11
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 3 JUNIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS FREDERICK WOEST is as Mnr. Bolyf gekroon. Hy is lid van die Rough Stock Rodeo-klub. VET pret vir waaghalsige bulryers van Rough Stock Rodeo. ’n Groot byeenkoms met bulry, perdry, asook skaapry, is Saterdag by die Kroon-boma ten bate van die Kroonstad-kinder- sorgaksie aange- bied. Meer as 1 000 besoekers het die geleentheid byge- woon. Foto’s: Tharine Hurter KLOU vas, cowboy! ROUGH STOCK RODEO se nuwe matador – met net ’n drom vir besker- ming. ’n Bul vir sports Besoek ons by www.kroonnuus.co.za vir nuus en foto’s.

Kroonnuuskn 20140603

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140603

Citation preview

Page 1: Kroonnuuskn 20140603

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 3 JUNIE 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

FREDERICK WOEST is as Mnr. Bolyf gekroon. Hy is lid van die RoughStock Rodeo­klub.

VET pret virwaaghalsige bulryersvan Rough StockRodeo. ’n Grootbyeenkoms metbulry, perdry, asookskaapry, is Saterdagby die Kroon­bomaten bate van dieKroonstad­kinder­sorgaksie aange­bied. Meer as 1 000besoekers het diegeleentheid byge­woon.

Foto’s: Tharine Hurter

KLOU vas, cowboy!

ROUGHSTOCKRODEO se nuwematador –met net ’n drom vir besker­ming.

’n Bul vir sports

Besoek ons by www.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s.

Page 2: Kroonnuuskn 20140603

2 KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014

DIT is weer tyd vir die Afri-kaanse Hoërskool Kroonstad(Rooies) se skaapkopete endansparty.Dit word op Vrydag 20 Junie

om 19:00 in die skoolsaal gehou.

Kaartjies teen R150 perpersoon is by die finansiëlekantoor beskikbaar.Vir die minder avontuurlusti-

ge eters is daar ’n keuse tussen’n heel hoender of afvalpotjie.

Rooies houweer skaapkopete

DIE jaarlikse massakoorfees van die Kroon-Primêre Skool word Vrydag om 18:30 insamewerking met die Suid-AfrikaanseLeërorkes in die Kroonstad-skouburgaangebied.Die massakoor sal onder leiding van maj.

Dawie Fourie met die Suid-AfrikaanseLëerorkes met die laerskoolkore van diestreek uitgevoer word.Koornommers met die Kroonstadse

laerskole van die Primêre Skool Kroonheu-wel (junior en senior kore), Kroon Primêr,asook die revuegroep van die SentraleVolkskool, is op die program.Bethlehem se kore sluit die Laerskole

Jordania en Truida Kestell in, asook dieEd-u-College-koor van Qwaqwa.Die kore van Sasolburg se puik Laer-

skool Leeuwspruit en Aurora vanWelkom kom ook hier byeen vir diehoogtepunt op die jaarkalender vanKroonstad.Kaartjies is teen R35 per persoon by

die deur of by die Kroon-laerskool beskik-baar.Voorskoolse kinders kan die koorfees

gratis bywoon.

Koorfees beplan

Tharine Hurter

WANNEER jy jou oëtoemaak en na diepragtige klanke luis-terwatuit die panflui-te kom wat PieterVenter (68) vervaar-dig en bespeel, sal diesintuie geprikkelword om meer te wilsien. Maak jou oë danoop en bekyk die im-pressionistiese skil-derye wat hy skilderen jy salweet: Pieter ismet kunstalente geseën.Hy het van sy skilderye afgeneem en op Face-

book geplaas en op dié sosiale netwerk het dieorganiseerders sy werke gesien en hom gena-der om op die Suid-Afrikaanse Kunsteweek inOktober in Clarens te kom skilder en uit te stal.Die afgelope ses jaar woon Pieter en sy vrou,

Trudie, op ’n plaas buiteKroonstad in dieMelk-huisie. Die melkstal het hy in ’n werkwinkelomgeskep waar hy skilder en besonderse pan-fluite vervaardig.Dié musikant is geen vreemdeling in Kroon-

stad nie en het destyds in die gevangenisdiensse orkes gespeel. Hy het tot onlangs nog in Pre-toria, Gauteng, die sanger Lize Stassen op diepanfluit begelei.Hy skilder met net vier kleure olieverf, bui-

ten swart en wit.“Blou is nie my gunsteling-kleur nie, maar

ek is tog lief daarvoor omwolke te skilder.Hier-voor gebruik ek swart en wit en wanneer jymooi kyk, sal die blou van die wolke mooi uit-wys,” vertel Pieter.Die vier kleurewat hy verkies, is raw amber,

napels yellow, sap green en burnt sienna. Hy ge-bruik net nege paletmesse en het sy eie palet-messe vervaardig om vir sy hand buigbaar tewees.“Dit is makliker om skoon te maak as jy met

paletmesse skilder. Jy vee die mes net af. Metkwaste moet jy met terpentyn spook om allesskoon te kry.”Aanvanklik was sy skilderstyl “gewoon en

soos wat almal skilder. Ek wou ophou skilderen het letterlik opmyknieë gegaan en gebid virhulp om ’n ander styl wat uniek is te kan volg.Die volgende dag het ek met die paletmesse dierowwe hale en impressionistiese werke geskil-der en ek kyk nie een dag terug nie,” sê hy.Wat sy panfluite betref, vervaardig hy fluite

wat oor een oktaaf strek en vir die professione-le, groter weergawe een wat oor drie oktawestrek. Hy het begin afwyk om panfluite net vanSpaanse riet te maak en begin om fluite uit in-heemse houtsoorte soos die Zimbabwiese Afri-ka-rooshout en Knysna-swarthout, te maak.Om ’n panfluit te maak en te stem gebruik

hy kurkproppe omdie perfekte klank te kry. Sygunsteling-panfluit het sowat 410 werkuur ge-verg om te vervaardig.Aangesien Pieter ’n pensioentrekker is, is dit

nogal moeilik om die deelnamekoste vir diekunsteweek by te bring. Hy het die meeste vansy skilderye “sommer weggegee”, maar dees-dae begin die bestellings inkom en hy hoop omnog groter naam inSuid-Afrika temaak. ’n Por-tefeulje is in die vooruitsig waarby van sy skil-deryemetgepaste gedigteby ingevoeg salword.Hy is sy dogter, Marina Rouz, ewig dankbaar

vir die stelletjie Marie-verf met ’n doek wat sy20 jaar gelede aan hom geskenk het, omdat hynog altyd ’n hunkering gehad het om te skilder.Sy seun is Daniel Venter en albei kinders is

ook met kunstalente geseën.Mense wat graag met hom in verbinding wil

tree, kan hom by 076-075-0613 bel.

