23
Skep moed Ester Venter 21 April 2013

Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Skep moed

Ester Venter

21 April 2013

Page 2: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Kollosense 2:1-10

Ek wil he dat julle weet hoe hard ek stry – vir julle, vir die gelowiges in Laodisea en vir al die gelowiges wat my nog nie persoonlik ontmoet het nie. Dit is my doel dat hulle moed sal skep en deur liefde aan mekaar verbind sal wees. Ek wil he dat julle insig skatryk en oorvloedig sal wees, ja, dat hulle God se geheim heeltemal moet ken, naamlik: Christus. In die eenheidsband met Christus is al die geheime skate van wysheid en kennis te vind. Ek skryf dit vir julle sodat niemand julle met mooipraatjies om die bos kan lei nie. Al is ek nie persoonlik teenwoordig nie, is in die gees by julle

Page 3: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Kollosense 2:1-10

Ek is bly om te sien hoe ordelik julle is en hoe vas julle geloof in Jesus Christus is. Noudat julle Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle lewe soos mense wat aan Hom verbonde is. Bly in Christus geanker en bou op Hom, standvastig in die geloof soos julle geleer is, en loop oor van dankbaarheid. Wees op julle hoede en laat niemand julle op sleeptou neem met leë misleidende filosofie wat wel rekening hou met menslike tradisie en met wêreldse magte, maar nie met CHristus nie. Die volheid van God is mos liggaamlik in Chirstus teenwoordig. En omdat julle èèn is met Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag.

Page 4: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe
Page 5: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe
Page 6: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Ideologië in Kolosse

1. Animistiese Bygelowe

Page 7: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Ideologië in Kolosse

2. Astrologie

Page 8: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Ideologië in Kolosse

3. Griekse en Romeinse Gode

Page 9: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Ideologië in Kolosse

4. Mysterie Godsdienste soos ‘Gnosticsm’

Page 10: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Ideologië in Kolosse

5. Judaisme

Page 11: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Skep Moed

Dit is my doel dat hulle moed sal skep en deur liefde aan mekaar verbind sal wees.

Kol 2:2

Page 12: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Volhard in die Waarheid

Bly in Christus geanker en bou op Hom, standvastig in die geloof soos julle geleer is, en loop oor van dankbaarheid.

Kol 2: 7

Page 13: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

CS Lewis – Faith vs Faith

Christians have often disputed as to whether what leads the Christian home is good actions, or Faith in Christ. I have no right really to speak on such a difficult question, but it does seem, to me like asking which blade in a pair of scissors is most necessary.

A serious moral effort is the only thing that will bring you to the point where you throw up the sponge. Faith in Christ is the only thing to save you from despair at that point: and out of that Faith in Him good actions must inevitable come.

Page 14: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

CS Lewis – Faith vs Faith

Good actions are all that matters. The best good action is charity. The best kind of charity is giving money. The best thing to give your money to is the Church. So hand us over R10 000 and we will see you through’ – The answer to that nonsense is, of course, would be that good actions done for that motive, done with the idea that Heaven can be bought, would not be good actions at all, but only commercial speculations.

Page 15: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

CS Lewis – Faith vs Faith

Faith is all that matters. Consequently, if you have faith, it does not matter what you do. ‘Sin away, my Lad, and have a good time and Christ will see that it makes no difference in the end.’ The answer to that nonsense is that, if what you call your ‘faith’ in Christ does not involve taking the slightest notice of what He says, then it is not Faith at all – not Faith or trust in Him, but only intellectual acceptance about some theory about Him

Page 16: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Die wat volhard in geloof sal swaarkry

1 Tim 3:12 Ja en almal wat ‘n toegewyde lewe in verbondenheid aan Christus Jesus wil lei, sal vervolg word.

Matteus 10:22 Julle sal deur almal gehaat word omdat julle My mense is. Maar elkeen wat sal volhou tot die einde toe, sal verlos word.

Page 17: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Verleiding vs Beproewing

Wanneer iemand iets verkeerds wil doen, moet hy nie sê, ‘God verlei my’ nie. Ons weet mos God kan nie verlei word om verkeerd te doen nie, en Hy verlei ook niemand nie. Ons eie sondige begeertes beproef ons, sleep ons saam en verlei ons.

Jakobus 1:13

Page 18: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Hebreërs 12:2-3

Met so ‘n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ‘n houvas op ‘n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, ons oë vasgenael op Jesus, die voorganger en die voleinder van ons geloofswedloop. Hy het ter wille van die blydskap wat daar voor hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die kruisdood nie laat afskrik nie. En nou sit Hy op die ereplek langs God op die troon! Dink aan HOm wat soveel vyandigheid van sondaarmense deurstaan het. Dan sal julle nie uitsak en tou opgooi nie.

Page 19: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Hebreërs 12:5-13

(5-6 )Julle het ook vergeet van die woord van aanmoediging wat tot julle as kinders van God gerig word. “My kind, jy moet dit nie geringskat as die Here jou dissiplineer nie. Moenie ontmoedig word as Hy jou aanspreek nie. Die Here dissiplineer juis die mense vir wie Hy lief is; Hy tug elkeen wat Hy as sy kind aanneem.”

(7) Wanneer God julle as sy kinders dissiplineer, verduur dit dan as deel van sy opvoedingsprogram. Watter kind word nie gedissiplineer nie?.

(10-13) God doen dit beslis tot ons beswil, met die doel om ons te laat deel in Sy heiligheid. Elke vorm van tug lyk vir ons op die oomblik meer na ‘n rede vir trane as vir blydskap , maar later sal dit vir julle wat daardeur gedissiplineer is, ‘n vredevolle oes oplewer van ‘n lewe volgens die wil van God. Versterk daarom daardie hande wat slap geword het en die kniee wat knak, en maak julle hardloopbane reguit. Dan sal die lam ledemate nie ingee nie, maar eerder beter word.

Page 20: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

2 Timoteus 3:16-17

Die hele skrif is deur God geinspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyf by ons te kweek. Dit is God se manier om Sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goei ding wat Hy wil hê hulle moet doen.

Page 21: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

1 Timoteus 6:6

Ware godsdiens saam met tevredenheid is groot rykdom. Ons het immers niks saamgebring toe ons in hierdie wereld ingekom het nie, en ons ka nook nie iets saamneem wanneer ons sterf nie. As ons dus genoeg kos en klere het, laat ons tevrede wees.

Page 22: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Hebreërs 6:10-12

God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet hoe hard julle vir Hom gewerk het nie: Hoe julle julle liefde vir hom betuig het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en dit nog steeds doen nie. Dit is ons hartsbegeerte dat elkeen van julle enduit dieselfde entoesiasme sal vertoon sodat julle toekomsverwating bewaarheid kan word. Dan sal julle nie traag raak nie. Inteendeel, julle sal die voorbeeld volg van hulle wat deur hulle geloof en uithou vermoe besig is om te verkry wat God beloof het.

Page 23: Moenie moed opgee nie - VM - Ester Venter - Sk… · Christus deel julle in sy volheid – Hy wat die hoof is van elke heerskappy en gesag. Ideologië in Kolosse 1. Animistiese Bygelowe

Johannes 16:33

Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die werêld reeds oorwin