die oorledene in Suid-Afrika en tot R4000

    korting op n begrafnis op voorwaarde dat die begrafnis deur

    AVBOB Begrafnisdiens uitgevoer word.

    Terme en voorwaardes geld.

    Onderlinge Versekeringsgenootskap AVBOB is n gemagtigde finansile diensteverskaffer.

    Vir meer inligting kontak ons

    Ons is hier vir jou

    www.aucor.com

    Besigtiging: Maandag, 24Maart (08h30 - 16h30)

    Herbert: 0780990635

    Datum: Dinsdag25Maart @10h30 | Perseel: Krugerlaan1 , Estoire,Bloemfontein

    GPS: S2906.767O02616.567

    BANK- & VLOOT-

    160X

    VOERTUIE&VRAGMOTORS

    Vir Finansiering kontak:

    Celest 082 374 5078

    Voertuie Bakkies SNVs MiniBusse Motorfietse Nie-Lopend

    Voorhakers 2009Terex TLT Wipbakvragmotor Steenaanleg

    BESOEK: www.aucor.com Vir Volledige Besonderhede & Fotos

    Voorwaardes:Elke kopermoet registreer om tebie. Bewys van adres en ID-Dokumentbenodig vir FICA-registrasie. Registrasiedeposito vanR10000per banktjek, debiet/kredietkaart

    of EFO. Geenkontant!Behoorlik gelas, sal Aucor die volgende aanvul enper publieke veiling verkoop. Terme&Voorwaardes geld.WesBank, a divisionof FirstRandBank Ltd. An

    authorisedfinancial services and credit provider. NCRCP20.Afslaer: JacquesvanderLinde

    Registrasievereistes: Elke koper moet registreer om te bie. Bewys van adres & ID-dokument word benodig vir FICA-

    registrasie. Registrasiedeposito van R10 000 (LOSBATES) is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, krediet- of

    debietkaart of EFO. GEEN KONTANT! EIENDOM: 10% Deposito op die bodprys betaalbaar met die val van die hamer.

    Terme & Voorwaardes van toepassing. ONDERHEWIG AANVERANDERING SONDER VOORAFKENNISGEWING. Rels van

    die veiling, advertensies en volledige lys beskikbaar opwww.aucor.com. Afslaer: Jacques van der Linde

    Besigtingsdatum:

    Woensdag, 26 Maart (09h00 - 16h30)

    Maureen (eiendom): 083 790 0085

    Simon (losbates): 082 444 4066

    Per instruksiedeur JPVermeulenKonstruksie&Vervoer, sal

    Aucordievolgendeaanvul enperpubliekeveilingverkoop:

    Datum: Donderdag, 27 Maart om 10:30

    Perseel: 6 Kalkstraat, Industrile Area, Kathu

    BESIGHEID-

    SLUITINGS-

    VEILING

    www.aucor.com

    property|wheels|movables

    4000MEIENDOMMETVERBETERINGS

    KATHU INDUSTRILE AREA

    GPS:S2742.599,E0232.3284

    Voorhakers, Vragmotors,Wipbakke, Sleepwaens,

    Busse, Voertuie, Bakkies, TLTs, Laaigrawe, Konstruksie-,

    Werkswinkel- & Ingenieurstoerusting, Motors, Onder-

    dele, Verskeie Staalpype, Tonne Skrootmetaal, Bou-

    materiaal, Kantoor- & Huishoudelike Meubels, ens.

    Horses, Trailers, vehicles, LDVs, Trucks, Construction, TLB, FEL

    VRAGMOTORS KONSTRUKSIE BAKKIES, ENS.

    SEKTORPOLISI-

    RING kan misdaad in

    jou omgewing stopsit.

    Boere kan mre om

    10:00 in die Ou Stad-

    saal bydraes lewer om

    polisiring opplase en

    in distrikte te verbe-

    ter.

    Om 17:00 word in-

    woners van Kroon-

    stad se sektor 4 genooi

    omook in dieOuStad-

    saal byeen te kom.

    Op 26 Maart kan in-

    woners van sektor 2

    om 17:00 in Huis Edel-

    kroon in Meyerstraat

    bydraes lewer.

    Op 27 Maart om

    17:00 kan inwoners

    van Brentpark en om-

    gewing die vergade-

    ring in die gemeen-

    skapsaal bywoon.

    Op 9 April om 17:30

    sal die Kroonstadge-

    meenskapspolisi-

    ringsforum symaand-

    vergadering in die Po-

    lisiekantien langs

    Kroonpark hou.

    Pak s

    misdaad

  • KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014 9

    DANICA VAN ZYL is n leerling aan die Afri-

    kaanse Horskool (Rooies) wat aan die einde

    van 2013 as lid van die Suid-Afrikaanse o.13-

    tennisspan na Maleisi getoer het. Slegs 14

    meisies en 14 seuns word vir die span gekies.