Man van vele talente

PIETER VENTER is’n musikant wat daar­in spesialiseer ompanfluite te vervaar­dig en is boonop ’ngerekende skilder watna die Suid­Afrikaan­se Kunsteweek in Ok­tober in Clarens, Oos­Vrystaat, genooi isom daar te skilder.

Foto: Tharine Hurter

’n SKILDERYwatPieter Ventermet paletmesse geskilder het. Foto:Verskaf

‘Ek wou op­hou skilder enhet letterlik opmy knieë ge­gaan en gebidvir hulp om ’nander styl watuniek is te kanvolg.’

Page 3: Kroonnuuskn 20140603

KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014 3

TONG in die kies kangesê word dat dié tropbeeste dalk in die kroegby die hotel wil gaansuip. Kroonnuus het diérondloperbeesteWoensdag en Donder­dag in Noordweg,Kroonstad, digitaal vas­gevang. Dié pad is eenvan die hooftoegangs­roetes na die dorp.Kroonstad beskik nieoor ’n skut nie. Die tropbeeste het rustig oordie dubbelweg voor dieHaCienda­hotel in diedorp gestap en kan ’ngevaar vir motoristeskep.Wat dink jy hier­van? Lewer kommen­taar by www.kroon­nuus.co.za.

Foto: Tharine Hurter

Ken niepadreëls

Tharine Hurter

DIE beoordelaars van Spontaan se streekoudisie vir Kroonnuus het besluit om dieoudisie, wat Vrydag in Kroonstad gehou souword, na Woensdag 11 Junie om 17:00 in dieBronco’s-restaurant, Kroonstad, uit te stel.Kroonstad is bekend vir sy talentvolle

sangers, dramaturge, dansers en grapvertel-lers. Kom na die oudisie, wys jou talent enverteenwoordig Kroonnuus op die Vryfees op19 Julie in die Blêrkas.Reëls: Nie net sangers nie, maar enigeen

met ’n besonderse talent, kan nou deelneem.Deelnemers moet alles wat hulle vir die

optrede nodig het, self verskaf – ook as ’nCD-speler vir agtergrondmusiek benodig

word. Deelnemers moet ouer as 16 jaar wees.Inskrywing is gratis. As jy as ’n streekwen-ner aangewys word, moet jy op Saterdag 19Julie op die Vryfees wees om jou staal in dieeindronde op die Blêrkas-verhoog te toon.Die wenner van elke streek sal net ná dieoudisie aangekondig word.As jy as een van die streekwenners gekies

word, moet jy jou eie vervoer en verblyf naBloemfontein reël. Die beoordelaars behoudie reg voor om nie ’n streekwenner te kiesindien ’n gepaste kandidaat nie beskikbaar isnie. As jy nog vrae het, skryf aan [email protected] of skakel 083-627-7017.Die volgende pryse is op die spel:

) SpecSavers: pryse van R3 000.) ExecuSpecs: pryse van R5 800.

) Z PR Communication and Public RelationsConsultants: ’n Publisiteits-en-bemarkingpak-ket van R5 000 vir elke finalis, insluitend ’nkonsultasie met die Z PR-span, ’n professione-le CV, die ontwerp van ’n CD-omslag,visitekaartjies, ’n professionele profiel,Facebook-profiel en vyf nuusverklarings. Diewaarde van die prys is R40 000.) Atlantis-gastehuis: Verblyf van R4 100. Diewenner, naaswenner en derdeplekwennerwen elkeen twee nagte se verblyf vir tweemense, ontbyt ingesluit.) PCB Productions: ’n Fotosessie vir diewenner, naaswenner en derdeplekwennervan R4 500.) DV Village Music: Drie mikrofone terwaarde van R4 500.

Spontaan-oudisies se datum verskuif

Page 4: Kroonnuuskn 20140603

4 KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014

Rodeo eerstevir die dorpDIE tyd vlieg en die helfte van 2014is reeds verby.

Saterdag het soveel dinge op diedorp gebeur.

Nie net het drie kerke hul basaarsen die maandelikse vlooimark aan-gebied nie, maar die eerste keer inKroonstad se geskiedenis is ’n regterodeo by die Kroon-boma buiteKroonstad aangebied.

Die opkoms na die geleentheid ge-tuig van inwoners se lus om iets an-ders te doen. Die beste van die ge-leentheid is nie die waaghalsige ry-ers van bulle, perde en skape nie,maar die geld wat ten bate van dieKroonstad-kindersorgaksie ingesa-mel is.

Met ’n gevestigde toerismekan-toor in die dorp is dit egter nodig omorganiseerders van geleenthede,wat natuurlik kerkgeleenthede in-sluit, aan te moedig om beter enmeer met mekaar te gesels om toe tesien dat geleenthede nie oorvleuel

nie.AltaNel vanKroonstad-besigheid-

en-toerisme (KB&T) het reeds ’njaarkalender by die Ou Stadsaalwaar die dagboekinskrywings nou-keurig aangeteken kan word. Ditsou wys wees om voordat ’n geleent-heid gereël word, hier te kyk watterdatums kan die meeste voete na jougeleenthede lok.Kroonnuus wil egter nie swartgal-

lig wees nie, maar dit is net ’n prak-tiese voorstel. Die trommel met diebesteebare inkomste in ’n dorp ismaar net só groot.

Op ’n ander punt wil Kroonnuustog talentvolle sangers, dansers,grapvertellers, dramaturge of kul-kunstenaars nooi om hul talent bydie Spontaan-oudisie, wat spesiaalvir Kroonstadters na Woensdag 11Junie om 17:00 by die Bronco’s-res-taurant uitgestel is, te kom wys.

Die pryse is nie te versmaai nie.Daag net op en perform.

Buurdorp baat by swak diensvanKroonstadse ondernemings

KOOP EERDER IN BUURDORP,Kroonstad:

DIE publiek van Kroonstadword gereeld opgeroep omondernemings in Kroonstad teondersteun. Ondersteun dieekonomie, is die boodskap

Private instellings: Dit is net ’nplesier – ongelukkig egter in dieminderheid, moet ek sê.

Kom ek deel ons ondervinding.Vreemd, wanneer die onderwerpter sprake kom, is die tonge los.

Hernu jou rybewys – dit is watwetsgehoorsame burgers doen,hoor ’n mens.

Ons het dus ons oogtoetseplaaslik gereël en betaal.

Ná drie onsuksesvolle pogingsin twee maande om ons rybewy-se plaaslik te hernu, besluit onstoe maar om die buurdorp tebesoek.

Ons boere kan nie elke week enveral oor tye soos April, met bynageen werksdae nie, elke week dorptoe nie.

Die gevolg is ná drie onsukses-volle en regtig onaangenamebesoeke het ons na die buurdorp(Hennenman) gegaan en daar metminstens R15 000 al die boerdery-benodigdhede, klere by dievroueboetiek, benodigdhede by dieslaghuis en die apteek aangekoopen pakkies by die poskantoorgestuur.

Mense wat besef dat as dit nievir die publiek is nie, het hullenie ’n werk nie, verdien hulsalaris deur trots te wees op hulwerk en op eerbare manier hulgeld te verdien.

In die proses word deur eengesin op een dag R15 000 in diebuurdorp bestee, want hoekom saljy nou met die duur prys vanbrandstof weer Kroonstad toe ryvan jou plaas af met ’n 90%-kansom jou vas te loop by die ver-keerskantoor?

Waag jy dit om te vra, “weet jy,my oogtoetsbevestiging gaanverval, sal jy asseblief net hierteken dat dit nou my derde besoekis sodat ek darem bewys het ek

het drie keer besoek afgelê,” danspreek die mense in tale en optoonhoogtes almal gelyk. In diégeval vyf mense in een kantoor.

Besoek gerus jou buurdorp enword begroet met uitstekendeglimlag-diens-dankbaar-vir-’n-werk.

Besef die personeel aan diens bydie verkeerskantoor wat dieoorsaak van handgeskrewe notas –“closed” – op die ekonomie inKroonstad is?

Inwoners het die opsie om blootna ’n buurdorp te gaan omdieselfde te kan doen, maar ditbenadeel Kroonstad.

Wat van ’n stelsel van maak ’nafspraak om jou rybewys te hernuword in Kroonstad in werkinggestel of dalk ’n bonus op kommis-siebasis vir dit waarvoor jy eintlikreeds ’n salaris betaal word.

Miskien moet elke burgerwanneer hy die volgende lepel papvir ontbyt in sy mond sit voordathy werk toe gaan, probeer onthouwaar dít vandaan kom.

Hulle moet ook boere in agneem wat nie elke dag net dorptoe kan ry en voor handgeskrewenotas van “closed” sonder ’n redete staan kan kom en verontriefword nie.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

SOMMIGE wors- en biltongresepteis ’n staatsgeheim. As jy net so3,5 kg biltongvleis beskikbaar het,meng gerus dié onfeilbare biltong-speserye.

Vir elke 3,5 kg vleis gebruik jydie volgende:

125 g fyn sout;27 g bruin suiker;3 g koeksoda;3 g salpeter;4 ml fyn swartpeper;4 ml knoffelsout; en50 ml koljandersaad, gebrand en

fyn gemaal.Meng al die speserye saam.Meng:175 ml Worcestershiresous met

175 ml bruin asyn.Maak ’n plastiekskottel se boom

met asynmengsel nat.Strooi kruie oor, pak ’n laag

vleis, dan weer asynmengsel,kruie en vleis. Gebruik al diekruie en asynmengsel.

Laat staan 12 uur, meng dievleis ordentlik en laat weer 12 uurstaan. Hang nou op en droog nasmaak.

SehwapaNama ya sehwapa 3,5 kg:Kopanya 125 g letswai, 27 g

twekere e sootho,

3 g bicarbonate of soda3 g salpeter4 ml perere4 ml letwswai ya knofolo50 ml coriander, tshele le silaKopanya 175 ml Worcesterhire

sousu le 175 ml asyne e sootho.Tshela motswako ya letswai

hodimo name. Tshela Worcesters-hire sousu le asyne hodimo.

Beha 12 h. Kopanya hantle. Beha12 h hape.

Fanyela sehwapa.

Maklike biltong

Tharine Hurter

’n GEWILDE Kroonstadter,Elmarie Bloem, is ná ’n langsiekte aan veelvuldige orgaanver-saking in die ouderdom van 57oorlede. Elmarie het tot onlangsvir 19 jaar by Ultra City inKroonstad by die restaurantgewerk. Haar broer Christo hethaar as ’n humoristiese, uitbundi-ge en uitgesproke persoon beskryf.

Sy word deur haar seun, Renier,moeder, Jubeleen, en broers,Christo en Basie, oorleef.

’n Verassingsdiens is Vrydag indie NG kerk Kroonstad-Suid onderleiding van dr. Hannes Els gehou.

Kroonstadter oorlede

WYLE Elmarie Bloem. Foto: Verskaf

SHELISAH CLAASENS (18) is as Miss Rough Stock in Kroonstad gekroon. Sy gaan later vanjaar aan dieeindronde van Miss Rough Stock deelneem. Claasens is ’n oud­Kroonstadter. Vir meer foto’s besoekwww.kroonnuus.co.za. Foto: Tharine Hurter

Kroonstad se eie Miss Rough Stock

Page 5: Kroonnuuskn 20140603

KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014 5

Landboukundige(Bethlehem/Ficksburg)

Aansoekers moet oor ’n toepaslike naskoolse kwalifikasiein Landbou (Grondkunde en Akkerbou) beskik, aangevuldeur ten minste drie jaar toepaslike ondervinding asLandboukundige.