    OpdiePenang- internasionale ope toernooi het

    Danica en haar dubbelspelmaat n bronsme-

    dalje vir hul derde plek ontvang. Op die tweede

    toernooi, die Perlis- internasionale kampioen-

    skaptoernooi, het die paar n silwermedalje in

    die dubbelspelstryd gewen. Danica was ook

    onder die topagt spelers in die enkelspeltoer-

    nooi. Foto: Tinkie Hattingh

    EiendommeEiendommeEiendomme

    911

  • 10 KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014

    SOEK, KOOP, VERKOOP

    VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

    SPYSENIERING

    & LOKALE

    1401

    FME WEDDING &

    PARTY PLANNER

    Onthaal, spyseniering,

    dekor, tafels, stoele,

    stoeloortreksels,

    kandelare, 'underplates',

    breekware, tafeldoeke,

    rooitapyt - 079 515 8814

    HOUSE OF DCOR

    Hillstraat 20 Hill Street

    Nuwe adres!

    Oorkant Paint Shop

    Verhuring van

    dcor vir alle funksies

    Skakel 082 554 5852 of

    056 212 2517

    KINDERVERMAAK

    1405

    SPRINGKASTELE EN

    GLYBANE TE HUUR

    (Nog in baie goeie

    toestand) Splinternuut

    Skakel 082 889 5392

    GESONDHEID &

    SKOONHEID

    1430

    Heaven@Hand Special

    A Giant foot file plus a

    winter foot cream just

    R 59.99 Spend R100 every

    Thurs or Friday at Planet

    Nails and pop a balloon for

    prizes - 056 215 2025

    56 Murray st Kroonstad

    OP SOEK NA

    1485

    I am looking for knitting

    machines: Empisals and

    Passaps, in any condition.

    Will pay cash. Contact

    Cecilia 082 482 4686.

    TE KOOP

    BOUMATERIAAL

    1610

    KLEIBAKSTENE

    IS BETER -

    BERTS BRICKS

    (Potchefstroom)

    Kleipleisterstene,

    Kleisierstene,

    Kleiplaveiselstene,

    Sement maxi stene,

    Sementpleisterstene,

    Sementplaveiselstene,

    Minimum vragte in

    Kroonstad en omgewing

    10 000 bakstene.

    018 292 1615

    www.bertsbricks.co.za

    ALLERLEI

    1655

    DECORATIVE WALL

    VINYL STICKERS

    for every room.

    Top Carpets

    056 212 5507

    NEW STOCK &

    SPECIALS -

    Top Tile

    056 212 5507

    AFROX SILINDERS

    TE KOOP -

    Oxygen & Acetylene

    R 1 700 per silinder

    Skakel 073 744 2312

    VEEVOER

    LUSERN TE KOOP

    Kontak 082 574 7048

    of

    082 264 6222

    TROETELDIERE

    1660

    JACK RUSSEL

    HONDJIES TE KOOP

    Beskikbaar 15 Maart

    Skakel

    079 887 5025

    ST BERNARD

    HONDJIES te koop

    2 reune, 2 tewe. Ingent

    en ontwurm. 8 weke oud

    R 2 500 - 076 876 8990

    ALGEMENE &

    HUISDIENSTE

    BOUWERK &

    KONSTRUKSIE

    1801

    BUSMAR BOUERS

    & LAPA'S

    16 Jaar ondervinding.

    Geen werk te klein.

    Verwysings beskikbaar.

    083 390 2702

    ALLERLEI

    1845

    KINGS BLINDS:

    Alle tipes blinders -

    ook was-

    en herstelwerk

    Skakel 082 783 1396.

    LEKKENDE DAK?

    Skakel die spesialis-

    waterdigter. Gratis

    kwotasie. Meer as 22 jaar

    ondervinding. 10 jaar-

    waarborg. Skakel Luther

    Cronje 082 891 4052

    MAAK EN

    RESTOUREER

    van houtmeubels.

    SLYP VAN ELEKTRIESE

    SKAAFLEMME (HOUT)

    > BRAAIHOENDERS

    BESKIKBAAR.

    Skakel Dave Jordaan

    082 573 9927

    MIGHTY & DR

    PLUMBING: Building,

    welding, plumbing,

    geysers, gutters, paving,

    drains, leaking roof

    repairs, tiling, painting.

    Low, low prices.

    Managing director:

    Daniels. 073 361 1552.

    Email: danielntholengda

    @gmail.com

    QUALITY CLEANING

    SERVICES

    *Was van matte,

    matrasse,

    sitkamerstelle ens.

    * Vriendelike en

    professionele diens

    * Gratis kwotasies

    * 2 jaar ondervinding in

    matwas bedryf

    * Skoonmaak van huise,

    vensters en mure was.