Meganisasie TakbesTuurder(Hopetown)

Aansoekers moet oor matriek en ongeveer 2 – 5 jaartoepaslike bestuurservaring van ’n meganisasiebedryfs­punt (trekkers en landbou­implemente) beskik, met spesi­fieke kennis van die daaglikse bedryf van ’n werkswinkel,bemarking, administrasie, en onderdeleverkope.

Meganisasie HeeLgoederebeMarker(Oos-Vrystaat en Noord-Kaap)

Aansoekers moet oor toepaslike ervaring van die bemarkingvan trekkers­ en landbou­implemente beskik. Die sukses­volle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bemarkingvan heelgoedere, voorraadbeheer en kliëntebediening.

opLeidingsbeaMpTe(Ladybrand)

Aansoekers moet oor toepaslike naskoolse opleiding en/of’n menslike hulpbronnekwalifikasie beskik, aangevul deurtoepaslike ervaring van administrasie, koördinering en dieaanbied van opleiding. Sterk rekenaarvaardighede en ’ngeldige rybewys word verder vereis.

graangradeerders(Verskeie)

Aansoekers moet oor ten minste matriek beskik, aangevuldeur toepaslike graderingskursusse, of in die proses weesom dit te voltooi (koring, mielies, sonneblom, droëbone)asook ’n geldige rybewys.

LeerLinggraanverkryger/beMarker

(Ladybrand)Aansoekers moet oor ’n toepaslike B­Graad of Diplomabeskik, en verkieslik reeds hul Safex­eksamen geslaaghet. Sterk rekeningkundige­ en syfervaardighede, asook ’ngeldige rybewys word verder vereis. Vorige ervaring vangraanbemarking of graanverkryging sal in u guns tel.

kwekeLing: prograMMeerder(Inligtingstegnologie-afdeling, Ladybrand)

Aansoekers moet oor ’n toepaslike naskoolse Inligtings­tegnologiegraad of ­diploma beskik, terwyl vorige ervaringvan programmering u aansoek sal versterk.

siLobesTuurder(Clocolan)

Aansoekers moet oor ten minste matriek, alle graderings­en silobedryfskursusse/beroking, en ongeveer drie jaartoepaslike bestuurservaring beskik.

insTandHouding/LeerLing insTandHoudingsbeaMpTesAansoekers moet oor sterk meganiese en tegniese vaar­dighede beskik, wat insluit ervaring van sweis­ en metaal­werk. ’n Toepaslike meganiese of tegniese kwalifikasie envorige ervaring rakende instandhoudingswerk by graan­silo’s sal u aansoek versterk.

beMarker: MoTors(Toyota Ficksburg)

Aansoekers moet oor matriek beskik, asook vorige ervaringbinne ’n bemarkingsomgewing, en verkieslik ervaring vandie verkope en bemarking van voertuie.

SSRA 101753 SluitingSdatum: 13 JuniE 2014.

OOS VryStaat Kaap BEdryf BEpErK, is ’n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te ladybrand ensowat 1800 werknemers in diens, wat ’n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap lewer.

aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures:

let wel: Sterk taal­en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels sal as verdere vereiste dien vir alle poste.

aansoeke moet vergesel word van ’n dekblad wat duidelik meld vir watter pos u aansoek doen. E-pos u aansoek [email protected] alternatiewelik kan u ’n aansoek faks na (086) 632 5983Skakel robert mostert by (051) 923-4506 vir enige navrae.

Tharine Hurter

BIANCA PIETERSE is ’n jongblondekop van Kroonstad wat kangetuig van die redding wat Jesus inhaar lewe gebring het.“Ek is ’n aangenome kind. Ek het

die wonderlikste aanneemouers, maariewers in my lewe het ek ná skoolmet die verkeerde dinge deurmekaargeraak. Dwelms het amper my lewevernietig,” het sy op die Jubelfees inKroonstad getuig.In Desember 2013 is sy met dwelms

gevang. Omdat daar nie plek by ’nrehabilitasiesentrum vir haar wasnie, het haar ouers besluit om haar telaat opsluit.“Die tronk was die wonderlikste,

beste tyd wat ek in my lewe gehadhet. Ek het in die tronk vir Jesusgevind,” sê sy.Nádat sy Kersfees en selfs haar

21ste verjaardag in die tronk en by ’nrehabilitasiesentrum in Cullinangevier het, is sy vandag openlik omoor dwelmverslawing te gesels.Sy was vir drie maande weg van

haar ouerhuis om ten volle gerehabi-liteer te word. “Ek kan net my ouersbedank en ook my ouma en oupa watnooit hul rug op my gedraai het nie.Ek is hulle ewig dankbaar en is baielief vir hulle,” het sy bygevoeg.Op Hykie Berg se ontbyt wat

verlede maand in Kroonstad ten batevan die Christelike Afhanklikheids-diens (CAD) aangebied is, het sy ookgetuig van die rehabilitasie en diekrag van Jesus wat haar dra en diemoed gee om ander te kan help.

THE members of the Kroonstad SAPSmanaged to make an impact when theyarrested 29 people for sundry crimes.Const. Kethabile Mofokeng, communica-

tions officer, said in a media release that29 people had been arrested within twoweeks for crimes including crimen injuria,shoplifting, assault, assault common,malicious damage to property, businessburglary, culpable homicide, possession ofdagga, use a vehicle without the owner’spermission and theft general.The community of Kroonstad is encour-

aged to report any suspect people orvehicles seen around the streets of Kroon-stad and in the farming community to stoppotential crimes from happening.Col. Morné de Wet, the station command-

er of Kroonstad, applauded members ofVisible Policing and Detective Services fortheir commitment in ensuring thatcriminal acts were not tolerated in theirstation precinct.He thanked residents for providing

information to the SAPS which led tothese arrests.

Gered vandwelms

BIANCAPIETERSEhet op die Jubelfeesvan die Gideon­laer in Kroonstad ’n ge­tuienis gelewer. Foto: Tharine Hurter

SAPS cracks downon criminals

GAAN luister en kyk nadie video van die Afrikaan-se Hoërskool (Rooies) semeisieskoor wat Suidlandge-bed deur Lize Beekman opHemelvaart tydens dieJubelfees in Kroonstadgesing het.

WPWESSELS is as Mnr. AHS en Imogen Pre­torius as Mej. AHS aangewys. Die kronings­geleentheid is verlede week in die saal van dieAfrikaanse Hoërskool gehou. Foto: Ivan Otto

VAN die finaliste enwenners op die kro­ningsgeleentheid vanMej. AHS. Van links isLientjie Strydom(tweede prinses),Imogen Pretorius(Mej. AHS), CarmenBasson, SarinaCrous, Nadine Oelof­se (eerste prinses) enHendriëtte Schee­pers (organiseerder).Foto: Annelize van Schalk-wyk

Skitter opaand

Page 6: Kroonnuuskn 20140603

6 KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014

Available for a limited time only

KFC Famous BowlsHome cookingwithout the cooking

SYNC

/12412

YUM RestaurantCustomer Careline: 0860 100 222

www.kfc.co.za

KFCKFC Kroonstad (Cnr. Reitz & Buitekant Street) 056 212 8216

Tel

SKOLENUUS

SlaageksamenSEWE matrieks vandie Rooiskool wat lidis van Die Voortrek­kers het die nasiona­le Voortrekkereksa­men geslaag en gaandie nasionale keu­ringskamp vir hooflei­erwagte/President­verkenners bywoon.Hulle is, voor: JaniLouw, Lientjie Stry­dom, Simoné Bridgesen Alicia Fouché; ag­ter: Kenneth Lehm­kuhl, Tiaan Slabberten Erik Knoetze.

LEERLINGE aan die AfrikaanseHoërskool Kroonstad (Rooies) hetaan die Redderburg­jeugskou,asook die Vrystaat­jeugskou inKroonstad, deelgeneem. Tweemeisies het puik op albei byeen­komste gepresteer. Op die Red­dersburg­jeugskoubyeenkoms hetLeonie Booysen (links) ’n tweedeplek in die afdeling senior vleisbokbehaal, terwyl Monica Avenant ’neerste plek behaal het. Op die Vry­staatse jeugskoubyeenkoms hetMonica ’n algeheel eerste plek,asook die trofee vir die kampioen­skouman en die trofee vir die klein­vee­skouman, ontvang. Leonie hetdie tweede plek in die afdelingvleisbok behaal.

Foto: Tinkie Hattingh

Presteer

Tharine Hurter

SLUIT jou gerus as lid by dieKroonstad-polisiekantien aan teennet R120 per jaar. Dit is oop virenigeen en nie net vir polisiebeamp-tes nie.

Met die tapmeesters a.o. Louis

Saaiman en kapt. Herman Hattinghis die klub langs Kroonpark ’nideale bymekaarkomplek virinwoners. Tappryse is baie bekostig-baar.

Op Vrydag 27 Junie, die dagwanneer die skole sluit, hou diekantien van 18:00 af ’n ken-mekaar-

aand in die kantien. Alle nuwe ledewat hulle die dag aansluit, kwalifi-seer vir 50%-korting op lidmaatskap.’n Gratis braaipakkie met bygeregteword aan besoekers bedien.

Bel Marna Koen (083-541-2374) ofSaaiman (082-707-7595) voor 23 Junieom jou besoek te bevestig.

Polisiekantien oop vir almal

A TOTAL of 19 students of Combat TaeKwonDo have been selected for and included in the biggest Free StateISKA Sports Martial Arts team ever to represent the Free State at the ninth annual NMA­ISKA International SouthAfrican and All Africa Open Sports Martial Arts Championships at the D.F. Malan Sports Centre at the Universityof Stellenbosch. The event is internationally sanctioned by the International Sports Karate Association (ISKA) andnationally by Martial Arts South Africa (MASA) and the South African Sports Confederation and Olympic Committee(Sascoc). Sahbum Morné England and assistant instructors Jean Bricout, Julian Clarke and Romano Pophamwill be representing the Free State as international officials and judges. From the left are, front: Jodine Ryan andJulian Clarke (assistant instructor); first row: Keanu Bouwer and Eric Jooste; second row: Madeleine Andrews,Hugo Schagen snr, Julian McGowan, Eben Wolmarans, Theresa Schoeman and Hugo Schagen jnr, Dian Nelland Lefras Coetzee; back: Popham (assistant instructor), England, Bricout (assistant instructor), Gert Stadler, EddieMcCabe, Anneline Bosman and Chantelle Coetzee. Photo: Supplied

Part of team to represent province

Page 7: Kroonnuuskn 20140603

KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014 7

www.kroonnuus.co.zaGouetonge isdeurCARLI VAN TON­DER (links) enLmé Muller, leer­linge aan die Afri­kaanse HoërskoolKroonstad, het nadie halfeindronde(Vrystaatronde)van die ATKV­re­denaarskompeti­sie deurgedring.

Foto: Tinkie Hattingh

SKOLENUUS

Page 8: Kroonnuuskn 20140603

8 KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014

SOEK, KOOP, VERKOOP

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,

rooitapyt - 079 515 8814

HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street

Nuwe adres!Oorkant Paint Shop

Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of

056 212 2517

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

SALON MANJIFIEKGoeie Diens

Gemaklike atmosfeerDoen "Brazilian

straightner" Is ookopsoek na skoonheidsterapeut wat naels

doen Skakel 083 461 1618

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615

www.bertsbricks.co.za

KLERASIE

1615

HOT SPOT:(oorkant Clicks).

Stylvolle nuwe reekswintersklere ontvang

Jeep, Fox,Quicksilver ens..Kom loer gerus.Vir meer inligtingskakel Sylvia082 908 9555

ALLERLEI

1655

'n Warm Winter,Ondervloerse

Verwarmers- Vol Vloerof Los matte

Kontak Top Carpets056 212 5507

KOM BESOEK ONSNUWE

UITSTALRUIMTEMosaïek, los matte,

mosaïek teëls,kaggels ens.

Top Carpets 056 212 5507

RV PAND WINKELPand van alle goedereasook aankoop van

meubels. 056 215 1932073 771 0338

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)GROOT REEKSWINTERSKOENEINGEKRY!!

Gesondheidskoene &"Boots" beskikbaar.Rock Spring ens..Kom loer gerus!!