    Skakel Liefie Victor

    082 368 0959

    SKUUR & VERNIS VAN

    HOUTVLOERE

    Kontak Dawie

    082 558 8741

    TAXIDIENSTE:

    Vir u en u pakkies.

    Bel net 45 min voor die tyd

    Skakel 076 215 2914

    VIR ALLE telwerk,

    staalwerk, verfwerk,

    bouwerk, loodgieter- en

    algemene herstelwerk en

    grasdakke. Skakel gerus

    083 255 6773.

    VOORSIEN &

    INSTALLEER VAN

    ALLE BLINDERS

    Top Carpets

    056 212 5507

    WAS VAN VOLVLOER-/

    LOS MATTE,

    banke & motorsitplekke

    Top Carpets

    056 212 5507

    VERFWERK

    1872

    VERVOER &

    BERGING

    1870

    HARNO VERVOER

    4- en 8-ton-trok

    beskikbaar vir die verwy-

    dering van bourommel

    en algemene vervoer-

    werk - 073 157 7248.

    JEF'S ALGEMENE

    VERVOER & NUTSMAN

    Verwydering van

    bourommel, takke en enige

    iets uit erwe ens. 083 494

    5877 Faks 056-212 1322

    TROK TE HUUR

    8 TON Trok te huur (met

    flappe) en drywer

    Meubels, Bourommel ens.

    Skakel Cindy 083 509 4374

    BOME

    1871

    HOUTKAPPERTJIE:

    083 568 1568

    Afsaag, 'trim' en verwyder

    van bome.

    Kaggelhout te koop.

    VAKANSIE

    & REIS

    AKKOMMODASIE

    2635

    JEFFREYSBAY

    HOLIDAY HOME -

    Modern home for 8 people

    now available all holidays

    Call Wande

    082 498 5661

    VOERTUIE

    VOERTUIE GESOEK

    OM TE KOOP

    3075

    EIENDOMME

    SAKEPERSELE

    3215

    PERSEEL TE HUUR

    BY TAXI RANK

    Skakel

    082 908 9555.

    PERSELE TE HUUR:

    Skakel

    082 908 9555.

    WOONSTELLE

    TE HUUR

    3250

    BATCHELOR

    WOONSTEL by die

    rivier te huur. Eie Stoep

    en tuin. Plesseymeter.

    Toesluit Motorhuis.

    Binne veilige kompleks.

    R 1 775 pm.

    Skakel 082 550 7624

    ROOMS AND FLATS

    TO LET.

    Contact

    082 908 9555.

    Woonstel te huur

    3 slaapkamer woonstel

    met stoof en onderdak

    parkering.

    Beskikbaar 1 Mei 2014.

    Geen troeteldiere.

    R2 860 pm. 082 376 1838

    TUINWOONSTELLE

    TE HUUR

    3265

    TE HUUR - 2 Slpk

    Tuinwoonstel in

    Presidensia @ R 2 200 pm

    water ingesluit

    Kontak 082 773 8667

    Eenman woonstel

    (bachelor) aan huis te

    huur vanaf 1 April 2014.

    Meubels of sonder

    meubels. R2000.00 pm

    DSTV, water en krag

    ingesluit. Kontak

    Pat 082 898 7527

    PRAGTIGE

    1 SLAAPKAMER

    Woonstel met plessey

    meter. Dadelik beskikbaar.

    R 2 300 pm - 082 789 2389

  • KROONNUUS, DINSDAG 18 MAART 2014 11

    HUISE TE KOOP

    3275

    GROOT HUIS TE KOOP

    TE STEYNSRUS

    2 Burger erwe, 3 Slpk,

    1 Sitk, 2 Spense, Kombuis

    2 storte met toiletgeriewe

    Dubbel Motorhuis, Afdak.

    Baie vrugte bome.

    2 Sterk boorgate. 1 Groot

    dam. 2 Meter Omheining

    6000 vkm. Prys R 400 000

    Skakel 056 471 0031 of

    072 055 6494

    HOUSE FOR SALE

    in Sentraal. House is in

    good condition and is

    very neat. 3 Bedrooms

    and 3 Bathrooms.

    Contact 072 634 2111

    or 082 908 9555

    HUIS TE KOOP:

    NOORDHOEK

    Netjiese 2Slpk huis

    Goeie belegging!!

    Kontak 082 264 6222

    HUISE TE HUUR

    3270

    HUIS TE HUUR:

    Netjiese 2 Slpk huis in

    Suidrand Kroonstad.

    Alle geriewe. Uiters geskik

    vir pensionarisse.

    2 Rondawels op dieselfde

    perseel. Elk volledig met

    eie krag voorsiening.