Vir meer besonderhedeskakel

Sylvia 082 908 9555

TE KOOP - GROOTVOËLHOK MET4 Afskortings enLoopgang. R 1 800Skakel 083 431 1137

TROETELDIERE

1660

OPREGTE LABRADORHONDJIES - 4 Wit,4 Swart. 9 weke oud3 Tefies, 5 Reuntjies.R 1 000 - 082 572 2601

GESOEK OM

TE KOOP

1675

TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en

handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,

yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

BRIDGE ELEKTRIESHerstel/ Installeer van allekragpunte. Bedrading-Sertifikate, Geysers enalle loodgieterswerke.

056 215 1932073 771 0338

GBK CONSTRUCTIONVerf, Seël van dakke,Bouwerk, Teëlwerk,

Plaveisel, Bou van afdakke.Gideon Koertze076 230 8364

VOORSIEN &INSTALLEER VANALLE BLINDERS

Top Carpets056 212 5507

MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdienste

en verstopte rioleis ek daar!

Tertius 073 270 0311

SWEMBAD SEILE - 200%veilig vir kinders, spaar100% krag, chloor, suur,arbeid en frustrasie. KRD084 411 6694 - Johan

TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.

Bel net 20 min voor die tydSkakel

076 215 2914

WAS VAN VOLVLOER-/LOS MATTE,

banke & motorsitplekkeTop Carpets056 212 5507

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir die verwy-dering van bourommelen algemene vervoer-werk - 073 157 7248.

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

Page 9: Kroonnuuskn 20140603

KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014 9

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.

Kaggelhout te koop.

VAKANSIE

& REIS

AKKOMMODASIE

2635

VAKANSIEAKKOMODASIE -SWAKOPMUNDJulie vakansie(1 tot 2 weke)Kontak Johann082 431 4807

MOTORS TE KOOP

3025

DATSUN 1200 GXR 15 000 ohb

Skakel078 516 4305

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK

Skakel082 908 9555.

SAKEPERSEELTE HUUR IN

SPUR KOMPLEKSSkakel

082 471 7470

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

2-SLK-WOONSTEL:Afdak, Veilig.Eie parkering

Geen troeteldiereSkakel 078 471 6738

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

2-SLP WOONSTELWerthstr 14A

Water ingesluit.R 2 800 pm. Dadelik

beskikbaar - 083 647 1740

2 SLP W/S - Loopafstandvanaf inkopiesentrum.Groot balkon. Plessey-

meter. Water ing. Veiligeonderdak parkering.

R 2 900 pm - 076 900 9868

TE HUUR

3205

KROONSTAD -VERTOONLOKAAL OPBESIGE HOEK - Volopparkering op hoofroeteOnmiddelik beskikbaarGroot vertoonvensters,geskik vir: Motorverkope

of Bande besigheid250 vk meter - binne300 vk meter - buite

NAVRAE:CORRIE 056 212 3111

Te Huur (CBD)Stoor – 160 v/m

Warehouse – 1200 v/mOnmiddelik beskikbaar –Skakel 083 635 3372

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

GROOT 2 SLPKWOONSTEL op hoeweWater & ligte ingesluit

Geen kinders &troeteldiere . R 3 300 pmBeskikbaar einde JunieSkakel 082 850 9867

TUINWOONSTELte huur.Elandia

Skakel 082 471 7470

HUISE TE KOOP

3275

HOUSE FOR SALEPanorama, Fleckstreet.

House is in good conditionand is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HUISE TE HUUR

3270

HUIS TE HUUR2 Slp huis. Nou beskikbaarHuur R2 600, huur en depvooruit betaalbaar. Geenkredietburo - 056 212 6681

PLAASHUIS TE HUUR15km op die Vredefort padR 5 000 pm. Eskom kragvan R 2 500 ingesluit.Skakel 082 772 5775

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

MEENTHUIS TE HUUR2 Slpk, Sit/Eetk, Kombuis,Badk, Motor Afdak, Veiligekompleks. Plesseymeter.Beskik 1 Julie. R 3 100Kontak 078 446 6818

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

CASHBUILDVacancy:

Job Description:System Supervisor

Duties:Responsible for4 Subordinates* Handle Cash

* DailyAdministration Duties

* Working as Cashier fromtime to time

* Handling of Debtors andCreditors

* Petty Cash* Audit

Criteria: Grade 12* At least 2 Year

experience in Supervisor orManagement position.* Can Work Under

Pressure* Great Administration

Skills* Attention to Detail

* Willing to work everySecond Weekend

(Saturday and Sunday)* Willing to work overtime

from time to time.Please Send CV to:[email protected]

EXPERIENCEDFORKLIFTDRIVER withvalid licence. ERVAREVURKDRYWER geldigelisensie - 076 1557 601

Lutea Parfuum -Is jy ‘n

selfgemotiveerdebemarker en

Parfuum jou passie!!Nou is jou geleentheid om

deel te word van ‘n“multi million dollar”

Bedryf! Skakel Madri ofsms jou e-pos adres na

083 655 0445

KGA Life an establishedInsurance Firm islooking for anAdministrationClerk in Kroonstad.

The successful candidatemust:

* Have strongadministrative andsupervisory skills

* Have a matric certificate* Be fluent in English

and Sotho* Be 100% computer

literate(Work, Excel, Outlook)* Have at least three

years relative experience* Be client orientated

* Maintain high levels ofaccuracy

* Be willing to workovertime when required

* Be able to startimmediately.

Applications can be sent [email protected] orfax to 086 218 2851 onor before 06 June 2014 .If you do not receive areply within 14 days of

submitting yourapplication, please

consider your applicationto have been unsuccessful.

KOERANTAFLEWERAARS -DRINGEND GESOEKVir Môrewag &Wespark area

Om dadelik te begin.Annemarie072 317 2008

RellingsOutfitters & Sport

Vakante pos beskikbaar virdames/mans

verkoopspersoon.Geskikte kandidaat moetvoldoen aan volgende

vereistes:* Matriek,

* Kode 8 rybewys,* Rekenaarvaardig

* Afrikaans & Engelsmagtig.

Sluitings datum:16 Junie 2014

CV kan ingehandig wordby Rellings

Indien u geen terugvoerontvang het teen die17de Junie, aanvaar u

aansoek was onsuksesvol

Vakante Betrekkingte Kroonstad

Marlec beskik tans oor2 vakante poste:Junior Elektrisiën &Elektriese Vakleerling

Ons is op soek nadinamiese, hardwerkende

persone wat alreedsredelike elektriese

ondervinding het om byons aan te sluit met dieoog op nog verdereindiensopleiding enkwalifisering as

elektrisiën. E-pos CV [email protected] ofhandig per hand in byAmund Weeberstr 32,

Kroonstad of Maurylaan 5,Potchefstroom.Sluitingsdatum:

6 Junie 2014 om 17h00

BOEDELKENNIS-

GEWINGS

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

BOEDEL WYLE:ABRAHAMA JACOBASMITHBOEDELNOMMER:021031/2014

KENNISGEWING

In die boedel van wyle:ABRAHAMA JACOBA SMITHGebore: 1 Desember 1943431201 0023 088Datum van afsterwe:30 Maart 2014Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metEdmund Benjamin SmithAdres: Fowlerstraat 8,KroonstadBoedelnommer: 021031/2014

KENNIS geskied hiermee aanKrediteure en Debiteure in diebogemelde boedel om hul eisein te dien en skulde tevereffen ten kantoor van dieondergemelde binnedertig (30) dae vanaf datumvan publikasie

EKSEKUTEURGRIMBEEK VAN ROOYEN& VENNOTE INGPOSBUS 1282KROONSTAD 9500TEL: 0562125197VERWYSING:RACHELLE MINNIE

BOEDEL WYLE:ISRAEL MOLEFI MOKOAETOGOBOEDELNOMMER:21141/2014

KENNISGEWING

In die boedel van wyle:ISRAEL MOLEFI MOKOAETOGOGebore: 19 Mei 1955Identiteitsnommer:550519 5177 087Datum van afsterwe:28 April 2014Huwelikstatus: Getroud binnegemeenskap van goedere metSylvia Ntsebo TogoAdres: Meyerstraat 39,KroonstadBoedelnommer: 21141/2014

KENNIS geskied hiermee aanKrediteure en Debiteure in diebogemelde boedel om hul eisein te dien en skulde tevereffen ten kantoor van dieondergemelde binnedertig (30) dae vanaf datumvan publikasie

EKSEKUTEURGRIMBEEK VAN ROOYEN& VENNOTE INGPOSBUS 1282KROONSTAD 9500TEL: 0562125197VERWYSING:RACHELLE MINNIE

BOEDEL WYLEAO MAHOMED

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleABRAHAM OUPA MAHOMEDIdentiteitsnommer:471105 5032 088,woonagtig te130 Feldmanstraat,Brentpark, Kroonstad, 9499

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekeningsin te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf6 JUNIE 2014

I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD

BOEDEL WYLEHH SWART

BOEDELKENNISGEWING

In die boedel van wyleHERMANUS HENDRICUSSWARTIdentiteitsnommer:430830 5017 082,'n Pensioenaris,woonagtig te Fowlerstraat 28,Kroonstad

Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekeningsin te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne dertigdae gereken vanaf6 JUNIE 2014

S SCHUTTEProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD

BOEDELS:

LIKWIDASIE EN

DISTRIBUSIE4205

BOEDEL WYLE:AM GOUWSBOEDELNOMMER:4198/2013

IN DIE BOEDEL VAN WYLEANNALIE MAGDALENAGOUWS,IDENTITEITSNOMMER:511020 0014 084WOONAGTIG TEELANDIAPARK NR 7,KROONSTADBOEDELNOMMER: 4198/2013

Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 6 JUNIE 2014ten kantore van die Meestervan die Hooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.

WJ BOTHAProkureur vir EksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26KROONSTAD

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 10: Kroonnuuskn 20140603

KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014 11

FRESH

2380

Selati WhiteSugar 2.5kg

SAVE R3

1790

Spekko ParboiledRice 2kg

SAVE R5

3590

I&J Light & CrispyHake Fillet PortionsAssorted 500g Each

R31Renown Traditionalor Cheese PorkBangers 750g Each

R21Clover FullCream or2% Low FatFresh Milk2 Litre Each

SAVE 2.90

SAVE R9

R31Rama OriginalMargarine 500g Brick

BUY2

FOR

R20Simba Lay’s PotatoChips Assorted 125g

BUYANY 2FOR

3990

Sunlight HandwashWashing PowderAssorted 2kg Each

CC

Pick n Pay endeavours tomeet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms andconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PRICES VALID 3 - 8 JUNE 2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERMARKETSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesothoand Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Shop in store or online at www.pnp.co.za/shopCustomer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za

1185666_390X194

R34PnP Fresh ChickenBraaipak 8s or 16sPer kg

SAVE 11.90 950

PnP Cooked HamPer 100g

R35PnP WashedPotatoes 7kg R15

PnP Golden DeliciousApples 1.5kg

4990

Frisco InstantCoffee Assorted750g Each

1590

Coca-Cola Regular2.5 Litre

Selectedproducts on

this page havebeen styled for

photography

R49Bulk Oukraal Wors

Perkg R54

Bulk Stewing BeefBone in

Perkg

Price Cuts 6DAYSONLY

3990

Omo AutoWashingPowder 2kg,ConcentratedLiquid 750ml,LiquidDetergent1.5 Litre orCapsules16sEach

R105Cuddlers DisposableNappies Size 3 Midi 52s,Size 4 Maxi 50s, Size 4+Maxi Plus 48s or Size 5Junior 44s

SAVE R7Per Pack

HENNIE ENGELBRECHT en Hanke Swart,langasems aan die Hoërskool Kroonstad(Bloues), is in die Goudveld­landloopspaningesluit. Hulle het ook gekwalifiseer om aandie interprovinsiale landloopbyeenkoms deel teneem. Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren

HOKKIESPELERS van die Kroonheuwel­ Pri­mêre Skool in Kroonstad wat in die Kroon­hok­kiespan ingesluit is, is Francois van Niekerk(links) en André Scott. Met hul insluiting in diéspan is hulle gekeur om aan die Noord­Vry­staat­hokkieproewe deel te neem. Foto: Verskaf