    Skakel eienaar

    082 780 7036

    HUIS TE HUUR

    2 Slp huis. Vanaf 1 April.

    Huur R2 600, huur en dep

    vooruit betaalbaar. Geen

    kredietburo - 056 212 6681

    KLEINHOEWES

    3320

    Sadler Eiendomme:

    Plot naby dorp,

    konferensie sentrum

    met fasiliteite,

    3x woonhuise,

    5 steen chalets, 5 hout

    chalets, karavaan

    staanplek plus karavane,

    Ablusieblok,

    Groot kragopwekker,

    verskeie pakkamers.

    Prys R3.2 miljoen

    (onderhandelbaar)

    Skakel 083 635 3372.

    MEENTHUISE

    TE KOOP

    3330

    GELEENTHEID WAT

    SELDE VOORKOM

    INDIEN OOIT!

    TOSKAANSE BOUSTYL:

    3-slk-meenthuis,

    2,5 badk,

    oopplanwoonarea,

    moderne ingerigte

    kombuis. Dubbelmotorh

    + onderdak parkering,

    veiligheidsmure,

    klein ontwerpte tuin.

    MAAR DIE BESTE,

    DIE EIENDOM KAN

    GEHUUR WORD MET

    OPSIE OM TE KOOP.

    SKAKEL 056 213 3024/

    082 922 6165 ALLE URE

    BETREKKINGS

    3600

    BETREKKINGS

    GESOEK

    3670

    LADY NEEDS ANY

    KIND OF WORK -

    Babysitting/ Domestic

    any kind of word.

    Contact 083 337 4547

    HUISWERKER IS

    OPSOEK NA WERK.

    Maan tot Vry

    of enige los dae.

    Skakel 073 1151 442

    DOMESTIC NEED

    WORK

    2 to 5 DAYS PER WEEK

    Contact 078 740 8908

    HUISWERKER IS

    DRINGEND OPSOEK

    NA WERK

    Maandag tot Vrydag

    Skakel 073 937 3183

    ALGEMEEN

    3680

    TREKKERDRYWER

    met geldige lisensie en

    met ondervinding

    076 1557 601

    GEKLASSIFISEERD

  • DIE Wanderers-netbalklub het begin oefen.

    Voornemende en oudnetbalspelers word

    genooi om die oefening by te woon. Dit is op

    Maandae en Donderdae om 17:30 by die

    Wanderers-netbalklub (langs Jukskeipark).

    Rig navrae aan Elize Schultz by 056-212-2494.

    Oefen netbal

    DIE Afrikaanse Hor-

    skool Kroonstad (Rooi-

    es) se swemmers het

    skitterend op die Vry-

    staatse interhor-

    swemkampioenskaps-

    byeenkoms gepresteer.

    Agttien skole het aan

    di byeenkoms deelge-

    neem. Die Rooies was

    vyfde algeheel. Die

    seunspan het die derde

    plek naas Grey-kollege

    en die Horskool Sen-

    traal gewen. Die swem-

    mers wat plekke op die

    byeenkoms behaal het,

    is, voor: Charn Oost-

    huizen (17 tot 19 jaar)

    met twee derde plekke;

    van links, agter: CJ Bar-

    nard (15 en 16 jaar) met

    een tweede plek, Wian-

    dr Erasmus (17 tot 19

    jaar) met een eerste en

    een tweede plek enWP

    Wessels (17 tot 19 jaar)

    met een derde plek.

    Foto: Tinkie Hattingh

    ROBBIE LE ROUX (15 en 16 jaar) spog met drie eerste plekke en twee tweede

    plekke op die Vrystaatse interhorswemkampioenskapsbyeenkoms. Hy het ook

    tweede as die senior victor ludorum geindig. Foto: Super Image

    VAN die meisiesatlete van die Horskool Kroonstad (Bloues) wat na die Vrystaatkampioenskapsbyeenkoms

    in Sasolburg deurgedring het, is van links, voor: Ananke Loubser, Zelmari Coetzee, Annie Botha, Cezanne Wes-

    sels, HelenWelgemoed, RuthWessels en Corrie Steyn; agter: Annie van derWalt, Sun van derMerwe, Letecia

    Engelbrecht, Jossie Steyn en Rethabile Nyelele. Foto: Anne-Liz Jansen van Vuuren

    VAN die leerlinge van die Horskool Kroonstad (Bloues) wat tot die Vrystaatkampioenskapsbyeenkoms in Sasol-

    burg deurgedring het, is van links, voor: Jako van derMerwe, Joubert Rossouw, Schalk Pelser, BohlokwaMatlalet-

    sa, Jason Fourie en AJ Kruger; agter: SJ Kruger, Lenku Oosthuizen, Jo Jardim, Janco van Jaarsveld en Dicky

    Gojana. Foto: Anne-Liz Jansen van Vuuren

    Op pad na byeenkoms