DIE departement van korrektiewedienste (DKD) se hengelklub het op 24Mei ’n hengelkompetisie by dieKoppiesdam aangebied.Altesaam 43 visse met ’n gesamentli-

ke gewig van 59,690 kg is uitgetrek.In die senior afdeling het Petrus

Jordaan tien visse met ’n gesamentli-ke gewig van 12,5 kg ingekatrol,terwyl Pieter Nortier en Jaco vanDeventer (besoeker) onderskeidelik dietweede en derde plekke ingeneem het.In die junior afdeling het Christo

Jordaan die eerste plek behaal mettien visse wat hy gevang het, wat11,240 kg op die skaal getrek het.Diaan Jordaan en Juanley Hamel wasin onderskeidelik die tweede en derdeplekke.In die vroue-afdeling het die

besoeker Nicolene van Deventer drievisse met ’n gesamentlike gewig van4,150 kg uitgetrek.

Hengelaarslaat waai

Deel van landloopspan

TWO gr. 4 learners of the Kroon PrimarySchool in Kroonstad participated at the Goud­veld High School Language & Arts Festival inWelkom in piano. Oratilwe Hlabane obtained 2A+ and one A and Homolemo Ntsala 2 A+ andone A symbol. Photo: Supplied

Page 11: Kroonnuuskn 20140603

12 KROONNUUS, DINSDAG 3 JUNIE 2014

property|

wheels

|m

ovables

Massiewe Konstruksie-& Trokveiling

Trokke &Voorhakers- 2008 Mercedes Atego 1528 Valkant-trok

-2002 Mercedes Actros 2648 Dubbel-as-Voorhaker

- 2001 Nissan UD 430 Dubbel-as-Voorhaker

- Nissan UD90 Dubbel-as-Betomenger- Ford Dubbel-as-Betonmenger- 4x Toyota DA Wipbaktrokke- 7x Nissan UG780 Kraan-, Wipbak- enValkanttrokke

- Mercedes 1729 Platbaktrok- Samag 16000L Watertrok- Nissan CW45 16000L Watertrok- Erf Dubbel-as-Watertrok- Mercedes 1513 (Bullnose) Watertrok- Hino 14-177 FG WatertrokKonstruksie &Trekkers- 2010 Bell 772G Padskraper- 3x 2009 Bell 315 SJ Turbo 4x4 TLT- 2009 Terex 860SX 4x4 TLT- 2006 Volvo EC240B LC Masjiengraaf- 2x 1997 Galion T500D Padskrapers

Behoorlik gelas deur die Eienaars van Mnqayana Konstruksie, sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

Viewing: Wed. 13 Oct. 08h30 - 16h30

met padbrekers- Bomag BW212 D-40 Gladdedrom-roller

- 2x Ingersoll Rand ED100 Gladdedrom-rollers

- 2005 New Holland TS120 4x4 Trekker- 2001 & 1997 Massey Ferguson 8160,4240 & 290 Trekkers

- 4x 1997 Bell 1756 TL4C & 754 TrekkersVragmotors vir Parte- 8x Nissan UG780 Watertrokke- 3x Nissan UG780 Onderstelkajuit

- 6x Nissan UG780 Wipbaktrokke- 5x Toyota DA Wipbaktrokke- Toyota DA Onderstelkajuit- Mercedes 911 Valkanttrok- Mercedes 1512 Watertrok- Mercedes 1113 Onderstelkajuit- 6x Betonstortbakke- BetonmengersSkrootmetaal & Parte- 2x 5m Valkantbakke- 6m Onderstelle met Laaibakke

& BAIE MEER!

Datum: Donderdag, 12 Junie om 10h30Perseel: Setsingsingel 10, Phuthaditjhaba, Qwa-Qwa

•Trokke •Trekkers •Konstruksietoerusting •Parte •Skrootmetaal •

Besigtiging:Woensdag, 11 Junie 2014 (08h30 - 16h30)

Simon: 082 444 [email protected] | 051 433 2872

VOORWAARDES: Elke koper moet registreer om te bie. ‘nTerugbetaalbare registrasiedeposito vanR20000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet- of kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT!! Alle aanbiedinge sluitBTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. StrengFICA-reëls is van toepassing. ‘n Dokumentasiefooi van R2 000 (BTW ingesluit) is betaalbaar op elke voertuigl ONDERHEWIGAANVERANDERINGSONDER

VOORAFKENNISGEWING. Vir reëls van die veiling besoek: www.aucor.com Afslaer: Jacquesvander Linde

BESOEK: www.aucor.comVir volledige lyste en Fotos

GPS: S28° 32.0’, O028° 49.0’

VerteenwoordigN­VS in hokkieLIZA JACOBS van die Afrikaanse HoërskoolKroonstad (Rooies) is in die Noord­Vrystaatseo.16­hokkiespan ingesluit. Foto: Tinkie Hattingh

Tinkie Hattingh

ROBBIE LE ROUX, die Rooies endie Valsrivier-swemklub se ster-swemmer, is aangewys as dieSuid-Afrikaanse nommereen-swemmer op die ranglys vir seuns14 jaar wat op 31 April gesluithet. Hy het eerste plekke in die100 m-borsslag (1:10,95) en in die200 m- individuele wisselslag(2:16,69) behaal.

Hy is ook vierde in die100 m-vryslag (57,67), vyfde in die50 m-borsslag (32,68); sesde in die

50 m-vryslag (26,35), sewende indie 50 m-rugslag (30,69) en tiendein die 100 m-rugslag (1:07,48) endie 200 m-vryslag (2:07,13).

Robbie is die afgelope vyf jaarná ure deur Ulrich van Wykafgerig. Hy is ’n gr. 9-leerling aandie skool waar sy ma, Irene leRoux, ook ’n leerkrag is. Sy hetself in haar jong dae rekords inswem op nasionale vlak verbeter.Die Rooies het die afgelope vyfjaar die trofee as algehele top-swemskool op die Noord-Vrystaat-se interhoërskoolgala gewen.

Robbie tuisin swembad

ROBBIE LE ROUX in aksie. Foto: Verskaf